Skip to main content

Cape of Good Hope Government Gazette

Cape Gazette

Alta Griffiths het 'n aantal jare van hierdie publikasie geskandeer. ‘n Begin is aan die transkribering van die uitreksels, deur Brenda Gassner en Richard Ball, gemaak. Die eerste uittreksels, van die jaar 1826, is tot die Koerant Uitreksels seksie van die eGGSA webwerf, bygevoeg.

Bykomend het Liz Esmade haar transkriberings van Colin Graham Botha se vroeër, periodieke transkripsies van Dope van Engelse mense, 1810-1821, asook Engelse huwelike van 1806-1821, by te dra. Hierdie is by die BDMs databasis seksie van die webwerf gevoeg.

  • Hits: 2967