Beeld

Beeld 2007 12 December

ALBERTYN; Susara Elizabeth * ODENDAAL 05/06/1945 + 29/11/2007. Gedenkdiens: Mosaïekgemeente, Danielle Straat, Fairlands, Roodepoort, Gauteng provinsie, 05/12/2007, 10.30. (Beeld – 04/12/2007)

BENEKE; Estella Abigail, in lewe van Pretoria. Roudiens: AGS Herlewing Sentrum, Mayville, Pretoria, 31/12/207, 10:00. Veras. (Beeld – 29/12/2007)

BOSCH; Petronella Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Daspoort, Pretoria, 20/12/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 19/12/2007)

BOUCHER; Anthanay en Jazmind. Tiger ROBINSON & Shane BOUCHER, kontak Ansie LOUW by 011-746-8301 oor aanneming van Anthanay en Jazmind. (Beeld – 04/12/2007)

BREEDT; Hendrik Johannes, voorheen van Lake Side, Johannesburg. Begrafnisdiens: Fourways Gedenkpark Kapel, Inchangastraat, Graigavon Fourways, Johannesburg, 08/12/2007, 12:00 # Fourways Gedenkpark. (Beeld – 07/12/2007)

BREWER; Elani * PISTORIUS. Sal onthou word deur Marieke, Fritz, Alita, Frizelna en Jordan. (Beeld – 24/12/2007)

CLOETE; Elizabeth Margaretha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 31/12/207, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 29/12/2007)

COMBRINCK; Jan Frederick Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 06/12/2007, 14:00. (Beeld – 05/12/2007)

DE KLERK; William (Bill), voorheen president van M I E U. Verassingsdiens: Fourways Memorial Park-Kapel, Memoriallaan, Graigavon, Johannesburg, 06/12/2007, 14:00. (Beeld – 05/12/2007)

DORMEHL; Herman. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Waverley, Spioenkopstraat, Pretoria, 12/12/2007, 10:00. (Beeld – 11/12/2007)

DREYER; Stephanus Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Oostvallei-Aftreeoordsaal, Coleystraat 657, Garsfontein, Pretoria, 07/12/2007, 10:30. (Beeld – 05, 06/12/2007)

DUVENHAGE; Marthinus Jacobus * 31/05/2001. Marthinus Jacobus DUVENHAGE * 28/02/1964 skakel Minka LANDMAN by 012-379-5860 oor aanneming van jou seun Marthinus (Beeld – 05, 06, 07/12/2007)

ENGELA: Thomas Willem, in lewe van Sandton, Johannesburg. Verassingsdiens: NG Kerk, Witfield, Louwtherstraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 27/11/2007, 12:00. (Beeld – 27/12/2007)

ERASMUS; Johan * 01/04/1993 en Ansoné * 18/10/1995. {Mnr} Johannes Jakobus ERASMUS, kontak vir Johannelia KOTZé by CMR op 083-488-8430 oor aanneming van Johan en Ansoné (Beeld – 21, 22, 24/12/2007)

EYBERS; Elisabeth * 1915 + Amsterdam, 01/12/2007. Begrafnisdiens: 06/12/2007 te Amsterdam. Sal onthou word deur dogters Jeanne, Marita en Elizabeth, skoonseun John, skoondogter Erica, tien kleinkinders en tien agterkleinkinders. Navrae: {mevr} Simone VAN DER IJK, UZN, Amsterdam tel – 646-0606. (Beeld – 04/12/2007)

FISHER; James Andrew, in lewe van Apple Orchards, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 14/12/2007, 13:00. (Beeld – 13/12/2007)

GARBERS; Hanré Johannes + 12/12/207. Ons meegevoel aan sy vrou Annemarie, suens Anreich en Luan, van kollegas by Merrill Lynch. (Beeld – 14/12/2007)

GELDENHUYS; Susanna Maria (Sannie of Sue), in lewe van Elsburg, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Delportstraat, Elsburg, 18/12/2007, 11:00. (Beeld – 14/12/2007)

GILLILAND; Susara Maria, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Magaliesfort, 07/12/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 06/12/2007)

GLATTHAAR; Marthina Johanna Margaretha (76) * GREYLING, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Riekie Boshoffsaal, Machfield Postmas Kompleks, Mckenziestraat 225, Brooklyn, Pretoria, 06/12/2007, 10:00. (Beeld – 05/12/2007)

GREEF; Lillian Elizabeth Behrens (Tokkie), in lewe van Coronationrylaan, Symhurst 4, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Cachet, Thistleweg 10, Primrose, Germiston, 07/12/2007, 14:00. (Beeld – 06/12/2007)

GROVE; Magdalena Johanna, in lewe van Avondrus Aftreeoord, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 14/12/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 12/12/2007)

HAYWARD; Ivan. Morné MENTZ kontak vir {Mevr} M HATTINGH by 012-344-2492 oor aanneming van Ivan. (Beeld – 21, 22, 24/12/2007)

HOFFMAN; Jacob, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Jakaranda, Pretoria, 10/12/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 08/12/2007)

HÖLSCHER; Hobbe Dirk (Dick) * 26/02/1928 + 03/12/2007, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Geref Kerk, Brooklyn, Pretoria, 11/12/2007, 14:00. Sal onthou word deur sy vrou Anna, kinders Marianne, Dorette, Marlene en Johan, skoonseuns Gerard en Mike, kleinkinders Martin, Annemie, Paul en Etienne. Teraardbestelling: Privaat. (Beeld – 07/12/2007)

HUMAN; Latje Catrina Margareta Cornelia (84) * JOUBERT, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Safari Kwekerykapel, Pretoria, 19/12/2007, 10:00. Donasies: Hartstigting. (Beeld – 19/12/2007

JANSE VAN RENSBURG; Theodorus Cornelius (74), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 06/12/2007, 10:00. (Beeld – 05/12/2007)

JANSE VAN VUUREN; Leon Marthinus Alexander * 31/01/1980 + Woodside Sanctury, 28/11/2007. Ouers G F T JANSE VAN VUUREN, voorheen van Tuin Flaterstraat 19, Falconrigde, Vereeniging, Gauteng provinsie. Leon se naasbestaandes word gesoek. (Beeld – 03, 04/12/2007)

JANSE VAN VUUREN; P L * 31/05/2004. {Mnr} P L JANSE VAN VUUREN * 13/09/1975, kontak dringend vir Margaret by 012-331-7285 oor aanneming van jou kind P L JANSE VAN VUUREN. (Beeld – 24, 27, 28/12/2007)

JONKER; Hendrik Johannes Jacobus (76), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Meyerspark, Pretoria, 04/12/2007, 10:30. (Beeld – 04/12/2007)

JOUBERT; Cornelia Getruida (77) * DELPORT, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 04/12/2007, 10:00. (Beeld – 04/12/2007)

KNOETZE; Stephanie Melanie. Jaco PRETORIUS skakel vir T BASSON/Amanda by 012-664-7080 oor aanneming van Stephanie. (Beeld – 14, 15, 17/12/2007)

KRITZINGER; Hendrik Minne + 08/12/2007, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Sungardens Hospice Kapel, Twiggstraat 18, Lynnwood Glen, Pretoria, 13/12/2007, 11:00. (Beeld – 11/12/2007)

KROUSE; Johanna Maggel Petronella, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 14/12/2007, 13:00. Veras. (Beeld – 13/12/2007)

KRUGER; Aletta Francina (81) * PIENAAR, in lewe van Welbekend, Pretoria. Verassingsdiens: Wellknown Christian Centre, Welbekend, Pretoria, 21/12/2007, 10:00. (Beeld – 20/12/2007)

KURDT; Jonathan. Bennie Jarod JACKSON, kontak Natasha FOSTER by Hutceon Prokureurs, 011-454-3221 oor aanneming van Jonathan. (Beeld – 17/12/2007)

LABUSCHAGNE; Pieter Hendrik Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Gemeentes van Christus, Pretoria-Noord, 12/12/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 11/12/2007)

MUNTINGH; Abraham van Oosterzee, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 21/12/2007, 09:00 # Suidpark Begraafplaas, Rondebultweg, Boksburg/Germiston. (Beeld – 20/12/2007)

NEIMANN; Taryn-Ashley. McCoy DUNDAS kontak Sonya VICTOR by 079-037-4536, oor aanneming van Taryn-Ashley . (Beeld – 03/12/2007)

ODENDAAL; {Prof} Johannes (61) + 03/12/2007, voormalige aanbieder van Dieremaniere op RSG, in lewe van Eldoraigne, Centurion, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 07/12/2007, 09:30. Vir Inligting – Hanna-012-654-3448. Oorleef deur sy vrou Hanna, drie kinders en drie kleinkinders en 'n suster. (Foto met berig). (Beeld – 06/12/2007)

OLIVIER; Stephanie, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Grobbelaars & Church Street Kapel, Annie Bothalaan 27, Riviera, Pretoria, 07/12/2007, 15:00. (Foto met berig). (Beeld – 06/12/2007)

OOSTHUIZEN; Francis, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, Pretoria, 12/12/2007, 10:00. (Beeld – 11/12/2007)

POTGIETER; Koos {afgetrede Kolonel in SANW}. Dankdiens: Kerksondermure, Pretoria, 07/12/2007, 11:00. Veras. Donasies: KSM - Bybelverspreiding. (Beeld – 06/12/2007)

PRETORIUS; Suzanné en Rize en Christoff, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Moreletapark, Rubensteinweg 589, Pretoria, 21/12/2007, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Foto van Ma en twee kinders met berig). (Beeld – 20/12/2007)

RAATH; Bou. Ons meegevoel aan Hannie, Martin, Marie, Beauford, Mercia en hulle gesinne met afsterwe van Bou, van Anna PRATT. (Beeld – 07, 08/12/2007)

RAUTENBACH; Hendrika Margrieta Wilhelmina (73) * MOUTON, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, Pretoria, 05/12/2007, 14:00. (Beeld – 04/12/2007)

SÄID; Edson (Bets). Baie geluk met jou Sewe-en Twintigste verjaarsdag op 12/12/2007 van jou suster Lillian. (Beeld – 13/12/2007)

SCHOLTZ; Johanna Maria (83) * VAN ROOYEN, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Elarduspark, Pretoria, 14/12/2007, 14:00. (Beeld – 13/12/2007)

SCOTT; Lawrence (74), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Suid-Oos, Pretoria, 04/12/2007, 14:00. Donasies: Sungardens Hospice, Lynnwood. (Beeld – 01/12/2007)

SELZER; Lieselotte Agnes Wally, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Duitse Kerk, Pretoria, 03/12/2007, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 01/12/2007)

SMIT; Abraham Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kruin Gemeente, Kempton Park, 21/12/2007, 11:00. (Beeld – 20/12/2007)

STEYL; Hester Christina, in lewe van Polokwane (Pietersburg), Limpopo provinsie. Verassingsdiens: Shelante Kapel, 03/12/2007, 14:00. (Beeld – 01/12/2007)

STEYN; Elizabeth Maria (86) * OLIVIER, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Palms Renaissance Aftreeoord, Pretoria, 21/12/2007, 15:00. (Beeld – 20/12/2007)

STRASHEIM; Albertus (90), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Suid-Oos Pretoria, Stellstraat, 06/12/2007, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 05/12/2007)

TEESEN: Gertina * 04/03/1941 + 19/12/2007, in lewe van Grootvlei, Pretoria. Teraardbestelling: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 27/12/2007, 10.30. Begrafnisdiens: NH Kerk, Grootvlei, 27/11/2007, 11:30. (Beeld – 24/12/2007)

UYS; Hendrik Johannes, in lewe van St Gothardlaan 22, Mayfair-Wes, Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Alberton-Suid, Gauteng provinsie, 13/12/2007, 10:00 # Alberton Begraafplaas. Nagelaat deur sy vrou Grieta, kinders en kleinkinders. (Beeld – 12/12/2007)

VAN ASWEGEN; Anna Isabella, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: PPK Kerk, Pretoria-Wes, 13/12/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/12/2007)

VAN DER WALT; Jan Albert (52), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Geref Kerk, Wapadrant, Pretoria, 21/12/2007, 10:30. (Beeld – 20/12/2007)

VAN HEERDEN; Andrietta Katharina Elizabeth, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Kempton Park-Noord, 14/12/2007, 13:00 # Bredell Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 13/12/2007)

VAN NIEKERK; Jacobus Christoffel Johannes (Kosie), in lewe van Elspark, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kingfisherstraat, Elspark, 14/12/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 12/12/2007)

VAN NIEKERK; Willem Johannes Andreas, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Booysens, Pretoria, 13/12/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 12/12/2007)

VAN STADEN; Willem Lodewickus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 18/12/2007, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 14/12/2007)

VAN TONDER; Paula, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, Pretoria, 13/12/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 12/12/2007)

VAN ZYL; Johan Marius, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 21/12/2007, 10:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 20/12/2007)

VILJOEN; Gertruida Maria (71) * LANDSBERG, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 20/12/2007, 10:00. (Beeld – 19/12/2007)

WYETH; Neville Arthur, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria, 19/12/2007, 10:00. (Beeld – 19/12/2007)

Print Email

2000 to 2029