Die Burger Oos-Kaap 2006 08 August
1 Augustus 2006
Sterfgevalle
INGRAM, Daphne Hester. +Saterdag 29 Julie 2006 op Uitenhage. Eggenoot Aubrey, kinders Amelia, Elaine, Jacques en Garfield. Verassingsdiens Woensdag 2 Augustus 2006 14:00 Volle Evangelie kerk, Despatch o.l.v. pastoor KELSO. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2006) Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB Despatch 041 933 2039
JORDAAN, Sophie (voorheen van Stutterheim). +Donderdag 27 Julie 2006. Kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 1 Augustus 2006 11:00 NG Kerk De Duin, Humewood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731
STEWART, Maddy. *01.11.1922. +Saterdag 29 Julie 2006. Kinders Gerald, Latecia, Uppleby, Fransie, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 4 Augustus 2006 11:00 NG kerk-kompleks, Jeffreysbaai. Privaat teraardebestelling op Plettenbergbaai. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2006)
SWANEPOEL, Christiaan Adriaan (Swanie) *06.08.1945. +Donderdag 27 Julie 2006 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 2 Augustus 2006 11:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2006) Reëlings: Bokie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
VICTOR, Steven. +Vrydag 28 Julie 2006. Roudiens Vrydag 4 Aug. 2006 11:00 Victoriapark-krematoriumkapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731
VOSLOO, Anna. +Sondag 30 Julie 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 2 Augustus 2006 11:00 NG kerk Newtonpark-gemeente, Mowbraystraat. (Port Elizabeth) Suideinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748
2 Augustus 2006
Sterfgevalle
BOSCH, Eva Cathrina Louisa (Tinkie). +Dinsdag 1 Augustus 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders en broer. Begrafnisdiens Donderdag 3 Augustus 2006 11:00 NG Oos-gemeente, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger O-K 02/08/006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
MAHER, Norman. +Sondag 30 Julie 2006 by Onkologie, St. Georges (P.E.). Delene, Charl, Hannelie en Brian, Tina en kleinkinders. Roudiens Donderdag 3 Augustus 2006 10:30 NG kerk Jeffreysbaai, Da Gamaweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/08/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731
MOOLMAN, Wessel Hendrik *01.03.1920. +Saterdag 29 Julie 2006 op Humansdorp. Roudiens Woensdag 2 Augustus 2006 15:00 Ons Tuiste saal, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/08/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 201 1230
SCHEEPERS, Gert. (voorheen van Bothastraat 40) +Dinsdag 1 Aug. 2006 by Huis Najaar. Eggenote Meyerisa, dogter Leanza. Verassingsdiens Donderdag 3 Augustus 2006 14:30 NG kerk Despatch Eendrag o.l.v. ds. LÖTTER. (Die Burger Oos-Kaap 02/08/2006) Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB Despatch 041 933 2039
VAN RENSBURG, Fritz. *28.04.1982. +30 Julie 2006. Ouers, Suster, Oupas, Ouma. Gedenkdiens Donderdag 3 Augustus 2006 14:00 NG Kerk, Strand-Noord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/08/2006) DOVES Somerset-Wes 021 852 1546
In Memoriam
BROWN, J.J. Vandag, 2 Augustus 2006, sou jou 75ste verjaarsdag wees. Maryna, kinders en kleinkinders.
KOEN, Annalize née WAIT. Vyf jaar oorlede 2de Augustus. Pappa, Mamma, Retha, Nieldane, Rina, Sandra, Tobi en Estian
3 Augustus 2006
Sterfgevalle
BASSON, Joseph Theodorus (Joos) +Maandag 31 Julie 2006 88jaar. Eggenote, dogter en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 3 Augustus 2006 15:00 NG kerk Sondagsrivier-Suid, Sunland. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2006) Reëlings: L J T Schooling Kirkwood 042 230 0508
ENGELBRECHT, Lukas. +Maandag 31 Julie 2006. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 4 Augustus 2006 12:00 Lofoord Christelike Sentrum, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
FERREIRA, André +Maandag 31 Julie 2006. Eggenote Brenda, broer. Roudiens Vrydag 4 Aug. 2006 11:00 NG kerk Sherwood (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
HELMER, Kathleen Yvonne. +Saterdag 29 Julie 2006 Roudiens Vrydag 4 Augustus 2006 11:00 Maitland-krematoriumkapel, Voortrekkerweg, Kaapstad. (Die BurgerOos-Kaap 03/08/2006) Reëlings: Doves Table View 021 557 9284
MOSTERT, Constance (Connie). +Woensdag 2 Augustus 2006. Eggenoot Louis, kinders Manie, Wynand en Sugmoedi, Louigie en Debbie, Rulda, kleinkinders. Roudiens Vrydag 4 Augustus 2006 11:00 AGS kerk, Kensington (P.E.) Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
PRELLER, Helen. Geliefde ma, ouma en oumagrootjie. Begrafnis Saterdag 5 Augustus 2006 10:00 Uniefees Herdenkingstehuis, Middelburg. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2006)
STRYDOM, Susanna Emmerentia (Suze) +Dinsdag 1 Augustus 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 5 Aug. 2006 14:00 Ou Apostoliese Kerk, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES P.E. 041 365 5399
In Memoriam
MENTOOR, Vanessa Drie jaar oorlede 3de Augustus. Seun Dane, familie & vriende.
4 Augustus 2006
Troudagvierings
(2 berigte)
DIEDERICKS, Jaap en Toets. Goue bruilof. Erla-Mari en Mulder (jr.) Regina, Elize, Arthur, Charmaine en Dewald en "Zoo"
(2 berigte)
DU PREEZ, Jan en Lena. 50ste huweliksherdenking. Familie en vriende.
(2 berigte)
JONCK, Lopie en Mona. Van Port Elizabeth, vroeër van George vier die 4de Augustus hul 50ste huweliksherdenking. Lopie het SWD as stoeier en gewigopteller verteenwoordig en Mona was 'n kranige netbalspeelster. Hulle het 5 kinders, 11 kleinkinders en 2 agterkleinkinders. Kinders, skoonkinders, kleinkinders en agterkleinkinders.
In Memoriam
(2 berigte)
ACKERMAN, Winston (Winnie). Drie jaar oorlede 4de Augustus. Ma, Colin, broers en suster, ook die VAN GREUNEN-gesin.
Sterfgevalle
ARRIES, Johnny 67jaar. Begrafnisdiens Saterdag 5 Augustus 2006 10:00 Herstigte Pinkstergemeente. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
PLAATJIES, Willie (Oom Gortjie). +Saterdag 29 Julie 2006. Begrafnis Saterdag 5 Augustus 2006 14:00 Union Congregational Church, Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2006)
RAYNERS, Abraham. Tragies oorlede Vrydag 28 Julie 2006. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 5 Augustus 2006 13:00 Ou Apostoliese Kerk, Voylestraat, Sydenham. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2006)
5 Augustus 2006
Verlowings
VREY, Liezl en JANSEN VAN RENSBURG, Reinhard. Dogter van Hennie en Aloma VREY en seun van Jan en Maryn BASSON het op Vrydag 28 Julie 2006 in Johannesburg verloof geraak. Pa, Ma en Jacques.
In Memoriam
DERBYSHIRE, Erna. née STRYDOM. Vandag die 44ste verjaardag van dogter wat op 17 Junie 1990 saam met haar gesin in motorongeluk weggeneem is. Renier en Drieka STRYDOM en gesin.
VERMAAK, Theo (Stompie) Vandag jou 41ste verjaarsdag en 8ste jaar weg van ons. Mamma, Toit, Felené en Tihán.
Sterfgeval
FISHER, Sandra (Koekie). +Donderdag 3 Augustus 2006. Eggenoot Michael, kinders, kleinkinders, Moeder, susters. Dankdiens Maandag 7 Augusus 2006 10:00 AGS kerk, Kensington. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan Mother of Hope. (Die Burger Oos-Kaap 05/08/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES P.E. 041 365 5399
Dankbetuigings
GELDENHUYS, Hannes. Met die tragiese afsterwe van Hannes wil ons as ouers, kinders, broer, susters, niggies en neefs almal bedank vir ondersteuning. Dankie ook aan Avbob, Thornhill-polisie en ds. STÜMKE.
7 Augustus 2006
In Memoriam
JORDAAN, Fenton (Jorrie). 7 Augustus jou 3de verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Bertha, kinders en kleinkinders.
8 Augustus 2006
Sterfgevalle
JACOBS, Charlotte. +04 Augustus 2006. Begrafnisdiens Woensdag 9 Augustus 2006 11:00 Gospelsaal, Bonaventuresingel, Salsoneville. WICOMB-, ADAMS-, VAN SCHALKWYK- en KLERK-families. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2006)
KARSTEN, Kassie (Gideon) +Sondag 6 Augustus 2006 na lang siekbed. Eggenoot van Estelle, pa van Cecilia, Mark en Morné, oupa van Christopher. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2006)
SAMPSON, Kayla. Begrafnisdiens Donderdag 10 Augustus 2006 13:00 NG kerk Sonheuwels, Bougainvilleastraat, Westering (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028. (Kayla, 3jaar, het Donderdag 3 Augustus 2006 verdrink. Sy was saam met haar ma in die motor wat deur vloedwaters van die Baakensrivier meegesleur is. Die Burger O-K 6 Augustus 2006)
VAN DER MERWE, Hendrik Jacobus. +Donderdag 3 Augustus 2006. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 12 Augustus 2006 11:00 op die Kromme Rivier Plaas, distrik Jansenville. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
VAN JAARSVELD, Anna. +Sondag 6 Augustus 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broers en susters. Begrafnisdiens Woensdag 9 Augustus 2006 11:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark, PE. Teraardebestelling Saterdag 12 Augustus 2006 11:00 op Willowmore. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
In Memoriam
HING, Colin Preston. Twee jaar oorlede. Vrou Cynthia, Clinton, Craig, Cindy, Celeste, Wayde en Dylan.
STRAUSS, dr. Chris. Agt jaar is verby. Dogter Heloise
STRYDOM, Coenraad. Eerste verjaarsdag 8ste Augustus. Ma, Pa, broers en suster.
9 Augustus 2006
Sterfgevalle
AUDIE, Thomas Johannes. *15.12.1922. +Vrydag 4 Augustus 2006 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 9 Augustus 2006 12:00 NG kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/08/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
BOSMAN, Emma. +Maandag 7 Augustus 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 10 Augustus 2006 10:00 vanuit Huis Genot Aftreeoord, Algoapark (P.E.). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/08/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731
DU PLESSIS, Lourens Leslie. *22.06.1956. +Woensdag 26 Julie 2006. Eggenote en kinders. Roudiens Saterdag 12 Augustus 2006 11:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/08/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 (Oorlede in helikopter-ongeluk in Afganistan. Was tydens grensoorlog as kompaniebevelvoerder van 32 Bataljon in Suid-Angola ook in 'n Puma-helikopter wat afgeskiet is. Hy was tot hy in 2002 uit die weermag bedank het die bevelvoerder van 14 SA Infanteriebataljon op Mthatha. - Die Burger Oos-Kaap 29 Julie 2006)
FOURIE, Johannes Petrus (Ouboet) +Maandag 7 Augustus 2006 op Uitenhage. Eggenote Anette, kinders Wynand en Benita. Roudiens Donderdag 10 Augf. 2006 14:00 NG kerk Winterhoek, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/08/2006) Reëlings: Mark Hitchins DOVES 041 992 1349
KILLIAN, Petrus Johannes. Tragies +Saterdag 5 Augustus 2006. Begrafnisdiens Donderdag 10 Aug. 2006 11:00 Volle Evangeliese kerk, Chasestraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 09/08/2006) Reëlings: Bossies Executive Funerals 041 991 1471
KOTZÉ, Gerald. +Dinsdag 8 Augustus 2006 op Uitenhage. Verassingsdiens Vrydag 11 Aug. 2006 14:00 vanuit Huis Najaar, Despatch o.l.v. ds. Danie BOSMAN. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/08/2006) Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB Uitenhage 041 933 2039 (inligting uit begrafnisbrief ingesluit)
MOOLMAN, Martha Jacoba Magdalena (Mattie) (née WAIT) *05.11.1915 +3 Augustus 2006 in Humansdorp Privaat Hospitaal. Begrafnis Woensdag 9 Augustus 2006 11:00 NG kerk Loerie o.l.v. ds. J P BEKKER. NG kerk-begraafplaas. Draers: Alfonso MOOLMAN, Hennie HURTER, Johan LANDMAN, Charl HURTER, Ettienne HURTER, Jannie HURTER. (Die Burger Oos-Kaap 09/08/2006
NEL, Dorothea Maria. *14.05.1938. +Saterdag 5 Augustus 2006 in Port Elizabeth. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 11 Aug. 2006 14:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Munisipale begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/08/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
Sterfgeval
JACKSON, Maria. 'n Oud-kollega, skielik oorlede Maandag 7 Augustus 2006. Hoof, leerkragte en leerders van Hankey Primêr, Hankey. (Die Burger Oos-Kaap 10/08/2006
In Memoriam
WERNER, ons lieflingkind, nog 'n jaar wat ons nie saam kan vier nie. Ma, Ouma en Janie.
11 Augustus 2006
Sterfgevalle
HENDRICKS, Eva 78 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Augustus 2006 12:00 in die Christengemeente. (Die Burger Oos-Kaap 11/08/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
KOOPMAN, Martinus 45 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Augustus 2006 11:00 by Muntwanastraat 69, G/Fields. Die Burger Oos-Kaap 11/08/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
POTGIETER, Flip (PCJ) +Woensdag 9 Augustus 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 15 Augustus 2006 10:00 NG kerk, Sunland. Sunland-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 11/08/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 9228066
SALILI, Maria 64 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Augustus 2006 12:00 in die A.G.S., Geelhoutstraat. (Die Burger O-Kaap 11/08/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
VAN RENSBURG JJ "Koos" (vroeër van Loerie). +Dinsdag 8 Augustus 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 12 Augustus 2006 10:00 NG Kerk St. Leonardsweg, Algoapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/08/2006) Gelderblom Funerals 0824900241
VAN ROOYEN, Eric. (voorheen weksaam by Afdelingsraad op Humansdorp vir 32 jaar.) +Donderdag 10 Augustus 2006 op Kareedouw. Ouma Suzie, Elria, Ilse, Barend, Nicolene en Martin. Roudiens Saterdag 12 Augustus 2006 12:00 NG Kerk Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 11/08/2006) DOVES Humansdorp 042 295 1663
In Memoriam
MYBURGH (NAUDE), Linette. Op 48 jaar oorlede. Vandag, 11de Augustus, 50ste verjaarsdag. Ma, Pa, Elmarie, Lindie, Charl, Sydney en Hennie.
OELOFSE, Zandré 28.07.2005 - 11.08.2005 (een van tweeling) Pappa, Mamma, Brandon en Zané.
VAN DER WESTHUIZEN, Gabriël (Gawie). Oorlede 11 Augustus 1995. Joey, Gabrie, Antoinette, Maritza en Marilize.
12 Augustus 2006
Sterfgevalle
BOTHA, Catherine (Cathy) née SQUIRE.Diens Maandag 14 Augustus 2006 NG Kerk, 4de Laan, Walmer. Verassing privaat. Antoinette, Karen en familie. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
HAYWARD, James Louis Charles (Boet) +Donderdag 10 Augustus 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 15 Augustus 2006 11:00 NG Kerk Algoa Park-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748
SWANEPOEL, Benjamin Ralph.+Maandag 7 Augustus 2006. Eggenote, kinders, kleinkind. Begrafnisdiens Saterdag 12 Augustus 2006 10:00 Ou Apostel Kerk, Algoa Park-Noord gemeente (Dykeweg) Forest Hill-begraafplaas. Die Burger Oos-Kaap12/08/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731
SWANEPOEL, Hester Agnes. Begrafnisdiens Maandag 14 Augustus 2006 10:00 NG Moedergemeente, Oos-Londen. Donasies i.p.v. blomme vir Reach for a Dream. Dick en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2006)
In Memoriam
CLAASSEN, Lien Een jaar oorlede 13de Augustus. Hennie, Antoinette, Rudie en Hugo.
TERBLANCHE, Mornay. 30.11.1977 - 13.08.1999. Ouers Joey en Fanie TERBLANCHE.
WAIT, Hendrik. Vyf jaar oorlede 12de Augustus. Joan en familie.
Gelukwensings
BARON, Kaylee Aaliyah. Drie jaar oud. Mummy en Daddy en die hele familie.
HITZEROTH, Roxanne (Roxy). Mondig op 12 Augustus. Dady, Mammie, Orinthia, Vivean.
Verlowings
LE ROUX, Natasha en AUGUSTYN, Niel. Geluk met verlowing 4 Augustus 2006. Ma en Pa.
14 Augustus 2006
Sterfgevalle
CONRADIE, Tannie Betsie (Vroeër van Goedehooplaan, Uitenhage). +Vrydag 11 Augustus 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 14 Augustus 2006 11:00 NG Oos-Kerk, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
WEBBER, Donald Quinton (Ginger).+Donderdag 10 Augustus 2006. Moeder Hettie, broers Terence en Garnet en families. Begrafnisdiens Dinsdag 15 Augustus 2006 11:00 in die Doves-kapel, Newton Park (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. Donasies i.p.v. blomme aan Lorraine Frail Care Centre. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES P.E. 041 365 5399
In Memoriam
VAN EYK, Jean. Een jaar oorlede 14de Augustus. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.
15 Augustus 2006
In Memoriam
Sterfgevalle
DU BLANCQ, Andre. (voorheen van Addo) +11 Augustus 2006. (Die Burger Oos-Kaap 15/08/2006)
FRANCKIE, Morris. voorheen van Adamstraat, Valleisig, Uitenhage. +Saterdag 12 Augustus 2006. Begrafnisdiens Woensdag 16 Augustus 2006 14:00 Lede in Christus Kerk, Van Riebeeckstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 15/08/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
MARAIS, Catharina Elizabeth (Babs). +Vrydag 11 Augustus 2006 op Despatch. Kinders Pollie, Sannie en Fanie, kleinkinders en agterkleinkinders. Dankdiens Woensdag 16 Augustus 2006 15:00 NG kerk Bothasrus, Despatch o.l.v. ds. A. GRIEBENOW. Teraardebestelling privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/08/2006) Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB Despatch 041 933 2039
VAN DER MERWE, Johanna Lewiesa (Hannie). +Saterdag 12 Augustus op Uitenhage. Eggenoot, seuns, skoondogter, kleinkinders, broer. Begrafnisdiens Donderdag 17 Augustus 2006 14:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/08/2006) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349
Geboortes
BOTHA, Kaitlyn. Dogtertjie vir Jerry en Adel *14 Augustus 2006.
Verlowings
Madeleine VERSTRAETEN en Simon WILLIS verloof Saterdag 12 Augustus 2006. Geluk van die ouers.
Sterfgevalle
VAN DER MERWE, Hannah. Vroeër van Richmond, Kaap. +Donderdag 10 Augustus 2006 op Somerset-Oos, 92 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens op Somerset- Oos Vrydag 18 Augustus 2006 15:00 NG Kerk Somerset-Oos. Begrafnisdiens Saterdag 19 Augustus 2006 11:00 NG Kerk Richmond. Richmond-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/08/2006)
VAN JAARSVELD, Hester. +Maandag 14 Augustus 2006. Geliefde Moeder, Ouma en oumagrootjie. Roudiens Vrydag 18 Augustus 2006 10:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/08/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
In Memoriam
HEEMRO, Edweena. In loving memory. Ma, Devon, Freda and Shawn.
17 Augustus 2006
Gelukwensings
SCHAMREL, Liezel. Geluk met mondigwording. Ma en Pa.
Dankbetuigings
BERGH, S.J. 11/04/1907 - 19/06/2006. Wimpie, Johan en Fanie en gesinne bedank OUD-BRANDWAGTERS (Uitenhage), huidige personeel en skoliere vir meelewing.
Sterfgevalle
DANIELS, Freddy Anthony. +Woensdag 9 Augustus 2006. Begrafnis Saterdag 19 Aug. 2006 14:00 Congregational Church, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2006)
HERBST, Christa. +Saterdag 12 Augustus 2006. Eggenoot en kinders. Begrafnisdiens Vrydag 18 Augustus 2006 10:00 Gereformeerde Kerk, Southeystraat, Adcockvale (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748
VAN JAARSVELD, Hester. +Maandag 14 Augustus 2006. Geliefde Moeder, Ouma en Oumagrootjie. Roudiens Vrydag 18 Augustus 2006 10:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
VAN NIEKERK, Alexander. *12.04.1939 +15.08.2006. Eggenote Susan, seun Paul. Diens Maandag 21 Augustus 2006 11:00 NG Kerk, Patmos-gemeente (P.E.) Donasies i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice, Pb. 7793, Newton Park 6055. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2006) Reëlings 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
18 Augustus 2006
Sterfgevalle
KIEWIETS, Sarah Angelina, 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 19 Augustus 2006 12:00 VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 18/08/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 9881919
KNOETZE, Louisa Johanna (Babe). +Dinsdag 15 Augustus 2006 op Despatch. Kinders, kleinkinders, skoonkinders. Begrafnisdiens Saterdag 19 Augustus 2006 10:00 Huis Najaar, Despatch. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 18/08/2006) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 9921349
MARTIN, Peter Anthony, 42 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 19 Augustus 2006 11:00 Dalestraat Cong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 18/08/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 9881919
MULLER, A.J. (Tokkie) +Donderdag 17 Augustus 2006 op Cradock, 85 jaar. Pauline en Desmond TURNER, Grant en Michelle CARELSE en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 18/08/2006)
OOSTHUIZEN, Margrietha. +Donderdag 17 Augustus 2006, 83 jaar. Rita en Awie, kleinkinders Ewald, Liesl en Jaques, agterkleinkind Aidan. Roudiens Dinsdag 22 Augustus 2006 12:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/08/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
PETRUS, Jeanette, 60 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 19 Augustus 2006 11:00 in Dalestraat, Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 18/08/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
VAN HEERDEN, Pieter Schalk (Trophy Palace) +Donderdag 17 Augustus 2006 te Port Elizabeth. Eggenote Fréda, kinders Leonie en Schalk. Verassingsdiens Dinsdag 22 Augustus 2006 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch o.l.v. ds. Anton VAN JAARSVELD. Verassing privaat. (Die BUrger Oos-Kaap 18/08/2006) Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB Despatch 041 933 2039
VAN LOGGENBERG, Anthonie Petrus (Loggie) +Donderdag 17 Augustus 2006. Vrou, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 21 Augustus 2006 11:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/08/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731
19 Augustus 2006
Sterfgevalle
MULLER, A.J. (Tokkie) +Donderdag 17 Augustus 2006 op Cradock, 85 jaar. Pauline en Desmond TURNER, Grant en Michelle CARELSE en agterkleinkinders. Reëlings: Shayne TURNER 083 616 1295. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2006)
VAN DER WATT, Johanna Martina (Tinie). +Vrydag 18 Augustus 2006, 71 jaar. Lorraine, Mervyn, Darell, Lee-Ann, Michael en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2006)
In Memoriam
BEZUIDENHOUT, Hermien. 20.09.1950 - 20.08.2005. Henry, Japie, Manie, Sussie, Petrus, Delene, Daniel, Antoinette en kleinkinders.
21 Augustus 2006
Sterfgevalle
KLEYN, Freek. +Donderdag 17 Augustus2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Roudiens Dinsdag 22 Augustus2006 10:00 Huis Genot ouetehuis, Algoapark (P.E.) Geen blomme op versoek, donasies aan Huis Genot. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap21/08/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731
OOSTHUIZEN, Magrietha (M.M.S.) +Donderdag 17 Augustus 2006, 83 jaar, te Jeffreysbaai. Rita en Awie, kleinkinders Ewald, Liesl en Jacques, agterkleinkind Aidan. Roudiens Dinsdag 22 Augustus 2006 12:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
REYNOLDS, Sarie. *16 Augustus 1917. +Woensdag 16 Augustus 2006. Afskeidsdiens Woensdag 23 Augustus 2006 11:30 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2006)
In Memoriam
SWART, Merwe. Na 10 jaar dra ons Pa elke dag in ons hart. JJ en Liebe.
22 Augustus 2006
Sterfgevalle
BOUWER, Jan Walter (Wallie).+Saterdag 19 Augustus 2006. Eggenote en kinders. Roudiens Donderdag 24 Augustus 2006 14:30 NG Kerk Glenlyden Bedford. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/08/2006)
DE KOKER, Anna Magdalena. +Maandag 21 Augustus 2006 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 25 Augustus 2006 10:00 Aandmymering Ouetehuis, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/08/2006) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349
ELS, Martha (Martie). +Saterdag 19 Augustus 2006. Man, kinders en kleinseun. Begrafnisdiens Dinsdag 22 Augustus 2006 11:00 NG Oos-Kerk, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/08/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
KELAIDIS, Christie.+Vrydag 18 Augustus 2006. Eggenote van Diamond, moeder van Helén en Nico, ouma van Nicolas, Ethan en Jessie. Begrafnisdiens Donderdag 24 Augustus 2006 11:00 Summerstrand United Church, Erasmusrylaan 69, Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 22/08/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
MARX, Ruben (Van SAP). Sag heengegaan in sy slaap 18 Augustus 2006. Eggenote Dina. (Die Burger Oos-Kaap 22/08/2006)
VAN DER WATT, Johanna Martina (Tinie) +18 Augustus 2006, 71 jaar. Begrafnisdiens Woensdag 23 Augustus 2006 14:00 Volle Evangeliekerk, Chasestraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 22/08/2006)
Gelukwensinge
SWART, Juan. Geluk met mondigwording. Pa, Ma en Liezl
23 Augustus 2006
Sterfgevalle
JONKER, Hendrina Johanna *06.05.1917 +15.08.2006, 89 jaar. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 24 Augustus 2006 NG kerk Retief, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/08/2006) Navrae: Baby 072 418 9833
KELAIDIS, Christie. +Vrydag 18 Augustus 2006. Nato, Neil en Rina, Emsie, Leon en Iza en hul kinders. (Die Burger Oos-Kaap 23/08/2006)
POTGIETER, Catherine Magdaleen. +Sondag 20 Augustus 2006. Moeder, broers, susters, oom Eddie. Begrafnsdiens Donderdag 24 Augustus 14:00 NG kerk Bothasrus, Despatch. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. Dank aan Huis Najaar, Despatch, Prov. Hospitaal, Uitenhage en verpleegpersoneel en dr. COETZEE. (Die Burger Oos-Kaap 23/08/2006) Reëlings: Heilandé PIENAAR, Deus Curat Funerals, Uitenhage 041 9911835
24 Augustus 2006
Geboortes
*07 Augustus 2006. Barry, seuntjie vir Roelou en Cindy (MOORE) en boetie vir Eva en Richard van Reenen. Oupa Bertie, Ouma Yvonne en Ouma Leta.
Sterfgevalle
DU PREEZ, Gerty née HICKMAN. *08.07.1916 +22.08.2006. Begrafnis Vrydag 25 Augustus 2006 10:00 NG kerk Paterson. Teraardebestelling Tootabi. (Die Burger Oos-Kaap 24/08/2006)
JONKER, Riaan Christo Almero (Broodboom). *23.02.1965. +Dinsdag 22 Augustus 2006 op Beaufort-Wes. Elize, kinders, moeder. Begrafnisdiens Vrydag 25 Augustus 2006 14:00 NG kerk Moedergemeente, Humansdorp. Munisipale Begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 24/08/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
WILLIAMS, Sally. +Maandag 21 Augustus 2006. Ma van Tish, Freddie, Esme, Ashley en Noreen. (Die Burger Oos-Kaap 24/08/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
In Memoriam
(2 berigte)
BRUINTJIES,Yusuf. 22ste verjaarsdag op 24 Aug., 6 maande oorlede. Broers en Susters; Mamma en Pappa; Tamique.
(2 berigte)
SWANEPOEL, Boet. Twee jaar oorlede 24ste Augustus. Vrou Gwen, dogter Maria, skoonseun Hendrik, kleinseun Enrique VAN WYK.
25 Augustus 2006
Geboortes
Sterfgevalle
FRIEND, Trevor. +Donderdag 24 Augustus 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 1 September 206 11:00 NG kerk, Sherwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731
KNOWLES, Donald (Duck) +Sondag 20 Augustus 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders Begrafnisdiens Saterdag 26 Augustus 2006 12:00 vanaf die huis en 13:00 vanuit Roselane kerk. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2006)
MARX, Rubin (SAP) +18 Augustus 2006 in Pretoria, 84 jaar. Eggenote Dina, kinders Christo, Alida en gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2006)
ROSSOUW, Eleen (Ouma Lien) +Maandag 21 Augustus, 85 jaar. Kinders Danie, Fanie, Johan en Marietjie, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Maandag 28 Augustus 2006 12:00 NG kerk Newtonpark (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
STRYDOM, Gawie. Voorheen werksaam by Strydom Auto Electricians, Algoa Park. +Sondag 20 Augustus 2006. Broer Gé, Susan, kinders. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2006)
WILLIAMS, Sally. Gedenkdiens Woensdag 30 Augustus 2006 15:30 Milnertonhuis-kapel, Eerstelaan. Verassing privaat. Dank aan personeel by Onkologie, Prov. Hospitaal. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
26 Augustus 2006
Sterfgevalle
LYONS, John Thomas. Begrafnisdiens van Oom Johnny Maandag 28 Augustus 2006 11:00 NG kerk Retief, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/08/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
In Memoriam
CROUSE, Chris. Agt jaar oorlede 26ste Augustus. Vrou en kinders.
Gelukwensinge
ALEXANDER, Johanna Louisa. Geluk met 70ste verjaarsdag. Twee broers en twee susters.
29 Augustus 2006
Sterfgevalle
CUYLER, Manny. Bekende van Uitenhage. +Vrydag 25 Augustus 2006, Humewood, Port Elizabeth. Eggenote. Begrafnisdiens Woensdag 30 Augustus 2006 14:30 NG kerk Winterhoek, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 29/08/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
KEMP, Hendrik jacobus. *09.03.1919 +Donderdag 24 Augustus 2006 in Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 30 Augustus 2006 10:00 NG Moederkerk, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/08/2006) Reëings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 2911230
SWANEPOEL, John Francis Durandt. +Sondag 27 Augustus 2006, 84 jaar 9 maande. Johan en Eileen, Riaan en Nicky, Michelle en Tollies en Liezl en Patrick. (Die Burger Oos-Kaap 29/08/2006)
ZEELIE, Jan. +Vrydag 25 Augustus 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 30 Aug. 2006 13:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/08/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731
In Memoriam
VERMEULEN, Myra. Agt jaar oorlede 29ste Augustus. Tommie.
30 Augustus 2006
In Memoriam
REDGARD, Riaan (Fats). Twee jaar oorlede 30ste Augustus. PELSER- en WELCH-gesin.
STRUWIG, Valerie Joyce. Een jaar oorlede. James, Morné en René
Sterfgevalle
BOTHA, Shane. Dierbare seun en vriend oorlede. Mamma Bokkie, Bennie, Dwayne, Shereen, sussie Melissa, tannie Nellie, Oupa, tannie Colleen, Erens, kinders en Kobie. (Die BUrger Oos-Kaap 30/08/2006)
31 Augustus 2006
Sterfgevalle
DE LAUWERE, Alphons. Our husband, Dad and grandpa passed away Monday, August 28, 2006. Jo, Alfons, René, Marcel, Michelle, Sheila, Riëtte, Susan, Steuart, Monique, Alfons (Jnr), Jared, Maeghen, Jean, Armand, Sarah and Mikaela. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2006)
DE WITT, HC (Babs). +30 Augustus 2006, 78 jaar. Seuns Pieter, Gert, Alex, Fanie en Campari, kleinkinders Sunet, Alex, Frans, Sally, Pauline, Stefan, Hetta, Pieter-Jan, Stefanus en Enslin, agterkleinkinders Andri, Joey, skoondogters Enmarie, Arina en Alet. Begrafnisdiens Saterdag 2 Sept. 2006 11:00 NG kerk Somerstrand. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399
LOMBARD, Theo (Theodore Johan) +Saterdag 26 Augustus 2006. Eggenote Annita, seun Cobus. Roudiens Donderdag 31 Augustus 2006 14:30 NG kerk, Winterhoek (Uitenhage). Verassing privaat. Tel. 072 668 3980 (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2006)
In Memoriam
STEYN (REBB), Susan. *14/03/1940 +31/08/2004. Sakkie.
- Hits: 8068