Skip to main content

Nog vier Bybels

Vier Bybels is by die eGGSA Bybel/Familieregister deel van die webwerf bygevoeg: COETSEE Abraham Petrus Carolus gebore 1876 & Wilemina Lodeweika LOMBARD gebore 1881 getroud 1898, geskenk deur Susan (Coetsee) de Bruyn; GEYSER, Johannes Jacobus Stephanus gebore 1801 & Magdalena Susina CALITZ gebore 1910 getroud 1827, deur Tracey Itta bygedra; RAFFERTY, Elsie Susarah Aletta Maria born 1853 deur Andrea Furness (nee de Jager) geskenk; and TRUTER Johannes Andries gebore 1778 & Hilletje Aletta SMIT gebore 1778 getroud 1788 contributed deur Matty van Rensburg aangebied.

Hartlik dank aan die bydraers asook aan Basil Royston wie die opskrifte geskep het. Verbeterings of navrae kan aan Richard Ball gerig word. 

  • Hits: 6844