Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2017 01 January

4 Januarie 2017

Sterfgevalle

DYSON, Ria. Roudiens Donderdag 05 Januarie 2017 10:00 St Davids Congregational Church, Cassiastraat, Sunridge Park. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MÜLLER, Zalma Dianne. +Woensdag 28 Desember 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 06 Jan. 2017 11:00 NG Kerk Eendrag (Glaskerk), Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2017) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

SCHOONBEE (née JANSE VAN RENSBURG), Thelma. 29/04/1934 – 26/12/2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Sondag 08 Januarie 2017 12:00 NG Kerk Grahamstad.
(Die Burger Oos-Kaap 04/01/2017)

SMUTS, Marjorie. +Woensdag 28 Desember 2016. Begrafnisdiens Donderdag 05 Januarie 2017 11:00 Evangeliese Gereformeerde Kerk, Kabegapark, Great West Way. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2017) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

TERBLANCHE, Winnie. 16/06/1918 – 31/12/2016. Geliefde moeder, ouma en grootjie. Begrafnisdiens Vrydag 06 Januarie 2017 11:00 Aandmymering ACVV Tehuis vir Bejaardes, Uitenhage.
Despatch Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2017) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

TRUSCOTT, Martin. Tragies +Saterdag 31 Desember 2016 in die Paarl. Voormalige sakeman en sportman van die Oos-Kaap, eggenoot van Janine (SMUTS), seun van Martie en wyle Clarie TRUSCOTT, pa van Kirstin en Justin, broer van Derick, Marlene en Liza. Gedenkdiens Woensdag 11 Januarie 2017 11:00 in kapel by First Avenue Funeral Home, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2017)

5 Januarie 2017

Sterfgevalle

GELDENHUYS, Ronnie (Oupa). +Donderdag 29 Desember 2016. Eggenoot van Elmarie, pa van Thérèse en Elroné, skoonpa van Martin en Hardo, oupa van Ronnilee, Silke, Klara en Claudia, broer van Tersia. Begrafnisdiens Saterdag 07 Januarie 2017 11:00 Evangelisasie Sentrum, h/v Cleeveweg en Cotswoldlaan, Cotswold, Port Elizabeth. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2017) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

VERMAAK, Adriaan Albertus. *23/03/1951. +Vrydag 30 Desember 2016 aan huis op Kirkwood. Kinders, kleinkinders. Diens Donderdag 05 Januarie 2017 11:00 AGS Gemeente, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2017) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

7 Januarie 2017

Sterfgevalle

FOURIE, Desma. *25/12/1932. +Woensdag 04 Januarie 2017 te Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 11 Januarie 2017 11:00 in saal van Jeffreysrus Aftree-oord, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2107) Theresa AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN EEDEN, Mario Renaldo. 29/06/1950 – 03/01/2017. Dankdiens Maandag 09 Januarie 2017 11:00 Thornhill Holy Trinity United Church, Thornhill. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2017) Theresa AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

VAN HALL, Cornelia (Nancy). Op 08 Januarie reeds een jaar van ons weg. Man Arthur, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2017)

9 Januarie 2017

Sterfgevalle

WRITES, Kosie. +Woensdag 04 Januarie 2017. Eggenoot van Beaulah, pa van Chris en Lizette, skoonpa van Marius, oupa van Rosche en Wiehan, broer. Begrafnisdiens Dinsdag 10 Jan. 2017
11:00 NG Kerk Nooitgedacht, h/v Brabant- en Van der Stelstraat, Kabegapark, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2017) Kramer Funeral Home 041 365 2209

In Memoriam

OLIVIER, Cassie (Ballie). 12/06/1951 – 09/01/2016. Vandag ‘n jaar dat jy saam met Vernon is. Helen, Quentin, Warren en klein Vernon. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2017)

VAN HALL, Cornelia (Nancy). Op 08 Januarie een jaar weg. Man Arthur, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2017)

10 Januarie 2017

Sterfgevalle

POTGIETER, Joseph Daniel. +Sondag 08 Janaurie 2017. Dogter Irma, kleinseun Joseph. Diens Vrydag 13 Januarie 2017 14:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2017) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

TIMMERMANS, Gerrie. 30/08/1944 – 06/01/2017. Geliefde suster, tante, vriendin en onderwyseres. Gedenkdiens Woensdag 11 Januarie 2017 12:00 St John’s Methodist Church, Havelockstraat, Port Elizabeth. Donasies i.p.v. blomme aan die NSRI. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2017)

11 Januarie 2017

Sterfgevalle

DE JAGER, Carel Willem. *11/12/1934. +Sondag 08 Januarie 2017. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnis Donderdag 12 Januarie 2017 10:30 Evangelie Sentrum, Pettitstraat, Despatch.
(Die Burger Oos-Kaap 11/01/2017)

POTGIETER, Hermanus Jacobus. *06/04/1947. +Saterdag 07 Januarie 2017. Vrou, kinders. Diens Donderdag 12 Januarie 2017 14:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2017) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

Dankbetuigings

SMITH, Stephanus Francois (SF, Ouboet). +28 Des 2016. Baie dankie vir ondersteuning wat ek en die familie ontvang het van vriende, oud-kollegas en bekendes. Sy vrou Pienie (Flippie).
(Die Burger Oos-Kaap 11/01/2017)

12 Januarie 2017

Sterfgevalle

KRUGER, Alida. +Vrydag 06 Januarie 2017. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 13 Jan. 2017 11:00 Hervormde Kerk, Mangoldstraat 11, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2017) Kevin Hendricks, Fig Tree Funeral Home 041 367 3540

13 Januarie 2017

Sterfgevalle

BRITZ, W A (Minnie). +Dinsdag 10 Januarie 2017. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 16 Januarie 2017 10:00 Louisa Meyburgh Tehuis vir Bejaardes Assenbergstraat, Kabegapark, P.E. Die stoet ontmoet by ingangshek van Forest Hill-begraafplaas om 11:30. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2017) Anneke AVBOB Newtonpark 041 363 0041

JACOBUS, Charlton Quintin. 28 jaar. Begrafnisdiens Sat.14 Jan. 2017 11:30 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2017) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LOUW, David Frederick Johannes (Dawie). *07/06/1966. +Dinsdag 03 Januarie 2017 na tweede hartaanval; begrawe 06 Januarie 2017 op De Rust. Sy ma en suster Rika en Linda het ‘n behoefte om sy lewe op ‘n waardige en respekvolle wyse te vier; Troosdiens Saterdag 21 Januarie 2017 11:00 Gereformeerde Kerk, h/v Middel- en Bourkestr, Graaff Reinet. Verversings na diens by Polka Restaurant, h/v Bourke- en Somersetstr. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2017)

14 Januarie 2017

Sterfgevalle

SMIT, Huibrecht Johanna Frederika (Joey). +Sondag 08 Januarie 2017. Niggies, nefies en jare lange vriendin mev BENTLY. Diens Saterdag 21 Januarie 2017 10:00 Munro Kirk Tehuis, Seymourstraat 1, Suideinde, P. E. (Die Burger O-Kaap 14/01/2017) Paul AVBOB Noordeinde 041 484 2731

16 Januarie 2017

Sterfgevalle

SMUTS, Stoffel. +Woensdag 11 Januarie 2017. Vrou Suz, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 18 Januarie 2017 11:00 Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2017) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

17 Januarie 2017

Sterfgevalle

D’ASSONVILLE, Henri Emile (Das). +Sondag 15 Januarie 2017. Familie en vriende. Roudiens Donderdag 19 Jan. 2017 11:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan, Lorranie, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

18 Januarie 2017

Sterfgevalle

JORNA, Jan Snr. +Vrydag 13 Januarie 2017. Eggenote Ada, kinders, kleinkinders en vriende in België en Nederland. Troosdiens Vrydag 20 Jan. 2017 11:00 Gereformeerde Kerk, Adcockvale, P.E.
(Die Burger Oos-Kaap 18/01/2017) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

GROBLER, Gert. +15 Janaurie 2016. Ons mis Pa baie. Hester, Gerard, Jillian, kleinkind Gabi.

20 Januarie 2017

Sterfgevalle

BOTHA, Eugene Gerhard. Roudiens Maandag 23 Januarie 2017 11:00 NG Kerk Oos, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 20/01/2017) Theresa AVBOB Humansdorp 042 291 1230

DE LANGE, “Kobie”. +Woensdag 18 Januarie 2017. Sy seuns en kleinkinders. Troosdiens Dinsdag 24 Januarie 2017 11:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Leur-singel, Algoapark. Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 20/01/2017) Anneke Geel AVBOB Noordeinde 041 484 2731

VAN ZYL, Elize. *20/05/1952. +Dinsdag 17 Januarie 2017. Man, dogter, skoonseun, kleinkinders. Diens Saterdag 21 Januarie 2017 15:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/01/2017) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

23 Januarie 2017

Sterfgevalle

VERWEY, Lydia. +Donderdag 19 Januarie 2017. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 25 Januarie 2017 11:00 NG Kerk Sherwood, Walkerrylaan (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2017) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

24 Januarie 2017

Sterfgevalle

VAN DER SANDE, (DURR), Sara (Nanna). +Donderdag 19 Januarie 2017. Kinders, skoonseuns, kleinkinders. Verassing Saterdag 28 Januarie 2017 10:00 Victoria Park Krematorium gevolg deur gedenkdiens 11:00 Saffronlaan 434, Lovemore Park. (Die Burger O-Kaap 24/01/2017) Marzelle, First Ave. Funeral Home 041 581 5028

25 Januarie 2017

Sterfgevalle

GILIOMEE, Mattheus Lukas Francois (Gielie). 83 jaar. +Woensdag 18 Januarie 2017. Eggenoot, pa en oupa. Oud-onderwyser van Hoërskool Cillie, P.E. en Pearson P.E. Gedenkdiens Vrydag 27 Januarie 2017 13:00 Milnerton House Kapel, First Ave. Funeral Home, Eerste Laan, Walmer, P.E. Teraardebestelling Sondag 29 Januarie 2017 11:30 in Bredasdorp.

26 Januarie 2017

 Sterfgevalle

FOURIE, Cornelius Johannes (Neels). +Woensdag 18 Jan. 2017. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 27 Januarie 2017 11:00 Algoa Gemeenskapskerk, Jakarandasingel,
Algoa Park, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2017) DOVES Port Elizabeth 041 365 5297

27 Januarie 2017

Sterfgevalle

DE RIDDER (née KEYSER), Susanna Elizabeth Yvonne (Vonna). 77 jaar. +Maandag 23 Januarie 2017. Geliefde ma, ouma, skoonsuster. Gedenkdiens Vrydag 27 Januarie 2017 11:00 NG Kerk Sherwood, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2017)

GOOSEN, Don. +Dinsdag 24 Januarie 2017. Roudiens Saterdag 28 Januarie 2017 11:00 NG Kerk Grasvoëlkop, Barbetstraat, Cotswold-uitbreiding, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2017)
DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

OLIPHANT, Willem. +Woensdag 25 Januarie 2017. Vrou Anna-Marie, kinders Willem, Esté en JJ, kleinkinders Monique, Monet, Niekohl, San-Marie. Gedenkdiens Woensdag 01 Februarie 2017 14:00
NG Kerk Despatch-Eendrag. (Die Burger O-Kaap 27/01/2017) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

OOSTHUIZEN (MARAIS), Magda. +Dinsdag (24 Januarie 2017). Geliefde vrou, moeder, ouma. Kobus, Lukas, Michelle, Patrick, Liana en drie kleindogters. Gedenkdiens Vrydag 27 Januarie 2017 14:00 NG Kerk Walmer, Villiersweg, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2017) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

BARNARDO, Christo. 14/11/1977 – 27/01/2011. Mis jou Stoffel. Ouers Neville en Annalie, Nico, Bernadine, James, Andrew en Stefan. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2017)

28 Januarie 2017

Sterfgevalle

ALBERTS, “Flip”. +Woensdag 25 Januarie 2017. Petra, kinders. Troosdiens Maandag 30 Jan. 2017 10:00 Victoria Park Krematorium Kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2017)
Paul Koekemoer AVBOB Noordeinde 041 484 2731

30 Januarie 2017

In Memoriam

DORFLING, Danie. Een jaar oorlede; ons pa, oupa en oupagrootjie. Maryk, Sonika, Manne en Richard, kleinkinders, agterkleinkind. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2017)

31 Januarie 2017

Sterfgevalle

OELOFSE, Letitia. +Dinsdag 24 Januarie 2017. Man Patrick. Begrafnisdiens Donderdag 02 Februarie 2017 13:00 AGS Kensington Kerk, Brockstraat, Kensington, P.E. (Die Burger O-Kaap 31/01/2017) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VAN ROOYEN, Maria Elizabeth (Baba). 97 jaar. +Donderdag 26 Januarie 2017. Ons Ma, Ouma en Oumagrootjie. Begrafnisdiens Woensdag 01 Februarie 2017 10:00 NG Kerk, Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2017)

  • Hits: 4887