Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2007 02 February

1 Februarie 2007

Sterfgevalle

DOBIE, Charles Robert. +Sondag 28 Jan. 2007. Verassingsdiens Vrydag 2 Febr. 2007 15:00 Salvation Army, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2007) Reëlings: Heilandé Pienaar DEUS CURAT FUNERALS Uitenhage 041 991 1835

HARTSLIEF, Clive Richard (Hartie). *27.05.1939 +Maandag 29 Jan. 2007 in Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 2 Febr. 2007 15:00 Ons Tuiste-saal, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SWART, Adri. née BELLINGAN. *14.07.1946 +28.01.2007 Norman, Maryna, Inge en Ivan; Geliefde dogter, suster en tannie - Mammie, Elise, Deon en Elzana. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2007)

TREVASKIS, Trevor. +27 Jan. 2007. My enigste seun. Jou hartseer moeder, "Pottie" VISAGIE. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2007)

In Memoriam

CECIL, Len. Vandag jou verjaarsdag, dink aan jou. Mammie en susters.

LE GRANGE, Alice (Baby). Twee jaar is verby - Mabel. Dierbare Moeder en Ouma - Jose, kinders.

2 Februarie 2007

Verlowings

KRÜGER - NAUDE, Gustaaf & Annelie. Geluk met verlowing Saterdag 27 Januarie 2007. Ouers Werner, Wilma, Johan en Christa.

Gelukwensinge

DRAKE, Nellie. Geluk met Ma se 60ste verjaarsdag.

Sterfgevalle

BARNARD, Mattheus. +30 Januarie 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 5 Februarie 2007 13:00 AGS Kerk, Kensington. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2007) Reëling: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

CAROLUS, George. 65jaar. Begrafnisdiens Saterdag 3 Februarie 2007 12:00 Dalestraat Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

3 Februarie 2007

Sterfgevalle

DOLPH, Magrieta (née STUURMAN) +Dinsdag 30 Januarie 2007. KInders en kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 3 Februarie 2007 15:00 Congregational kerk, Kruisfontein. Kruisfontein-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2007) DOVES Humansdorp 042 2951663

NORTJE, Marius (Jr.) Begrafnis Saterdag 3 Februarie 2007 14:30 Evangelisasie-sentrum, h.v. Cleeveweg en Cotswoldlaan. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2007)

In Memoriam

ABRAHAMS, Stanton. Reeds agt jaar oorlede. Mom, Dad en familie.

VAN VUUREN, Hazel. +4 Febr. 1995. Rus in vrede. Bert.

Dankbetuigings

VAN SCHALKWYK, Kobus. 06/03/1948 - 09/01/2007. Dankie vir ondersteuning en meegevoel. Margaret, Dirk, Louise en Carel en Kosie.

5 Februarie 2007

Dankbetuigings

SCHOLTZ, Pieter Eduard. Betuig ons dank aan almal vir ondersteuning tydens die verlies van ons geliefde Piet. Hermy en familie.

6 Februarie 2007

Sterfgevalle

DE BOD, Sophia. +Vrydag 2 Februarie 2007 na lang siekbed. Eggenoot Pierre, kinders Marinda en Ben, kleinkinders Wynand en Yvette. Begrafnisdiens Donderdag 8 Februarie 2007 11:00 NG kerk, Kraggakamma, Broadwayrylaan, Sunridgepark. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

MAREE, Serita (DE BRUYN). Begrafnis Saterdag 10 Februarie 2007 10:00 NG kerk, Mesonicstraat, Port Alfred. Navrae: 046 625 0105 / 082 507 2160. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2007)

STEMMET, Minnie. +Vrydag 2 Februarie 2007. Kinders Kobus, Marlene, Annalie, André, kleinkinders en agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 6 Februarie 2007 11:00 NG kerk Eemdrag, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

7 Februarie 2007

Gelukwensinge

VAN DEN BERG, Conrad. Vandag, 7 Febr., 21 jaar oud. Pa & Ma

Sterfgevalle

CLULOW, Amelia (Millie). +Maandag 5 Februarie 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Donderdag 8 Febr. 2007 10:00 NG kerk Noord, Cradock. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2007

JONKER, Adolph Gert (Dolf). +Vrydag 2 Februarie 2007. Eggenote Perina, suster Susie. Begrafnisdiens Woensdag 7 Febr. 2007 14:00 Doves Jones & Rice-kapel, Williamstraat 32, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

KERRIGAN, Kevin. +Vrydag 2 Februarie 2007 in St. Georges Onkologie na kort siekbed. Vrou Sandy, dogters Jo-Anne en Marsha. Begrafnisdiens Saterdag 10 Febr. 2007 11:00 Pearson Street Congregational Church, Sentraal. (P.E.) Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan die St. Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2007)

In Memoriam

GOUWS, Stephanus (Boetie). Vier jaar oorlede 7de Februarie. Vrou Doortjie, kinders en kleinkinders.

8 Februarie 2007

Sterfgevalle

ESSOP, Louisa (Louie). +Saturday 3 February 2007. Husband Mike, children, grandchildren, great-grandchild. The Requiem Mass will take place on Saturday 10 February at 12:00 from St Michael's Catholic Church, Fort Beaufort. Viewing at the church from 11:00 to 11:45. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2007) VON DER DECKEN Funeral Directors, Fort Beaufort 083 283 3807

KERRIGAN, Kevin. Roudiens Saterdag 10 Februarie 2007 11:00 Pearsonstraat Congregational kerk. Donasies i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice, Posbus 7793, Newtonpark, 6055. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

VAN ASWEGEN, Rochandré "Chany". +Saterdag 3 Februarie 2007. Vader, moeder, ouma; Vriende Craig, Lucinda en baba Cassidé. Begrafnisdiens Saterdag 10 Februarie 2007 09:30 St. Mary Magdalene Anglikaanse kerk, Weseinde. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2007)

In Memoriam

BEHR, David. Jou derde verjaardag weg van ons. Joyce, kinders, kleinkinders, agterkleindogter.

FRANCIS, Adam. Tragies +7 Februarie 2005. Eggenote Elizabeth & Ethan; Lois & Erin-Leigh; Ons vader, skoonpa en oupa van Vernon, Michelle, Sarah, Kayla en Ethan; Nadine, Reggie & Caitlin; My Daddy van Michelle, Marshall en Belinda; Haroon, Cherylene, Cameron & Michaela.

SIMONS Lauren Civonne. 28/06/1995 - 08/02/2002. Tommy & Leonie, brothers Cheslin, Adian, Leolin, sister Jacelyn.

9 Februarie 2007

Sterfgevalle

MEYER, John Alfred. 72jaar. Begrafnisdiens Saterdag 10 Febr. 2007 14:00 Dalestraat Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

SOLOMONS, Claudia. A friend who was closer than a sister. Sam, Fabian and kids. You were a friend to our parents. Janine, Ashton, Tiffany and Chad JACKSON.

Dankbetuigings

WAIT, Trevor. Die familie bedank almal vir simpatie en ondersteuning tydens heengaan van Trevor.

10 Februarie 2007

Sterfgevalle

KNOESEN, Katrina Maria. +Woensdag 7 Februarie 2007. Noeline, Koos, Willem, Letitia, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnis Maandag 12 Febr. 2007 11:00 Ouetehuis Huis Najaar, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

TERBLANCHE, Frans Frederick Hertzog (Soggie). +Donderdag 8 Febraurie 2007. Eggenote Sylvia, kinders, kleinkinders, broers, moeder. Roudiens Maandag 12 Febr. 2007 11:00 NG kerk Moedergemeente. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2007) Carisa Ellis, DOVES Humansdorp 042 295 1663

In Memoriam

KEMP, Pieter Hendrik. 4 jaar oorlede. Suster en swaer Grieta en Bernard MAYER.

STEYNBERG, Valerie. 11/02/1993 - 07/04/2001. Pappa Johan, Madeleine, Dirk, Johan jr. & Tanya.

13 Februarie 2007

Sterfgevalle

CAMPHER, Richard Gerald (Boetie). +Vrydag 9 Februarie 2007. Moeder, eggenote Johanna, kinders, kleinkind. Begrafnisdiens Woensdag 14 Febraurie 2007 11:00 Sewendedag-Adventistekerk, Paapenskuilstraat, Westering. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

STEYN, Andre (Senior) Tragies +Vrydag 9 Febraurie 2007. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2007)

In Memoriam

KAPP, Danie. Twee jaar oorlede. NEL-gesin.

STEYNBERG, Danré. 11/02/1993 - 07/04/2001. Ons dink aan jou. Pappa Johan, Madeleine, Dirk, Johan jr., Tania.

14 Februarie 2007

Gelukwensinge

NEEDHAM, Jannéi. Mondig op 14 Febr. 2007. Moeder, Manré en Shané & Lené in Londen.

Sterfgevalle

GILMORE, Alfred Stanley. +11Februarie 2007. Chrissie, kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Roudiens Donderdag 15 Februarie 2007 15:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

LANDMAN, Mammie (Corrie) (Ouma). +11/02/2007. Bennie, Yvonne, Reghardt en Benita. Dankie Petro, John, Nico en Gillian vir alles wat julle vir Mammie gedoen het. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2007)

McLEOD, Wynand (Mac). +10 Februarie 2007. 'n Geliefde eggenoot, vader, oupa en broer. Begrafnisdiens Donderdag 15 Februarie 2007 14:00 NG Kerk PE Sonheuwels. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2007)

In Memoriam

NEL, Steppie. +14 Februarie 2006. Kowie, Sandra, Heinrich, Grizelda, Heinrich jr. en Lydia.

15 Februarie 2007

Sterfgevalle

KLEINHANS, Hendrik Jakobus (Kleintjie). +Maandag 12 Februarie 2007 80jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 16 Febr. 2007 14:00 NG Kerk PE Noord (Daltonweg). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

LANDMAN, Corrie. +11 Februarie 2007 80jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 15 Febr. 2007 10:00 NG Kerk De Duin, Humewood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

NORTJE, Mike. +Dinsdag 13 Februarie 2007 na lang siekbed. Eggenote Mara, kinders Nicky, Adele en Byron; Michael & Lyndene, kleinkinders Jonty en Jade. Begrafnisdiens Vrydag 16 Febr. 2007 14:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

VAN NIEKERK, Engela Celesté. Heengaan betreur deur eggenoot Adriaan, seuns Willem, Hendrik, Alfonso en Francois. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2007)

In Memoriam

BEHR, Gideon. Vandag jou eerste verjaarsdag in die Hemel saam met jou oupa. Ma, Pa, Adrie en Chantél. Oom Marius, tannie Charmaine, Renier, Darius, Ouma en Boetie.

Dankbetuigings

GERBER, Edwin (Eddie) Die familie bedank almal vir ondersteuning gedurende hierdie tyd van verlies.

16 Februarie 2007

Sterfgevalle

BRUINERS, Bernadene Theresa 21jaar. Begrafnisdiens Saterdag 17 Febr. 2007 11:00 St. Anthony's New Kabah (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

DE VOS, Lettie 56jaar. Begrafnisdiens Saterdag 17 Febr. 2007 13:30 Dalestraat Kon. Kerk (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

NORTJE, Mike (Mayflower). Oorlede na lang siekbed. Mary, kinders , Johnty en Jade. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2007)

PETERSEN, Eustace Grant 28jaar. Begrafnisdiens Saterdag 17 Febr. 2007 15:00 Dalestraat Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PITOUT, Gerhard. +Maandag 12 Februarie 2007. Moeder en familie. Roudiens Maandag 19 Februarie 2007 11:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat, Newtonpark. Parkering by Supa Quick. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2007) Reëlings: Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SEEKOEI, Isak Kotie 71jaar. Begrafnisdiens Saterdag 17 Febr. 2007 11:00 VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN HUYSSTEEN, Leo. +14 Febraurie 2007. Vrou Rika, kinders Marietjie en Marius. Kleinkinders Darryl, Brendan en Clarise. Diens Saterdag 17 Febr. 2007 12:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2007) Reëlings: Tammy du Plessis DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

17 Februarie 2007

Gelukwensinge

PLAATJIES, Ermelda. Mondig op 18 Februarie. Geluk van Mammie Hope.

Sterfgevalle

LEMMER, Victor. +Woensdag 14 Februarie 2007. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 21 Februarie 2007 11:00 NG kerk Die Stal by Colchester/Cannonville. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

HORN, Sollie. Twintig jaar oorlede. Nellie en kinders.

MENTOOR, Vincent. Oorlede 18 Febr. 2005. Moeder, vader en familie.

Berig by foto in Bylae van Die Burger 17 Februarie.
60ste huweliksherdenking.
Tina STROEBEL en Petro NAUDÉ is op 1 Februarie 1947 in Port Elizabeth in die huwelik bevestig. Hulle is tans op Uitenhage woonagtig.

19 Februarie 2007

In Memoriam

SHARP, Sannie. Dink aan jou en mis jou. Jimmy en kinders.

20 Februarie 2007

Gelukwensinge

BADENHORST, Leof. Geluk met Pa se 80ste verjaarsdag. Reneé, Charl, Nieta en kleinkinders.

Sterfgevalle

DEYSEL, Beatrice. +Saterdag 17 Febraurie 2007. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 21 Febr. 2007 11:00 NG Kerk Blouwaterbaai. Forest Hill-begraafplaas. Dank aan dr. DAYA en verpleegpersoneel van Mercantile-hospitaal. (Port Elizabeth). (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

VAN PLETZEN, Antonette. Ons meegevoel aan naasbestaandes van Antonette wat verlede Vrydag tragies gesterf het. Skoolhoof, personeel en leerders, Laerskool Lorraine (Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2007)

21 Februarie 2007

Sterfgevalle

ALBERTS, Sylvia Magdalena. (voorheen van Delahaye, Bellville). +19 Februarie 2007 op Fort Beaufort. Geliefde moeder en ouma 80jaar. Charl, Magda-Marié en Stephan. Roudiens Vrydag 23 Febr. 2007 10:00 NG kerk Fort Beaufort. Donasies aan Thatcher Home, Posbus 288, Fort Beaufort 5720 i.p.v. kransies. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2007) Von der Decken Begrafnisdienste, Fort Beaufort 083 283 3807

DE LANGE, Sussana Petronella (Suze). +Woensdag 14 Februarie 2007 in Uitenhage. Eggenoot, kinders, kleinkind. Begrafnisdiens Dinsdag 20 Febr. 2007 12:00 AGS Kerk, Lavendersingel, Uitenhage. Jubilee Park, Uitenhage. (Die Burger oos-Kaap 21/02/2007) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

GALLANT, Eric Peter. *28 November 1928. +16 Februarie 2007. Vrou Phyllis (56 jr. getroud), 6 dogters, 4 seuns, 21 kleinkinders, 11 agterkleinkinders, 3 susters. Begrafnisdiens 24 Febr, 2007 10:00 Nuwe Apostoliese kerk, George Botha-rylaan 1, Palmridge. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2007)

OLIVIER, Johannes Stephanus (Johan). +Saterdag 17 Februarie 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders, broer. Begrafnisdiens Donderdag 22 Februarie 2007 10:00 NG kerk Oos-gemeente, Humansdorp. Humansdorp munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2007) Reëlings: Carisa Ellis DOVES Humansdorp 042 295 1663

SMIT, Susanna Moolman (Sue) *25/06/1918. +Maandag 19 Febr. 2007 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 22 Febr. 2007 10:00 Ons Tuiste-saal, Humansdorp. Humansdorp Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

STEYN, André. Gedenkdiens Vrydag 23 Febr. 2007 10:00 NG kerk Sherwood-gemeente. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home. 041 581 5028

STEYN, H S. Oupa Mannie +20 Febr. 2007. Fanus, Tessa, Imke en Boeta; Boeta, Serieta, Lea, Lana en Hermaans. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2007)

In Memoriam

VAN STADEN, Eva. Een jaar oorlede. Man Willie, twee dogters en twee seuns.

22 Februarie 2007

Sterfgevalle

CROUS, Jackie (Koba). +Maandag 19 Februarie 2007. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 23 Febr. 2007 11:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

DE VILLIERS, Babs. +Dinsdag 20 Februarie 2007 80jaar. Leon, Kristell, Amanda. Begrafnisdiens Vrydag 23 Febr. 2007 11:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2007) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

LABUSCHAGNE, Frans Lourens (Louw). +Maandag 19 Febr. 2007. Eggenote Kotie, broer, kinders Sanet, Jan, Hans, Francois, Sampie en Lorraine, skoonseuns, skoondogters, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 23 Februarie 2007 15:00 NG Kerk Retief, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2007) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

LOTTERING, Maxie. 12/05/1929 - 21/02/2007 Ma van Tony en Holly en Barry se Granny Max. Begrafnisdiens Vrydag 23 Febr. 2007 11:00 NG kerk Lorraine. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

MEYER, Ina. 19/11/1927 - 20/02/2007. Begrafnisdiens 24/02/2007 11:00 NG kerk, Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2007) DOVES Oudtshoorn 044 279 1600

ROERSMA, Wijbren. *14/11/1933 +Saterdag 17/02/2007 73jaar. Ons luv jou Pa. Wiebren, Liesel, Johann en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2207)

STEYN, André. Tragies en wreed van ons weggeneem. HERSELMAN-familie, sy oom, tantes, neef en niggies. Roudiens Vrydag 23 Febr. 2007 10:00 NG Kerk Sherwood, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2007)

23 Februarie 2007

Sterfgevalle

HARTMAN, Johan. +Dinsdag 20 Februarie 2007. Vrou, kinders, suster. Begrafnisdiens Saterdag 24 Febr. 2007 14:00 NG kerk, Sentraal. Forest Hill-begraafplaas (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

TOUT, Susanna Aletta (Lettie) +Woensdag 21 Februarie 2007. Man, kinders, kleinkinders, susters, broers. Begrafnisdiens Dinsdag 27 Febr. 2007 14:00 AGS kerk, Kuilsrivier. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

WAIT, Allie. +Donderdag 22 Febr. 2007 38jaar. Eggenote Maria, seuns Ruan en Charles, vader Charles, broer Boebie, skoonouers Poon, Hennie & Anne. Begrafnisdiens Dinsdag 27 Februarie 2007 12:00 Doxa Deo-gemeente, Glenstraat, Sentraal. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

WIENEKE, Frederick (Freek) 03/12/1922 - 17/02/2007 & WIENEKE, Lenie 18/08/1928 - 21/02/2007. Doreen, Leon en kinders, asook ander kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens vir beide Saterdag 24 Febr. 2007 10:00 NG Nuwe kerk, Graaff-Reinet. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2007)

ZEELAND, Evelyn 33jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Febr. 2007 13:00 Jeffreysbaai Gemeenskapsaal. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/207) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

24 Februarie 2007

Gelukwensinge

MATHEE, Rudi. Geluk met 21ste verjaarsdag 25 Februarie 2007. Pa, Ma, Broers en Suster.

Sterfgevalle

GEEL, Leon. +Donderdag 22 Februarie 2007. Moeder, broers, susters. Verassingsdiens Dinsdag 27 Februarie 2007 14:00 Algoa Begrafnisdienstekapel, h.v. Langenhoven- en Worakkerstraat. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

26 Februarie 2007

In Memoriam

MALAN, André. 26/02/1982 - 12/07/2001. Geluk my lieflingkind. Mammie.

27 Februarie 2007

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Wynand. +20 Febr. 2007. Heengaan betreur deur sy lewensmaat, familie, vriende en kliënte. Begrafnis Dinsdag 27 Febr. 2007 14:00 NG Kerk Bothasrus. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2007) Reëlings: Heilandré Pienaar DEUS CURAT FUNERALS Uitenhage 041 991 1835

KLUE, Johanna Christina (Hannie) +Saterdag 24 Febr. 2007. Kinders, kleinkinders,  agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 1 Maart 2007 11:00 NG kerk Heideveld, Rowallanpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

TRUTER, Annalies. (née KRIEK) +Saterdag 24 Febr, 2007. Sydney, Aldo en Anja. Ons suster en tannie - Gerrie en Baby KRIEK, Anita en Gerrie GERBER en gesinne. Begrafnisdiens Woensdag 28 Febr. 2007 11:00 NG kerk, Moedergemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

28 Februarie 2007

Verlowings

OBERHOLZER - BAARTMAN. JJ, s.v. Charles en Thea van Braamfontein verloof aan Yolanda d.v. Japie en Gloria op 11 Februarie 2007

Sterfgevalle

ACKERMAN, Gawie. +Maandag 26 Februarie 2007. Vrou en kinders. Roudiens Donderdag 1 Maart 2007 11:00 St. Peters Kongregasionele kerk. Verassin privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

BOTHA, Louis. (Sprayrite Somerset-Oos). +Sondag 25 Februarie 2007 in Bloemfontein 66jaar. Hettie, Waldo en L.J. Verassingsdiens Vrydag 2 Maart 2007 11:00 Victoriapark Krematorium, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2007)

LE ROUX, Xavier Hans. +Saterdag 24 Febr. 2007. Eggenote Zelda, kinders Angelique en Jean-Pierre. Skoonma Norma, skoonsusters Ilonka, Chrisma en Kassie. Roudiens Donderdag 1 Maart 2007 12:00 NG kerk Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

NORTIER, Danie (DB). +Sondag 25 Februarie 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 1 Maart 2007 14:00 Nooitgedacht NG Kerk. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

OLIVIER, Louis. +Saterdag 24 Februarie 2007. Fred, Ferdie, Sandra, Jacques en Zelda. Begrafnisdiens Donderdag 1 Maart 2007 11:00 PE-Wes gemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

ROODE, Christiaan Dawfré. +Saterdag 24 Febr. 2007 in Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 28 Febr. 2007 10:30 Metodiste kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

  • Hits: 6090