Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2016 07 July

1 Julie 2016

Sterfgevalle

LONDT, Rudy Mathuis (sic). 10/01/1937 – 27/06/2016. Geliefde man van Eleanor, vader, swaer, oom. Diens Maandag 04 Julie 2016 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 01/07/2016) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

RUITERS, Joan Elizabeth. 83 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 02 Julie 2016 11:00 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger O-Kaap 01/07/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

5 Julie 2016

Geen berigte vir Maandag 04 Julie 2016

Sterfgevalle

SLABBERT, Yvonne. 20.02.1938 – 29.06.2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnis Woensdag 06 Julie 2016 14:00 Sewedaese Advitiste kerk (sic), Milnerstraat, Uitenhage.
(Die Burger Oos-Kaap 05/07/2016)

6 Julie 2016

In Memoriam

JOEL, Stella Valerie. 06.07.2006. Ons weet Ma rus in vrede. Roland, Bettie, Samantha, Jasmaine, Yves, Rolandi, Keelin en Ethan. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2016)

7 Julie 2016

Sterfgevalle

KOERTZEN, Johan. Roudiens Vrydag 08 Julie 2016 14:00 NG Kerk Retief, Despatch.
KOERTZEN, Andrew. Roudiens Sondag 10 Julie 2016 11:00 NG Kerk Noord, Despatch (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2016)

SNYMAN, Pieter. 11/09/1946 – 03/07/2016. ‘n Man, pa, oupa, broer. Roudiens Vrydag 08 Julie 2016 11:00 NG Kerk Somerset-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2016)

WELGEMOED, Maryna Merencia (Ouma Daisy). +Saterdag 02 Julie 2016. Kinders, kleinkinders, skoonseuns. Roudiens Vrydag 08 Julie 2016 14:00 Ou Apostel Kerk, Groenbossies. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2016) Willem Potgieter, Newton Park Funeral Home

8 Julie 2016

Sterfgevalle

OLIVIER, Rita. +Dinsdag 05 Julie 2016. Eggenoot Joep, seun Rudi. Roudiens Maandag 11 Julie 2016 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2016) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

SMITH, Brian. Begrafnisdiens Saterdag 09 Julie 2016 10:00 NG Kerk Heideveld, Dundeeweg, Rowallanpark. (Die Burger O-Kaap 08/07/2016) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

9 Julie 2016

Sterfgevalle

LE ROUX, Sally. +Donderdag 07 Julie 2016. Manie, Ria, Mandy, Ray, Savannah, Luke. Begrafnisdiens Dinsdag 12 Julie 2016 10:00 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. (Die Burger O-Kaap 09/07/2016) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SMITH, Brian Neville Anthony. +Dinsdag 05 Julie 2016. Vrou, kinders, kleinkinders. Diens 09 Julie 2016 10:00 NG Kerk Heideveld, Dundeestraat, Rowallanpark (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2016)

In Memoriam

JONKER, Dolf. +09/07/2012. Sal vir jou lief wees vir altyd. Vrou, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2016)

12 Julie 2016

Sterfgevalle

GERBER, Leon. Saterdag 09 Julie 2016. Sy verloofde Maria. Roudiens Woensdag 13 Julie 2016 11:00 NG Kerk Eendrag (Glaskerk), Despatch. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 12/07/2016) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

STRAUSS, Anna Elizabeth. 06/03/1932 – 07/07/2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Dinsdag 12 Julie 2016 10:00 Louisa Meyburgh Huis vir bejaardes, Port Elizabeth.
(Die Burger Oos-Kaap 12/07/2016)

13 Julie 2016

Sterfgevalle

CROUS, Christiaan (Chris) +Woensdag 06 Julie 2016. Eggenote, kinders. Roudiens Woensdag 13 Julie 2016 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2016) Willem Potgieter Newton Park Funeral Home

SCHOEMAN, Harriet Freda. +Maandag 11 Julie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Vrydag 15 Julie 2016 12:00 Avbob-kapel, Despatch. Jubileepark-begraafplaas,
Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2016) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

SCHOULTZ, Baby. +Vrydag 08 Julie 2016. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinseun. Troosdiens Donderdag 14 Julie 2016 11:00 Noordeinde Avbob-kapel, h/v Hancockstraat en
Harrowerweg, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2016) Alfred Jones AVBOB Noordeinde 041 484 2731

VAN OOSTEN, A.P. “Guus”. 87 jaar. +Maandag 11 Julie 2016. Van Madeira-tehuis, Kingsway, Queenstown en voorheen van Oos-Londen. Broer van Rini, Miep & Jan in Holland, oom van die
PELTENBURG-, WILSON-, VAN OOSTEN-, DU TOIT- en VAN DEN BOGAARD-families. Gedenkdiens Donderdag 14 Julie 2016 15:30 Catholic Cathedral of Christ the King, Ebdenstraat,
Queenstown. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2016) Russell and Son Funeral Directors 045 839 4012

14 Julie 2016

Gelukwensings

BAARTMAN, Eleazar. Een jaar oud. Pa Ashwell, ma Zubrina, suster Ceana en aunty Ep. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2016)

Sterfgevalle

CLAASSEN, Ernie. +Sondag 10 Julie 2016. Eggenote Tokkie, kinders Jacques, Waldo, Laetitia, kleinkinders Joshie en Nicole. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2016)

MARAIS, Johanna Maria Jacoba. +Maandag 11 Julie 2016. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 15 Julie 2016 10:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2016) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

STEYN, Paul. +Maandag 11 Julie 2016. Vrou, kinders. Roudiens Vrydag 15 Julie 2016 10:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan, Lorraine. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2016) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

BRADSHAW, Rina. Liewe Rina en liewe Ma – ons mis jou op jou verjaarsdag. Peter, Marcel, Mark. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2016)

JOOSTE, Suzanne. Jou lelies bloei weer in ons agtertuin. Louis en Marie. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2016)

15 Julie 2016

Sterfgevalle

JANSEN, Zurkas. +Maandag 11 Julie 2016. Vrou Anna, dogters Juanita, Lusinda, Bianca. Begrafnisdiens Dinsdag 19 Julie 2016 10:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg, Sidwell.
(Die Burger Oos-Kaap 15/07/2016) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

STRYDOM, Johan Daniël. +Woensdag 13 Julie 2016. Eggenote, kinders. Troosdiens Saterdag 16 Julie 2016 11:00 NG Kompleks Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2016) Tereza Lendia AVBOB Newtonpark 041 484 2731

19 Julie 2016

Sterfgevalle

ELS, Willem Adriaan Jacobus. +Vrydag 15 Julie 2016. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 20 Julie 2016 11:00 NG Kerk Retief, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2016) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

20 Julie 2016

Sterfgevalle

TERBLANCHE, Dick. +Maandag 18 Julie 2016. Kinders, kleinkinders. Troosdiens Donderdag 21 Julie 2016 14:00 Sionsrand NG Kerk, Bramhopestraat 16, Westering, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2016) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

Dankbetuigings

LOUBSER, Aap. Baie dankie vir liefde en ondersteuning tydens afsterwe van my man en ons pa. Ena en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2016)

21 Julie 2016

Sterfgevalle

FOURIE, Andre. +Woensdag 20 Julie 2016. Roudiens Dinsdag 26 Julie 2016 10:00 Milnerton kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2016) Marzelle, First Ave Funeral Home 041 581 5028

VAN DE VYVER, Frederik H.C. (Ting). +Saterdag 16 Julie 2016. Begrafnisdiens Vrydag 22 Julie 2016 10:00 NG Kerk, Adelaide. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2016) Von der Decken Begrafnisdienste.

22 Julie 2016

Sterfgevalle

BOWERS, Sarah. 66 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 23 Julie 2016 12:00 Metodiste Kerk, Johnstraat. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PHILLIPS, Arthur Derrick. 70 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 23 Julie 2016 12:00 Christen Gemeente, Dodostraat. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RADIEN, Richard Benjamin. 68 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 23 Julie 2016 10:00 Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

25 Julie 2016

In Memoriam

McCAY, Angus. 31/01/1938 – 25/07/1991 ”En as ek die dag my hand in joune sit /sal ek my padkaart bêre met die wete / my reise op soek na jou is verby.” Soos altyd, Faith (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2016)

26 Julie 2016

Sterfgevalle

DU TOIT (Dr), Pierre Francois Mulvihal. 91 jaar. +Vrydag 22 Julie 2016 in Langebaan. Vir 48 jaar was jy my Pa en skielik het jy my alleen gelos, maar ek voel gerus en getroos. Ingrid
Pa, jy was die beste ginekoloog in die wêreld, ‘n dinamiese persoon en los ‘n groot leemte in ons lewe. Ingrid, Darius, Linus, Jean, Zander, Pierre, Nicholaas en Paul. Geen begrafnis. Donasies aan ACVV PE-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2016)

27 Julie 2016

Sterfgevalle

HANEKOM, Joan. 14/05/1928 – 21/07/2016. Ons neem afskeid van ons skoonsus, lewensmaat van wyle ds. Jan Hanekom. Sy het saam met hom die Here met oorgawe gedien in NG-gemeentes van Port Elizabeth, Ficksburg, Rondebosch, Darling, Robertson-Oos en Stellenbosch-Sentraal (laasgenoemde 1969 – 1987), asook Suid-Afrikaanse gemeente in Noord-Amerika.
Tertia MICHAU (Cradock), Laura HANEKOM (Burgersdorp), Francois en Hanien HANEKOM (George). (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2016)

SMUTS, “Bill”. +Saterdag 23 Julie 2016. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Vrydag 29 Julie 2016 11:00 NG Kerk Van Stadensrivier. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2016) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

VERMAAK, Anna. In lewe van Quinera Lagoon Estate, Gonubie. Voorheen van Despatch. Begrafnisdiens Vrydag 29 Julie 2016 14:00 Gees en Lewe Gemeente, Plaas B4, Holmhill, Oos-Londen. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2016) Richter Funerals 043 726 0560

28 Julie 2016

Gelukwensings

Ria, NN. My kollege-kys van 1967 – baie geluk met jou groot verjaarsdag. Dankie vir jou liefde deur die jare. Fonnie. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2016)

Sterfgevalle

BELLINGAN, Barend Frederick. +Dinsdag 26 Julie 2016. Salome, kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Troosdiens Vrydag 29 Julie 2016 11:00 NG Kerk Grasvoëlkop, Barbetstraat, Cotswold Uitbreiding. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2016) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

DE JAGER, Lionel. +Maandag 25 Julie 2016. Vrou Joey, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 30 Julie 2016 09:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark.
(Die Burger Oos-Kaap 28/07/2016) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

DU TOIT, Pierre Francois Mulvihal. +Vrydag 22 Julie 2016 in Langebaan. ‘n Geliefde kollega en vriend. Gedenkdiens Dinsdag 02 Augustus 2016 12:00 NG Kerk, Vierdelaan, Walmer soos gereël deur SAMV (OP-tak) en RBHS Oudskolier-unie (PE) en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2016)

JANSEN (COETZEE), Kathleen Hope. 09/09/1919 – 26/07/2016. Kinders en hul gesinne: Charlotte GERICKE, Elsabé & André VILJOEN, Francois & Katinka JANSEN, Karen & Pierre HAUMAN.
Gedenkdiens vir familie later. Dank aan personeel van Siekeboeg 2, Santos Haven, Mosselbaai vir sorg en omgee vanaf 2009. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2016)

ROESTORF,Jacobus Johannes (Kosie). +Sondag 24 Julie 2016. Ons groet ‘n pa en oupa. Diens Vrydag 29 Julie 2016 15:00 Rosa Munch-huis, Uitenhage. Teraardebestelling 14:00 by Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2016) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

WEIDEMAN, Japie. *1931. +Donderdag 21 Julie 2016. Ons Dadda en Oupa. Troosdiens Vrydag 29 Julie 2016 11:00 NG Kerk Kragga Kamma, Gazaniastraat 2, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2016) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

29 Julie 2016

Sterfgevalle

SCHOLTZ, Annie Hendrina (Drien). 97 jaar. +Dinsdag 26 Julie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, agter-agterkleinkinders. Teraardebestelling Maandag 01 Augustus 2016
14:00 Joubertina-begraafplaas. Diens daarna in NG Kerk, Joubertina. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2016) Etrishia Clifford AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SCHOLTZ, Hercules Jacobus (Klasie). 63 jaar. +Dinsdag 26 Julie 2016 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, suster. Gedenkdiens Dinsdag 02 Augustus 2016 11:00 NG Kerk De Mist, Uysstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 29/07/2016) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN WYK, Pierre. +Dinsdag 26 Julie 2016. Eggenote, kinders, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 05 Augustus 2016 14:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2016) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

  • Hits: 3655