Beeld

Beeld 2007 11 November

BENADE; Stephanus Francois (Boet), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Magalies-Moot Gemeente, Plot 313, Kameeldrift, Pretoria, 02/11/2007, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 01/11/2007)

BOTES; Erin * 22/08/2004. Kan die biologiese vader Dale WHITERS-LANCSHIRE vir Brendan DE KOKER skakel by 011-763-3889 oor aanneming van Erin. (Beeld – 13, 14, 15, 16, 17/11/2007)

BOTHA; Johanna Francina (Joey), in lewe van Witbank op die Plaas Uitvlucht, Mpumalanga provinsie. Verassingsdiens: AP Kerk, Germiston, Gauteng provinsie, 24/11/2007, 11:00. (Beeld – 21/11/2007)

BOTHA; Kotie + 22/11/2007. Diens: AGS Kerk, Germiston, Gauteng provinsie, 27/11/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 24/11/2007)

BOUWER; Pieter Johan (57), in lewe van Pretoria, voorheen Parys, Vrystaat provinsie. Roudiens: The Willows Metodistekerk, Pretoria, 23/11/2007, 11:30. Begrafnisdiens: Metodistekerk, Parys, 24/11/2007, 12:00. (Beeld – 22/11/2007)

BRAND; Maria Anna Johanna, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, 29/11/2007, 14:30. (Beeld – 28/11/2007)

BREED; Kotie + Sul da Comuna, Angola 17/11/2007. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Doornkloof, Leoniestraat 143, Centurion, Pretoria, 29/11/2007, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Kontak: Anne-Marie en Keuler, 012-663-4810. (Foto met berig). (Beeld – 28/11/2007)

BURGER; Ellie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witfontein, Pretoria, 30/11/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 29/11/2007)

CLAASÉ; Conelius Jacobus Louis + 18/11/2007. Diens: NG Kerk, Cashett, Derdestraat, Primrose, Germiston, Gauteng provinsie, 22/11/2007. Ons Pa , Oupa en Oupagrootjie sal onthou word deur die BRADSHAWS, Joyce en Maureen. Donasies: Kankervereniging van Suid-Afrika. (Beeld – 21/11/2007)

COETZEE; Dirk Jacobus Gerhardus, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Cachet Gemeente, Thistleweg, Primrose, Germiston, 01/12/2007, 13:00. (Beeld – 28/11/2007)

COETZEE; Fanie, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Voortrekkermonument Kapel, 16/11/2007, 11:00. (Beeld – 14/11/2007)

CRONJE; Etienne Morné * 18/01/1974 + motorfietsongeluk, 24/11/2007, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: OA Kerk, Edleen, h v C R Swart rylaan en Parklane, Edleen, Kempton Park, 30/11/2007, 10:00. Verassing op later stadium. Sal onthou word deur Pa, Ma, BJ en Charmaine, Tania, Nico, Monica en Paul. (Beeld – 29/11/2007)

CROWTHER; Susarah Catharina Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Du Toitstraat 169, Pretoria middestad, 24/11/2007, 10:00 # Rebeccastraat Begraafplaas. (Beeld – 22/11/2007)

DE BEER; Hester, in lewe van Randburg, Gauteng provinsie. Roudiens: Golden Havest I Ouetehuis, President Fouché Rylaan, Randburg, 27/11/2007, 14:30. (Beeld – 27/11/2007)

DE KLERK; Louise, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: St John Fisher Catholic Church, Lynnwood, Pretoria, 09/11/2007, 11:00. (Beeld – 08/11/2007)

DE WET; Eugene, in lewe van Darrenwood Village, Johannesburg. Roudiens: St Columbus Presbyteriaanse Kerk, Lurganweg 45, Parkview, Johannesburg, 09/11/2007, 14:00. (Beeld – 08/11/2007)

DIEDERICKS; Christoffel, in lewe van Edenvale, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, h v Vierdestraat en Agstelaan, Edenvale, 16/11/2007, 10:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park, Gauteng provinsie. (Beeld – 12/11/2007)

DU PLESSIS; {Dr} Pn (Dup). Dankdiens: Rademeyers Kapel, Heliosstraat, Moreletapark, Pretoria, 23/11/2007, 10:30. Veras. (Beeld – 21/11/2007)

DU PLESSIS; {Lt Genl SAP – afgetrede} Piet. Dankdiens: Geref Kerk, Alkantrant, Koelmanweg 168, Ashlea Gardens, Pretoria, 22/11/2007, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 21/11/2007)

DU TOIT; Susanna Johanna, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Woord en Lewe, h v Trichard- en Kingfisherweg, Sunward Park, Boksburg, 29/11/2007, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 27/11/2007)

ELS; Amanda, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 07/11/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 06/11/2007)

ELS; Isabella Magdalena Mey (Toekie), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Fleurenville Aftreeoord Kapel, Pretoria, 21/11/2007, 10:00. (Beeld – 20/11/2007)

FOURIE; Jacobus Hendrikus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Parkrand, Slaterstraat, Boksburg, 30/11/2007, 14:00. (Beeld – 30/11/2007)

FOURIE; Kevin * 17/09/2001. Kan die biologiese vader van Kevin vir Juanita FOURIE kontak by 073-266-6396. (Beeld – 12, 13, 14/11/2007)

GEYER; Bill, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Doxa Deo Brooklyn-kampus, Anderstonstraat 112, Brooklyn, Pretoria, 28/11/2007, 14:00. (Foto met berig). (Beeld – 27/11/2007)

GOUS; John Peter, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Tygerpoort, Pretoria, 22/11/2007, 10:00. (Beeld – 20/11/2007)

GOUWS; Diederik Jurgens Vos (Dick), in lewe van Springs, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Boksburg-Suid, Gauteng provinsie, Jubileeweg, 16/11/2007, 13:00. Veras. (Beeld – 14/11/2007)

GOUWS; Lucas Jacobus. As die biologiese Vader van Lucas enige besware het teen aanneming, kontak Klerk van die Kinderhof, {mevr} BEZUIDENHOUT by Landroskantoor Oberholzer 018-788-2341. (Beeld – 08/11/2007)

GRADY; Rita * STRAUSS + 03/11/2007, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Little Company of Mary-hospitaal Kapel, George Storrarweg, Groenkloof, Pretoria, 10/11/2007, 10:00. Sal onthou word deur kinders Alan en Yvonne en hulle families. (Beeld – 07, 08, 09/11/2007)

HENNING; Willem Reimer, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Krugersdorp-Noord, 30/11/2007, 12:00. (Beeld – 29/11/2007)

HUMANN; Frederik Daniel Willem, in lewe van Park Crescent 13, Germiston-Suid, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bothastraat, Elsburg-Suid, Germiston, 07/11/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg. (Beeld – 06/11/2007)

JACOBS; David Stephanus (74), in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 09/11/2007, 10:30. Veras. (Beeld – 08/11/2007)

JACOBS; Marius Samuel Johannes en Madelein LIPP néé NAGEL kontak CMR Kempton Park by 011-975-3924 oor aanneming van kind gebore 08/10/2001. (Beeld – 13, 14, 15, 16, 17/11/2007)

JACOBS; Theresa * 15/06/1935 + 07/09/2007. Sal altyd onthou word deur André, Celeste, Grant, Joanne, Kristen-Leigh en Isabelle. (Beeld – 16, 21/11/2007)

JAMES; George Louis, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Krugersdorp, Gauteng provinsie, 23/11/2007, 14:00 # Krugersdorp Begraafplaas. (Beeld – 22/11/2007)

JANSEN; Susanna Catharina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg-Wes, h v Rietfontein- en Bassstraat, 19/11/2007, 11:00. (Beeld – 17/11/2007)

JORDAAN; Anna Cathrina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 02/11/2007, 14:00. (Beeld – 01/11/2007)

JORDAAN; Emmarentia Margaritha, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria Oosterlig, 26/11/2007, 14:00. (Beeld – 23/11/2007)

JOUBERT; Carel Frederik Bernardus, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NH Kerk, Silverton, h v President- en Fakkelstraat, Silverton, Pretoria, 13/11/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 12/11/2007)

KIESER; Gertruida Louisa (Louda), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Kapel, Pretoria, 07/11/2007, 10:00. Donasies: Sungardens Hospice. (Beeld – 06/11/2007)

KÖRNER; Deané. Leon DE WITT kontak vir Ansie LOW by 011-746-8301 oor aanneming van Deané. (Beeld – 07/11/2007)

KRUGER; J C + 14/11/2007 in lewe van Mosselbaai, Wes-Kaapprovinsie. Roudiens: NG Kerk, Helderant, Mosselbaai, 20/11/2007, 10:30. Innige simpatie aan Martie, Marianna, Jaco en kleinkinders van Vriende en Oudkollegas by Dairybelle. (Beeld – 19/11/2007).

KRUGER; Marthinus Frederick Johannes (Tinus) (55), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 19/11/2007, 10:00. (Beeld – 16/11/2007)

KRUGER; Willem Jacobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG kerk, Mooifontein, Kempton Park, 29/11/2007, 10:00. (Beeld – 28/11/2007)

LA GRANGE; Stephania Cornelia * 19/07/1929 + 03/11/2007 in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, Queenswood, Pretoria, 09/11/2007, 10:00. (Beeld – 08/11/2007)

LABUSCHAGNE; Esmarie (Essie) (44), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 16/11/2007, 13:00. (Beeld – 15/11/2007)

LIGTHELM; Christiaan Johannes (81), in lewe van Pretoria. Verassningsdiens: Mooigeleë Oord Kapel, 14/11/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 14/11/2007)

LOMBARD; Israel Nordin, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 30/11/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 28/11/2007)

LOMBARD; Stephanus Francois du Plessis, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Parkrand, Slaterstraat, Boksburg, 09/11/2007, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 08/11/2007)

LOUWRENS; Louis Jacobus (61), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Garsfontein, Pretoria, 26/11/2007, 10:00. Donasies: Mooigeleë Kliniek. (Beeld – 24/11/2007)

MACHAVO; Siphiwa Aufe, ID-001027-6037-081. Kan Julias Rodriques MACHAVO vir Santa DE JAGER skakel by 013-243-3745 (ku) oor aanneming van Siphiwa Aufe. (Beeld – 19, 26/11/2007)

MALAN; Jean Hendrik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Grobbelaars & Church Street Begrafnisdienste Kapel, h v Annie Botha- en Unionstraat, Riviera, Pretoria, 26/11/2007, 10:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 23/11/2007)

MARÉ; Alma (80) * COETZEE, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AGS Heilige Waters, Lyttelton, Pretoria, 27/11/2007, 14:00. (Beeld – 24/11/2007)

MAREE; Christiaan Dirk, ID-571226-5004-080, kontak dringend vir Martha Jacoba Magrietha, ID-691111-0064-088 ivm paspoorte. (Beeld – 26/11/2007)

MARITZ; Maria Jacoba Magdalena, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Overkruin, 20/11/2007, 13:00. Veras. (Beeld – 20/11/2007)

MYBURGH; Ria * VAN WYK, ID-740319-0189-083 kondig aan dat sy van Johannes Fredrick Hendrik MYBURGH, ID-660629-5237-085 gaan skei. (Beeld – 27, 28, 29, 30/11/2007)

NEL; Jonathan Michael, ID-941118-5280-088. Kan Arno LOUW * 07/12/1966 en Charnmarie NEL * 20/07/1980 vir Marietjie SMAL by 013-282-7261 OF Andre van HEERDEN by 082-413-3237 skakel oor aanneming van Jonathan Michael. (Beeld – 01, 02/11/2007)

NEL; Wilhelmus Johannes, in lewe van The Orchards, Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, Pretoria, 16/11/2007, 13:00. (Beeld – 15/11/2007)

OLIVIER; Albert + 04/11/2007. Ons innige meegevoel aan Nitha, Lourens, Elizabeth en die familie van Goeff en Alma, David en Wilma en al die kinders. (Beeld – 07/11/2007)

PELSER; Jacobus Cornelis in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Belhambraweg, Primrose-Oos, Germiston, Gauteng provinsie, 22/11/2007, 14:00. (Beeld – 20/11/2007)

PENNING; Johan Lourens, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 27/11/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/11/2007)

PHIFFER; Chantel, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Van Dyk Park, Mimosastraat, Boksburg, 07/11/2007, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park, Gauteng provinsie. (Beeld – 06/11/2007)

PHILLIPS; {Mev} André * HOLTSHAUSEN + 19/11/2007. Dankdiens: NG Kerk, Wierdapark, Piet Hugostraat, Pretoria, 23/11/2007, 12:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. Sal onthou word deur Nelda en Casper VAN ZYL, kleinkinders Casper, Gideon en Antoine, Eldré en Jean MYBURGH en kleinseun Marcel. (Beeld – 22/11/2007)

PIENAAR; Gyselina, in lewe van Edenvale, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: OAK Kerk, Antbearstraat, Esther Park, Kempton Park, Gauteng provinsie, 13/11/2007, 11:00. (Beeld – 12/11/2007)

PRINSLOO; J J L (Louwrens) (36) * 09/01/1971 + 16/11/2007. Roudiens: NG Moedergemeente, Windhoek, Namibië, 01/12/2007, 10:00. Verassing later stadium. Kontak: Sanet Prinsloo, 00264-811-240-623. (Foto met berig). (Beeld – 27, 28/11/2007)

RETIEF; Anna Elizabeth, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Teraardbestelling: Suidpark Begraafplaas, Germiston, 28/11/2007, 10:00. Roudiens: NG Kerk, Primrose, Heuwel Rigonaldlaan, Primrose, Germiston, 28/11/2007, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 27/11/2007)

RICHARDS; Jeremia + 12/11/2007, in lewe van Pretoria. (Beeld – 22/11/2007)

RODRIGUES; Elizabeth Anne, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Elsburg, Germiston, 23/11/2007, 14:00. (Beeld – 22/11/2007)

SCHIDLOWSKI; Sigurd, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 27/11/2007, 10:00. (Beeld – 26/11/2007)

SCHIPPER; Gerrit, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Mooifontein, 13/11/2007, 11:00 # Zuurfontein, Kempton Park, Begraafplaas. (Beeld – 13/11/2007)

SCHOEMAN; Riaan, in lewe van Pretoria. Verassningsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 14/11/2007, 10:00. (Beeld – 14/11/2007)

SCHOEMAN; Veronica Mary, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Herlewing Sentrum, Mayville, Pretoria, 07/11/2007, 11:20 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 06/11/2007)

SCHOONWINKEL; Henry. Verassingsdiens: Fourways Gedenkpark Begraafplaas Kapel, Inchangastraat, Craigavon, Fourways, Johannesburg, 07/11/2007, 12:00. (Beeld – 06/11/2007)

SCHUSTER; Rudolf Leopold, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria Oosterlig, 23/11/2007, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 22/11/2007)

SCHUTTE; Monica, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria Oosterlig, 26/11/2007, 10:00. (Beeld – 22/11/2007)

SLABBERT; Sarah Cecilia * DU TOIT (84) in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 06/11/2007, 14:00. (Beeld – 03/11/2007)

STEYTLER; Susara Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 08/11/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 07/11/2007)

STRAUSS; Rosanna (Rosie). Ons innige meegevoel aan haar familie van Russie en DREISENSTOCK familie. (Beeld – 27/11/2007)

SWART; Johannes Michael, in lewe van Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk Herman Steyn, Vereeniging. (Beeld – 01/11/2007)

TAYLOR; Mabel Amelia, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel Kempton Park, 30/11/2007, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 29/11/2007)

THERON; Anna Gloudina Eliza, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Waterkloofrand, Pretoria, 05/11/2007, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 03/11/2007)

VAN DER WALT; Clement * 08/08/1937 + 18/11/2007. Teraardbestelling: Goedehoop Begraafplaas, 22/11/2007, 14:00. Diens: NG Kerk, Helderberg, Strand, Wes-Kaapprovinsie, 22/11/2007, 15:00. Vir inligting kontak Elmarie van der WALT (Dogter) by 083-487-9212. (Beeld – 20/11/2007)

VAN DEVENTER; Michiel Hendrik Johannes, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: PPK Kerk, Randhardt, h v Michelle- en Elizabeth Eybersstraat, Alberton, Gauteng provinsie, 10/11/2007, 10:00. (Beeld – 08/11/2007)

VAN HUYSSTEEN; Catherina Dorothy, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witfield, Louwtherstraat, Boksburg, 28/11/2007, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 27/11/2007)

VAN ONSELEN; Reinhard Heinrich, in lewe van Hartbeespoort, Brits, Noord-Wes provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hartbeespoort, 28/11/2007, 14:00 # Hartbeespoort Begraafplaas. (Beeld – 28/11/2007)

VAN WIJCK; Izak Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Kiepersol Dienssentrum, 28/11/2007, 14:00. Verassing het plaasgevind. (Beeld – 29/11/2007)

VENTER; Andreas (Sr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wapadrand, Keeshondstraat 546, Garsfontein, Pretoria, 06/11/2007, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 02/11/2007)

VERMEULEN; Gert Etienne, in lewe van Brackenhurst, Alberton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: My Kerk, Greyvillealaan, Meyersdal, Alberton, 27/11/2007, 10:00 # Alberton-Noord Begraafplaas. (Beeld – 26/11/2007)

VICTOR; Meyburg, in lewe van Risiville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Drie Riviere-Oos, Vereeniging, 30/11/2007, 12:00 # Meyerton Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 29/11/2007)

VILJOEN; Suzie, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Lofdal Gemeente, Saint Colombstraat, Alberton, Gauteng provinsie, 15/11/2007, 14:00 # Alberton-Noord Begraafplaas. (Beeld – 14/11/2007)

WARD; Magdalena Christina, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Birchleigh, Mopaniestraat, Birchleigh, Kempton Park, 30/11/2007, 12:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 29/11/2007)

WESSON; Aubrey Mayer-Frans, ID-040930-5339-080. Kan Alfred Mayer WESSON, ID-750129-5157-085 en Lizaan Wesson, ID-0870815-1500-086 vir Ronel MOLLENTZE skakel by 083-313-3400 oor aanneming van Aubrey Mayer-Frans. (Beeld – 19, 20/11/2007)

WESSON; Vileyne Jo-Ann, ID-030511-0201-087. Kan Alfred Mayer WESSON, ID-750129-5157-085 en Lizaan Wesson, id-0870815-1500-086 vir Sandra BEZUIDENHOUT skakel by 082-800-4482 oor aanneming van Vileyne Jo-Ann. (Beeld – 19, 26/11/2007)

WOLMARANS; Gertruida, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 23/11/2007, 09:30 Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 22/11/2007)

WOOD; Evelyn + 25/10/2007. Verassingsdiens: AVBOB, h v D F Malan- en Kerkstraat, 02/11/2007, 14:00. Sal onthou word deur Annetjie, Gregory, Natalie en Warren. (Beeld – 01/11/2007)

YZEL; Petrus Johannes, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, Pretoria, 20/11/2007, 14:00. (Beeld – 20/11/2007)

ZAAYMAN; Antonie Johannes (AJ), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, De Beerstraat 51, Dinwiddie, Germiston, 30/11/2007, 14:00. (Beeld – 28/11/2007)

ZEVENBERGEN; {Professor} Arie Pieter (80) in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Tukkies Kapel, Pretoria, 20/11/2007, 14:00. (Beeld – 20/11/2007)

Print Email

2000 to 2029