Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2006 07 July

1 Julie 2006

Sterfgevalle

BARNARDO, Jan Johannes +Woensdag 28 Junie 2006 op Uitenhage. Kinders Marina, Linda, Johan,Paul en Deon, skoonkinders, kleinkinders. Verassingsdiens Maandag 3 Julie 2006 14:00 NG kerk Despatch-Suid o.l.v. ds. Wouter OLIVIER. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2006) Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB Despatch 041 933 2039

SIAS, Mercy Lauder 44 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 1 Julie 2006 12:00 St. Katherines Kerk, Markstraat. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

(Berig by troufoto op Forum-blad van Die Burger Oos-Kaap 01/07/2006)

Mnr Paul en mev Petro HEYNIKE van Seaview (P.E.) is op 27 Mei 2006 deur ds. Manie CROUSE in die huwelik verbind.

3 Julie 2006

Sterfgevalle

JANSE VAN VUUREN, Andries Marthinus.+Donderdag 29 Junie 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 4 Julie 2006 11:00 NG Kerk Heideveld. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

JEWASKIEWITZ, Catharina Susanna. +Donderdag 29 Junie 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 5 Julie 2006 15:00 NG De Mist kerk, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2006) Reëlings: Esme Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VERMAAK, Bettie. +Donderdag 29 Junie 2006. Diep betreur deur Gert, Elise en Jean. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2006)

4 Julie 2006

Sterfgevalle

ADLAM, Susie. +Vrydag 30 Junie 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 4 Julie 2006 14:00 NG kerk Heideveld (P.E.). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-K 04/07/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

ALLEN, Ronald Hubert (Manne). Tragies +Vrydag 30 Junie 2006. Moeder, susters en Danelle. Verassingsdiens Woensdag 5 Julie 2006 11:00 AGS kerk, Youngpark. (P.E.) (Die Burger O-K 04/07/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 4845748

FABER, Willie. +Donderdag 29 Julie 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 3 Julie 2006 NG kerk Uitenhage-Oos. Verassing. (Die Burger O-K 04/07/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

GOUWS, Ellie Elizabeth. *15.09.1927 +Vrydag 30 Junie 2006 op Humansdorp. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 4 Julie 2006 12:00 NG kerk, Kareedouw. Munisipale Begraafplaas, Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

GREEN, Anne. +Donderdag 29 Junie 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 4 Julie 2006 14:00 Victoriapark-krematoriumkapel. (Die Burger O-K 04/07/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 4845748

MATTHEW, Gertina Johanna Jacoba. *09.05.1928. +Vrydag 30 Junie 2006 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 4 Julie 2006 09:00 Sewendedagadventiste kerk, Jeffreysbaai. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

NIEMAND, Laurette. +Vrydag 30 Junie 2006. Begrafnisdiens Woensdag 3 Julie 2006 10:00 Milnertonkapel, First Avenue Funeral Home, Walmer (P.E.) (Die Burger O-K 04/07/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

POTGIETER, Susan Dorothea. +27 Junie 2006 op Humansdorp. Roudiens Woensdag 5 Julie 2006 12:00 by Jeffreysrus, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2006) DOVES Humansdorp 042 295 1663

(2 berigte)
SWART, Hertzog (Blackie). +Vrydag 30 Junie 2006. Geliefde eggenoot, pa en oupa. Roudiens Dinsdag 4 Julie 2006 12:30 Milnertonhuiskapel, First Avenue Funeral Home, Verassing. (Die Burger O-K 04/07/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

VERMAAK, Bettie. +Donderdag 29 Junie 2006. Kinders en kleinkind. Begrafnisdiens Woensdag 5 Julie 2006 11:00 NG kerk Sonheuwels, Bougainvillearylaan (P.E.) Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VERWEY, Charlene Karen (Shorty). +Saterdag 1 Julie 2006 op Uitenhage. Seun Monerique, Gerrie, ouers, susters. Roudiens Donderdag 6 Julie 2006 14:00 NG kerk Oos, Uitenhage. Verassing. (Die Burger O-K 04/07/2006) Reëlings: Mark Hitchens DOVES 041 992 1349

5 Julie 2006

Sterfgevalle

AINSLIE, John Hendry. +Maandag 3 Julie 2006 op Uitenhage. Eggenote Sarie, kinders Rina, George, Kosie, Johnie en Sarel, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dondedag 6 Julie 2006 14:00 NG kerk Eendrag, Despatch o.l.v. ds. André LOTTER. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2006) Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB Despatch 041 933 2039

ETSEBETH, Cornelius Gerthardus. +Maandag 3 Julie 2006. Haar heengaan word betreur deur haar kinders en kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 8 Julie 2006 11:00 NG kerk,  Lorraine. (Port Elizabeth) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

GIBELLO, Onelio. +Saterdag 1 Julie 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 7 Julie 2006 10:00 NG kerk De Mist. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

POTGIETER, Kobie. +Maandag 3 Julie 2006. Eggenote en suster. Begrafnisdiens Vrydag 7 Julie 2006 12:00 NG Noord gemeente, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

SMIT, Ada Evelyn. +Sondag 2 Julie 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 7 Julie 2006 11:00 NG kerk Sherwood. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice. (Die Burger O-K 05/07/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES P.E. 041 3655399

In Memoriam

DERRICK, YUSUF & JASON. Vandag, 5 Julie, is julle reeds 4 maande van ons weggeneem deur Here Jesus. Ma, Pa, broers en susters.

7 Julie 2006

Sterfgevalle

BOTHA, Johan (J.B.) +Woensdag 5 Julie 2006. Lewensmaat Daphne, moeder, broer, susters. Roudiens Vrydag 7 Julie 2006 14:00 NG kerk Noord, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2006) Reëlings: Tania Vosloo DOVES Uitnehage 041 9921349

DOLF, Pieter Johannes. 36 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 8 Julie 2006 13:00 Roselane Cong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

POTGIETER, Lynette. Tragies +Dinsdag 4 Julie 2006. Louis, Karlien en familie. Roudiens Vrydag 7 Julie2006 15:00 PE Sionsrand. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan MTR Smit-kinderhuis. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

RUITERS, Sarah 82 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 8 Julie 2006 14:00 Uitenhage Congr. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SAAIMAN, Johan. +6 Julie 2006 in Pretoria. Baba en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2006)

SAAIMAN, Johan Hendrik. +Woensdag 5 Julie 2006 in Pretoria. Verassing in Pretoria.

SAAIMAN-familie. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2006) Reëlings vir roudiens: Jacques 082 494 7205

SMIT, Jacobus Gideon Louw. *12.02.1934 Ons pa +04.07.2006. Begrafnisdiens Maandag 10 Julie 2006 11:00 NG Oos gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2006) Reëlings: Martin's Funerals 041 922 0955

STOKES, Christian David. +Saterdag 1 Julie 2006 op Uitenhage, 43 jaar. Eggenote Margaret, kinders Davian, en Melissa. Roudiens Saterdag 8 Julie 2006 09:00 Nuwe Apostoliese kerk, Mossieweg, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2006) Reëlings: Mark Hitchens DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

(3 berigte)
LEWACK, Edward Robert. Oorlede 7 Julie 2005. Wife Lidda; Dogters en seuns; Al die kleinkinders.

VAN ROOYEN, John Hamilton. Drie jaar oorlede 7 Julie. Jong, kinders en kleinkinders.

8 Julie 2006

Sterfgevalle

RADEMEYER, W.M. (Willie). +Donderdag 6 Julie 2006, 62 jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 10 Julie 2006 14:00 NG kerk, Moorreesburg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2006) Reëlings: DOVES Moorreesburg 022 433 1009

In Memoriam

KETTLEDAS, Billy. Died July 9, 1997. Wife Lettie, children Nevile, Louise, Kelvin & Devandré

(2 berigte)
KETTLEDAS, Claud. Died July 8, 2005. Mom, son Gary, sisters-in-law Valerie & Yolandie; In memory of our uncle Claude - Andrea, Cameron, Nicole, Penny, Junior, Carin, Billy & Yokell

MARAIS, Freek. Een jaar oorlede 9de Julie. Joan, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

VAN STADEN, Amanda. Drie jaar oorlede 8ste Julie. Mammie, Daddy, Deon asook Estelle en Johan.

10 Julie 2006

Sterfgevalle

DORFLING, Boet. +Woensdag 5 Julie 2006. Nora, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 11 Julie 2006 11:00 NG kerk Nooitgedagt, Van der Stelstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

MODLER, Heinz. +Donderdag 6 Julie 2006. Heinrich en Ria. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2006)

In Memoriam

BOTHA, Werner. You were loved too much to ever be forgotten. Mom (Shirley)

11 Julie 2006

Sterfgevalle

DOUGLAS, Tiaan Daniel Petrus. +Donderdag 6 Julie 2006. Daddy, Mummy, boeta en susa, oumas en oupas. Begrafnisdiens Woensdag 12 Julie 2006 11:00 Lede in Christus kerk, h.v. Kwikkie- en Williamstraat, Cotswold (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2006) Reëlings: Journey's End Funeral Home tel/faks 041 484 1464

DUNN, Devin. Tragies oorlede Sondag 9 Julie 2006. Simpatie aan sy familie. Diep betreur deur almal by Transport Components.

JEWASKIEWITZ, Naomi. +Vrydag 7 Julie 2006. Eggenoot, kinders, kleinkind. Verassingsdiens Donderdag 13 Julie 2006 13:00 Victoriapark-krematoriumkapel. (Die Burger O-K 11/07/2006) Reëlings:Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 4845748

POTGIETER, Elsie (FOUCHÉ) +Maandag 10 Julie 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 13 Julie 2006 14:00 Evangelisasiesentrum, Cleaveweg, Cotswold. (Die Burger O-K 11/07/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 4845748

SMIT, Joey. Gedenkdiens Woensdag 12 Julie 2006 10:30 Milnerton Huis-kapel, First Ave Funeral Home, Walmer (P.E.) Verassing privaat. Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 5815028

WEITSZ, Warren. *12.04.1976. +Sondag 9 Julie 2006. Ouers, broer, suster, seun. Verassingsdiens Woensdag 12 Julie 2006 11:00 Victoriapark-krematoriumkapel. (Die Burger O-K 11/07/2006) Reëlings: Jan Ackermam Algoa Begrafnisdienste 041 4845748

In Memoriam

BELLINGAN, Eric. Een jaar oorlede 10de Julie. Jou vriendin Rinda.

BUYS, Niek. Een jaar oorlede 11de Julie. Eggenote, kinders en kleinkinders.

VAN HUYSSTEEN, Riaan. Een jaar oorlede 17de Julie. Pa, Ma, Morné en Christo.

12 Julie 2006

Sterfgevalle

OLIVER, Marlene. +Sondag 9 Julie 2006. Ernest, Jacques, Jason, Jonathan. Roudiens Donderdag 13 Julie 2006 12:00 NG kerk, Kareedouw. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2006) Jamani Begrafnisdienste, Kareedouw 042 2880417

SCHEEPERS, Naas. *12.03.1915. In lewe van Patensie, later Jeffreysbaai. +10 Julie 2006 op Bredasdorp. Eggenote Babs, Adam en Maresa, Louise, Gerda, Maretha en Johan. Troosdiens Donderdag 13 Julie 2006 10:30 NG kerk Jeffreysbaai. Patensie-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2006) AVBOB, Bredasdorp 028 425 1803

STANDER, Lenhardt Francious. +Vrydag 7 Julie 2006. Eggenote en kinders. Begrafnisdiens Donderdag 13 Julie 2006 11:00 NG Oos gemeente, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2006) Reëlings: Heilandé Pienaar, Deus Curat Funerals, Cuylerstraat 7, Uitenhage 041 9911835

VENTER, Susan (née MENTZ) +Dinsdag 11 Julie 2006. Roudiens Vrydag 14 Julie 2006 11:00 Memorialkapel, Heughweg 86, Walmer (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger O-K 12/07/2006) Memorial Funeral Home 041 581 0224.

WATSON, Ernest James Raymond. +Saterdag 8 Julie 2006 op Oudtshoorn. Eggenote Eileen, kinders Carol, Jeanette en Raymond. Verassingsdiens Vrydag 14 Julie 2006 15:00 AGS gemeente, Despatch o.l.v. pastoor Corrie MULLER. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2006) Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB Despatch 041 933 2039

WEITSZ, Warren. Liefdevolle herinneringe aan 'n seun so skielik weggeneem. Jou ander ma, Tannie Ola. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2006)

In Memoriam

BARNARD, Willem (Tor) Drie jaar oorlede 12de Julie. Vrou Kelly.

13 Julie 2006

Sterfgevalle

BARNARD, Adam. +Woensdag 12 Julie 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 14 Julie 2006 10:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 4842731

VAN SCHALKWYK, Kevin. Tragies +Saterdag 8 Julie 2006. Ouers, gesin, familie. Begrafnisdiens Vrydag 14 Julie 2006 11:00 PPK kerk, Sydenham (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

Gelukwensings

LLOYD, Donné. Geluk met mondigwording. Voorspoed met studies. van Daddy, Mummy, Merlize en Lesha

14 Julie 2006

Sterfgevalle

BARNARD, Keira Ann. *01.03.2006. +Woensdag 12 Julie 2006 in Port Elizabeth. Pappa Berno, Mamma Brenda, oupas, oumas, ooms en tantes. Begrafnisdiens Maandag 17 Julie 2006 14:00 NG kerk Bothasrus, Despatch o.l.v. ds. KUHN. Forest Hill-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2006) Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB Despatch 041 933 2039

COLERIDGE, Francis 77 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 15 Julie 2006 12:00 P.P. Kerk. (Die Burger O-K 14/07/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 9881919

DRAGHOENDER, Martha 72 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 15 Julie2006 09:00 St. Anthony's Katolieke Kerk. (Die Burger Oos -Kaap 14/07/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ERASMUS, Evelyn. +Woensdag 12 JUlie 2006. Kleinseuns, susters. Begrafnisdiens Woensdag 12 Julie 2006 11:00 NG Noord-gemeente, Uitenhage. Jubile-begraafplaas. Reëlings: Esmé Goenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

Dankbetuigings

Monia en Tyron was op 09.06.2006 in ernstige ongeluk by die Boardwalk. Dankie aan almal wat ons ondersteun het en nog steeds ondersteun. Marion RAUPERT.

17 Julie 2006

Sterfgevalle

WHITEHEAD, Frederick John. +Vrydag 14 Julie 2006 op sy plaas Elandsrivier. Totsiens aan 'n eggenoot, vader en oupa. Joyce, Neil, Donovan, Novan, Ciske, Oumies en Sunelle. Roudiens Dinsdag 18 Julie 2006 11:00 NG Kerk Uitenhage Noord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2006) Bossies Funerals 041 991 1471

In Memoriam

(2 berigte)
DE KOCK, Seun. Oorlede 17 Julie 2005. Tokkie; seun Danie en Adel.

JANSE VAN RENSBURG, Annette. Een jaar oorlede 16de Julie. Man Andy en kinders Eugéne en Janice.

MARX, Frank. Een jaar oorlede. Elsa, Johannes en Amor.

18 Julie 2006

Sterfgevalle

BENN, Izak Petrus Theron. +Sondag 16 Julie 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 20 Julie 2006 11:00 NG kerk, Heideveld gemeente, Rowallanpark (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5749

GOOSEN, Ethel Ellen. +Donderdag 13 Julie 2006. Kinders en kleinkinders. Verassingsdiens Woensdag 19 Julie 2006 11:30 NG Kerk Sonheuwel, Westering (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

OLIVIER, Leonie Anetta (neé DU PISANIE) *26.11.1942. +Vrydag 14 Julie 2006 in Greenacres-hospitaal (P.E.) Kinders en kleinkinders. Werner en Susan.

OLIVIER, Leonie. +14.07.2006. 'n Wonderlike vriendin. Van Hans, Alwina,Tersia en Wayne.

VALENTIN, William. +Donderdag 13 Julie 2006. Vrou Yvonne, kinders Tania en André. Verassingsdiens Woensdag 19 Julie 2006 14:00 Metodiste kerk Lorraine (P.E.) Donasies i.p.v. blomme aan die NSRI, Posbus 23101, Port Elizabeth, 6000. (DieBurger Oos-Kaap 18/07/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

WHITEHEAD, Frederick John. Dankie vir vriendskap van 50 jaar. Aubrey, Olive, Deon, Rene.

19 Julie 2006

Gelukwensings

VAN DER MESCHT, Simoné. Ons Kriek is vandag 10 jaar oud. Ouma Anna en Oupa Maans

Sterfgevalle

COETZER, Prescilla. +Maandag 17 Julie 2006. Leon, Lurezia, Lizanne, Leon jr., Elmar en André. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2006)

HERHOLDT, Ria. +Sondag 16 Julie 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 20 Julie 2006 10:00 NG kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2006) Reëlings: J T Schooling Kirkwood 042 230 0508

OLIVIER, Leonie Annette. *26.11.1952 +14.07.2006. Geliefde moeder en ouma. Conrad, Vanessa en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2006)

RITTER, Annelise. Ons simpatie aan mnr. Ritter en familie met heengaan van sy vrou, moeder en ouma. RITTERS Jewellers, Walmerpark en Garden Court Hotel Shop, ons gaan jou vriendskap en vrolike geaardheid mis. Bestuur en Personeel, Ritters Jewellers. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2006)

SWANEPOEL, Adriana. +Dinsdag 18 Julie 2006. Kinders Ada, Wollie, Swannie, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 20 Julie 2006 14:00 NG kerk Van Stadensrivier. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2006). Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

WELGEMOED, George. *21.02.1939 +17.07.2006. Eggenoot, vader en oupa. Roudiens Woensdag 19 Julie 2006 15:00 NG kerk Despatch-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2006)

20 Julie 2006

In Memoriam

GROENEWALD, Jacoba Petronella. Een jaar oorlede 20ste Julie. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

Sterfgevalle

BEKKER, Kitty. *20.08.1922 +12.07.2006. Dogters Sophia LOUW, Rina PIENAAR en kleinkinders. Gedenkdiens was Maandagaand in Kaapstad. Teraardebestelling Vrydag 21 Julie 2006 15:00 op Sunland. (Oos-Kaap). (Die Burger O-K 20/07/2006)

KOMMER, Louisa (Santie). *17.03.1949 +Dinsdag 18 Julie 2006 op Kaap St Francisbaai. Eggenoot, kinders. Begrafnisdiens Vrydag 21 Julie 2006 14:00 EG kerk, Boskloof, Humansdorp. Munisipale Begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

MACKEY, Walter. Ons liefling seun. Narda en Miriam. Verassingsdiens Vrydag 21 Julie 2006 15:00 Avbob-kapel, h.v. Harrowerweg en Hancockstraat, Noordeinde. (Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2006)

OLIVIER, Leonie Annetta. +Vrydag 14 Julie 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 22 Julie 2006 12:00 NG kerk PE Noord, Deltonweg, Sidwell (Port Elizabeth) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

22 Julie 2006

In Memoriam

DIETRICH, William John. Ons Pa en Oupa oorlede 23 Julie 2005. Keith, Valerie, Marc en Jonathan.

SMITH, Smithie. Pappa reeds 5 jaar oorlede 22ste Julie. Erna. Huldeblyke

VAN ROOYEN, Zetta. Meegevoel aan ds. Johan VAN ROOYEN en familie. Moeder oorlede Sondag 16 Julie 2006. Kerkraad en Gemeente, NG Kerk De Duin, Humewood (Port Elizabeth).

Sterfgevalle

DANIELS, Jacobus. +Maandag 17 Julie 2006. Begrafnisdiens Saterdag 29 Julie 2006 VG Kerk, Kirkwood. Bergsig-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VERWEY, Mavis. Kollega en vriendin oorlede 20 Julie 2006. Voorheen werksaam by Oosterlig. Oosterlig-/Die Burger-personeel.

VERWEY, Mavis. +Donderdag 20 Julie 2006. Roudiens Dinsdag 25 Julie 2006 14:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2006) Memorial Funeral Home 041 581 0224.

24 Julie 2006

Sterfgeval

NELL, Debera Van der Merwe (Tannie Kleintjie) +Vrydag 21 Julie 2006. Kinders, kleinkinders en agterkleinkind. Begrafnisdiens Dinsdag 25 Julie 2006 11:00 NG Kerk, Moedergemeente, Geardstraat (P.E.). Noordeinde -begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

In Memoriam

JORDAAN, Peet. Vandag negende verjaarsdag weg van ons. Patsy, Karl, Elana, Matt.

25 Julie 2006

Sterfgevalle

DU TOIT, Johanna Christina. Our beloved ouma Hannah passed away on Friday, 21 July 2006. Shane, Lesley and Donavon SHEHAB.

FOURIE, Louis Francois. *17.11.1961. Tragies oorlede Woensdag 19 Julie 2006 op Seaview, Port Elizabeth. Moeder, kinders en familie. Roudiens Dinsdag 25 Julie 2006 10:00 Avbob-kapel, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

POTGIETER, P. H. K. (Oom Pieter) *14.06.1912. +20 Julie 2006 by Ons Tuiste, Humansdorp. Begrafnisdiens Woensdag 26 Julie 2006 14:30 vanuit Ons Tuiste. Humansdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2006) DOVES Humansdorp 042 295 1663

ZIETSMAN, Freddie. +23 Julie 2006 by Ons Tuiste, Humansdorp. (voorheen van Patensie) Ziets, Deline, André, Christi, Jaco, Willem en Adéle. Begrafnisdiens Donderdag 27 Julie 2006 11:00 NG Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

Dankbetuigings

BURGER, Eric. Dankie vir 'n gespaarde lewe en wonderbaarlike herstel. Dank aan dr. CORBETT, dr. De Wet LUBBE, Panorama-harteenheid, familie en vriende. Eric, Louie en kinders.

WHITEHEAD, John. Dankie vir simpatie en bystand tydens Johnse skielike heengaan.

In Memoriam

ALLISON, David Alex (Korkie). Een jaar oorlede 25ste Julie. Dogter Bernadine, kleinkind Dayodine en Arthur.

BAKKES, Johan. Reeds nege jaar oorlede. Anna, Sita, Johanita, André & seuns, Marita, Johan & dogters.

McCAY, Angus. Oorlede 25 Julie 1991. Faith.

SENEKAL, Magnes Sholto. Drie jaar oorlede 25ste Julie. Jou Moeksie.

Gelukwensings

NEL, Divan. Geluk met mondigwording. NEL-gesin.

26 Julie 2006

Dankbetuigings

POTGIETER, Lynette (née SMUTS) *03.10.1956 +04.07.2006. Dankie vir ondersteuning. Spesiale dank aan ds. Frans NEL. Mona, Louis en Karlien.

In Memoriam

ALLISON, David Alexander. Passed away 25th July 2005. Children Avis, Cynthia, Vernon, brothers, sisters, grandchildren, wife Mildred.

Sterfgevalle

BEYL, Roelof Jakobus. *01.05.1933 +Sondag 23 Julie 2006 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 28 Julie 2006 14:00 EG Kerk, Boskloof, Humansdorp. Munisipale Begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger O-K 26/07/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

DU TOIT, Johanna Christina (SIEBERHAGEN) *02.09.1924 +Vrydag 21 Julie 2006. Eggenoot. Roudiens Donderdag 27 Julie 2006 11:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

JOHNSEN, Elizabeth Anne (Ella) +Vrydag 21 Julie 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 28 Julie 2006 14:00 Volle Evangelie kerk, Perkinstraat, Noordeinde (P.E.) Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

MITCHELL, Jenna (19). +21 Julie 2006. Ouers, suster, broer, al haar oumas en oupas. (Die BUrger Oos-Kaap 26/07/2006)

STALLENBERG, Catherine Windvogel (née VAN DER WESTHUIZEN) *18.08.1915. +20.07.2006. A loving mother, grandmother and great grandmother. Letitia, Antonie, Quinton, René, Anthea, Antonio and Raquel. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2006)

27 Julie 2006

Sterfgevalle

DE VOS, Ebenhaezer (Eben) *15.12.1927 +Dinsdag 25 Julie 2006 op Humansdorp. Eggenote (Antoinette (Toi) née RADEMEYER), kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 28 Julie 2006 10:00 NG kerk Oos, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 27/07/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN DER MERWE, (Corrie). +Dinsdag 25 Julie 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 29 Julie 2006 10:00 Evangelisasiesentrum, Pettitstraat, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2006) Reëlings: Willem Potgieter DOVES Uitenhage 041 992 1349

VAN DER MERWE, Roelie (Van). Vrou Louise, kinders en kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 28 Julie 2006 14:30 Milnertonhuis-kapel. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 27/07/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

VAN DER WATT, Susara Susanna (Susie) *11.09.1909. +Sondag 23 Julie 2006 op Humansdorp. Begrafnisdiens Saterdag 29 Julie 2006 10:00 NG kerk Kareedouw. Teraardebestelling Suuranys Plaas (dist. Kareedouw). (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2006) DOVES Humansdorp 042 295 1663

28 Julie 2006

Sterfgevalle

ANDREWS, Bruce Alwin. 47 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 29 Julie 2006 14:00 Dalestraat Cong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ERASMUS, Georgina Olive (Jean) +Dinsdag 25 Julie 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 31 Julie 2006 14:00 NG kerk Algoapark-Noord. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/072006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES P.E. 041 365 5399

PRINS, Bonny Chantell 48 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 29 Julie 2006 12:00 P.P.kerk, Steytlerville. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

WINDVOGEL, Catherine 90 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 29 Julie 2006 12:00 V.G. kerk, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

29 Julie 2006

Sterfgevalle

DE WET, Jacobus Ignatius (Oom Tiny). Roudiens Maandag 31 Julie 2006 10:30 Helderberg NG gemeente Kapel, Somerset-Wes . Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2006) Reëlings: AVBOB Strand 021 851 2557

DEYZEL, Stella. +Donderdag 27 Julie 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 31 Julie 2006 11:00 NG Kerk, PE-Noord, Daltonweg, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

FOURIE, Sarie (Stompie). +Woensdag 26 Julie 2006 op Uitenhage. Eggenoot Piet, kinders Fanie, Meisie, Petro, Sonja, Sanet, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 1 Augustus 2006 12:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch o.l.v. ds. Danie BOSMAN. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2006) Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB Despatch 041 933 2039

GELDENHUYS, Johannes (Hannes). *21.11.1974. +Dinsdag 25.07.2006. Ouers, kinders, susters, broer, neefs, niggies. Roudiens Saterdag 29 Julie 2006 10:00 NG De Mist Gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2006) Begrafnisreëlings: AVBOB.

MCMASTER, Lydia. *14.11.1925. +Woensdag 26 Julie 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 31 Julie 2006 11:00 NG kerk Suid, Despatch. Munisipale Begraafplaas, Despatch. (Die Burger O-Kaap 29/07/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN NIEKERK, Christo Louis. +Dinsdag 25 Julie 2006 op Hankey. 43 jaar. Vader, broers, suster. Begrafnisdiens Dinsdag 1 Augustus 2006 15:00 Ou Apostoliese kerk, Robertstraat, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2006) Reëlings: Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

(2 berigte)
GEYER, Johan. Een jaar oorlede. Vrou Elga, dogter Briney, seun Ruan, skoonma Poenie. Dankbetuigings

POTGIETER, Lynette (née SMUTS) *03.10.1956 +04.07.2006. Dankie vir ondersteuning. Dankie aan ds. Frans NEL. Mona, Louis en Karlien.

(Berig by troufoto op Sosiale blad Die Burger Oos-Kaap 29 Julie 2006)
Lorenda BARNARDO en Martin VAN ROOYEN is op 14 April deur ds. Popeye VAN TONDER in die huwelik bevestig by Thatchwoods. Die paartjie vestig hulle in Port Elizabeth

 

31 Julie 2006
Sterfgeval

VOSLOO, Christo (Chris) +Woensdag 26 Julie 2006. Vrou Esther, kinders Crhis-Marie, Laryn en Simoné. Begrafnisdiens Dinsdag 1 Augustus 2006 14:00 Evangelisasie Sentrum, Cleveweg, Cotswold. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2006)

Gelukwensing

NELSON, Janine. Geluk met 16de verjaarsdag. Pappie, Mammie, Shelton en Claudia.

 

  • Hits: 6686