Skakel oor na Afrikaans
Switch to English
Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

eGGSA tak

e-Winkel!

Lede sowel as nie-lede van die eGGSA het toegang tot die e-Winkel.

Lede van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (alle huidige lede van eGGSA is ook lede van diƩ genootskap) geniet kortings op sekere GGSA-produkte asook op die eGGSA se dokumentbestellingsdiens.

Betaling kan d.m.v. PayPal of Bankoordrag geskied.

Ten einde te verseker dat die korrekte pryse kwoteer word sal ons dit
waardeer as u die volgende vrae sal beantwoord:

      

 

(woorde in blou is 'n skakel na meer inliging)


tuisblad | voordele | inhoud | sluit aan | privaatheidsbeleid | gedragskode | meer oor ons | skakels