Beeld

Beeld 2008 12 December

BAM; Dina Maria, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 06/12/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 05/12/2008)

BOSMAN; A F D (Bossie of Danie), in lewe van Wonderboom-Suid, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wonderboom-Suid, Twaalfdelaan, Wonderboom-Suid, 02/01/2009, 10:00. (Beeld – 31/12/2008)

BOTHA; Edward, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 12/12/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 11/12/2008)

BREYTENBACH; Cynthia (Cynth) + 29/11/2008. Begrafnisdiens: Horison Metodiste Kerk, Cuttenstraat 52, Roodepoort, Gauteng provinsie, 03/12/2008, 11:00. Sal onthou word deur jou man Joggie, kinders en kleinkinders. (Beeld – 02/12/2008)

BRINK; Andrew George * 14/12/1966 + 23/03/2002, motorongeluk. Word nog onthou deur pa Pam, ma Joan, jou dogtertjies Rochelle en Cassandra, susters Adri, Erika en Ilze, broers Phillip en Danie. (Beeld – 13/12/2008)

BRUWER; {Ds} Eduard Christian Daniel (Eddie), onlangs van Kestell, tans in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Waterkloof, h v Dey- en Giovaneltistraat, Nieuw-Muckleneuk, Pretoria, 31/12/2008, 10:00. (Beeld – 30/12/2008)

CLOETE; Johan, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Roudiens: AGS Kerk, Florida Park, distrik Roodepoort, 02/01/2009, 14:00 (Beeld – 31/12/2008)

COETZEE; {Prof} {Dr} Johan Francois (83) + Dertiendae gelede in Washington DC, longontsteking, voorheen Chemie-Lektor aan Kovsies. Hy laat na sy seun {Dr} Frans COETZEE, skoondogter {Dr} Marilyn en kleindogter Michelle, sy broer {Kol} Pierre VAN DER MERWE-COETZEE (Afgetreede SAWD-in Clubview, Centurion, Pretoria). (Beeld – 18/12/2008)

COETZEE; Maria, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Witfield-Wes, Boksburg, 15/12/2008, 14:00. (Beeld – 12/12/2008)

CRONJE; Frans Johannes Cornelius, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Lofdal, Gezina, Pretoria, 11/12/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 10/12/2008)

CRONJE; Violet Edna, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Magaliesfort, Pretoria, 04/12/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 03/12/2008)

DE BEER; Maria Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pietersburg, (Polokwane), Limpopo provinsie, 09/12/2008, 09:30 # Ou Pietersburg Begraafplaas. (Beeld – 08/12/2008)

DE BRUIN; Hendrik Fredrik, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wonderboom-Suid, Pretoria, 19/12/2008, 10:00. Verassing, (Beeld – 18/12/2008)

DE BRUIN; Nicolene en Sharitha. {Mnr} Willem DE BRUIN, biologiese ouer van Nicolene en Sharitha, kontak dringend vir {Me} Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jou twee kinders. (Beeld – 17, 18, 19/12/2008)

DE RIDDER; Gertruida Wilhelmina (Gertie) * 14/06/1931 + 27/11/2008. Roudiens: Geref Kerk, h v Voortrekker- en Jorrisenstraat, Polokwane (Pietersburg), Limpopo provinsie, 02/12/2008, 11:00. Verassing. Kontak: 082-303-7896. (Beeld – 01/12/2008)

DÖNGES; Mickie, in lewe van Huis Herfsblaar, Queenswood, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Queenswood, Garrethstraat 249, Queenswood, Pretoria, 18/12/2008, 10:00. (Beeld – 17/12/2008)

DOUMAN; Andries, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Benoni, 05/12/2008, 10:00 # Crystal Park Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 043/12/2008)

GURR; Gertruida Maria Magrieta (Cookie), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 22/12/2008, 10:00. (Beeld – 20/12/2008)

HATTINGH; Louw + 28/10/2008, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Doves Kapel, Commissionerstraat 291, Boksburg, 03/12/2008, 11:00. (Beeld – 01/12/2008)

HAUPTFLEISCH; Leon, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Susan Strydom Tehuis, Colbyn, Pretoria, 08/12/2008, 09:30. (Beeld – 0512/2008)

HOWELL; Martha Johanna Catharina Petronella (78), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 17/12/2008, 10:00. (Beeld – 16, 17/12/2008)

HUISMAN; Hester Petronella Maria Catharina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Concordia, Capital Park, Pretoria, 05/12/2008, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 04/12/2008)

JOOSTE; Tienie * 25/08/1927 + 12/12/2008, laaste vyftienjaar woonagtig in Orlando, Florida, VSA. Kontak: Casper JOOSTE, 083-294-7931. (Beeld – 18/12/2008)

KRITZINGER; Luther, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Zambezi Aftree-oord, 23/12/2008, 14:00. (Beeld – 22/12/2008)

KRUGER; Hendrik Johannes Jacob, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lyttelton, Pretoria, 09/12/2008, 09:30. (Beeld – 08/12/2008)

LOMBARD; Susanna, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wonderboom-Suid, Pretoria, 12/12/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 11/12/2008)

LOTTERING; Gabriel Joshua. Kan Cornelia Andriana LOTTERING, ID-720817 0076 089 dringend vir Hendrik Johannes Jacobus LUÜS, ID-700119 5021 085 kontak by 072-106-6985 oor aanneming van Gabriel Joshua. (Beeld – 01, 02, 03/12/2008)

MARAIS; Willie. In liefdevolle herinnering aan my eggenoot Willie van jou vrou Dolly. (Foto met berig). (Beeld – 27/12/2008)

MCLEAY; Shaerene, ID-010817 0729 082. Jeannene STEYN kontak dringend CMR Valhalla by 012-654-6029 oor aanneming van Shaerene. (Beeld – 05, 06, 08/12/2008)

MÖHR; Johann Diederech * 13/10/1943 + 19/12/2008, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Lynnwood Drift, Pretoria, 23/12/2008, 10:30. (Beeld – 23/12/2008)

PELSER; {Dr} Floris Johan Frederick (Ontwikkelingsbank van Suid-Afrika), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Universiteitsoord, h v Duxburyweg 105 en Herold, Hillcrest, Pretoria, 24/12/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 23/12/2008)

PEROLD; Izak Abraham (Sakkie) * 06/10/1925 + 08/12/2008. Dankdiens: NG Kerk, Hottentots Holland, Gordonweg, Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie, 12/12/2008, 12:00. Verassing. Sal onthou word deur Trudie, kinders en kleinkinders. (Beeld – 11/12/2008)

PISTORIUS BREWER; Elani Beanette (Nannatjie). Sal onthou word deur Marieke, Fritz, Alita, Frizelna en Jordan. (Beeld – 15/12/2008)

POTGIETER; Anna Dorothy, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 11/12/2008, 10:00. (Beeld – 10/12/2008)

POZYN; {Mnr} Rowan, kontak dringend vir Michelle CROOK by 076-869-0222 in verband met jou dogter. (Beeld – 03/12/2008)

PRETORIUS; Edythe Suzanne, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 30/12/2008, 10:00. (Beeld – 27/12/2008)

PRETORIUS; Gerhardus Petrus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: [[Geen verder inligting nie]]. (Beeld – 30/12/2008)

RAWLINS; Slater * 15/12/1943 + 16/12/2008. Roudiens: Rawlins Woning, Kameeldrif-Wes, Pretoria, 22/12/2008. Kontak: Michele, 079-871-6640. (Beeld – 18, 20/12/2008)

ROMP; Anna Maria, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Bentley's Country Lodge, 04/12/2008, 14:00. (Beeld – 03/12/2008)

ROOS; Jacobus Stefanus (Koos) (79) + 09/12/2008. Begrafnisdiens: VEK Kerk, h v Stasie- en Bakenkloofstraat, Pretoria-Noord, 18/12/2008, 13:00. My man, ons pappa en oupa sal onthou word deur Helene, Jacobus, Johan, Esther, Barend, Sanet, Samantha en Ryan. (Beeld – 16, 17, 18/12/2008)

ROOS; Jacobus Stefanus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Pretoria-Noord, 18/12/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 17/12/2008)

ROUX; Jeandré Nicholas, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 03/12/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 02/12/2008)

SCHLEBUSH; Gertruida Anna Fredrika, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Rebeccastraat Begraafplaas, 11/12/2008, 09:30. Kerkdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 11/12/2008, 11:00. (Beeld – 10/12/2008)

SMIT; Aletta Elizabeth, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk Lighuis, Mainstraat, Witfield, Boksburg, 27/12/2008, 10:00. (Beeld – 24/12/2008)

SMITH; James Daniel, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Het plaasgevind vanuit die Geref Kerk, Vanderbijlpark-Oos, 21/12/2008, 14:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas. (Beeld – 27/12/2008)

SPIES; A B E (Abraham) * 22/10/1922, Ugie, Oos-Kaapprovinsie + 05/12/2008, Strand, Wes-Kaapprovinsie. (Beeld – 15/12/2008)

STERLEA; Judith Isobella * COETZEE, 30/09/1924 + 11/12/2008, weduwee en moeder van oorlede Clive en Shevion. Sal onthou word deur Graham, Carol en kleinkinders. (Beeld – 13, 15/12/2008)

STOFBERG; Christie + 08/12/2008. My dank aan Ann en Hanna van Kansa wat haar so getrou versorg het, {Ds} Kobus FOURIE en {Dr} Schmidt vir hulle gereelde besoeke. (Beeld – 09/12/2008)

STOFBERG; Louis Frans, in lewe van Pretoria. Roudiens: APK Kerk, Pretoria-Oos, 09/12/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 08/12/2008)

SYKES; Hermina Christina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Brakpan-Wes, Witpoortjiestraat 122, Colliers, Brakpan, Gauteng provinsie, 03/12/2008, 11:00. (Beeld – 02/12/2008)

THERON; Thomas Petrus Arnoldus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Montana, Pretoria, 24/12/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 23/12/2008)

VAN ASWEGEN; Andreas (60), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elarduspark, Pretoria, 18/12/2008, 10:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 17/12/2008)

VAN DER WATT; Daniel * 30/03/1984 + 25/11/2008. Sal altyd onthou word deur Gordon HARVEY, Anton OOSTHUYSE en personeel van Custom Crane Safety. (Beeld – 02/12/2008)

VAN DYK; Nicole Cherize. Jacques Jacobus GREYLING kontak dringend die Rustenburgse, Noordwes provinsie, kinderhof, {Mevr} Frieda by 014-57-9422. (Beeld – 09, 10, 11/12/2008)

VAN LOGGERENBERG; Alida Christina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: New Beginnings Christian Family Church, Elimstraat 14, Freeway Park, Boksburg, 09/12/2008, 10:00. (Beeld – 05/12/2008)

VAN WYK; Daniel J (43) + 07/12/2008, voormalige Taksidermis in Elspark, Germiston, Gauteng provinsie, Eloff en Waterval, Pretoria. Roudiens: GBA Kapel, 15/12/2008, 10:00, h v Spilsbury- en Victoriastraat, Germiston, Gauteng provinsie. Verassing. Navrae: {Mevr} Ursula VAN WYK, 082-615-7119. (Beeld – 12, 13/12/2008)

VENTER; Jacob (68). Verassingsdiens: NG Kerk, Moreletapark, Pretoria, 15/12/2008, 10:00. (Beeld – 12/12/2008)

VENTER; Marthinus Jacobus Rudolph, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 29/12/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 27/12/2008)

VERWEY; Johanna Wilhelmina Carolina (85) * DU PLESSIS, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Belrose Park Aftreeoord-saal, Pretoria, 18/12/2008, 10:00. (Beeld – 17/12/2008)

WOLHUTER; Theo, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 17/12/2008, 10:00. (Beeld – 13, 15/12/2008)

WOLTER; Emmarencia, in lewe van Wonderboom, Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Wonderboom, Majoramstraat, Wonderboom, 04/12/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 03/12/2008)

WORST; Stephanus, in lewe van Pretoria. Roudiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 05/12/2008, 13:00. Verassing. (Beeld – 04/12/2008)

Print Email

2000 to 2029