Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2016 06 June

1 Junie 2016

Sterfgevalle

PRINSLOO, Hester Engela Elizabeth (Peewee). +Donderdag 26 Mei 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 02 Junie 2016 11:00 Krematorium-kapel, Victoriapark, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2016) Jan van der Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SCHOEMAN, Johanna Jacomina “Joey”. +Sondag 29 Mei 2016. Man Herman, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 02 Junie 2016 11:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvillearylaan, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2016) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 484 2731

2 Junie 2016

Sterfgevalle

VAN RENSBURG, Leslie. +Saterdag 28 Mei 2016. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 03 Junie 2016 11:00 by Forest Hill-begraafplaas en daarna by Algoa-kapel, h/v Worrackerstraat en C J Langenhoven-rylaan, Newtonpark. (Die Burger O-Kaap 02/06/2016) Jan v d Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

SCHEEPERS, Ben. Dit is met tere herinneringe dat ek vandag drie jaar gelede van jou moes afskeid neem. Jou geliefde vrou Yvonne. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2016)

3 Junie 2016

Sterfgevalle

ABRAHAMS, Philip. 14/03/1940 – 23/05/2016. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 04 Junie 2016 12:00 URC (VGK) Kerk, h/v Bloekomstraat en Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2016) Integrity Funeral Homes.

BERDOU, Colin. 39 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Junie 2016 10:30 Apostolic Faith Kerk, agter Gemeenskapsaal (civic). (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2016) Van Willing Begrafnisdienste

BLOU, Dial. 47 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Junie 2016 10:00 St. Simon of Cyrene Saal, Arendstraat. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2016) Van Willing Begrafnisdienste.

VAN WYNGAARD, Annie Ida. 47 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Junie 2016 10:00 Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2016) Van Willing Begrafnisdienste

VORSTER, Schalk. +Donderdag 26 Mei 2016. Kinders, kleinkinders, broer. Diens Saterdag 04 Junie 2016 10:00 NG Kerk Cradock-Oos. Teraardebestelling op die plaas Mistkraal. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2016) Hantie Fourie, JT Schooling, Cradock.

4 Junie 2016

In Memoriam

CRAUSE, Leon. 30/12/1947 – 04/06/2006. Met liefde onthou deur jou vrou Anna-Marie, kinders Bennie, Annarie en Leon. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2016)

7 Junie 2016

Sterfgevalle

ADLEM, Nonnie. +Saterdag 04 Junie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 08 Junie 2016 14:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2016) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

ELS, Beatrice Aletha (Ouma Beatie). +Woensdag 01 Junie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 10 Junie 2016 12:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2016) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 484 2731

8 Junie 2016

Sterfgevalle

DU PIESANIE, Humphrey. +Maandag 06 Junie 2016. Vrou, kinders, kleinkinders. Diens Donderdag 09 Junie 2016 12:00 NG Kerk nooitgedacht, Van der Stelstraat 102, Kabegapark.
(Die Burger Oos-Kaap 08/06/2016) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

GOUWS, Mabel May. +Donderdag 02 Junie 2016. Amelia, Nicky, Riding, Tanya, kleinkinders Heinro en Brandon. Troosdiens Vrydag 10 Junie 2016 12:00 NG Kerk Walmer, Vierdelaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2016) Tereza Lendia AVBOB Noordeinde 041 484 2731

9 Junie 2016

Sterfgevalle

KOTZE, Martin Johannes Alwyn. +Dinsdag 07 Junie 2016. Kinders, kleinkinders, susters. Troosdiens Saterdag 11 Junie 2016 14:00 St Joseph Katolieke Sentrum (Home Sweet Home Kapel), Howsingel 4, Sentraal. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 09/06/2016) Tereza Lendia AVBOB Noordeinde 041 484 2731

VAN DER MERWE, Willie. +Woensdag 08 Junie 2016. Vrou Ida, kinders. Diens Maandag 13 Junie 2016 10:00 Milnerton Kapel First Ave Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2016) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

10 Junie 2016

Sterfgevalle

BLIGNAUT, Elsie Magrietha (Alice). 77 jaar. +Woensdag 08 Junie 2016 te Uitenhage. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 13 Junie 2016 10:00 NG Kerk Bothasrus, Kerkstraat, Despatch. Despatch Munisipale-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 10/06/2016) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

HUMAN, Lea. 75 jaar. Begrfanisdiens Saterdag 11 Junie 2016 10:00 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MEINTJIES, David. 78 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 11 Junie 2016 11:30 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

STOKES, Pamala Carmen. 58 jaar. Begrafnisdiens Sat. 11 Junie 2016 14:30 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

11 Junie 2016

Sterfgevalle

DU PISANIE, Willem Johannes (Dup). 85 jaar. +Woensdag 08 Junie 2016 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broer. Gedenkdiens Dinsdag 14 Junie 2016 10:30
Huis Welverdiend, Jonesstraat, Jansenville. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2016) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

ZIETSMAN, Alexander Johannes (Alex). 71 jaar. Vrou Marlene, dogter Maryke. Roudiens Maandag 13 Junie 2016 11:00 NG Kerk De Duin, La Rochestraat 25, Humewood. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2016) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

13 Junie 2016

In Memoriam

OLIVIER, Riaan. 18 November 1980 – 13 Junie 2009. Mamma mis jou baie. Jou verlangende Ma, Ernie, susters en swaers. (Die Burger O-Kaap 13/06/2016)

14 Junie 2016

Sterfgevalle

DU PREEZ (née WOLMARANS), Magdalene (Maggie). +Saterdag 11 Junie 2016. André, James, Colleen, Tersia, Hennie, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 17 Junie 2016
14:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2016) Paul Koekemoer AVBOB Noordeinde 041 484 2731

ESTERHUIZEN, A J D (Essie). +Donderdag 09 Junie 2016. Eggenote Bettie, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 15 Junie 2016 14:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Westering. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2016) Jan v d Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

HERION, Fred. +Vrydag 10 Junie 2016 na lyding van ses jaar. ‘n Eggenoot, pa, oupa, oupagrootjie. Diens Donderdag 16 Junie 2016 11:00 Christian Church of Africa, Avondalestraat 69, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2016) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

LOUBSER, Andries Pieter (Aap). +Sondag 12 Junie 2016. Roudiens Woensdag 15 Junie 2016 14:00 NG Kerk Newtonpark, Mowbraystraat. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2016) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

DU PREEZ, Herculé. 14 Junie 1973. Dis vandag jou 43ste verjaarsdag. Baie liefde. Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2016)

15 Junie 2016

Sterfgevalle

CALITZ, Gelda Maria. +Vrydag 10 Junie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Vrydag 17 Junie 2016 11:00 Metodiste Kerk Algoapark, Rottingdeanstraat. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2016) Jan van der Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

LANGE, Cresna. +Sat.11 Junie 2016. Gedenkdiens Vrydag 17 Junie 2016 10:00 NG Kerk PE Hoogland, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2016) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

16 Junie 2016

Sterfgevalle

REYNECKE, Jacobus Johannes (Johan). +Woensdag 15 Junie 2016. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 17 Junie 2016 10:00 Avbob-kapel, h/v Harrowerweg en Hancockstraat, Noordeinde, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2016) Paul Koekemoer AVBOB Noordeinde 041 484 2731

Gemeenskapskennisgewing

SMITH, William John. 28 Februarie 1947 – 12 April 2016. Sy vrou, mev V SMITH, soek na mnr Smith se boedelprokureur. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2016)

17 Junie 2016

Sterfgevalle

DAVIS, Corrie. +Sondag 12 Junie 2016. Eggenoot, dogter, skoonseun, kleinkinders, broer, suster. Troosdiens Saterdag 18 Junie 2016 11:00 Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat.
Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 17/06/2016) Alfred Jones AVBOB Noordeinde 041 484 2731

DU PIESANIE, Maureen. +Maandag 13 Junie 2016. Eggenote van Dup, suster van Susan en Hans, skoonsuster van Dorothy. Begrafnisdiens Saterdag 18 Junie 2016 10:00 All Saints Anglikaanse Kerk, Great West Way 209, Kabegapark, Port Elizabeth. Privaat verassing. (Die Burger O-Kaap 17/06/2016) Kramer Funeral Home, 7de Laan 53, Newtonpark 041 365 2209

JANSEN, Stephanus Charles. 55 jaar. Begrfanisdiens Saterdag 18 Junie 2016 10:30 Zion Gemeente Stadsaal, Bergsig, Kirkwood. (Die Burger O-Kaap 17/06/2016) Van Willing Begrafnisdientse 041 988 1919

18 Junie 2016

Sterfgevalle

HAY, Lettie. *31/08/1936. +Maandag 13 Junie 2016. Clinton, John, Sandra, Heidi, kleinkinders, broer en susters. Dankdiens Woensdag 22 Junie 2016 11:00 NG Kerk Oos Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2016)

20 Junie 2016

Sterfgevalle

FOURIE, Ouma Lisa. +Donderdag 16 Junie 2016. Dogter, kleinkinders, agterkleinkinders, agter-agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 22 Junie 2016 11:00 Blackie Tehuis, Sarel Cilliersstraat 5, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2016) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

OELOFSE, Christine. +Woensdag 15 Junie 2016. Drie susters, een broer, twee swaers. Troosdiens Woensdag 22 Junie 2016 10:00 Avbob-kapel, h/v Hancockstraat & Harrowerweg
Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2016) Tereza Lendia AVBOB Noordeinde 041 484 2731

21 Junie 2016

Geboortes

DORFLING, Olivia-Grace Michelle. *13 Junie 2016 aan ouers Dewald en Monique. Trotse oupa’s en ouma’s Koos, Corrie, Hennie en Shelley. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2016)

Sterfgevalle

BÜCHNER (VAN AARDT), Olga. +Vrydag 17 Junie 2016. Begrafnisdiens Woensdag 22 Junie 2016 14:00 Evangelisasie Sentrum, h/v Cleeveweg, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas.
(Die Burger Oos-Kaap 21/06/2016)

DIPPENAAR, Dr. Johan. 27/11/1951 – Sondag 19/06/2016. Geliefde vrou, Margx, Carin, Lindie, Lara, Josh, Lizl, Donne, Jeanne & Jacques. Gedenkdiens Donderdag 23 Junie 2016 15:00 Oasis Kerk, Haroldstraat. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2016)

REYNECKE, Regina.+Vrydag 17 Junie 2016. Ilse, Wolfgang, Henno, Annémarie en Helmuth. Begrafnisdiens Donderdag 23 Junie 2016 11:00 NG Kerk PE-Wes, Pickeringstraat, Newtonpark.
(Die Burger Oos-Kaap 21/06/2016) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

DE VOS, Johan (Dirkie). Vandag een jaar gelede is jy skielik weggeneem. Jou vrou Charmaine, dogter Sanet, Bertus en kinders, dogter Louise, Nico en kinders; Liefde en verlange dogter Jana; Dad, you were a remarkable man. Ryno, Janet and Ray. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2016)

22 Junie 2016

Sterfgevalle

DU PREEZ, Gerhard. +Saterdag 18 Junie 2016. Vrou, kinders, kleinkinders. Diens Sondag 26 Junie 2016 13:00 Evangelisasie Sentrum, Cleevestraat, Cotswold.
DU PREEZ, Gerhard. Gertjie, oom Gerhard, ou Top – ons gaan jou mis! Nolands PE, Arno, Renet, Christell, Maxi, Kela, Crystal en Lindy. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2016)

RAUBENHEIMER, Jacobus Hendrik. *16/03/1929. +Sondag 19 Junie 2016. Begrafnisdiens Vrydag 24 Junie 2016 10:30 NG Moedergemeente Kerk, Humansdorp. Etrishia Clifford AVBOB Humansdorp 042 291 1230

23 Junie 2016

Sterfgevalle

ERASMUS, Danny (Oom D of Titanic). +Vrydag 17 Junie 2016 na kort siekbed. Annatjie, Daniel. Roudiens Donderdag 23 Junie 2016 16:00 NG Kerk De Mist. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2016)

24 Junie 2016

Sterfgevalle

BARNARD, Tilly. +Sondag 12 Junie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 25 Junie 2016 11:00 Huis Najaar-ouetehuis, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2016) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

25 Junie 2016

In Memoriam

MINNIE, Juanita. Sus, vandag sou jou 70ste verjaarsdag by ons gewees het. Susters Marian, Maryna, Sharlene en Karin. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2016)

27 Junie 2016

Sterfgevalle

MCLOUGHLIN, Bianca. 22/02/1974 – 23/06/2016. Jy was baie spesiaal. Mamma, Pappa en Janroux. Roudiens Dinsdag 28 Junie 2016 11:00 NG Kerk Winterhoek, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2016) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

28 Junie 2016

Sterfgevalle

BARKHUIZEN, Claude. In lewe van Port Elizabeth. +Donderdag 23 Junie 2016. Elizabeth, Yvonne, José, Johnny. Roudiens Woensdag 29 Junie 2016 11:00 Doves-kapel, Williamstraat 32, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2016) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

BAYNES, Barrie. *27/07/1931. +Vrydag 24 Junie 2016 aan huis op Uitenhage. Seun Thomas BAYNES, dogter Simone BOTES, twee kleinseuns, drie kleindogters, een agterkleinseun, een agterkleindogter. Roudiens Woensdag 29 Junie 2016 14:00 Avbob-kapel, h/v Hancockstraat en Harrowerweg, Noordeinde, P. E. (Die Burger O-Kaap 28/06/2016) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

BEKKER, Anton Johannes. Van Ammaryllisstr. 48, Uitenhage. +Vrydag 24 Junie 2016. ‘n Eggenoot, pa en oupa. Diens Woensdag 29 Junie 2016 14:30 NG Kerk De Mist. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2016) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

NORTIER, Daan. +Vrydag 24 Junie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Woensdag 29 Junie 2016 11:00 NG Kerk Noord, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2016) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

REID, Ronel. +Saterdag 25 Junie 2016. Eggenoot Terry, moeder Joan, susters Ilse en Maryke. Gedenkdiens Woensdag 29 Junie 2016 12:00 NG Kerk PE-Wes (Bikers Church), h/v 5de Laan & Pickeringstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2016)

29 Junie 2016

Sterfgevalle

LABUSCHAGNE, Karel Hendrik. *01/04/1946. +Vrydag 24 Junie 2016. Eggenoot, pappa, oupa, oupagrootjie. Troosdiens Donderdag 30 Junie 2016 14:00 NG Kerk Lorraine, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2016)

MEYER, Beatrix Petronella. +Vryfag 24 Junie 2016. Moeder, ouma en vriendin. Voorheen NG Kerk Retief Gemeente, Despatch, Paterson Gemeente en Astonbaai. Roudiens Vrydag 01 Julie 2016 12:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger O-Kaap 29/06/2016) Etrishia Clifford AVBOB Humansdorp 042 291 1230

30 Junie 2016

Sterfgevalle

DU TOIT, Barend Hendrik (Oubaas). 31/10/1936 – 26/06/2016. Salmien, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Saterdag 02 Julie 2016 11:00 Gereformeerde Kerk, Stilbaai. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2016) AVBOB Bellville 021 948 2601

NORVAL, Johanna (Niffie). Begrafnisdiens Saterdag 02 Julie 11:00 NG Kerk Adelaide. Adelaide-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2016) Von der Decken Begrafnisdienste

POSTHUMUS, Daniel (Danie). 81 jaar. +Dinsdag 28 Junie 2016 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 02 Julie 2016 11:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2016) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN DRIEL, Desmond William. Funeral Friday 01 July 2016 14:00 St. Marks, Cape Road, Westering, P.E. Wife Evelyn, Michael, grandchildren. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2016)

 

  • Hits: 3592