Beeld

Beeld 2007 07 July

AGENBAG; Gideon, in lewe van Centurion, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Raslouw, Pretoria, 18/07/2007, 10:30 # 10:00, Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion. (Beeld – 17/07/2007)

BAM; Johanna Izabella, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: PPK Kerk Suid, Vanderbijlpark, 31/07/2007, 12:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas. (Beeld – 31/07/2007)

BEKKER; Sienie. Dankdiens: NG Gemeente, Sussexlaan, Lynnwood, Pretoria, 11/07/2007, 15:00. Veras. Donasies: Christelike Seemansorganisasie, Tel. 0800-202-522. (Beeld - 10/07/2007)

BENADE ; Andries Dewald, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wonderboompoort, Pretoria, 18/07/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 17/07/2007)

BENDER; John Edward (Cap), in lewe van Nigel. Roudiens: Grace Gemeente, Nigel, 11/07/2007, 12:00. (Beeld - 11/07/2007)

BESTER; Rhoda (77) + 07/07/2007, in lewe van Valhalla, Pretoria. Verassingsdiens: Rebecca Krematorium, Pretoria-Wes, 13/07/2007, 12:00. (Beeld – 12, 13/07/2007)

BEZUIDENHOUT; Leonora Dorothea, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Sinoville, Pretoria, 27/07/2007, 13:00 # Heatherdale begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/07/2007)

BEZUIDENHOUT; Martha Maria, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Primrose-Oos, Germiston, 10/07/2007, 10:00 # Suidpark Begraafplaas, Elspark, Germiston. (Beeld - 06/07/2007)

BOEKKOOI; Jaap in lewe van Johannesburg. Teraardbestelling: Wespark Begraafplaas, Johannesburg, 13/07/2007, 10:00. Kerkdiens: Geref Kerk, Linden, h v Derdelaan en Sewendestraat Linden, Johannesburg, 13/07/2007, 11:00. Sal onthou word deur broers Anton, Kees, Theo, Paul en families (Beeld - 12/07/2007)

BOS; Theo + 08/07/2007, in lewe van Melkbosstrand, Wes-Kaapprovinsie. Roudiens: NG Kerk, Melkbosstrand, 11/07/2007, 15:30. Veras. (Beeld - 10/07/2007)

BOSMAN; Hester Hendrina, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Zuurfontein, Kempton Park, 01/08/2007, 12:00 # Zuurfontein Begraafplaas. (Beeld – 31/07/2007)

BOTES; Christina Johanna, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Montana, Pretoria, 26/07/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 25/07/2007)

BOTHA; Anna Susanna Ella Petronella, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Sunnyside, Pretoria, 18/07/2007, 14:00 # 13:00, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 17/07/2007)

BOUWER; Izak Stephanus (Sakkie), in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 27/07/2007, 11:00 # Zuurfontein begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 27/07/2007)

CARSTENS; Betta Christina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Pretoria-Noord, 13/07/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 12/07/2007)

COETZEE; Frans Johannes, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Paul Smitstraat, Boksburg-Noord, 20/07/2007, 13:00 # Boksburg Substreek Begraafplaas. (Beeld – 19/07/2007)

COETZER; Hester Cornelia * MORITZ, 31/07/1944 + 19/07/2007, in lewe van Weltenvredenpark, Roodepoort, Gauteng provinsie. Sy word oorleef deur haar eggenoot Chris, seun Jannie, dogters Cecilia, Antoinette en Cindy en kleindogter Charmaine. (Beeld – 21/07/2007)

CORDIER; Nora, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Johannesburg-Wes, 19/07/2007, 14:00. (Beeld – 18/07/2007)

CROONEY; Matthew John, in lewe van Risiville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NH Kerk, Drie Riviere, Vereeniging, 09/07/2007, 14:00. Veras. (Beeld - 09/07/2007)

DE BEER; Johanna Georgina, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Zuurfontein, Highveldweg, Kempton Park, 09/07/2007, 11:00. Veras. (Beeld - 07/07/2007)

DE BRUIN; Melinda (38) * 30/12/1968 + 15/07/2007(fratsongeluk), in lewe van Pretoria. Sal onthou word deur haar eggenoot Wouter, dogter Laré (4) asook Afrikaans Hoër Meisieskool en Alfie-netbalspan. Diens: NG Kerk, Elarduspark, Pretoria. Veras. (Beeld – 19/07/2007)

DE VILLIERS-KRYNAUW; Annetjie + 14/07/2007. Troos-dankdiens: Huis André van der Walt, Bellville, Wes-Kaapprovinsie, 20/07/2007, 10:00. Veras. Sal onthou word deur Emile, Hermien, Barney, Hendré en Leana. Kontak: 083-703-3149 of 021-558-3852. (Beeld – 17/07/2007)

DOBSON; Eric. Eric Gordon DOBSON * 18/07/1966 skakel vir Marlo BESTER by 082-458-5667 oor aanneming van Eric deur Charl BESTER. (Beeld – 12, 13, 14/07/2007)

DU PLESSIS; Eugene, in lewe van Pretoria. "Celebration of Life" Diens: Brooklyn Methodist Church, Murraystraat 209, Pretoria, 20/07/2007, 10:00. Veras. Donasies: Cornwall Hill Methodist Church, 012-664-1896(Beeld – 19/07/2007)

DU TOIT; Stephanus Johannes Petrus (Steve), in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Lanciastraat 269, Lynnwoodrif, 16/07/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 11/07/2007)

EDWARDS; Johan Walter , in lewe van Mayville, Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Elofsdal, Pretoria, 27/07/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 26/07/2007)

ENGELBRECHT; Petrus Hendrik (Peet), in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Nigel, 13/07/2007, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 11/07/2007)

ERASMUS; Nakita Hally * 21-06-2005. Marius SWANEPOEL, laas werksaam te Braamfontein Begraafplaas, kontak {mej} E PIENAAR by 012-386-8652 oor beplande aanneming van Nakita. (Beeld – 29/06, 02, 03/07/2007)

FOORD; Abraham Jacobus (Kosie), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, De Beerstraat 51, Dinwiddie, Germiston, 03/07/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Elspark, Germiston. (Beeld – 02/07/2007)

FRANZ; Edna + 23/07/2007. Begrafnisdiens: St Peters Lutherse Kerk, Skinnerstraat, 28/07/2007, 10:00. Sal onthou word deur Carl, Ina, Jan, Louise, Annique, Elsa, Eileen, Emayne en Charl. (Beeld – 26/07/2007)

GEORGE; Abraham + 02/07/2007. Begrafnisdiens: Nazareth House Kapel, Queen Wilhelminalaan, Groenkloof, Pretoria, 07/07/2007, 11:00. Sal onthou word deur Elsabe, Linda, Christine en Families. (Beeld - 06/07/2007)

GRAY; Phillip Arthur George (Pops), in lewe van Pretoria. Diens: Sentrale Metodiste Kerk, h v Visagie- en Andriesstraat, Pretoria, 20/07/2007, 12:00. Donasies: DBV. (Beeld – 18/07/2007)

GREYLING; Pieter (49), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Methodiste Kerk, Brooklyn, Pretoria, 27/07/2007, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 25/07/2007)

HANSEN; Bonny + 30/06/2007. Sal onthou word deur haar eggenoot Gotty, dogters Nina, Linda en Liesl, skoonseuns, kleinkinders en agterkleinkinders. (Beeld – 03, 05/07/2007)

HENNING; Marthinus Samuel (Tjoppies), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: GBA Kapel, h v Cecil- en Spliburystraat, Germiston, 25/07/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 23/07/2007)

HENNING; Pieter Cornelius (58), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 24/07/2007, 10:00. (Beeld – 24/07/2007)

HOMAN; Frances Margaret, in lewe van Johannesburg-Noord. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bryanston, h v Main- en Grosvenorweg, Johannesburg, 12/07/2007, 13:00 # Ferndale Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 10, 11/07/2007)

JACOBS; Barend Jacobus (Bill) (71) + 11/07/2007. Roudiens: AP Kerk, Clanwilliam, Wes-Kaapprovinsie, 13/07/2007, 11:00. Sal onthou word deur eggenote Joyce, kinders Cathy, Susan, Joyce {jnr}, familie en vriende. (Beeld - 13/07/2007)

JANSE VAN RENSBURG; Andries Hermanus * 01/07/1929 + 26/07/2007. Gedenkdiens: NG Kerk Môregloed, Pretoria, 30/07/2007, 11:00. (Beeld – 28/07/2007)

JANSEN VAN VUUREN; Louwrens Stephanus Johannes. Diens: NG Kerk, Corneliusstraat, Weltevredenpark, Roodepoort, Gauteng provinsie, 17/07/2007, 10:30. Veras. (Beeld – 17/07/2007)

JANSEN VAN VUUREN; Patrick en Chardony. Marthinus Samuel St Elmo JANSEN VAN VUUREN van Posbus 2752, Secunda, Mpumalanga provinsie, kontak Jan en Anita PRETORIUS by Brahmstraat 13 of Posbus 6782, Secunda of 082-877-4165. (Beeld – 27, 30, 31/07/2007)

JANSEN; Johanna (Tannie). Sal onthou word deur Salome, Johan en Kristiaan KNOEZEN. (Beeld – 24/07/2007)

JOUBERT; Pieter Hendrik Johannes (68), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 09/07/2007, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 05/07/2007)

KAMFER; Barbara, in lewe van Newlands, Johannesburg. Begrafnisdiens: Thom Kight Kapel, Sestiendestraat, Vrededorp, Johannesburg, 12/07/2007, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 07/07/2007)

KOCH; Chris, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Magaliesfort, Killicklaan 734, Mayville, Pretoria, 28/07/2007, 10:00 # Heatherdale begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/07/2007)

KRÜGER; Hendrina Fransina, in lewe van Pretoria. Roudiens: VEK Kerk Lofdal, Pretoria-Noord, 18/07/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 17/07/2007)

KRUGER; Martha Maria Elizabeth, ID-571030-0005-088, kontak Petrus Johannes Jacobus KRUGER by 073-373-5981 oor egskeiding. (Beeld – 30, 31/07/2007)

LARKENS; Frans Richard (65), in lewe van Mokopane (Potgietersrus), Limpopo provinsie. Verassingsdiens: Gemeenskap Kerk, Pierre van Ryneveld, Centurion, Pretoria, 19/07/2007, 11:00. (Beeld – 18/07/2007)

LATEGAN; Maria Susanna, in lewe van Meyerton, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Moedergemeente, 18/07/2007, 12:00 # Viljoenskroon Begraafplaas, Vrystaat provinsie. (Beeld – 18/07/2007)

LESCH; Bellie, in lewe van Schoemansville, Brits, Noord-Wes provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Hartbeespoort Gemeente, Maraisstraat, Schoemansville, 20/07/2007, 12:00. (Beeld – 19/07/2007)

LOMBAARD; Martha Maria Jacoba, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, Boksburg-Noord, h v Paul Kruger- en Vierdestraat, 30/07/2007, 11:00. (Beeld – 28/07/2007)

LOUW; Pieter de Villiers, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 30/07/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 28/07/2007)

MARAIS; Willem Johannes, ID-560319-5066-085 getroud met Amanda Antonette, ID-670125-0083-083, skeisaak aanhangig gemaak. (Beeld – 27, 30, 31/07/2007)

MATHEE; Helena Aletta Elizabeth, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elspark, Kingfisherlaan, Germiston, Gauteng provinsie, 27/07/2007, 10:00 # Suidpark Begraafplaas, Elspark. (Beeld – 26/07/2007)

MAUDLIN; Hannah Jade * 12/08/2004. Kontak {Mevr} G POTGIETER by 017-687-1571 of 082-771-7674 oor aanneming van Hannah Jade. (Beeld – 17, 18, 19/07/2007)

MCDERMOTT; Adriana Susanna, in lewe van Elspark, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Suidpark Begraafplaas, Germiston, 20/07/2007. Gedenkdiens: AGS Woord en Lewe, h v Trichardt- en Kingfisherweg, Sunward Park, Boksburg, Gauteng provinsie, 20/07/2007, 11:00. (Beeld – 19/07/2007)

McDONALD; Maria Adriana * HOFMEYER, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NG Overkruin, Kameeldoringlaan 65, Wonderboom, Pretoria, 04/07/2007, 11:00 # 10:00, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 03/07/2007)

McEWAN; Roy en Nancy. Word nog onthou deur Rene, Beverly, Michelle en families. (Vanderbijlpark Ster – 16-20/07/2007)

MEYER; Mauritz Otto, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 16/07/2007, 10:00. Erediens: NG Kerk, Skuilkrans, Jan Albertstraat 1, Val-de-Grace, Pretoria, 16/07/2007, 11:30. (Beeld - 11/07/2007)

MILLER; Philippus Lodewyk, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 26/07/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 25/07/2007)

MINNAAR; Dascha Maritian * 09/03/2004. Hendrik Louis MINNAAR kontak vir Mariaan by 082-371-7746 oor aanneming van Dascha. (Beeld – 26/07/2007)

MOCKE; Hester Johanna (92), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Geref Kerk, Troyestraat, Pretoria, 06/07/2007, 10:00. (Beeld – 05/07/2007)

MULDER; Marie * 19/03/1926 + 25/07/2007, in lewe van Môreglans Ouetehuis, voorheen Donavan McDonald Sentrum. Verassingsdiens: Doves Kapel, Krugersdorp, Gauteng provinsie, 01/08/2007, 10:00. Mammie sal onthou word deur haar kinders. (Beeld – 31/07/2007)

MULDER; Theophilus (80), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria-Oosterlig, 11/07/2007, 14:00. (Beeld - 10/07/2007)

NEL; Andries Petrus, in lewe van Peacehaven, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Vanderbijlpark-Oos, Gauteng provinsie, 19/07/2007, 11:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas. (Beeld – 19/07/2007)

NEL; Catherina Elizabeth (81), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Houtkruis AGS Kerk, Silverton, Pretoria, 27/07/2007, 13:00. (Beeld – 25/07/2007)

OOSTHUIZEN; Elizabeth Margaretha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 23/07/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 20/07/2007)

PEARSON; Aletha Sophia Mariana (62), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 24/07/2007, 10:00. (Beeld – 24/07/2007)

PELSER; Hendrina Cecilia, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg Park, Andrewsweg, Libradene, Boksburg, 26/07/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Elspark, Germiston, Gauteng provinsie. (Beeld – 25/07/2007)

PöHL; Thomas Ignatius Ferreira, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Mooikloof Kapel, Pretoria, 01/08/2007, 11:00. (Beeld – 31/07/2007)

REYNDERS; {Dr} Hendrik Johannes Jacobus (Hennie), in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Suidoos-Pretoria, h v Olivier- en Stellastraat, Waterkloof, Pretoria, 09/07/2007, 11:00. Veras. Donasies: Sungardens Hospice, Posbus 90554, Garsfontein of Kansa. (Beeld – 05/07/2007)

RHEEDER; Tossie, in lewe van Glen Marais, Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Kemptonkruin, Viskalstraat, 20/07/2007, 14:00. (Beeld – 20/07/2007)

ROUX; Anna Susanna Sophia (87) * PIENAAR, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Selrose Park-Saal, Pretoria, 31/07/2007, 11:00. (Beeld – 31/07/2007)

RUTKOWSKI; Walter, in lewe van Pretoria. Roudiens: St Joseph Rooks-Katolieke Kerk, Pretoria-Wes, 09/07/2007, 14:00. Veras. (Beeld - 07/07/2007)

SCHEEPERS; Lukas Cornelius, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Lyttelton Metodiste Kerk, Pretoria, 17/07/2007, 15:00. (Beeld – 17/07/2007)

SCHOLTZ; Joachim Hermanus, in lewe van Unitaspark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Falconridge, Vereeniging, 27/07/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 27/07/2007)

SCHONKEN; {Dr} Engela Hugonda (57), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Lewende Woord, Brummeria, Pretoria, 12/07/2007, 14:00. (Beeld - 11/07/2007)

SENNETT; Frieda + 03/07/2007, voorheen Huis Herfsblaar, Queenswood, Pretoria. Begrafnisdiens: Thom Kight Kapel, Sestiendestraat, Vrededorp, Johannesburg, 12/07/2007, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 09/07/2007)

SERFONTEIN; Hendrik Petrus, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie, 30/07/2007, 12:00 # Meyerton Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 27/07/2007)

SNEDDON; Bruce and Fiona FERGUSON. Treasured memories of Bruce and Fiona from Pam & Jenny SNEDDON. (Beeld – 31/07/2007)

SONNEKUS; Johan Wilhelm (64), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wierdapark, Pretoria, 16/07/2007, 10:00. (Beeld – 14/07/2007)

SPAUMER; Sonja Sophia Adriana Petronella, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 01/08/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 31/07/2007)

STEYNBERG; Frants Eugene. Begrafnisdiens: NG Kerk, Suidkus, h v Dan Pienaarweg en Froststraat, Amanzimtoti, Kwa-Zulu Natal provinsie, 28/07/2007, 11:30. Betreur deur sy moeder Tilly, kinders Frants, Nicki, Pieter, hulle moeder Anette, sy broer Andre, familie en vriende. Donasies: DBV. (Beeld – 25/07/2007)

STEYNBERG; Willem Frederik Ulrich, in lewe van Paarl, Wes-Kaapprovinsie, voorheen Cullinan, Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Suider Paarl, 13/07/2007, 11:00. Veras. (Beeld - 10/07/2007)

STIGLINGH; Katharina, in lewe van Klopperpark, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Edenvale, Germiston, 30/07/2007, 11:00 # Edenvale Begraafplaas. (Beeld – 28/07/2007)

STORM; Neville, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Gezina, Pretoria, 06/07/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 06/07/2007)

STRAUSS; Stoffelina Stephenie (92) * VISSER, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Fleurenville Aftreeoord, 12/07/2007, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 11/07/2007)

STRYDOM; Andries (Duimpie), in lewe van Crosby, Johannesburg. Verassingsdiens: NG Kerk, Vergesig, Putfonteinweg (moet wees Putneyweg), Brixton, Johannesburg, 11/07/2007, 11:00. (Beeld – 09, 10, 12/07/2007)

STRYDOM; Heinrich, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 05/07/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 04/07/2007)

STRYDOM; Johannes Adam, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg-Suid, Jubileeweg, 26/07/2007, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 25/07/2007)

TERBLANCHE; Johannes Gerhardus (73), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Monumentpark, Pretoria, 10/07/2007, 10:30. (Beeld - 06/07/2007)

TESSENDORF; Robert Frederick, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Sonlandpark, 26/07/2007, 12:00. Veras. (Beeld – 25/07/2007)

THERON; Theodorus van Eeden, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NPK Kerk, Pretoria-Noord, 24/07/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 23/07/2007)

VAN DER LINDE; Jenine, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Elsburg, Germiston, 06/07/2007, 10:00 # Alberton-Noord Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 05/07/2007)

VAN DER MERWE; Maryke en Marius. Kan Marius Henri VAN DER MERWE – ID 621027-5170-081 dringend vir Sarie VAN DER MERWE skakel by 082-765-0266 of 012-315-5218 oor aansoek van paspoorte vir Maryke en Marius. (Beeld - 06/07/2007)

VAN DER SANDT; Jonathan Chris * 02/04/1993. Johan Salomo VAN DER SANDT, ID-651012-5828-083 word in kennis gestel om met ROUX VAN VUUREN Ingelyf, Pretoriastraat 417, Silverton, Pretoria by 012-804-1190 in verbinding te tree oor die voorgenome aanneming van Jonathan Chris deur William Johannes VERMEULEN, ID-560311-5006-088. (Beeld – 10, 11, 12/07/2007)

VAN DER SCHYFF; Louis Rudolph, in lewe van Pretoria. Roudiens: Huis Vergenoeg Villieria, Pretoria, 11/07/2007, 10:00. Veras. (Beeld - 10/07/2007)

VAN DER STOEP; Natasha, in lewe van Pretoria. GedenkDiens: Botaniese Tuine, Cussonia Laan 2, Brummeria, Pretoria, 21/07/2007, 11:00. Kontak: Marge, 082-903-6865. (Beeld – 20/07/2007)

VAN DER WESTHUIZEN; Anna Magdalena, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: VEK Kerk, Boksburg-Noord, Paul Smitstraat, 28/07/2007, 10:00. (Beeld – 27/07/2007)

VAN HEERDEN; Daphne Rita, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witfield, Lowtherstraat, Boksburg, 06/07/2007, 10:00 # Suidpark Begraafplaas, Elspark, Germiston, Gauteng provinsie. (Beeld – 05/07/2007)

VAN HEERDEN; Ferdinand Karel Johannes, in lewe van Avondrus Ouetehuis, Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 20/07/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 19/07/2007)

VAN ROOYEN; Engela Maria, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk Emmanuel, 30/07/2007, 11:00 # Zuurfontein begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 27/07/2007)

VAN TONDER; Susanna Victor Jacobus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk Libradene, h v Scribanie- en Serfonteinstraat, Boksburg, 27/07/2007, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 26/07/2007)

VAN WYK; Martha Elizabeth (Wes), in lewe van Waverley, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Waverley, Cunninghamlaan, 31/07/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 28/07/2007)

VAN ZYL; {Brigadier} Marthinus Jackson, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 24/07/2007, 11:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 24/07/2007)

VENTER; Jacobus Willem * 17/09/1964 + 05/07/2007, in lewe van Pretoria. Roudiens: OA Kerk, Pretoria-Wes, 11/07/2007, 12:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 10/07/2007)

VENTER; Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Rooihuiskraal, Pretoria, 26/07/2007, 13:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 26/07/2007)

VILJOEN; Anna Elizabeth (91) * GEY VAN PITTIUS, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Suidoos-Pretoria, 31/07/2007, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 30/07/2007)

VILJOEN; Lodowina Johanna, in lewe van Elspark, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kingfisherstraat, Elspark, 19/07/2007, 11:00. (Beeld – 17/07/2007)

VISAGIE; Willem Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 03/07/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 02/07/2007)

VISSER; Florisa (26) + 14/07/2007. Sal onthou word deur Margha, Daan, Tanisha, Anneke, jou moeder Andra, Floris, Suzette en Dave, Henning en Susan VISSER en familie. (Beeld – 21, 24/07/2007)

VISSER; Maria Magdalena Adriana (68) * BOTES, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 20/07/2007, 10:00. (Beeld – 18/07/2007)

VIVIER; Frederik Simon (Fred) (72), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 19/07/2007, 14:00. (Beeld – 18/07/2007)

VORSTER; Louis Gideon Schnetler, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 13/07/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 12/07/2007)

VOSLOO; Benjamin (80), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 25/07/2007, 10:00. (Beeld – 24/07/2007)

VREY; Helgard Michael, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Waverley-Oos, Pretoria, 06/07/2007, 10:00. Veras. (Beeld - 06/07/2007)

WAINSTEIN; Nicky. Mammie sal altyd onthou word deur heer eggenoot en kinders, Morris, Tienie, Maronel, Gerhard en Tammy. (Beeld – 20/07/2007)

WEBER; Simon Petrus. Roudiens: NG Gemeente, Kameeldrif-Oos, Pretoria, 02/07/2007, 11:00. (Beeld – 02/07/2007)

WEDDELL; Naomi Maureen, in lewe van Randfontein, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Roodepoort, Gauteng provinsie, 18/07/2007, 11:00. (Beeld – 18/07/2007)

WELTHAGEN; Chris, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Benoni-Oos Gemeente, Kerkstraat, Putfontein, Benoni, 12/07/2007, 11:00. (Beeld - 10/07/2007)

WENTZEL; Willem Christoffel, in lewe van Vaalpark, Sasolburg, Vrystaat provinsie. Roudiens: NH Kerk, Drie Riviere, 26/07/2007, 14:30. Veras. (Beeld – 25/07/2007)

WIETSZ; Mary Jean, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Drie Riviere, 25/07/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 24/07/2007)

WOLMARANS; Jacobus Johannes, in lewe van Weltenvredenpark, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Weltenvredenpark, 27/07/2007, 11:00. Hy laat agter sy eggenote Daphne, kinders Leon en Esme, Judy en Nick, kleinkinders Daphne en Tommy. (Beeld – 26/07/2007)

Print Email

2000 to 2029