Die Burger Oos-Kaap 2006 10 October
2 Oktober 2006
Geboortes
DE MILANDER, Schalk en Belinda is die trotse ouers van 'n seun, Jean-Pier, *Woensdag 27 September 2006.
Dankbetuigings
LOUW, Magda (DE VRIES) +09.09.2006. Dankie vir ondersteuning. Sakkie, kinders, kleinkinders, Moeder,susters en broer. 041 955 5758
Sterfgevalle
BYRON, Dennis Edward. +Donderdag 27 September 2006. Begrafnisdiens Dinsdag 3 Oktober 2006 11:00 Volle Evangelie kerk, Van der Stelstraat, Kabegapark (P.E.) Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/10/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
In Memoriam
BOTHA BOTES. Een jaar oorlede 2de Oktober. Vrou Erna, kinders Glenn, Karen en Tanya, skoondogter, skoonseuns en kleinkinders Brandon, Chaneké en Britney.
NICHOLLS, Piet. Drie jaar oorlede 2de Oktober. Mabel, kinders en familie.
VAN STADEN, Waldo. Vandag sou jy 21 jaar by ons geword het, nou is jy al 8 jaar oorlede. Tannie Helene.
3 Oktober 2006
Sterfgevalle
BESTER, Paulus Stephanus. *30.07.1926. +Vrydag 29 Oktober 2006 by Jeffreysrus. Albie, Andre, Viljoen en Susan. Roudiens Woensdag 4 Oktober 2006 11:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai o.l.v. ds. Evert DE KOCK. Bydraes i.p.v. blomme aan siekeboeg Jeffreysrus, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/10/2006) DOVES Humansdorp 042 295 1663
BOTHA, Mary Ann. +Saterdag 30 September 2006. Eggennot Chris, kinders Shaun, Christelle & J.J. Verassingsdiens Woensdag 4 Oktober 2006 11:00 NG kerk Moedergemeente, Geardstraat, Noordeinde. Navrae: 041 484 7674 (Die Burger Oos-Kaap 03/10/2006)
JULYAN, Stella. +Vrydag 29 September 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 4 Oktober 2006 13:30 NG Kerk Sionsrand (voorheen NG Kerk Westering).Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/10/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
STROEBEL, Maria (Sus). +Sondag 1 Oktober 2006. Begrafnisdiens Donderdag 5 Oktober 2006 12:00 Ou Apostoliese kerk, Suideinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/10/206) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
In Memoriam
FOURIE, Erika. +03/10/2004. Rieta, Filistia, Estelle, Christolene en Lynette.
OSBOURNE, Alfred. Een jaar oorlede. Die hele familie.
4 Oktober 2006
Verlowings
CALITZ - ATTWELL. Ferdie en Ingrid kondig die verlowing aan van hul oudste dogter, Marissa, aan Shane, oudste seun van Vaughn en Di; almal van Kirkwood.
Sterfgevalle
BAM, Duwayne. Tragies + Saterdag 30 September 2006. Ouers, broer, verloofde, familie en vriende. Pa, Ma, Ruaan en Tanya; Katy; Jesica; oom Andre en tannie Anita; Carol, Wayne en Jet. Verassingsdiens Vrydag 6 Oktober 2006 13:30 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/10/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748
CLAASSEN, Paul. +Saterdag 30 September 2006. Eggenote Corrie, kinders Paul, Elandré en Jeanine en eggenotes, kleinkinders, susters. Roudiens Vrydag 6 Oktober 2006 11:00 AGS Christelike Sentrum, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/10/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
KNOETZE, Rina Susanna. Skielik oorlede by Huis Welverdiend, Jansenville. Hettie. (Die Burger Oos-Kaap 04/10/2006)
MEYER, Eugené.Tragies +Saterdag 30 September 2006. Jongste s.v. wyle Kerneels en wyle Esther MEYER. Roudiens NG kerk Bothasrus, Despatch Donderdag 5 Oktober 2006 11:00. Verassing privaat. Broers Riaan en Hannes MEYER. (Die Burger Oos-Kaap 04/10/2006)
NELL, Hettie. (voorheen van Jeffreysbaai). +Maandag 2 Oktober 2006. Moeder van Jean (Tilly) & David, André & Pat, ouma van Deborah en Megan. In vrede herenig met Coert en Anton. Begrafniskennisgewing sal volg. (Die Burger Oos-Kaap 04/10/2006)
WATTS, Harry. +Woensdag 27 September 2006. Roudiens Vrydag 6 Oktober 2006 15:00 Hill Presbiteriaanse kerk, Alfred Terras nr 1, Sentraal, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/10/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
In Memoriam
DE BEER, Jacobus W. (Beertjie). *04.10.1971. Jou eerste verjaarsdag by Liewe Jesus. Ma, Madie en Erika.
5 Oktober 2006
Huweliksherdenking
ANDERHOLD, Johanette & Kirsten. Geluk met 21ste huweliksherdenking. Eben, Ilze, Jean-Luc & tannie Joy.
Sterfgevalle
OLIVIER, Jack. *27.04.1934. +2 Oktober 2006 in Port Alfred. Mizpah, Le Roux, Albertyn, Annatjie, Susan, Andre en Olivia, swaers, en skoonsusters. Begrafnisdiens saterdag 7 Oktober 2006 11:00 Metodistekerk, Bathurst. (Die Burger Oos-Kaap 05/10/2006)
STEYN, Wessels. *31.12.1908. +Dinsdag 3 Oktober 2006 in Jeffreysbaai. Begrafnisdiens Donderdag 5 Oktober 2006 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Ou Munisipale Begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 05/10/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
In Memoriam
NEL, Joan. Een jaar oorlede 5de Oktober. Hannes en kinders.
VAN ZYL, Louis Charles. *12.01.1970 +05.10.2002. Pa, Ma, Zonda, Willem en jou familie.
Dankbetuigings
Fréda, Leonie en Schalk VAN HEERDEN & Trophy Palace-personeel bedank almal vir ondersteuning gedurende Piet se siekte en afsterwe.
6 Oktober 2006
Sterfgevalle
BAM, Duwayne. +30 September 2006. Ouma Hannie en Oupa Piet. Dankie dat jy so mooi na ons dogter, Jesica, gekyk het. Geoff, Ina en Ian. (Die Burger Oos-Kaap 06/10/2006)
NELL, Hettie. (voorheen van Jeffreysbaai). +Maandag 2 Oktober 2006. Moeder van Jean (Tilly) & David, André & Pat en ouma van Deborah & Megan. Begrafnisdiens Maandag 9 Oktober 2006 15:00 in die Stella Londt-kapel. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan Anti-Cruelty To Animals. Skakel 041 581 2852 (Die Burger Oos-Kaap 06/10/2006)
VAN DER ELST, J.J. (Joop). +Dinsdag 3 Oktober 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Teraardebestelling Maandag 9 Oktober 11:00 Forest Hill-begraafplaas gevolg deur roudiens 12:00 Gereformeerde Kerk, Southeystraat, Adcockvale. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 06/10/2006). Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748
In Memoriam
BARNARDO, Pierre. Oorlede 06 Oktober 2004. Ma, Corrie, Brenda en kinders.
7 Oktober 2006
Sterfgevalle
GOOSEN, Leon. +Woensdag 4 Oktober 2006. Pa, Ma, broer Anton. Begrafnisdiens Maandag 9 Oktober 2006 11:00 NG kerk, Sonheuwels. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/10/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
HAYWARD, Johanna Kathrina (Kassie). +Woensdag 4 Oktober 2006. Kinders, skoonseuns, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 9 Oktober 2006 11:00 Blackies Tehuis, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/10/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
LABUSCHAGNE, Stephanie (Juf. Twiggy) (Oud-onderwyseres Hoërskool D.F. Malherbe, Port Elizabeth) +Donderdag 5 Oktober 2006. Eggenoot Herman. (Die Burger Oos-Kaap 07/10/2006)
In Memoriam
HERMAN, Neil. Twaalf jaar oorlede 7de Oktober. Ma, Pa, broer en twee susters.
KEMP, Pieter Hendrik. Ons broer en swaer vier vandag sy verjaarsdag die 4de keer weg van ons. Grieta en Bernard.
9 Oktober 2006
Sterfgevalle
THOMPSON, Dennis. +Maandag 2 Oktober 2006. Vrou Angelina, skoonma Reinette, Chris, asook Morné en Vraatjie, Riaan en Sonja en oupa Koos. Roudiens Dinsdag 10 Oktober 2006 11:00 in die Volle Evangelie Kerk, Algoapark (P.E.) Navrae: 041 453 0813 (Die Burger Oos-Kaap 09/10/2006)
In Memoriam
SKEIN, Etienne Van Eeden. Dink vandag aan ons geliefde Schaddie, ons pa en oupa Tooi. Mathilda, kinders en kleinkinders.
10 Oktober 2006
Gelukwensinge
ADRIAAN, Aaron en Margie. Geluk met silwer huweliksherdenking. Sheldon, Unity en kinders.
Sterfgevalle
BOTHA, Ben (Eks BKB) +Vrydag 6 Oktober 2006. Eggenote Rina (Kathy), dogters Maritha, Renette, skoonseuns Sarel en Stephen, kleinkinders en agterkleinseun. Begrafnisdiens Woensdag 11 Oktober 2006 14:30 by Avbob-kapel, Harrowerweg (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 10/10/2006)
CLOETE, Stefan. *18.04.1964. +Saterdag 7 Okt. 2006 op Humansdorp. Oudste seun van Fanie en Elna CLOETE. Vader van Megan en Chanté CLOETE. Roudiens Woensdag 11 Oktober 2006 11:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai o.l.v. ds. Evert DE KOCK. Geen kranse, donasies aan Ons Tuiste Ouetehuis, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 10/10/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
KILIAN, Henry. Bekende boer van distrik Kirkwood/Uitenhage +Saterdag 7 Oktober 2006 by Cuyler-kliniek. Eggenote en familie. Begrafnisdiens Dinsdag 10 Oktober 2006 15:00 NG kerk Dagbreek, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 10/10/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
LATEGAN, Nicky. +Saterdag 7 Oktober 2006. Kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 10 Okt. 2006 11:00 NG kerk PE-Noord (Daltonweg). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/10/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748
LE ROUX, oom Nick. (Huisgenot Ouetehuis, Algoapark). +op sy 94ste verjaarsdag Saterdag 7 Oktober 2006. Kinders Estelle en Johan; Nickie en Johanna; Machteld en Alwyn, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 11 Oktober 2006 11:00 NG kerk PE-Noord, Daltonweg, Sidwell. Teraardebestelling Woensdag 11 Oktober 10:00 by Noordeinde-begraafplaas. Donasies i.p.v. blomme aan Huisgenot Ouetehuis. (Die Burger Oos-Kaap 10/10/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399
MYBURGH, Piet. Verassingsdiens Woensdag 11 Oktober 2006 10:00 Milnertonhuis-kapel (1st Ave.Funeral Home) Verassing privaat. (Die Burger 10/10/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028
In Memoriam
LABUSCHAGNE, Stephanie. Innigste meegevoel aan Herman met heengaan van Stephanie. Klublede en stappers S.A.A.R.P.
POLLARD, Tim. *05.05.1953. +10.10.2005. Jy was ons pa. Jy was ons boetie. Lana-Mari, Jaco, Thea, Rene en familie.
STEVENS, Ivan. Twaalf jaar oorlede 10de Oktober. Daisy, Leon, Colleen, Marius, Valerie en kleinkinders.
WICOMB, Willy. Drie jaar oorlede 10de Oktober. Eggenote, kinders en die gemeente van HTMA.
11 Oktober 2006
Sterfgevalle
COETZEE, Priet. +Dinsdag 10 Oktober 2006. Moeder van Marianne DE KLERK en Christa DE CONING. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 13 Oktober 2006 14:00 Milnertonhuis-kapel (First Avenue Funeral Home) (Die Burger Oos-Kaap 11/10/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
GOOSEN, Corrie. +Sondag 8 Oktober 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 11 Oktober 2006 14:00 NG kerk, Algoapark, St. Leonardsweg. (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/10/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731
LABUSCHAGNE, Stephanie Marina (Juffrou Twiggie). +Donderdag 5 Oktober 2006. Eggenoot, suster Elna, Carel en kinders, suster Nita en seuns Wilhelm en Faans. Dankdiens Vrydag 13 Oktober 2006 11:00 Hoërskool D.F. Malherbe-skoolsaal. Verassing om 11:00. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES P.E. 041 365 5399
NEL, Hendrik (Hein). *30/07/1980. +Vrydag 6 Oktober 2006 in Port Elizabeth. (Hy is vermoor) Ouers, suster, familie en vriende. Roudiens Vrydag 13 Oktober 2006 10:30 NG kerk-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 11/10/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
ODENDAAL, Aletta Maria (Lulu). +Vrydag 6 Oktober 2006 in Netcare-hospitaal Bloemfontein. Dankdiens en aslegging Saterdag 21 Oktober 2006 14:00 NG Moedergemeente Middelburg, Oos-Kaap. Diens o.l.v. ds. Hennie STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 11/10/2006)
VAN NIEKERK, Kleintjie. +Saterdag 7 Oktober 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 12 Oktober 2006 14:00 NG kerk Algoapark-Noord. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/10/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731
12 Oktober 2006
Gelukwensinge
BARNARD, Elzaan. Geluk met mondigwording. Pappa, Mamma. Ouma, oom Roy, Riaan, Lizelle, Evert.
Sterfgevalle
KLINKENBURG, Sharmaine. +Sondag 8 Oktober 2006. Kinders. Begrafnisdiens Vrydag 13 Oktober 2006 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Kabegapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/10/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731
VAN HEERDEN, Frank (F.D.) +Woensdag 11 Oktober 2006 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 13 Oktober 2006 11:00 NG kerk Jansenville. (Die Burger Oos-Kaap 12/10/2006) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349
In Memoriam
ERASMUS, Wouda Imogen. *26.05.1943 +12.10.2005. Man Ben, kinders Benji, Lizélle, Madeleine en Jéan, kleinkinders Miané en Kiana.
LABUSCHAGNE, Stephanie (Twiggy) *21.05.1945 +05.10.2006. Juffrou Twiggy het in Januarie 1969 as mej. VAN HEERDEN by Hoërskool D F Malherbe aangesluit en was sedert 1987 adjunkhoof. Voor D.F. was sy twee jaar op Willowmore. Sy het einde Junie 2005 afgetree. Ons innige simpatie aan Herman en die familie. Mnr P HAUMAN, Personeel en Leerders, Hoërskool D.F. Malherbe (Port Elizabeth).
13 Oktober 2006
Sterfgevalle
COOPER, Gamiet. +Dinsdag 10 Oktober 2006. Eggenote Joan, kinders John, Mymoena, Ghoesyn, Salwah, skoonseun Martin, skoondogter Juwelerien, kleinkinders Julian, Shervargo, Shervasco, Sean, Neelan, Calvin, Aaliyah en agterkleinseun Jadin. Begrafnisdiens Saterdag 14 Oktober 2006 14:00 in die Ebenezer-sentrum. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/10/2006) Reëlings: Good Samaritan Funeral Home 041 581 0224
DEVINE, James 86 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 14 Oktober 2006 13:00 Dalestraat Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 13/10/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
EGGBERRY, Ashley. +07 September (sic) 2006 op Springs 34 jaar. Ouers, familie, Ilse en vriende. Roudiens Saterdag 14 Oktober 2006 11:00 NG kerk, Noord-gemeente, Despatch o.l.v. ds. Wouter O'KENNEDY. (Die Burger Oos-Kaap 13/10/2006)
MULDER, Johannes Theunes. *05.09.1933. +Maandag 9 Oktober 2006 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 14 Oktober 2006 10:00 AGS Deo Doxa kerk, Jeffreysbaai. Munisipale Begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 13/10/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
TERBLANCHE, Gideon Michiel. +Donderdag 12 Oktober 2006 . Vrou Elaine, kinders Dewald en Marianne, Egardt en Elene, Mignonne en André, kleinkinders. Verassingsdiens Saterdag 14 Oktober 2006 11:00 N G kerk Lorraine (P.E.) (Die Burger O-Kaap 13/10/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 3655399
Dankbetuigings
MYBURGH, Piet. The family of the late Piet, would like to thank everyone for flowers, phone calls etc. during their bereavement.
VENTER, Rene (née MURRAY) +31 Augustus 2006 in Olivedale, Johannesburg. Rudi VENTER en hul twee seuntjies Renier en Andrew, Albert en Ronel VENTER van Jeffreysbaai en al ons ander kinders, asook Andrew en Christine MURRAY van Bloemfontein en hul kinders, bedank almal vir ondersteuning na die tragiese heengaan van ons geliefde Renetjie.
In Memoriam
DU PREEZ, Rita. *17.03.1930 +13.10.1998. Abel en Deon
14 Oktober 2006
In Memoriam
VAN ROOYEN, Eltina (Sus) +14.10.2005 Percy, kinders en kleinkinders.
VOSLOO, Johan. Vier môre 15de sy tweede verjaarsdag weg van ons. Ma, Annette, Simoné en Louise.
Dankbetuigings
BOTHA, Ben. Dankie vir gebede, oproepe tydens Ben se skielike heengaan. Die familie.
Sterfgevalle
JACOBS, Ella. My maat van 63 jaar - Charles; Elma & Alwyn; Blikkies, Annette, kinders & kleinkinders; Poen, Edelweiss, Pierre, Bianca & Melissa; Christo, Jeanette, kinders & kleinkinders; Ben, Marie, Amé, Elaine, Elané, Clarise en Bernard BOTHA. (Die Burger Oos-Kaap 14/10/2006)
KERZNER, Butch. Innige simpatie. SPILKIN familie. (Die Burger Oos-Kaap 14/10/2006)
NELL, Jaap. +Dinsdag 10 Oktober 2006. Eggenote Hermione, kinders Gerhard, Lindsey, Vera-May, Riaan, Jerome, Lee-Ann en kleinkinders. Diens Maandag 16 Oktober 2006 11:00 Heilsleërsaal, Rosestraat, Sentraal. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/10/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028
16 Oktober 2006
Gelukwensinge
RUDMAN, Tracy-Leigh. Geluk met 21ste verjaarsdag. Pa, Ma en John.
Sterfgevalle
BLIGNAULT, Cornelius (Kerneels). +Vrydag 13 Oktober 2006. Eggenote Dinnie, kinders Natasha, Boetie, Nina en Kayla. Verassingsdiens Woensdag 18 Oktober 2006 11:00 NG kerk Sionsrand (voorheen NG kerk Westering). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/10/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
JACOBS, Ella. +Vrydag 13 Oktober 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 17 Oktober 2006 11:00 NG kerk Van Stadensrivier. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/10/2006) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399
17 Oktober 2006
Sterfgevalle
BASSON, Cornelia Margaretha Petronella. +Saterdag 14 Oktober 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 17 Oktober 2006 11:00 NG Moederkerk, Uitenhage. Forest Hill-begraafplaas (Port Elizabeth). (Die Burger Oos-Kaap 17/10/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
DE KLERK, Esther. +Vrydag 13 Oktober 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 17 Oktober 2006 11:00 NG kerk, Algoapark-gemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/10/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748
GEEL, Stephanus Louis. +Saterdag 14 Oktober 2006. rou Hster, dogter Darel, ouers. Roudiens Vrydag 20 Oktober 2006 10:00 NG kerk Despatch Dagbreek. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/10/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
RAS, Joyce. +Vrydag 13 Oktober 2006. Eggenoot, dogter, broer. Roudiens Woensdag 18 Okt. 2006 11;00 NG kerk PE-Wes, h.v. Pickeringstr. en 5de Laan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/10/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P. E. 041 484 2731
In Memoriam
SLABBERT, Yvonne. Twee jaar oorlede. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.
ZEELIE, C J J (Jakkie) Een jaar oorlede 17de Okt. Vrou Louisa, Wollie, Ellen, Corné, Kobus, Koekoes.
Berig in Die Burger O-K 17 Oktober 2006
Die bekende menseredder mnr Frank GIRAUDEAU (67), wat die afgelope 50 jaar aan die Koningstrand-menseredderklub behoort het, is gister (16de Okt) begrawe. Hy is verlede Woensdag (11 Okt) oorlede. Hy laat sy tweede vrou, Margie, en sy kinders Jenny, Peter en Sally agter.
18 Oktober 2006
Sterfgevalle
FERREIRA, Ellen. +Saterdag 14 Oktober 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Teraardebestellingsdiens Vrydag 20 Oktober 2006 10:00 in Forest Hill-begraafplaas (P.E.), waarna roudiens 11:00 NG kerk, Heideveld-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 18/10/2006) Reëlings: Jan Ackerman Algoa begrafnisdienste 041 484 5748
KEMP, Hermanus Jacobus (Manie) *26.02.1922. +Sondag 15 Oktober 2006 by Edenglen, Jeffreysbaai. Eggenote Sarah, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 19 Oktober 2006 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/10/2006) DOVES Humansdorp 042 295 1663
PENNELS, Connie Alice. (Voorheen van Strydia Droogskoonmakers) *25.05.1927 +Sondag 15 Oktober 2006 op Humansdorp. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 20 Oktober 2006 11:00 Anglikaanse kerk, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/10/2006) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230
VILJOEN, Ann Louisa. *23.06.1939. +Sondag 15 Oktober 2006 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 19 Oktober 2006 15:00 Gereformeerde kerk, Nautilusstraat, Jeffreysbaai. Munisipale Begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger O-Kaap 18/10/2006) Begrafnisbrief plus eie inligting.
WAIT, Alice Rosemary Ashton (née WILLIAMS). 12.12.1943 -15.10.2006 To celebrate the life of Rosemary WAIT. St Cuthbert's Anglican Church, Port Elizabeth. Wednesday 18th October, 2006 at 11.00am. Officiating: Archdeacon Ralph McGUIGAN Pall Bearers: Charles WAIT - husband; Hilton WAIT - son; André CONRADIE - nephew; Justin BOSMAN - cousin; Oden MITTEN - friend; Bertie MOORCROFT - friend.
19 Oktober 2006
Dankbetuigngs
VERMAAK, Leon. 07/09/2006. Dankie vir ondersteuning, gebede, oproepe, blomme, kaartjies, besoeke, etes voorsien en sms'e met die tragiese afsterwe van my eggenoot en ons Dad. Lurezia, Lizanne, Leon (jnr) en familie.
20 Oktober 2006
Gelukwensinge
RUDMAN, John. Geluk met 26ste verjaarsdag. Pa, Ma en Tracy-Leigh
Sterfgevalle
ARRIES, Mavis (62 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 21 Oktober 2006 11:00 Roselane Kong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 20/10/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
BAKER, Johanna (Toekie). +Woensdag 18 Oktober 2006. Begrafnisdiens Maandag 23 Oktober 2006 o.l.v. ds. BOSMAN by Du Preezstraat 5, Mattie Tehuis, Despatch. Forest Hill-begraafplaas (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 20/10/2006) Reëlings: Heilandé PIENAAR DEUS CURAT FUNERALS Cuylerstraat 7 Uitenhage 041 991 1835
BOTHA, Cecil (50 jaar) Begrafnisdiens Saterdag 21 Oktober 2006 14:00 Hervormde O.A.C. Patrys. (Die Burger Oos-Kaap 20/10/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
JENNEKER, Frederick. +Sondag 15 Oktober 2006. Broer Andrew (Boy). Roudiens Saterdag 21 Oktober 2006 10:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Fernwoodpark, Bethelsdorp. (Die Burger Oos-Kaap 20/10/2006)
MARAIS, Markus. +Dinsdag 17 Oktober 2006. Estelle (mamma), Charlene, Eugene, Riaan, Lee-Anne, Elise, Mark, Nikki, Tammy, Megan en Reuben. (Die Burger Oos-Kaap 20/10/2006)
In Memoriam
MÜLLER, Dwyan Gordon. *20.10.1979 +19.01.2005. Ouers Gordon en Elaine, broers Juan, Shaun en Ruan.
WOLMARANS, Sarel. Drie jaar oorlede 20ste Oktober. Vrou Corinne, Charl, Lynn en Keren-Leigh.
21 Oktober 2006
Gelukwensings
GERBER, Peet. Geluk met 60ste verjaarsdag 21ste Oktober. Vrou Elize, Ronel, Brent, kleinkinders en VAN VUUREN-familie.
Sterfgevalle
CONRADIE, J M P (Oom Jan) van Graaff-Reinetweg, Uitenhage. +Woensdag 18 Oktober 2006. Jemima, kinders, kleinseuns. Roudiens Maandag 23 Oktober 2006 11:00 NG kerk Noord, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/10/2006) Reëlings: Mark HITCHINS DOVES Uitenhage 041 992 1349
VAN ZYL, Petro. *19.11.1939. +10.10.2006. Frannie VAN ZYL en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/10/2006)
In Memoriam
ROACH, Johan (J.P.) Drie jaar oorlede 22ste Oktober. Vrou Elsa; Danie, Lindie, Damian, Denzil; Gail & Nathan.
23 Oktober 2006
Sterfgeval
ANKER, Jakob Celliers. +Woensdag 18 Oktober 2006. Eggenote Amanda, kinders Conrad, Adele en Lucille, 3 kleinkinders. Roudiens Dinsdag 24 Oktober 2006 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/10/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
In Memoriam
VAN NIEKERK, Frans *23.10.1941. Jou 5de verjaarsdag weg van my en die kinders. Frieda, kinders en kleinkinders
24 Oktober 2006
Geboortes
SNYMAN, Andrio en Alida. 'n Fris seun *23 Oktober 2006. Trotse Oupa en Ouma, Ice en Rina.
Sterfgevalle
DE LANGE, Julia. +Donderdag 19 Oktober 2006. Familie en vriende (Die Burger Oos-Kaap 24/10/2006)
DEON GABRIEL. Jy is heen sonder om te sê hoe erg die pyn was. Ina. (Die Burger O-Kaap 22/10/2006)
KAPP, Marius. Te vroeg is jy gehaal. Surita en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/10/2006)
LABUSCHAGNE, Hendrik (Oupa Lappies) *24.12.1913. +23 Oktober 2006. Vrou Ouma Lappies, seun Hennie, dogter Magda, skoonseun Thys, kleinkinders en agterkleinkinders. Verassingsdiens Woensdag 25 Oktober 2006 10:45 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger O-K 24/10/2006)
LANGNER, Mimmie. +Sondag 22 Oktober 2006 by Aandmymering Ouetehuis, Uitenhage. Kinders Ernst, Baby, Betsy, Christiaan en Gades, suster Elsabé, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 25 Oktober 2006 14:30 Aandmymering Ouetehuis-sitkamer, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 24/10/2006) Reëlings: Willem POTGIETER DOVES Uitenhage 041 992 1349
SMITH, Esther (née VAN ROOYEN van Uitenhage) Voorheen van Pearston / Graaff Reinet. Kinders en kleinkinders. Roudiens Woensdag 25 Oktober 2006 11:00 AGS Dienssentrum, De Langestraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/10/2006) Reëlings: Heilandé PIENAAR Deus Curat Funerals Cuylerstraat 7 Uitenhage 041 991 1835
STEYN, Manie. +Sondag 22 Oktober 2006. Eggenote Susie, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 25 Oktober 2006 10:00 NG kerk Heideveld, Rowallanpark (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/10/2006) Reëlings: Marie STEYN DOVES P.E. 041 365 5399
STULTING, June Julianna. Begrafnisdiens Woensdag 25 Oktober 2006 11:00 O.A.K van Afrika, Suideinde-gemeente. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/10/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028
VAN EEDEN, Johanna (Hempies). Begrafnisdiens Woensdag 25 Oktober 2006 14:00 Algoapark PE-Noord-gemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/10/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028
25 Oktober 2006
Dankbetuigings
NEL, Hein. Dankie vir ondersteuning in hierdie moeilike tyd. Cas, Magdel en Martha NEL.
Sterfgevalle
DU PLESSIS, Hennie. Passed away on the 23rd October 2006. A very special friend and colleague. Our condolences to Maggie and family. Friends Willi and Michelle LAWSON. (Die Burger Oos-Kaap 25/10/2006)
HURTER, Leslie. Verassingsdiens Vrydag 27 Oktober 2006 11:00 NG kerk Swartkopsrivier (Blouwaterbaai) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/10/2006) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
LE ROUX, Deon Gabriel. Jy is heen sonder om te sê hoe erg die pyn was. Ina. (Die Burger Oos-Kaap 25/10/2006)
In Memoriam
VAN DER WALT. Dink aan ons geliefdes oorlede in Oktober. Johanna - vrou, ma en ouma +08 Oktober 1999; Diane - ma, ouma en oumagrootjie +20 Oktober 1996; Diana - dogter en sussie (hoofdogter van Summerwood) +25 Oktober 1977 13 jaar. Louis (Uitenhage), Johan en Adriaan en gesinne (Port Elizanbeth)
26 Oktober 2006
Sterfgevalle
FRANZEN, Elizabeth Maria. van Linariastraat, Uitenhage. +Dinsdag 24 Oktober 2006 in Prov. Hospitaal, Uitenhage. Eggenoot en familie. Verassingsdiens Vrydag 27 Oktober 2006 15:00 Lede in Christus kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 26/10/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
OFSOWITZ, Ivana. An exceptional lady who will be sadly missed by her friends. Beverley and Michael LAWSON. (Die Burger Oos-Kaap 26/10/2006)
SCHEEPERS, Johanna. +Maandag 23 Oktober 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, suster. Begrafnis Maandag 30 Oktober 2006 11:00 NG kerk, Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 26/10/2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066
VAN DER RYST, Maryna Louise. Tragies oorlede in motorongeluk Dinsdag 24 Oktober 2006. Seuns Claude, Emile, Colbe, moeder Maria, suster Laetetia, broer Marius en Elmarie. Begrafnisdiens Vrydag 27 Oktober 2006 11:00 NG kerk, Van Stadensrivier. Jubilee-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 26/10/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES P.E. 041 365 5399
28 Oktober 2006
Dankbetuigings
TERBLANCHE, Gideon. 04/10/1925 - 12/10/2006 Dank vir simpatie en ondersteunig. Elaine en familie.
Sterfgevalle
BAAITJIES, Serina 71 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 28 Oktober 2006 13:00 U.C.C. Pelsrus, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 28/10/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
GOLIATH, Martin 58 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 28 Oktober 2006 13:00 Roselane Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 28/10/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
PYON, Rosaline (Lien) 60 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 28 Oktober 2006 11:00 Dalestraat Kong. kerk (Die Burger Oos-Kaap 28/10/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
SIMMONS, Henry 74 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 28 Oktober 2006 11:30 U.C.C., Pearston. (Die Burger Oos-Kaap 28/10/2006) Van Wiiling Begrafnisdienste 041 988 1919
VAN ROOYEN, G.I. (Hardy) +Woensdag 25 Oktober 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 1 November 2006 11:00 Avbob-kapel, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/10/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731
In Memoriam
DU PREEZ, (OELOFSE) Stella. 11/05/1948 - 28/10/2005. Man Phillip, kinders Liezl, Sonja en Phillip jr. LANDMAN, Julius (Mannetjie) 8ste verjaarsdag weg van ons 29ste Oktober. Vrou Sally, kinders, kleinkinders.
30 Oktober 2006
Sterfgevalle
MOOLMAN, Lafras Lötter. *23.04.1966 +25.10.2006 (Motorongeluk). Geliefde man, pappa, seun en broer. Roudiens Dinsdag 31 Oktober 2006 11:00 NG kerk Swartkopsrivier, Blouwaterbaai (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/10/2006) Reëlings: Kouga Funerals, tel. Dean: 083 268 4932
In Memoriam
SCHOEMAN, Hannes. Sewe jaar oorlede 30ste Oktober. Mamma en kinders.
31 Oktober 2006
Sterfgevalle
BEUKMAN, Kathleen Marilyn (Kathy). +Maandag 30 Oktober 2006. Eggenoot Henry, seuns Morné, Eben. Roudiens Woensdag 1 November 2006 10:00 NG kerk Algoapark-Noord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES P.E. 041 365 5399
LANDMAN, Stella Joyce (Tannie Joyce) +Sondag 29 Oktober 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 1 November 2006 14:00 Ou Apostoliese kerk Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2006) Reëlings: Carisa Ellis DOVES P.E. 041 365 5399
MAAS, Anna. +Sondag 29 Oktober 2006. Moeder, skoonmoeder en ouma van Michael, Aileen, Sharon en Trevor, Shaun en Sharlene. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2006)
MOOLMAN, Lafras. Ons al jou vriendskap en sêgoed baie mis. Pieter en Gerhard. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2006)
O' EHLEY, Joyce Stella. +Sondag 29 Oktober 2006 80 jaar. Dogter Lynn, Flip en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2006)
SMITH, Leon. +29 Oktober 2006. Ouers Louis, Ruth en familie (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2006)
VAN SCHALKWYK, Shaun. +Vrydag 27 Oktober 2006. Ronell, Rouwlon, Lovohan en Ruaan. Roudiens Woensdag 1 November 2006 13:00 Avbob-kapel, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731
- Hits: 8060