Beeld

Beeld 2008 06 June

BEETGE; Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Eloffsdal-Wes, Pretoria, 30/06/2008, 11:00. (Beeld – 26/06/2008)

BORCHARDT; Carel Frederick August + 27/06/2008. Hy sal onthou word deur sy vrou Genie, dogters Helet en Sandra, skoonseuns Mike en Gerard en kleindogter Cara. (Beeld – 28, 30/06/2008)

BOSHOFF; Hennie + 16/06/2005. Word nog onthou deur jou vrou Kate, kinders Bones en Hester BOSHOFF, Elize en Gerhard BESTER, kleinkinders Ciska, Chantel en Divan, familie en vriende. (Foto met berig). (Beeld – 21/06/2008)

BOTHA; Theunis Johannes, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pretoria-Noord, 20/06/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 19/06/2008)

BREET; Aletta Gertruida Catharina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 13/06/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 13/06/2008)

BRITS; Gerhardus Petrus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Woord en Lewe, h v Trichardt- en Kingfisherweg, Boksburg, 20/06/2008, 11:00. (Beeld – 19/06/2008)

BRITZ; Christine Dorothea * 09/06/2002. Christine Dorothea se biologiese ouers, Christiaan Pieter BRITZ, ID-720411-5042-088 en Candice BRITZ, ID-761012-0239-081, kontak dringend vir Dori-Ann ROUX (Klerk van die Kinderhof) by 012-319-4157. (Beeld – 22, 23, 24, 26, 27, 29, 30, 31/05, 02, 03/06/2008)

BRONKHORST; Mary * OOSTHUIZEN + 08/06/2008. Begrafnisdiens: 12/06/2008, 13:00. Sal onthou word deur Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. (Beeld – 12/06/2008)

CAMPBELL; Thomas Hendrick Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 23/06/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 20/06/2008)

CARSTENS; Jason * 26/08/2006. Die Biologiese Ouers van Jason moet {Mevr} VAN DER WALT by 082-379-2537 dringend kontak oor aanneming van Jason. (Beeld – 24, 25, 26, 27, 28/06/2008)

COETZEE; Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk Lofdal, Pretoria-Noord, 25/06/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 24/06/2008)

CRONJÉ; Hendrik Benjamin, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: SAPD Opleidingsentrum, Rebeccastraat, Pretoria-Wes, 18/06/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 17/06/2008)

DE KLERK; Jacobus Johannes (88), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Fearie Glen, Pretoria, 05/06/2008, 11:30. (Beeld – 04/05/2008)

DE VILLIERS; Hendrik Theodorus (79), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 23/06/2008, 14:00. (Beeld – 24/06/2008)

DE VOS; Ione (87) * STEYN, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Loftus Versfeld Ouditorium, Pretoria, 28/06/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 25/06/2008)

DE WAAL; Andries Albertus + 07/06/2008. Dankdiens: Geref Kerk, Duxbury, Duxburylaan, Hatfield, Pretoria, 12/06/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 10/06/2008)

DREYER; Maria Salomina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Sinoville, Pretoria, 13/06/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 13/06/2008)

DU PLESSIS; Beatrice Louise * GREAVES (94) + 02/06/2008. Sy sal onthou word deur kinders Wicus, Joan, Annelise, kleinkinders en agterkleinkinders. (Beeld – 04/05/2008)

DU PLESSIS; Gerhardus Jakobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Villieria, Pretoria, 23/06/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 21/06/2008)

ELS; Machel Magrietha, in lewe van Vryheid, Kwa-Zulu Natal provinsie. Begrafnisdiens: AGS Tabernakel, Vryheid, 13/06/2008, 12:00 # Vryheid Begraafplaas. (Beeld – 13/06/2008)

EMMET; Magdalena Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kwaggaspoort, Pretoria, 13/06/2008, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas. (Beeld – 12/06/2008)

ENGELBRECHT; Susara Margaretha (75) * DU PREEZ, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 13/06/2008, 09:30. Donasies: Sungardens Hospice. (Beeld – 12/06/2008)

ERASMUS; Juandré, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Derdepoort, Pretoria, 19/06/2008, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 19/06/2008)

FOUCHÉ; Maxima Marie Jeanette * 01/06/1939 + 18/06/2008. Roudiens: Katolieke Kerk, Bela-Bela (Warmbad) Limpopo provinsie, 24/06/2008 + 10:00 # 13:30, Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria-Wes. (Beeld – 23/06/2008)

FOX; Terence Brandon, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Fiskaalstraat, Van Dyk Park, Keurboomstraat, Boksburg, 04/06/2008, 11:00. (Beeld – 04/05/2008)

FRAUENDORF; Quillen * 16/01/1995. {Mnr} H FRAUENDORF kontak {Mevr} HANEKOM by 082-548-1184 dringend oor aanneming van Quillen. (Beeld – 30/06/2008)

GROBLER; Heinrch. Hennie GROBLER, kontak dringend vir Marius by 073-690-6107 oor aanneming van Heinrch. (Beeld – 28, 29/05, 02/06/2008)

HAARHOFF; Frans Meyer Cornelius, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, Kempton Park, 11/06/2008, 11:00. (Beeld – 10/06/2008)

HANES; Yvor, in lewe van Northcliff, Roodepoort, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: Fourways Memorial Park Kapel, 137 Inchanga Laan, Witkoppen, Fourways, 28/06/2008, 13:00. (Beeld – 24, 25, 26/06/2008)

HARRIS; Biangka, ID-931018 0029 088. Kobie en Gideon STASSEN doen aansoek om Biangka wettig aan te neem. Enige besware kontak Kobie STASSEN by 011-826-3085 of 083-306-5409. (Beeld – 27/06/2008)

HARRIS; Biangka, ID-931018 0029 088. Kobie en Gideon STASSEN onderneem om Biangka aan te neem. Enige besware kontak Kobie STASSEN by 011-826-3085 of 083-306-5409. (Beeld – 06/05/2008)

HERBST; Johannes Gerhardus, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 24/06/2008, 13:00. Kerkdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 24/06/2008, 14:00. (Beeld – 24/06/2008)

JANSEN VAN RENSBURG; Renier Christiaan (52) (Zool), in lewe van Pretoria. Troosdiens: NG Kerk, Moreletapark, Pretoria, 19/06/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 18/06/2008)

JORDAAN; Corjolene Jaqueline * 28/02/2003. Neels JORDAAN kontak die maatskaplike werker by CMR Valhalla, Pretoria, 012-654-6026 oor aanneming van Corjolene Jaqueline. (Beeld – 17, 18, 19/06/2008)

JORDAAN; Hendrina Francina du Plessis (Ina) * SMIT, in lewe van Centurion, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wierdapark-Suid, Pretoria, 12/06/2008, 10:00. (Beeld – 12/06/2008)

JORDAAN; Pieter Cornelius, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Eastview Metodiste Kerk, Mooikloof, Pretoria, 09/06/2008, 11:00. Verassing. Donasies: Sungardens Hospice, Posbus 90554, Garsfontein, Pretoria. (Beeld – 06/05/2008)

JOUBERT; Hendrik Jacobus (87), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 25/06/2008, 14:00. (Beeld – 24/06/2008)

JOUBERT; Odille Regina Helena (Bobby) * PULVENIS, 16/01/1923 + 21/06/2008. Word betreur deur haar kinders Leonie en Dirk, kleinkinders en agterkleinkinders. (Beeld – 24, 25, 26/06/2008)

JOUBERT; Willem Adriaan, in lewe van Brakpan, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 20/06/2008, 14:00. (Beeld – 19/06/2008)

KILIAN; Elmarie Francina, in lewe van Rooiwal, Pretoria. Verassingsdiens: Pretoria-Noord Kapel, 20/06/2008, 10:00. (Beeld – 19/06/2008)

KREUTLE; Wilhelm Robert (Willie) + 12/06/2008. Gedenkdiens: Holy Rosary Catholic Church, Luipaard Street, Krugersdorp, Gauteng provinsie, 21/06/2008, 10:00. We at Docla Automatic mourn the passing of our Director and Partner, from the remaining partner and staff members. Thank you for your support and empathy in our difficult time, special thanks to Family Themistocleus, {Dr} C J (Jaco) BOTHA, Malcolm STANLEY an father Peter McCLUSKEY, from KREUTLE family.(Beeld – 20, 25/06/2008)

KRUGELL; Anna Barbara, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Dorandia, Pretoria, 11/06/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 10, 11/06/2008)

KRUGER; Magrietha Maria, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 20/06/2008, 14:00. (Beeld – 20/06/2008)

LE ROUX; Alwyn Jacobus, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 05/06/2008, 09:30. Kerkdiens: AGS Lofdal, Gezina, Pretoria, 05/06/2008, 10:30. (Beeld – 04/05/2008)

LEICESTER; Johanna Magrietha (Joan) * SMIT, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wonderboom-Suid, Pretoria, 13/06/2008, 13:00. (Beeld – 12/06/2008)

LOOCK; Juan-Pierre. Baie geluk met jou Vyftiende verjaarsdag 10/06/2008 van pappa Steve. (Beeld – 10/06/2008)

LÖTTER; Martinus, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Benoni-Noord, 18/06/2008, 10:00 # Crystal Park Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 18/06/2008)

LUDICK; Gertruida Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: PPK Kerk, Pretoria-Wes, 27/06/2008, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 26/06/2008)

MARÉ; Maria, in lewe van Ermelo, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Centurion, Pretoria, 06/06/2008, 09:30 # Olivenhoutbosch Begraafplaas, Centurion. (Beeld – 05/05/2008)

MATTHYS; Elsie Emmerentia (78) * KUYLER, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 20/06/2008, 12:00. (Beeld – 20/06/2008)

NAUDÉ; Jurie Jacobus, in lewe van Rayton, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 27/06/2008, 12:30. (Beeld – 27/06/2008)

NIEUWOUDT; Stephanus Francois, in lewe van Breyton, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Randpoort, Randfontein, Gauteng provinsie, 27/06/2008, 13:00 # Greenhills Begraafplaas, Randfontein. (Beeld – 27/06/2008)

NOAKES; Elsa , in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Boksburgpark, Andrewsweg, Libradene, Boksburg, 02/06/2008, 15:00. (Beeld – 02/05/2008)

OLIVIER; Laurens Andries Stephanus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wes-Moot, Pretoria, 20/06/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 19/06/2008)

OOSTHUIZEN; Stanley, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Impala Park, Canadairstraat, Boksburg, 18/06/2008, 11:00. (Beeld – 14/06/2008)

ORSMOND; Gordon en Annatjie. Geluk met jul Vyftigste huweliksherdenking op 30/06/2008, van al die kinders en kleinkinders. (Foto met berig). (Beeld – 28/06/2008)

PISTORIUS; Barbra Jacoba, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Pretoria-Noord Kapel, 06/06/2008, 14:30. (Beeld – 04/05/2008)

PRINSLOO; Emmerentia Tinetha (Rentia) (73) * DU PLESSIS, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 04/06/2008, 12:00. (Beeld - 03/06/2008)

PULLINGER; Frank David, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 19/06/2008, 13:00. Erediens: AP Kerk, Transmagalies, Springbokvlakte, Montana, Pretoria, 19/06/2008, 14:00. (Beeld – 18/06/2008)

RABE; Gert Hendrik Muller, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Krag, 26/06/2008, 11:00. (Beeld – 25/06/2008)

REED; Alan Charles, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Witfield, Louwtherstraat, Boksburg, 09/06/2008, 10:00 # Suidpark Begraafplaas, Boksburg. (Beeld – 07/05/2008)

REYNEKE; Albertus Petrus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Môrester, 01/07/2008, 14:00. (Beeld – 30/06/2008)

SAUNDERS; Charlotte Griselda, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Woord en Lewe, h v Trichardt- en Kingfisherstraat, Boksburg, 02/07/2008, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 30/06/2008)

SCHOEMAN; Andries Jacobus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sewendedag Adventiste Kerk, 06/06/2008, 13:00. (Beeld – 05/05/2008)

SCHRIEK; Magriet. Goodbye to a very special teacher, friend and person. To Ferdie and family, God bless you all, from Kitty. (Beeld – 21, 23/06/2008)

SMIT; Jacobus Stephanus (Koos) * 04/02/1915 + 14/06/2008. Sal onthou word deur Dolsie, kinders en kleinkinders. (Beeld – 18/06/2008)

SMIT; Pieter Gerthardus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Methodiste Kerk, Hercules, Pretoria, 17/06/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 16/06/2008)

SMITH; Henry Marc Francois * 12/07/1988 + 19/06/2008. Begrafnisdiens: NG Gemeente Constantia Kruin, 24/06/2008 + 12:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. Sal onthou word deur sy Ma, Andy, Chantelle Sue, vriende en familie. (Beeld – 23/06/2008)

SMITH; Hester Johanna Albertina, in lewe van Brakpan, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg-Noord, Charl Cilliersstraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 30/06/2008, 13:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 27/06/2008)

SNYDERS; Stienie + 15/06/2008, in lewe van Witbank, Mpumalanga provinsie, voorheen Springs, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Panorama, Witbank, 20/06/2008, 11:00. (Beeld – 20/06/2008)

STRYDOM; Sophia Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Montana, Pretoria, 13/06/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 12/06/2008)

VAN BOSCH; Dorothea Annette, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: ST Margarets Anglican Church, Hercules, Pretoria, 19/06/2008, 09:30. Verassingsdiens: Rebecca Krematorium, 11:00. (Beeld – 18/06/2008)

VAN DER MARK; Truus * 20/12/1926 + 31/05/2008. Teraardbestelling: Sandfontein Begraafplaas, Pretoria, 06/06/2008, 09:30. Troosdiens: De Meerpaal Aftreeoord, 06/06/2008, 11:00. (Beeld – 05/05/2008)

VAN DER WALT; Anna Sophia , in lewe van Witfield, Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Kempton Kruin, Fiskaalstraat, Kempton Park, Gauteng provinsie, 04/06/2008, 11:00. (Beeld – 03/05/2008)

VAN DER WESTHUIZEN; Chani Leandre * 05/02/1992 + 21/06/2008. Sy sal onthou word deur haar ouers Jannie VAN DER WESTHUIZEN en Antonette WILMANS, broer Juan en suster Nicoline. (Beeld – 27/06/2008)

VAN DEVENTER; Carmen. {Mnr} en {Mevr} VAN DEVENTER gee hiermee kennis dat hull vir Carmen gaan aanneem. Enige besware kontak die Christian Social Council in Musina (Messina), Limpopo provinsie, by 015-534-0245. (Beeld – 02, 03, 04, 05, 06, 07, 09, 10, 11/06/2008)

VAN LOGGERENBERG; Marius William, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Elspark, Kingfisherweg, Boksburg distrik, 26/06/2008, 11:00. (Beeld – 25/06/2008)

VAN MAANEN; Pieter, ID-660731 5033 007, kontak dringend die Klerk van die Kinderhof Nigel, Gauteng provinsie, by 011-814-8261, oor aanneming. (Beeld – 05/05/2008)

VAN NIEKERK; Ronell (46) * 12/08/1962 + 17/06/2008, in lewe van Bloemfontein, Vrystaat provinsie. (Foto met berig). (Beeld – 26/06/2008) Emmanuel Begrafnisdienste, Ian YOUNG, Bloemfontein, 051-448-8566 of Ian, 082-291-4211.

VAN SCHALKWYK; Elsa * POGGENPOEL, 20/12/1942 + 14/06/2008, voorheen van Upington, Noord-Kaapprovinsie. Dankdiens: NG Kerk, Lourensrivier, Strand, Wes-Kaapprovinsie, 19/06/2008, 15:00. Verassing. Sy sal onthou word deur Gerrit, Almarie, Madri en Chris, Gerrit en Elré, broer Freddie en kleinkinders. Kontak: Ronnie Belcherslot 7, Strand, 021-853-1958. (Foto met berig). (Beeld – 18/06/2008)

VAN TONDER; Frans Johannes Nicolas, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Waverley-Oos, Pretoria, 24/06/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 24/06/2008)

VAN WYK; {Dr} Jan Daniël Naude (81), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 20/06/2008, 12:00. (Beeld – 19/06/2008)

VAN WYK; Theodora Cornelia Scheepers (Dot), in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Moedergemeente, Kerkstraat, Nigel, 25/06/2008, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 24/06/2008)

VAN ZYL; {Prof} Francois Jacobus, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 09/06/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. Donasies: Bybelverspreiding Suid-Afrika. (Beeld – 07/05/2008)

VERMEULEN; Johannes Andries * 22/02/1926 + 28/05/2008. Begrafnisdiens: Veranderde Lewens Gemeente (ou NG Kerk Roodepoort-Oos), Hamburgweg, Roodepoort, Gauteng provinsie, 04/06/2008, 11:00 # Ou Roodepoort Begraafplaas. (Beeld – 02/06/2008)

VOSLOO; Mathys Stefanus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB, Pretoria-Noord Kapel, 19/06/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 18/06/2008)

VOSLOO; Pieter Cronje, in lewe van Mooikloof, Pretoria. Verassingsdiens: Mooikloof Kapel, Beauartsingel, Mooikloof Landgoed, Pretoria, 21/06/2008, 11:00. Donasies: Wildlife Enviroment Society of SA, Posbus 435, Ferndale, 2160, 011-462-5663. Sal onthou word deur Lede en Werknemers van Randpark Klub. (Beeld – 20, 24/06/2008)

VREY; Jaques, in lewe van Pretoria. Roudiens: VEK Kerk, Sinoville, Pretoria, 27/06/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 26/06/2008)

WATSON; Cornelia, in lewe van Alberton, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg Park, Andrewsweg, Libradene, Boksburg, Gauteng provinsie, 25/06/2008, 12:00. (Beeld – 24/06/2008)

WIELBACH; {Dr} J F Q (Quinten) * 04/10/1936 + 23/06/2008 te New Castle. My Eggenoot, pa, oupa en broer sal onthou word deur Gillian, Fritz, Frans, Adriana, Guy, Jannie, skoondogters en kleinkinders. (Beeld – 27/06/2008)

WIID; Dirk Hendrik * 18/12/1926 + 15/06/2008. Dankbaarheidsdiens: Huis Arista, Durbanville, Wes-Kaapprovinsie, 19/06/2008, 14:30. Sal onthou word deur sy eggenote Magrieta, kinders Retha en Andre, Frans en Ronelle, Willem en Carin, Rie en hulle gesinne asook Mardi, Therine en Andriette de la Harpe. (Beeld – 18/06/2008)

WINTER; Magdalena Margaretha Elizabeth, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Valley Metodistekerk, Villeria, Pretoria, 12/06/2008, 10:00. (Beeld – 12/06/2008)

ZIETSMAN; Lia Petronella Jacoba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Evangeliese Geref Kerk, Wonderfontein, Pretoria, 27/06/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 26/06/2008)

Print Email

2000 to 2029