Skip to main content

Uniondale NGK doopregisters 1866-1920 tot die eGGSA BDM databasis bygevoeg.

Die doopregisters van Uniondale Nederduits Gereformeerde Kerk (NGK) 1866-1920, is deur Carol Beneke getranskribeer vanaf Mechelle Beneke se foto's van die oorspronklike register, in die Uniondale kerk afgeneem by ooreenkoms met die dominee.

Hierdie rekords is tot die eGGSA BDM databasis bygevoeg en is nou vir gebruikers beskikbaar. Enige navrae of regstellings kan aan Richard Ball.

  • Hits: 7221