Fort Beaufort Advocate 1986 1 January - March
Woensdag 22 Januarie 1986
BEDFORD CHIT CHAT
The holiday season was not happy for everyone for there have been no fewer than three deaths lately.
Mrs. Elsie HOPE passed away in hospital. She was admitted suffering from double pneumonia. She died on December 19 at the age of seventy-six. Two years ago she had a massive stroke, from which she never recovered.
Not many folk knew the HOPEs, who came from Zimbabwe, where they had lived for 45 years, going there from Manchester, England. The funeral service was conducted by the Rev. Chris BEAUMONT, and Mrs. HOPE was cremated in Port Elizabeth. She is survived by her husband, three children and nine grandchildren. All have our sincere sympathy, especially Mr. HOPE, who has trouble with his eyes.
A well-known lady, Mrs. Amy van DYK, popularly known as ‘Miss Amy’ WILLIAMS, also passed away in hospital, after a very long illness, on Tuesday. 7 January. She was 79 years and ten months old. Miss Amy was born in Aliwal North, but the family moved to Bedford where her father had a shop. After first working in a shop in Grahamstown, Miss Amy worked in her father’s business. Her funeral was conducted in the Presbyterian Church on Saturday 11 January, by the Rev. Kevin SPARROW, of Adelaide. She is survived by a sister, nephew and niece and two sisters-in-law.
Amy is in 1905 gebore en het saam met haar ouers 1908 na Bedford gekom. Haar vader het die beroemde S.G. WILLIAMS winkel hier geopen. Hy het direk ingevoer en sy winkel kon vergelyk word met enige van die groot winkels soos Garlicks en Morums.Amy het vir baie jare daar gewerk en baie sal haar onthou as die vriendlike hulpvaardige dametjie agter die toonbank. Na haar vader se dood, is Amy met Joe van DYK, ‘n afgetrede poskantoor beampte getroud, ‘n Wewenaar. Vir .n goeie klompie jare was hulle in die Commercial Hotel woonagtig, waar haar bejaarde moeder ook ‘n kamer gehad het. Na ‘n tyd is Joe na Mafeking om een van sy seuns daar in besigheid by te staan. Amy het geweier om hom daarheen te volg as gevolg van swak gesondheid. Amy het later haar intrek in die Bedford Hotel geneem waar sy haar kamer tot die einde behou het. Na ‘n paar ligte berperte aanvalle het sy dit moelik gevind om langer in die hotel aan te bly en is in die plaaslike hospital opgeneem. Tenspyte van haar siekte was Amy altyd vriendlik, opgeruimd met ‘n glimlag in haar blou oȅ. In haar jong dae kon sy pragtig kuns naaldwerk doen, maar moes dit later laat vaar en kon met haar dae omkry met lees. Die laaste dag van haar lewe het ‘n liefdevolle vriendin Joyce MANSELL, by haar deurige-bering tot die einde toe. Haar suster, Vera MILROY, het te laat gekom maar kon darem die teraardebestelling bywoon
All were shocked to hear of the death of Canon KING on the evening of January 5. He had a heart attack on the Sunday morning and was taken to hospital, where he died that evening. His funeral took place on Tuesday 7 January. It was conducted by Bishop ORAM, assisted by the Rev. BEAUMONT. Canon KING had founded St. Edmonds Church in the Black Township and the members stood outside the church and sang. The Church was full of mourners, so the Black Ladies Guild sat in the choir stalls. Canon KING is survived by his wife, four sons and a daughter. Only the day before his death he had been to the Hogsback to conduct the marriage service of one of his sons. The Friday before his death he finished a book he was compiling on the history of the church in Bedford. Canon KING was popular in the area and will be sorely missed. He had a keen interest in the history of the country and was an active member of the Historical Society who will miss him sorely. We offer the family our deepest sympathy.
Congratulations to Mr. and Mrs. Alex PRINGLE, on the birth of a daughter on Friday January 9. They already have two sons. Barry is out of hospital and staying at her mother’s home in Port Elizabeth. The baby is still in hospital but is doing satisfactorily. We hope the family will soon be re-united in their own home.
Miss Gwen EDWARDS celebrated her 90th birthday on Monday, 20 January. A number of friends were present at the morning tea party held for her in the lounge of the Retirement Village. Everyone enjoyed the happy occasion.
Bedford is beroemd vir sy uithang verjaarsdag partytjies waar vriende van heinde en ver gesellig bymekaar kom vir tee en heerlike verversings. So’n partytjie was Sondag 18 Desember na kerk by Bettie van der VYVER te Durbanstraat. Hartik geluk aan haar en naan Miena TALJAARD, wat Donderdag, 24 Januarie weer haar verjaarsdag op ewe gesellige wyse gevier het.
PEARSTON
BEKENDE OORLEDE
Dit is met leedwese dat verneem is van die afsterwe van die die afsterwe van die baie bekende en beminde tant Martha Elizabeth OLIVIER, van Rawsonistraat op 19 Desember. Wyle mev. OLIVIER is in haar 73ste jaar stil oorlede en is hier ter ruste neergelê in ‘n dorpie wie se inwoners baie naby aan haar hart was. Haar twee dogters, mev. Cora WITTHUHN en mev. Marie BOOYSEN, woon onderskeidelik in Oos-Londen en Graaff-Reinet. As draers het opgetree. Herb WITTHUHN – Skoonseun, Basil BOOYSEN – Skoonseun, Micky WITTHUHN – Kleinseun, Paul WITTHUHN – Kleinseun, Linda WITTHUHN – Klein-dogter, Marianne BOOYSEN – Kleindogter Ons verseker die gesin van ons innige meegevoel
BEDFORD NUUS
[left hand edge cropped on image]
? aan Frik en Bettie van VYVER van Durbanstraat [Bed]ford, wat op 14 […]ember hulle goue bruilof ? het. Hulle is albei oud Bedfordters en nadat Frikkie as skoolhoof afgetree is hulle na Welkom. ? nog ‘n klompe jare ? wys gegee het,totdat ? hier op Bedford kom het.
ADELAIDE NUUS-NEWS
Baie geluk aan mnr, en mev. Hendrik JORDAAN (mej. Antoinette LOMBARD) asook aan oupas en oumas, met die doop van hul dogter, Sondag, in die NG Kerk, Adelaide. Die oupa afgetrede ds. JORDAAN, het die plegtigheid asook die diens waargeneem.
Ons innige meegevoel met die gesin van Albert de LANGE (68) van Fort Beaufort wat oorled is op 10 Januarie. Albert was vir baie jare Bestuurder op die plaas Rockyridge in Post Retief, voordat hy ‘n pos aanvaar by Dept. Landbou Tegniese dienste. Sy heengaan laat 4 seuns en 2 dogters asook sy eggenote as om sy heengaan te betreur.
Ons is geskok om te verneem van die heengaan van mej. Eileen KITCHING, suster van mnr Philip KITCHING, te Grahamstad. Sy is slegs ‘n paar weke na haar moeder, mev Myrtle KITCHING, oorled. Ons innige meergevoel met die gesin.
Mnr. en mev. Barney BARNARD het Adelaide omtrent 8 jaar gelede verlaat nadat hul seun oorlede is. Mnr Barnard was destyds kroegman by Midgley’s Hotel. Sondag is sy eggenote, Alie (56) op Adelaide, langs hul seun te ruste gelê. Ons meergevoel gaan uit na die gesin.
Donderdag, 30 Januarie 1986
GEBOORTE
BOTHA Aan Rudolph en E? ‘n mooi dogtertjie en sussie vir Rudie en Braam in Andries Vosloo Hospitaal op 14 Desember. - photo blurred
ENGAGEMENT
SCHEIDER: MINNAAR
Theo and Nancy announce with pleasure the engagement of their daughter Lynne to Johann, son of Johnny and Joey from Loxton - photo blurred
Donderdag, 6 Februarie, 1986
IN MEMORIAM
ERASMUS. Willem Cornelis de Klerk ERASMUS, geboren 6 Februarie 1886 in vrede heengegaan op 9 Januarie 1956. Eggenoot van [Myra] JORDAAN, vader von Elizabeth [………] [photo blurred - rest of notice too out of focus to read, but dates confirmed from Family Search]
ERASMUS. Johanna Elizabeth […..] ERASMUS, gebore DE KLERK, gebore [………..] 8 Januarie 1861, overlede in de [Nasionale] Hospitaal, Bloemfontein, 11 Februarie 1946. Moeder van Paul, Tina, Willem, Hans [en Isak] [rest of notice too out of focus to read, but dates confirmed from Family Search. She was the mother of Willem Cornelis DeKlerk ERASMUS above]
JORDAAN. [Ma..] [………………………] [gebore NEL] [………] heengegaan op 9 Januarie 1978 in die ouderdom van [76] jaar [rest of notice too out of focus to read]
S.W. DE BRUIN VEILINGS
OPENBARE VEINING WOONHUIS EN HUISRAAD
Behoorlik gelas daartoe deur die eksekuteurs in die boedel van wyle Mnr M.A. BOTHA sal ek per openbare veiling te koop aanbied pm 10h00 op Saterdag, 15 Februarie 1986 te Uniestraat 5, Somerset–Oos die volgende:
Woning geleȅ te Uniestraat 5, Somerset-Oos bestaande uit eet/sitkamer, 2 slaapkamers, kombuis, badkamer met toilet, toegeboude stoep, motorhuis en pakkamer.
Huisraad
Dubbelbed met sp[ieѐlkas, 4 divans, vrieskas/yskas, 2 lessenaars, losgoed.
Afslaersnota: Hierdie woning is ideal vir ‘n tuishuis en sekerlik eers van die laaste tuishuise wat so na aan Charlesstraat te koop aangebied sal word.
S.W.de BRUIN Charlesstraat 30A. Telefoon2, Somerset-Oos.
PEARSTON NUUS
Mnr. en mev. Andrew van NIEKERK van Stockport het na Bloemfontein gegaan om hul moeder, mev. Chrissie van NIEKERK, van Murraystraat te gaan haal en sal laasgenoemde op die plaas aansterk. Mev. Chrissie van NIEKERK het onlangs ‘n operasie in Universitas Hospitaal te Bloemfontein ondergaan. ‘n Spoedige beterskap word haar toegewens.
VERLOWING
MOOLMAN/HANNEKOM Die verloving word bekend gemaak van Pierre, seun van Pierre en Nellie MOOLMAN, Pearston, aan Annelie dogter van Willie en Hannie HANNEKOM, Newton Park, Port Elizabeth. [names blurred in image]
LOMBARD/van ZYL Carl. Seun van Bokkie en [Ca….] LOMBARD, Golden Valley aan [Elmarie], daughter van Willie en Elsa van ZYL, van Johannesburg. [names blurred in image]
BOTHA/THEART Christian, jongste seun van Billy en Alina BOTHA, Somerset-Oos, aan Carin, jongste dogter van Willem en Daniel THEART van Port Elizabeth. [names blurred in image]
Van QUICKELBERGE/GREEFF Die verlowing word bekend gemaak van Nicolene dogter van Kingsley en Maggie [PULTFONTEIN], Pearston , aan Jonathan seun van Madena en wyle oet GREEFF, Paardekraal, [……] [names blurred in image]
Robert en Gerder BOSCH, Brakfontein, Somerset-Oos maak die verlowing bekend val hul dogter Betha aan Johan seun van Peggie en wylie Mike BOSCH Alwynber, Somerset-Oos [names blurred in image]
DOODBERIG
OLIVIER Martha. Met haartseer en innige liefde het die 15/12/1985 afskeid geneem van ons dierbaare ma en ouma [names blurred in image]
IN MEMORIAM
AYLESBURY Duncan Passed away one year ago. He worked so [hard for…… His care and kindness will always be remembered by his wife, Mary, children [June, ? ], Duncan, Toni and grandchildren Craig and Llewellyn [names blurred in image]
ESTATE NOTICE
In the estate of the late Colin Dermot SUMMER Identity number 310?06 5020 009 van Stone house, Post Retief, Adelaide 5750 Estate No 3751/84 [names blurred in image]
Donderdag, 13 Februarie 1986
WREED VERMOOR
Adelaide: Die Smaldeel gemeenskap is geskok oor die wrede moord op een van die oudste plaasinwoners, mej. Bellie KLOPPER (89) Vrydagaand op die plaas Utkyk. Saterdag oggend is mev. Isabel SCHREUDER geroep toe werkers mnr. Stoffel KLOPPER buite die huis aangetref het. By nadere ondersoek deur die plaaslike Polisie is op die lyk van mej KLOPPER afgekom. Die roof en moord span van PE is onmiddelik ingeroep en is per vliegtuig na Adelaide gebring. Ons innige meergevoel met die betrokke gesinne en ‘n spoedige beterskap aan die boer, mnr Stoffel KLOPPER, wat tans in die hospital verpleeg word.
ADELAIDE NUUS-NEWS
Mev ‘Baby’ de LANGE (58) is skielik op Fort Beaufort oorlede skaars drie weke nadat haar eggenoot, Albert de LANGE, aldaar oorlede is. Ons innige meergevoel ook aan hierdie gesinne, Mev Emmie du RANDT, wat ongeveer 8 jaar matrone was op Adelaide van Huis Connie Dreyer, is Woensdag skielik oorlede na ‘n hartaanval. Sedert haar aftrede het sy om die beurt by haar twee kinders mnr. en mev. Abraham du RANDT op Golden Valley en mnr en mev Claude van HEERDEN op Adelaide gewoon. Haar begrafinis Saterdag is waargeneem deur ds. D van DYK van Cookhouse wat haar gereeld besoek het wanneer sy in sy gemeente gekuier het. As draers het opgetree haar seuns, Abraham, skoonseun Claude, sy vader, Hotze haar broer, Koos CLAASENS en twee vriende, mnre Andries BOTHA en Hendrik WENTZEL. Ons innige meegevoel met die gesin
FORT BEAUFORT
December ended very sadly in Fort Beaufort as hearts went out to the well-known MALAN family, after the tragic flying accident at Kleinmond, which claimed the lives of Mr. David MALAN, his son from Bloemfontein and his granddaughter. Their families have all been in our thoughts and prayers and it was with special joy that we heard of the birth in Fort Beaufort last month of the little son of Daniel and Retha MALAN.
Last month Fort Beaufort was again left shocked and saddened at the news of the [callous] murder of Mr. BROWN. Whose wife was left injured [after] the attack. The BROWNs are an elderly retired couple, who had moved to Fort Beaufort from Balfour some months previously. Prompt police action resulted in arrests a short while after the brutal crime.
Another very happy party last weekend was held at the home of ‘Tommy’ and Jean THOMAS, the occasion being the 21st birthday of their younger son, Alan, a student at UPE. About 50 friends came from around the district as well as Port Elizabeth and East London to join the happy get together and the toast to Alan was proposed by his uncle, Mr. Andy STUART, the well-known former owner of Gonzana Farm in the Kat Valley, who now farms near Bedford.
Belated but very good wishes go to Marianne, second daughter of Mr. and Mrs. P.R. van RENSBURG, who recently announced her engagement to Anthony NIELSON. The young couple are both teachers, Anthony in Oudtshoorn and Marianne in Mossel Bay. The father of the bride to be is “Van” whose popular gym has helped a number of people in and around Fort Beaufort on the road to physical fitness. Requests to join the gym classes pour in, but he is still using his garage, since having to move from his previous premises a year or so ago, which means that he is only able to accept limited numbers. It would be wonderful if some kind owner of any vacant shop in town would offer his premises to be used for the gym to help ‘Van’ to enlarge on this marvelous service which he so generously gives to the community.
NOTICE
SYFRETS TRUST LIMITED
24 Wale Street, Cape Town
In the estate of the late Ina Kathleen de WET (born SYMONDS) Identity number 040313 0002 00 3, Widow, Retired of Huis Silverjare, Somerset East, who died on 17 December 1985. Estate number 3769/85. Creditors and debtors in the above estate are hereby required to file their claims with and pay their debts to the undermentioned within thirty (30) days of the date of publication hereof.
SYFRETS TRUST LIMITED 24 Wale Street, Cape Town.
Agents for the executors
Donderdag 20 Februarie 1986
BIRTH
GLENNE: to Richard and Helena a bonny daughter on 14th February at the Andries Vosloo Hospital. Next to God our sincere thanks to doctors and nursing staff.
GEBOORTE
BESTER: Aan Joshua en Ethel (nee CROSS) seuntje gebore op 31 January [1986] Dank aan die dokters en hospital personeel te Jansenville.
VERLOWING
SLABBERT: De Beer en Annatjie SLABBERT Golden Valley, maak die verlowing bekend van hul dogter Riekie, met Vivian, seun van Tobie en Allen ALBERT van Uitenhage
In MEMORIAM
JANTJES: In loving memory of our dearest daughter and sister, Natashca who passed away on 13 February 1975. You have gone to the grave, we were wrong to deplore thee. God gave thee. He took thee and He will restore thee.
Sadly missed by her loving Daddy, Mummy, brother Garfield and sister Guinevere
FORT BEAUFORT
It was with sorrow that we heard of the death of well known Mr. Gert de LANGE, who passed away very suddenly after a heart attack on the morning of February 12. Mr. de LANGE had lived in Fort BEAUFORT for the past 37 years and was very much part of the community. He married Miss Nancy VICE in 1952 and they have three children. Their daughter, Mrs Denise BOTTCHER, is on the staff of our Post Office. Nola their second daughter is a nursing sister on the staff of the Provincial Hospital in Port Elizabeth, and their son Philip, is a member of the SAP, stationed in Port Elizabeth. The de LANGEs have three grandchildren. Mr. de Lange was on the staff of the Smaldeel Divisional Council, where he had worked for a number of years. His funeral, held in the NG Kerk, Fort Beaufort, on Feb 14, was attended by relatives and friends from near and far, including his sister from Bronkhorstspruit, his brother and wife who had travelled from Kimberley, and his nephew from Port Elizabeth. We extend to his widow, Nancy, and their family, our sincere sympathy on the loss of their much loved husband and father and we share their sorrow at this sad time.
Hearts were sad with the news of the death last week of Mrs. BROWN, who died peacefully on 11 February in the Provincial Hospital, Fort Beaufort, where she had been a patient since the brutal attack in her home on 16 January, in which her husband was murdered. Two men have been arrested and charged in connection with the case and will appear in court later this month.
LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE REKENING BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyle Willem Desiderius ERASMUS gebore 9/6/1917 of Somerset-Oos en oorlede op Somerset Oos in sy lewe’ boer woonagtig te Somerset-Oos. Persoonsnommer 170609 5000 00 1. Boedel Nr. 1995/85
Kennis geskied hienmeer dat die Eerste en Finale Likwidasie en Distribusie Rekening in bogemelde boedel ter ins? sal lê by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Grahamstad, en ‘n afskrif daarvan by die Landdroskantoor, Somerset-oos, vir ‘n tydperk van een-en-twintig (21) dae vanaf 21 Fenruarie 1986.
R.P. BOTHA Posbus 124 Somerset-Oos
PEARSTON NUUS
OORLEDE
Mev. Renie van NIEKERK (79) van die Huis van Bejaardes op Jansenville is vroeg Woensdagoggend 12 Februarie na n kort siekbed in die hospital in Jansenville oorlede. Die teraardebesteling was Saterdagmiddag, 15 Februarie te Pearston. Mev van NIEKERK laat seun, mnr Louis van NIEKERK wie op die plaas Hoekstontein boer na asook 2 getroude dogters mevr. Cynthia FOURIE van Jansenville en Yvonne GRUNDLING van Transvaal, asook kleinkinders. Ons ennige meergevoel. Mnr en mev Alec van NIEKERK asook mnr en mev Nick van NIEKERK van Transvaal het die teraarde besteiling van hul skoon-suster, mev Renie van NIEKERK bygewoon.
BEDFORD NUUS
Die gemeenskap van Bedford was gesok om te verneem van twee gesinne wat vir baie jare in Bedford gewoon het en wat nou twee van hulle kinders baie skielik aan die dood moes afgee.
Mev. Doris BOTHA en wyle mnr. Johannes (Botter) BOTHA, wat eers ‘n winkel in Donkinstraat gehad et en later ‘n slaghuis se oudste dogter, Francisca, wat ook ‘n leerling van Templeton was is in die ouderdom van 33 jaar en 11 maande op Burgersdorp baie skielik aan ‘n hartaanval oorlede. Sy was in die bank aldaar werksaam waar sy baie sleg voȅl en ‘n paar uur later by haar huis inmekaargesak.
Sy laat ‘n seuntjie in st 6 na en ‘n dogtertjie in st 3. Die kinders is nou by hulle ouma op Burdersdorp waar Doris haar mettertyd gaan vestig het aangesien sy ook ‘n getroude dogter in die distrik daar het. Mnr Leon BOUWER, eggenoot van Francisca is ‘n broerskind van mej Joey BOUWER van Hopestraat op Bedford. Hulle het op verplasing gestaan na Oos-Londen toe die treurspel gebeur het. Hulle was juis besig omin te pak. Ons innigste simpatie aan almal betrokke en dink in deernis aan hulle twee jong kinders wat nou tydelik seker in die sorg van Doris geplaas is. Francisca is Vrydag op Burgersdorp begrawe. Sy laat ook nog twee getroude susters agter.
Die ander gesin is mnr en mev. Oscar van ANTWERPEN, wat vir vele jare hier in die poskantoor werksaam was. Van hier is hulle na Greytown verplaas. Hulle seun, Charl, wat tot in st 1V hier in Templeton was, is verlede week tragies verongeluk toe sy motorfiets met ‘n groot vragmotor gebots het. Hy is opslag dood. Ons innige simpatie ook, aan hulle as gesin.
SOMERSET EAST
[Caption to a wedding photo]
Linda GREGG and George v d WESTHUIZEN, who were recently married in Kirkwood. Linda is the daughter of Hugh and Diedre GREGG, farms in Kirkwood and George is the youngest son of Ollie and Val v.d. WESTHIZEN. George is a civil engineer in Mossel Bay. We wish the couple everything of the best in the future.
Donderdag, 27 Februarie, 1986
PLAASLIK EN ALGEMEEN
Ons is jammer om te verneem van die afsterwe verlede Vrydag, te Kaapstad, van mev. Maggie LOURENS. Sy was die afgelope paar maande in Kaapstad behandel en is stil oorlede. Ons verseker oom KERNEELS en sy kinders van ons innie meergevoel.
Donderdag 6 Maart 1986
PLAASLIK EN ALGEMEEN
Somerset East
Mrs. Sophia HORNE passed away at the age of 83 years and was buried during the weekend. She is survived by her husband, Martin and nine children. Mr. Dick JORDAAN (who was a former resident of Somerset East) together with Mr. Sammy MEINTJIES and their wives from East London, came up for the funeral.
OBITUARY
Miss Daphne BEYERS
Somerset East.
Friends of the BEYERS family will be sad to hear that Daphne BEYERS passed away in Cape Town on Monday 24 February. Her health had deteriorated lately and she was a patient in the Victoria Hospital, Wynberg. Daphne was the only daughter of the late Dr. and Mrs. J.M. BEYERS. DR. BEYERS practiced in Somerset East for many years and his wife was a sister of Mrs. COETZEE wife of Dr. COETZEE, another local doctor at that time. A third sister was Mrs. AURET wife of Mr. C.S. AURET (an attorney and former Mayor of our town) Their maiden name was LANE and their mother was a member of one of the branches of Somerset’s NEL family. Dr. Andries VOSLOO was in partnership with DR. BEYERS from the time Dr. VOSLOO came to Somerset as a young doctor, until the death of Dr. BEYERS. (His patients will remember that he always had a photograph of Dr. BEYERS in his consulting room.) Daphne worked as an assistant nurse in the old Hospital in Somerset East and also spent a few years in London, where she worked in a florist shop, while Miss Leone HOFMEYR, who accompanied her overseas, held a teaching post in London. All who knew Daphne associate her with the flowers she loved so much. She had a charming garden here and also in Cape Town where she went to live after her mother’s death. She could arrange flowers beautifully. She was a lovely person and will be affectionately remembered. One of her brothers predeceased her but she leaves the other, who is also a doctor, in the Cape.
SALE OF VALUABLE FARMS
Duly instructed thereto by the Beneficiaries in the estate of the late A.J. JEFFREY, we will submit for sale by private treaty the farms
1. Waybank A Waybank B; Maasdorp and Prospective. The whole in extent approximately 687,9175 hectare of high carrying grass veld divided into approximately 28 stock proof camps with permanent stock water in each camp, approximately 17 hectare under cultivation, two dwelling houses, shearing shed, Lucerne shed and many other outbuildings.
2. Waterside or Driefontain. In extent approximately ?21 5426 hectares of high carrying grass veld divided into approximately 9 stock proof camps with permanent water in all camps.
3. Thule. In extent approximately ?36 9826hectares of high carrying grass veld divided into approximately 10 stock proof camps with permanent water in all camps.
[extreme left edge of text cut off in image]
The above mentioned properties have been in the JEFFREY family for many years and are located at the top of the […] Retief area, behind [the] Great Katberg. This is [a] unique opportunity of [….]ying healthy high carrying grassveld suitable for both small stock and cattle. For further particulars apply to:
TOMLINSON & WOOTTON
P.O.Box 105 Adelaide 5760. Phone: Office 350 mornings (04662)
After hours: Rob 123 Keith 350.
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyle Johannes Arnoldus VILJOEN Identiteitsnommer 020509 5002 00 7 in sy leeftyd van Rawsonstraat, Pearston. No 1736/85 Die Eerste en Finale Likwidasie en Distribusierekening in bogenoemde Boedel sal ter insae lê in die Kantoor van die Meester van Hooggeregshof, Grahamstad, en ‘n afskrif daarvan by die Landdroskantoor, Pearston, vir ‘n periode van een-en-twintig (21) dae vanaf 7 Maart 1986.
SCOTT STEGMANN & FARR
Prokureurs vir die Eksekuteur, Charlesstraat 64, Somerset-Oos
Donderdag, 20 Maart, 1986
ADELAIDE
Baie geluk aan ouma KRUGER ons oudste inwoner, wat Saterdag 15 Maart, haar 96ste verjaarsdag gevier het. Os wens u nog vele gesonde jare toe. Sy het die dag by haar dogter, mev. Tillie SAMPSON deurgebring, war die ander familie ook bymekaar gekom het.
Congratulations to Mr. and Mrs. Anthony KITCHING on the arrival of their twin sons. These little bundles are healthy and each weighed 2.5kg
ESTATE NOTICE
In the estate of the late Kuno Otto Ludwig GRUNEWALD Identity Number 280122 032 00 1 of 4 Princess Street, Adelaide 5760 and surviving spouse Enid GRUNEWALD (born BANFIELD) Identity Number 340721 0053 00 9
Creditors in the above estate are hereby called upon to file their claims with the undersigned within thirty (30) days from date of publication hereof.
Barclays National Bank Ltd, Registered Commercial Bank East London Branch, P.O. Box 1537. East London, 5299. Executor
[Caption to a wedding photo – text on extreme left cut off]
Mnr. en mev. Dewald van DYK Bloemfontein is vanjaar Januarie in die NG Kerk […rivier] getroud die begeerte van die […] Lynette (BOTHA) die dogter van Francois en Martha BOTHA, van die [….] Ardael, in die Somerset-Oos distrik, om [Boesmansriviermond] te trou, aangesien haar ouers en […] en tante (van […kant]) almal het […] op hierdie [….] ontmoet.
NA DIE LAASTE RUSPLAAS
Mnr. Christiaan MAASDORP is verlede week op Willowmore begrawe, waar hy baie Jare gewoon het. Hy was ‘n oud-Gilliaan; die enigste seun van wyle oom Hank en tant Maria MAASDORP end us die suster van wyle mev. Margriet van DEVENTER, en ‘n neef van o.a. mnr. Andries VOSLOO, mev. Trudia NEL en mev. Fietje van GEND. Mnr. MAASDORP was ‘n al om geregspekteerde man wat jare lank voortreflike gemeenskapdiens in sy omgewing verig het. Sy eggenote is reed ‘n paar jaar bedlêeend en hy het haar feitlik nag en dag versorg totdat hyself aan ‘n hartaanval beswyk het. Daar is twee seuns en twee dogters uit die huwelik - almal reeds getroud en met kinders. Die seun wat in die bediening is en verskeie kere op Somerset-Oos opgetree het, is nou op Barrydale, die ander een op Oudsthoorn en die dogters woon onder-skeidelik op George en in die Transvaal. Hy laat nog ‘n suster, mev. Dorothy le ROUX van Willowmore, agter. Graag betuig ons meegevoel aan die familie op Somerst-Oos met die dood van ‘n geliefde neef.
PLAASLIK EN ALGEMEEN
Somerset East
Dit is met spyt dat ons vanoggend (Donderdag-oggend) net voor ons laaste bladsy gedruk moes word, gehoor het van die skielike afsterwe van Dr W.E. SWANEPOEL, Woensdag, te Zastron. Wyle Dr. SWANEPOEL sal deur oud-inwoners onthou word waar die gesin vir etlike jare hier woonagtig was. Dr. SWANEPOEL en Dr. Blair HENDERSON was vennote en die SWANEPOEL gesin het gewoon in die huis nou bewoon deur mnr. en mev. Martyn le ROUX. Dr SWANEPOEL (60) het geboer in die Zasron distrik, waar sy seun ook ‘n geneesheer te Zastron is. Hy is skieklik na ‘n hartaanval oorlede en word Saterdag, om 10vm, te Zastron begrawe.
Ons is baie jammer om te verneem van die skielike heengaan van mev. Sannie GEYER, van Scallanstraat, moeder van mev. Stinnie PUREN van Gorinastraat, en mev. Maggie van QUICKELBERGE, van Putfontein, Pearston. Mev. GEYER het vir jare aan haar hart gely, maar was tans redelik gesond toe sy Dinsdag in ‘n oogwenk beswyk het. Die begafnis diens is vanmiddag. (Donderdag) om 3 uur ’n Waardering oor haar sal in ons volgende uitgawe verskyn
Donderdag, 27 Maart, 1986
BOEDELKENNISGEWING
[Image out of focus]
In die Boedel van wyle Judith [Bernice] JORDAAN ‘n Huisvrou [identiteisnommer ………] in lewe woonagtig in [Bordistraat] Somerset-Oos, wie op 11 Februarie 1986 te Somerset-Oos oorlede is.
Krediteure en Debiteure in die bogemelde Boedel word versoek om hul vorderings in te lewer by en hul skulde te betaal ‘n tydperk van 30 dae vana publikasie hiervan
Standard Trust Beperk (Agent vir Eksekuteur Testamenter) P.O. Box 329 Port Elizabeth 26 Maart 1986
ADELAIDE
Ons wens mev. Gladys van VUUREN geluk met die geboorte van ‘n kleindogter in P.E. op haar dogter, mev. Wilna COETZEE se verjaarsdag.
Baie geluk aan mnr. en mev. Paul STANDER met die geboorte van ‘n dogter in die plaaslike hospital.
Baie geluk aan mnr. en mev. Willem de KLERK met die doop van hul dogter, en ook mnr. en mev. Marius THOMSON met die doop van hul dogter en mnr. en mev. Carel ROUX met die doop van hul seun in die NG Kerk.
BOEDELKENNISGEWING
In die Boedel van vyle Willem Christiaan Lodewyk SCHOONEE (gebore op 21 Oktober 1906) Persoonsnommer 061021 5011 00 5, ‘n Boer van De Plaat Kommadagga, wie op 24ste Maart 1985 oorlede is en wie gehuud was Buite Gemeenskap van Goedere met Aletta Petronella SCHOONBEE (gebore KRUGER) Boedel Nr, 991/85 Die gewysigde Eerste en Finale Likwidasie en Distribusierekening in bogenoemde Boedel sal ter insae lê vir, alle persone wat daarby belang het by die Kantoor van die Meester van Hooggeregshof, Grahamstad en ‘n afskrif daarvan by die Kantoor van die Landdros, Somerset-Oos vir ‘n tydperk van een-en-twintig (21) dae gereken vanaf 27ste Maart 1986 Gedateer te Somerset-Oos hierdie 13de dag van Maart 1986.
VOSLOO en NOLTE
Prokureurs vir die Boedel, Charlesstraat 54/56, Posbus 2, Somerset-Oos
ADELAIDE NUUS – NEWS
Baie geluk aan mnr.en mev. Barend NEL, wat Saterdag 22 Maart, hul 54ste huweliks gedenking geviȅr het.
Met die heengaan van mnr. Daantjie DELPORT, 63 jaar, is nog ‘n skakel met ou-Adelaide verbreek en die opsig dat hy sy lewe lank in diens van die plaaslike Munisipaliteit was. ‘n Paar jaar gelede het hy ‘n groentewinkel probeer maar het dit gelos omdat die droogte te veel groente-boere laat tou opgooi het, en is weer terug na die Munisipaliteit. Hy was een van ‘n groot familie en laat ‘n paar susters, sy eggenote en seun agter om hom te betreur. Ons innige meergevoel met die families.
- Hits: 5