Beeld

Beeld 2008 09 September

AYLWARD; Magdalena Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: EG Kerk, Wonderboom, Pretoria, 05/09/2008, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 04/09/2008)

BOTES; Gertruida Catarina Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Methodiste Kerk, Middelburg, Mpumalanga provinsie, 02/09/2008, 10:00 # Middelburg Begraafplaas. (Beeld – 01/09/2008)

BOTHA; Pieter Gabriel (89), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Willow Haven Aftree-oord, Pretoria, 13/09/2008, 09:30. (Beeld – 10/09/2008)

BOUCHER; Ralph, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS van SA Heilige Waters, h v Warren- en Retiefstraat, Lyttelton Manor, Pretoria, 30/09/2008, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 29/09/2008)

BRINK; Hylie, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, h v Kirkness- en Lynnwoodweg, Clydesdale, 08/09/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 08/09/2008)

BRITS; Willem Johannes Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witfontein, Pretoria, 01/10/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 30/09/2008)

BURGERS; Andre + 31/08/2008. Memorial Service: St. George's Chapel, West Dockyard Navel Base, Simon Town, Western Cape province, 04/09/2008, 11:00. Donations: St Luke's Hospice, 021-671-9216. (Beeld – 03/09/2008)

CHRISTIE; Shannon * 28/07/2008. Antionette CHRISTIE kontak dringend vir {Me} G HANEKOM by 082-548-1184 oor aanneming van Shannon. (Beeld – 16/09/2008)

CHRISTIE; Shannon * 28/07/2008. Haar moeder Antoinette CHRISTIE kontak dringend vir {Mevr} G HANEKOM by 082-548-1184 oor aanneming van Shannon. (Beeld – 19/09/2008)

CLARKE; Alexander Marcel * 22/05/1999. {Mnr} Darryl Marcel CLARKE kontak {Mevr} Attel V D MERWE by 078-371-1514 oor aanneming van Alexander. (Beeld – 08, 09, 10/09/2008)

COETSEE; {Dr} Dirk * 02/04/1917 + 27/08/2008. Begrafnisdiens: Geref Gemeente Ontdekkers, Teaterstraat, Discovery, Roodepoort distrik, Gauteng provinsie, 02/09/2008, 14:00 # Ou Roodepoort Begraafplaas. Kontak: Dirk COETSEE 082-494-7090. (Beeld – 01/09/2008)

COETZEE; {Mnr} Juan. Kontak dringend vir Johan by 016-362-0636 oor skeisaak. (Beeld – 15, 16, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 25, 26, 27, 28, 29, 30/08, 01/09/2008)

DE KLERK; Johannes Daniel, in lewe van Elspark, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 08/09/2008, 11:00. (Beeld – 06/09/2008)

DE WET; Barendina Hendrika (Riekie) (47), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Safari Kwekery Kapel, Pretoria, 08/09/2008, 10:00. (Beeld – 05/09/2008)

DE WET; Johan Nicolaas Wilhelm, in lewe 'n prokureur van Boksburg, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: Woord en Lewe Kerk, h v Trichardtsweg en Kingfisherlaan, Sunward Park, Boksburg, 26/09/2008, 12:00. (Beeld – 24/09/2008)

DE WIJN; Gerty + 05/09/2008, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 12/09/2008, 14:00. Navrae: Salomie 083-327-6463. Sal onthou word deur Theronnie, Thomas, Nada, Salome, Pikkie, Waldie en Ruvan REYNEKE, Elmanda, Albert-Jan, Jan-Rico, Jean-Pierre en Janet BOSSCHA. (Beeld – 11/09/2008)

DU PREEZ; Celeste * 20/09/2007. Sal altyd onthou word deur Pa, Ma, Lelane, Theo, Francois en die tweeling. (Beeld – 20/09/2008)

FURSTENBURG; Johannes Gerhardus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 04/09/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 03/09/2008)

GERBER; {Dr} Johan Abraham + 04/09/2008, in lewe van Raubenheimerrylaan 49, Oudsthoorn, Wes-Kaapprovinsie. Verassing. Word oorleef deur sy lewenslange metgesel Thijs NEL, suster Elise GERBER van Randsburg. (Beeld – 11/09/2008)

GEYER; Petrus Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, Queenswood, Pretoria, 11/09/2008, 11:00. (Beeld – 10/09/2008) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria-Moot, 012-330-0116/9.

GIBHARD; Petrus Daniel, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Môregloed, Pretoria, 23/09/2008, 10:00. (Beeld – 22/09/2008)

GOOSEN; Gert Pieter, in lewe van Pretoria. Roudiens: Gemeentes van Christus, Pretoria-Wes, 11/09/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 10/09/2008)

GOUWS; Francina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Eloffsdal-Wes, Pretoria, 12/09/2008, 14:00. (Beeld – 11/09/2008)

GREEFF; Remie + 22/09/2008. Gedenkdiens: NG Kerk, Tygerpoort, Pretoria, 25/09/2008, 15:00. (Beeld – 24/09/2008)

HAVENGA; Nicolaas Johannes Petrus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley, Villieria-Oos, Pretoria, 19/09/2008, 13:00. (Beeld – 19/09/2008)

HAVENGA; Susanna Carolina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Witfield-Wes, Scholtzstraat, Boksburg, 02/09/2008, 11:00. (Beeld – 01/09/2008)

HUTTON; Alexander Henry Bruce * 27/09/1950 + 03/09/2008, in lewe van Doornpoort, Pretoria. Roudiens: Shelati-Kapel, Centurion, Pretoria, 09/09/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 08/09/2008)

JACOBS; Aletta Wilhelmina (Lilly) + 30/08/2008. Begrafnisdiens: NG Kerk Oosterlig, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie, 10/09/2008, 11:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas. (Beeld – 08/09/2008)

JACOBS; Driekie *23/11/1958 + 01/09/2008 en Brain * 12/12/1955 + 05/09/2008, in lewe van Valhalla, Pretoria. Verassingsdiens: Rebeccastraat Krematorium, Pretoria-Wes, 17/09/2008, 12:00. Hulle laat hulle vier kinders en sewe agterkleinkinders na. (Beeld – 15/09/2008)

JANSE VAN RENSBURG; Lucia * 19/04/1968 + 10/09/2006. Word nog steeds onthou deur Mamma, Johan, Percy, Eleonor en kinders. [Foto met berig]. (Beeld – 10/09/2008)

JANSEN VAN RENSBURG; Pieter Lefras * 03/08/1927 + 22/09/2008. Gedenkdiens: NG Gemeente Aasoëlkop, Northcliff, Johannesburg, 29/09/2008, 12:00. Verassing. Sal onthou word deur Joan, Lefras, Rinda en Pierre en gesinne. (Beeld – 24/09/2008)

KIRCHNER; Helena Petronella, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valhalla Moedergemeente, Pretoria, 29/09/2008, 10:00. (Beeld – 29/09/2008)

LANDSDELL; Edwin Ralph, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Haakdoornboom, Pretoria, 22/09/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 20/09/2008)

LE ROUX; Willem en Susan. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moreletapark, Rubensteinweg, Pretoria, 19/09/2008, 14:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 17/09/2008)

LEWIS; John Davies * 25/03/1932 + 13/09/2008. Eggenoot van Olga en vader van Michael en Brenda. Kontak: Brenda 016-932-3906. (Beeld – 16, 17/09/2008)

LOUW; {Ds} Andre, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 05/09/2008, 10:00. (Beeld – 04/09/2008)

LUBBE; Bianca. {Mnr} Andre LUBBE kontak {Mevr} E STRYDOM van die Landroskantoor Nigel, Gauteng provinsie, by 011-814-8261 oor aanneming van Bianca. (Beeld – 10/09/2008)

MOSTERT; Jacobus de Klerk, in lewe van Ferndale, Randburg, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: NG Kerk, Randburg-Suid, 10/09/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 09/09/2008)

MYBURGH; Gabriel (Gawie). in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton-Oos, Gauteng provinsie, 05/09/2008, 15:00. (Beeld – 04/09/2008)

NIEMAND; Johannes Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Noord, 19/09/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 18/09/2008)

NIEUWENHUIS; Anna Doritha in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Noord, 22/09/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 20/09/2008)

NN; Arno en Tristan. Geluk met jul verjaarsdag van Oupa Neels en Ouma Corrie NN. (Beeld – 20/09/2008)

NOTHNAGEL; Marthinus Jacobus Fourie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 27/09/2008, 09:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/09/2008)

OLCKERS; Pierre, DOB 08/06/2001. Pieter Gerhardus OLCKERS kontak dringend vir Ansie LOUW by 011-746-8301 oor aanneming van Pierre. (Beeld – 03/09/2008)

OOSTHUIZEN; Emmerentia, ID-411127 0062 087 kontak dringend vir Gideon OOSTHUIZEN, ID-430711 5091 089, by 014-597-9429, ivm egskeiding. (Beeld – 15, 16, 17/09/2008)

OOSTHUIZEN; Willie Emmarentia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wonderboom, Pretoria, 12/09/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 11/09/2008)

POTGIETER; Hermanus Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Lede in Christus Kerk, Booysensstraat 155, Les Marais, Pretoria, 05/09/2008, 11:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. [Foto met berig]. (Beeld – 04/09/2008)

SPIES; Irene Alida Magrietha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 05/09/2008, 13:00 Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 05/09/2008)

STEENKAMP; Christiaan Jacobus (68) in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Swartkop, Pretoria, 08/09/2008, 14:00. (Beeld – 05/09/2008)

STRAUSS; Melissa en Jean-Pierre. {Mnr} Jean STRAUSS kontak dringend vir {Mevr} KOEKEMOER by die Landdroskantore Springs, Gauteng provinsie by 011-811-2180, binne 30 dae, oor die aanneming van Melissa en Jean-Pierre. (Beeld – 08/09/2008)

TALJAARD; H J (Tallie/Hennie) * 1914 + 23/09/2008 in Centurion, Pretoria. Herdenkingsfees: Protea Aftree-Oord Eetsaal, Gloverlaan, Lyttelton, Pretoria, 27/09/2008, 15:00. Hy sal onthou word deur sy kinders Mark, Brian, Wenonah en families. Donasies: Enige Welwillendheidsorganisasie. (Beeld – 26, 27/09/2008)

TROOSTHEIDE; Anel (42) * BAARD, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Elarduspark, Pretoria, 11/09/2007, 14:00. Na een jaar word sy nog steeds gemis deur Pappa, Mamma, Hugo en Doret. [Foto met berig]. (Beeld – 10/09/2007, 06/09/2008)

VAN NIEKERK; Sarah Catherine, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, Queenswood, Pretoria, 12/09/2008, 10:00. (Beeld – 11/09/2008)

VAN SCHOOR; Dina, in lewe van Sinoville, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Montana, Veronicaweg 154, Montana, Pretoria, 11/09/2008, 11:00. (Beeld – 10/09/2008)

VAN WYK; Abraham en Willem. Maria Margaretha Wilhelmina (Marietjie) VAN WYK néé STOLLE, ID-730708 0071 089, kontak dringend vir Willem VAN WYK by 011-472-660(n/u) oor aanneming van kinders Abraham en Willem. (Beeld – 19/09/2008)

VAN ZYL; Babs * 10/09/1919 + 14/07/2008. Ons dank aan almal vir die ondersteuning tydens ons Moeder se afsterwe. Ons sal haar altyd onthou Ansie, Marieda en Irna. [Foto met berig]. (Beeld – 13/09/2008)

VAN ZYL; Marius, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pretoria-Noord, 19/09/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 18/09/2008)

VILJOEN; Albertus Peter (Bertus) * 22/02/1940 + 28/09/2007. Word nog onthou deur Jenny. [Foto met berig]. (Beeld – 26/09/2008)

Print Email

2000 to 2029