Beeld

Beeld 2007 08 August

ALBRECHT; Franz Richard, Melville, Johannesburg. Roudiens: NG Kerk, Vierdelaan, Melville, 29/08/2007, 12:00. Veras. (Beeld – 28/08/2007)

ANDERSON; Stephen, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bonaero Park, Kempton Park, 29/08/2007, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 28/08/2007)

BENADE; Martin Desmond, in lewe van Risiville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: Methodiste Kerk, 15/08/2007, 12:00. Veras. (Beeld – 15/08/2007)

BEUKES; Huibrecht Alettah, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Garsfontein, Pretoria, 30/08/2007, 13:00. Veras. (Beeld – 29/08/2007)

BIDGER; Jasper Clarence, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Suid Kerk, Vanderbijlpark, 08/08/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 07/08/2007)

BLIGNAUT; Jacobus Frederik, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 06/08/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 04/08/2007)

BOSHOFF; Daphne Eleanor, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, Pretoria, 27/08/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 23/08/2007)

BOSMAN; Christoffel Bernardus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Tuine, Pretoria, 31/08/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 30/08/2007)

BOSMAN; Milly (81) + 19/08/2007, voorheen van Boksburg, Gauteng provinsie, tans Bredasdorp, Wes-Kaapprovinsie. Troosdiens: NG Kerk, Boksburg-Noord, 27/08/2007, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. Sal onthou word deur Kinders, kleinkinders en familie. (Beeld – 25/08/2007)

BOTES; Jacobus Francois (83), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Masonic Haven Kapel, Pretoria, 15/08/2007, 14:00. (Beeld – 17/08/2007)

BOTHA; Christoffel Francois (55), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Garsfontein, Pretoria, 20/08/2007, 14:00. (Beeld – 17/08/2007)

BOTHA; Deon + 14/08/2007. Ons innige meegevoel aan Deon se familie van Off Road Truck & Trailer Goldenspot Trading personeel. (Beeld – 20/08/2007)

BOTHA; Veruscha Veronica. Christoffel Johannes VAN DYK, ID-710615-5500-083 kontak {Mevr} J COMBRINCK by Ondersteuningsraad, Pretoria, 012-325-2320 oor aanneming van Veruscha. (Beeld – 01, 02, 03/08/2007)

BREYTENBACH; N J (Nico), in lewe van Eastlynne, Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Derdepoort, Swaanstraat, Eastlynne, Pretoria, 23/08/2007, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 22/08/2007)

BRIEL; Adriaan Zacharias Albertus, in lewe van Tweedelaan 5, Lambton, Germiston, Gauteng provinsie. Diens: OA Kerk, h v Suid-Randweg en Cleatorstraat, Hazeldene, Germiston, 30/08/2007, 14:00. (Beeld – 29/08/2007)

BRINK; Mathilda, in lewe van Mayville, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elofsdal, tussen Sewende- en Agstelaan, Pretoria, 17/08/2007, 13:00 # Pretoria-Noord Begraafplaas (Beeld – 16/08/2007)

BROODRYK; Alma Jean, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Northfield Methodist Church, h v Aerodrome- en Webbstraat, Benoni, Gauteng provinsie, 07/08/2007, 12:00. (Beeld – 06/08/2007)

CHADINHA; Mannie, in lewe van Sinoville, Pretoria. Verassingsdiens: Katolieke Kerk, Veronicaweg 214, Montana, Pretoria, 06/08/2007, 14:00. (Beeld – 03/08/2007)

CLAASSENS; Johannes Marthinus in lewe van Deneysville, distrik Heilbron, Vrystaat provinsie. Roudiens: NG Kerk, Deneysville, 24/08/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 24/08/2007)

COETZEE; Grace Anna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Kameeldrif-Oos, Pretoria, 08/08/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 08/08/2007)

COLLINS; Mike + 01/08/2007. Dankdiens: Maria Regina Catholic Church, Cradock Laan 228, Lyttelton, Pretoria, 07/08/2007, 11:00. Donasies: Girls & Bous Town, Standard Bank Melville Takkode 006105, Rek # 201090740. Sal onthou word deur Margaret, Ian, Mark, Garth, Bruce en gesinne. (Beeld – 04, 06, 07/08/2007)

COREEJES; Johanna Catherina Elizabeth, in lewe van Johannesburg. Verassingsdiens: OA Kerk, Tweedelaan 13, Westdene, Johannesburg, 30/08/2007, 13:00. (Beeld – 29/08/2007)

CRAFFORD; Margaretha Magdalena Sophia, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 17/08/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 16/08/2007)

DA SILVA; Manuel Encarnacao, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Roman Catholic Church, Vereeniging, 17/08/2007, 11:00 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging. (Beeld – 17/08/2007)

DAHMS; Johannes Stephanus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 08/08/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 08/08/2007)

DATEMA; Wilma. Gedenkdiens: Kiepersol Gemeenskapsentrum h v Alan- en De Hoeweweg, Eldoraigne, Pretoria, 03/09/2007, 14:00. Veras. Donasies: KANSA. (Beeld – 30/08/2007)

DE BEER; Hendrik Pieter Jacobus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 07/08/2007, 11:00. (Beeld – 06/08/2007)

DE BRUYN; Martha Gerhardus, in lewe van Rothdene, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Ouetehuis Kapel, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie, 22/08/2007, 14:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas. (Beeld – 21/08/2007)

DE RU; Elsie Elizabeth Sophia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 22/08/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 20/08/2007)

DE WAAL; Gert Pieter, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Zandfontein Begraafplaas, 10/08/2007, 09:30. Diens: Geref Kerk, Innesdale, Pretoria. (Beeld – 09/08/2007)

DE WET; Ina, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, De Beerstraat 51, Dinwiddie, Pretoria, 21/08/2007, 11:00 # Alberton-Noord Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 20/08/2007)

DEKKER; Esther Susan, in lewe van Kookrus, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Oak Riverdal, Vereeniging, 17/08/2007, 14:00 # Meyerton Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 15/08/2007)

DU RAND; Wilhelmina Maria * STEENKAMP, in lewe van Queenswood, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 30/08/2007, 11:30 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 30/08/2007)

DU TOIT; Andries Francois, in lewe van Waverley, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Bergtuin, Koekkoerweg, Waverley, Pretoria, 15/08/2007, 11:00. Donasies: DBV, Posbus 185, Silverton, Pretoria, 0127. (Beeld – 14/08/2007)

DU TOIT; Susanna Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 24/08/2007, 13:00. Roudiens: NG Kerk, Harmoniehof, Pretoria, 14:30. (Beeld – 23/08/2007)

EGGERS; {Dr} Ilze Magda, in lewe van Pretoria. Roudiens: Evangelisch Lutherischen Johannes Gemeinde, Pretoria-Oos, Vivianlaan 31, Willow Park, Pretoria, 23/08/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 22/08/2007)

ERASMUS; Cornelia Dorothea, in lewe van Carltonville, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Carltonville, Kaolinstraat 121, Carltonville, 14/08/2007, 14:00 # Carltonville Begraafplaas. (Beeld – 14/08/2007)

ESTERHUIZEN; Hendrik Cornelius, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: EG Kerk, Morganweg, Morganridge, Boksburg, 16/08/2007, 10:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 15/08/2007)

FERREIRA; Maria Susanna * 01/10/1921 + 05/08/2007. Ons Moeder en Ouma sal altyd onthou.(Beeld – 11/08/2007)

FISHER; Warren, voorheen van George, Wes-Kaapprovinsie, huidig Johannesburg, word versoek om Garetha HANNEKOM by 082-548-1184 te kontak ivm aanneming. (Beeld – 16/08/2007)

FOUCHé; Andries, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 16/08/2007, 13:00. Roudiens: NG Kerk, Haakdoring, Pretoria, 16/08/2007, 14:30. (Beeld – 15/08/2007)

FOURIE; Chantelle. Troosdiens: NG Gemeente Pretoria-Oosterlig, Leastraat 469, Waterkloof Glen, Pretoria, 03/08/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 03/08/2007)

GERICKE; Doreen, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Van Dykpark, Keurboomstraat, Boksburg, 30/08/2007, 11:00. (Beeld – 29/08/2007)

GILBERT; Stephanus Jacobus, in lewe van Northcliff, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Aasvoëlkop, h v Hocky- en Lillystraat, Northcliff, 24/08/2007, 11:30. Veras. (Beeld – 23/08/2007)

GRIB; Magdalena Vandette (61) * COETZEE, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 08/08/2007, 14:00. (Beeld – 03/08/2007)

GROBLER; Jan Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 02/08/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 01/08/2007)

GROENEWALD; Barend Jacobus (Bertie) + 04/08/2007. Oupa sal onthou word deur sy eggenote Babsie, kinders Riette, Esté, Barry, Marina, Louise en gesinne. (Beeld – 09, 10/08/2007)

GROENEWALD; Lucardo, ID-001123-5278-089. J M ERWIN, ID-610726-5111-085 is van voorneme om Lucardo wettiglik aan te neem, enige besware kontak 082-374-7938. (Beeld – 16, 17, 18/08/2007)

HARTMAN; Aletta Cecilia, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 10/08/2007, 11:00. Erediens: NG kerk, Skuilkrans, Jan Albertstraat 1, Val-de-Grace, Pretoria, 10/08/2007, 12:00. (Beeld – 07/08/2007)

HATTINGH; Johannes Hendrik * 11/08/1924 + 04/08/2007, in lewe van Centurion, Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Sesmylspruit, Pretoria, 10/08/2007, 12:00 # 11:00, Verwoerdburgstad Begraafplaas, Pretoria. (Foto met berig). (Beeld – 08/08/2007)

HAYDAM; Elise Charlotte Hildegard * 18/10/1919 + 17/08/2007, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Stadsmission, Serenestraat, Pretoria, 22/08/2007, 15:00. Sal onthou word deur Gisela, Ullrich, Norbert en Barbara, Klaus en kinders. (Nehmen dankbar Abschied: die Kinder Gisela, Ullrich, Norbert mit Barbara, Klaus und Enkelkinder.) Kontak: Gisela by 084-548-5440. (Beeld – 21, 22/08/2007)

HAYES; {Mnr} Jan Matthys. Kontak dringend vir {me} P C A HAYES by 082-570-0682 of 017-735-2843 ivm skeisaak. (Beeld – 31/08/2007)

HEGELUND; Cecile Helen, in lewe van Rietfontein, Pretoria. Roudiens: Maranatha Kerk, Dannweg, Kempton Park, 31/08/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 30/08/2007)

HENNING; John William, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 24/08/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 23/08/2007)

HUMAN; Pieter Arnoldus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wespoort, Pretoria, 02/08/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 01/08/2007)

JACOBS; Albertha Maryna Magdalena (Bertha), in lewe van Huis Vergenoeg, Pretoria. Dankdiens: Huis Vergenoeg, Drie-en Dertigstelaan 830, Villieria, Pretoria, 31/08/2007, 11:00 # 10:00, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. Donasies: Huis Vergenoeg-dienssentrum, kontak 012-332-1764. (Beeld – 30/08/2007)

JANSEN VAN VUUREN; Betsie, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Doornkloof, Leonstraat 143, Dooringkloof, Pretoria, 18/08/2007, 10:30. Veras. (Beeld – 17/08/2007)

KABER; Lovina Catharina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Sederberg Aftreeoord, 29/08/2007, 14:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 28/08/2007)

KACHELHOFFER; Martha Cecilia, in lewe van Pretoria. Roudiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 30/08/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 29/08/2007)

KOEKEMOER; Gert, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: GBA Kapel, Germiston, 07/08/2007, 11:00. (Beeld – 07/08/2007)

KOOI; Jan + 26/08/2007, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 29/08/2007. Erediens: Geref Kerk, Pretoria-Oos Moot, Een en Dertigstelaan 716, Pretoria, 29/08/2007, 14:30. Kontak: Tjarda 083-797-5616 of Bart 082-572-1184. (Beeld – 29/08/2007)

KRIEL; Louisa Marie, in lewe van Monument Park, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 17/08/2007, 10:00. (Beeld – 16/08/2007)

KRIGE; Ale Charmaine, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: AVBOB Kapel, 08/08/2007, 15:30.Veras. (Beeld – 08/08/2007)

KRIGE; Hendrik Louis Roux, in lewe van Drie Riviere Versorgingsoord, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 01/08/2007, 15:30. Veras. (Beeld – 01/08/2007)

KRüGER; Dylan, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hoogland, Kempton Park, 14/08/2007, 12:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 14/08/2007)

KRUGER; Martha Maria Elizabeth, ID-571030-0005-088, kontak Petrus Johannes Jacobus KRUGER by 073-373-5981 oor egskeiding. (Beeld – 30, 31/07, 01, 02, 03, 04, 06/08/2007)

LAMBERT; Jonathan Damien * 10/08/2001, Benoni/Boksburg, Gauteng provinsie. Kan die Biologiese ouers van Jonathan vir Alicia LAMIER kontak by 011-365-9000 uitb.260. (Beeld – 30/08/2007)

LE ROUX; Marthinus Hermanus, in lewe van Witbank, Mpumalanga provinsie. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 22/08/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 21/08/2007)

MARNITZ; Joseph Wicus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Witfield, Louwtherstraat, Boksburg, 14/08/2007, 14:00. (Beeld – 14/08/2007)

MASTROMATTEO; Nono (Emzo) Enzo (81) * 31/07/1926 + 31/07/2007, in lewe van Capital Park, Pretoria. Begrafnisdiens: Katolieke Kerk, Woodlandsrylaan, Queenswood, Pretoria, 06/08/2007, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Will be missed by Claudio, Flavia, Gina and family, Natasha, Marco, Leonardo, Lorinda and Kayla. (Beeld – 03, 04/08/2007)

MC QUIRK; Heila Magdalena, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Papawerstraat, Visagie Park, Nigel, Gauteng provinsie, 24/08/2007, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 23/08/2007)

MEYER; Tony. Herdenkingsdiens: NG Kerk, Schoemansville, Hartbeespoortdam, Noordwes provinsie, 04/08/2007, 11:00. Jy sal onthou word deur Anthony, Wesley, Avril, familie en vriende. (Beeld – 02/08/2007)

MINNE; Berend Daniel, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassningsdiens: Northfield Metodistekerk, h v Aerodome- en Webbstraat, Benoni, Gauteng provinsie, 08/08/2007, 14:00. (Beeld – 08/08/2007)

MOLLENTZE; Hendrik Christoffel, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Arconpark, Vereeniging, 30/08/2007, 14:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 30/08/2007)

MOMBERG; Aletta Catharina (80) * BRUWER, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Rusoord Aftree-oord, Kapel, Pretoria, 31/08/2007, 14:00. (Beeld – 30/08/2007)

MONTANARI; Mario, in lewe van Athol, Johannesburg. Begrafnisdiens: Katolieke Kerk, St Mary's Weg, Marydale, Johannesburg, 04/08/2007, 12:00. (Beeld – 01, 02/08/2007)

MOOLMAN; Gezina Wilhelmina, in lewe van Susan Strydom Tehuis, Pretoria. Roudiens: Susan Strydom Tehuis, 30/08/2007, 13:00. Veras. (Beeld – 30/08/2007)

MOSTERT; Adriana Catharina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 16/08/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 16/08/2007)

NAUDE; Martha Maria Magrietha, in lewe van Roodepoort en Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Benoni, Gauteng provinsie, Cypressweg, Benoni, 03/08/2007, 14:00. (Beeld – 03/08/2007)

NEETHLING; Cathorina Dorathea, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 16/08/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 15/08/2007)

NEL; {Mnr} Jacobus word versoek om by die Hof aan te meld ivm 'n skeisaak. (Beeld – 24, 27, 28/08/2007)

NEL; Adriaan Cronje, in lewe van Pretoria. Roudiens: AP Kerk, Moot Sentraal, Pretoria, 21/08/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 20/08/2007)

NEL; Anna Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witfontein, Pretoria, 16/08/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 15/08/2007)

NEL; Hendrik Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 10/08/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 09/08/2007)

NORVAL; Maria Christine Karla, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Shelanti Kapel, Centurion, Pretoria, 27/08/2007, 14:00. (Beeld – 25/08/2007)

OBERHOLZER; Joan * DE VILLIERS (80) 09/07/1927 + 04/08/2007, voormalige maatskaplike werker, Voorsitter van Kindersorg SA, Direkteur van die Nasionale Raad. Dankdiens: Suider-Paarl Kerk, Flambeaustraat, Courtrai, 08/08/2007, 11:00. Navrae: 082-657-7416. Sal onthou word deur haar eggenoot Laurie, kinders en kleinkinders Rie, Eugene en Jaco, Anel, Lukas, Luc en Laurie, Rian, Michelle, Mika, Lourens en Iana, Joni, John, Daniella en Josh. (Foto met berig). (Beeld – 07/08/2007)

OOSTHUIZEN; Susara Johanna Susanna, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Zesfontein, Benoni, 29/08/2007, 14:00. (Beeld – 29/08/2007)

PARKINS; Thomas James (Tom), in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Gemeente Raslouw, h v Theo- en Theuns van Niekerkstraat, Wierdapark, Pretoria, 08/08/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 07/08/2007)

PIENAAR; Michael (Mickey) + 05/08/2007. Hy sal onthou word deur sy eggenote Helen, seun Michael, skoondogter Lynn, kleinkinders Chantell, Justin en Sheridan. (Beeld – 07, 09/08/2007)

PISSOORT; Luc Albert Jean Chislain, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk Groeneweide, Agulhasstraat, Boksburg, 17/08/2007, 14:00. (Beeld – 16/08/2007)

PRINSLOO; Gert Hendrik (77), in lewe van Pretoria. Verassningsdiens: Oosvallei Aftree-oord Saal, Pretoria, 24/08/2007, 14:00. (Beeld – 23/08/2007)

RHEEDER; Maureen, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Môrewag-gemeente, Patricklaan, Homestead, Germiston, 24/08/2007, 11:00. (Beeld – 23/08/2007)

ROODT; Casper Johannes, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Keurboomstraat, Boksburg, 20/08/2007, 10:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 17/08/2007)

ROUX; Hester Magdalena, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bonaero Park, Kempton Park, 24/08/2007, 11:00 # Bredell Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 23/08/2007)

SCHERMAN; Foenine, ID-820515-0072-087. Sal Ockert Johannes SCHERMAN, ID-751030-5228-083 kennis neem dat ek, Foenine 'n skeisaak aanhangig gemaak het by die Suidelike Egskeidingshof, Kaapstad. Kontak: 021-987-9745. (Beeld – 20, 21, 22/08/2007)

SCOTT; Frikkie, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Park-Oos, 13/08/2007, 11:00 # Bredell Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 10/08/2007)

SCOTT; Jan Gabriel, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 31/08/2007, 13:00. Veras. (Beeld – 30/08/2007)

SLABBERT; Pieter, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Birchleigh Gemeente, Kempton Park, Gauteng provinsie, 13/08/2007, 11:00 # Mooifontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 10/08/2007)

SMIT; Susanna Elizabeth (Sannie), in lewe van Opaalstraat 1380, Waverley, Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk Deo Verbi, Lawrencest, Queenswood, Pretoria, 31/08/2007, 12:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. Kontak: 012-332-1979. (Beeld – 30/08/2007)

SMITH; Cornelia Maria, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 26/08/2007, 11:30. Veras. (Beeld – 25/08/2007)

SNEDDON; Bruce and Fiona FERGUSON. Treasured memories of Bruce and Fiona from Pam & Jenny SNEDDON. (Beeld – 31/07, 01, 02/08/2007)

SONNEKUS; Willem Eduard (86), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, 08/08/2007, 13:30. (Beeld – 07/08/2007)

STEENKAMP; Johannes * 02/09/1935 + 16/08/2007. Hy sal onthou word deur sy vrou Joyce, kinders en kleinkinders. (Beeld – 22/08/2007)

STEPHENSON; Micky + 13/08/2007, in lewe van Pretoria. Roudiens: Wesleyaanse Kerk, Hoewe 35, Cecilstraat, Kenley-Landbouhoewes, Sinoville, Pretoria, 25/08/2007, 14:00. Veras. Blomme en Ruikers aan Kerk ASB. Sal onthou word deur haar eggenoot en kinders Andy, Jonathane en Gennafyr en die Westken personeel en kinders. (Beeld – 17, 20, 21, 22/08/2007)

STEYN; Jeanetta Cathrina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Rademeyers Kapel, He;iosstraat, Moreletapark, 30/08/2007, 11:00. (Beeld – 29/08/2007)

STEYN; Theunis. Jy sal altyd gemis word deur jou Ma, Niekie, Petie, Vivian, Manie, Rene, Sonja, Theuns en Sabrina. (Beeld – 03/08/2007)

STOOP; {Prof} Jan Adriaan Albertus Abraham, in lewe van Waverley, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Waverley-Oos, h v Trumpet- en Dickensonstraat, Waverley, 30/08/2007, 13:00. Veras. (Beeld – 30/08/2007)

STRYDOM; Johanna Dorothea Louisa, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 17/08/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 16/08/2007)

STRYDOM; Ronnie * 09/01/1938 + 18/08/2007. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Norkempark, Kempton Park, Gauteng provinsie, 23/08/2007, 11:00. (Foto met berig). (Beeld – 29/08/2007)

SWART; Dirk Cornelius Lourens (30), in lewe van Pretoria. Verassningsdiens: NG Kerk, Raslouw, Pretoria, 24/08/2007, 14:00. (Beeld – 23/08/2007)

SWART; Jannie, in lewe van Sinoville, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, Joycelaan 150, Magalieskruin, 02/08/2007, 13:00 # 12:00, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 02/08/2007)

SZATHMARY; Sophia Geertruida, in lewe van Pretoria. Verassningsdiens: AVBOB Kapel, 03/08/2007, 14:00. (Beeld – 01/08/2007)

THYSE; {Ds} Jan (71) + 23/08/2007. Diens: NG Kerk, De Eike, Pionierstraat, Kuilsrivier, Wes-Kaapprovinsie, 01/09/2007, 10:00. Teraardbestelling: Verenigde Geref Kerk Begraafplaas, Sarepta. (Beeld – 30/08/2007)

VAN ASWEGEN; Aletta Fredrieka Jacomina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Louwtherstraat, Witfield, Boksburg, 07/08/2007, 10:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 06/08/2007)

VAN BELKUM; Paulina, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NH Kerk, Zwartkop, Irelandstraat, Eldoraigne, Pretoria, 22/08/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 21/08/2007)

VAN DEN HEUVEL; Klaas, in lewe van Willow Glen, Pretoria. Verassingsdiens: De Meerpaal Aftree-oord saal, (Stellenbergweg, Willow Glen), 17/08/2007, 14:30. (Beeld – 16/08/2007)

VAN DER ENDE; Maria (93) * REINDERS, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Heuwelsig Aftreeoord Kapel, Pretoria, 20/08/2007, 10:00. (Beeld – 17/08/2007)

VAN DER HEEVER; May + 12/08/2007. Ons meegevoel aan Dan, Maryna en gesin van VTN Mining. (Beeld – 17, 18/08/2007)

VAN DER LILL; Rita * MARTIN + 28/08/2007. (Beeld – 31/08/2007)

VAN DER MERWE; Anna Aletta, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Gemeente Rant-en-Dal, h v Swallow- en Eaglestraat, 29/08/2007, 11:00 # Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp, Gauteng provinsie. (Beeld – 28/08/2007)

VAN DER MERWE; Fredrika, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Gateway Familie Kerk, Equestria, Pretoria, 17/08/2007, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 16/08/2007)

VAN DER MERWE; George, in lewe van Meadowbrook, Edenvale, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Edenvale, 03/08/2007, 14:00. (Beeld – 03/08/2007)

VAN DER WALT; I D (85) * 01/11/1921 + 18/08/2007, (voormalige onderwyser van Hoërskool Helpmekaar Johannesburg, hoof van Laerskool Phalaborwa, Limpopo provinsie en visi-hoof van Hoërskool Gimnasium Potchefstroom, Noord-Wes provinsie en skoolsielkundige voor aftrede) in lewe van Fleurenville-aftreeoord, Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Alkantrand, Koelmanweg 168, Ashlea Gardens, Pretoria, 25/08/2007, 13:00 # 12:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. Eggenote Arouna + 2001. Laat na sy kinders Alta DU PREEZ van Polokwane, Linda DE WET van Pretoria, Adriaan VAN DER WALT van Polokwane en PC(Pieter) VAN DER WALT van Pretoria en 10 kleinkinders. (Foto met berig). (Beeld – 23, 24/08/2007)

VAN DER WALT; Petrus Jacobus (85), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Masonic Haven Kapel, 08/08/2007, 15:00. (Beeld – 07/08/2007)

VAN DER WESTHUIZEN; G C A (Deon) + 09/08/2007. Sal onthou word deur Nina, Anja, Henk, Amanda en kleinkinders. (Beeld – 14/08/2007)

VAN DEVENTER; Elizabeth Maria, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Drie Riviere, 15/08/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 15/08/2007)

VAN HEERDEN; Cornelia Carolina, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Drie Riviere, Vereeniging, 23/08/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 22/08/2007)

VAN HEERDEN; Johan Arnoldus Hendrik, in lewe van Bloemfontein, Vrystaat provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Langenhovenpark, 22/08/2007, 11:00. (Beeld – 21/08/2007)

VAN STADEN; Alvin + 25/07/2007, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboom-Suid, Pretoria, 03/08/2007, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 02/08/2007)

VAN STADEN; Marthina Johanna Hendrina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Van Dykpark, Keurboomstraat, Boksburg, 02/08/2007, 11:00 # Boksburg Substreek Begraafplaas. (Beeld – 01/08/2007)

VAN VOLLENHOVEN; Coert Johannes (63), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wapadrand, Pretoria, 13/08/2007, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 09/08/2007)

VAN VUUREN; Monique Dannellé. Word aangeneem deur Daniel Petrus Jacobs & Dirkie Marie Catherina Jacobs, enige besware, kontak CMR Wonderboom, Pretoria by 012-567-4551. (Beeld – 15, 16, 17/08/2007)

VAN WAVEREN; Jan Willem, in lewe van Pretoria. Roudiens: Mulberry Aftree-oord, Kameeldrif-Oos, Pretoria, 29/08/2007, 14:00. Vears. (Beeld – 29/08/2007)

VAN ZYL; Willem Marthinus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Daspoort, Pretoria 01/06/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 31/05/2007)

VENTER; Willem Lukas, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Montana, Pretoria, 14/08/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 13/08/2007)

VIS; Anthony, in lewe van Pretoria. Roudiens: Rebeccastraat-krematorium Kapel, 31/08/2007, 11:00. (Beeld – 29, 30/08/2007)

WOLFAARDT; Petrus Cornelius, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Tuinrand, 28/08/2007, 13:00 # Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp, Gauteng provinsie. (Beeld – 28/08/2007)

Print Email

2000 to 2029