Skip to main content

genesis - uitgawe 3

Hieronder is 'n skakel na Genesis 3, 'n spesiale uitgawe om die 40ste herdenking van die stigting van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika te vier.
Die lêer is in Adobe Acrobat-formaat en is ongeveer 1,5 megagrepe groot. Om die lêer op jou eie rekenaar af te laai, regskliek met jou muis op die skakel hieronder, kies die opsie 'Save Target As...' en dui dan in die dialoogkassie aan waar op jou rekenaar jy dit gestoor wil hê .

As jy nie reeds Adobe Acrobat Reader op jou rekenaar geïnstalleer het nie, kan jy dit hier aflaai. as jy gekies het om die Adobe Acrobat-inprop in jou blaaier te laat installeer, kan jy die lêer sien deur eenvoudig op die skakel met jou linkermuisknoppie op die gewone manier te klik.

laai Genesis 3, spesiale 40ste herdenking-uitgawe af (1,5 MB)

  • Hits: 781