Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2010 08 August

ANDERSON; Johanna Petronella (Joey) * 18/09/1925 + 23/08/2007. Ons dink met mooi herinneringe aan jou van jou man Dave en familie. [Foto met berig]. (Beeld – 23/08/2010)

BALANCO; Kevin Alfred + 02/08/2010. Diep bedroefde Eggenote Christelle en seun Marcel, Pa en Ma, broers, suster, familie en vriende. (Beeld – 06, 07/08/2010)

BARNARD; Erika, in lewe van Brackenhurst, Alberton, Gauteng provinsie. Roudiens: Sewende Dag Adventiste Kerk, Vyfdelaan 55, Alberton-Noord, 12/08/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 12/08/2010)

BARNES; Peter Derek, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk Wierdapark, Piet Hugostraat 279, Pretoria, 27/08/2010, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Pretoria. Donasies ipv blomme: SA Guide Dogs Ass for the blind, Tel:087-754-9295. (Beeld – 26/08/2010)

BEKKER; Chris, voorheen van Bronkhorstspruit, Gauteng provinsie en Potgietersrus (Mokopane) Limpopo Provinsie, Chris het ook 'n broer Andries en 'n suster Sara, kontak dringend vir Johanna DE BRUIN voorheen STEENKAMP, by 073-182-9280. (Beeld – 03, 04, 06, 07/08/2010)

BERNARD; Frieda. Memorial service: NG Church Parkkruin, c o Kilkenny- and Dundalk Avenue Parkview, Johannesburg, 10/08/2010, 15:30.Suggest Donations: Hospice, Houghton, PO Box 87600, Houghton, 2140. (Beeld – 06, 07/08/2010)

BEZUIDENHOUT; Markus Albertus (Bez). Ons neem afskeid van ons Meneer, Stacey, Diane, Andre, Lynne en Dougie. (Beeld – 30/08/2010)

BEZUIDENHOUT; Markus Albertus (Bez). Ons neem afskeid van ons Meneer, Stacey, Diane, Andre, Lynne en Dougie. (Beeld – 30, 31/08/2010)

BLAESER; Petronella Jacoba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk Annlin, Pretoria, 01/09/2010, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 31/08/2010)

BLOEM; Douwlina Gerbrand, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Magalieskruin, Pretoria, 11/08/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 10/08/2010)

BOSHOFF; Christina Francina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk Rietvallei, Pretoria, 26/08/2010, 10:00. (Beeld – 25/08/2010)

BOSSENGER; Williena Adriana, in lewe van Queenswood, Pretoria. Verassingsdiens: Methodist Home for the Aged, Briscoelaan 3, Queenswood, Pretoria, 13/08/2010, 10:00. Donasies: Pretoria Werkswinkel vir die Blindes, Posbus 912007, Silverton, Pretoria, 0127. (Beeld – 12/08/2010)

BOTES; J D * 27/01/1963 + 14/08/2010. Al ons liefde, Vroulief, Loppie en TG. Roudiens: Church of Christ, h v Lourensford- en Irenalaan, Somerset-Wes, Wes-Kaap provinsie, 20/08/2010, 14:00. [Foto met berig]. (Beeld – 20/08/2010)

BOTHA; Dolly, in lewe van Soetdoring Aftree-oord Pretoria. Begrafnisdiens: Saffas Kapel, Pretoria, 17/08/2010, 10:00 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 16/08/2010)

BOTHA; Victor, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Onderstepoort, Pretoria, 26/08/2010, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/08/2010)

BOUWER; Aletta Jacoba Christina, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Arcadia, Pretoria, 27/08/2010, 13:00. (Beeld – 26/08/2010)

BOWES; Rina. Gedenkdiens: Church of Christ, Ashlea Gardens, Clublaan 180, Pretoria, 30/08/2010, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 28/08/2010)

BREDELL; Koos * 03/12/1934 + 25/08/2010. Ons gaan Pa baie mis, Piet, Jeanene, Bea en Rene. Begrafnisdiens: NG Kerk Helderberg, Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie, 30/08/2010, 11:00. (Beeld – 27/08/2010)

BREDENKAMP; Francois Alwyn * 17/03/1926 + 16/08/2010, in lewe van Pretoria. Roudiens: AGS Kerk, Akasia, Boundarystraat, Pretoria, 20/08/2010, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 19/08/2010) Martin's Begrafnisdienste, Pretoria-Noord, 012-546-7155 of 082-825-4369.

CONRADIE; Chris. Ons innige meegevoel met sy eggenote Adri en sy familie en JP en die span by Pretoria Caravans van Jurgens CI. Begrafnisdiens: VEK, Braam Pretoriusstraat 148, Magalieskruin, Pretoria, 13/08/2010, 14:00. (Beeld – 11, 12/08/2010)

CORDIER; Jacobus Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria, 18/08/2010, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 17/08/2010)

DAVIDSON; Brandon Michael * 15/08/2001. {Mnr} Shawn Michael DAVIDSON, ID-710425 5380 084 kontak dringend {Mnr} G P J PRETORIUS by 083-225-7942 oor aanneming van Brandon Michael. (Beeld – 03/08/2010)

DAVIDSON; Michaella-Anne * 25/06/2000. {Mnr} Shawn Michael DAVIDSON, ID-710425 5380 084, kontak dringend {Mnr} G P J PRETORIUS by 083-225-7942 oor aanneming van Michaella-Anne. (Beeld – 03/08/2010)

DE JAGER; Louis * 26/09/1969 + 05/03/2010. 'n Baie spesiale dank aan my familie, vriende, kennisse, werkgewer en kollegas vir julle bystand en gebede tydens Louis se siekte en afsterwe. Dankie ook aan die Hematologiese afdeling, Steve Biko-hospitaal, Cottage Medi clinic, {Dr} BASSON te Swakopmund, paramedikus Aubrey van Swakopmund en al die bloedskenkers wat bygedra het tot die verlenging van sy lewe, sy moeder Margret DE JAGER. [Foto met berig]. (Beeld – 09/08/2010)

DU TOIT; Chanel + 07/07/2010. Soos goud gesuiwer word in die hoogoond, so word die hart gesuiwer deur droefheid, Gaurini. Marietjie MURPHY en gesin, Martie en Estelle STEENKAMP, ROSSOUW-, FERRIERA- en SERFONTEIN families. (Beeld – 06/08/2010)

GOUWS; Tinus. Ons dank aan Ministers, Polisie en alle Hoof-offisiere wat soveel moeite gedoen het om ons hartseer ligter te maak en saam met ons die sewe helde totsiens te sê, Al Tinus se kollegas wat ons in hierdie tyd bygestaan het, Doves en personeel wat soveel moeite gedoen het met die begrafnis, SAPD vir die begeleiding vanaf die kerk na die Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, Total-garage in Mootstraat, Jan en Kariena vir al die maaltye wat julle sonder moeite voorsien het. [Foto met berig]. (Beeld – 05/08/2010)

GRINSTAD; Magriet + 02/08/2010. Sy sal onthou word deur haar kinders, kleinkinders en familie in Noorweë. (Beeld – 05/08/2010)

GROBLER; Willemina Johanna * POTGIETER, 10/10/1926 + 17/08/2010. Sy sal gemis word deur haar Vier kinders, familie en vriende. Gedenkdiens: Grobbelaars & Church Street Kapel, h v Annie Bothalaan 27 en Unionstraat, Riviera, Pretoria, 21/08/2010, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 19/08/2010)

HARMZEN; Leon Andries. Kontak baie dringend vir Zelda RALL by 078-447-9502. (Beeld – 14, 17/08/2010)

HEUNIS; Elsje Magaretha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Meyerspark, Pretoria, 01/09/2010, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas, 31/08/2010, 11:00. (Beeld – 31/08/2010)

JANSE VAN RENSBURG; Corrie, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 12/08/2010, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 12/08/2010)

JANSE VAN RENSBURG; Johan Adam, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Noord, 31/08/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 30/08/2010)

JOUBERT; Erica. Johannes Nicolaas Rudolf JOUBERT * 23/04/1973 kontak dringend die CMR Volksrust by 017-735-5808oor jou dogter Erica. (Beeld – 06/08/2010)

JOUBERT; Riné Rademan, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 13/08/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 12/08/2010)

KRITZINGER; Daniel Jacobus (Danie), (voorheen van BP en Prestasie en tans by Orico) in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Skuilkrans, Cussonialaan, Pretoria, 13/08/2010, 10:00. (Beeld – 12/08/2010)

LAMPRECHT; Petrus Johannes du Plessis, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 31/08/2010, 09:30. Kerkdiens: Montana Aftree-Oord Saal, Pretoria, 31/08/2010, 11:00. (Beeld – 30/08/2010)

LOMBARD; {Dr} Jan Hendrik voormalige Narkotiseur, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie, voorheen Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Pretoria-Oosterlig, 04/08/2010, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 04/08/2010)

LOOTS; Petro. Jou eerste verjaarsdag in die Hemel, ons mis jou baie van jou Man, kinders en vriende. [Foto met berig]. (Beeld – 20/08/2010).

LUBBE; Gebrechta Katharina, in lewe van Pretoria. Roudiens: Geref Kerk Wonderboompoort, Pretoria, 17/08/2010, 13:00. Private Verassing. (Beeld – 12/08/2010)

MARITZ; Johan + 24/08/2010. Our deepest sympathies to Roule and family from Linda and Heds. (Beeld – 27/08/2010)

MARX; George Frederick, in lewe van Alberton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Alberton Lewensentrum, Meyersdal, Gauteng provinsie, 27/08/2010, 10:00 # Alberton-Noord Begraafplaas. Donasies ipv blomme: Solidariteit Helpende Hand, Alberton, Gauteng provinsie, ABSA, 407 225 0017, Centurion Pretoria, kode 632005. (Beeld – 27/08/2010)

MATHEWS; Anna Magdalena, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Onderstepoort, Pretoria, 26/08/2010, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/08/2010)

MYBURGH; Louis Adriaan, in lewe van Montana, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Montana, 06/08/2010, 10:00. (Beeld – 05/08/2010)

NN (COETZER?); Annika * 26/05/1998. Andre COETZER kontak dringend vir Heidi by 083-658-9701 oor aanneming van Annika. (Beeld – 17/08/2010)

NN (PRETORIUS?); 'n Tweeling * 05/12/2005. Margaretha Gertruida Patrys PRETORIUS * 11/11/1980, kontak dringend die maatskaplike werker, Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van die Tweeling. (Beeld – 13/08/2010)

NN; Pn (Dogter * 22/07/2002. Johan VAN STADEN en {Me} J K VAN DEN BERG * 13/01/1982 kontak dringend S WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van Dogter. (Beeld – 02/08/2010)

OLIVIER; Florence May, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Rietvallei, Pretoria, 20/08/2010, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 20/08/2010)

OOSTHUIZEN; Kinders. J G OOSTHUIZEN * 09/12/1986 en M E BOTES * 04/06/1989, kontak dringend vir {Me} Esmarie TESNER by 058-863-1097 ivm kinders. (Beeld – 26, 31/08/2010)

OPPERMAN; Rudolph Gerhardus Petrus, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Huis Frans Boshoff, McKenziestraat 225, Brooklyn, Pretoria, 30/08/2010, 13:00. Private Verassing. (Beeld – 30/08/2010)

PHEIFFER; Aletta Francina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, 14/08/2010, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 13/08/2010)

PIENAAR; Candice * Potchefstroom, Noor-Wes provinsie, 07/08/2000. Enige besware teen die aanneming van Candice kontak 016-920-4019. (Beeld – 17, 19/08/2010)

PIETERSE; Brandon Clive * 29/04/1997. {Mnr} A PIETERSE kontak dringend 072-033-2454 oor aanneming van Brandon Clive. (Beeld – 17, 19/08/2010)

POTGIETER; Nicolaas Johannes 13/05/1929 + 24/08/2010. Roudiens: NG Kerk Farrarmere, Benoni, Gauteng provinsie, 30/08/2010, 13:00. (Beeld – 27/08/2010)

PRINS; Danie, in lewe van Masonic Haven. Begrafnisdiens: Geref Kerk Wierda Park, h v Willem Botha- en Meyerstraat, Pretoria, 13/08/2010, 12:00. Private Verassing. (Beeld – 12/08/2010)

ROODT; Dora Margaret, in lewe van Vrededorp, Johannesburg. Begrafnisdiens: Baptiste Kerk, Nuny Straat, Crossby, Johannesburg, 16/08/2010, 14:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 12/08/2010)

SKOSANA; Nothando Hope (1003080458089). Enige besware teen die aanneming van Nothando Hope kontak Louis by 079-898-4970. (Beeld – 17, 19/08/2010)

SMIT; Annis Louisa * 24/10/1937 + 11/08/2010, in lewe van Pretoria. Roudiens: Esperanza Kapel, Montana, Pretoria, 16/08/2010, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 13/08/2010)

SNYMAN; Martin Frederik, ID-781101 5145 082 verklaar hiermee dat ek van voorneme is om van Sonicka Marindel SNYMAN, ID-800206 0033 089, te skei. (Beeld – 26/08/2010)

STEYN; Lukas Marthinus (Orrelpyp of Steyntjie of Luke) * 22/05/1940 + 18/08/2010. Rus in vrede my man en on pa. Afskeidsdiens: CBC Old Boys Memorial Club, George Storrarweg, Groenkloof, Pretoria, 31/08/2010, 11:00. (Beeld – 28/08/2010)

STEYN; Lukas Marthinus (Orrelpyp of Steyntjie of Luke) * 22/05/1940 + 18/08/2010. Rus in vrede my man en on pa. Afskeidsdiens: CBC Old Boys Memorial Club, George Storrarweg, Groenkloof, Pretoria, 31/08/2010, 11:00. (Beeld – 28, 30/08/2010)

STRYDOM; Johannes Jacobus * 04/04/1978 + 04/08/2010, in lewe van Pretoria. Roudiens: AGS Kerk, Akasia, Pretoria, 10/08/2010, 11:00. (Beeld – 06/08/2010)

SUTHERLAND; Donovan. {Mnr} Hein SUTHERLAND, ID-750729 5363 086, kontak dringend vir Loftie EATON by Kinderwelsyn Roodepoort, Gauteng provinsie, by 011-763-1107 oor aanneming van Donovan. (Beeld – 19, 20/08/2010)

SWEMMER; John William (Bill) * 1927 + 2010. He will be truly missed by his wife Sally, children Gregory, Sandra, and Deborah, grandchildren Warren, Sally-Ann, Monique, Geoffrey, Victoria and Catherine, daughter-in-law Nicole and son's-in-law Richard and Henry. (Beeld – 19/08/2010)

TOMLINSON; Lindenberg * 20/12/1985 + 04/08/2010. Begrafnissdiens: NG Moedergemeente, Christiana, Noordwes provinsie, 14/08/2010, 15:00. [Foto met berig]. (Beeld – 13/08/2010)

TOMLINSON; Susan * 28/08/1956 + 04/08/2010. Begrafnissdiens: NG Moedergemeente, Christiana, Noordwes provinsie, 14/08/2010, 15:00. [Foto met berig]. (Beeld – 13/08/2010)

TRUTER; Aletta Catriena Elizabeth, in lewe van Danville, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Kwaggaspoort, Pretoria, 16/08/2010, 10:00. (Beeld – 12/08/2010)

VALVEKENS; Dirk Jan Leona, in lewe van Pretoria. Roudiens: Doxa Deo Moot-kampus, Pretoria, 18/08/2010, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 17/08/2010)

VAN DEN BERG; Michiel Hendrik, in lewe van Montana, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Wonderpark Gemeente, Berglaan 1849,Amandasig, Pretoria, 11/08/2010, 11:30. (Beeld – 07/08/2010)

VAN HEERDEN; Maria Magdelena, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Kilnerpark, Pretoria, 05/08/2010, 14:30. Private Verassing. (Beeld – 04/08/2010)

ZWARTS; Pieter (82) + 22/08/2010. Pa en Oupa sal altyd in ons harte wees, Alett, Evert en Coreen, Esmie en Martin, Evert en Melani. Begrafnisdiens: AGS Kerk Florida Park, Roodepoort, Gauteng provinsie, 27/08/2010, 14:00. (Beeld – 26/08/2010)

  • Hits: 6384