Beeld

Beeld 2008 07 July

ALBERTS; Francois Jacobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Hoogland Kerk, van Riebeeck Park, Kempton Park, 04/07/2008, 14:00. (Beeld – 03/07/2008)

BAKER; Christina Magdalena, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: VEK Kerk, Pretoria-Noord, 16/07/2008, 10:00. (Beeld – 15/07/2008)

BARNARD; Margaret * 06/08/1964 + 21/07/2008, in lewe van Secunda, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: Betania Geloofshuis, Von Willichstraat 144, Clubview, Pretoria, 25/07/2008, 10:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 23/07/2008)

BASSON; Johannes Andreas, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Theresapark, Pretoria, 03/07/2008, 14:00. (Beeld – 02/07/2008)

BEETGE; Lionel, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Park-Oos, 16/07/2008, 11:00. (Beeld – 15/07/2008)

BESTER; Jacobus Marthinus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Moedergemeente, Kempton Park, 14/07/2008, 11:00. (Beeld – 11/07/2008)

BEZUIDENHOUT; Coenraad, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Babtiste Kerk, h v Aerodrome- en Dertiendelaan, Northmead, Benoni, 03/07/2008, 13:00 # Crystal Park Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 02/07/2008)

BORCHARDT; Carel Frederick August + 27/06/2008. Hy sal onthou word deur sy vrou Genie, dogters Helet en Sandra, skoonseuns Mike en Gerard en kleindogter Cara. (Beeld – 28, 30/06, 01, 02, 03/07/2008)

BOTES; Jennefer Helen (Jenny), ID-960119 0283 081. Rudolf BOTES en Isabel Vera BOTES, ID-790824 0145 083, kontak dringend vir {Mevr} R NEL by 082-700-5106 oor aanneming van Jenny. (Beeld – 07, 08, 09/07/2008)

BREYTENBACH; Hester Hendrina, in lewe van Pretoria. Grafdiens: 17/07/2008. Kerkdiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 17/07/2008, 14:00. (Beeld – 16/07/2008)

BURGER; David Petrus Johannes, in lewe van Bredell, Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Emmanuel Gemeente, Willowstraat, Kempton Park, 11/07/2008, 11:00 # Bredell Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 09/07/2008)

BURGER; Sannie, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Montana, Veronicaweg, Montana, Pretoria, 29/07/2008, 11:00. (Beeld – 29/07/2008)

BUYS; Fanie {Brigadier}, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie, voorheen Ferndale, Randburg, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Wilgespruit gemeente, h v Mimosa- en Wag-'n-Bietjiestraat, Wilropark, Roodepoort, 16/07/2008, 12:00. Verassing. (Beeld – 12/07/2008)

CHAMBERLAIN; Gerhardus Johannes. Kan die Biologiese vader van Gerhardus dringend vir Marietjie HATTING kontak by 082-566-6462 oor aanneming van Gerhardus. (Beeld – 03, 04, 05, 07, 08/07/2008)

COETZEE; Anna Cornelia Susanna (Ena) (82), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Meyerspark, Pretoria, 17/07/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 16/07/2008)

COETZEE; Frederick Willem, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Rietfontein, Pretoria, 24/07/2008, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 24/07/2008)

COETZEE; Theo (18) + motorongeluk, Sasolburg, Vrystaat provinsie, 25/07/2008. Voormalige Hoërskool Driehoek, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie, leerling. Word oorleef deur sy ouers Johan, Elmie, suster Elmie (16) en broer Jurgens (15). (Beeld – 28/07/2008)

COETZER; Paul, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Sarel Cilliers Straat, Rynfield, Benoni, 25/07/2008, 14:00. (Beeld – 24/07/2008)

DE BEER; Sybeth * 06/04/1955 + 15/07/2008. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Wilropark, h v Ouklip- en Umgenistraat, Wilropark, 11:00. Sal onthou word deur haar man Roelf, kinders Esté, Elizma en Jana, ma Baby, Leona, Yolanda, Johan, Louis en families. (Foto met berig). (Beeld – 18/07/2008)

DE WET; Janine + 25/07/2008. Gedenkdiens: Camps Bay United Church, Farquhar rd, Kampsbaai, Wes-Kaapprovinsie, 02/08/2008, 14:00. Donasies: ter gedagtenis aan Janine – www.stlukes.co.za. [Foto met berig]. (Beeld – 31/07/2008)

DEAL; Alexis. David STEVENSON kontak dringend vir Dalene DEAL by 072-159-3910 oor aanneming van Alexis. (Beeld – 25/07/2008)

DELPORT; Jacoba Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 26/07/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 25/07/2008)

DREYER; Jacobus Hendrik (Japie) (81) * 27/02/1927 + 07/07/2008, in lewe van Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie. Dankdiens: NG Heidelberg Gemeente, Firmountweg, Somerset-Wes, 10/07/2008, 11:00. Sal onthou word deur sy eggenote Elma, kinders Oloff en Karen, kleinkinders Jaco en Caroll, familie Karien, Charl, Marelise, Leyland, Linda en Christine. Verassing. (Foto met berig). (Beeld – 09/07/2008)

DUNN; Cornelis, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Verwoerdburg, Pretoria, 31/07/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 30/07/2008)

DYASON; Nick (Nicky) (61) + 17/07/2008. Gedenkdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 23/07/2008, 14:00. Sal onthou word deur Poeka, Esmé, Neville, André, Nadia, Aidan en Byron. (Beeld – 22, 23/07/2008)

ELS; Cathrine (16) + motorongeluk, Sasolburg, Vrystaat provinsie, 25/07/2008. Voormalige Hoërskool Sasolburg, leerling. Word oorleef deur haar ouers Jannie en Nellie, broer W.P. (12). (Beeld – 28/07/2008)

ENGELBRECHT; Petrus Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, Pretoria, 25/07/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 24/07/2008)

ERASMUS; Amanda, in lewe van Pretoria. Roudiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Noord, 10/07/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 10/07/2008)

ESTERHUYSEN; Nathan * 09/03/1998. Etienne Delamore ESTERHUYSEN kontak dringend vir {Mevr} Julia PIENAAR by 083-266-7508 of {Mevr} Mendelle MENDELOW by 082-444-3300 oor aanneming van Nathan. (Beeld – 02, 03, 04, 05, 07/07/2008)

FERREIRA; Keagan Shandor. {Mnr} Andries Marthinus DU PLESSIS, ID-750531 0279 087 en {Me} Welina Amanda FERREIRA, ID-760309 5007 088 kontak dringend vir Izanda by 012-331-7285 oor aanneming van Keagan. (Beeld – 22, 23, 24/07/2008)

FOURIE; {Mnr} M J. Kontak dringend vir Jaqueline FOURIE by 078-115-7059 oor egskeiding. (Beeld – 04/07/2008)

FOURIE; Hester Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboom, Pretoria, 22/07/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 21/07/2008)

FOURIE; Martha Ryna NAUDE, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 22/07/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 21/07/2008)

FRAUENDORF; Quillen * 16/01/1995. {Mnr} H FRAUENDORF kontak {Mevr} HANEKOM by 082-548-1184 dringend oor aanneming van Quillen. (Beeld – 30/06, 01, 02, 03, 04/07/2008)

GREYLING; Andrew. Ons innige meegevoel aan Marietjie, Stephan, ma, familie en hardloopvriende, van Stein, Werner en personeel en kliënte van Run-A-Way Sport. (Beeld – 03, 04/07/2008)

GROBLER; Vic + 02/07/2008. Jy is vir altyd in ons harte, Helena, Brain en Ida. (Beeld – 03, 04/07/2008)

GROENEWALD; Rejeanne, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Maranatha Kerk, Kempton Park, 16/07/2008, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 15/07/2008)

HEINENMAN; Mike + 08/07/2008 te Potchefstroom, Noordwes provinsie, liefdevolle herinneringe Ansa en familie. (Beeld – 29/07/2008)

HEYDENRYCH; Martha Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Verwoerdburg, Pretoria, 03/07/2008, 13:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria (Beeld – 02/07/2008)

HUYZERS; Cornelius Johannes (Kol Neels) (80) * 1928 + 05/07/2008, in lewe van Botrivier, Wes-Kaapprovinsie, voorheen Tzaneen, Limpopo provinsie. Troosdiens: NH Kerk, Tzaneen, 15/07/2008, 12:00 # 11:00, Munisipale Begraafplaas, (Tzaneen?). Sal onthou word deur Manda, Harry, Diekie en hul families. Navrae: Harry, 082-898-9789. (Beeld – 09/07/2008)

JANSE VAN RENSBURG; Maria Wilhelmina Fredrika, in lewe van Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Fourways Memorial Park, Memoriallaan, Graigavon, Johannesburg, 11/07/2008, 12:00. (Beeld – 18/07/2008)

JANSE VAN VUUREN; Loula * 20/09/2001. {Mnr} Petrus Lourens JANSE VAN VUUREN kontak die CMR Valhalla by 012-654-6026 oor aanneming van Loula. (Beeld – 01, 02, 03/07/2008)

JANSEN VAN VUUREN; Sander. Jan Johannes BOTES, ID-790515 5084 083 kontak dringend vir {Mej} C DE KOKER by 011-412-1035 of 084-684-4151 oor aanneming van Sander. (Beeld – 29/07/2008)

KILIAN; Dorothy Anna Hendrina, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Noord Kempton Park, 28/07/2008, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 26/07/2008)

KLEYNHANS; Nicolas Jacobus * 05/11/1937 + 10/07/2008, in lewe van Equestra, Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Meyerspark, Pretoria, 15/07/2008, 13:30. (Beeld – 15/07/2008)

KORB; Robert, in lewe van Benoni (Springs), Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Noord-Oos Rand Geref Kerk, 17/07/2008, 13:00 # Crystal Park Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 16/07/2008)

KOTZÉ; {Pastoor} Albertus Petrus (Barry), in lewe van Pretoria. Dankdiens: VEK Kerk, Brooklyn, Duxburyweg, Pretoria, 23/07/2008, 11:00. Verassing. Donasies: Elim Mission/Welfare, ABSA, Synnyside, Rek # 712579935, Takkode - 630345. (Beeld – 22/07/2008)

LANG; Robert (68), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Groenkloof, Pretoria, 25/07/2008, 11:00. Donasies: Kankervereniging. (Beeld – 23/07/2008)

LEONARDUS; Cornelis (Leo) + 28/06/2008. Sal onthou word deur sy kinders en kleinkinders. (Beeld – 02/07/2008)

MALHERBE; Stephanus Petrus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 19/07/2008, 11:00. (Beeld – 18/07/2008)

MATHEE; Matthew. Basil FORSTER kontak Jo-Ann Lennox by 084-555-8965 oor aanneming van Matthew. (Beeld – 03, 04, 09/07/2008)

MEYER; Jaco, in lewe van Theresapark, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 14/07/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. Kontak: Markus Meyer, 072-318-8704. (Beeld – 12/07/2008)

MEYER; Phillipus Jacobus (Jaco), in lewe van Theresapark, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 14/07/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 12, 14/07/2008)

MEYER; Wilma Johanna, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Birchleigh, Kempton Park, 11/07/2008, 10:00. (Beeld – 10/07/2008)

MOUTON; {Dr} Paul H. Roudiens: NG Parkkruin Familiekerk, h v Dundalklaan en Kilkennystraat, Parkview, Johannesburg, 22/07/2008, 11:00. Kontak: 011-646-1421. (Beeld – 19, 21/07/2008)

MULDER; Hendrik Petrus Terblanche * 22/03/1928 + 14/07/2008. Verassingsdiens: NG Gemeente Constantia Kruin, h v Yolandé- en Liebenbergrylaan, Roodepoort, Gauteng provinsie, 18/07/2008, 11:00. Donasies: Kankervereniging. (Beeld – 17/07/2008)

MUNRO-GRUNDLINGH; Geraldine + 02/07/2008. Begrafnisdiens: The Cathedral of Sacred Heart, h v Bosman- en Skinnerstraat, Pretoria, 09/07/2008, 10:00. Sal onthou word deur Marius, susters en familie. (Beeld – 08, 09/07/2008)

MYNHARDT; Wicky. Grafdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 21/07/2008, 13:00. Erediens: NG Kerk, Skuilkrans, Jan Albertstraat 1, Val-de-Grace, Pretoria. (Beeld – 18/07/2008)

NIEUWOUDT; Dorethea Wilhelmina (Debbie) * 18/06/1952 + 03/07/2008. Roudiens: NG Kerk, Worcester-Oos, 08/07/2008, 14:00. Verassing. Sal onthou word deur Ma, Barbara, kinders en kleinkinders. (Beeld – 08/07/2008)

NIEZEN; Netty. Dankdiens: Golden Pipet Konferensiesentrum, Endstraat 241, Clubview, Centurion, Pretoria, 11/07/2008, 12:00. Verassing. (Beeld – 09/07/2008)

OLCKERS; Anna Johanna Helena, in lewe van Witfield, Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Primrose Oos, h v Belhambra- en Firstraat, Germiston, Gauteng provinsie, 28/07/2008, 11:00 # Primrose Begraafplaas. (Beeld – 25/07/2008)

OLIVIER; Barend Jacobus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AGS Kerk, Pretoria-Noord, 04/07/2008, 10:00. (Beeld – 03/07/2008)

OLIVIER; Gladys, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Benoni, 03/07/2008, 10:00 # Crystal Park Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 02/07/2008)

OLIVIER; Martha Maria Magdalena, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Kerk sonder mure, Centurion, Pretoria, 23/07/2008, 14:00. (Beeld – 23/07/2008)

OLIVIER; Ruan * 01/09/188 + 07/07/2008, 22:00, High Road, Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Springs-Noord, Gauteng provinsie, h v Gladstone- en Maskewstraat, Rowhills, Springs, 10/07/2008, 13:00. (Beeld – 10/07/2008)

OOSTHUYSEN; Ansie. Gedenkdiens: NG Kerk, Farrarmere, Benoni, Gauteng provinsie, 28/07/2008, 15:00. (Beeld – 26/07/2008)

POTGIETER; Daniel Jacobus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Sunward Park Gemeenskapskerk, h c Jaquar- en Mossiestraat, Boksburg, 10/07/2008, 11:00. (Beeld – 09/07/2008)

PRETORIUS; Martha Magdalena (Martie) + 14/07/2008, in lewe van Murrayfield, Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Meyerspark, Hoewe 15, Havelockstraat, Wilgepark, Pretoria, 18/07/2008, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 17/07/2008)

PRINS; Evelina Cornelia, in lewe van Centurion, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Vyfdestraat 44, Linden, Johannesburg, 31/07/2008, 12:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. Donasies: Gateway Village, Nedbank Rek 1982447830, Tak 198241, Westgate, Johannesburg. (Beeld – 30/07/2008)

PRINS; Evelina Cornelia, in lewe van Centurion, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Vyfdestraat 44, Linden, Johannesburg, 31/07/2008, 12:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. Donasies: Gateway Village, Nedbank Rek 1982447830, Tak 198241, Westgate, Johannesburg. (Beeld – 30, 31/07/2008)

PUTTER; Christiaan Johannes Jacobus (Chris) * 19/03/1941 + 29/07/2008. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Krugersdorp, Gauteng provinsie, 10/08/2008(?), 10:30. (Beeld – 30/07/2008)

REINECKE; Petrus Dirk, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Sungardens Hospice Kapel, Twigstraat 18, Lynnwood, Pretoria, 30/07/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 28/07/2008)

ROOS; Gesina Maria Behardrik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pretoria-Noord, 03/07/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 02/07/2008)

ROUX; {Lt-Kol} Willem, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Morreletapark, Rubensteynweg, 03/07/2008, 13:00. (Beeld – 03/07/2008)

ROUX; Hendrik en Hendry. {Mnr en Mevr} ROUX kontak Ansie LOUW by 011-746-8301 oor aanneming van Hendrik en Hendry. (Beeld – 11/07/2008)

SCHEFFER; Willem + 03/07/2008. Verassingsdiens: APK Kerk, Moot Sentraal, Benswartstraat, Gesina, Pretoria, 09/07/2008, 15:00. Sal onthou word deur sy eggenote Marie, seun Pierre en kleinkind Bianca. (Beeld – 08/07/2008)

SCHOLTZ; Jacoba Magaretha Petronella (Kowie) * OLIVIER, 06/09/1923 + 25/07/2008. Sal onthou word deur die gesinne SWART, POTGIETER, MATTHEE, MINNAAR, DE BEER, VAN EEDEN, LOMBARD en DE WAAL. (Beeld – 30/07/2008)

SCHUTTE; Michel Richard (Mike) * 09/12/1950 + 14/07/2008, voormalige SA Bokser, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Driehoek, Vanderbijlpark, 16/07/2008, 14:00. Sal onthou word deur kinders, kleinkinders, broers, suster, familie en vriende. Draers die Kerk in: Pieter SCHUTTE – seun; Pieter SCHUTTE – broer; Ernst SCHUTTE – broer; Johan SCHUTTE – broer; Tiaan SCHUTTE – broerskind; Jurg BASSON – vriend. Draers uit die Kerk: Kallie KNOETZE – vriend; Kokkie OLIVIER – vriend; Kosie SMIT – vriend; Kobie CARELSE – vriend; Jurg BASSON – vriend; Wayne JACKSON – vriend, Huldeblyk: Terry PETTIFER, Kerkdiens en Bedankings: Pastoor Reon LOUW. (Begrafnisbrief – 14/07/2008)

SLABBER; Catharina Wilhelmina (90), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Protea Aftree-oord-saal, 22/07/2008, 09:30. Verassing. (Beeld – 22/07/2008)

SMIT; Gabriel Gerhardus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboompoort, Pretoria, 11/07/2008, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 10/07/2008)

SMITH; Janet, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: OA Kerk, Orange Road, Petersfield, Springs, Gauteng provinsie, 24/07/2008, 14:00. (Beeld – 23/07/2008)

SMITH; Leslie, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Baptiste Kerk, h v Aerodrome- en Dertiende Laan, Northmead, Benoni, 17/07/2008, 11:00. (Beeld – 16/07/2008)

SPROUT; Bernice * 26/09/1988. Begrafnisdiens: Westerlig Gemeente, Lewende Woord, 04/07/2008, 11:00. Word diep betreur deur haar Ouers en suster. (Beeld – 03, 04/07/2008)

STREICHER; Isabel. Dankdiens: NG Kerk, Lyttelton-Noord, Monumentlaan 213, Pretoria, 10/07/2008, 12:00 # Ou Centurion Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 09/07/2008)

STRYDOM; Abraham Zacharias (Braam), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Sunward Park Gemeenskapskerk, h v Jaquar- en Mossiestrate, 17/07/2008, 14:00. (Beeld – 16/07/2008)

SWANEPOEL; Gerbrech Johanna Jacoba, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Wonderboom, Pretoria, 17/07/2008, 10:00. (Beeld – 15/07/2008)

TOLKEN; Hendrik, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Cypresstraat, Northmead, Benoni, 24/07/2008, 10:00 # Crystal Park Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 23/07/2008)

TUSIK; Patrycja (17) + motorongeluk, Sasolburg, Vrystaat provinsie, 25/07/2008. Voormalige Hoërskool Sasolburg, leerling. Word oorleef deur haar ouers Vic en Ewa, suster Michelle. (Beeld – 28/07/2008)

URBAN; Monique. Reynier BOTHA, kontak dringend vir Johanna STRYDOM by 076-030-6200, oor aanneming van Monique. (Beeld – 11, 12, 14/07/2008)

VAN BLERK; Molly * 11/02/1923 + 07/07/2008. Begrafnisdiens: Mosaïek Kerk, Davidsonstraat, Fairland, Roodepoort, Gauteng provinsie, 14/07/2008, 14:00. Padwysing: Neem M8 dan Veertiendelaan Afrit vanaf die N1. (Beeld – 09/07/2008)

VAN DEN HEEVER; Ashley * 27/08/2002. Caroline Kirsten KELLEHER * 15/05/1980, kontak dringend vir Estelle LABUSCHAGNE oor aanneming van Ashley. (Beeld – 29/07/2008)

VAN DEN HEEVER; Ashley * 27/08/2002. Caroline Kirsten KELLEHER * 15/05/1980, kontak dringend vir Estelle LABUSCHAGNE oor aanneming van Ashley. (Beeld – 29, 30/07/2008)

VAN DER MERWE; Susanna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 31/07/2008, 10:00. (Beeld – 30/07/2008)

VAN DER SPUY; Melt, in lewe van Pretoria. Roudiens: Pretoria Buiteklub, Sidneylaan, Waterkloof, Pretoria, 03/08/2008, 12:00. Verassing. (Beeld – 30, 31/07/2008)

VAN GARDEREN; Ernst Heinrich (Hein), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 15/07/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 15/07/2008)

VAN HEERDEN; Louis, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Kameeldrif, Pretoria, 16/07/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 15/07/2008)

VAN OOSTENBRUGGE; Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, The Orchards, Pretoria, 23/07/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 23/07/2008)

VAN SCHALKWYK; Wilkie (87) * 06/01/1921 + 19/07/2008, oud-joernalis en motor redakteur, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussex Laan, Pretoria, 24/07/2008, 11:00. Verassing. ( Foto met berig). (Beeld – 23, 24/07/2008)

VAN STADEN; Henry John, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Woord en Lewe, h v Trichard- en Kingfisherstraat, Boksburg, 11/07/2008, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 10/07/2008)

VAN STADEN; Johanna Louisa, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Edleen, Pretoria, 04/07/2008, 14:00. (Beeld – 03/07/2008)

VAN ZYL; Maria Elizabeth Helena (Mimi) * DU PLESSIS, 18/06/1920 + 02/07/2008, (weduwee van Jan Hendrik Marthinus (Hennie) VAN ZYL + 06/07/1974 te Windhoek, Namibia) voorheen van Starkeylaan, Waverly, Pretoria, Port Elizabeth (Wes-Kaapprovinsie), Windhoek, Sunnyside Pretoria en Serenity Verpleeginrigting, Randburg, Johannesburg. Gedenkdiens: NG Kerk, Bronberg, Esselenstraat, Sunnyside, Pretoria, 08/07/2008, 10:30. Oorleef deur haar kinders Johan VAN ZYL, Christa en eggenoot Ian ROBERTS, kleinkinders Hugh en Siobhan ROBERTS, Conrad, Albert en Lindi VAN ZYL, agterkleinkinders Taliesyn, Cassidy, Kieran en Tristan ROBERTS. (Beeld – 07/07/2008)

VENTER; Nic. Roudiens: Geref Kerk, Bergbron, Skoongezicht, 08/07/2008, 11:00. Verassing . (Beeld – 08/07/2008)

VILJOEN; {Prof} Pierrie (JTB) (88), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk-Suidoos, Stellastraat, Pretoria, 11/07/2008, 09:30 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 11/07/2008)

VILJOEN; Sybrand Gerhardus Johannes (81), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 04/07/2008, 11:00. (Beeld – 03/07/2008)

VISAGIE; Martha Cornelia Maria, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: het plaasgevind Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 28/07/2008, 09:30. Kerkdiens: NG Kerk, Villieria, Pretoria, 28/07/2008, 10:30. (Beeld – 30/07/2008)

VLOK; Johannes Christoffel, in lewe van Panorama, Roodepoort distrik, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: Geref Kerk, Noordrand, Landboustraat, Allensnek, Roodepoort, 16/07/2008, 14:00. (Beeld – 15/07/2008)

WESSELS; Roelof Calvinius (Rudi), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: Living Word Ministries, Doncasterweg 18, Alberton, Gauteng provinsie, 30/07/2008, 11:00Donasies. Sparrows Rainbow Village, FNB, rek # 492 0050 877, takkode – 250481 Westgate, verwysing – Rudi Wessels. (Beeld – 29/07/2008)

Print Email

2000 to 2029