Beeld

Beeld 2007 06 June

ANDRADE; José, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Roodekrans, Krugersdorp, 27/06/2007, 13:00 # Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp. (Beeld – 26/06/2007)

BADENHORST; Klaas. Dankdiens: Geref Kerk, Centurion, Pretoria, 18/06/2007, 11:30 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 15/06/2007)

BARNARD; Martinus Christoffel, in lewe van Germiston Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Delportstraat, Elsburg, Germiston, 15/06/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg, Germiston. (Beeld – 13/06/2007)

BESTER; Pietie, voorheen Worcester. Dankdiens: NG Gemeente, Sesmylspruit, Von Willichstraat, Clubview, Pretoria, 15/06/2007, 11:30. Veras. (Beeld – 15/06/2007)

BLOEM; Roelf Jacobus, in lewe van Meyerton, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Spadareen Kerk, Boltonwold, Vereeniging, 28/06/2007, 10:00 # Meyerton Begraafplaas. (Beeld – 27/06/2007)

BLOHM; Gertrud 06/04/1927 + 11/06/2007, Onrus Manor. Ons Mutti en Oumi sal onthou word deur Hans, Karen, Marianne, Gertrud en Peter, dertien kleinkinders en vier agterkleinkinders. Dankdiens: Onrus Manor, 15/06/2007, 10:30. Veras. Kontak: Gertrud JARDINE, 083-484-7111. (Beeld – 13, 14/06/2007)

BONTHUYS; Lily Lozelle (90), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Palms Renissance Aftree-Oord, Silverton, Pretoria, 25/06/2007, 10:30 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria-Wes. (Beeld – 22/06/2007)

BOOYZEN; Willem. Dankdiens: Geref Kerk, Silverton, Presidentstraat, Pretoria, 14/06/2007, 11:00 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 14/06/2007)

BREED; {Kaptein} Johan (Bokkie) * 05/06/1935 + 12/06/2007. Begrafnis: Zandfontein Begraafplaas, 10:00. Kontak: Dogter Edna BOTHA 079-632-2550. (Beeld – 14/06/2007)

BREYTENBACH; Maria Margaretha (Ouma Mieta), in lewe van Elsburg, Germiston Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elsburg-Suid, 13/06/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg. (Beeld –13/06/2007)

BUYS; Pieter Christiaan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Gerf Kerk, Eloffsdal, Pretoria, 06/06/2007, 14:00 # 13:00, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 05/06/2007)

CASSIDY; Joseph Michael, in lewe van Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: Geref Kerk, Vereeniging, 13/06/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 13/06/2007)

CHAMBERS; Douglas Allan, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 13/06/2007, 10:00. (Beeld –12/06/2007)

CHELIN; Jean Claude, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Magnolia Haven Muckleneuk, Pretoria, 15/06/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 14/06/2007)

COETZEE; Hester Petronella * 29/03/1928 + 14/06/2007, in lewe van Enkeldoorn, Zimbabwe. Gedenkdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 18/06/2007, 11:00. (Beeld – 15/06/2007)

DE HAAS; Johanna Dorothea (Hannetjie) (92), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Geref Kerk, Troystraat, Pretoria-Oos, 27/06/2007, 10:00. (Beeld – 26/06/2007)

DE MILANDER; Dennis (Dimmy) * 15/04/1927 + 06/06/2007, in lewe van Pretoria. Herdenkingsdiens: NG Gemeente, Arcadia, Pretoria, 14/06/2007, 14:00. (Beeld – 13/06/2007)

DIEDERICKS; {Dr} Chris + 06/06/2007. Ons mis jou my man, ons pa en oupa van Anthea, Delia, George en Chloe. (Beeld – 09, 11/06/2007)

DU TOIT; Licia, in lewe van Weltevredenpark, Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, Noordrand, Landhuisstraat 1129, Allen's Nek, Roodepoort, 08/06/2007, 13:00. Donasies: Sustersvereniging van die Geref Kerk, Noordrand Gemeente. (Beeld – 07/06/2007)

ENGELBRECHT; Huibrecht (Breggie), in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Nigel, 22/06/2007, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 21/06/2007)

ERASMUS; Frederik Johannes, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Drie Riviere, 27/06/2007, 14:00 # Meyerton Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 27/06/2007)

ERASMUS; Leonie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Theresapark, Pretoria, 16/06/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld –15/06/2007)

ERASMUS; Nakita Hally * 21-06-2005. Marius SWANEPOEL, laas werksaam te Braamfontein Begraafplaas, kontak {mej} E PIENAAR by 012-386-8652 oor beplande aanneming van Nakita. (Beeld – 29/06/2007)

FRANCOIS; Clive Andrew John, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Volle Evangelie van Jesus Christus, Eastlynn, Pretoria, 14/06/2007, 12:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 13/06/2007)

GEYSER; Cornelius Jacobus, in lewe van Ifafa Suidkus, KwaZulu Natal provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan 29, Kempton Park, Gauteng provinsie, 13/06/2007, 11:00. (Beeld – 12/06/2007)

GORDON; Royffe. Ons diepe medelye aan Melinda, dogters en ouers, van Stan SCHMIDT; Clayton en Tia GOGLE; Jethro en Troy; Derek en Lisa CARR; Zachary en Joshua van Melbourne. (Beeld – 25/06/2007)

GREYLING; Johannes Jacobus (85), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 29/06/2007, 10:00. (Beeld – 28/06/2007)

HALL; Benjamin William Joubert, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Lowtherstraat, Boksburg, 15/06/2007, 10:00. (Beeld – 14/06/2007)

HEATH; Rina Aletta, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NH Kerk, Witfontein, Vereeniging, 26/06/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 25/06/2007)

JACOBSOHN; Annette, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Waterkloofrif, Ridgeviewweg 449, Pretoria, 06/06/2007, 11:00 # 09:45, Pretoria-Oos Begraafplaas, Privaat. (Beeld – 05/06/2007)

JANSEN VAN VUUREN; William George, in lewe van Pretoria. Roudiens: Oos Moot Aftree-oord, Villieria, Pretoria, 22/06/2007, 09:30. Veras. (Beeld – 21/06/2007)

KARSTEN; Elizabeth Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 14/06/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 13/06/2007)

KLEINGBIEL; Louise Helene (50) * WINCKLER, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 27/06/2007, 14:00. (Beeld – 26/06/2007)

KLOPPERS; Maria Magdalena * 28/10/1947 + 30/05/2007. Kerkdiens: Midrand Presbiteriaanse Kerk, St Saviors, Randjiesfonetin, Johannesburg, 04/06/2007, 14:30. (Beeld – 04/06/2007)

KLUE; Gabriel Jozua (Gawie) (80), in lewe van De Rust, Hartbeespoortdam, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Skeerpoort, Pretoria, 06/06/2007, 11:00. (Beeld – 06/06/2007)

KRIEL; Gideon, in lewe van Sinoville, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Pierneef, 14/06/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 15/06/2007)

KRUGER; Sally, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Witfield-Wes, Germiston, 27/06/2007, 11:00. (Beeld – 26/06/2007)

LATEGAN; Maria Jacomina, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 14/06/2007, 10:00 . Veras. (Beeld – 13/06/2007)

LOMBARD; Hendrina Cecilia, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sunward Park, h v Jaguar- en Mossiestraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 29/06/2007, 10:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 28/06/2007)

McCOY; Elizabeth Johanna Anna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 27/06/2007, 14:00. (Beeld – 26/06/2007)

MULDER; Stephanus Petrus Malan (61), in lewe van Rayton, distrik Pretoria, voorheen Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 25/06/2007, 10:00. (Beeld – 22/06/2007)

MUNDELL; Jacomina Jacoba, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elspark, Kingfisherweg, Germiston, 22/06/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Elspark, Germiston. (Beeld – 21/06/2007)

NIENABER; Martinus Johannes, in lewe van Sasolburg, Vrystaat provinsie. Roudiens: NG Kerk, Tuinedal, Sasolburg, 14/06/2007, 12:00. Veras. (Beeld – 13/06/2007)

PARKER; Eric Paul Peter, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Eloffsdal-Wes, Pretoria, 25/06/2007, 15:00 # 14:00, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 23/06/2007)

PENTZ; Alec * 01/11/1951 + 17/06/2007. Sal onthou word deur Janet, Henri, Yolandi en Angie. (Beeld – 22/06/2007)

PIERCE; Ria * 15/03/1929 + 11/06/2007, in lewe van Amberfield Heights 48, Rooihuiskraal, Pretoria. Roudiens: Rus-Oord Tehuis, Centurion, Pretoria, 15/06/2007, 11:00. (Beeld – 15/06/2007)

POTGIETER; David Antonie (Davie) (73), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 28/06/2007, 14:00. (Beeld – 25/06/2007)

POTGIETER; Herculaas Jacobus (Klasie) * 08/05/1953 + 17/06/2007 te Luanda, Angola, voormalige offisier van die SAW. Vir besonderhede: 082-576-9982 Christa, 082-886-8108 Ester, 082-393-8505 Ansie. Van bedroefde ouers {DS & Mevr} J L POTGIETER, families Christa, Jannie en kinders Malan & Cindy en Chrisna & Pieter, Ester en Hendrik, Ansie, Japie en kinders Marthinus, Jan en Anna-Mariéke. [Foto met berig]. (Beeld – 27/06/2007)

PRETORIUS; {Dr} J H (Hannes). Dankdiens: NG Kerk, Suid-Oos, Stellastraat, Brooklyn, Pretoria, 26/06/2007, 14:00. Veras. Kontak: 012-993-9198. (Beeld – 26/06/2007)

PRETORIUS; {Dr} Johannes Hermanus (91), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Suidoos Pretoria, Stellastraat, 26/06/2007, 14:00. (Beeld – 23/06/2007)

PRETORIUS; Miemie Magdalena, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Pretoria-Tuine, 16/06/2007, 10:30. Veras. (Beeld – 16/06/2007)

PRINSLOO; Jochemus Johannes Lourens, in lewe van Elsmed, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, h v Grey- en Bothastraat, Vereeniging, 15/06/2007, 12:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 13/06/2007)

RABERG; Elizabeth Marthina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: OAK Gemeente, Silverton, Pretoria, 21/06/2007, 14:00. (Beeld – 19/06/2007)

REYNEKE; Libby + 07/06/2007, in lewe van Uitzïcht Plaas. Roudiens: St Mary's Anglikaanse Kerk, Braak, Stellenbosch, Wes-Kaapprovinsie, 11/06/2007, 10:30. Veras. Donasies: Stellenbosch Hospice, 021-886-5994. (Beeld – 09, 11/06/2007)

ROBERTSON; Maria Elizabeth. Roudiens: NH Kerk, Aasvoëlkop, Hokeylaan, Northcliff, Roodepoort, Gauteng provinsie, 26/06/2007, 15:00. Veras. (Beeld – 21, 22/06/2007)

SLABBERT; James en Magdaleen. Baie geluk met julle sestigste huweliksherdenking op 21/06/2007 van James{sr}, Carina, James{jr}, Alec, Jabrie en Stephan SLABBERT asook Yolandie en Timon. (Foto met berig). (Beeld – 21/06/2007)

SLABBERT; Susanna Douwlina, in lewe van Umkomaas, Kwa-Zulu Natal provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Ontdekkers-Noord, Phillipslaan 19, Discovery, Roodepoort, 29/06/2007, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 27/06/2007)

SMIT; Phillippus Jacobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Fiskaalstraat, Kempton Park, 15/06/2007, 12:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 14/06/2007)

SMITH; Jan Gysbertus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Championstraat, Boksburg-Noord, 29/06/2007, 10:00. (Beeld – 28/06/2007)

STADLER; Jacobus Petrus Hendrik, in lewe van Modimolle (Nylstroom), Limpopo provinsie. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 18/06/2007, 13:00. Veras. (Beeld –16/06/2007)

STEYN; Gert Petrus de Lange, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Pretoria-Noord, 27/06/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 27/06/2007)

SWANEPOEL; Magdalena Catharina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Riviera, Blakestraat, Pretoria, 07/06/2007, 15:00. Donasies: Artritis-stigting, Pretoria, Standard Bank, Rek # 012718491. (Beeld – 06/06/2007)

SWART; Cornelis Frederik - ID: 630809 5087 087, skakel 083 346 9758 oor skeisaak aanhangig gemaak deur Annatjie Jana SWART - ID: 621226 0091 082. (Beeld – 09, 11/06/2007)

SWART; Elise * LE ROUX + Helderberg Hospice, Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie, voorheen Sasolburg, Vrystaat provinsie, Pretoria, Secunda, Mpumalanga provinsie, Kleinmond, Wes-Kaapprovinsie, Riviersonderend, Wes-Kaapprovinsie en Gordonsbaai, Wes-Kaapprovinsie. Roudiens: NG Kerk, Gordonsbaai, 03/07/2007, 10:00. Sal onthou word deur Charles, kinders, kleinkinders en familie. (Beeld – 30/06/2007)

SWARTS; Hester Helena, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Witfield, Lowtherstraat, Boksburg, 12/06/2007, 12:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 11/06/2007)

TRAUT; Moira Lynette, in lewe van Brakpan, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Dalpark, Boekenhoutstraat, Dalpark, Brakpan, 25/06/2007, 11:00. (Beeld – 22/06/2007)

VAN ASWEGEN; Cornelius Johannes - ID: 530414 5144 003, skakel {me} E J VAN ASWEGEN – ID: 551217 0085 087 by 012-386-6594 ivm skeisaak. (Beeld – 11, 12, 13, 14, 15, 16, 18/06/2007)

VAN DEN BERG; Adriaan Stefanus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan 29, Kempton Park, 14/06/2007, 11:00. (Beeld – 13/06/2007)

VAN DEN BERG; Heila Magdalena, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 15/06/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 14/06/2007)

VAN DER MERWE; {Prof} David Frederik, in lewe van Pretoria Sungardens Hospice. Roudiens: Pretoria Sungardens Hospice Kapel, Twigstraat, Pretoria, 08/06/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 08/06/2007)

VAN DER MERWE; Elizabeth (Bep) * BREMER, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Glenhaven Aftree-oord, Anette van Zylstraat 282, Garsfontein, Pretoria, 05/06/2007, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 05/06/2007)

VAN DER WESTHUIZEN; Jan (79), in lewe van Pretoria, vroeër Oos-Londen, Wes-Kaapprovinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Monument Park, Pretoria, 15/06/2007, 10:00. (Beeld – 13/06/2007)

VAN DER WESTHUIZEN; Johanna Martha Josina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Boksburg-Noord, Championstraat, 20/06/2007, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 19/06/2007)

VAN DYK; Alex * 15/07/2004. Kan Debbie VAN DYK die biologiese moeder van Alex, die maatskaplike werker Elsa VAN DER WESTHUIZEN by 012-331-3644 skakel oor aanneming van Alex. (Beeld – 04, 05, 06/06/2007)

VAN EEDEN; Ockert Johannes Theodorus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Derdepoort, Pretoria, 07/06/2007, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 06/06/2007)

VAN EEDEN; Ronald (Ronnie) (73) * 1934 + 22/06/2007, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 26/06/2007, 14:00. Sal onthou word deur sy dogters Lynn, Louise, Charmaine en Rolene, lewensmaat Susan, suster Veda, kleinkinders en agterkleinkinders. (Beeld – 26/06/2007)

VAN NIEKERK; Willem Petrus, in lewe van Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, h v Dover- en Vinestraat, Randburg, 28/06/2007, 11:00. (Beeld – 27, 28/06/2007)

VAN NIEKERK; Willem Petrus, in lewe van Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, h v Dover- en Vinestraat, Randburg, 29/06/2007, 11:00. [Regstelling van datum in Beeld]. (Beeld – 27, 28, 29/06/2007)

VAN SCHALKWYK; Frieda + Mooigeleë Kliniek, 10/06/2007, bekende Kunskonsultant in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussexlaan 439, Pretoria, 17/06/2007, 16:00. Veras. (Beeld – 13/06/2007)

VAN TONDER; Jacobus Marthinus Christoffel, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 27/06/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/06/2007)

VAN VUUREN; Marthinus, in lewe van Carolina, Mpumalanga provinsie. Roudiens: NG Kerk, Carolina, 11/06/2007, 11:00. (Beeld – 08/06/2007)

VAN WYK; Anita Louise, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Birchleigh, Kempton Park , 28/06/2007, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 27/06/2007)

VOS; Jaugho, in lewe van Bonaero Park Gauteng provinsie. Verassingsdiens: VEK Kerk, Paul Smitstraat, Boksburg-Noord, Gauteng provinsie, 19/06/2007, 10:00. (Beeld – 18/06/2007)

WALLACE; Shawnlee, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 26/06/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 25/06/2007)

WALTERS; Armand * 05/04/1997. Edward Thomas ACKERMANN * 1966/1967 kontak {me} DE KLERK by 082-374-0015 oor aanneming van Armand. (Beeld – 06, 07, 08/06/2007)

WILKEN; Wilkie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Primrose, h v Plutostraat & Castorstraat, Germiston, Gauteng provinsie, 29/06/2007, 13:00 # Elspark Begraafplaas, Germiston. Kontak: 011-828-2037. (Beeld – 27/06/2007)

WILLERS; Susanna Johanna Magdalena, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 25/06/2007, 14:00. (Beeld – 23/06/2007)

WINTER; Elizabeth Petronella, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 13/06/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 12/06/2007)

YOUNG; René, in lewe van Arconpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Arconpark, 22/06/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 22/06/2007)

Print Email

2000 to 2029