Beeld

Beeld 2008 10 October

ANNONDALE; Catharina Elizabeth, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Plaaswoning Nkwe Tiegerpoort, Pretoria, 18/10/2008, 10:00. Donasies: Aan Hospice. (Beeld – 17/10/2008)

BENADE; Maria Anna Catharina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 22/10/2008, 14:00. (Beeld – 21/10/2008)

BOTES; Michiel Casparus Eksteen (Mike) * 14/07/1930 + 20/10/2008, eggenoot van Nellie (Petro). Begrafnisdiens: NH Kerk, h v Pluto- en Castorstraat, Primrose, Germiston, Gauteng provinsie, 24/10/2008, 12:00 # 11:00, Primrose Begraafplaas. (Beeld – 22/10/2008)

BOTES; Wiets (63), in lewe van Arconpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. [Foto met berig]. (Triangle Courier – 21 tot 24/10/2008)

BOTHA; Alwyn Theodorus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Herlewings Sentrum Mayville, Pretoria, 03/10/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 02/10/2008)

BOUCHER; Jannie. Jan Frederick BOUCHER, ID-650119 5021 085 en Carol Claudette BOUCHER, ID-721229 0721 087, kontak dringend vir Charlene by 011-412-1035 oor aanneming van Jannie. (Beeld – 04, 06, 07/10/2008)

BREDENKAMP; Sybil, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Park-Oos, Gauteng provinsie, 24/10/2008, 11:00. (Beeld – 23/10/2008)

CLAASSENS; Lettie (90) * 05/07/1918 + 19/10/2008, in lewe van Huis Suideroord, Bredasdorp, Wes-Kaapprovinsie, voorheen Klein Helderkruin, Roodepoort, Gauteng provinsie. Troosdiens: NH Kerk, Culembeeck, Koebergstraat, Witpoortjie, 24/10/2008, 15:00 # 09:00, Bredasdorp Begraafplaas. Navrae: Hester CLAASSENS, 011-326-2835. (Beeld – 22/10/2008)

CLOETE; Vonka. Roudiens: NG Kerk, h v Eland en Okapistraat, Monumentpark, Pretoria, 18/10/2008, 12:00. Donasies: Kansa, DBV of Kinderfonds. (Beeld – 17/10/2008)

CORNELIUS; Frederick Petrus, in lewe van Strubensvalley, Johannesburg. Begrafnissdiens: AGS Kerk, Weltevredenpark, Albertstraat, Johannesburg, 21/10/2008, 10:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 18/10/2008)

DALTON; Anna Maria * KRUGEL, in lewe van Meyerton, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie, 07/10/2008, 11:00. (Beeld – 06/10/2008)

DE BEER; Betta Anna, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Pretoria Wes-Moot, 30/10/2008, 13:00. (Beeld - 30/10/2008)

DE BEER; Marius, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 23/10/2008, 10:00. (Beeld – 22/10/2008)

DE LANGE; Nickholaas Phillipus, in lewe van Alberton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Salving Sentrum, Voortrekkerstraat 131, Brakpan, Gauteng provinsie, 16/10/2008, 14:00 # Brakpan Begraafplaas. (Beeld – 15/10/2008)

DE SWARDT; Naomi, in lewe van Kronendal Aftree-Oord, Arcadia, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, h v Kerk- en Wesselstraat, Arcadia, 16/10/2008, 15:00. Verassing. (Beeld – 15/10/2008)

DE VOS; Antoine Benjamin, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Waverley-Oos, Villieria, Pretoria, 22/10/2008, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas. (Beeld – 22/10/2008)

DE WAAL; Daniel Jacobus (87), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pierre van Ryneveld, Pretoria, 07/10/2008, 14:00. (Beeld – 06/10/2008)

DEGENAAR; Jan Georg, in lewe van Gem Village, Irene, Pretoria. Verassingsdiens: Gem Village Tuiste Saal, Irene, 14/10/2008, 14:30. (Beeld – 14/10/2008)

DEGLON; Victor, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Northmead Baptiste Kerk, h v Dertiendelaan en Aerodromelaan, Northmead, Benoni, 08/10/2008, 11:00. (Beeld – 07/10/2008)

DELPORT; Natasha * 10/01/1987 + 21/10/2007. Word nog onthou deur Daddy, Mammie en Jennilee. [Foto met berig.]. (Beeld – 21/10/2008)

DU PLESSIS; {Dr} Marina, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 10/10/2008, 11:00. Erediens: NH Kerk, Lunningweg 127, Hillcrest, Pretoria, 10/10/2008, 12:00. (Beeld – 08, 09/10/2008)

DU PLESSIS; Roelof (Duppie). Roudiens: NG Klipkerk, Bloemfontein-Noord, Vrystaat provinsie, 31/10/2008, 14:00. [Foto met Berig]. (Beeld - 30/10/2008)

DU PREEZ; Aletta Johanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, Queenwood, Pretoria, 30/10/2008, 10:00. (Beeld - 29/10/2008)

DU PREEZ; Pieter Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Hatfield Christian Church Kapel, Genl Louis Botharylaan, Waterkloof Glen, Pretoria, 09/10/2008, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 07/10/2008)

DU PREEZ; Wessel. Gedenkdiens: St Columba Presbiteriaanse Kerk, h v Schoeman- en Hildastraat, Pretoria, 10/10/2008, 10:00. Verassingseremonie reeds gehou. (Beeld – 07, 08/10/2008)

ERASMUS; Leonore, in lewe van Pretoria. Roudiens: AGS Kerk, Môregloed, Pretoria, 31/10/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 30/10/2008)

ERASMUS; Stefan, + motorongeluk, voormalige professionele duiker en neef van Riaan OLIVIER, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Kerksondermure, h v Hendrik Verwoerd- en Hippolaan, Centurion, Pretoria, 24/10/2008, 12:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion. [Foto met berig]. (Beeld – 23/10/2008)

ERLANK; Hester, in lewe van Sunnyside, Pretoria. Grafdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 30/10/2008, 11:00. (Beeld - 29/10/2008)

FERREIRA; Louis Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Danville, Pretoria, 17/10/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 16/10/2008)

FLEMING; Abraham Petrus Johannes, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AP Kerk, Germiston, Oosthuizenstraat, 30/10/2008, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld - 29/10/2008)

GREY; Tersia. Dankdiens: NG Gemeente, Rooihuiskraal, Hofsangerweg, Pretoria, 10/10/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 09/10/2008)

GROBBELAAR; L P (Grobbie) (85) * 16/01/1923 + 20/10/2008. Begrafnisdiens: NG Kerk, Luckhoff, Vrystaat provinsie, 25/10/2008, 10:00. (Beeld – 22/10/2008)

GROBLER; Adele * 19/04/2003. Olga PEYPER kontak dringend vir Elizabeth KILLIAN, ID-730916 0230 080 by 078-256-1022 oor aanneming van Adele. (Beeld – 08, 09/10/2008)

GROBLER; Andries Zacharias, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 09/10/2008, 14:00. (Beeld – 08/10/2008)

HENNING; Abraham Johannes (Ampie) {afgetreede Brig Genl van SA Lugmag}, in lewe van Centurion, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Raslouw, h v Theo- en Theuns van Niekerkstraat, 23/10/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 22/10/2008)

HISCOX; Alta, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: PPK, h v Derdelaan en Tiende straat, Northmead, Benoni, 31/10/2008, 14:00. (Beeld - 30/10/2008)

HOOGWERF; Paul, in lewe van Johannesburg, voorheen Roodepoort, Gauteng provinsie. Dankdiens: Geref Kerk, Randburg, h v tweede en Derdestraat, Northworld, Randburg, Gauteng provinsie, 17/10/2008, 12:00. Donasies: Hospice Witwatersrand, Posbus 87600, Houhton, 2041. (Beeld – 16/10/2008)

JANSE VAN RENSBURG; Du Toit Petrus Lodewikus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AP Kerk, Transmagalies, Pretoria, 15/10/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 14/10/2008)

JANSEN VAN VUUREN; Jane, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Northmead, Benoni, 23/10/2008, 12:00 # Rynsoord Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 23/10/2008)

JORDAAN; Willie, in lewe van Blairgowrie, Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Randburg-Suid Gemeente, Jeanweg 30, Blairgowrie, 30/10/2008, 15:00. (Beeld – 28/10/2008)

JORDAAN; Willie, in lewe van Blairgowrie, Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Randburg-Suid Gemeente, Jeanweg 30, Blairgowrie, 30/10/2008, 15:00. (Beeld – 28, 29/10/2008)

KHUN; Ria * 05/06/1927 + 20/10/2008. Rus in vrede Mamma, Ouma en Oumagrootjie. (Beeld – 22/10/2008)

LABUSCHAGNE; Gideon Jacobus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Noord, 10/10/2008, 10:00. (Beeld – 08/10/2008)

LOMBARD; Barend Daniel (Oom Barnie) * 02/02/1920 + 25/09/2008, in lewe van Potchefstroom, Noordwes provinsie. Word betreur deur sy eggenote Gerda, kinders en kleinkinders. [Foto met berig]. (Beeld – 07/10/2008)

LOTTERING; Benjamin Christopher, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 09/10/2008, 11:30. (Beeld – 09/10/2008)

LOUW; Jeanetta Wilhelmina (98), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bronberg, Pretoria, 24/10/2008, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 22/10/2008)

MARAIS; Rachel Margaretha Cornelia (Magriet) (73) BEZUIDENHOUT, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Princess Christiaan Home Kapel, Pretoria, 04/11/2008, 12:00. Verassing. (Beeld – 25/10/2008)

MARNEWICK; Quinton Eugene, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 01/10/2008, 11:00. (Beeld – 01/10/2008)

MC SEVENEY; Charlene, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Charis Christelike Kerk, Wonderboom, Pretoria, 11/10/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 09/10/2008)

MEIRING; C S (Neels). Gedenkdiens: Fontainebleau Gemeenskaps Kerk, h v Rabiestraat en Vierdelaan, Fontainebleau, Pretoria, 09/10/2008, 13:00. (Beeld – 09/10/2008)

MINNAAR; Lesley John, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg Park, Andrewsweg, Libradene, 17/10/2008, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 16/10/2008)

MOMBERG; Maria Carmelina * 06/02/1972 + 10/10/2007. Word nog onthou deur haar dogter Chanel, moeder, broer, suster, swaer en kinder. (Beeld – 10/10/2008)

MOSTERT; {Prof} Jacobus * 10/10/2008. Deeply mourned by his son Guy, daughter Marcelle and family. Requiem mass: St Paul's Catholic Church, Andries Street, Somerset West, Western Cape province, 15/10/2008, 15:00. Cremation Private. (Beeld – 15/10/2008)

NAGEL; Petrus Cornelis, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Eloffsdal, Pretoria, 24/10/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 24/10/2008)

NEL; Elizabeth Magdalena Dorothea, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 13/10/2008, 13:00. Kerkdiens: NG Kerk, Villieria, Pretoria, 13/10/2008, 14:00. (Beeld – 13/10/2008)

NN; Jayden * 11/10/2008. Rejéan en Jaco NN se dankie aan ons Hemelse Vader ook aan {Dr} Henk NN en die Heideberg Kliniek personeel. (Beeld – 15/10/2008)

O'CONNER; Alan Graham, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Gemeente Overkruin, Pretoria, 07/10/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 06/10/2008)

O'REILLY; Dina Maria Magdalena, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Pretoria-Noord, 31/10/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 30/10/2008)

OLIVIER; Johannes Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboompoort, Pretoria, 02/10/2008, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 01/10/2008)

OLIVIER; Riaan (18) + motorongeluk, voormalige leerling van Hoërskool Zwartkop, Pretoria en neef van Stefan ERASMUS, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Kerksondermure, h v Hendrik Verwoerd- en Hippolaan, Centurion, Pretoria, 24/10/2008, 12:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion. [Foto met berig]. (Beeld – 23/10/2008)

OLIVIER; Wilhelmina Jacoba (Willa). Grafdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 10/10/2008, 09:30. Erediens: NG Kerk, Queenswood, Garretlaan 249, Pretoria, 10/10/2008, 11:00. (Beeld – 08/10/2008)

PIENAAR; Jakobus Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Afrikaanse Baptiste Kerk, Kempton Park, 02/10/2008, 10:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 01/10/2008)

PRINSLOO; Ronnie. Dankdiens: Shelati Kapel, Centurion, Jeanlaan, Pretoria, 10/10/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 09/10/2008)

PRINSLOO; Steven Phillip (89), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Mooikloof Kapel, 13/10/2008, 14:00. (Beeld – 11/10/2008)

REYNDERS; Lourens Stephanus van der Vyver, in lewe van Prestige Park Aftree-oord, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, h v Wessels- en Kerkstraat, Arcadia, Pretoria, 31/10/2008, 11:30 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 30/10/2008)

ROOS; Catharina Elizabeth (Kitty), in lewe van Pretoria + 29/08/2008, voorheen woonagtig in Berglaan Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NH Kerk, Theresapark, h v Springboklaan en Krokodilweg, Pretoria-Noord, 04/10/2008, 10:15 # 09:30, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. [Foto met berig]. (Beeld – 02, 03/10/2008)

SCHOEMAN; Johanna Andrewhetta (87) (Joey) * SCHOLTZ, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, 02/10/2008, 10:00. (Beeld – 01/10/2008)

SCHULTZ; Peter. Kerkdiens: The Convent Chapel, Mariann Hill, Kwazulu Natal province, 18/10/2008, 14:00. Donasies: Highway Hospice. (Beeld – 17/10/2008)

SCHUTTE; Anna Susanna * DE VILLIERS, in lewe van Pretoria. Kerkdiens: Geref Kerk, Meintjieskop Riviera, Pretoria, 09/10/2008, 11:00. Teraardbestelling: Potchefstroom Begraafplaas, Noordwes provinsie, 10/10/2008, 11:00. (Beeld – 10/10/2008)

SEYMORE; Maria Magdalena (89) * BEYERS, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, 17/10/2008, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 16/10/2008)

SMITH; Christiaan Rudolph. Na 23 jaar dink ons nog steeds aan jou, jou verlangende vrou Johanna, kinders en kleinkinders. (Beeld – 23/10/2008)

SMITH; Roelene Adriaan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Haakdoornboom, Pretoria, 09/10/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 08/10/2008)

SMITH; Willem Frederik, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Grobbelaars & Church Street Begrafnisdienste Kapel, Annie Bothalaan 27, Riviera, Pretoria, 31/10/2008, 11:00. (Beeld - 29/10/2008)

SNETLER; Rienie + 12/10/2008. Roudiens: Kempton Kruin gemeente, 17/10/2008, 10:00. Navrae: Adliana 084-566-6229. (Beeld – 16/10/2008)

STEYN; Maria Susanna Margaretha (86) gebore in Van Bergen, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Geref Kerk, Wierdapark, Pretoria, 10/10/2008, 10:00. (Beeld – 08/10/2008)

STEYNBERG; Ramona Lititia Elizabeth, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: EG Kerk, Maranatha, Pretoria, 17/10/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 16/10/2008)

TERBLANCHE; Martha Maria, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Villieria, Pretoria, 24/10/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 23/10/2008)

TIERSMA; Jacoba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 10/10/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 08/10/2008)

V D MERWE; E D (Dawie) + 19/10/2008. Sal onthou word deur Schalk, Cindy, Natalie, Hannes, Mia en Familie. (Beeld - 27/10/2008)

VAN DEN HEEVER; Willie, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG-Suid Gemeente, Nigel, 17/10/2008, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 16/10/2008)

VAN DER MERWE; Louwrens. Begrafnisdiens: NG Gemeente, h v Sewendelaan en Vierdestraat, Edenvale, Germiston distrik, Gauteng provinsie, 10/10/2008, 13:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park, Gauteng provinsie. (Beeld – 09/10/2008)

VAN LELYVELD; Rina, in lewe van Northriding. Diens: Mosaïek Klipkerk, Daniellestraat, Fairlands, Roodepoort, Gauteng provinsie, 30/10/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 27/10/2008)

VAN LUIN; Albertus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 22/10/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 21/10/2008)

VAN STADEN; Albertus Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 13/10/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord.

VAN ZYL; Wilhelmina Elsa (Wilma), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg-Suid, Jubileeweg, Boksburg, 29/10/2008, 11:00. (Beeld - 28/10/2008)

WALKINSHAW; Phyllis Iszra * MEIRING. Ma na drie jaar mis ons jou nog steeds van Ben, Phillip, Cosette en Daniel. [Foto met berig]. (Beeld – 30/10/2008)

WENTZEL; Christoffel + 04/10/2008. Roudiens: NH Kerk, h v Ben Swart- en sewe en twintigstelaan, Villieria, Pretoria, 08/10/2008, 11:00. Verassing. [Foto met berig]. (Beeld – 07/10/2008)

WESSELOO; Lipkje, in lewe van De Meerpal, Willow Glen, Pretoria. Begrafnisdiens: Vrye Geref Kerk, Rietfontein, h v Louis Trichardtstraat en Agt en Twintigste Laan, Rietfontein, Pretoria, 09/10/2008, 11:30 # 10:00, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 08/10/2008)

WILSON; Anna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 13/10/2008, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/10/2008)

ZIETSMAN; Sophia Adriana * 18/06/1928 + 20/10/2008. Diep betreur deur familie en vriende. Kontak: Sophia, 083-523-8660. (Beeld – 22/10/2008)

Print Email

2000 to 2029