Beeld

Beeld 2007 09 September

BAM; {Prof} W J (85), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 07/09/2007, 11:00. (Beeld – 06/09/2007)

BEKKER; Gwen, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 12/09/2007, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. Donasies: Alzheimer vereniging. (Beeld – 11/09/2007)

BERTANI; Daniel Mario, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg-Noord, Charl Cilliersstraat, Boksburg-Noord, 06/09/2007, 12:00. (Beeld – 05/09/2007)

BEUMER; Johan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wonderboompoort, Pretoria, 21/09/2007, 11:00 # 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 20/09/2007)

BEZUIDENHOUT; Petrus Jacobus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 28/09/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 28/09/2007)

BLOEM; Daniël Johannes, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Sonlandpark, 13/09/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 13/09/2007)

BOHRER; Gerd Friedrich Paul (76), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Duitse Aftreeoord, Groenkloof, Pretoria, 08/09/2007, 10:30. (Beeld – 06/09/2007)

BOSHOFF; Petrus, in lewe van Pretoria. Roudiens: Lewende Woord Montana, Pretoria, 15/09/2007, 09:30. Veras. (Beeld – 14/09/2007)

BOTES; Louie. Gedenkdiens: Jubileum Aftree-Oord, Skinnerstraat, Pretoria, 06/09/2007, 15:00. Veras. (Beeld – 05/09/2007)

BOTHA; Daniel Malan, in lewe van Cruywagen Park, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Delportstraat, Elsburg, Germiston, 05/09/2007, 14:00. (Beeld – 05/09/2007)

BOTHA; Jacomina Fransiena Susana, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Irene Homes Kapel, Pretoria, 18/09/2007, 10:00. (Beeld – 14/09/2007)

BOUWER; Johanna Cathrina (Hannetjie) (82) * 15/07/1925 + 11/09/2007, in lewe van Carterstraat 20, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Vanderbijl-Suid, h v Piet Retief Blvd en Prinsloostraat, 17/09/2007, 11:00. (Beeld – 15/09/2007)

BREWIS; Johannes Daniel, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Lanciastraat 269, Lynnwoodrif, Pretoria, 19/09/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 17/09/2007)

BRIEL; Lourens Stephanus, in lewe van Pretoria-Tuine. Begrafnisdiens: Geref Kerk Daspoort, Pretoria, 25/09/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 26/09/2007)

BRITS; Joe (Jas) (98), in lewe van Ouetehuis Meyerton, Gauteng provinsie + 12/09/2007. Begrafnissdiens: 17/09/2007, 11:00. Sy sal onthou word deur die Brits kinders en kleinkinders, Lean, Lenie, Annemarie, Leonie, Nico, Koos, Michelle en Rohann. (Beeld – 15/09/2007)

BROWN; Fred, in lewe van Villieria, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 04/09/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 03/09/2007)

CARSTENS; Hermina Catharina * 01/08/1923 + 13/09/2007, in lewe van Daspoort, Pretoria. Roudiens: VEK Kerk, Metanoia Gemeente, Daspoort, Lowstraat, 19/09/2007, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 19/09/2007)

CILLIERS; Willem Johannes {Dr Willie}, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk Woord en Lewe, h v Trichardt- en Kingfisherweg, Sunward Park, Boksburg, 26/09/2007, 10:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 25/09/2007)

COETZEE; Charlotte Catharina (Karin), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Delportstraat, Elsburg, Germiston, 14/09/2007, 11:00. (Beeld – 12/09/2007)

CROUS; Tiens, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Teraardbestelling: Brakpan Begraafplaas, Gauteng provinsie, 13/09/2007, 12:00. Roudiens: NG Kerk, h v Eerstestraat en Eerstelaan, Lambton, Germiston, 13/09/2007, 13:30. Donasies: Sasonah Lodge Germiston. (Beeld – 12/09/2007)

DA SILVA; Robert van Sannieshof, Noord Wes provinsie. Baie geluk met jou Een-en-Twintigste Verjaarsdag, van oom Louis, tannie Fernanda, niggies Marina, Jacinta en Micaela. (Beeld – 30/08, 03/09/2007)

DE BEER; Gerhardus, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 14/09/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. Besigtiging: AVBOB Pretoria-Noord, 14/09/2007, 11:30 tot 12:00. (Beeld – 13/09/2007)

DE BEER; Jacobus Petrus Cornelius (56), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, 25/09/2007, 14:00. (Beeld – 20/09/2007)

DE WET; Ponie, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Déjà-Vu Kapel, Annie Bothalaan 78, Riviera, Pretoria, 05/09/2007, 11:00. (Beeld – 03/09/2007)

DIERS; Lionel Herman + 20/09/2007. Sal onthou word deur sy Eggenote, Kinders, Kleinkinders en Vriende. Kontak: Kantoorure-011-949-1217. (Beeld – 26/09/2007)

DREYER; Norie, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bothastraat, Elsburg-Suid, Germiston, 20/09/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 17/09/2007)

EAGLETON; Alfred Milner, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 06/09/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 05/09/2007)

EBERSOHN; Jan, in lewe van Johannesburg. Verassingsdiens: Doves Wes Kapel, Jorrissenstraat 10, Braamfontein, Johannesburg, 06/09/2007, 11:00. (Beeld – 05/09/2007)

FORSTER; Chantel, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Parkrand, Slaterstraat, Boksburg, 04/09/2007, 10:00. (Beeld – 03/09/2007)

FOURIE; Carel Petrus Jacobus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Parkrand, Slaterstraat, Boksburg, 28/09/2007, 11:00. (Beeld – 26/09/2007)

GEBHARDT; John Henry Lodewyk, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Elofsdal, Pretoria, 12/09/2007, 13:00. (Beeld – 11/09/2007)

GERRYTS; Hermanus Francois, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Safarikapel, 18/09/2007, 10:00. (Beeld – 14/09/2007)

GOUWS; Liane * 04/12/2001. Andre van JAARSVELD kontak dringend vir Lizelle DU PLESSIS by 082-737-7408 of Ansie by Brakpan Kinderhof by 011-746-8300 oor aanneming van Liane. (Beeld – 25/09/2007)

GREYLING; Maria Magdalena Christina Wilhelmina, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Teraardbestelling: Suidpark Begraafplaas, Germiston, 27/09/2007, 09:30. Roudiens: Solheim Tehuis vir Bejaardes, Primrose, 27/09/2007, 11:00. (Beeld – 26/09/2007)

HAESE; Elsa * OBERMEYER, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Duitse Ouetehuis Groenkloof, Pretoria, 17/09/2007, 11:00. Veras. Donasies: Bramley Kinderhuis. (Beeld – 15/09/2007)

HARMSE; Roelof, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 25/09/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 25/09/2007)

HATTINGH; Sarah Susanna, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Witrivier, h v Hooggelegen- en Ruimsigstraat, Nelspruit, Mpumalanga provinsie, 07/09/2007, 12:00 # Rokkiesdrift Begraafplaas, Witrivier. (Beeld – 05/09/2007)

HENNOP; Johannes Gerhardus (Johan) (63), + tragies op Chintsa-Wes, 10/09/2007, in lewe van Chintsa-Wes Vakansieoord, Oos-London Distrik, Wes-Kaapprovinsie, voorheen van Kempton Park, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: NG Kerk, Gonubie, 14/09/2007, 10:00. Veras. Sal onthou word deur Eggenote Marie, kinders Jan & Bronwen, Marius & Sharlene, Sanmari, kleinseun Dietmar, broer Frikkie & familie. (Beeld – 13/09/2007)

HYND; James Maxwell, in lewe van Peacehaven, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NH Kerk, 20/09/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 19/09/2007)

JANSE VAN RENSBURG; Martin, in lewe van Vaal Marina, distrik Meyerton, Gauteng provinsie. Roudiens: AGS Kerk, Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie, 13/09/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 12/09/2007)

JONCK; C E (Katie), in lewe van Fearie Glen, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Fearie Glen, Glenwoodweg 429, Pretoria, 12/09/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 11/09/2007)

JOOSTE; Chaundré. Shirley JOOSTE kontak vir CMR Kempton Park oor aanneming van Chaundré. (Beeld – 11, 12, 13/09/2007)

JOUBERT; Anistasha. Kan Colin Michael JOUBERT dringend vir Mary-Ann kontak by 083-417-2849 oor aanneming van Anistasha. (Beeld – 25/09/2007)

KEMP; Peter Lafras, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 27/09/2007, 14:00. (Beeld – 26/09/2007)

KLUEVER; Henri, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Mainweg, Heatherdale, Pretoria-Noord, 05/09/2007, 10:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 04/09/2007)

KOLBE; Ruan Gunther + 20/09/2007, voormalige werker by VTN Mining. Ons innige meegevoel aan die KOLBE gesin, van VTN Mining. (Beeld – 27, 28/09/2007)

KOTZE; Jacobus Gustav, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 19/09/2007, 10:00. (Beeld – 18/09/2007)

KRUGER; Marie, in lewe van Roseveldt Park. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 13/09/2007, 11:00. Roudiens: Geref Kerk, Koelmanstraat 168, Ashlea Gardens. Donasies: Huis Hoëveld, Posbus 48624, Roseveldt Park. (Beeld – 12/09/2007)

LAMBERT; Jonathan Damien * 10/08/2001, Benoni/Boksburg, Gauteng provinsie. Kan die Biologiese ouers van Jonathan vir Alicia LAMIER kontak by 011-365-9000 uitb.260. (Beeld – 30/08, 03/09/2007)

LE HARDY; Ruth, in lewe van Homer, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Arconpark, Vereeniging, 17/09/2007, 12:00 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging. (Het plaas gevind). (Beeld – 22/09/2007)

LE MAITRÉ; Eliza Marthinus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 21/09/2007, 10:00. (Beeld –20/09/2007)

LEHMAN; Frederick Johan, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Boksburg-Oos, h v Paul Krugerstraat en Veertiendelaan, Boksburg-Noord, 18/09/2007, 09:00. (Beeld – 17/09/2007)

LÖFFLER(LOEFFLER); Hans. Erika en kinders wil almal bedank vit hul ondersteuning met hul groot verlies van hul eggenoot, pa en oupa Hans van Sun Motors General Eng. (Beeld – 23/09/2007)

LÖFFLER; Hans Dieter, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: St Peter Lutherse Kerk, 13/09/2007, 13:00. (Beeld – 12/09/2007)

MALHERBE; Catharina Elizabeth, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 18/09/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 17/09/2007)

MARAIS; Catharina Elizabeth, in lewe van Unitaspark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Unitaspark, 11/09/2007, 14:00. (Beeld – 11/09/2007)

MARITZ; Maxi. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wierdapark-Suid, Cotielaan 306, Pretoria, 02/10/2007, 11:00 # Thaba Tswane (Ou Voortrekkerhoogte) Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 28/09/2007)

MARX; Gertruida Jurina, in lewe van Avondrus Ouetehuis, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Tuine, Pretoria, 31/08/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 01/09/2007)

MINNAAR; Leon * 11/08/1954 + 05/09/2007 te George, Wes-Kaapprovinsie, voorheen werksaam te SA Handelsending-Harare, Zimbabwe, SA Ambassare-Londen en Binnelandse Sake- Pretoria, Beaufort-Wes, Wes-Kaapprovinsie en Bloemfontein, Vrystaat provinsie, in lewe van Pretoria. Kontak: Elsabe – 082-798-2584. (Beeld –21/09/2007)

MOOLMAN; Chantelle * 27/12/2007. Kan Victoria MOOLMAN dringend vir Louisa NORRIS kontak by 082-556-3928 oor aanneming van Chantelle. (Beeld – 13/09/2007)

MULLER; Cornelius Johannes (Johan) * 28/05/1923 + 07/09/2007. Verassingsdiens: NH Kerk, Parys, Vrystaat provinsie, deur {Ds} Frikkie LABUSCHAGNE, 12/09/2007, 09:30. (Begrafnisbrief van Familielid)

NAGEL; Elizabeth, in lewe van Pretoria. Roudiens: AVBOB Kapel, 13/09/2007, 10:00. (Beeld – 12/09/2007)

NAUDÉ; Gideon, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 13/09/2007, 13:00. Veras. (Beeld – 12/09/2007)

NEL; Elizabeth Christina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 17/09/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 14/09/2007)

NEL; Hendrikus Petrus, in lewe van Moreletapark, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, h v Kirkness- en Jorrisenstraat, Sunnyside, Pretoria, 28/09/2007, 12:00. (Beeld – 27/09/2007)

ODENDAAL; Yvonne + 06/09/2007, in lewe van Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Smitstraat 124, Fairlands, Roodepoort, Gauteng provinsie, 10/09/2007, 11:00. Sal onthou word deur eggenoot Gideon, kinders Willem, Susan en Steve, Jeanne en Gary, kleinkinders Francis, Gideon, Gary, Jeanne en Marietjie. (Beeld – 08/09/2007)

OOSTHUIZEN; Dana + 27/08/2007. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bergsig, Durbanville, Wes-Kaapprovinsie, 05/09/2007, 14:00 # Durbanville Gedenkpark Begraafplaas, h v Klipheuwel- en Darwinstraat, Durbanville. (Beeld – 04, 05/09/2007)

PIERCE; Melt Eric * 06/06/1928 + 25/09/2007, in lewe van Centurion, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wierdapark, Pretoria, 01/10/2007, 12:00. Veras. (Beeld – 28/09/2007)

PITZER; Nico * 08/02/1964 + 28/08/2007. Sal onthou word deur Bestuur van D G Ladegaard Real Estate CC, Vanderbijlpark. (Foto met berig). (Vanderbijlpark Ster – 10 > 14/09/2007)

PRETORIUS; Alice Isabella (87) * BOTHA, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Moreletapark, Pretoria, 11/09/2007, 11:00. (Beeld – 07/09/2007)

PRETORIUS; Margareta Getruida (Peggy), in lewe van Pretoria. Roudiens: Mothwa Haven Kapel, Booysensstraat, Eloffsdal, Pretoria, 20/09/2007, 14:00. Veras. (Beeld –19/09/2007)

REINECKE; Michiel Frederick, in lewe van Waverley, Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Noord Begraafplaas, 27/09/2007, 10:00. Kerkdiens: Geref Kerk, Totiusdal, Pretoria, 27/09/2007, 11:30. (Beeld – 26/09/2007)

REINHARDT; Anna Maria. Begrafnisdiens: Mosaïek Kerk, Danielsluitstraat, Fairbanks, Johannesburg, 13/09/2007, 10:30 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 11/09/2007)

RIECKERT; Cornelius (Dries), in lewe van Randfontein, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, h v Vierdestraat en Agstelaan, Edenvale, Germiston, Gauteng provinsie, 28/09/2007, 12:00. (Beeld – 28/09/2007)

ROSSOUW; Rosaline, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Tuinrand, Pretoria, 19/09/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 18/09/2007)

ROUX; Pieter Hendrik, in lewe van Bonaero Park, Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bonaero Park, 12/09/2007, 10:00 # Mooifontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 11/09/2007)

SEQUEIRA; L K. {Mnr} KOEK kontak Celeste by kinderwelsyn by 011-452-5940 oor aanneming van L K SQUEIRA. (Beeld – 26/09/2007)

SMITH; Elizabeth Margaretha Jacoba, in lewe van Protea Ouetehuis, Churchill-Laan 88, Primrose, Germiston. Verassingsdiens: NG Kerk, Primroseheuwel, Reginaldweg 29, Primrose, Germiston, 14/09/2007, 12:00. (Beeld – 12/09/2007)

SMITH; Petrus Nicolaas (79), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Pretoria Oosterlig, 22/09/2007, 11:00. Donasies: Kansa. (Beeld – 21/09/2007)

SMYTHE; Deon, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 12/09/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 12/09/2007)

SPERLEIN; Friedrich, in lewe van Pretoria. Roudiens: Methodiste Kerk, Sinoville, h v Jan Bantjies- en Derdelaan, Pretoria, 20/09/2007, 14:00. Veras. Besigtiging: AVBOB, Pretoria-Noord tussen 12:30 en 13:00. (Beeld –19/09/2007)

STRYDOM; Dirk Jacobus, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, (Drie Riviere), Vereeniging, 28/09/2007, 11:00 # Hartebeesfontein Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld – 27/09/2007)

STYLE; Basil Carlyle * 13/10/1924 + 19/09/2007. Begrafnisdiens: NG Kerk, Magaliesburg, Gauteng provinsie, 26/09/2007, 11:00. (Beeld – 24/09/2007)

SWANEPOEL; Jacoba Susanna Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wespoort, Pretoria, 14/09/2007, 09:30 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/09/2007)

SWANEPOEL; Pieter Hendrik, in lewe van Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Vereeniging, 19/09/2007, 10:00 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld – 18/09/2007)

TROOSTHEIDE; Anel (42) * BAARD, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Elarduspark, Pretoria, 11/09/2007, 14:00. (Beeld – 10/09/2007)

VAN DER MERWE; David * 21/02/1971 + 17/09/2007, voormalige haarkapper van Salon Extra Waves, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Rietfontein-Suid, h v Ben Swart- en Sestiendelaan, Pretoria, 22/09/2007, 10:30. (Foto met berig). (Beeld – 21/09/2007)

VAN DER MERWE; Steven, voormalige motorjoenalis van Beeld + 08/09/2006. Sal onthou word deur sy moeder Iris, familie en vriende. (Foto met berig). (Beeld – 08/09/2007)

VAN DER WATEREN; Maria Cornelia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, Pretoria, 10/09/2007, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 07/09/2007)

VAN EEDEN; Pieter (Pietman). Sal Onthou word deur Pottie, Dawn, Lance en Steve. (Beeld – 05, 06/09/2007)

VAN HUYSSTEEN; Magdalena Viljoen, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kwaggaspoort, Pretoria, 07/09/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 07/09/2007)

VAN LAMP; Annetjie, * 17/07/1950 + 07/09/2007. Jy sal onthou word deur jou broers susters en hul kinders. (Beeld – 11/09/2007)

VIEWEG; Friedrich Reinout, in lewe van Triomf, Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Triomf, 27/09/2007, 12:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 28/09/2007)

VILJOEN; Daniel Johannes, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Boksburg-Noord, Paul Smitstraat, 12/09/2007, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 11/09/2007)

VILJOEN; Gerrit {Oud Appelregter} (+ 12/09/2007), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 19/09/2007, 14:00. (Beeld – 17, 18/09/2007)

VISSER; Chante * 16/05/2003. Kan Johan VISSER vir Ansie LOUW skakel by 011-746-8301 oor aanneming van Chante. (Beeld – 04/09/2007)

VIVIER; Pieter Mornay (79), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 12/09/2007, 11:00. (Beeld – 08/09/2007)

WASMUTH; Athur Ludwig Carl, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Muldersdrift, Hoewe 288, Rietfontein, h v N14 en Beyers Naudé, 01/10/2007, 11:00. (Beeld – 28/09/2007)

WERNARS; Antonetta Catharina * 28/06/1922 + 13/09/2007. Begrafnisdiens: Doves Kapel, Braamfontein, Johannesburg, 20/09/2007, 10:00. (Beeld – 19/09/2007)

WESSELS; Justin * 20/12/2000. {Mnr} Leonard PIETERSE, kontak Ramona RICH by 072-140-4749 dringend oor aanneming van Justin. (Beeld – 05, 06, 07/09/2007)

WILCOCKS; Suseth. Dankdiens: NG Kerk, Rooihuiskraal, Hofsangerweg, Centurion, Pretoria, 01/10/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 27/09/2007)

WONIGKEIT; Otto Willi, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Annlin, Pretoria, 13/09/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 12/09/2007)

Print Email

2000 to 2029