Fort Beaufort Advocate 1986 2 April - June
Donderdag 3 April, 1986
ADELAIDE NUUS – NEWS
Baie geluk aan mnr. en mev. [Herman] BADENHORST (mej Martha THOMPSON) met hul huwelik verlede week. Ook aan mnr. en mev. Trevor de GROOT (mej. Kariena de LANGE) wat Saterdag in Fort Beaufort in die huwelik bevestig is.
Dan het mnr. en mev. Paul STANDER ook die huwelik getree In Knysna.
PLAASLIK EN ALGEMEEN
SOMERSET-OOS
Twee baie bekende Somerset-Oos families is saam gebind toe die huwelik voltrek is tussen Sarah-Anne dogter van Andre en Rose-Marie NEL, Rietfontein, en Kobus, seun van Christoffel en Nellie SCHOEMAN, Greylingskraal. Hierdie twee baie populêre jong-mense van ons gemeenskap sal hulle in die distrik vestige en ons wens hulle alles van die mooiste vir die toekoms toe. Sarah-Anne het die afgelope tyd in die Barclays Bank gewerk, met Kobus wat boer. Die huwelik is voltrek vanuit die pragtige All Saints Kerk in Beaufortstraat, en die onthaal in die Stadsaal, Familie en vriende vanaf die hele omgewing het Saterdag die verrigting bygewoon.
Donderdag 10 April, 1986
KOMMADAGGA
Mrs. Flo WEBSTER, Alwingate will be celebrating her birthday on the 11th April. We wish you many more years Flo with Ken at your side.
Martin, seun van mev. Cora KEEVY, het sy 21ste verjaarsdag saam met sy vriende op gesellige wyse in die Bracefieldsaal gevier. Baie geluk Martin en ons beste wense vir die jare wat voorlê.
BOEDELKENNISGEWING
In die saamgesmelte boedel van David BOTHA identiteisnommer 04060885009008.’n Pensionaris van Stockenstroomstraat 12, Adelaide, wie op 3 Junie 1985 oorlede is en nagelate eggenote Susara Susanna BOTHA, gebore van HUYSSTEEN, identiteitsnommer 020904008002, egleide wie Binne Gemeenskap van Goedere getroud was. Boedel Nr. 1667 van 1985.
KENNISGEWING DEUR EKSEKUTEUR
Kennis geskeid hiermee dat die Eerste en Finale Likwidasie – en Verdelingsrekening in bogmelde boedel vir ‘n periode van 21 dae, gereken vanaf 11 April op kantore van die Meester, Grahamstad en die Landdros Adelaide, ter insae sal lê.
De BEER en van ZIJL Prokureur vir die Eksekuteur, Posbus 20, Adelaide.
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyle Susanna Maria Nel GEYER (gebore BUYS op 23 Oktober 1908) Weduwee Persoonsnommer 081023 0001 00 2. ‘n Huisvrou van Scallanstraat 17 Somerset-Oos wie op 18de Maart 1986 oorlede is. Boedel Nr. 874/86.
Krediteure en Debiteure in die bogemelde Boedel word versoek om hul vorderings in te lewer by en hul skulde te betaal aan die ondergetekende binne ‘n tydperk van dertig dae vanaf publikasie hiervan.
VOSLOO en NOLTE, Prokureurs vir die Boedel, Charsstrrat 54/56, Posbus 2 Somerset-Oos.
Donderdag, 17 April, 1986
FORT BEAUFORT
Die le ROUX en du TOIT families was anlangs geselig bymekaar vir mev. Eleanore du TOIT se moeder, ouma SCHUNKE, se 94ste verjaardag op Adelaide, Baie geluk ouma!
PLAASLIK en ALGEMEEN
Somerset East
Nog twee plaaslike jongmense het onlangs in die huwelik getree, toe Elmarie, kleindogter van mnr. en mev., Abel PIENAAR, in die eg verbind is met Pieter, oudste seun van mnr. en mev. Ben ERASMUS. Twee plaaslike families wat hierdeur saamgebind is. Ds. Ben SMIT het hulle in die eg verbind in die NG Kerk te Somerset-Oos waarna die onthaal in die stadsaal gehou is. Ons beste wense vergesel Pieter en Elmarie. Seremoniemeester Hannes NIEUWOUDT, kon na Saterdag se huwelik van Pieter en Elmarie, voorwaar in die rekordboeke kom. Hannes is groot in aanvraag wanneer dit kom by seremoniemeester soek, en Pieter en Elmarie het dit goed gedink om hierdie buurman van hulle in te span as seremoniemeester tydens hul huwelik. Waar kom die record dan in wil u weet. Hannes het opgetree as seremonie meester, het die heildronk ingestel op die beide-pare, die bruidspaar, strooimeisie, strooijonker. Die bruid en strooimeisie het by die NIEWOUDTS aangetrek en Hester het omgesien na die spyseniering. Dit wil waarlik gedoen word. Buurman Hannes en buurvrou Hester het toe waarlik ‘n record gebreek
PEARSTON NEWS
Mev. Anna SCHMIDT van Fortressstaat, het die huwelikbevestiging van mej. Dorѐ du RANDT bygewoon en was die kuiergas van haar kinders mej Mariaan SCHMIDT asook mnr. en mev. J van der MERWE van Bellville.
Geluk aan me. Kate van ZYL van Allemanfontein, wie Donderdag, 10 Apr, Haar drie- en-tagtigste verjaarsdag gevier het.
Mev. Chrissie van NIEKERK, het Vrydag 11 April haar geboortedag herdenk. Baie geluk
SOMERSET-OOS
Mnr. en mev. Piet BADENHORST, van Lekkerwater, en hulle dogter, Marais, was na Windhoek vir die huwelik van hulle oudste seun, Rocco met mej. Yvonne van KLOPMANN
ADELAIDE
Congratulations to Gay (DAVIES) and Alex WATERMEYER on their wedding. Gay taught at the Adelaide Primary School for two years and was much loved by her pupils most of whom were there to see the beautiful bride. What made it more spectacular was the spider she arrived in, in which her grandmother also arrived 98 and a half years ago at the Winterberg Baptist Church for her wedding. Gay and Alex went to Malawi for their honeymoon. The couple will live in the Aberdeen district, where Alex is a well-known farmer. More about this lovely wedding elsewhere in the paper.
Veels geluk aan Oupa en Ouma COETZEE was regtig oupa en ouma geword het van ‘n fris kleindogter in Port Elizabeth.
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyle Frederick Andreas (Andres) ELS (Persoonsnommer 040615 5007 00 3) van Havelockstraat 10, Somerset-Oos, wie buite gemeenskap van goedere getroud was. Boedel Nr. 2502/85. Die Supplementere rekening van die Eerste en Finale Likwidasie en Distribusierekening in bogenoemde boedel sal in die Hoofgeregshof Grahamstad en die Landdros, Somerset-Oos ter insae lê van een-en-twintig (21)dae vanaf 18 April 1986.
Barclays-Nasionale Bank Beperk, (Geregisteerde Handsbank) Kimberley Trusteertak Posbus 1014 Kimberley 8300
Donderdag, 24 April, 1986
VERLOWING
Du PISANE/VOSOO: Die verlowing word bekend gemaak van Yvette tweede oudste dogter van Alfie en Ria du Plessis, Somerset-Oos, met Dreyer, seun van Johan en Martha VOSLOO
ENGAGEMENT
VERDOUKAS/VOUGDIS: Mercia, daughter of Marika and Peri VOUGDIS of Somerset East to Anthony son of Johanna (Jean) and John VERDOUKAS of East London, are happy to announce their engagement.
IN MEMORIAM
ERASMUS en JORDAAN: Ek dink nog elke dag aan my seun, Boet (J.A. ERASMUS) wat tien jaar gelede op Sondag 26 April 1976 stil tot hoȅr diens opgeroep is terwyl hy die Kommandokamp bygewoon het.
Ook aan my broer, Pieter (JORDAAN) wat ook vir my so goed en lief was, en wat presies vier jaar later op 26 April 1980, na sy ewige woning verhuis het.
Van Myra, Somerset-Oos
FICK: In tere herinerring dink ons nog steeds aan my geliefde eggenoot, ons Pappie en Oupa Chris, wat nou reeds tien lange jaar van ons weggeneem is op 23 April 1976. Sy verlangende eggenoot, kinders en kleinkinders.
DANKIE
Anthony en Muriel KITCHING wens almal te bedank vir hul geskenke, foon oproepe, kaartjies en besoeke met die geboorte van hul tweeling seuntjies Marcel en Gerhard. Baie danke ook aan die doktors en hospital.
FORT BEAUFORT
There was a beautiful wedding in town on 29 March when Karina de LANGE married Kevin de GROOT of Port Elizabeth, with the service being held in the NG Kerk, followed by a reception at the Town Hall. As Mr. and Mrs. de LANGE, parents of the bride, had sadly passed away some months ago, much of the work in organizing the wedding was undertaken by Mrs. Ria du PREEZ, the bride’s older sister, who, with her sister-in-law, Mrs. Bokkie de LANGE, also did all the catering. The lovely bride was escorted to the altar by her eldest brother, Francois, who had travelled from Durban to be with his sister on her special day. For the de LANGE family, despite the loss of their parents, it was a wonderfully happy get together, as the rest of the family all travelled to Fort Beaufort for the wedding. Pink and white was the charming colour scheme and the bride was attended by one bridesmaid, [Madeline] SCHELLINGHOUT, and a delightful confetti boy and girl. About 200 guests shared the happy day, including the bridegroom’s parents from Port Elizabeth, and various other members of his family. The beautiful cake was the work of Mrs. Annalies LUTTIG of Adelaide and the pink and white colour scheme was carried through to the flowers, those in the church and the Town Hall having been done by Mrs. Cindy de LANGE, whilst the bridal bouquets were the work of Mrs. Ria du PREEZ. Our very good wishes to the young couple, who have now [settled] in Port Elizabeth.
Last Saturday, 12 Apr, was very special day in the MILLAD home, when Patricia, only daughter of Tony and June, married Marius BARKHUIZEN. There will be a report of the wedding in next week’s newspaper
On the same day as Patricia’s wedding, Edgar BROTHERTON, only son of […] and Jeanette. of Post Retief, was married in Grahamstown to Linda BIRCH, daughter of Ted and […..], who are well known farmers in that district. About 500 guests attended a beautiful wedding, which was held in Kingswood Chapel, with the reception following on the Birch farm.
Belated birthday greetings to Deon, son of W.O. van ROOYEN, who celebrated his 21st birthday last Friday night with a very happy party, which was attended by many members of his family and friends
Another 21st this month was that of Clive RAAD, who turned 21 on 1 April and celebrated the occasion far from home on Coolmore Stud Co, Tipperary, in Ireland, where he is working for a few months before returning to South Africa in July.
Our belated congratulations to the RUDMANS on the birth of their little son in Fort Beaufort, a grandson for Mr. and Mrs. Trevor WHITCROSS
Greetings, also belatedly, to Neville and Antoinette SEYMOUR, who celebrated their first wedding anniversary last week.
BEDFORD CHIT CHAT
Congratulations to ds. and Mrs. FOURIE on the birth of a daughter on Friday 16 April 1986
Sincere condolences to Mrs. LITTLEWOOD on the death of Dr. LITTLWOOD. Her daughter flew out from England to be with her mother.
Donderdag, 1 Mei 1986
ADELAIDE NUUS-NEWS
Mr. Jack MIDGLEY, a well known resident in Adelaide, passed away on 23 April. Our sincere sympathy to Olive and the family.
Our sincere sympathy to Colleen LOUW of Kroomie, who lost her mother recently.
BEDFORD NUUS
Ons simpatie met mnr. George LOTTERING en gesin met die heengaan van mev. Mary Gertrude LOTTERING van Napierstraat. Sy is op 20 Augustus 1912 gebore en op 23 April 1986 oorlede en vanuit dir Presbyteriaanse Kerk deur ds. WAUGH en ds. A. BURGER begrawe. Sy was ‘n nooi CAVANAGH van die oudste inwoners van Bedford en hulle was bekende staatmakers van die gemeente. As draers het opgetree die drie seuns, George, Trevor and Cavanagh LOTTERING, dan die drie kleinseuns, Jugo, Lionel and Brian LOTTERING asook ‘n vriend, Gert BRITZ. Mary was altos ‘n vriendelike en hulpvaardige mens en sal baie gemis word veral deur haar man, mnr. George LOTTERING, wie se gesondheid maar swak is. Sy is in die plaaslike kerkhof begrawe.
Van harte geluk Francois en Hilda met julle babaseun. Geluk ook aan Ouma en Oupa te Skelmkloof.
GOUE BRUILOF
Somerset-Oos: Op 25 April het mnr.en mev. J.G. PIEK, van Portersstraat 8, Somerset-Oos, hul Goue Bruilof herdenk. Hulle was voorheen woonagtig op die plaas Montana, naby Cookhouse, en ‘n paar maande ook op Graaff-Reinet.
Anna gebore WESSELS, en John PIEK is op 25 April 1936 deur ds. W.S. CONRADIE in die NG Kerk op Grahamstad in die huwelik bevestig, waar hulle vir 28 jaar van hul getroude lewe bly woon het. Die egpaar het die naweek al hul kinders en kleinkinders by hulle aan huis ontvang om die vyftigste huweliksherdenking te vier. Die oudste seun Andries wat by die plaaslike hospital op die dorp werk, woon by hulle in. Louise, die enigste dogter en haar eggenoot Ruben MOOLMAN, voorheen sekretaris by die ou hospital op Somerset-Oos, het vir die naweek van Kaapstad gekom met hul drie kinders. Annatjie, haar eggenoot, Gert MYBURGH, vroeȅr LV vir Oos-Londen Stad, en hul twee dogters was ppk teenwoordig. Hulle woon tans in Port Elizabeth.
Wat die geleentheid des te meer feestelik gemaak het, was die gelyktydige viering van die jongste dogter Maria, en haar man Nathan FOURIE, se sestiende huweliksherdenking. Hulle het met hul twee seuns van Pretoria gekom om die gesellige familiebyeenkoms by te woon.
PLAASLIK EN ALGEMEEN
Somerset East
Geluk aan me. Girlie COETZEE, Haverlockstraat wat vandag (Donderdag 1 Mei) haar geboortedag herdenk. Hoop al die kinders en kleinkinders kan hier wees tant Girlie. Mag die nuwe jaar geluk en Goeie gesondheid inhou.
Baie geluk aan twee bekende ouers van ons dorp en distrik, wie se kinders aan mekar verloof geraak het, nl. Zettie dogter van Koenie en Dolly JORDAAN van Somerset-Oos met Edie seun van Alfonso en Joan SCHOONBEE van Rietrivier. Kommadagga. Zettie en Edie is albei Oud-Gilliane en hulle het al in matriek begin uitgaan. Dit is wonderlik hoe baie van Gill se skoolkyse hou en op ‘n huwelik uitloop.
TRIBUTE TO MR. JACK MIDGLEY
To Mrs. Olive MIDGLEY and Family
I came to Adelaide from Cape Town in 1948 to start an electrical business. I received good support and very soon I neede extra cash to buy materials for work. I asked the bank and several ‘moneyed’ people but was refused. Jack MIDGLEY lent me the two hundred pounds (R400) cash. With those small beginings, I worked and with help of the Good Lord, my wife, our children and our staff, we built up a business with 17 furniture stores in the Eastern Cape, Border, NE Cape, Ciskei and Trankei, worth quite a bit.Thank you Jack MIDGLEY for helping me to get a start in life, to you, Olive, and the family. I shall always cherish the memory of Jack. I hope this little tribute will help to ease the loss of a man, who possibly in a strange way, did a great deal of good.
John BELGROVE, Adelaide
BOEDELKENNISGEWING
Wyle John Edward Ruben BROWN (identitetsnommer 060824 5004 007) Pensioѐnaris van Somerset-Oos, Fort Beaufort, wie oorlede is te Fort Beaufort op die 15de Januarie 1986 en wie binne gemeenskap van goedere getroud was met Julia BROWN. Boedel Nr.522/86
Alle persone wat vorderinge het teen die Boedels hieronder vermeld word versoek om so danige vorderings binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf datum van publikasie hiervan by die ondergetekendes in te lewer
HANESWORTH en NIENABER,
Prokureur vir Eksekuteur, Henriettestaat 37, Fort Beaufort.
BOEDELKENNISGEWING
Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Likwiasie en Disttribusierekening in die gesamentlike boel van wyle Hester Anoinette ROELOFSE (Identiteitsnommer 120419 0028 008); ‘n huisvrouw van Adelaide en nagelate eggenoot, Willem Johannes ROELOFSE Nr 3623 van 1985, ter insae lê van die Hooggeregshof Grahamstad en Landdros te Adelaide vir 21 dare vanaf 2 Mei 1986. Indien binne genoemde tydperk geen beswaar daarteen by die betrokke Meester ingedien word nie, sal die eksekuteur oorgaan tot die uitbetaalings volgens die rekening.
De BEER en van ZIJL,
Prokureurs vir Eksekuteur. Posbus 20, Adekaide.
[caption to wedding photo]
Roelof en Esme op hul huwelikdag. Roelof is die oudste seun van mnr. en mev. Boet OOSTHUIZEN, Houghamdale, Golden Valley, terwyl Esme die enigste dogter is van mev.R. de HAAST van Graaff-Reinet. Talle familie en vriende verhoor die Smaldeel het die huwelik te Graaff-Reinet bygewoon. Die jong paartjie gaan op Golden Valley verstig en ons beste wense vergesel hulle.
FORT BEAUFORT
About 250 members of family and friends gathered for the beautiful wedding of Patricia, lovely daughter of Tony and June MILLAD of Fort Beaufort, who was married on Apr 12 to Marius BARKHUIZEN, whose parents live in Port Elizabeth. The service was held in St Michaels Roman Catholic Church and followed by a very happy reception in the Fort Beaufort Town Hall. The lovely bride wore a long sleeved dress of white slipper satin, with a lace covered bodice. An elegant feature was the beautiful large bow at the back of her waist. Her bouffant veil was held in place with a dainty floral headdress and she carried a white bouquet, She was attended by her bridesmaid, Carina KLOPPER, whose deep pink satin dress was cut on the same lines as the bride’s and also by two delightful confetti girls Beryl ADAMI and Cathy MILLAD. The Bestman was Douglas McLEOD. The bride’s mother, June, was extremely elegant in a deep blue long waisted silk dress and the bridegroom‘s mother looked charming in an attractive cerise outfit with a pleated skirt. Pink and white was the colour scheme chosen and the church and Town Hall had been transformed for the happy occasion by the outstanding floral arrangements of proteas, roses, carnations and chrysanthenums, all done by Margaret BRADY. Friends and family had come from all over the country including many centres in the Eastern Cape as well as Fort Beaufort where the bride grew up and attended the Fort Beaufort High School before continuing her studies at UPE. Mr. Piet NIENABER was Master of Ceremonies at the happy reception, where Hilton TIDBURY was at the piano, accompanied by Jan NIEL, provided the music. [sic] An omnibus toast was proposed by Mr. Wykie van der VYVER and Clive HAYWARD proposed a toast to the Bridesmaids and confetti girls. The superb cathering was the work of Deanne’s Hotel and the beautiful two tier wedding cake had been baked by the bride’s mother June, and iced by Mrs. Phyllis BOTHA. Patricia changed later into a striking turquoise satin trouser suit, with white accessories. After their honeymoon the young couple will make their home near Hanover in the Karroo.
Among the guests at the wedding of Linda BIRCH and Edgar BROTHERTON, which was also held on 12 April, were well known ex Fort Beautort residents, Heidi and Siegfried STAMPA, who spent the weekend with John and Shirley SPARKS of Leeufontein.
Donderdag, 15 Mei 1986
JONG SOMERSET VROU SKIELIK OORLEDE
Die hele gemeenskap van Somerset-Oos was verlede naweek die geraak met die skielike heengaan, Sondag nag van mev. Elmarie BOTHA, Rietfontein, Middelwater, distrik Somerset-Oos. Elmarie was slegs 39 jaar oud en baie bemind in die gemeenskap waar sy so met groot ywer en entoesissme gewerk het. Sy het verlede Donderdag skielik op die plaas in ‘n koma gegaan en is onmiddelik hospital toe geneem, waar sy kort daarna oorgeplaas is na die Provinsial Hospitaal te PE. Sy is Donderdag sag oorlede sonder dat sy haar bewuyssyn herwin het. Die begrafnis is Woensdag oggend gehou vanuit die NG Kerk, Somerset-Oos. Elmarie is die dogter van die bekender mnr. en mev.Fransie van der MERWE, Graaff-Reinet. Sy laat haar eggenoot mnr. Philip BOTHA, en twee seuns, Petrus en Fransie, na om haar dood te betreur. Ons verseker die gesin van ons opregte en innige meegevoel met hul groot verlies.
Donderdag, 29 Mei 1986
BEDFORD CHIT CHAT.
I have just heard a pleasant piece of news which I am passing on to you. The engagement took place in Grahamstown on Saturday of Charmaine, the only daughter of Mr. LOTTERING (jnr) of Bedford, to Gert BRITZ, youngest son of Mr. M.J. BRITZ. Charmaine works in the Adelaide Branch of Volkskas, whilst Gert is a policeman in the same town. We wish the young people a happy engagement to be followed by an even happier married life.
FORT BEAUFORT
Mrs. L. LOTTER, mother of Mrs. Marlene HANESWORTH, recently attended the wedding of her grandson, Mark, in Jeffrey’s Bay. Unfortunately Mrs. Hilda HANESWORTH, the other gran was unable to attend
Three birthdays were celebrated on three consecutive days at the home early in May and our belated greetings to Mrs. Ann MATTHEUS, Miss Linda BALLANTYNE and Mrs. Aggie HOLLIS. Miss BALLANTYNE had very big and special party as this was her 90th birthday. Her niece and nephew, Mr. and Mrs. Howell BALLANTYNE of Port Alfred, had travelled up for the special day and organized all the delicious food for the happy party. All her many friends gathered to celebrate the memorable occasion.
Another birthday which was celebrated later this month was that of Mrs. Ruth vd WALT, to whom we also send our good wishes.
ADELAIDE NUUS_NEWS
Die Gemeenskap is geskok deur die skielike heengaan van ‘n jong boer in ons distrik, wyle Hendrik WENTZEL, wat skielik Woensdagoggend oorlede is. Hy was ‘n gewild en begaafde sportman en lewendige boer en het ook sy kerk gedien as diaken. As draers het opgetree sy twee broers, Carl en Marius, twee swaars. Tim MARX en Garnet SEPHTON, en twee vriende. Derek WENTZEL en Andries BOTHA. Aan sy eggenoot en vier dogter ons innige meegevoel.
Mnr. Mortimer HILL (82) van Bedford is Donderdag oorlede en is Saterdag daar ter ruste gelê. Wyle mnr. HILL het op Bedford kom aftree na ‘n leeftyd op Vryheid, en eers op Alfred. Sy seun, Walter, was hoofseun van Piet Retief in 1980.
Donderdag, 5 Junie 1986
KINDERS VERLOOR BEIDE OUERS IN EEN WEEK
BEDFORD
‘n Tragiese voorval het op Bedford voorgekom. Mnr. M. HILL (82) van [….straat] 14, is op Saterdag begrawe en sy eggenote , mev. M. HILL (61) is Woensdag na die plaaslike hospital geneem waar sy Vrydag oolede is. Die begrafnis sal op Maandag plaasvind.Hulle vier getroude seuns en getroude dogter kon almal die begrafnis van hulle vader bywoon. Twee van die seuns en hulle dogter was nog hier toe hulle moeder ook oorlede is.
Donderdag, 12 Junie 1986
DEATH
JEFFREYS: A requiem mass was said for Tim (Major) JEFFREYS, late of Oribi Flats and formerly of Somerset East, dearly beloved husband of Olive, loving father of Stuart, Ken, Barry and Olivia, father-in-law of Joy, June, Lynette and Derick, and much loved grandfather, in Christ the King Catholic Church, Port Shepstone, on Tuesday, 10 June, 1986. Davies and Adiam REID, Aiken Street, Port Shepstone 4240 Tel. (0391) 22567 In lieu of floral tributes suggest donations to the Red Cross Association, P.O. Box 541 Port Shepstone, 4240
IN MEMORIAM
OEHLEY, Adolph in loving memory of our dear father, grandfather and great grandfather, who passed away on 10th June 1984. Sadly missed by Shirley, Dave, Caron, Martin and Storm.
PEARSTON
Mnr. en mev. Marnie KLUEL van Kareedouw voorheen Posmeester te Pearston het Sondag 1 Junie hul babdogtertjie Meri ten doop gebring
ADELAIDE PROEFBUIS BABA VIER EERSTE VERJAARSDAG
ADELAIDE.
Dit was 1 Junie ‘n heuglike dag in die huisvan Jacques en Sophie GREEF, van die plaas Kareevallei, wie se seuntjie, Hennis, sy eerste verjaarsdag gevier het. Sophie en Jacques was 7½ jaar getroud en na baie jare se toetse is hulle na die infertiliteitskliniek van die Tygerberg hospital vir hul laaste hoop om ‘n eie baba te hê. Klein Hennie was Tygerberg se 15e en Adelaide se 1ste proefbuis baba en is deur ‘n edidurale keisernee op 1 Junie 1985 in die Tygerberg Hospitaal gebore. Behalwe vir ‘n verkouetjie was die kleinman baie gesond die afgelope jaar en het op 11 maande geloop en het al vyf tande. Die kleinding is vir Jacques en Sophie ‘die klein koning’ soos die plaasvolk hom ok gedoop het ‘Inkosana’ Veels geluk Hennie, mag jy nog baie jare lekker verjaar!
Donderdag, 19 Junie 1986
[caption to wedding photo]
Nog ‘n bekende paartjie wat onlangs te Somerset-Oos in die huwelik gevestig is. Marlize, tweeling dogter van Hennie en Gerty MEYER, Somerset-oos wat onlangs in die huwelik bevestig is met Piet le ROUX, jongste seun van Johannes en Nan le ROUX, van Fort Beaufort. Die paartjies het hulle op Middelton op die plaas, van Aardtskraal gevestig wat ‘n aanwins vir ons gemeeenskap gaan wees.
PLAASLIK EN ALGEMEEN
Somerset East
Ons dink aan mnr. en mev. Willem de KLERK (jnr) (Paneelkloppers) wat hul eersteling seuntjie kort na geboote aan die dood moes afstaan. Ons dink aan hulle in ons gebede
Donderdag, 26 Junie 1986
FORT BEAUFORT
We learnt with sorrow of the death of Mr. PARKER of Molesworth Street, on Sunday 8 June after a long illness. Mr. PARKER has been one of our municipal ambulance drivers and was very well liked and respected by all who knew him. During the course of his work he had also made friends amongst all sections of the Fort Beaufort hospital and a large number of hospital staff were among those who attended his funeral to pay tribute to this fine and courageous man. A keen sportsman until he became ill, Mr. PARKER was an active member of the golf club and had also won the Fort Beaufort snooker championships twice. He had also served on the local Red Cross Committee. He leaves his wife, Louise, and adult children. They are in our thoughts during this sad time.
Our very good wishes are with Louis LOUZADO and Kathy ERASMUS, who were married in Fort Beaufort Presbyterian Church on June 18.
We congratulate Rhett and Linda MANHEIM on the birth last week of their first child, a bonny son, whom they have named Kyle Johann.
Our thoughts are with the de LANGEs who recently suffered a family tragedy with the very sudden death in Brazil of Mrs. Baby KOTZE of Welkom, the sister of Nancy’s late husband, Mr. Gert de LANGE. Baby and her husband were on an overseas holiday and were in Brazil when she was suddenly taken ill. An examination showed that although she had not suffered previous symptoms, her condition was extremely serious, and she died in a Brazilian hospital last week – very shortly after her illness was diagnosed. A memorial service is being held for her in Welkom, on Saturday
ESTATE NOTICE
In the estate of the late Anna Catherina WURES (born du RANDT) Widow, identity number 404 13070 W in her lifetime of 26 Scallan Street, Somerset East. Estate No. 2808/85. Notice is hereby given that the First and Final Liquidation and Distribution Account in the above estate will lie for inspection at the office of the Master of Supreme Court Grahamstown and the Magistrates Somerset East for a period of twenty one (21) days reckoned from the 27th June 1986.
SCOTT STEGMANN and FARR,
Attorneys for the Executors, P.O. Box 11 Somerset East.
[caption to photo]
Somerset-Oos se pragtige tweeling (the Twinnies) wat saam-saam 88 jaar oud geword het. Albei inwoners van Huis Silwerjare en het hul verjaarsdag Dinsdag gevier. Familie vanaf Durban, Johannesburg, Klerksdorp en vriende vanaf oral, het kom dagsê en mej. Kate GOOSEN en mev. Ann LOTTER kom gelukwens. Ons wens hulle ook ‘n vreugdevolle en baie aangename nuwe lewensjaar toe en mag dit goed gaan met hul gesondheid, Hier is die twee 88 jarige afgeneem met nog ‘n tweeling wat hulle vashou.
MOOI TROUE OP BEDFORD
[Note that the English report below differs]
Donderdag 21 Junie 1986 sal altos as ‘n baie gelukkige dag in die lewens van PAGEL en ELS gesinne onthou word. Catherine, enigste dogter van wyle Bokkie en Anna PAGEL, is in die NG-Kerk op Bedford met Craig, jongste seun van wyle Christiaan en Suzi ELS, getroud. Aangesien mev. Anna PAGEL so ver op Swakopmund werksaam is, het Ouma Bessie PAGEL besluit om die huweliksreȅling vir haar kleindogter op Bedford te tref, aangesien Anna nie teenwoordig kon wees nie. Dit was ‘n bittere koue dag met die sonnetjie wat net af en toe so skrams deur die donker koue wolke geloȅr het, en die wind van die Kapokberge het die gaste skraal laat staan, maar tog nie verhinder onthaal by te woon nie. Die stadsaal was ongelooflik mooi getooi en die groot pienk en blou ruiker in die kerk, asook die bruids en strooimeisie ruikers was die handewerk van mev. Ola van NIEKERK. Die bruid se broer, Deon PAGEL, het haar in die kerk ingebring en die ander broer, Edwin PAGEL was die strooijonker.
Die vallertjie bruid het pragtig gelyk in haar 9 lae kant valle oor ‘n hoeper onderrok, ‘n vallertjie om die nek asook om die kort pofmoutjies. ‘n Kort net sluiertjie het agter haar kop afgehang en was geheg aan ‘n pêrel en lemoen-bloeisel bandjie om haar kop. Charmain LOTTERING in ‘n kort pienk kolletjie het oor pienk satyn rokklei met groot strik van agter het baie mooi gelyk met net ‘n pienk roos in haar ligte hare. Sy het die bruid bygestaan as strooimeisie. Mev. Bessie PAGEL het voorsorg getref teen die koue met haar pels jakkie en almal het haar beny. Haar broer, mnr. J. BERNARD van Cradock het haar bygestaan en langs haar het die bruidegom se moeder gesit, was dertig in haar donker baadjie pak met pienk skouerruikertjie. Ds Alwyn BURGER het die paartjies besonderlik mooi getrou, waarna al die gaste na die onthaal in die stadsraad gegaan het. Shamanje was bedien vir die heildonke en heerlike veversings op die tafels. Die Bouwer-orkes van Cradock het die gaste heelaand trakteer en die jongklomp tot 12 uur op hulle voete gehou. Die seriemoniermeester was Dereck WEBSTER en Christo ELS, broer van die bruidegom het die heildronk op die bruidspaar en sy moeder ingestel. Edwin PAGEL het die heildronke op sy ouma Bessie ingestel. Die bruidegom het die bdankings gedoen. Cathy het in ‘n pienk uitrusting gaan verklee voordat hulle na Cradock vertrek het. Die bruigegom het min tyd vir die wittebrood want hy vertrek weer op 2 Julie vir sy weermagdiens. Dit was ‘n baie geslaagde troue. ‘n Kroeg was in die voorportaal ingerig waar die gaste hullself kon gaan help en het beslis aftrek gekry om die koue te verdryf en om te help om die onthaal so geselig as moontlik te laar verloop
Saturday was the occasion of a very colourful wedding. The bride was Noleen daughter of the late Bokkie PAGEL and his wife Anna. The bridegroom was Craig ELS, son of Suzy and the late Christiaan ELS.
Unfortunately Anna was unable to leave South West Africa to be at her daughter’s wedding as she has a bad leg which needs daily medical attention, but Noleen’s well-known grandmother, Mrs. PAGEL, acted in ‘locum parentis’ The service was performed in the Dutch Reformed Church by Ds. BURGER at 4:39pm followed by a reception for over two hundred guests in the Town Hall.The bridal pair left on their honeymoon before the reception was over. Craig who works on the telephone exchange in Cookhouse, has to report, for military service at the end of the month. We wish the newly wed couple a very happy life together and the best of health.
PLAASLIK EN ALGEMEEN
Somerset East
Berig is ontvang dat mev. Hester MALAN, eers van Huppelland, maar nou van Knysna, vandag geboorte geskenk het te Port Elizabeth aan ‘n oulike tweeling seuntjie en dogtertjie. Geluk Anton en Hester met die pragtige toevoeging tot die gesin. Ons is bly vir julle part dat alles so mooi verloop het.
- Hits: 8