Beeld

Beeld 2009 01 January

ACKERMANN; Igenatus Petrus (Naas) (77) [1931] + 02/01/2009. Begrafnis besonderhede: www.naasackermann.co.za. Begrafnisdiens: NG Kerk, Van Dyk Park, 64 Keurboom Straat, Sunward Park Ex 11, Boksburg–Suid, Gauteng provinsie, 09/01/2009, 13:30 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. Kontak: 082-782-3864. Pa sal onthou word deur Juliana, Renscke, Ignatius en familie. (Beeld – 07, 08/01/2009)

ARLOW; Rudolph Daniel, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: PVE Kerk, Courthstraat en Fredrika, 16/01/2009, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 15/01/2009)

ATHANASSIOU; Athena. Begrafnisdiens: Greek Orthodox Church, Springs, Gauteng provinsie, 23/01/2009, 12:00. Sy sal onthou word deur Nick, Maria, Chris, Joanna, Anna, Craig en Brad. (Beeld – 23/01/2009)

BLERSCH; Johann Baruch (19j 7m 12d) * 13/06/1989 + verongeluk op pad vanaf Johannesburg na Stellenbosch, Wes-Kaapprovinsie, 25/01/2009. Gedenkdiens: Kruiskerk, h v Victoria & Ryneveldtstraat, Stellenbosch, 30/01/2009, 14:300. Begrafnisdiens: Christelike Vereeniging, Trens Erasmusweg, Klerksdorp, 02/02/2009, 12:00. Gedenkdiens: St John's Kollege, Johannesburg, (Besonderhede sal bevestig word). Sal onthou word deur Johann, Louise, Marquerithe, Walther en Angelique. (Beeld – 29, 30, 31/01/2009)

BRIMACOMBE; Robert Wyndham, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Vereeniging ("NG Klipkerk"), 30/01/2009, 14:00. (Beeld – 29/01/2009)

BUITENDACH; Tuane, ID-050526 0060 080. Christiaan George HOLTZHAUZEN kontak dringend vir Ansie LOUW by 011-746-8301 oor aanneming van Tuane. (Beeld – 18/01/2009)

CLOETE; Susan. Erediens: FHCM Gemeente, Main Reefweg 43, Witpoortjie, 21/01/2008, 10:00. My Vrou, ons Ma, Ouma en Tante sal altyd onthou word.(Beeld - 20/01/2009)

DE KOCK; Olivia Cornelia, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 28/01/2009, 13:00. (Beeld – 27/01/2009)

DE LANGE; Petrus Johannes (Piet) * 12/06/1966 + 27/12/2008. Verassingsdiens: Rebecca Krematorium, Pretoria-Noord, 08/01/2009, 10:30. (Beeld – 07/01/2009)

DU PREEZ; Erina Hendrina, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 10/01/2009, 10:00 # reeds plaasgevind op 20/12/2008. (Beeld – 09/01/2009)

FAURE; Catharina Aletta , in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Hartebeesspruit Gemeente, Queenswood, Pretoria, 19/01/2009, 13:00. (Beeld – 15/01/2009)

FOUCHÉ; Gerhardus Dirk 05/10/1954 + 22/01/2009, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lux Mundi, Florisstraat, Garsfontein, Pretoria, 28/01/2009, 12:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/01/2009)

GELDENHUYS; Bessie, in lewe van Huis Siesta, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Roudiens: Siesta Kapel, 24/01/2009, 11:00. Verassing. (Beeld – 22/01/2009)

GEYSER; Anna, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussexlaan, Pretoria, 29/01/2009, 10:00. Verassing. (Beeld – 28/01/2009)

HARMSE (HARMS); Myrtle Daphné * 20/02/1920 + 23/01/2009, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Deystraat, Waterkloof, Pretoria, 30/01/2009, 11:30. [Foto met berig]. (Beeld – 28, 29/01/2009)

JOHST; Henry Charles, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Eloffsdal-Wes, Pretoria, 15/01/2009, 13:00. (Beeld – 15/01/2009)

KACHELHOFFER; Mea. Gerhard en Meagan kondig die geboorte van Mea aan. (Beeld – 07/01/2009)

KUNNEKE; David Johannes + motorongeluk, 03/01/2009. Gedenkdiens: Kunneke woning, Mountainrylaan 7A, Derdepoort, Pretoria, 09/01/2009, 10:00. Navrae: Louis BESTER 082-778-5628. (Beeld – 08/01/2009)

LEES; Douglas Peter, in lewe van Pretoria. Verassningsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 19/01/2008, 10:00. (Beeld – 19/01/2009)

LESSING; Martha Helena, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Ebenhaeser Tuiste vir bejaardes, 28/01/2009, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/01/2009)

MALAN; Suzaan Esther. Susan Berlin MALAN, ID-0831011 80002 086, kontak André STEENKAMP Prokureur by 082-491-2307 oor aanneming van Suzaan Esther deur F. L. MALAN en E. M. MALAN. (Beeld – 22, 23, 24/01/2009)

MARRAN; Willem Thomas Ernest, in lewe van Naboomspruit, Limpopo provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Naboomspruit, 27/01/2009, 11:00 # Naboomspruit Begraafplaas. (Beeld – 26/01/2009)

McLEAY; Shaerene, ID-010817 0729 082. Walter William McLEAY kontak dringend die CMR Wierda Park, Pretoria by 012-654-6026 oor aanneming van Shaerene. (Beeld – 22, 23, 24/01/2009)

OZROVECH; Solly. Legendaries-antikwaries tagtigjarige plus, uitspaar tot wie-weet-waar maar. Bó ons lê die rus. Mazeltov!. Vink ROUX. (Beeld – 18/01/2009)

PELSER; Eduard * 22/10/1931 + 04/01/2009. Ons neem afskeid van 'n geliefde Eggenoot, Pa, Oupa, Broer, Swaer en Vriend. (Beeld – 22/01/2009) AVBOB Begrafnisdienste, Boksburg, Gauteng provinsie, 011-917-5041.

PITZER; Kenneth Willem, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 24/01/2009, 11:00. Verassing. (Beeld – 23/01/2009)

PORTWIG; Michael, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 29/01/2009, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 29/01/2009)

POTGIETER; {Ds} Jacobus Louis (Kootjie) * 21/03/1925 + Die Wilgers Hospitaal, Pretoria, 12/01/2009, emiritusleraar NG Kerk. Begrafnisdiens: NG Kerk, Alberton-Wes, h v Forestraat en Ringpad-Wes, New Redruth, Alberton, Gauteng provinsie, 16/01/2009, 10:00 # Ou Alberton Begraafplaas. Hy sal onthou word deur sy eggenote Sussie, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders, Christa en Jannie, Malan en Cindy, Chrisna, Pieter en Christa Janine, Ester en Hendrik, Ansie en Japie, Marthinus en Heleen, Jan, Anna-Mariéke en Werner. Kontak: Christa – 082-576-9982 of Ester – 082-886-8108 of Ansie – 082-393-5805. (Beeld – 16/01/2009)

PRETORIUS; Aletta Susanna Susara * 29/01/1939 + 03/01/2009, in lewe van Vredenburg, Wes-Kaapprovinsie, voorheen Frankfort, Vrystaat provinsie. Dankdiens: NG Kerk Akkerdykgemeente, Vredenburg, 10/01/2009, 11:00. Verassing. (Beeld – 08/01/2009)

RAUTENBACH; Gottfried Jacob, * 30/07/1963 + 22/01/2009. Begrafnisdiens: NG Kerk, Overkruin Gemeente, Pretoria, 29/01/2009, 15:00. [Foto met berig]. (Beeld – 28/01/2009)

RIDDELL; Robert Raymond, in lewe van New Castle, Kwazulu-Natalprovinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Vanderbijlpark-Oos, Gauteng provinsie, 29/01/2009, 14:00. (Beeld – 28/01/2009)

ROËSCH; Andries Jacobus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 30/01/2009, 11:00. Verassing. (Beeld – 29/01/2009)

SCHMIDT; Werner, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Meyerspark, Pretoria, 23/01/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 22/01/2009)

STEYN; Jeanette, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Horison Gesinskerk, 28/01/2009, 14:00 Sy word diep betreur deur haar seuns Jean en Riaan, broer Theuns, suster Rosie en vriende. (Beeld – 27/01/2009)

SWANEPOEL; Gabriël + 22/01/2009, in lewe van Waterkloof Glen, Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Alkantstraat, Koelmanweg 168, Ashlea Tuine, Pretoria, 27/01/2009, 10:30. (Beeld – 276/01/2009)

SWART; Elizabeth Anna, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie, laaste paar maand Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg-Noord, 13/01/2009, 10:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 09/01/2009)

TALJAARD; Hester Dorethea (Hes) * FOURIE, in lewe van Elsburg, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Elsburg, Delportstraat 31, Germiston, 24/01/2009, 10:00. (Beeld – 22/01/2009)

THERON; Martha Levina Louisa, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 27/01/2009, 09:30. Kerkdiens: Geref Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 27/01/2009, 11:00. (Beeld – 26/01/2009)

TROLLIP; Roelof Jacobus, in lewe van Nortonstraat 29, Elsburg, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elsburg, 29/01/2009, 10:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 29/01/2009)

VAN DER MERWE; Retah + 17/01/2009. Gedenkdiens: Dalunie NG Kerk, Rashoop, Brits, Noordwes provinsie, 23/01/2009, 11:00. Verassing. Ons Ma, Ouma, Oumagrootjie en Suster sal altyd onthou word. Kontak: Anton-082-954-0751. (Beeld – 20, 21/01/2009)

VAN DER WALT; Jan Adriaan + 07/01/2009. Verassingsdiens: St Therese Katolieke Kerk, h v Horwood- en Riebeecklaan, Edenvale, Johannesburg, 12/01/2009, 120:00. Sal onthou word deur sy kinders Annette, Martin, Irene, Lillian en familie. (Beeld – 09, 10/01/2009)

VAN DEVENTER; Anna Catharina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Elofsdal-Wes, Pretoria, 13/01/2009, 10:00. (Beeld – 12/01/2009)

VAN NIEKERK; Eric, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboompoort, Pretoria, 05/01/2009, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 03/01/2009)

VAN STADEN; Hermanus Lukas, Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Oos-Moot, Pretoria, 30/01/2009, 09:30 # Zandfontein begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 29/01/2009)

VAN TONDER; Jacobus Johannes, ID-720105 5360 088, kontak dringend vir Jessica by 079-497-0075 oor aansoek om 'n paspoort vir julle seun. (Beeld – 14, 15, 16/01/2009)

VAN ZYL; Aletta Sophia Magrieta, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Wonderboom, Pretoria, 30/01/2009, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 29/01/2009)

VAN ZYL; Jan Hendrik Momberg (Janna) * 03/01/1924 + 30/12/2008. Gedenkdiens: NG Kerk, Suiderstrand, 06/01/2009, 11:00. Verassing. (Beeld – 06/01/2009)

VENTER; Susanna Adriana, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Assembly of God, Freeway Park, Leeuenhofstraat, Boksburg, 20/01/2009, 14:00. (Beeld – 19/01/2009)

VILJOEN; Dirk Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Hartebeesspruit Gemeente, Queenswood, Pretoria, 16/01/2009, 10:00. (Beeld – 15/01/2009)

VILJOEN; Hanco, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Bonaero Park, Kempton Park, 05/01/2009, 10:00. (Beeld – 06/01/2009)

VORSTER; Marléne Elizabeth * 21/04/1938 + 18/01/2009, in lewe van Tegniet, Mosselbaai, Wes-Kaapprovinsie, voorheen Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Groot Brakrivier, Wes-Kaapprovinsie, 24/01/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 21/01/2009)

VORSTER; Martha Catharina (66), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Meyerspark, Pretoria, 29/01/2009, 10:00. (Beeld – 28/01/2009)

WALLIS; Endiejettha Wilhelmina, ID-010131 0477 084. Hermanus Christoffel WALLIS kontak dringend vir {Dr} BEKKER by 015-307-2645 oor aanneming van Endiejettha. (Beeld – 29, 30, 31/01/2009)

WESSELS; Jannie, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, h v Tipperary- en Mayostraat, Faerie Glen, Pretoria, 29/01/2009, 10:00. (Beeld – 28/01/2009)

Print Email

2000 to 2029