Skip to main content

7 Bybles by die eGGSA versameling bygevoeg

Sewe Bybels uit die versameling van die Erfenistigting, Pretoria, is deur Annelie Els afgeneem en tot die eGGSA Bybel/Familieregister versameling geskenk: DUPREE A., gebore 1836; ERASMUS Lodewikus Johannes, gebore 1845 & Magrietas Martins VAN DEN BERG, gebore 1844, getroud 1866; HATTINGH Johannes Dewald, D.zoon. geboren 1794 en Anna Elisabeth RETIEF geboren 1798, getroud 1812; MALAN Stephanus Petrus, gebore 1849 & Martha C.A. LOURENS, gebore 1886, getroud 1904; MOCKE F.G. & S.E. NEL getroud 1831; NAUDE Stefanus Jacobus, gebore 1872; and DU PREEZ Nicolaas Johannes Jakobus, gebore 1865.

Hartlik dank aan Annelie Els asook aan Basil Royston wie die opskrifte geskep het. Verbeterings of navrae kan aan Richard Ball gerig word.

  • Hits: 8448