Skip to main content

Hoe om die e-Winkel te gebruik

num1 Plaas items in u Waentjie
Kyk rond in die winkel (Webblad) en voeg items in die waentjie. Klik op Tuis of op Gaan voort met Aankope om na die Winkel Area terug te gaan.
num2 Bekyk u Bestelling
Op die waentjie blad, klik enige tyd op die knoppie, Volgende, om ‘n Bestellings opsomming te sien.

 

num3 Gaan voort na Betalings Sentrum
Wanneer u klaar u aankope gedoen het en gereed is om uit te gaan, gebruik die uitgang knoppie vanuit die Bestellings Opsommings blad.

Lees die instruksies en boodskappe bo-aan elke waentjie blad. Hulle sal vir u inlig wat om volgende te doen. Klik enige van die knoppies of skakels om in u Aankope Waentjie rond te beweeg. Moenie u blaaier se terug/vorentoe knoppies gebruik om in die waentjie te beweeg nie.

Die volgende is wat die Funksies doen:

  • home
    Hierdie sal u blaaier na die hoofblad terug neem.
  • continue shopping
    Hierdie sal u blaaier terug neem na die blad waarna u gekyk het toe u die Aankope Waentjie sisteem binne gegaan het, of moontlik ‘n hoof aankope area.
  • update quantity / re-calculate
    Hierdie sal enige verandering wat u in die hoeveelhede maak van die items in u aankope waentjie opdateer. Om ‘n item uit u waentjie te verwyder sleutel ‘n nul of blanko veld in. Om die hoeveelheid, wat u bestel het van ‘n item te verander, sleutel u ‘n ander hoeveelheid in van die betrokke item. Klik dan die opdateer hoeveelheid of herbereken knoppie om die veranderinge te boekstaaf.

    Belangrik: As u enige veranderings in hoeveelhede gemaak het moet u die opdateer hoeveelheid of herbereken funksie aktiveer voor u met next of checkout voortgaan.
  • delete cart
    Hierdie sal alle items uit u aankoop waentjie verwyder.
  • edit cart
  • Hierdie sal u terug neem sodat u die hoeveelhede in u aankope waentjie kan verander. Indien u enige hoeveelhede verander moet u die update quantity of re-calculate knoppie druk voordat u na next aangaan
  • next
  • Hierdie sal vir u ‘n opsomming toon van die huidige items in u aankope waentjie. U kan aangepor word om inligting, benodig vir die berekening van posgeld, belasting ens., in te sleutel. U sal dan die presiese koste van u bestelde items kan sien. Hierdie is slegs ‘n voorskou en opsomming, geen fakturering vind plaas voordat u nie die betalings inligting voltooi het nie, dan word ‘n finale faktuur vertoon
  • edit arrow, edit button
    Hierdie laat u toe om posgeld of ander inligting van u Aankoop Opsomming te redigeer.
  • checkout
  • Hierdie sal u neem na die uitgang waar u gepor sal word om betalings inligting in te sleutel. Wanneer u die rekening inligting in ge sleutel het, klik dan op die place order knoppie vir finale verwerking. Geen fakturering vind plaas voordat u nie die nodige betalings inligting in ge sleutel het nie
  • pplace order
    Nadat u alle nodige betalings inligting in ge sleutel het, klik dan op hierdie knoppie om u betalings besonderhede vir finale verwerking aan te bied. Indien u benodigde inligting uitlaat sal u verdere instruksies ontvang. Volg die boodskappe en aan porre en her stuur die inligting totdat dit volledig is. Wanneer u betalings inligting korrek en goedgekeur is, sal ‘n finale faktuur vertoon word. U moet die finale faktuur, vir u inligting, uit druk.

    Nota: Hierdie is die finale verwerkings versoek, en u betaling sal verwerk word.
Werk u Waentjieg ?
  • Indien u items in u waentjie plaas, maar hulle bly nie daar in nie, dan is dit moontlik u blaaier wat die koekies verwerp. Om uit vind of u blaaier die koekies verwerp, plaas ‘n item in u waentjie van enige plek op die blad en klik dan die update quantity knoppie. As u blaaier se koekies nie oop gestel is nie sal u na ‘n blad met ‘n foutboodskap herlei word.
  • U sal u blaaier in staat moet stel om koekies te ontvang sodat u die aankoop waentjie funksie kan gebruik
.

Merchant OrderForm v2.4 © Copyright RGA

  • Hits: 2150