Beeld

Beeld 2007 10 October

ALLWORTH; Alexander, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Championstraat, Boksburg-Noord, 26/10/2007, 10:00. (Beeld – 25/10/2007)

ANGELOPOULOS; Georges M, in lewe van Randburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Agios Nektarios Kapel, Tweedelaan 102, Orange Grove, Johannesburg, 18/10/2007, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. Donasies: Agios Nektarios Ouetehuis. (Beeld – 16/10/2007)

BARNARD; Adriana Susara Jacoba Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 23/10/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 22/10/2007)

BARNARD; Hester Petronella (Petro) * LOUBSER, 08/10/1963 + 14/10/2007, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley, h v Spioenkopstraat en Cunninghamlaan, 19/10/2007, 10:00. Donasies: Sungardens Hospice. (Foto met berig). (Beeld – 17/10/2007)

BEKKER; Susanna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Rooihuiskraal, 11/10/2007, 15:00 # 14:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 10/10/2007)

BEZUIDENHOUT; Frederick Johannes, in lewe van Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Drie Riviere, Vereeniging, 09/10/2007, 11:00 # Meyerton Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld – 09/10/2007)

BOOMAN; Aart * 18/06/1934 + 23/10/2007, in lewe van Zwavelpoort. Verassingsdiens: Geref Kerk, Wapadrand, Pretoria, Pretoria, 29/10/2007, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 26/10/2007)

BOSCH; S. Kan C J ENGELBRECHT, ID-690127 5124 082 vir S WASSERMAN kontak by 083-268-6650 oor aanneming van S BOSCH. (Beeld – 03/10/2007)

BOSHOFF; Jacques, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Nigel Stadsaal, 12/10/2007, 14:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 10/10/2007)

BRINK; Sheila Dorothy, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: AP Kerk, Risiville, Vereeniging, 03/10/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 02/10/2007)

BRITS; Gert, in lewe van Bedfordview, Germiston, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: The Arbor Village Retirement Kome Kapel, Brandfordweg, Bedfordview, Germiston, 26/10/2007, 11:00. (Beeld – 25/10/2007)

COETZEE; Stefanus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Bapsfontein, 18/10/2007, 10:00 # Benoni Rynsoord Begraafplaas. (Beeld – 16/10/2007)

DE BEER; Maria Petronella (96), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Lux Mundi Gemeente, Pretoria, 27/10/2007, 09:30. (Beeld – 26/10/2007)

DE BEER; Philippus Johannes, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Elspark, Kingfisherlaan, Germiston, Gauteng provinsie, 17/10/2007, 14:00. (Beeld – 16/10/2007)

DE VILLIERS; Francois Sebastiaan Pierre (83) * 31/08/1927 + 01/10/2007, in lewe van Waterkloofrif, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Monumentpark, Pretoria, 04/10/2007, 11:00 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. Donasies: Aan DBV Centurion, Pretoria. (Beeld – 03/10/2007)

DEETLEFS; Susanna Cornelia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Montana, Pretoria, 23/10/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 22/10/2007)

DELPORT; Natasha (20). Roudiens: NG Kerk, Tygerpoort, net buite Silver Lakes, Pretoria, 26/10/2007, 10:00. Sal onthou word deur Dadda, Mamma en Jennilee. (Beeld – 24, 25/10/2007)

DU PLOOY; Susara Catherina Johanna Magdalena, in lewe van Hartebeesfontein, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Vereeniging, 11/10/2007, 14:00 # Hartebeesfontein Begraafplaas. (Beeld – 10/10/2007)

ENGELBRECHT; Hendrina Margaretha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 11/10/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 10/10/2007)

FORWORD; Jean Violet. Ma en Nanna ons sal jou altyd mis, Jenny, Vicky, Jarred, Leigh, James, Jess en David. (Beeld – 02/10/2007)

GELDENHUYS; Elias Jacobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Bonaero Park, Kempton Park, 26/10/2007, 10:00. (Beeld – 25/10/2007)

GERICKE; Benjamin Steyn (Ben), in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: St Andrews Community Kerk, Miles Sharpstraat, Rynfield, Germiston, 22/10/2007, 14:00. (Beeld – 20/10/2007)

GEY VAN PITTIUS; Johann Wilhelm, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Elarduspark, Pretoria, 24/10/2007, 13:00. Kontak: 082-415-4475. (Beeld – 24/10/2007)

HUMAN; Heila Johanna Getruida, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: APK Kerk, Pretoria-Noord, 05/10/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-noord. (Beeld – 04/10/2007)

JANSE VAN RENSBURG; Emerensche Martha (Ems). Roudiens: Thom Kight Kapel, Sestiendestraat, Vrededorp, Johannesburg, 12/10/2007, 11:00. Veras. Donasies: Kankernavorsing, Privaatsak X054, Saxonwold, 2131. (Beeld – 11/10/2007)

JANSEN VAN VUUREN; Cindey Liezel – 040611-0826-087. Enige navrae ivm aanneming van Cindey, kontak Liezel PRETORIUS by 076-740-0821. (Beeld – 02, 03, 04/10/2007)

JONKER; Hester Hendrina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Rietfontein-Noord, Pretoria, 23/10/2007, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 19/10/2007)

JOUBERT; Susan, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Geref Kerk, Brooklyn, Troyestraat, Sunnyside, Pretoria, 29/10/2007, 11:00. (Beeld – 25/10/2007)

KLOPPER; Anna Susanna Hendrina (Ansie), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Rietfontein-Noord, Pretoria, 03/10/2007, 14:30. (Beeld – 03/10/2007)

LAESECKE; Marie (66), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lux Mundi, Florisstraat, Garsfontein, Pretoria, 17/10/2007, 14:00. (Beeld – 16/10/2007)

LEE; Annette * HATTINGH + 15/10/2007, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Centurion Vineyard, Christian Fellowship, Bassonlaan 302, Raslouw, Pretoria, 22/10/2007, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 19, 20/10/2007)

LLOYD; Eric Thomas, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sarel Cilliersstraat, Rynfield, Benoni, 19/10/2007, 11:00 # Rynsoord Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 17/10/2007)

LOMBAARD; Magdalena Alberta, in lewe van Pretoria. Roudiens: Kapel van Ons Tuis Dienssentrum, Pretoria, 03/10/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 02/10/2007)

LOTZ; Karlize * 14/05/2001. Notice to the parents of Karlize in connection with the undisclosed adoption, contact Lindiwe at 011-746-7723, Benoni Magistrate Court for further information. (Beeld – 19/10/2007)

MANTHE; Stephen Carl, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 26/10/2007, 10:00. (Beeld – 25/10/2007)

MARAIS; Jacob Pelser in lewe van Zeerust, Noordwes provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Zeerust, 05/10/2007, 11:00 # Zeerust Begraafplaas. (Beeld – 05/10/2007)

MEERHOLZ; Piere Andries, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnissdiens: AGS Kerk, Vereeniging Sentraal, 30/10/2007, 11:00 # Meyerton Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld – 30/10/2007)

MEIRING; Johanna Andriesiena * 03/02/1935 + 04/10/2007 en Cecil Gerald * 02/12/1930 + 05/10/2007. Sal onthou word deur die Meiring-, de Klerk- en Doodt-Families. (Beeld – 18, 19/10/2007)

MORCOM; Francina Johanna Magdalena, in lewe van Pretoria. Begrafnissdiens: Geref Kerk, Akasia, Pretoria, 01/11/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 31/10/2007)

MULLER; Susanna Maria Magdalena, in lewe van Parktown, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, h v Eerstestraat en Eerstelaan, Lambton, Germiston, 16/10/2007, 12:00. (Beeld – 12/10/2007)

NEL; Jonathan Michael, ID-941118-5280-088. Kan Arno LOUW * 07/12/1966 en Charnmarie NEL * 20/07/1980 vir Marietjie SMAL by 013-282-7261 OF Andre van HEERDEN by 082-413-3237 skakel oor aanneming van Jonathan Michael. (Beeld – 31/10/2007)

PANTER; Hester Susanna Johanna, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Championstraat, Boksburg-Noord, 29/10/2007, 11:00. Donasies: Hospice Oos-Rand, 011-422-1531. (Beeld – 26/10/2007)

PETZER; Barend Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 12/10/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 11/10/2007)

PIENAAR: Magda (Oumie) * 09/05/1939 + 30/09/2007. Hiermee ons dank aan almal met hulle ondersteuning met Mammie se afsterwe. Elise, Pieter, Magdelene en Izette, Rika, Jani en Dian, Dalene, Anéa en Arno, Gerhard, Melinda, Imke en Milan, Johan en Melinda. (Foto met berig). (Beeld – 16, 17/10/2007)

PIENAAR; {Majoor} Paul Alan, tiende herdenking van dood. Begrawe ter See by Walkerbaai, Hermanus ter see, Wes-Kaapprovinsie. Word nog onthou deur sy moeder Doris, broers David en Benn, neef Dillon en vriende Toks en Bruce. (Beeld – 27/10/2007)

PIETERS; Llewellyn * 19/05/1982 + 02/09/2007. Ons dank aan almal met die hulp aan Llewellyn se ongeluk, van Chris, Carlien en Christiaan PIETERSE, Kliprand, Pienaarsrivier. Kontak: 012-722-0375 of 082-454-6535. (Beeld – 26/10/2007)

PRETORIUS; Albert, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Gemeente, Constantiakruin, h v Yolandie- en Liebenbergstraat, Roodepoort, 24/10/2007, 11:00. Donasies: Hospice. (Beeld – 23/10/2007)

RAUTENBACH; Johannes Jacobus, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 11/10/2007, 13:00. Roudiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria. (Beeld – 10/10/2007)

SCHNETLER; Frederick Jacobus, in lewe van Ladysmith, Kwazulu Natal provinsie. Roudiens: NG Kerk, Derdepoort, Pretoria, 03/10/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 02/10/2007)

SCHOLTZ; Joachim Jacobus Gerhardus (78), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 24/10/2007, 10:00. (Beeld – 23/10/2007)

SING; Raelene * 06/06/1997. {Mnr} Suresh SINGH kontak Gloria FROST by 072-188-3574 oor aanneming van Raelene. (Beeld – 22, 23, 24/10/2007)

SLABBERT; Morné Christoff kontak vir Gertha HANNEKOM by 082-548-1184 oor 'n aanneming. (Beeld – 15, 16, 17/10/2007)

SMIT; Willem Paulus Jacobus (Willie) * 12/07/1955 + 30/09/2007. Verassingsdiens: Doves Kapel, Krugersdorp, Gauteng provinsie, 09/10/2007, 14:00. Betreur deur sy moeder, kinders, susters, familie en vriende. (Beeld – 08, 09/10/2007)

SMITH; Christiaan Rudolf, 26/10/2007. Na 22 jaar onthou ons jou nog steeds van jou Eggenote Johanna, kinders, kleinkinders en 3 agterkleinkinders. (Beeld – 25/10/2007)

SMITH; Frans, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 29/10/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/10/2007)

SMITH; Gietie (78) * JANSEN VAN RENSBURG, in lewe van Pretoria, voorheen Vryheid, Kwazulu Natal provinsie. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, Pretoria, 02/10/2007, 14:00. (Beeld – 02/10/2007)

SPIES; Lizelle, ID-770504-0016-088, verklaar hiermee dat sy wil skei van Charl Benjamin SPIES, ID-700617-5239-086 en weet nie waar hy is nie. (Beeld – 30/10/2007)

STEYN; Elsje Sophia, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie, 29/10/2007, 12:00. (Beeld – 26/10/2007)

STEYN; Stephanus, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: OAK Kerk, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie, 12/10/2007, 12:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas. (Beeld – 11/10/2007)

STUIT; Harry William + 11/10/2007 (82), in lewe van Zeerust, Noordwes provinsie, voorheen van Grabouw, Lobatsa, en Cluny-plaas. Gedenkdiens: NG Moedergemeente, Zeerust, 19/10/2007, 11:00. Sal onthou word deur sy seuns Michael en Johan, dogter Annemarie, skoonkinders en sewe kleinkinders. (Beeld – 17, 18/10/2007)

THOMASHOFF; Rolf Heinz (Tommie), in lewe van Elardus Park, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Waterkloof, h v Giovanetti0 en Detstraat, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 02/11/2007, 12:00. Donasies: Die Kankervereniging, Posbus 275, Rietfontein. (Beeld – 31/10/2007)

THOMASHOFF; Rolf Heinz * 27/12/1930 + 26/10/2007. Sal onthou word deursy eggenote Laura, kinders en kleinkinders Fritz, Ingrid, Rob, Karlien, Sean, Natasha, Laura-nin, Richard, Ursula en Amelie. (Beeld – 30/10/2007)

VAN BEEST VAN ANDEL; Willem Hendrik in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Grobbelaars & Church Street Begrafnisdienste Kapel, Annie Bothalaan 727, Riviera, Pretoria, 08/10/2007, 14:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 05/10/2007)

VAN DEN BERG; Coenraad Hendrik, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Zesfontein, h v Bothastraat en Pretoriaweg, 11/10/2007, 11:00 # Crystal Park Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 10/10/2007)

VAN DEN HEEVER; Tobias Johannes Gerhardus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 02/10/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 01/10/2007)

VAN DEN HEEVER; Wessel Andries, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 20/10/2007, 12:00. Veras. (Beeld – 19/10/2007)

VAN DER MERWE; Z. Kan H MILANDER * 13/12/?? vir S WASSERMAN by 083-268-6650 kontak oor aanneming van Z VAN DER Merwe. (Beeld – 09/10/2007)

VAN EDEN; Johannes Tobias, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Vanderbijlpark, 12/10/2007, 10:00 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging Distrik, Gauteng provinsie. (Beeld – 12/10/2007)

VAN REENEN; Thys en Loudia. Geluk met julle Vyftigste huweliksherdenking op 05/10/2007 van Jan, Marié, Marthinus en Debbie. Gelukwensing: Loudia – 082-783-0870 en Thys – 076-977-0797. (Foto met berig). (Beeld – 05/10/2007)

VAN RENSBURG; Dalene, in lewe van Rustenburg, Noordwes provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk-Wes, Benedenstraat, Rustenburg, 18/10/2007, 12:00. (Beeld – 17/10/2007)

VAN RENSBURG; Marjory Margaret. Grafdiens: Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 31/10/2007, 11:30. Erediens: NG Kerk, Riviera, Blakestraat 125, Pretoria, 31/10/2007, 12:30. (Beeld – 30/10/2007)

VAN RHYN; Gesie Gloudina, in lewe van Versorgingsoord. Roudiens: NG Kerk, Arconpark, Vereeniging, Gauteng provinsie, 10/10/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 09/10/2007)

VAN WYK; Jan Willem Casparus, in lewe van Waverley, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Waverley-Oos, Pretoria, 26/10/2007, 09:30. (Beeld – 25/10/2007)

VERHAGE; Tielman * 02/03/1930 + 26/10/2007. Diens: NH Kerk, h v Meerlust- en Ganzekraalstraat, Oak Glen, Bellville, Kaapstad, Wes-Kaapprovinsie, 31/10/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 30/10/2007)

VISAGIE; Anna Augusta (85) * ENGELBRECHT, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 04/10/2007, 11:00. (Beeld – 01/10/2007)

VISAGIE; Gerhardus Johannes, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, van Dyk Park, Keurboomstraat, Boksburg, 02/10/2007, 11:00. (Beeld – 01/10/2007)

VIVIERS; Maria Helena Elizabeth, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley-Oos, Pretoria, 26/10/2007, 10:30. (Beeld – 25/10/2007)

VOSLOO; Maria Magdalena, in lewe van Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Arconpark, Vereeniging, 05/10/2007, 12:00 # Meyerton Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld – 05/10/2007)

WALKINSHAW; Phyllis Izra * MEIRING. Na tweejaar dink ons nog steed aan ma, van Ben, Phillip, Cosette, Daniel en familie. {Foto met berig). (Beeld – 30/10/2007)

WEBB; Dolly * 16/04/1918 + 27/09/2007, in lewe van Glenvista, Johannesburg, voorheen Stellenbosch, Wes-Kaapprovinsie. Roudiens: NG Kerk, Touwsrivier, Hexriviervallei, Oakdene, Wes-Kaapprovinsie, 02/10/2007, 14:30. (Beeld – 02/10/2007)

WHITEHOUSE; David (Dave) * 10/08/1978 + 22/09/2007Sal onthou word deur sy vrou Jen en dogter Jayde. (Beeld – 13/10/2007)

Print Email

2000 to 2029