Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2006 06 June

1 Junie 2006

Sterfgevalle

COCKCROFT, Johanna Christina. +Dinsdag 30 Mei 2006. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 2 Junie 2006

11:00 Metodiste kerk, Johnstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage 041 922 8066

VORSTER, Baby (Maria). Na siekbed +Dinsdag 30 Mei 2006. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 1 Junie 2006 15:00 Christian Life-sentrum, Glenroystraat. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2006)
Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth, 041 484 2731

3 Junie 2006

Sterfgevalle

(2 berigte)
NORTIER, Johan van Greune. *24.02.1924 +Donderdag 1 Junie 2006. Eggenote Retha, seuns Johan, Christaan, Richard en Louis. Skoondogters Naretha, Maryna, Yolandi en kleindogters. Roudiens Maandag 5 Junie 2006 14:00 NG kerk Despatch Eendrag-gemeente.
Despatch-begraafplaas. Donasies i.p.v. blomme aan Huis Najaar. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

DE KOCK, Seun. 4 Junie 2006 is jou eerste verjaarsdag by Jesus. Tokkie.

STRYDOM, Louisa. Passed away 3rd June 2002. Des, Wanda, Maryka, Nick, Marlane, Bianca and Zane.

(Berigte by troufotos op Sosiale-blad van Die Burger Oos-Kaap 03/06/2006)

Wilmurine STRUWIG en Johann SCHOLTZ het op Saterdag 15 April (2006) op Beachview se strand (Port Elizabeth) in die huwelik getree.

Yolande en Dawie VAN ZYL het op 22 April vanjaar in Lorraine, Port Elizabeth, in die huwelik getree. Hulle vestig hulle in Sunninghill, Gauteng.

5 Junie 2006

Sterfgevalle

HUMAN, Lukas (Luis) Cornelius van Boknesstrand. +31 Mei 2006 in Port Elizabeth. Vrou Val, kinders Gary en Rose, Leon en Moyra. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

THUYNSMA, Frederick. +Donderdag 1 Junie 2006. Christa, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 7 Junie 2006 12:00 NG kerk Algoapark, St Leonardsweg (P.E.) Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB,
Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DEN BERG, Eldred. +1 Junie 2006. Ons innige meegevoel met familielede en vriende. Hy sal gemis word deur die beheerliggaam, hoof, personeel en leerders van HTS Newton. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2006)

6 Junie 2006

Verlowings

HARTZENBERG, Alex en GERBER, Adri. Oudste seun van Ferdie en wyle Maureen HARTZENBERG en enigste dogter van Mercia en wyle Bert GERBER kondig hul verlowing aan.

Gelukwensing

ADAMS, Divan is een jaar oud. Ma, Pa, Jayden, Jenomé, Nita en Karen

Sterfgevalle

(2 berigte)
CRAUSE, George. +Vrydag 2 Junie 2006. Eggenote Christina, kinders Johan, Rika, Morné, kleinkinders; Pieter, Rika, Odette en Divan. Begrafnisdiens Dinsdag 6 Junie 2006 14:00 NG kerk Sionsrand, Linton Grange (P.E.) o.l.v. dr. BARNARD. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2006) Reëlings: Marie Steyn, DOVES, P.E. 041 365 5399

MULDER, Rayner. +Sondag 4 Junie 2006. Ouers en suster. Roudiens Woensdag 7 Junie 2006 11:00 Avbob-kapel. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DER BANK, Jurie Johannes. +Woensdag 31 Mei 2006. Thelma, sy kinders en kleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 6 Junie 2006 11:00 St. Marks kerk Kaapweg, Westering. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

VAN DER MERWE, Bettie. +Vrydag 2 Junie 2006 89 jaar. Geliefde ouma en oumagrootjie van Lizel, Noel, Chris en Damian.

VAN HEERDEN, Boetie. +Maandag 5 Junie 2006. Eggenote Emmie, kinders Jaco, Hendrik, Mitsy en kleinkind Chanté. Roudiens Donderdag 8 Junie 2006 11:00 Avbob, Uitenhage. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage 041 922 8066

7 Junie 2006

Dankbetuigings

BOTHA, Johan. Dankie vir ondersteuning en medelye tydens Johan se siekte en afsterwe. Miems, Raymond, Petro, Thienus, Johan Jr., Raymond Jr. en Marezanne.

In Memoriam

MINNIE, Caroline. Sestien jaar oorlede. Kinders Derick, Muria, Jeffrey, skoonkinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

Sterfgevalle

CARELSE, Andre. 1944 - 2006. +Donderdag 1 Junie 2006. Eggenote Nola, kinders Nicolette, Fran, Ulrich, Cobus, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 7 Junie 2006 14:00 NG kerk Newtonpark (Port Elizabeth) o.l.v. ds. Riaan LABUSCHAGNE. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/05/2006)

CRAUSE, Leon. *30.09.1947 +04.06.2006. Vrou Anna-Marie, kinders Bennie en Annarie. Roudiens Donderdag 8 Junie 2006 11:00 NG kerk Somerstrand (Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2006) Reëlings: Memorial Funeral Home 041 581 0224

(Berig in Die Burger O-K 07/06/2006 - ' 'n Bekende Baaise hartchirurg word môre hier veras nadat hy die naweek aan vermoedelik 'n hartaanval dood is. CRAUSE het aan die Univ. van Pretoria as 'n dokter gekwalifiseer en het daarna sy internskap hier by die prov. hospitaal voltooi. Daarna het hy na Durban verhuis en as chirurg by die Wentworth-hospitaal gewerk. Hy het in 1986 terug gekeer na P.E. en deel geword van die eerste opeharteenheid in die Oos-Kaap. Die eenheid is in die Baaise prov. hospitaal gestig.')

DU PREEZ, Boyce. +Sondag 4 Junie 2006 96 jaar. Ons geliefde oupa en oupagrootjie. Natie, Hester, Jacques en Louise, Igie en Charleen en kleindogters.

SWARTZ, Rhoda Mary. +Donderdag 1 Junie 2006. Kinders en kleinkinders. Verassingsdiens Saterdag 10 Junie 2006 11:00 Ou Apostoliese kerk van Afrika, Sidwell gemeente (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

VAN AARDT, Gregory. +Sondag 4 Junie 2006 in Cuyler-kliniek (Uitenhage). Hy was vir 23 jaar onderwyser by Hoërskool Uitenhage. Innige meegevoel aan die VAN AARDT-gesin en naasbestaandes. Van personeel, leerders en skoolbeheerraad van Hoërskool Uitenhage.

ZEELIE, Fred. Afgetrede treindrywer van P.E. +4 Junie 2006 74 jaar. Roudiens te Pretoria. Jongste dogter Louise, kleinseuns Pierre & Frederick en skoonseun Andrew.

8 Junie 2006

Sterfgevalle

BARNARDO, Catherina Aletta (Rina). Begrafnsidiens Vrydag 9 Junie 2006 14:30 Milnerton Huis Kapel (First Avenue Funeral Home). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

BRAND, Michiel Hendrik Gous. Begrafnisdiens Saterdag 10 Junie 2006 11:00 NG kerk Lorraine (P.E.). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger 08/06/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

DU PREEZ, Boyce (Phillip Louis). +Sondag 4 Junie 2006. Seuns en familie. Roudiens Vrydag 9 Junie 2006 11:00 NG kerk Nooitgedagt. Verassing. Geen blomme op versoek. Finansiële skenkings aan Louisa Myburgh Ouetehuis. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731

DU PREEZ, Ignatius Soloman (Naas). +Woensdag 7 Junie 2006 op Uitenhage. Kinders André en Desiree asook familie, Rina en vriende. Begrafnisdiens Maandag 12 Junie 2006 11:00 NG kerk Bothasrus, Despatch o.l.v. ds. Danie BOSMAN. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 9332039

MYBURGH, Johan. +Maandag 5 Junie 2006. Ma Zelda, pa Hannes, boetie Nico, ouma Roslind, Jane, Sonja, Tanya en familie. Begrafnisdiens Vrydag 9 Junie 2006 11:00 Evangelisasie-sentrum. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731.

SAUNDERS, Neil. Oom is skaars weg en die verlange is reeds so groot. Dankie vir oom se liefde vir ons en ons kinders. Pikkie, Debbie, Jeandré, Iloné en Deviné (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2006)

VAN ASWEGEN, Willem Pieter Geyer. *22.05.1935. +Dinsdag 6 Junie 2006 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders en kleinkinders. Roudiens Dinsdag 13 Junie 2006 11:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2006)
Reëlings: Bokkie Els, AVBOB, Humansdorp 042 291 1230

VENTER, Arista (née VAN ONSELEN). Pappa, Mamma, Gerhard, Jacques, Arné en Maruné. Gedenkdiens 17 Junie 2006 10:00 Winterhoekgemeente, Vanes, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2006)

9 Junie 2006

Huwelike

VAN ECK, Le Roux en Orpha. 50ste huweliksherdenking 9 Junie 2006. Geluk van Gideon, Soekie, Emmie en al die skoonkindersen kleinkinders.

Sterfgevalle

BASSON, Frederick Jacobus.+Maandag 5 Junie 2006. Eggenote Chantel. Roudiens Maandag 12 Junie 2006 14:30 Evangelisasie-sentrum, Cotswold (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 4842731

DIDLOFT, Setta. 63 jaar. Begrafnisdiens Sondag 11 Junie 2006 14:30 Hankey Cong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 09/05/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHONKEN, Daniel (Danie) Gewese O.P., Natal, S.W.A., O.TVL. rugbyspeler +Dinsdag 7 Junie 2006 80 jaar. Roudiens Maandag 12 Junie 2006 10:00 NG kerk Sondagsrivier, Kirkwood. Verassing. Geen blomme, donasies aan die plaaslike hospitaal. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2006)

SPAERS, Nellie. +4 Junie 2006 83 jaar. Geliefde ma, ouma, oumagrootjie en tannie. Ronnie, Lien, Cathy en kinders. Begrafnisdiens Saterdag 10 Junie 2006 14:00 UCC kerk, Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2006)

TAMBOER, Nzimeni Jan. 74 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 10 Junie 2006 13:00 Vuzumsi-saal, Hankey. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN AARDT, Gregory 45 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 10 Junie 13:00 Uitenhage Cong. Kerk, Caledonstraat. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN WYK, Anna Lauraine. +Dinsdag 6 Junie 2006. Jacque, Luhan, Lana, Carika, George, Wessel en Lucille. Begrafnisdiens Saterdag 10Junie 2006 11:00 NG kerk Newtonpark. (P. E.). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731.

WOLMARANS, Dorothea (Doortjie). +Woensdag 7 Junie 2006. Eggenoot, seuns, en susters. Roudiens Maandag 12 Junie2006 10:00 NG kerk Heideveld, Rowallanpark. (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731.

10 Junie 2006

Gelukwensings

NELSON, Caleb. Een jaar oud 10 Junie 2006. Ouma Ann, Oupa Sollie, Carmen, Kelly en Mareldia.

Sterfgevalle

ALBERTS, Jan Johannes. +Donderdag 8 Junie 2006. Kinders Hester, Frikkie, Elana, Audrey, Marius, Mac, Divan, Chinese, Elandre, Mikyla, Franco, Megan. Roudiens Maandag 12 Junie 2006 11:00 NG Oos gemeente. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage. 041 922 8066

(4 berigte)
CUNNINGHAM, Brian. +Thursday 8 June 2006. Beloved husband and friend of Nat; husband, dad and friend of Allen, Gail, Dale, Niki, Robin, Melissa, William and Heidi; grandpa and "Songololo-pater" of Brandon, Sammy, Mark, Jayme, Jeremy, Laura, Amy
and little BC. Funeral service Tuesday 13 Junie 2006 15:00 St. Nicholas Anglican Church, Charlo (P.E.). Cremation private. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2006) Arrangements: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

MC LAREN, Adam Johan (Mac) +Vrydag 9 Junie 2006. Geliefde pa van Tisha en Zelda

VAN DER MESCHT, Jimmy - Faans. +Donderdag 8 Junie 2006. Vrou Henna, kinders Sarita, Estelle, Ronel, Riaan en gesinne. Roudiens Maandag 12 Junie 2006 09:00 NG Oos gemeente. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage 041 922 8066

(Berigte by troufotos in Die Burger Oos-Kaap 10/06/2006)

George BATCHELOR en Elke SCHWELLINUS is op 6 Mei (2006) buite Wildernis in die huwelik bevestig.

Marius NORTIER en Debbie SWART is op 15 April (2006) by Thatchwoods in die huwelik bevestig deur ds. Johan VAN ROOYEN. Die paartjie vestig hulle in Port Elizabeth.

12 Junie 2006

Sterfgevalle

BEUKES, Louisa. +Woensdag 7 Junie 2006. Man Tony, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 14 Junie 2006 15:00 Memorial-kapel, Heughweg 86, Walmer (P.E.) Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2006) Memorial Funeral Home, 041 581 0224

BURMEISTER, Noel Rodney. +Vrydag 9 Junie 2006. Kinders en familie. Roudiens Dinsdag 13 Junie 2006 11:00 Evangelisasie-sentrum, Cotswold (P.E.). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 4842731

LANDMAN, Catherina Dorothy. Begrafnisdiens Dinsdag 12 Junie 2006 10:00 NG kerk, PE-Noord, Daltonweg, Sidwell (P.E.). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

(2 berigte)
MC LAREN, Adam Johan (Mac) +Vrydag 9 Junie 2006. Kinders Tisha en Zelda. Roudiens Woensdag 14 Junie 2006 11:00 Milnertonhuis-kapel (First Ave Funeral Home) Donasies i.p.v. blomme aan Save a Pet. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028)

VAN ZYL, Barend Cornelius. Begrafnisdiens Maandag 12 Junie 2006 11:00 Oikos-familie gemeente, Mangoldstraat, Newtonpark (P.E.). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2006). Journey's End Funeral Home tel/faks 041 484 1464

13 Junie 2006

Sterfgevalle

POTGIETER, Kotie. +Sondag 11 Junie 2006. Eggenote Suzette, kinders Andre, Karen en Maryke, skoondogter Mary, kleinkinders Malinda en Angela. Roudiens Donderdag 15 Junie 2006 11:00 NG Oos gemeente, Uitenhage. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage 041 922 8066

SCOTT, Andrew Stanley. +Vrydag 9 Junie 2006. Yvonne, sy kinders, kleinkinders en agterkleinkind. Verassingsdiens Donderdag 15 Junie 2006 14:00 Victoriapark-krematoriumkapel. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

SMITH, George. +Donderdag 8 Junie 2006. Begrafnisdiens Donderdag 15 Junie 2006 11:00 NG kerk Boesmansriviermond. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2006)

SWANEPOEL, Elizabeth Johanna. Eggenote, moeder en ouma +11Junie 2006. Pieter, kinders, skoon- en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2006)

WICKS, Gertie. +Saterdag 10 Junie 2006. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 15 Junie 2006 14:00 NG kerk Algoapark. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

In Memoriam

ELAND, Joseph. Een jaar oorlede 13de Junie. Susters Anna en Helena.

VON BUCHENRODER, William (Oom Willem). In loving memory of my husband and father who left us 1 year ago. Wife Eva, children and grandchildren

15 Junie 2006

Sterfgevalle

ROOS, Johann. +10 Junie 2006. Buksie, Nicole, BLVJ. Lauren, Johann, Dawn. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2006)

In Memoriam

SAAYMAN, Elsabe. 22.09.1944 - 15.06.2004. Andre, kinders en kleinkinders.

16 Junie 2006

Sterfgevalle

APOLLIS, Rosy (Si-Vice) 70 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 17 Junie 2006 14:00 Roselane kerk. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919.

DELPORT, Jurgens Johannes (Baan). +Dinsdag 13 Junie2006. Eggenote, Moeder, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 19 Junie2006 13:30 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Jubilee Park-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2006) Reëlings: Tania Vosloo, DOVES Uitenhage 041 9921349

LOMBARD, Walton 88 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 17 Junie 2006 13:00 Dalestraat Kong.Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHEEPERS, Rita. (née OBERMEYER) *11.07.1927 +Dinsdag 13 Junie 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 17 Junie 2006 11:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2006) DOVES, Jeffreysbaai 042 293 1730

VAN VUUREN, Johanes Petrus (Toy).+Woensdag 14 Junie2006. Johanna, Wessel, Leon, Nico. Roudiens Maandag 19 Junie2006 11:00 NG kerk PE Moedergemeente. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2006) Reëlings: Alfred JOnes AVBOB P.E. 041 44 2731

In Memoriam

DERBYSHIRE, Roy. 16 Junie die 21ste verjaarsdag van kleinseun wat op 17 Junie 1990 saam met sy ouers en sussie verongeluk het. Oupa en Oumie STRYDOM.

GOUWS, Lorraine Maureen 16 Junie 1938 - 2 April 2006. Vandag 16 Junie eerste verjaarsdag. Man, kinders en kleinkinders.

JANSEN, Enslin. Nege jaar oorlede 16de Junie. Siegfried, Petro en kleinkinders.

(2 berigte)
SCHEFFER, Burman. Een jaar oorlede 16de Junie. Mattie; Vonnie, Wessel en kleinkinders.

17 Junie 2006

Troudagvierings

BOTHA, Hannes en Wiesie van Retha van der Merwe-aftreeoord herdenk hul 50ste huweliksherdenking op Sondag 18 Junie2006. Geluk van kinders en kleinkinders.

In Memoriam

DERBYSHIRE, Alroy, Erna, Roy en Larené. Sestien jaar gelede in motorongeluk oorlede. Renier en Drieka STRYDOM en gesin.

PLAATJIES, Ernest. Ses jaar oorlede. Vrou Hope en dogter Ernelda.

VAN ROOYEN, Eltina (Sus). Op 18 Junie 2006 jou 1ste verjaardag weg - van Percy, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

VIVIERS, Sandra (née PRESTON) 4 years ago today you were taken from us. Dad, Mom, Yolanda and Brian.

(Berig by foto in Die Burger Oos-Kaap 17 Junie 2006)
Roald, seun van Niells en Sandri VAN ZYL SMIT van Alexandria, is onlangs in Durbanville in die huwelik bevestig met Deidre, dogter van Gert en Sonja DE WET van Groot-Brak. Die egpaar vestig hulle in Kaapstad.

19 Junie 2006

Sterfgeval

DU MONT, Robert. +Donderdag 15 Junie2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Dinsdag 20 Junie 2006 11:00 NG kerk St. Leonardsweg, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2006) Reëlings: Tania Vosloo DOVES Uitenhage 041 921349

20 Junie 2006

Sterfgevalle

DE VOS, Hendrik Frederick. *10.12.1938 +Saterdag 17 Junie 206 op Kareedouw. Eggenote, kinders en kleinkinders. Roudiens Woensdag 21 Junie 11:00 2006 NG kerk, Kareedouw. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

GERBER, Thomas Johannes (Tommy) van Penfordlaan 54, Uitenhage. +16 Junie 2006 in Cuyler-kliniek (Uitenhage). Eggenote en kinders. Begrafnisdiens Woensdag 21 Junie 2006 11:00 NG Kerk Moedergemeente. (Die Burger Oos-Kaap20/06/2006). Navrae: Bossies
084 792 0442 / 041 991 1471

HECTER, Jacobus Christoffel (Kota) +Maandag 19 Junie2006 91 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 21 Junie 2006 15:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2006) Reëlings: J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508

HURTER, Ann (Nurse DORFLING) +Donderdag 15 Junie 2006. Eggenoot Sakkie, kinders Deon en Hugo. Roudiens Donderdag 22 Junie 2006 11:00 NG Oos gemeente, Uitenhage. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald AVBOB Uitenhage 041 9228066

MEYER, Doreen. +Saterdag 17 Junie 2006. Kinders Leonie, Magrieta, Hendrik, Sanette, Johan, Eric, André, Deon, Nicolene, kleinkinders, agterkleinkind, MEKAYLA-familie. Begrafnisdiens Woensdag 21 Junie2006 14:00 NG kerk Van Stadens-gemeente, Rocklands. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald, Uitenhage 041 9228066

SCHOLTZ, Jan +13 Junie2006.Roudiens 20 Junie 2006 14:30 Hoogland NG kerk, Charlo (P.E.) (Die BurgerOos-Kaap20/06/2006)

STEMMET, Catherina Johanna. +Woensdag 14 Junie 2006. Chris, Sannie en familie. Begrafnisdiens Woensdag 21 Junie2006 14:00 NG kerk Algoapark (Port Elizabeth) Jubileepark-begraafplaas (Uitenhage) (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

VAN ROOYEN, Johan +Vrydag 16 Junie 2006 in Pretoria. Debbie, Justine, Dieter, Douw, Lynn en Shaun. Roudiens Donderdag 22 Junie 2006 14:00 Winterhoekkerk. (Die Burger Oos-Kaap20/06/2006)

Gelukwensings

DE GOEDE, Charnré. Een jaar oud. Mamma, Pappa en Ouma Sylvia.

21 Junie 2006

Sterfgevalle

BOSHOFF, Leah +Vrydag 16 Junie 2006 . Kinders en familie. Roudiens Woensdag 21 Junie 2006 10:00 Memorial-kapel, Heughweg 86, Walmer (P.E.). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2006) Memorial FuneralHome 041 581 0224

KELLER, Melt (voorheen Montagu, Gourits). Skielik oorlede. Kinders en kleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 24 Junie 2006 11:00 op Gourits. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2006)

MEY, Cynthia Frances +Maandag 19 Junie 2006 op Despatch. Kinders Frankie, Andrew, Freddie, Desmond, Mary, Emmarentia, Steve, Hildegard en Raymond, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Donderdag 22 Junie 2006 14:00 Volle Evangelie kerk, Van der Leursingel, Algoapark, P.E. o.l.v. pastoor MINNIE. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2006) Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB Despatch 041 933 2039

(2 berigte)
PAGEL, Una May (from Adelaide, formerly Stutterheim) 31.05.1941 - 18.06.2006. In memory of a Mother, Granny and wife. Terence, Leon, Vera, Garry, Anna and granddaughter Louisa. Cremation service Thursday 22 June 2006 11:00 St Barnabas Anglican Church, Hill St., Stutterheim. Donations in lieu of floral tributes to Amatola Haven, P O Box 222, Stutterheim. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2006) C J SCHOLES & Son 043 683 2981

RINTOUL, Alma +Donderdag 15 Junie 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 23 Junie 2006 11:00 NG Winterhoek-gemeente, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2006) Reëlings: Tania Vosloo DOVES Uitenhage 041 992 1349

(2 berigte)
ROOS, Johann. Geliefde seun, broer en oom. +10 Junie 2006. Die Laeveldse familie: Pa Buks, Tannie Babs,Frank & Irma HONIBALL en kinders. Begrafnisdiens Donderdag 22 Junie 2006 14:00 NG Kerk, Somerstrand (P.E.). Verassing. Donasies i.p.v. blomme aan St Franis Hospice, Pb. 7793, Newtonpark 6055. 041 360 7070. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2006)

STEENBERG, Neels. +20 Junie 2006. Vrou Hettie, dogters Unetsie en Corné. Begrafnisdiens Vrydag 23 Junie 2006 14:00 NG Winterhoek gemeente, Uitenhage. Jubilepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald AVBOB Uitenhage 041 9228066

STRYDOM, Marietjie +Sondag 18 Junie 2006. Eggenoot en kinders. Begrafnisidiens Donderdag 22 Junie 2006 14:00 NG kerk Sydenham gemeente. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

TRUTER, Henry A. +14 Junie2006. Betreur deur BOSMAN-familie. Begrafnisdiens Donderdag 22 Junie 2006 11:00 Volle Evangeliekerk, P.E. Noord, Suttonweg. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2006) United Funeral Home, Highfieldweg 263, Korsten 041 451 3311 / 083 429 6932

Gelukwensing

WOEST, Shano Noel. Een jaar oud op Saterdag 17 Junie 2006. Pappa, Mamma en WELCH-gesin.

22 Junie 2006

Sterfgevalle

BOTHA, Susan. +Maandag 19 Junie 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 23 Junie 2006 11:00 NG kerk Parkheuwel gemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

GERBER, Sarah. +Saterdag 17 Junie 2006. Kinders Adria, Jan, Pierre, kleinkind Jaco. Roudiens Vrydag 23 Junie 2006 11:00 NG Dagbreek kerk, Despatch. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald AVBOB 041 922 8066

MARAIS, Charles. *14.02.1933. +Dinsdag 20 Junie 2006 op Jeffreysbaai. Kinders & kleinkinders. Roudiens Vrydag 23 Junie 2006 10:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 222/06/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

GERBER, Martin. *02.02.1932 +21.06.2004. Ons Pa en Oupa 2 jaar oorlede. Phillip, Maritha en Ruben.

23 Junie 2006

Sterfgevalle

BOTHA, Susan Elizabeth. Ons moeder +19 Junie 2006. Jacques, Marlene en gesin (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2006)

DE WIT, Willem Michiel. +21 Junie 2006. Vrou Maria, kinders Laurens, Sus, Nita, kleinkinders Ilse, Charné, Chanté. Begrafnisdiens Saterdag 24 Junie 2006 11:00 NG Oos-gemeente, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2006)

EXFORD, George. +16 Junie 2006. Vrou Johanna, kinders Lawrence, Burton, Melory, Wendy, Richard, Johanna, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 24 Junie 2006 12:00 Lede van Christus-kerk, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

GROOTBOOM, Joseph 70 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Junie 2006 12:00 Steytlervile Congregation. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MEYER, Maria Magdalena (Flip se ma) *10.12.1910 +Donderdag 22 Junie 2006 te Port Elizabeth. Flip, Nicky en familie. Begrafnisdiens Maandag 26 Junie2006 10:30 NG Kerk, Moedergemeente, Humansdorp. Munisipale Begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SALTERS, Jakobus Thomas. Begrafnis 1 Julie 2006 op Paterson. JONES- en SALTERS-familie en Gerald, Annie en kinders. Vir inligting: 041 481 7769 / 041 456 1885 (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2006)

WEIMERS, Alfred John 52 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Junie 2006 12:00 V.G.K. Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap23/06/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

OLIVIER, Marco. Vyf jaar oorlede. Ouers, broers, suster en sy twee kinders.

24 Junie 2006

Sterfgevalle

DELPORT, Burgerine. +Donderdag 22 Junie 2006 (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2006)

GERBER, Martha Johanna (Mossie) *03.09.1935 +Donderdag 22 Junie 2006 te Port Elizabeth. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 27 Junie 2006 11:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

(2 berigte)
SNYMAN, Jeandré (1988 - 2003) Ma Bernadette, Pa Marius en Anzel; Ouma en Oupa.

26 Junie 2006

Gelukwensings

WILLIAMS, Ida. Geluk met mondigwording 26 Junie. Ouma, Ma, Oom, Broers, Susters, Neef en Niggie.

Dankbetuiging

NORTIER, Johan. Dankie aan familie en vriende vir bystand tydens siekte en heengaan van Johan. Dankie aan dokters en verpleegsters Greenacres-hospitaal. Retha, Johan Jr., Christiaan, Richard, Louis, skoondogters en kleindogters.

Sterfgevalle

DELPORT, Burgerine. +Donderdag 22 Junie 2006. Roudiens Dinsdag 27 Junie 2006 14:00 Kragga Kamma Uitspanningsoord. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

METELERKAMP, Wallie. Drie jaar oorlede 14 Julie 2006. 70ste verjaarsdag 26 Junie 2006. Vrou Anna, Meudené, Patty, Roger, skoonseuns en kleinkinders.

27 Junie 2006

Sterfgevalle

BERGH, S.J. *11.04.1907. +20.06.2006. Oudskoliere van Hoërskool Brandwag, Uitenhage, neem met leedwese afskeid van hul geliefde Oud-skoolhoof. Hy was die 3de Skoolhoof van die Skool, vanaf 1954 - 1972. Simpatie aan Wimpie, Johan, Fanie en gesinne. Teraardebestelling was Vrydag 23 Junie 2006. Navrae 021 913 8150 (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2006)

BOTHA, Chris. Voorheen van Huis Senburg. +23 Junie 2006. Verassingsdiens Woensdag 28 Junie 2006 11:00 NG kerk Bothasrus. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

COLESKE, Daniel. +Vrydag 23 Junie 2006. Vrou, Fritz, Zelda, Stella, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 27 Junie 2006 15:00 NG kerk Heideveld, Rowallanpark. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

KELBRICK, Maria Elizabeth (Betty) +Woensdag 21 Junie 2006 op Uitenhage. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 27 Junie 2006 11:00 NG kerk Uitenhage-Noord. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2006)
Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

POLLARD, Diné (née COETZEE). *03.04.1953. +Donderdag 22 Junie 2006. Dogter Lana-Mari, seun Hein Jaco, ma Bets, suster Elna, broer Leon, skoonsusters Rene en Thea. Roudiens Woensdag 28 Junie 2006 13:30 NG kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing.
(Die Burger Oos-Kaap 27/06/2006) DOVES Humansdorp 042 295 1663

(2 berigte)
SWANEPOEL, Maria Magdelena (Marie) +Donderdag 22 Junie 2006. Dogter Elsebie. Begrafnisdiens Woensdag 28 Junie 2006 11:00 Avbob-kapel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2006). Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

VERWEY, Noelene. +23 Junie 2006. Kinders Wouter, Rikus, Rista, Werner, Anthony, Maryke en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 28 Junie 2006 11:00 NG Eendrag kerk, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2006)
Reëlings: Esme Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

VOSLOO, Johan. Een jaar oorlede 27 Junie. Annette, Simoné en Louise.

Dankbetuigings

BREYTENBACH, Corrie. Dankie vir hulp en ondersteuning tydens Corrie se ongeluk. Dankie aan Cuyler-kliniek, dokters en personeel. (Uitenhage). BREYTENBACH-familie.

Gelukwensings

DU TOIT, Latella. Geluk met 50ste verjaardag. Jou man en drie kinders

28 Junie 2006

In Memoriam

STANDER, Nelie. Een jaar oorlede. De Wet en kinders en pleegkinders.

Sterfgevalle

ALLERS, Nicholas Petrus (Nicky). +Donderdag 22 Junie 2006. Eggenote Jo, dogter Tanya, skoonseun John, kleinkinders Nicole, Justin en swaer Justus TERBLANCHE. Begrafnisdiens Vrydag 30 Junie 2006 11:00 NG Kerk, PE-Wes, h.v. 5de Laan en Pickeringstr.,
Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger O-K 28/06/2006) Reëlings: Marie Steyn 041 3655399

BAIN, Geddes. +Maandag 26 Junie 2006. Eggenoot van Esté en pa van Charl, Francois, Danaë, Mirisa en Jeannie. Roudiens Donderdag 29 Junie 2006 11:00 Memorial-kapel, Heughweg 86, Walmer (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger O-K 28/06/2006) Memorial Funeral Home 041 5810224

ERASMUS, Hannes. +Maandag 19 Junie2006. Minda, kinders, skoonkinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 28 Junie 2006 14:00 Krematoriumkapel, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

FERREIRA, Dennis. +Donderdag 22 Junie 2006. Eggenote Joan, kinders Bryan, Louzell, Gaynor, kleinkind Annique. Begrafnisdiens Donderdag 29 Junie 2006 11:00 Metodistekerk, Westering (P.E.) Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger O-K 28/06/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES 041 3655399

29 Junie 2006

In Memoriam

GOUWS, "Oom Koos". (Geen datums). Your loving son Ralph, Berennice, Lurline, Earlene, Roché and wife Christina.

Sterfgevalle

KOLBE, Doreen (Ma Kolbe).+Maandag 26 Junie 2006. Glenys, John en Helena, Joy en Steve, kleinkinders en agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 30 Junie 2006 14:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

PARKER, Stanley Richard. +Dinsdag 27 Junie 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 30 Junie 2006 10:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste bk 041 484 5748

VERMEULEN, May. +Dinsdag 27 Junie 2006 81 jaar. Abrie, Annette, Marcel, Noeline, Colleen, Monica, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 30 Junie 2006 11:00 Memorial-kapel, Heughweg 86, Walmer (P.E.) Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 29/06/2006) Memorial Funeral Home 041 581 0224

30 Junie 2006

Sterfgevalle

BOESAK, Ronnie. 49 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 1 Julie 2006 12:00 O.A.K., Acacialaan. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

CHOWLES, Hester Marriette (Soekie) née GAYBBA. +Woensdag 28 Junie 2006. Broer Danie en gesin. Begrafnis in Centurion Maandag 3 Julie 2006. Skakel 082 929 0233 vir besonderhede. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2006)

LINKS, Callin 7 jr. Begrafnisdiens Saterdag 1 Julie 2006 11:00 Uitenhage Congregational kerk. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MAFEMPIE, Isak. 50 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 1 Julie 2006 14:00 Ou Apostoliese kerk, Mountainview. (Die Burger O-K 30/06/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHOEMAN, Casper Johannes. +Dinsdag 27 Junie 2006. Eggenote Susanna, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 30 Junie 2006 14:00 AGS kerk, Chasestraat, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

SLABBERT, Skottie. +Woensdag 28 Junie 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 1 Julie 2006 11:00 NG Dagbreek kerk, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger O-K 30/06/2006) Reëlings: Esme Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

CLOETE, Flip. Ses jaar oorlede. Suzie en kinders.

Gelukwensings

OCHSE, Ulrich en Colette (HARRIS). Eersteling seun, Stefan, in Pretoria. Oupas en oumas John, Petro, Peter en Bessie.

  • Hits: 7212