Beeld

Beeld 2008 03 March

BASSON; Gert Adriaan Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: VEK Kerk, Sinoville, Pretoria, 28/03/2008, 14:00. (Beeld – 27/03/2008)

BASSON; G C (Gielie) * 18/09/1937 + 23/03/2008, afgetree 2004, voormalige Hoofbestuurder van Bankorp en Maatskappydirekteur in motorbedryf. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wilgespruit, h v Wag-'n-Bietjie- en Mimosastraat, Wilropark, Roodepoort, Gauteng provinsie, 28/03/2008, 11:00. Hy sal onthou word deur sy eggenote, drie suens, skoondogters en sewe kleinkinders. (Foto met berig). (Beeld – 27/03/2008)

BEZUIDENHOUT; {Mev} M M Y, Kontak dringend 016-450-3128 oor aanneming van Kinders. (Beeld – 03/03/2008)

BEZUIDENHOUT; Frans. Ons dank aan almal met die ondersteuning tydens Frans se siekte en afsterwe van Annetjie en Kinders. [Foto met berig]. (Beeld – 19/03/2008)

BISHOP; Yvonne Jeanette * 17/02/1951 + 02/03/2008. Sy het 'n rol gespeel in die Coin Sekerheidsgroep; in 1990 is die "Business Woman of the Year" toekenning aan haar oorhandig; Sy was aktiewe lid van die "Young Presidence Organisation". Begrafnisdiens: St Francis of Assese Kerk, Waterkloof, h v Albert- en Longstraat, Pretoria, 10/03/2008, 10:00 # Private teraardbestelling te Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. Sal onthou word deur haar eggenoot John E BISHOP. Donasies: Sungardens Hospice Lynnwood. (Beeld – 07/03/2008)

BOTHA; Heila (88), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Willow Village Saal, Spitskopstraat, Pretoria, 14/03/2008, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 13/03/2008)

BREEN; Michelle Elsie en Monique. Melinda BREEN nee VAN AARDT kontak dringend vir Veronica BREEN (nooiensvan) voorheen VAN DER WESTHUIZEN by 082-446-4826, oor aanneming van Michelle en Monique. (Beeld – 06, 13/03/2008)

BRENT; Theresa. Dankdiens: Lewende Woord, Brummeria, Pretoria, 13/03/2008, 12:00. (Beeld – 12/03/2008)

BRINK; Paulina Jacoba, in lewe van Riviera, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Riviera, Blakestraat 125, Riviera, 12/03/2008, 10:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 10/03/2008)

BRONKHORST; Nicolaas Martinus * 29/01/1933 + 10/03/2008, in lewe van Parys, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Parys-Suid, 14/03/2008, 10:00 # Parys nuwe Begraafplaas. (Beeld – 13/03/2008)

BURGER; Izak Daniël Petrus (Sakkie), in lewe van Heuwelsig Aftreeoord, Centurion, Pretoria. Begrafnisdiens: Centurion (Olievenboch) Begraafplaas, 13/08/2008, 10:00. Kerkdiens: NG Kerk, Lyttelton, Burgerlaan, Lyttelton Manor, h v Burger- en Langebrinkstraat, Pretoria, 13/03/2008, 11:00. Burger familie 082-601-3350. [Foto met berig]. (Beeld – 12/03/2008)

CILLIERS; Daniel Abaham (66) in lewe van Potchefstroom, Noordwes provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Potchefstroom-Noord, 10/03/2008, 11:00 # Potchefstroom Begraafplaas. (Beeld – 07/03/2008)

COOP; Margaretha Susanna, in lewe van Pretoria. Roudiens: Baptiste Kerk, Pretoria-Noord, 13/03/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 12, 13/03/2008)

DE KOCK; Victor en Jean-Mari. Dankdiens: Lux Mundi Gemeente, Florisstraat, Garsfontein, Pretoria, 28/03/2008, 11:00. Teraardbestelling: Privaat. (Beeld – 28/03/2008)

DREPANIOTIS; Theo, van John Dore Carpets, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Griekse Ortodokse Kerk, h v Lynnwood en Roperstraat, Brooklyn, Pretoria, 20/03/2008, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 18, 19/03/2008)

DU PLESSIS; Margaretha Elizabeth (40), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, 14/03/2008, 10:00. (Beeld – 13/03/2008)

ELOFF; Chrisma Louisa, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 05/03/2008, 10:00. (Beeld – 04/03/2008)

FABER; Petrus Jacobus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valhalla, Pretoria, 27/03/2008, 10:00. (Beeld – 26/03/2008)

FELSTEAD; Peter George Henry, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg Park, Andrewsweg, Libradene, Boksburg, 06/03/2008, 15:00. (Beeld – 05/03/2008)

FOURIE; Elizabeth Johanna Antoinette (69) * BRESLER, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AP Kerk, Glenwoodweg, Pretoria-Oos, 02/04/2008, 10:00. (Beeld – 31/03/2008)

GRÄBE; Neil, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 11/03/2008, 13:00. Kerkdiens: NG Kerk, Montana, Pretoria, 11/03/2008, 14:00. (Beeld – 10/03/2008)

GROBBELAAR; Marcell Smith * 30/12/1993, geboortesertifikaat No-931230 5280 083. Ek Louisa Smuts gee hiermee kennis dat ek Marcell se naam en van gaan verander na Marcell SMUTS. Enige besware kontak Louisa by 012-324-2296/7. (Beeld – 06, 07, 08/03/2008)

HAASBROEK; {Dr} Leonard Johannes (72), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lux Mundi, Pretoria, 20/03/2008, 11:00. (Beeld – 19/03/2008)

HEAP; Lize + 26/03/2008, Wynberg Hospitaal. Roudiens: NG Kerk, Kranskloof, 02/04/2008, 12:00. Sal onthou word deur haar ouers Sam en Elize en Grootouers. (Beeld – 31/03/2008)

HORN; Ethel Agnes * DRIVER, 09/11/1940 + 11/03/2008. My Vrou, ons Ma en Ouma sal onthou word deur David, Herman, Shane, Tertius, Esme, Heldaart, Este, David, Elize, Melandri, Dalizia, Riaan, David, Jonathan, Janecke, Robert en Telani. Navrae: 076-655-3090. (Beeld – 14/03/2008)

IMRIE; Sarah. {Mnr} B A IMRIE kontak {Mevr} TALJAARD by 011-886-6067 oor aanneming van Sarah. (Beeld – 08, 10, 11, 12, 13/03/2008)

JACOBS; André * 02/03/1965 + 02/03/2008 (Toothpix Caterers). Begrafnisdiens: Lewende Woord Westerlig, langs Zandfontein Begraafplaas, 10/03/2008, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria-Wes. Kontak: Leoné by 082-654-8158 of Willie by 082-497-7406. (Foto met berig). (Beeld – 06, 07/03/2008)

JACOBS; André. Ons opregte dank aan al ons familie, vriende en kennisse met die ondersteuning en gebede met André se afsterwe, van die Familie. Kontak: Leoné 082-654-8158 of Willie 082-497-7406. [Foto met berig]. (Beeld – 18/03/2008)

JANSEN VAN RENSBURG; Renier Jacobus * 01/11/1994 + 22/03/2008, in lewe van Faerie Glen, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Faerie Glen, 28/03/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 27/03/2008)

JONCK; Jan Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Kameeldrif, Pretoria, 0703/2008, 10:30. (Beeld – 06/03/2008)

JOUBERT; Cornelius Johannes, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Eloffsdal, Pretoria, 12/03/2008, 13:00. Verassing. (Beeld – 11/03/2008)

JOUBERT; Dina Aletta, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: OAK, Drie Riviere uitbreiding, 03/03/2008, 14:00 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld – 03/03/2008)

KIRCHNER; Hendrik Andries, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Witfield, Louterstraat, Boksburg, 28/03/2008, 11:00. (Beeld – 27/03/2008)

KNOBEL; Jock (80) + 24/03/2008, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Skuilkrans, h v Cussonia- en Jan Albertstraat, Val-de-Grace, Pretoria, 27/03/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 26, 27/03/2008)

KRAUSE; Gawie. Dankdiens: NG Gemeente, Sesmylspruit, Von Willichlaan, Clubview, Pretoria, 19/03/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 19/03/2008)

KRUGER; Hendrik Phillippus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Gemeente, Magalieskruin, Pretoria, 06/03/2008, 10:00. (Beeld – 05/03/2008)

LABUSCHAGNE; Gesina Christina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 28/03/2008, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 27/03/2008)

LOMBAARD; Esajas Renier * 14/10/1925 + 10/03/2008. Teraardbestelling: Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria, 15/03/2008, 10:00. Gedenkdiens: NG Kerk, Quaggaspoort, Wespark, Pretoria, 15/03/2008, 12:00. (Beeld – 13, 14/03/2008)

MOSTERT; Tenneel (29) + 27/02/2008. Roudiens: St Barnabas United Church, Madelinestraat, Florida, Roodpoort distrik, Gauteng provinsie, 06/03/2008, 13:00. Sal onthou word deur haar ouers Marius en Virginia, broers Pierre en Warren en dogter Khiara. Verassing. (Foto met berig). (Beeld – 04/03/2008)

MULLER; Willie (63) + 18/02/2008, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Vanderbijl-Oos, 22/03/2008. Hy laat sy vrou Hettie, dogters Dedre (39) en Marlene (41). (Vanderbijlpark Ster – 03 tot 07/03/2008)

NEL; Abraham Gabriel (Attie), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Impala Park, Canadiastraat, Boksburg, 28/03/2008, 14:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 27/03/2008)

PEENSE; Martha Magdalena, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 26/03/2008, 11:00. (Beeld – 26/03/2008)

PIENAAR; Leon Hermanus. Gedenkdiens: NH Kerk, Rustenburg, Noordwes provinsie, 14/08/2008, 15:00. Verassing. (Beeld – 13/03/2008)

PRETORIUS; {Dr} Albie, voormalige Lugvaartgeneeskundige praktisyn te Lanseria en Centurion, Pretoria. Gedenkdiens: NG Klipkerk, Wierdapark, Piet Hugostraat 279, Pretoria, 28/03/2008, 11:00. (Beeld – 27/03/2008)

PRETORIUS; Johannes Adriaan Louw, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Kilnerpark, Pretoria, 06/03/2008, 14:00. (Beeld – 05/03/2008)

SCHUTTE; Stephanus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Montana, Pretoria, 26/03/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 25/03/2008)

STANDER; Japie + 12/03/2008. Sal onthou word deur June, kinders, familie en vriende. (Beeld – 14/03/2008)

STEYNFAARDT; André, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 10/03/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 07/03/2008)

STORRIER; Anna Magdalena, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Elspark, Kingfischerweg, Elspark, Boksburg, 06/03/2008, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Boksburg. (Beeld – 05/03/2008)

STRIJBOS; Ben * 13/12/1936 + 01/03/2008. Roudiens: St John Fisher Parish, Borderstraat, Lynnwood, Pretoria, 06/03/2008, 15:00. Sal onthou word deur sy vrou Liz, seun Benny, dogter Maryke, skoondogter Jill, kleinkinders Cindy, Simone, Bronwyne en Cassidy. Kontak: 083-296-2110. (Beeld – 04, 05, 06/03/2008)

SWART; Barend Hermanus (76), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Pretoria-Oos, 07/03/2008, 10:30. (Beeld – 06/03/2008)

SWART; Netelien * 01/*02/2005. Nelie SWART, ID-810619-0034-089, kontak dringend vir Kentse MAHOKA by 018-632-7900 of 018-632-7939 oor aanneming van Netelien. (Beeld – 04/03/2008)

VAN DEN BERG; Elizabeth Maria. Herdenkingsdiens: Jacaranda Haven, Walter Bramleystraat, Nieu Muckleneuk, Pretoria, 07/03/2008, 10:00. Teraardbestelling: Privaat. Skenkings: Jacaranda Haven. Ons dank aan Jacaranda Haven en die Little Company of Mary Hospitaal, van Kobus, Enid, Val en Huw. (Beeld – 07/03/2008)

VAN DER MERWE; Hermina Christina, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Benoni-Benjamin, h v Cedar- en Asterstraat, Benoni, 31/03/2008, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 28/03/2008)

VAN DER STOKKER; Johannes Albertus, in lewe van Deneysville, Vrystaat provinsie. Roudiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, Gauteng provinsie, 28/03/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 28/03/2008)

VAN DER WALT; Benjamin (Bennie), in lewe van Constantiawood No 9, Allen's Nek. Begrafnisdiens: Panorama Begraafplaas, 17/03/2008, 09:30. Troosdiens: Geref Kerk, Ontdekkers, Teaterstraat, Discovery, Roodepoort, Gauteng provinsie, 17/03/2008, 11:00. Navrae: 082-550-7267. [Foto met berig]. (Beeld – 14, 17/03/2008)

VAN DER WALT; Maria Johanna (86) * FOURIE, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Masonic Haven Kapel, 25/03/2008, 10:30. (Beeld – 24/03/2008)

VAN DYK; Jason * 15/03/2007. {Mevr} Angelique VAN DYK * 05/06/1980 word gesoek oor aanneming van Jason. (Beeld – 14/03/2008)

VAN DYK; Jason * 15/03/2007. {Mevr} Angelique VAN DYK * 05/06/1980, word gesoek ivm aanneming van Jason [Geen kontak besonderhede]. (Beeld – 19/03/2008)

VAN HEERDEN; Wilma * 27/04/1943 + 25/03/2008. Roudiens: Willows Methodiste Kerk, Meerluststraat 821, Die Wilgers, Pretoria, 28/03/2008, 11:00. Sal onthou word deur haar man, kinders, kleinkinders, familie, vriende en kollegas. Kontak: 012-998-2085 of 082-880-5116 (Beeld – 27/03/2008)

VAN JAARSVELDT; Michael Peter (Mike) + 19/03/2008 om 07:00, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk van God, Eloffstraat, Eloffsdal, Pretoria, 26/03/2008, 11:00. Sal onthou word deur Rina, Marina, Liza, familie en vriende. [Foto met berig]. (Beeld – 26/03/2008)

VAN NIEKERK; Barend Barnard, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Apostoliese Protestante Kerk, 12/03/2008, 14:00. (Beeld – 11/03/2008)

VAN NIEKERK; Charl-Leigh. Douw VAN NIEKERK kontak Cindy by 082-857-7882 oor aanneming van Chal-Leigh deur C W LEHMKUHL- (Beeld – 05, 06, 07/03/2008)

VAN ROOYEN; Christopher, in lewe van Northdene, Vereeniging distrik, Gauteng provinsie. Roudiens: River Road 132, in die Farm Oord, 15/03/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 14/03/2008)

WEBER; Carel Johannes Francois (Kallie), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Kingdom Ministries, Edelweg 5, Beyers Park, Boksburg, 25/03/2008, 11:00. (Beeld – 20/03/2008)

WESSELS; Anna Sophia (79) * ROUX, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 15/03/2008, 11:00. (Beeld – 14/03/2008)

WESSELS; Susan Anna, in lewe van Claremont, Johannesburg. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Bet-al, Newlandsweg 32, Newlands, Johannesburg, 14/03/2008, 13:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 13/03/2008)

ZIETSMAN; Cornelia Hester, in lewe van Lyttelton, Centurion, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Lyttelton, 04/03/2008, 14:00. (Beeld – 03/03/2008)

Print Email

2000 to 2029