Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2020 3 July - September

3 Julie 2020

Sterfgevalle

KITCHING (née WESSELS), Susara Maria Elizabeth. 87 jaar. +Dinsdag 30 Junie 2020. Vrou van wyle Jimmy, moeder van Lynette, André, Bennie, Delene, Linda, Sanet en skoondogters. Ouma, oumagrootjie en groot-oumagrootjie. Die begrafnis sal streng privaat wees weens die corona virus regulasies. (Die Burger 03/07/2020)

In Memoriam

VAN DER LINDE, Wilna. 12/11/1952 – 05/07/2017. Ons sal haar altyd onthou. Orpha, Gert en Hendrik. (Die Burger 03/07/2020)

10 Julie 2020

Sterfgevalle

DUNN, Nita. +Sondag 28 Junie 2020. Eggenoot Malan, kinders Johan-Malan & Mariëtte, Munita & Anthonie, kleinkinders. Gedenkdiens gehou op 01 Julie 2020. (Die Burger O-K 10/07/2020) JT Schooling, Kirkwood 042 2300 508

17 Julie 2020

Sterfgevalle

ENGELBRECHT, Suzanne Mary. +Woensdag 08 Julie 2020. Eggenoot Japie, kinders, kleinkinders. (Die Burger 17/07/2020) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028.

24 Julie 2020

Sterfgevalle

LANDMAN, Christoffel Johannes (Lanties/Tollie). Huis Nerina Porterville, vroeër P.E. *23/09/1938. +Maandag 20 Julie 2020 na ‘n lang siekbed. Eggenote Annette, kinders, kleinkinders. Grafdiens en teraardebestelling Vrydag 24 Julie 2020 11:00 Noordeinde-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger O-K 24/07/2020) Carstens Begrafnisdienste, Piketberg

VAN STRAATEN, Gemie. *26 Mei 1927. +Maandag 20 Julie 2020. Sy suster, twee dogters, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger O-K 24/07/2020) Debbie, Gift of Dignity Funeral Services 041 363 8432

VERSTER, Johan (Yster). *21/09/1942. +Dinsdag 14 Julie 2020. Geliefde eggenoot en pa. Felicity & Amelia. (Die Burger O-K 24/07/2020)

In Memoriam

McCAY, Angus. 31/01/1938 – 25/07/1991. Soos altyd – Faith. (Die Burger O-K 24/07/2020)

  • Hits: 1575