Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2006 09 September

1 September 2006

Sterfgevalle

BARNARD, Magrietha. +30 Augustus 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 2 September 2006 14:00 vanuit Doves Jones & Rice Kapel, Williamstraat 32, Cotswold (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

DU PREEZ, J.F. (Joyce) +Dondedag 31 Augustus 2006 op Somerset-Oos. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 2 September 2006 11:00 NG kerk Somerset-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2006) Reëlings: Louis Botha Begrafnisse, Somerset-Oos 042 243 1681

JONCK, Hettie. +Saterdag 26 Augustus 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Maandag 4 September 2006 14:00 NG kerk Algoapark (St. Leonard's weg). Forest Hill-begraafplaas. Begrafnisnavrae: Kontak Tobie 082 936 7079 (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

LOTTERING, David (Dabber) 45 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 2 September 2006 13:00 Uitenhage Cong, kerk. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2006) Van Willing Begrafnisidenste 041 988 1919

NIEWOUDT, Elizabeth Helena (Tannie Lizzie / Ouma Koekie). +Dinsdag 29 Augustus 2006, 76 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 1 September 2006 1:30 NG kerk Kirkwood. Teraardebestelling 14:00 Forest Hill-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2006) Reëlings: P W Killian en Seuns 042 230 0493

SLAMBEE, Susanna Johanna 52 jaar. Begrafnisidens Saterdag 2 September 2006 12:30 Dalestr. Kong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

STANDER, Jan. +Dinsdag 29 Aug. 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 5 Sept. 2006 15:00 NG kerk Algoapark-Noord (Jakarandasingel). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

ZEELIE, Chris. +Sondag 27 Augustus 2006. Haar heengaan betreur deur haar kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 2 September 2006 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

In Memoriam

MÜLLER, Sandra. Dink aan jou op hierdie spesiale dag. Nick, Debbie, Pelser, Divan en Chantelle.

VAN DYK, Vivian. Vyf jaar is verby. Vrou en kinders.

2 September 2006

Sterfgevalle

CILLIERS, Francois Burtt Bayly. *18.03.1938 +Donderdag 31 Augustus 2006 op Kakebeenbos, dist. Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 5 September 2006 11:00 NG kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/09/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

DELPORT, Aletta. (Née CLAASSEN ws.10) +Woensdag 30 Augustus 2006. Sterkte aan Piet en gesin. Alie, Marge en familie. (Die Burger Oos-Kaap 02/09/2006)

Geboortes

BROWNING (CONRADIE). Stuart, Petra, Pippa en Marie was geseën met die koms van Gemma op 30 Augsutus 2006.

Gelukwensinge

JOHNSON, Marjorie. Geluk met 60ste verjaarsdag. Jou man, kinders en kleinkinders.

ACKERMAN, Jan. Verjaar 3de September.

4 September 2006

Sterfgeval

DEYSEL, Christian Jacobus. +Vrydag 1 September 2006. Kinders Lindie & Debbie, ma, broers, susters, skoonseun en kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 5 September 2006 14:30 NG kerk Suid, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2006) Reëlings: Lunga Mfengwana AVBOB Despatch 041 933 2039

5 September 2006

Sterfgevalle

KOLESKY, Piet. +2 September 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 6 September 2006 14:00 NG kerk Heideveld, Rowallanpark, P.E. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/09/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

POTGIETER, Isabella Elizabeth (Isabel) Voorheen van die plaas Platrug. +Dinsdag 29 Augustus 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 9 September 2006 11:00 Metodiste kerksaal, Nanaga vanwaar stoet sal vertrek na die Boslaagte plaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/09/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

PUTTERGILL, Christopher Hugh. Begrafnisdiens Woensdag 6 September 2006 11:00 vanuit Holy Trinity United kerk, Thornhill. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/09/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

SPIES, Lettie. + Saterdag 2 September 2006. Kinders Marie, Deon, Carol, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 6 September 2006 11:00 NG kerk, Marnelaan, Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/09/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

STRYDOM, Eras (Ras) +Donderdag 31 Augustus 2006. Eggenote Charlotte, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 7 September 2006 11:00 Volle Evangelie kerk, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/09/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

VAN EEDEN, Theo. *05.09.1927 +01.09.2006. Van Meerenbosch Aftreeoord, Durbanville, voorheen van Buffelsbaai. Hester, Julanda, Tertius, Carl, Wilhelm en gesinne. Herinneringsdiens Woensdag 6 September 2006 11:00 NG kerk Moedergemeente, Weyersstraat, Durbanville. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 05/09/2006) Reëlings: DOVES Bellville 021 948 5531

VAN RENSBURG, Dawid. +Vrydag 1 September 2006 (16 jaar) (Vragmotor/motorfiets-ongeluk). Ouers, ouma, broer. Begrafnisdiens Woensdag 6 September 2006 14:00 Ou Apostoliese kerk van Afrika, Newtonpark-gemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 05/09/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

VERMAAK, Maude Theresia *07/11/1926. +Vrydag 1 September 2006 by Humansdorp-hospitaal. Begrafnisdiens Woensdag 6 September 2006 11:00 NG kerk Moedergemeente Humansdorp. Humansdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/09/2006) DOVES, Humansdorp 042 295 1663

In Memoriam

OOSTHUIZEN, Dino. One year is gone now. Mother, Father, brother, sisters, Taryn and Waylon.

VAN NIEKERK, Frans. Vier jaar oorlede 3de September. Frieda, kinders en kleinkinders.

6 September 2006

Gelukwensinge

LOOTS, Marius en Elize. Geluk met ons 15 jaar huweliksherdenking. Vrou en kinders.

Dankbetuigings

KAPP, Michael. Dankie vir simpatie en ondersteuning. Magriet, kinders en kleinkinders.

Sterfgevalle

DU PREEZ, Johanna Maria Magdalena (Babie) *13.03.1946 +Maandag 4 September 2006 op Humansdorp. Kinders en kleinkinders. Roudiens Donderdag 7 September 2006 12:00 AGS Deo Doxa kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 2911230

VAN RENSBURG, Dawid. Jy is so skielik weggeneem. Jou engel, Jessica. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2006)

ZERBST, Louis. Dankdiens Donderdag 7 September 2006 11:00 NG kerk Kraggakamma, Broadwaylaan, Sunridgepark. Donasies i.p.v. blomme aan die Bybelgenootskap. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

7 September 2006

Sterfgevalle

DU PIESANIE, Lorraine. Begrafnisdiens Donderdag 7 September 2006 11:00 Word of Faith kerk. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MOOLMAN, Nellie. Na lang siekbed +Dinsdag 5 September 2006. Kinders Kosie, Petro, Maria, Pieter-Lafras, Hetta en Petro, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 8 September 2006 12:30 Patmos NG kerk-gemeente (P.E.) Stoet vertrek na Kommadagga familieplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

ODENDAAL, Pieter Jakobus (Piet) *27.07.1937. +Saterdag 2 September 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Joey; Johanette, Gerrie en Gerhard; Charl, Annemarie, Leanie en Luané; Retief en Anna-Marie. Ons swaer, oom en vriend van Kosie, Tanya, Paul, Shaune, Ronel, Craig, Gretha en Eddie. Begrafnisdiens Vrydag 8 September 2006 11:00 NG kerk Sherwood (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DER MESCHT, Corrie. Voorheen van Wilowmore. +Dinsdag 5 September 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 8 September 2006 15:00 NG kerk Lorraine-gemeente (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

VORSTER, Lodewicus Arnoldus. +Maandag 4 September 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 8 September 2006 11:00 NG kerk, Noupoort. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

ZERBST, Louis. Dankdiens Donderdag 7 September 2006 11:00 NG Kerk Kraggakamma, Broadwaylaan, Sunridgepark. Donasies i.p.v. blomme aan die Bybelgenootskap Posbus 7579 Newton Park 6055. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

DERBYSHIRE, Bettie. Een jaar oorlede. My vrou en ma van Marion en Vincent.

SAUERMAN, Salomon Meyer. Vier jaar oorlede. Madie, Andre en Ryno.

8 September 2006

Sterfgevalle

CILLIERS, Abraham Albertus. +Woensdag 6 September 2006. Moeder, broer, suster. Roudiens Saterdag 9 September 2006 12:00 NG Kerk PE-Sentraal. (Die Burger Oos-Kaap 08/09/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DE WET, Kitty. Oorlede na kort siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 9 September 2006 10:00 N G kerk Boesmansrivier. (Die Burger Oos-Kaap 08/09/2006)

KOCK, Annie. 58 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 9 September 2006 14:00 Christen Gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 08/09/20060) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

TITUS, Emily née STRIPP. +Maandag 4 September 2006. Begrafnisidiens Saterdag 9 September 2006 14:00 St. Mary's kerk, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 08/09/2006)

In Memoriam

WEWEGE, Michael, Reneé, Damian and Zané. Today 5 years ago, you were tragically taken from us. Wendy, Katelynn and Juan-Pierre.

9 September 2006

Sterfgevalle

DU PIESANIE, Hester Magrieta, née MASSYN. +Woensdag 6 September 2006, 81 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders suster. Begrafnisdiens Dinsdag 12 September 2006 12:00 Doves-kapel, Newtonpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/09/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES P.E. 041 365 5399

ERASMUS, Mariska. +5 September 2006. Moeder en familie. Gedenkdiens Maandag 11 September 2006 14:00 NG kerk Kensington, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/09/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

JORDAAN, Nicolaas. +Maandag 4 September 2006. Eggenote, kinders. Begrafnisdiens Dinsdag 12 September 2006 11:00 AGS kerk, Youngpark-gemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/09/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

JOUBERT, (Des)mond Joebie Debbie. +Donderdag 7 September 2006. Vrou Lucia, kinders Morné, Martie en kleinkind Malan. Roudiens Maandag 11 September 2006 14:00 NG kerk Dagbreek, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/09/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

ODENDAAL, Pieter. Ons geliefde swaer, oom en vriend. Kosie, Tanya, Paul, Shaune, Ronel, Craig, Gretha, Eddie. (Die Burger Oos-Kaap 09/09/2006)

VERMAAK, Leon. (Gewapende roof - in sy kafee in Port Elizabeth, doodgeskiet.) Vrou, kinders Lizanne en Leon; Ma; suster Annette, Louis en Luke van Durban; Lizanne, klein Leon, Jason en Keiley; Malcolm en familie uit Duitsland. (Die Burger Oos-Kaap 09/09/2006)

WESTRAAT, Tina. +Woensdag 6 September 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 11 September 2006 14:00 NG kerk Heideveld (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/09/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

11 September 2006

Sterfgevalle

STANDER, Margaretha M.C. (Rita). +Maandag 4 September 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 12 September 2006 11:00 NG kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2006) Reëlings: Lunga Mfengwana AVBOB Despatch 041 933 2039

VERMAAK, Leon. +Donderdag 7 September. Eggenote, kinders. Begrafnisdiens Dinsdag 12 September 2006 14:30 NG kerk Hoogland-gemeente, (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

12 September 2006

Gelukwensinge

GOUWS, Deon. Mondigwording. Mamma en Elaine

Sterfgevalle

Dr Carlo HAMMOND (45), sy vrou Bridgette (45) en hul kinders Bianca VORSTER (16) en Charles HAMMOND (11) is Sondagaand (10 Sept) dood nadat die kombi waarin hulle gery het, op die Loerie-Melon-pad by 'n laagwaterbrug die pad verlaat en in die Gamtoosrivier (moet lees - Loerie-rivier) beland het. Hammond was 'n afgetrede dokter en sy vrou 'n oogkundige. Hulle het op Jeffreysbaai gewoon; voorheen in Witbank.

ANDERSON, Willem. +Vrydag 8 September 2006. Vrou Lorraine, kinders Neville, Lucinda, kleinkind Zandri, skoonseun Deon, skoondogter Estelle. Roudiens Woensdag 13 September 2006 15:00 NG kerk Dagbreek, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

BUTLER, Leon Etienne. +Vrydag 8 September 2006. Tertia, René; suster Zelda, broer Eugene; Dean, Juanita, Divan en Dewald. Roudiens Woensdag 13 September 2006 14:00 NG kerk PE-Wes gemeente, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

KLEINHANS, Petrus Frederik. +Saterdag 9 September 2006. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 13 September 2006 14:00 NG kerk, Somerstrand, Somerstrand. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

NOLAN, Thomas. *27/03/1929. +08/09/2006. Vrou, kinders, skoonkinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 13 September 2006 11:00. Meegevoel aan familie van Felicity en Mornay. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2006)

PRETORIUS, Freda. Van Aandmymering Ouetehuis. +Maandag 11 September 2006 in Uitenhage-hospitaal. Begrafnisdiens vanuit Aandmymering Ouetehuis Woensdag 13 September 2006 11:00. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

SCHERMAN, Petro. +Donderdag 7 September 2006 in Kaapstad. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 13 September 2006 11:00 NG Kerk Winterhoek, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2006) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

SCOTT, Ethel Joyce. +Sondag 10 September 2006 op Uitenhage. Diens Woensdag 13 September 2006 14:30 St. Cuthbert's kerk, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2006) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

VAN TONDER, Prof. M. A. (Tienie) +Saterdag 9 September 2006. Gedenkdiens Woensdag 13 September 2006 11:00 NG kerk Patmos (Ou hospitaalgemeente) (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

WELGEMOED, Judith. +Maandag 11 September 2006. Skoondogter Jennifer, kleinkinders en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2006)

In Memoriam

CHASE, Emmanuel (Nola) & Rodney. In loving memory of our dear sons and cousins who passed away 10 years ago. Parents Henry, Doreen, Kathy and brothers Farouk, Curt and Craig.

ROELOFSE, Deon. 10/03/1983 - 12/09/2000. Pappa, Mamma, Melany, Wayne, Ilana, Dian, Eugene en Tammy

VERMAAK, Leon. Innige meegevoel aan sy vrou Laurie, kinders Lizanne en Leon.  KFC-personeel.

Dankbetuigings

CUYLER, Manny. Dankie vir bystand en simpatie. Thelma, Janine, Haidee, Chantelle, Suné.

13 September 2006

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Sophia Eunice. Begrafnisdiens Donderdag 14 September 2006 11:00 in Milnertonhuis-kapel, (1st Avenue Funeral Home). Privaat teraarde-bestelling by Jeffreysbaai-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/09/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

JANSE VAN RENSBURG, Janetta Magdalena *04.05.1936 +Sondag 10 September 2006 op Humansdorp. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 4 September 2006 11:00 NG Moederkerk, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 13/09/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

LOUW, Magda (née DE VRIES) +Saterdag 9 September 2006. Sakkie, Izak, Marisa, Karina, Gerrit, Thomas, Sebastiaan en Amelie. Roudiens Vrydag 15 September 2006 Eerstelaan-kapel, Walmer (First Ave Funeral Home) 14:00. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/09/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

VAN DER WESTHUIZEN, Eben. Van Lilacstraat, Uitenhage. +10.09.2006 in Prov. Hospitaal, Port Elizabeth. Begrafnisdiens Donderdag 14 September 2006 15:00 Volle Evangelie Kerk, Penfordlaan. Begrafnis op Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 13/09/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam

FILANDER, Karel. *10.05.1937. +13.09.2005. Theresa, Joyzell en Carly.

14 September 2006

Sterfgevalle

RICHARDSON, George Perry (Basie) *21/04/1933 +12/09/2006 na 'n siekbed. Wilma, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2006)

SLABBERT, Sarah Anna Elizabeth (Tannie Sarie) +Dinsdag 12 September 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 15 September 2006 11:00 Huisgenot Ouetehuis, Algoapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES P.E. 041 3655399

In Memoriam

BRUMMER, Tiekie Junior *04/01/1978 - 14/09/2005 Dadda, tannie Henriëtte, Piet, Celeste, MC & ouma Breggie.

MARITZ, Gerrit (Gerrie) Een jaar oorlede 14de September. Ma, Dadda, broer, susters en hul families; Natasje en Danielle.

15 September 2006

Sterfgevalle

ALLIBACCUS, Hester (Meimie) 70 jr. Begrafnisdiens Saterdag 16 September 2006 14:00 Verenigde Geref. kerk, Michausdal, Cradock. (Die Burger Oos-Kaap 15/09/2006) Van Willing Begradfnisdienste 041 988 1919

BURGER, Johan. Innige medelye. Van Jannie ISAACS en Bestuur van College of Cape Town.

BURGER, Johan. Roudiens Saterdag 16 September 2006 10:00 NG Kerk, Kraggakamma (P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/09/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 5815028

MARNEY, Eldridge Newton 27 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 September 2006 10:00 Rosedale Kong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 15/09/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RICHARDSON, George Perry (Basie). Roudiens Vrydag 15 September 2006 11:00 Evangelisasie Sentrum, h.v. Cleeve- en Cotswoldlaan, Cotswold (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 15/09/2006)

In Memoriam

DE KOCK, Koos, Riviersonderend. Een jaar oorlede. Sue DE KOCK.

GOOSEN, Olga. 15de Mammie se tweede verjaarsdag weg van ons. Amanda, David, Tony, Tian en Lindy.

16 September 2006

In Memoriam

HOLMES, Ina (née LANDMAN) Eenjaar oorlede. Eggenoot Rufett, ma Marietjie en familie.

Sterfgevalle

BURGER, Johan. At PE College we have been inspired by his wisdom, vision, dry sense of humour and his 'Owl Stories'. Our sincere condolences to the BURGER family. The Govering Council, COE, Management, staff and students. (Die Burger Oos-Kaap 16/09/2006)

BURGER, Johan. Ons simpatie aan Elna, Stephan, Henriëtte en Karlien. Die Prinsipaal, Senior Bestuur en Personeel van Port Elizabeth Kollege sê vaarwel aan 'n geliefde kollega, vriend en mentor. (Die BUrger Oos-Kaap 16/09/2006)

LOMBARD, Esther. +Donderdag 14 September 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 18 September 2006 11:00 NG Kerk Van Stadensrivier. Van Stadens-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/09/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

HAMMOND / VORSTER. Carlo HAMMOND *19.11.1959, Bridget HAMMOND *14.12.1960, Charles HAMMOND *25.08.1995, Bianca VORSTER *07.12.1989. Die gesin +Sondag 10 September 2006. Roudiens Dinsdag 19 September 2006 13:00 NG Kerk-sentrum, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 16/09/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 123

18 September 2006

Sterfgevalle

VAN ROOYEN, Johan Abraham. +Donderdag 14 September 2006, eggenoot, vader en oupa. Marita, Lizelle, Diederick, Anneke, Andries, Aiden, Marida, Christopher (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2006)

VAN ROOYEN, Johan. Ons seun, ouboet en oom. Pa Peet, ma Martha, Hennie, Henry en Nettie, Pieter en Elize, André en Brenda, Marius en Tracy. (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2006)

In Memoriam

KOEN, Helen. +18 September 2003. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

NEL, Alet. Ses jaar oorlede. Hendrik en kinders.

NEL, Johannes (Boet). Een jaar oorlede 18de September. Vrou Susan, dogters Leonie en Nicky.

19 September 2006

Sterfgevalle

BASSON, Catharina Wilhelmina. +Woensdag 13 September 2006. Begrafnisdiens Dinsdag 19 September 2006 NG kerk Oos, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/09/2006) Reëlings: Deus Curat Funerals Cuylerstraat 7 Uitenhage 041 991 1835

20 September 2006

Sterfgevalle

DE VOS, Jacques. +Donderdag 14 September 2006. Ouers, broers, suster. Roudiens Woensdag 20 September 2006 15:00 NG kerk Sydenham. (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DORFLING, Christie (Basjan) +16 September 2006. Susan, Jacques, Christa, Hannes, Chrisjan, Desiree, Bettie Begrafnisdiens Vrydag 22 September 2006 10:00 NG kerk Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2006)

FERREIRA, Frederika Maria Wilhelmina. +Maandag 18 September 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 21 September 2006 11:00 NG kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2006) Reëlings: Lunga Mfengwana AVBOB Desptach 041 933 2039

KNIGHT, Louis William. +Sondag 17 September 2006 80jr 4mde. Kinders Mabel & Dean BLACKLAWS, Davida & Desmond VAN ONSELEN, Tyron & Roslyn KNIGHT, Leatitia KNIGHT. Kleinkinders Mark & Deanardo BLACKLAWS, Dixon, Delton, Devon VAN ONSELEN, Jade & Louis KNIGHT, Nico PALVIE. Agterkleinkind Dylan PALVIE. Begrafnisdiens Vrydag 22 September 2006 15:00 Despatch Eendrag gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2006)

LE ROUX, Ellen Elizabeth. + Maandag 18 September 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 21 September 2006 14:00 St. Andrews Anglikaanse Presbiteriaanse Kerk, Heughweg, Walmer. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 20/09/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 4845748

NAUDE, Joseph Benjamin (Joe). Van Ferreirastraat 6, Uitenhage. +16/09/2006 in Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2006) DOVES Uitenhage 041 992 1349

PIETERSEN, Renier Johannes. Oorlede, Renier, my man, ons pa en vriend. Salome, Tony, Leon en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

VAN ROOYEN, Johan. Skielik van ons weggeruk. Skoonma Anna, Sita, André, Johanita en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2006)

VAN ROOYEN, Johan Abraham. +Donderdag 14 September 2006. Marita, Lizelle, Anneke, Marida, kleinseun. Diens Vrydag 22 September 2006 12:00 NG kerk Nooitgedacht, h.v. Van der Stel- en Brabantstraat, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2006) Reëlings: Marie Steyn Doves P.E. 041 365 5399

WEITZ, Frank. +Sondag 17 September 2006. Eggenote Hettie, dogter Helene, kleinkinders. Rooudiens Woensdag 20 September 2006 11:00 NG kerk Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

SKORBINSKI, George Leon Junior. Vandag jou 17de verjaarsdag. Jy is nou 'n jaar weg. Pappa, Mamma en Rikus.

21 September 2006

Gelukwensings

SCHOLTZ, Jan. Geluk met 80ste verjaarsdag. Familie en vriende.

Dankbetuigings

VAN GEND, André. Dankie vir simpatie en ondersteuning. Dank aan personeel van Varsity College. Jan, Lisbé, Lizahn, Japie, Toni, George en Dora.

In Memoriam

COONEY, Thea. Tien jaar oorlede 21ste September. Johan, kinders en kleinkinders.

Sterfgevalle

LE ROUX, Ellen Elizabeth. +Maandag 18 September 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 21 September 2006 14:00 St. Andrews Presbiteriaanse kerk, Heughweg, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-K 21/09/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

PIETERSEN, Renier Johannes. Gedenkdiens Vrydag 22 September 2006 14:30 NG Kerk, Sherwood, Walkerrylaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/6006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

POTGIETER, Oom Nicky. +Maandag 18 September 2006. Eggenote van Thelma en "Dad" van Ralph, Lynn, Kay en Roy. Begrafnisdiens Dinsdag 26 September 2006 15:30 Milnerton Huis-kapel, 1st Ave Funeral Home. Donasies i.p.v. blomme aan Colleen Glen Skool tel. 041 372 1165 Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

23 September 2006

Gelukwensinge

HARRIS, Denro. Geluk met 21ste verjaarsdag. Mamma, Oom Dawie, Vernon en gesin. Loretta en gesin. Wayne en al jou vriende.

VAN VUUREN, Jan. Aan die beste pa. 88 jaar - 24 September 2006. Kinders en kleinkinders.

In Memoriam

SMITH, Sarah. Een jaar oorlede. Eggenoot Ernest.

VAN HUYSSTEEN, Riaan. Jy is 19 vandag en omring met engele. Mamma, Pappa, Christo, Morné en familie.

VAN ROOYEN, Johan. Ons innige meegevoel aan die familie met die heengaan van ons kollega en goeie vriend. Uitvoerende komitee en al die personeel by die RMI, PE en Oos-Londen kantore. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2006)

26 September 2006

Sterfgevalle

NAUDE, Joseph Benjamin (Joe). +Saterdag 16 September 2006 op Uitenhage. Eggenote, seuns, skoondogters, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Woensdag 27 September 2006 11:00 NG kerk Noord, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2006) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

KOTZE, Frikkie. Elf jaar oorlede 26ste September. Toekie.

27 September 2006

Sterfgevalle

BOTHA, Catharina Elizabeth (Kitty) +Donderdag 21 September 2006 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 29 September 2006 10:00 Jeffreysrussaal, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

KLEINHANS, Maria Elizabeth (Ria). +Saterdag 23 September 2006. Kinders Renschia, Hennie, Lorraine en eggenotes, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 28 September 2006 11:00 NG kerk Oos, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2006) Reëlings: Esmé Groenewald, AVBOB Uitenhage 041 9228066

VICTOR, John Daniel (Shorty) +Vrydag 22 September 2006. Kinders Andre, Johan en eggenotes, kleinkinders. Roudiens Woensdag 27 September 2006 15:00 Krematorium-kapel, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

FISHER, Edith. *30.11.1920 +26.09.2005. Kinders, kleinkinders en agterkleinkind.

SCHNETLER, Johan. Vyf jaar oorlede. Ma Grieta en Pa Hennie.

Gelukwensings

PRINSLOO, Rowellen (Wella). 21ste verjaardag 27 September. Vader Pieter, moeder Valery, Chemoudre, Channel en oupa Nicklaas en familie.

28 September 2006

Sterfgevalle

ADAMS, Nathaniël. *27.07.1984 +24.09.2006. Beloved son, brother and brother-in-law. Daddy, Mommy, Kenrick, Sa-Eeda & Sharief; Ouma Pop & Aunty Charmaine; Aunty Mac, Aretha & Xavier; Uncle Dan, Aunty Maggie, Haldane, Nerine, Lyndall, Clinton, Luca & Libby; Uncle Tim, Aunty Penny, Anthea, Delia & Michelle; Oupa Monty, Mommy Koekie, Andrew, Monique & JAPHTA-family; Uncle Steve, Aunt Daphne & Leveviel JAPHTA. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2006)

GREYLING, Anna Emmerentia Jacoba (Rentia). +Vrydag 22 September 2006 85 jaar. Ons moeder, ouma en oumagrootjie. Hestelle, Ben, Loddie, Suzanne se kinders en familie. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2006)

LOUW, née HANEKOM, Alida Maria. *01.07.1926. +26.09.2006. In lewe van George voorheen van Port Elizabeth. Dankdiens Saterdag 30 September 2006 11:00 NG kerk Bergsig, George. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2006) AVBOB Paarl 021 872 1591

VAN ZYL, Anta. +Vrydag 22 September 2006. Eggenoot Luther, dogter Lizl, skoonseun Paul, kleindogter Caylin. Roudiens Vrydag 29 September 2006 11:00 NG kerk Uitenhage-Noord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

BAIN, Danie. My geliefde man 4 jaar oorlede 28 September. Elaine.

29 September 2006

Geboortes

BEKKER, Bonita & Gerdus, geluk met seuntjie op 11 September. Comie, Ria en familie

Verlowings

BIGGS - DORFLING. Chris en Lizelle op Sondag 24 September 2006. Jul ouers.

Sterfgevalle

ADAMS, Nathaniël Devon 22 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 30 September 2006 13:00 Uitenhage Kong.kerk. (Die Burger Oos-Kaap 29/09/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

CLOETE, Dora. +Woensdag 27 September 2006. Dogter Lesje, Charlie en kleinkinders Antheyn, Tanya en Ronel. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 29 September 206 10:00 Huis Genot Ouetehuis, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/09/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

DOUBELL, Andrew. Voorheen van die DBV op Uitenhage. +Maandag 25 September 2006 op Mosselbaai. Begrafnisdiens Saterdag 30 September 2006 11:00 NG kerk Retief, Despatch. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/09/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

OLIVIER, E J M (Bettie) *27.08.1930. +Dinsdag 26 September 2006 op Uitenhage. OLIVIER, SMITH, TRÜMPELMAN, GERBER, OELOFSE en ESTRATIOU families. Roudiens Dinsdag 3 Oktober 2006 13:30 NG Suid Gemeente, Desptach o.l.v. Ds. BINNEMAN. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/09/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

WESSELS, Beatrice. 82 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 30 September 2006 12:00 St. Katherine kerk, Markstraat. (Die Burger Oos-Kaap 29/09/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

KAPP, Danie. 29 September 2de verjaarsdag by die Here. NEL-gesin.

30 September 2006

Sterfgevalle

NORTON, Melinda. +Donderdag 21 September 2006 in Kaapstad na lang lyding. Eroll, Hope en Evan. (Die Burger Oos-Kaap 30/09/2006)

STRYDOM, Martha Susanna (Voorheen werksaam by General Motors). +Donderdag 28 September 2006. Kinders Hettie & Joey, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 3 Oktober 2006 14:00 NG kerk Sydenham, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/09/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

TERBLANCHE, M.J. (Hannes) Alleen, maar steeds omring van kosbare herinneringe herdenk ek jou geboortedag. Annetjie op Malmesbury.

  • Hits: 7699