Die Burger Oos-Kaap 2006 12 December
1 Desember 2006
Sterfgevalle
ACKERMANN, Andries (Langman). +Woensdag 29 November 2006 60jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 4 Desember 2006 10:00 NG kerk Uitenhage-Noord. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2006) Reëlings: Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704
BOTHA, Elsie Johanna Barendina. *07.11.1920. Ons suster en tannie +29 November 2006. Boet, Christina en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2006)
SMIT, Willem Johannes. *18.01.1932. +Maandag 27 November 2006 op Jeffreysbaai. Kinders. Dankdiens Vrydag 1 Desember 2006 11:00 NG kerk Oos, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
2 Desember 2006
Sterfgevalle
OBERHOLSTER, Gert Petrus Jacobus. +Donderdag 30 November 2006 in Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 4 Desember 2006 15:00 Hervormde Kerk, A.D. Keet-weg, Jeffreysbaai. Nuwe munisipale begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
OLIVIER, Frans Ferreira. Jeffreysrus. *20.09.1930 +Woensdag 29 November 2006. Kay, kinders en kleinkinders. Roudiens Maandag 4 Desember 2006 10:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731
REYNIERSE, Mel. +Donderdag 30 November 2006 na lang stryd teen kanker. Eggenoot Beulah, pa van Brenda en Shaun, en Madilyn. 'Granddad' van Angie en Loukie, Bianca, Craig, Candice, Wayne and Melissa. Begrafnisdiens Maandag 4 Desember 2006 11:00 Bluewater Bay Community kerk. Verasssing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
4 Desember 2006
Sterfgevalle
BARNARD, Gerhard. Oorlede 29 November 2006 aan sy werkplek, MC Designs & Contracting Services. Begrafnisdiens Dinsdag 5 Desember 2006 11:00 Volle Evangelie kerk, St Leonardsweg, Algoapark (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
MEIRING, Romeo. Passed away on 30 November 2006. Remembered by his wife Nellie, children André, Karin, Amelia, Kobus, Albert, Ilse and Marika, grandchildren Ruan, Giorgia, Dillan and Justin. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2006)
In Memoriam
TERBLANCHE, Roderick (Rod). Een jaar oorlede 4de Desember. Mammie, Daddy, Dot, Pat, Herby en familie.
5 Desember 2006
Dankbetuigings
REYNIERSE, Mel. Die familie bedank vriende en familie vir liefde en ondersteuning. Ook dankie aan dokters en personeel, St. Georges-hospitaal terwyl my eggenoot en ons pa teen kanker gestry het.
Sterfgevalle
AUDIE, Reginald Frederick (Reg). +Sondag 3 Desember 2006 op Jeffreysbaai. Vrou, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 6 Desember 2006 11:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
BROWN, Maria Catharina. *31.10.1938. +2 Desember 2006 na lang stryd teen kanker. Kinders, skoonseuns, skoondogters en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 7 Desember 2006 14:00 Algoa Park-Noord. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2006)
COETZEE, Daniel. +Maandag 4 Desember 2006. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 6 Desember 2006 10:00 NG kerk, Kragga Kamma. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731
JACOBS, Jannie. +Saterdag 2 Desember 2006 in Bloemfontein. Pa van Sharon en Chris, Martin en Hermie, Karen en Neels. 'n Geliefde Oupa Jan. Begrafnisdiens Saterdag 9 Desember 2006 10:00 NG kerk De Duin, La Rochsrylaan, Humewood. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
KROUTS, Gerald 57jaar. Gedenkdiens Woensdag 6 Desember 2006 11:00 St. Simon Cyrene. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
7 Desember 2006
Sterfgevalle
BEZUIDENHOUT, Marius. +Maandag 4 Desember 2006. Eggenote, kinders. Teraardebestelling Forest Hill-begraafplaas, Vrydag 8 Desember 2006 14:00, gevolg deur roudiens 15:00 NG kerk Heideveld (Rowallanpark). (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748
GOUWS, Hansie. Ons sal Pa baie mis. Riaan, Natasha, Rizaan en Anika. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2006)
RENISON, Henry Martinus. +Dinsdag 5 Desember 2006. Vrou en dogter. Begrafnisdiens Vrydag 8 Desember 2006 10:00 Volle Evangelie Kerk, Sidwell (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731
In Memoriam.
KOEBERG, Bronwin Vernon. *25.04.1983 +17.12.2005 Pappa, Mamma, Ralph en Raylene.
8 Desember 2006
Dankbetuigings
LE ROUX, Martiens. 30/03/1951 - 15/10/2006 Baie dankie vir gesprekke, gebede, voorbeelde. Judy, Jana en Nicolaas.
Sterfgevalle
DORFLING, Katie. +Donderdag 7 September (sic) 2006. Ons groet ons Moeder, Ouma, Oumagrootjie. Verassingsdiens Maandag 11 Desember 2006 14:00 Algoa Begrafnisdienste kapel, h/v Worrakerstraat en Langenhovenrylaan, Newton Park. Verassing privaat (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748
DOUBELL, Willie. +Dinsdag 5 Desember 2006. 'n Wonderlike man, vader, oupa, oupagrootjie en vriend. Maria, kinders en kleinkinders. Begrafnis Maandag 11 Desember 2006 14:00 NG kerk, Botahsrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 933 2039 / 041 922 8066
GOUWS, Johannes (Hansie) *18/04/1949 +03/12/2006. Pa, my man, oupa, oom Hansie. Doortjie, Riaan, Neil, Jacques en kleinkinders. Diens Saterdag 9 Desember 2006 11:00 NG kerk Noord, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 922 8066
SMITH, Chehvan (50 cent) Tragies +Dinsdag 5 Desember 2006. Ouers.Begrafnisdiens Maandag 11 Desember 2006 12:00 NG kerk Algoapark, Chestnutstr. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731
VERWEY, Geoff. Na maande se lyding oorlede 81jaar. Ons eggenoot, vader, oupa en oupagrootjie. Katie, kinders en kleinkinders. Roudiens Vrydag 8 Desember 2006 15:00 NG kerk, Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 922 8066
9 Desember 2006
Sterfgevalle
BOTHA, Delena Catharina. +Vrydag 8 Desember 2006 op Uitenhage. Twee dogters, twee kleinkinders, skoonseun. Begrafnisdiens Maandag 11 Desember 2006 15:00 NG kerk Oos, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2006) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349
In Memoriam
DU PREEZ, Mollie. Een jaar oorlede. Martiens, kinders, kleinkinders en Du Preez.
11 Desember 2006
In Memoriam
POTGIETER, Roedolf (Bulltjie). Nege jaar oorlede 11de Desember 2006. Ma, Pa en Jano.
12 Desember 2006
Gelukwensings
GROBLER, Anna. Geluk met Ma en Ouma se 80ste verjaarsdag. Kinders en kleinkinders.
Sterfgevalle
BEYLEVELDT, (voorheen KLEYNGELD), Catharina Francina. Van Huis Karee, Middelburg, Kaap. +Sondag 10 Desember 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2006)
DIEDERICKS, Ellen. +Maandag 11 Desember 2006. Eggenoot Andries, kinders Johan, Loretta, Ferdinand, Priscilla, Deon en Michael, skoondogters, skoonseuns, kleinkinders. Roudiens Vrydag 15 Desember 2006 15:00 Ou Apostoliese Kerk, Wistariastraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 933 2039 / 041 922 8066
ELLS, Hannes. 21.05.1943 - 08.12.2006. Roudiens Woensdag 13 Desember 2006 11:00 Uitenhage Moedergemeente. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
HARTZENBERG, Thomas George. +Vrydag 8 Desember 2006. Eggenote en kinders. Roudiens Donderdag 14 Desember 2006 14:00 PP Kerk, Boomstraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 933 2039 / 041 922 8066
LA GRANGE, Martinus Jacobus. +Vrydag 8 Desember 2006. Eggenote Ounooi, kinders Malene, Yda, Pierre, Elaine en Erica, skoonkinders Bertus, Francois, Rene, Nico, Freddie en kleinkinders. Verassingsdiens Woensdag 13 Desember 2006 15:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Great Westway, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2006 Reëlings: Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748
VAN ROOYEN, Tonie. +Vrydag 8 Desember 2006. Begrafnis Woensdag 13 Desember 2006 14:00 Pinkster Protestante kerk, h/v Breëstraat en Boomstraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2006)
13 Desember 2006
Gelukwensinge
WHITEBOOI, Susan. Geluk met Mammie se 70ste verjaarsdag 13de Desember. Tommy, Zelda, Tammy, Curstey, Megan en Antony; jou man en dogter Renchia; China, Benita, Ivy and Imogen
Dankbetuigings
OLIVIER, Frans. Kay OLIVIER en kinders bedank almal vir bystand en troos.
In Memoriam
BOOYSE, Martinus. Ons pa en oupa twee jaar oorlede. David, Heseline en kinders en breë BOOYSE-familie.
Sterfgevalle.
BEYLEVELDT, Catharina Francina. Diens 14 Desember 2006 14:00 vanuit Huis Karee. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2006)
KEMP, Johan Daniel (Jannie) *13.04.1917. +Sondag 10 Desember 2006 op Stormsrivier. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 16 Deswember 2006 10:30 NG kerk Oos-Gemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 2911230
SMIT, Ethel Violet (Joan) 18.12.1927 - 01.12.2006. Man Braam, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2006)
14 Desember 2006
Gelukwensings
DEACON is vandag twee jaar. Mamma, Jacques en WELCH-gesin.
In Memoriam
BROWN, JJ (Bussy). Drie jaar oorlede 14 Desember. Maryna, kinders, skoonkinders en kleinkinders.
JOOSTE, Piter Hendrik (Piet). Twee jaar oorlede 14 Desember. Eggenote Elsie.
Sterfgevalle
LE ROUX, Johan (Sias). Tragies +Dinsdag 12 Desember 2006. Vrou Denise, kinders Willie, Mariska en Kobus en familie. Roudiens Vrydag 15 Desember 2006 15:00 NG kerk Noord, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 933 2039 / 041 922 8066
VAN ROOYEN, Johannes Marthinus (Jannie) Voorheen van Paterson. +Sondag 10 Desember 2006. Kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 15 Desember 2006 09:30 Valleihof Tehuis, Kirkwood. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan Valleihof Tehuis. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 933 2039 / 041 922 8066
WELSH, John. +Maandag 11 Desember 2006. Vrou Jean, dogter Shirley en kleindogter. Begrafnisdiens Vrydag 15 Desember 2006 11:00 NG kerk Algoapark, St. Leonardsweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2006) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4875
15 Desember 2006
Troudagvierings
OOSTHUIZEN, Japie en Gene. Geluk met 50ste huweliksherdenking. Egbert, Diana, Dewald en Nadine.
SCHOONBEE, Chris en Thelma. Geluk met 50ste huweliksherdenking op 15 Desember. Kinders en kleinkinders.
Verlowings:
DEWALD en MELISSA verloof op 10 Desember. Pas Andries, Ma Amanda en Sus Liezel.
In Memoriam
FOURIE, Willem. Vier jaar oorlede 15de Desember. Seun Willem.
MINNAAR, Susanna Matilda. +31.03.2001 My eggenote, ons ma en ouma sou op 17 Desember 2006 85 jaar oud word en ook ons 57ste huweliksherdenking deel. Jan en kinders, Johan, Klasie, Marius, Eugene, Karina en gesinne.
Sterfgevalle
BOTHA, Tannie Minnie. Verassingsdiens Vrydag 15 Desember 2006 10:00 PE Hoogland (NG kerk), Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
DE RIDDER, Jannie. Voorheen van Louis Dubb. (Tehuis in P.E.) +Woensdag 13 Desember 2006. Eggenote Emsie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 18 Desember 2006 10:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
HOULIE, Frederick (Freek). +Dinsdag 5 Desember 2006. Begrafnisdiens Sondag 17 Desember 2006 14:00 Morawiese Kerk, Arcadia. Vrou Joan en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2006)
LE ROUX, Johan (Sais). Ons jongste broer +Dinsdag 12 Desember 2006 53jaar. Tok en Freda VAN RENSBURG, kinders, skoon-, klein-, en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2006) SENEKAL, Elize. +Woensdag 13 Desember 2006. Kinders en kleinkinders. Verassingsdiens Maandag 18 Desember 2006 10:00 Volle Evangelie kerk, Suttonweg, Sidwell. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2006) Reëlings: Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748
16 Desember 2006
Sterfgevalle
LOGGENBERG, Stefanus Lodewikus (Fanie). +Maandag 11 Desember 2006. Leonie, kinders en familie. Begrafnis Maandag 18 Desember 2006 10:00 NG kerk Uitenhage-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 933 2039 / 041 922 8066
VAN ZYL, Frikkie (Van die Strand) +14 Desember 2006. Geliefde en gewaardeerde broer, skoolhoof, kerkman en Christen. Emile, Elza en kinders (Jeffreysbaai). (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2006)
18 Desember 2006
In Memoriam
DE VOS, Lesley Deon. *08.03.1970. Vyftien jaar oorlede 18de Desember. Ma Katie, pa Eddie, broers en susters, jou meisie Zetta, jou seun Denvor, swaers, skoonsusters en DE VOS-familie.
CHRISTELLE een jaar oorlede 18de Desember. Ma Joan, Pa Bennie, Barend & Janine FOURIE.
PIENAAR, Bennie. Een jaar oorlede 18de Desember. Mel, Lizanne, Chanté en Tessie; Pa, Ma, susters, swaer en familie.
Sterfgevalle
KOEN, Petrus Jacobus (Petrus). +Donderdag 14 Desember 2006. Maria , Debbie en Anton. Roudiens Dinsdag 19 Desember 2006 11:00 AGS kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 933 2039 / 041 922 8066
MORRISON, Rieki. +Donderdag 14 Desember 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 18 Desember 2006 10:00 NG Kerk, Sionsrand (P.E.) Begrafnisdiens Dinsdag 19 Desember 2006 11:00 NG Kerk Gouritzriviermond. Gouritzrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731
19 Desember 2006
In Memoriam
DURANDT, Jo-Anne. 19.03.1973 - 17.12.2005 Ma Sarah.
SCHWARZ, Anna Maria. Ons ma sou 89 jaar gewees het. Shirley, Esmé, Norma en Ronald.
Sterfgevalle
EVERT, Elizabeth Katrina Johanna (Trien). +Vrydag 15 Desember 2006 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 20 Desember 2006 13:00 NG Kerk Paradysstrand-saal. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan St. Elena de Bruyn Hospice (082 200 4203) (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
O'ROURKE, Pat. +Saterdag 16 Desember 2006. Vrou Jenny. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2006)
O'ROURKE, Pat. Swaer van Barend en Corrie DU PREEZ asook Danie BARNARD. Ons meegevoel aan Jenny. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2006)
ROUX, Jacolien Laetitia née BOSCH, voorheen van Middleton. +Donderdag 14 Desember 2006. Gedenkdiens Saterdag 23 Desember 2006 11:00 NG Kerk Somerstrand. Navrae: 041 583 2038 Johan en Stella BOSCH of 041 360 2980 Frans en Lindé NEL. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2006)
TAM, Mary. +Saterdag 16 Desember 2006. Kinders Wessel en Bev en kleinkinders Sammy, Ashleigh en Bridget. Diens Woensdag 20 Desember 2006 10:00 Elizabeth Jordaan Tehuis, Cradock. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2006) Reëlings: 048 881 4224 / 082 443 9488. Begrafnisondernemers: JT Schooling, Victoriastraat 22, Cradock 048 881 2244.
20 Desember 2006
Gelukwensings
KINGHORN, Jannie. Tagtig jaar 20 Desember 2006. Cobie, Joan, Piet, Desmond, Hellen, Mark, Johan, Karen en Morne 021 919 1268
Sterfgevalle
BOTHA, Johanna. Begrafnisdiens Saterdag 23 Desember 2006 11:00 Milnerton Huiskapel (First Avenue Funeral Home) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2006) Reëlings: 1st Ave Funeal Home 041 581 5028
KRUGER, Pieter Willem (Piet) 07.08.1922 - 17.12.2006 Ons pa en oupa. Kinders I.D., Alzaine, J.B. en Helene en kleinkinders Terika, J.B., Niël, Natasja en Daniël. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2006)
LATEGAN, Hendrik Willem (Oom Latie). +Saterdag 16 Desember 2006. Ons begrawe Pa Donderdag 21 Desember 2006 09:30 op Despatch. Gedenkdiens 11:00 by Uitenhage Noord gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 933 2039 / 041 922 8066
MYBURGH, Piet, van Deonrylaan 17, Scheepershoogte, Uitenhage. +19 Desember 2006. Verassingsdiens Donderdag 21 Desember 2006 11:00 NG kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
NYSSCHENS, Johan. +Maandag 18 Desember 2006 26jaar. Ouers en susters. Roudiens Donderdag 21 Desember 2006 11:00 NG kerk Kirkwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2006) Reëlings: P W Killian & Seuns 042 230 0493.
O'ROURKE, Patrick Leo. Begrafnisdiens Donderdag 21 Desember 2006 14:30 NG kerk, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
ROUSSEAU (VAN DER MERWE), Jeanne. +17 Desember 2006. Tommie, Hannetjie, Johan, Louise, Pierre, Retha, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 23 Desember 2006 11:00 NG-kompleks, h.v. Tortch- en Olienhoutlaan, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2006)
21 Desember 2006
Troudagvierings
Kosie WRITES en Beaulah RUDMAN getroud 21 Desember 1956 deur ds. HEYMANN by P.E. Wes gemeente, Port Elizabeth.
Sterfgevalle
THOMAS, Hetta. +Maandag 18 Desember 2006. Engela en familie. Begrafnisdiens 22 Desember 2006 09:00 First Ave. Funeral Homes, Walmer (Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2006)
In Memoriam
CECIL, Len. Een jaar oorlede. Mammie en susters.
VAN WYNGAARD, Morné (Happy). 21.12.1979 - 26.04.2005. Jou tweede verjaarsdag by Liewe Jesus. Johan, Tania en Karlatjie; Madelaine; pa Leon, ma Karen, broers, susters en familie.
Dankbetuigings
UYS, Debbie. 37jaar. In Grootte Schuur-hospitaal; was in 'n koma, is verlam en sukkel om te praat. Haar man, Marius, en haar ouers help om af te los by haar en ook met hul 20-maande oue seuntjie, Bjorn. Haar skoonma, Yvonne UYS en WALTERS-gesin bedank almal in die Oos-Kaap vir gebede en ondersteuning.
22 Desember 2006
Sterfgevalle
EFFENAAR, Buys. +Dinsdag 19 Desember 2006 Begrafnisdiens Saterdag 23 Desember 2006 12:00 Roselane Cong. kerk, Arcadia, Rosedale, Uitenhage. (Die Burger 22/12/2006)
LANDMAN, Elizabeth (Sus). +Woensdag 20 Desember 2006. Kinders Johan en Leonie. Begrafnisdiens Saterdag 23 Desember 2006 10:00 Doves Jones & Rice-kapel, Williamstraat 32, Newton Park. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
TERBLANCHE, Phien.+Dinsdagnag 19 Desember 2006. Meranda, Gerome, Yvonne, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 22 Desember 2006 09:30 Aandmymering Ouetehuis. Verassing privaat. Skenkings i.p.v. blomme aan ACVV Ouetehuis. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731
In Memoriam
KNOETZE, Carl. Precious memories. Oupa and Ouma SMITH.
Dankbetuigings
LA GRANGE, Martin. Dankie vir ondersteuning met heengaan van Martin op 8 Desember 2006 Joan en familie.
Gelukwensings
SCHOULTZ, Johan en Baby. Geluk aan 'n wonderlike pa en ma, oupa en ouma, met hul 44ste huweliksherdenking vandag. Kinders Johan, Sonja, Johan en Linda, kleinkinders Pieter, Karla, Lindie en Johan jr. Nie in die koerant nie maar ek en my man is ook vandag 44 jaar getroud. Pierre MARX en Hester VAN DER WATT x 22 Desember 1962 Humansdorp ds. J. L. NEL.
27 Desember 2006
In Memoriam
BEHR, Gideon. Dit is jou eerste Kersfees by ons dierbare Here. Tannie Charmaine, Oom Marius, Ouma, Boetie, Darius en Renier.
DU PISANIE, Anthony. Agt jaar oorlede 27 Desember. Ouers, broer en susters.
FERREIRA, Mike. 30 Julie 1934 - 27 Desember 2005 Eggenoot Judith, seuns, dogters en kleinkinders. 'n Fantastiese pa. Fanie, Jannie, Mike, Johan, Elmar.
28 Desember 2006
Verlowings
BOTHA / HEWITT. Elris, oudste seun van Elris en Annemarie BOTHA verloof aan Tracey, enigste dogter van Roger en Beryl HEWITT op 24 Desember 2006.
Sterfgevalle
BARNARD, Rikus. +Saterdag 23 Desember 2006. Pappa, Mamma, Boetie, Ouma en Oupa. Roudiens Donderdag 28 Desember 2006 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 933 2039 / 041 922 8066
CARPENTER, Charles. +Sondag 24 Desember 2006 in Paradysstrand. Eggenote, kinders. Roudiens Donderdag 28 Desember 2006 10:00 Metodistekerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
DU PIESANIE, Thomas Louis (Tommy). +Vrydag 22 Desember 2006. Eggenote Joan, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 29 Desember 2006 11:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. Forest HIll-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
HOLT, John 51jaar. Gedenkdiens Vrydag 29 Desember 2006 11:00 R.O.A.C., Patysstraat. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
NEL, Koos Jacobus. Jou eerste Kersfees by Jesus. Leonie, kinders, skoonseuns, kleinkinders. (Die Burger Oos -Kaap 28/12/2006)
NIETSCHE, Linda, née GOUWS. +Maandag 25 Desember 2006. Boetie, Loretta, Amy, Twakkie, Mandy, Ian, Elizabeth, Boytjie, Roland, Errol, Kenny, Juan, Lynette, Juanette,Jaco, Bokkie, Ina, Cynthia. Begrafnisdiens Saterdag 30 Desember 2006 11:00 NG Kerk De Duin, La Rocherylaan, Humewood. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger oos-Kaap 28/12/2006) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874
VERWEY, Daniel Frederick Malan. Roudiens Dinsdag 2 Januarie 2007 10:00 NG Kerk Hoogland, Isobellaan 1, Charlo (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2006) DOVES P.E. 041 365 5399
VOLKER, Dennis Henry. +Maandag 25 Desember 2006. Verassingsdiens Vrydag 29 Desember 2006 14:30 Assemblies of God Kerk, Albertynstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2006) Reëlings: Heilandé Pienaar DEUS CURAT FUNERALS Cuylerstraat 7 Uitenhage 041 991 1835
WELCH, Emma Johanna. Voorheen van Aftree-oord Louis Dubb, Kabegapark, Port Elizabeth. +Saterdag 23 Desember 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 29 Desember 2006 12:00 NG Kerk Suid, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch / Uitenhage 041 933 2039 / 041 922 8066
29 Desember 2006
Gelukwensings
KOEN, Connie. Geluk met 60ste verjaardagviering. Vrou Clouda, kinders, stiefkinders, kleinkinders.
Sterfgevalle
ALLISON, David Alexander. +25 Desember 2006 81jaar. Begrafnis Saterdag 30 Desember 2006 13:00 Kruisfontein Congregational Church, Humansdorp. Tel. Arthur 083 538 1410 (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2006)
JANSE VAN VUUREN, Winnie Johanna née NEL. +Maandag 25 Desember 2006 na lang siekbed. Begrafnisdiens Vrydag 29 Desember 2006 13:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2006)
KAPP, Riaan Roy (Kappie) +Saterdag 23 Desember 2006. Ouers, broers, suster, swaer. Roudiens Vrydag 29 Desember 2006 14:00 NG Kerk Retief, Desptach. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
MARQUES, Loretta (Loppie) (SLABBERT) +Sondag 24 Desember 2006. Kinders Janié & Alichia, skoonseuns, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 30 Desember 2006 11:00 by Avbob, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Desptach / Uitenhage 041 933 2039 / 041 922 8066
VERWEY, Daan. +Saterdag 23 Desember 2006. Ons sal die kuiertjies om die vuur mis. Jerry, Ronelle, Quinné, Miani, Marius, Charmaine, Leon, Marsha, Mias. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2006)
VERWEY, Daniel Frederick Malan. Roudiens Dinsdag 2 Januarie 2007 10:00 NG Kerk Hoogland, Isobellaan 1, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 29/2006) DOVES P.E. 041 365 5399
In Memoriam
DERBYSHIRE, Alroy. Herdenk vandag die 47ste verjaarsdag van ons skoonseun wat op 17/6/1990 saam met sy gesin in 'n motorongeluk van ons weggeneem is. Renier en Drieka STRYDOM.
McLEOD, Shaun. Vandag jou vyfde verjaarsdag in die Hemel. Deon, Leonie, Charl en Carmen.
MULLER, Frans. Vandag jou 5de verjaarsdag in die Hemel. Deon, Leonie, Charl en Carmen.
RADEMEYER, Tienie. Twee jaar oorlede 29ste Desember. Vrou Hannie, kinders, kleinkinders.
30 Desember 2006
Gelukwensinge
MOSTERT, Le Clue. 21 jaar oud op 30 Desember 2006. Geluk van Ouma en Oupa.
Sterfgevalle
MARAIS, Abe. Begrafnisdiens Woensdag 03 Januarie 2007 11:00 NG Kerk PE-Oos. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028 (Uit berig in Die Burger O-K 30/12/2006: Landdros Abe Marais het Donderdag 28 Desember homself met sy eie vuurwapen geskiet by die landdroshof in die Baai. Hy het 'n brief aan sy vrou, Alida, en hul kinders op sy lessenaar agtergelaat.)
NIETSCHE, Linda (née GOUWS) +Maandag 25 Desember 2006. Poppie, Susan, Amanda, Roxanne en Jason. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2006)
SCHEFFER, Michael Rautenbach. +29 Desember 2006. Eggenote, familie en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2006)
In Memoriam
BEKKER, Liezel. Vandag jou 5de verjaarsdag by jou Hemelse Vader. Pa, Ma, Charl en Carmen.
PIETERSEN, Jean Pierre. Die 31ste Desember 2006 sou jy 21 gewees het. Liefde Pa; Liefde Ma; Sou vanjaar 21 gewees het. Ons is trots op julle, Carl, Nicoleen en Lindy-Lee van Fanie en Stefanie.
VAN NIEKERK, Joey. Een jaar oorlede op 1 Januarie 2007. Man Danie, kinders Pieter, Wilna, Marí en Johan asook kleinkinders.
- Hits: 6016