Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2006 05 May

2 Mei 2006

Sterfgeval

VAN HEERDEN, Rabie (77 jaar). Begrafnisdiens Woensdag 03 Mei 2006 10:00 in die VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 02/05/2006)

In Memoriam

VAN DER MESCHT, Japie. Gister op 1 Mei tragies van ons weggeneem. Suster Babsie (Die Burger Oos-Kaap 02/05/2006)

3 Mei 2006

Geboortes

REID, Ashton en Allana (née LANE). Babaseun, Luca Henry, 9 Maart 2006 (9 lb 6 onse)

In Memoriam

NIKSCH, George Ronald (Ronnie). Drie jaar oorlede. Eggenote Bettie en al die kinders.

Sterfgevalle

(3 berigte)
DORFLING, Johanna. +Sondag 30 April 2006. (Eggenoot - wyle Dawie Dorfling). Seuns, skoondogters en kleinkinders. Innige meegevoel aan Morné, Bernadine, Seun, Adelé, Dian, Celeste en Dorfling-familie van Jannie, Sylvia en COETZER-familie.
Begrafnisdiens Vrydag 5 Mei 2006 14:00 St Mark's Congregational kerk, Kaapweg (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die burger Oos-Kaap 03/05/2006) Reëlings: First Avenue FuneralHome 041 581 5028

(2 berigte)
GUNNING, Cathrina Elizabeth (Rina / Trienie) voorheen JOUBERT née VENTER. Moeder van Erich en Julia. +Saterdag 29 April 2006. Begrafnisdiens Vrydag 5 Mei 2006 14:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue. Donasies i.p.v. blomme aan die Echo Stigting. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

(2 berigte)
HUMAN, Cornelia Arnoldina (Corrie). +Sondag 30 April 2006. Eggenoot Lionel, kinders André, Estelle, Johan, Yvonne, skoondogters Linda en Lynn, kleinkinders Natasha, Jean-Pierre en Juaneque. Roudiens Woensdag 3 Mei 2006 NGK Somerstrand (P.E.) Ds Deon Binneman. Verassing. Alle vriende en familie welkom. Indien u oorweeg om blomme te stuur sal die familie 'n donasie aan St Francis Hospice verkies. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, 041 484 2731

LABUSCHAGNE, Cassie. +Saterdag 29 April 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 4 Mei 2006 15:00 NG Kerk, Lorraine. (P.E.) Verassing. Geen blomme op versoek. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2006) Reëlings: Marie Steyn 041 365 5399

MOOS, Petrus (Koeloe Chiet) +24 April 2006. Begrafnisdiens 06 Mei 2006 14:00 in die Kong. Kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2006)

PRETORIUS, Anna Margaretha (Girl). Begrafnisdiens Vrydag 5 Mei 2006 11:00 PE Nooitgedacht Van der Stelstraat, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STEYN, Nicky. Jongste seun van Samie en wyle Gladys. Skielik oorlede na 'n kort siekbed. Vader, eggenote, kinders en kleinkinders. Gedenkdiens NG kerk Sonheuwels, Bougainvillealaan Saterdag 6 Mei 2006 om 10:00 (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2006)

4 Mei 2006

Sterfgevalle

BLOM, Joseph Petrus. +Maandag 1 Mei 2006. Eggenote en dogter. Begrafnisdiens Vrydag 5 Mei 2006 11:00 Volle Evangelie kerk, Sidwell. (Port Elizabeth) Foerst Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/05/2006) Reëlings: Alfred Jpnes, AVBOB, 041 484 2731

(2 berigte)
HERSELMAN, Christiaan (Daan). Tragies + Saterdag 29 April 2006. Roudiens Vrydag 5 Mei 2006 14:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 04/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

JACKSON, Anna Catherina. Begrafnisdiens Vrydag 5 Mei 2006 10:00 NG kerk De Duin, La Rocherylaan. (Port Elizabeth) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/05/206) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KILIAN, Mabel Georgina (Bulla). +Tuesday 2 May 2006. Children and grandchildren, Winston,Cathy, Chene, Eugene, Ronelda, Simon, Theo, Lynnie, Shawn and Athena.(Die Burger Oos-Kaap 04/05/2006)

SNETLER, Herbert Lynn (Len). +Vrydag 28 April 2006. Eggenote, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 6 Mei 2006 15:00 NG kerk Oos, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 04/05/2006) DOVES, Jeffreysbaai 042 293 1730

In Memoriam

VAN LOGGERENBERG, Christopher. 04/05/1984 - 04/05/2006. Vierde verjaarsdag by Jesus. Verlangende ouers.

VAN ROOYEN, John Hamilton. *04.05.1925. Derde verjaarsdag. Jong, kinders en kleinkinders.

Dankbetuiging

DE CONING, Basil en Joan-Dee bedank almal vir gebede en oproepe op 25 April 2006

5 Mei 2006

Gelukwensings

NEL, Andrew en Marita (van Jansenville). Geluk met 50ste huweliksherdenking op 5 Mei. Kinders, kleinkinders en neef Boetie in Duitsland.

Dankbetuigings

PRINCE, Marietjie (Spookie). Dankie vir ondersteuning tydens verlies van ons dogter en suster.

Geboortes

NELL, Blaine en Tanette (née KOORNHOF). Seuntjie , Jason Ryan, *Woensdag 3 Mei 2006, 'n boetie vir Luke. Dank aan Dr Pierre Potgieter en personeel St Georges-hospitaal (P.E.) Oupa Herman en ouma Annemarie.

In Memoriam

VAN VUUREN, Percy. Een jaar oorlede. Linda, Ilandre en Anina.

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Jacobus Johannes (Koos). +Dinsdag 2 Mei 2006. Kinders en kleinkinders. Roudiens Saterdag 6 Mei 2006 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 05/05/2006) DOVES, Jeffreysbaai 042 293 1730

ELS, Johannes Christoffel (Oom Hansie).+na kort siekbed 2 Mei 2006. Eggenote Doris, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 5 Mei 2006 13:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark (P.E.) Verassing.(Die Burger Oos-Kaap 05/05/2006) Reëlings: Marie Steyn 041 365 5399

KOOPMAN, Debula Florintina (41 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 06/05/2006 11:00 VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 05/05/2006). Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MATABIELIE, Sheila (38 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 06/05/2006 11:00 N.A.C. Mossieweg. (Die Burger Oos-Kaap 05/05/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SAULS, Piet (68 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 06/05/2006 12:00 Rosedale Congregational kerk. (Die Burger Oos-Kaap 05/05/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

STEYN, Nicky. Jongste seun van Samie en wyle Gladys skielik + na kort siekbed. Vader, eggenote, kinders en kleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 6 Mei 2006 10:00 NG kerk Sonheuwels, Bougainvillealaan. (Die Burger Oos-Kaap 05/05/2006)

6 Mei 2006

Sterfgevalle

ALLEN, Christa. +Donderdag 4 Mei 2006. Roudiens Maandag 8 Mei 2006 12:00 NG kerk, Lorraine (Port Elizabeth) Verassing. Geen blomme, donasies aan St Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 06/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB 041 484 2731

(2 berigte)
BRADLEY, William Robert. +Vrydag 5 Mei 2006. Eggenote Anna, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 8 Mei 2006 14:30 Milnertonhuis-kapel (P.E.). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

GROENEWALD, Annelize. By ons bly verlange, gedagtes en mooi herinneringe. Manie, kinders en kleinkinders.

JOUBERT, Dawie. Hoewel die verlange steeds net so intens is, word die afwesigheid van my man en ons pa vergemaklik deur die daaglikse opmerkings en herinnneringe deur vriende en kennisse. Linda, kinders en skoonkinders.

(2 berigte)
PIETERSEN, Jean-Pierre. Een jaar oorlede 6de Mei. Pa en Ma; Lindy-Lee.

SCHEEPERS, Gerhardus Stefanus (Gert). +Saterdag 7 Mei 2005. Audrey, Odeen, Esna, Werner, Theuns en kleinkinders.

TIGER, Christina. On the 6th of May 2005 it was so painful to lose a caring, loving, hardworking and wonderful mom. Her husband, children, grandchildren and the rest of the family and friends.

Huwelike (Berig by foto op Sosiale Blad van Die Burger Oos-Kaap 6 Mei 2006.)
Drs. Heidré BEZUIDENHOUT en Francois BONNICI is onlangs op Yzerfontein in die huwelik bevestig. Heidré is die dogter van Anna en wyle Baron BEZUIDENHOUT van Despatch. Francois is die seun van prof. Francois en Aretti BONNICI. Die egpaar vestig hulle in Switserland.

8 Mei 2006

Sterfgeval

KILLIAN, Petrus Wynand. +27 April 2006 na siekbed. Begrafnisdiens Dinsdag 9 Mei 2006 11:00 Avbob-kapel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

VAN NIEKERK, Sophia Mey. Twee jaar oorlede 8ste Mei. Eggenoot Albert, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2006)

9 Mei 2006

Sterfgevalle

CLAASSEN, C J (John). +6 Mei 2006. Stephen & Susan, Klaas & Em en Hans & Gerda van Port Elizabeth. Roudiens Saterdag 13 Mei 2006 14:00 op sy kleinhoewe, Uiteindelik, Windhoek. Tel. Stephen 083 261 5865 (Die Burger Oos-Kaap 09/05/2006)

CLARKE, Aubrey Henry (Nobby) (Eks S.A.S.& H) +Vrydag 5 Mei 2006. Eggenote Deline en Elsie. Begrafnisdiens Woensdag 10 Mei 2006 14:00 NG kerk Van Stadensrivier. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/05/2006) Reëlings: Marie Steyn 041 365 5399

DENT, Nancy. +Saturday 6 May 2006. Will be missed by Joyce, Sandi, Peta & Richard. The family would like to thank the staff of CP Bradfield Frail Care. Cremation private. (Die Burger Oos-Kaap 09/05/2006)

DU PLESSIS, Catharina Francina Corneluis (sic). +Vrydag 5 Mei 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 10 Mei 2006 11:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold (Port Elizabeth). Teraardebestelling in Patensie om 14:30. (Die Burger Oos-Kaap 09/05/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 4845748

ERASMUS, Alesia. Woonagtig op Bedford. Oorlede op Sondag 7 Mei 2006. (Die Burger Oos-Kaap 09/05/2006)

MEYER, Maxie. +Saterdag 6 Mei 2006. Piet, Elsa, Pieter, Mieke, Riaan en Robyn. Begrafnisdiens Dinsdag 9 Mei 2006 14:00 NG kerk, Walmer,4de Laan. (Port Elizabeth) Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

SMIT, Christiaan Hendrik (Toy). +Vrydag 5 Mei 2006. Kinders Ronnie, Jean, Marie, Natasha en Chantelle, skoonkinders en kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 11 Mei 2006 10:30 AGS gemeente, De Langestraat, Despatch o.l.v. pastoor Corrie MULLER. (Die Burger Oos-Kaap 09/05/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

(2 berigte)
THORNE, Keith. +Donderdag 4 Mei 2006. Geliefde seun van Esther en oom Koos. Broer van Alan, Vivien en Lydia. Gedenkdiens Dinsdag 9 Mei 2006 15:00 by Cheshire-tehuis, Somerstrand (P.E.) Die Burger Oos-Kaap 09/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

CORNELIUS, Nicholas (Nicky). Sadly passed away 8 May 2005. Wife Sylvia, Ronnie & Haylin.

VERMAAK, Lydia Magdalena Dorothy. Drie jaar oorlede op 9 Mei. Ellen, Wollie, Magdalena & Annelie.

10 Mei 2006

Sterfgevalle

(2 berigte)
JONKER, Trevor. Jy sal altyd in ons gedagtes bly. Ma en Pa. You will be missed dearly. Jacques, Dalene, Kyle and Johané
(Die Burger Oos-Kaap 10/05/2006)

REYNOLDS, Arthur Birty (Attie). +08 Mei 2006. Kinders Lettie, Attie, Lenie, Gerbrandt, Theunis en Dawie, skoonkinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 12 Mei 2006 14:00 NG Kerk Despatch-Suid o.l.v. ds Wouter OLIVIER.
Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/05/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039.

In Memoriam

MINNAAR, Hansie. Tien jaar oorlede. Lina, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

11 Mei 2006

Sterfgevalle

BARKHUIZEN, Maud (Aletta JJ). +Dinsdag 9 Mei 2006. Haar broers, susters. Begrafnis Saterdag 13 Mei 2006 11:00 NG kerk Steytlerville. Steytlerville-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/05/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage 041 922 8066

JANSEN VAN VUUREN, Louise. +Maandag 8 Mei 2006. Haar broer en sy vrou en kinders, tannie Thelma en vriendin Mariaan. Roudiens Donderdag 11 Mei 2006 11:00 Full Gospel Church, Suideinde, Seymourstraat 6 (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 11/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

In Memoriam

DE BRUIN, Curley Florie. Een jaar oorlede 11de Mei. Man, kinders en kleinkinders.

DU PLESSIS, Jacobus. Jou tweede verjaarsdag sonder ons 11de Mei. Vrou Johanna en kinders, Monique, Michelle en Marshall.

12 Mei 2006

Geboortes

KLEYNHANS, Roché Albert *05/05/2006. Seuntjie van Charl en Suné (née SAAYMAN). Dank aan drs Carus FERREIRA en Nerine KLEYNHANS.

Gelukwensings

*70* RIA en SUSIE baie geluk van al die kinders en kleinkinders.

In Memoriam

VERMAAK, Dora. Ma, kan nie glo jy is al so lank weg nie. Johan en Magdalena.

Sterfgevalle

DAMONS, Fadillah (62 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 13 Mei 2006 11:00 Uitenhage Cong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 12/05/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MACK, Royston Gregory (26 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 13 Mei 2006 vanuit Jeffreysbaai Cong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 12/05/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PRINSLOO, Sean (Sean'y P) (38 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 13 Mei 2006 12:00 vanuit St Catherine's kerk, Markstraat. (Die Burger Oos-Kaap 12/05/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

(5 berigte)
ROUX, Sannie. +Woensdag 10 Mei 2006. Vrou van Alex en moeder van Sandra, David, André, Elfa, Mark en Michelle. Ouma van Janice, Andrea, Brandon, Claudia, Danielle en Jason. Begrafnisdiens Saterdag 13 Mei 2006 15:00 NG kerk Walmer, 4de Laan. Verassing. Donasies i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice, Posbus 7793, Newton Park. tel. 0413607070 (Die Burger Oos-Kaap 12/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028.

STRUWIG, Joey. Na baie lang siekbed +Maandag 08 Mei 2006. Chris, Crystal, Heinrich, Philip, Lynn, Casandra, Dale en Kayleigh. Roudiens Saterdag 13 Mei 2006 10:00 NG Kerk, Swartkopsrivier, Blouwaterbaai. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 12/05/2006)
Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DER MERWE, Jurie. +Dinsdag 9 Mei 2006. Eggenote Karen, seun Zian. Diens Vrydag 12 Mei 2006 11:00 NG kerk Cradock-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 12/05/2006) Reëlings: J T Schooling, Victoriastraat, Cradock. 048 881 2244

13 Mei 2006

Gelukwensings

(2 berigte)
HERION, John. Geluk met jou mondigwording. Mamma en Dedda. Oupa en Ouma HERION.

In Memoriam

(3 berigte)
SWANEPOEL, Anna Elizabeth. Twee jaar oorlede 13de Mei. Thinus, Marita, kinders en Conrad; Jou man Manna; Heinrich en Jeanette, Bianca.

(2 berigte)
VAN ROOYEN, Caroline Leah. Vier jaar oorlede 13de Mei. Marilyn, Mervin, Merlyn en Marvin; Andre, Eva, Carolynn en Evenith.

Sterfgevalle

FOURIE, Olivier. +Woensdag 10 Mei 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 15 Mei 2006 11:00 NG kerk Sionsrand (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 13/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

KILLIAN, Petrus Wynand. +27 April2006. Begrafnisdiens Dinsdag 9 Mei 2006 11:00 Avbob-kapel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731

KOLESKY, Pieter (Jakkals). *24/05/1933 in lewe van Hartenbos. +12 Mei 2006. Amelia, Deon, Estie, Pieter en Esmarie; Carel, Michelle, Nina en Mia. Begrafnis Dinsdag 16 Mei 2006 11:00 NG kerk, Hartenbos. (Die Burger Oos-Kaap 13/05/2006) AVBOB, Mosselbaai 044 691 2431.

STREICHER, Lourens (Lou). +Woensdag 10 Mei 2006. Eggenote Hester, kinders Lourens, Heinrich, Morné, Marinus, Ilse, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 15 Mei 2006 11:00 NG kerk Kensington. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap13/05/2006) Reëlings: Marie Steyn 041 365 5399

15 Mei 2006

Gelukwensing

VAN LOGGERENBERG, Ryno. Geluk met jou 21ste verjaarsdag op 15 Mei. Pa, Ma en Jaun.

16 Mei 2006

Sterfgevalle

DU PIESANIE, Gertina Johanna (voorheen van Coega). +Sondag 14 Mei 2006 op Despatch. Kinders Tina, Ben, Danie. Begrafnisdiens Vrydag 19 Mei 2006 11:00 NG kerk Hoogland,P.E. o.l.v. ds MOUTON. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2006)
Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

EHLERS, Maria Elizabeth. Verassingsdiens Donderdag 18 Mei 2006 11:00 NG Kerk, Grasvoëlkop, Barbetstraat, Cotswold (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 16?05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 941 581 5028

HEYNS, Susanna Magdalena (Susan). Voorheen van die plaas Leeubos, Humansdorp. +Saterdag 13 Mei 2006. Geff (seun), Carina (skoondogter), kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 17 Mei 2006 11:00 NG Moederkerk, Humansdorp.
Humansdorp Munisipale Begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2006) Reëlings: DOVES, Jeffreysbaai 042 293 1730

JANSEN VAN RENSBURG, Nicola. Begrafnisdiens Dinsdag 16 Mei 2006 11:00 Milnerton Huis-kapel, Walmer (P.E.) Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger O-K 16/05/2006) Reëlings: First Avenue FuneralHome 041 581 5028

MATTIODA, Vincenzina (Gingi). Gedenkdiens 16 Mei 2006 15:30 St. Josephs Katolieke kerk, Bairdstraat, Uitenhage. (Die Burger O-K 16/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

PAULISSEN, Dorothea Elisabeth. +Saterdag 13 Mei 2006 op Jeffreysbaai. (89 jaar). Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 17 Mei 2006 09:30 uit Jeffreysrus Aftreeoord, Jeffeysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB, Humansdorp 042 291 1230

(3 berigte)
SENEKAL, Freddie. +Sondag 14 Mei 2006. Eggenote Elize, Jacques, Marlene en kinders. Verassingsdiens Donderdag 18 Mei 2006 11:00 Evangelie kerk, Suttonweg, Sidwell. (Die Burger O-K 16/05/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

In Memoriam

DYER, Andrew. Sewe jaar oorlede. Maud en familie.

19 Mei 2006

Troudagviering

RAUBENHEIMER, Kosie en Ria (van Humansdorp). Geluk met 50ste huweliksherdenking. Anton en Julia, Betsie en Jannie, Kobus en Ronel, Madelein en Danicke.

Sterfgevalle

KLASSEN, Simon John (56 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 20 Mei 2006 11:00 vanuit N.A.K. Mossieweg. (Due Burger Oos-Kaap 19/05/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PERINO, Enid Vida. +16 Mei 2006 op Despatch. Seun Jack. Roudiens Saterdag 20 Mei 2006 10:00 vanuit Huis Najaar, Despatch. Ds Danie BOSMAN. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2006) Reëlngs: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

PHILANDER, August (Oom Zaai) (87 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 20 Mei 2006 12:00 Rosedale Cong. Church. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN ZYL, Betsie. Verassingsdiens Dinsdag 23 Mei 2006 10:00 Milnertonhuis-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

WALTON, Catherine (Aunt Twakkie) (74 jaar). Saterdag 20 Mei 2006 11:00 Uitenhage Cong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

FELKERS, Leander Delmania Monique.Twee jaar oorlede. Mammie, Dede, Glorel en Angus.

NEL, Pieter (Tool). Een jaar oorlede 19de Mei. Vrou Hannie, Elize en Manie.

20 Mei 2006

Sterfgeval

KEYSER, Albert. +Donderdag 18 Mei 2006 op Despatch. Eggenote Joey, kinders Marelene en Leon, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 22 Mei 2006 14:00 NG kerk Bothasrus, Despatch o.l.v. ds. KUHN. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/05/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

In Memoriam

BOTHA, Doreen. Drie jaar oorlede. Hannes, kinders en kleinkinders.

22 Mei 2006

Gelukwensings

VAN DER WESTHUIZEN, Engela. Geluk met 21ste verjaarsdag 22 Mei 2006. Ma, Pa en Kosie

23 Mei 2006

Sterfgevalle

LABUSCHAGNE, Johanna. +Saterdag 20 Mei 2006. Hurter, Corrie, Landa, Riaan. Teraardebestelling 14:00 Forest Hill-begraafplaas. Troosdiens 14:30 in die Victoria Park-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731

VAN GHEND, Muriel (née KRESFELDER). +Maandag 22 Mei 2006 75 jaar. Dogter, skoonseun, kleinkinders, broers en susters. Roudiens Donderdag 25 Mei 2006 09:00 by Valleihof Tehuis vir Bejaardes, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2006)
Reëlings: J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508 / 082 772 1668

VOSLOO, Beyers. +Saterdag 20 Mei 2006 op Uitenhage. Eggenote Maria, kinders Anne-Marie, Marius, Linda, Gerrit en Derick, skooninders en kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 25 Mei 2006 11:00 NG kerk Retief, Despatch o.l.v. ds Danie BOSMAN.
(Die Burger Oos-Kaap 23/05/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 9332039

In Memoriam

REYNECKE, Danie. Twee jaar oorlede 20ste Mei. Jean en Nicky

24 Mei 2006

Gelukwensings

VILJOEN, Jean. Ons moeder en ouma het haar 92ste verjaarsdag gevier op 18 Mei 2006. Kerneels, Susan, Piet, Theuns, Bettie, Naomi, Beatrice, skoonfamilie, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

In Memoriam

SCHOLTZ, Hendrik. My man, ons vader en oupa oorlede in die ouderdom van 73 jaar. Eggenoot Alice, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

VAN WYK, Attie. Tien jaar oorlede 24ste Mei. Vrou Sybil, kinders en kleinkinders.

25 Mei 2006

Sterfgevalle

BARNARD, George Ernest Frederick. Oorlede na lang siekbed. (geen datum). Roudiens Vrydag 26 Mei 2006 10:00 Avbob-kapel. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 4842731

PULLEN, Edward Ivan. +Dinsdag 23 Mei 2006. Seun Edward, dogter Anne, Lizette & Rob, kleinkinders Liam en Heath. Roudiens Vrydag 26 Mei 2006 10:00 P.E. Hoogland, Charlo. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SMITH, Keith. +Maandag 22 Mei 2006. Pa van Jeannine & Roy. Oupa van Caron & Andrew, Keith & Gemma. Oupagrootjie van Amy. Spesiale vriend van Muirel. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

WAIT, William Laurie (Willy). Na lang siekbed +Dinsdag 23 Mei 2006. Roudiens Vrydag 26 Mei 2006 11:00 NG kerk, Walmer,4de Laan (P.E.) Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

In Memoriam

JACOBS, Frieda. Een jaar oorlede 25ste Mei. Lynette, Riaan en kleinkinders.

26 Mei 2006

Gelukwensings

TWANÉ is 14 jaar oud 26ste Mei 2006. Pappa, Mamma, broers en susters. (Foto van dogtertjie by berig)

Sterfgevalle

AFRIKANER, Nelin (7 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 27 Mei 2006 11:00 O.A.C., Acaciastraat. (Die Burger Oos-Kaap 26/05/2006)
Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

CLOETE, Margaretha Petronella (Maggie). +Woensdag 24 Mei 2006. Kinders, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnis Dinsdag 30 Mei 2006 11:00 NG Oos gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 26/05/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage 041 922 8066

DE JAGER, Johanna Katriena (Hannie) (Voorheen van Huis Sinburg) +Woensdag 24 Mei 2006. Kinders, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnis Maandag 29 Mei 2006 10:00 NG De Mist-gemeente, Uitenhage, waarna die stoet sal vertrek na die Loerie-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/05/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage 041 922 8066

KETTLEDAS, Ronaldo (8 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 27 Mei 2006 12:00 R.O.A.C. Middelstraat. (Die Burger Oos-Kaap 26/05/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

NEL, Leen. Na lang siekbed +Maandag 22 Mei 2006. Johan, Marie en Johan, Werner en Elzé. Begrafnisdiens Maandag 29 Mei 2006 15:00 Avbob-kapel. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

(2 berigte)
SMITH, Keith. +Maandag 22 Mei 2006. Pa van Jeannine en Roy. Oupa van Caron en Andrew, Keith en Gemma. Oupagrootjie van Amy. Spesiale vriend van Muirel. Begrafnisdiens Maandag 29 Mei 2006 14:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home. Verassing (Die Burger Oos-Kaap 26/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

WILLIAMS, Lockley Coad (LC). Begrafnisdiens Saterdag 27 Mei 2006 10:00 NG Kerk Parkheuwel, Steytler Township (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/05/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

RADEMEYER, Tienie. 26ste Mei 2006. 2de verjaarsdag weg van ons. Vrou Hannie, kinders en kleinkinders.

27 Mei 2006

Sterfgevalle

ESTERHUIZEN, Hendrik Benjamin. +Woensdag 25 Mei 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 29 Mei 2006 10:00 Avbob-kapel. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 27/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 4842731

LEYGONIE, Celesten Paulin. *18.06.1928. +Donderdag 25 Mei 2006 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Sondag 28 Mei 2006 11:15 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 27/05/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB, Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

BRENT, Ralph Terrance. *28.12.1946 +26.05.2005. Word gemis deur vrou Doreen; dogters Sandra, Linette, Chaquita en Teri-Ann; seuns Ralph, Otto, J.P. en Dean; skoondogters Mavourn, Latchimie en Danéll; skoonseuns Ricardo en Marius; kleinkinders; broer en susters.

SMITH, Boeta. Oorlede 27 Mei 2003. Eggenote Valarie, kinders Carol-Anne, William, Chantelle, Sidney en kleinkinders.

VOSLOO, Willie. Een jaar oorlede 27ste Mei. Vrou Leoni.

30 Mei 2006

Sterfgevalle

BOTHA, Johan. Na siekbed +Maandag 22 Mei 2006. Miems, Petro, Raymond, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 30 Mei 2006 11:00 NG kerk Kragga Kamma (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

CLAASSEN, Amanda. +Sondag 28 Mei 2006 op Uitenhage. Dogters Frenette en Stefanie, skoonseuns en Henry. Roudiens Woensdag 31 Mei 2006 11:00 NG kerk Moedergemeente, Uitenhage. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2006) Reëlings: Mark Hitchens,
DOVES, Uitenhage 041 992 1349

COLESKE, Marius. Tragies +10 Mei 2006. Ma, seun, broers, susters. Begrafnisdiens Woensdag 31 Mei 2006 15:00 Evangelisasie-sentrum. Forest Hill-begraafplaas (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

JANSE VAN RENSBURG, Frederick Marthinus (Freddie). +Sondag 28 Mei 2006 op Uitenhage. Eggenote Susie, kinders Heidi, Collin en Yolandé. Begrafnisdiens Woensdag 31 Mei 2006 14:00 Evangelisasie-sentrum, Pettitstraat, Despatch o.l.v. ds André VAN ZYL.
Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

LEMMER, Mattheus Johannes (Matty). +Maandag 29 Mei 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 1 Junie 2006 14:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2006) Reëlings: Mark Hitchens, DOVES, Uitenhage 041 992 1349

SIEBRITS, Gerdouw. +Vrydag 26 Mei 2006. Ouers, broer, suster. Verassingsdiens Woensdag 31 Mei 2006 11:00 NG kerk, Lorraine (Port Elizabeth). (Die Burger Oos-Kaap 30 Mei 2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

SIEBRITZ, (sic) Gerdouw. Jou plek is leeg. Conrad, Marlene en kinders (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2006)

VAN DER SCHOLTZ, Adam Johannes (Apie). +Saterdag 27 Mei 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 31 Mei 2006 14:00Evangelisasie-sentrum, Cleeveweg, Cotswold (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2006)
Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

Geboortes

Gustav en Maritza geluk met geboorte van jul seuntjie, Zack. Dank aan dr Potgieter en personeel by St.Georges-hospitaal. Ouma en Oupa VAN DEN BERG en Ouma en Oupa GRIESEL.

31 Mei 2006

Sterfgevalle

ALBERTS, Stella. +Saterdag 27 Mei 2006 op Despatch. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 1 Junie 2006 14:00 NG kerk Bothasrus, Despatch o.l.v. ds. KUHN. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2006)
Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

MATTHEUS, Doreen. +Sondag 28 Mei 2006. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 1 Junie 2006 11:00 NG kerk Heideveld, Rowallanpark. (P.E.) Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

SCHOLTZ, Adam Johannes (Apie). +Saterdag 27 Mei 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 31 Mei 2006 14:00 Evangelisasie-sentrum, Cleeveweg, Cotswold (P.E.). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

SIEBRITS, Gerdouw. +26 Mei 2006. Ons innige meegevoel met die ouers en familielede van Gerdouw. Charl, Mariette, Charmari, André en Alethea. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2006)

In Memoriam

STUURMAN, Cornelius (Manno). +30th May 2005. Wife Evelyn, daughter Rochelle, grandchildren Llewalda, Ruaal and Lyndon.

  • Hits: 8492