Beeld

Beeld 2007 05 May

ANNANDALE; Hendrina Catharina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Dankdiens: NG Kerk, Impala Park, Canadairstraat, Boksburg, 29/05/2007, 12:00 # 11:00, Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 28/05/2007)

APPELGRYN; Nicholaas Gustavus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wesmoot, Pretoria-Tuine, 08/05/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 07/05/2007)

BADENHORST; Jemima Nellie, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Van Dyk Park, Mimosastraat, Boksburg, 15/05/2007, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 14/05/2007)

BASSON; Deon (Tubby), in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Krugersdorp-Noord, 30/05/2007, 11:00. (Beeld – 29/05/2007)

BECKER; Gideon Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Hartzion Gemeente, Pretoria, 04/05/2007, 12:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 03/05/2007)

BESTER; Magdalena Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 30/05/2007, 10:00. (Beeld – 29/05/2007)

BEZUIDENHOUT; Solly, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 24/05/2007, 11:00 # Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp. (Beeld – 24/05/2007)

BOTHA; Aubrey Melville, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Parkrand, Slaterstraat, Boksburg, 22/05/2007, 14:30. (Beeld – 22/05/2007)

BOTHA; Jacobus Johannes, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Woord en Lewe, Kingfisherlaan, Sunward Park, Boksburg, 11/05/2007, 14:00. (Beeld – 10/05/2007

BRINK; Johannes Nicolaas, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Galwaystraat, Germiston, 31/05/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 29/05/2007)

CALITZ; Johannes Jacobus, in lewe van Bedworthpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Viljoenskroon, Vrystaat provinsie, 22/05/2007, 10:00 # Die Plaas Erfenis Begraafplaas. (Beeld – 22/05/2007)

COERTZEN; Rudi. Ons innige meegevoel aan Valerie, André, Ivan en familie van Alex en Caroline GORDON van Citrusdal, Wes-Kaapprovinsie. (Beeld – 28/05/2007)

COETSEE; Gertbrecht Elizabeth (Bessie), in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Birchleigh, Kempton Park, 25/05/2007, 11:00. (Beeld – 24/05/2007)

COETSER; Maria Catharina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: OA Kerk, Kwaggasrand, Pretoria, 04/05/2007, 14:00. (Beeld – 02/05/2007)

COETZEE; Elsie, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, 105 Jacobastraat, Dinwiddie, Germiston, 22/05/2007, 14:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg, Germiston. (Beeld – 22/05/2007)

COETZEE; Gert Arnoldus (65), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria, Oosterlig, 02/05/2007, 15:00. (Beeld – 01/05/2007)

COMBRINCK; Susanna Louisa, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Herlewing Sentrum, Mayville, Pretoria, 17/05/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 16/05/2007)

CONNELLY; Terence Patrick, in lewe van Kensington, Johannesburg. Verassingsdiens: Methodiste Kerk, h v Veertiendestraat en SesdeLaan, Edenvale, Johannesburg, 31/05/2007, 12:00. (Beeld – 30, 31/05/2007)

CONRADIE; Joyce Nora, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 17/05/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 17/05/2007)

CRONJE; Pieter Johannes, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 18/05/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 17/05/2007)

DE RU; Johannes Frederik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria, 03/05/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 02/05/2007)

DE VILLIERS; Cornelius Janse * 27/10/1951 + 05/05/2007, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria-Oosterlig, h v Judith- en Louis Bothalaan, Waterkloof Glen, Pretoria, 11/05/2007, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 09, 10/05/2007)

DELPORT; Anna Magdalena, in lewe van Elsburg, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Elsburg, 09/05/2007, 14:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 09/05/2007)

DELPORT; Susanna Elizabeth * 24/06/1922 + 20/05/2007. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Greymont, Roodepoort, Gauteng provinsie, 25/05/2007, 10:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 24/05/2007)

DIPPENAAR; Ashanté * 22/12/2001. Kan Christo JACOBS dringend vir Natasha JANSEN van VUUREN skakel by 078-378-2006 oor aanneming van Ashanté. (Beeld – 29, 30, 31/05/2007)

DU PLESSIS; Carren * 19/11/1998. Kan Gerhard Cornelius BOTES, ID-650102-5024-085 en Petro DU PLESSIS, ID-810912-0122-081 dringend vir Alicia MENIERS skakel by 011-365-9000 oor aanneming van Carren. (Beeld – 29/05/2007)

DU PLESSIS; Johannes Marthinus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Garsfontein, Pretoria, 09/05/2007, 10:00. (Beeld – 08/05/2007)

DU PLESSIS; Oom Doep * 12/04/1909 + 04/05/2007. Geen diens op versoek. (Beeld – 09/05/2007)

DU PLESSIS; Wilhelmina Christiana (Poppie), in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Cupresstraat 16, Northmead, Benoni, 24/05/2007, 11:00. (Beeld – 23/05/2007)

DU TOIT; Henry * 07/05/1926 + 08/05/2007. Tot ons weer ontmoet Heinrch, Moira, Richie, Jade en Amber. (Beeld – 11, 12/05/2007)

EDWARDS; Elizabeth Jane. Gedenkdiens: Pretoria Sungardens Hospice Kapel, Twigstraat 18, Lynnwood Glen, Pretoria, 25/05/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 23/05/2007)

ELS; {Regter} Johan. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Waterkloof, Deystraat (oorkant Anton van Wouw Laerskool), 31/05/2007, 13:00. (Beeld – 30/05/2007)

ENGELBRECHT; Marthinus Johannes, in lewe van Meyerton, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Meyerton, 23/05/2007, 10:00 # Meyerton Begraafplaas. (Beeld – 23/05/2007)

FOURIE; Gert Johannes, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Parkstraat, Benoni, 08/05/2007, 12:00. (Beeld – 04/05/2007)

FOURIE; Jacobus Frederik (89), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 02/05/2007, 10:00. (Beeld – 01/05/2007)

GAZENDAM; Albert Douwe (74), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Meyerspark, Pretoria, 10/05/2007, 10:00. (Beeld – 09/05/2007)

GELDENHUIS; Jacob Johannes (Japie) (86), in lewe van Pretoria. Dankdiens: EG Kerk, Ebenhaeser, Gloverlaan, Lyttelton, Pretoria, 23/05/2007, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Germiston, Pretoria. Diep betreur deur kinders Elize, Jop, Amelia en Braam en kleinkinders Charl, Liezl, Ulonka en Karla. (Beeld – 22/05/2007)

GERBER; Jami Lee. Kan R J ERASMUS vir Anchhilla GERBER kontak by 072-062-4983 oor aanneming van Jami Lee. (Beeld – 02, 04/05/2007)

GERICKE; Petrus Willem, in lewe van Viljoensdrif, Vrystaat provinsie. Roudiens: NH Kerk, Vereeniging, Gauteng provinsie, 11/05/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 10/05/2007)

GOUWS; Engela Elizabeth * 16/03/1937 + 17/05/2007, in lewe van Centurion, Pretoria. Roudiens: Geref Kerk, Lyttelton, Burgerlaan 120, Pretoria, 21/05/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 19/05/2007)

GREEN; Dirk Cornelius (77), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pierre van Ryneveld, Pretoria, 25/05/2007, 10:30. (Beeld – 23/05/2007)

HAASBROEK; Hercules Albertus Annandale, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: PPK Kerk, Maranatha, Pretoria, 21/05/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 18/05/2007)

HATTINGH; Alexander + 21/05/2007 at 10:45. Memorial service: Village Church, 23 Crestwood Drive, Lonehill, Sandton, Johannesburg, 25/05/2007, 10:30. Directions: 011-465-1873. Donations: National Kidney Foundation, Nedbank, Acc.1966465114. (Beeld – 23/05/2007)

HAWLEY; Johanna Catharina (79) * STEYN, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 16/05/2007, 14:00. (Beeld – 15/05/2007)

HEUER; Pieter Henry Milton * 11/10/1946 + 27/04/2007 (60), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 04/05/2007, 11:00. (Foto met berig) (Beeld – 03/05/2007)

HEYNS; Waylon Tyrique * 08/01/2004 + 17/05/2007, in lewe van Centurion, Pretoria. Roudiens: Woord en Lewe Kerk, Erasmuspark, Pretoria, 23/05/2007, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 22/05/2007)

HURTER; Johannes Albertus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pierneef, Pretoria, 10/05/2007, 11:00. (Beeld – 09/05/2007)

HUSSELMAN; Carl Wilhelm, in lewe van Pretoria. Grafdiens: # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 19/05/2007, 10:00. (Beeld – 18/05/2007)

JOHNSTON; Freda Arlene, in lewe van Pretoria. Roudiens: Ispihwe Gastehuis Kapel, Kameeldrif-Oos, Pretoria, 16/05/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 16/05/2007)

JORDAAN; Jorrie * 08/05/1924 + 08/05/1998. Pa ons mis jou baie van Ma, Wentzel, Henriette, Jean, Mariena, Selma en nege kleinkinders. (Foto met berig). (Beeld – 08/05/2007)

JOUBERT; Anna Judith Getruida (71) * VON HANZEN, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Safarie Kwekery Kapel, 31/05/2007, 10:00. (Beeld – 30/05/2007)

JOUBERT; Riny * REYNEKE (97)+ 14/05/2007, voorheen Edenville en later Masonic Haven, Pretoria. Private Gedenkdiens: Kontak 022-742-1259. Veras. (Beeld – 16/05/2007)

KIRSTEIN; {Dr} Christiaan Louis, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Skuilkrans, Jan Albertstraat 1, Val-de-Grace, Pretoria, 08/05/2007, 14:00. Donasies: Sungardens Hospice. (Beeld – 07/05/2007)

KOEKEMOER; Abram (Awie), in lewe van Newlands, Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Waterval, Longweg, Newlands, 30/05/2007, 10:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. Donasies: Hospice, Posbus 87600, Houghton. (Beeld – 29/05/2007)

KOK; Hendri Ludolf, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witfontein, Pretoria, 25/05/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 23/05/2007)

KRIEL; Gideon Petrus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg-Wes, h v Rietfonteinweg en Bassstraat, Boksburg, 29/05/2007, 11:00. (Beeld – 28/05/2007)

KRUGER; Casper Jan Hendrik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Hercules, Pretoria, 07/05/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas Pretoria. (Beeld – 04/05/2007)

KRÜGER; Leon, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Kempton Park-Noord, 31/05/2007, 12:00 # 11:00, Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 30/05/2007)

KUPERS; Rina * 16/05/1939 + 28/04/2007. Teraardbestelling: Izotsha Memorial Park, Kwa-Zulu Natal provinsie, 07/05/2007, 12:00. Troosdiens: Geref Kerk, Port Shepstone, Kwa-Zulu Natal provinsie. Sal onthou word deur Willie, kinders en kleinkinders. Donasies: Hospice ASB. (Beeld – 03/05/2007)

LOMBARD; Jan Benjamin * 17/07/1937 + 08/03/2007. Sal onthou word deur sy Eggenote Ann en familie. (Beeld – 17/05/2007)

LUBBE; Aletta Susan (Tish) + 26/04/2007. Word gemis deur Lando, Lenie en kleinkind Damian. (Beeld – 17/05/2007)

LUBBE; Andries Petrus (Dok), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, De Beerstraat, Dinwiddie, Germiston, 03/05/2007, 14:00. (Beeld – 03/05/2007)

MARé; Daniël Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, Kempton Park, 10/05/2007, 11:00 # Mooifontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 09/05/2007)

MOOLMAN; Kelly-Chareece (10) + 09/05/1997. All our love Mom, Dad, Jacqui and Carlos. (Beeld – 09/05/2007)

MULDER; Jan Adriaan, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Lucystraat, Primrose-Oos, 10/05/2007, 10:00. (Beeld – 09/05/2007)

NAGEL; Johannes Hendrik, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Grootvlei, Pretoria, 03/05/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 02/05/2007)

NAINKIN; {Dr} Lennie + 12/05/2007, Linksfiels Kliniek, Johannesburg. Sal onthou word deur Fred, Priscilla, Linda en Fred {jr}. (Beeld – 19/05/2007)

NEL; Johannes Petrus Jacobus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Freeway Gemeente, h v Rondebultweg en Doonestraat, Comet, Boksburg, 07/05/2007, 10:00 # Boksburg Substreeklikse Begraafplaas. (Beeld – 04/05/2007)

NIEZEN; Miep, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Grobbelaars & Church Street Kapel, Annie Bothalaan 27, Riviera, Pretoria, 04/05/2007, 11:00. (Beeld – 02/05/2007)

NOLTE; Jan (76), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, Pretoria, 04/05/2007, 10:00. (Beeld – 02/05/2007)

OPPERMAN; Frederick Jacobus (Oppie), in lewe van Wierdapark, Pretoria. Dankdiens: NH Kerk, Swartkop, Irelandlaan 107, Eldoraigne, Pretoria, 28/05/2007, 10:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 26/05/2007)

PIENAAR; Jacoba Elizabeth, in lewe van Harveystraat 9, Albermarle, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kingfisherstraat 109, Elspark, Germiston, 29/05/2007, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 25, 26/05/2007)

PIETERSE; Chivonne * 20/05/1996. {Mnr} Jacobus Martinus PIENAAR kontak dringend vir Marie ROSSOUW by 011-828-5416 of 082-588-6760 en Posbus 13821, Witfield, 1467, oor aanneming van Chivonne. (Beeld – 21/05/2007)

POTGIETER; Piet Petrus. Begrafnisdiens: AGS Kerk, h v Karen- en Pricestraat, Illiondale, Edenvale, Germiston, Gauteng provinsie, 29/05/2007, 12:00 # 30/05/2007, op die plaas Kaya Bona, distrik Rustenburg, Noordwes provinsie. (Beeld – 29/05/2007)

PRETORIUS; Hendrina Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 23/05/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 22/05/2007)

PRETORIUS-HARMER; Celia Johanna Adriana, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kerkstraat 8, Southcrest, Alberton, Gauteng provinsie, 04/05/2007, 13:00. (Beeld – 04/05/2007)

PUTTER; Trewer * 23/06/2002 en Theresa Cecelia * 05/05/2004. Kan die ouers van genoemde kinders dringend vir {Mevr} SWART by 011-907-2922 kontak. (Beeld – 21, 22, 24/05/2007)

RADEMAN; Anna Maria (78) * DU PLESSIS, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, 07/05/2007, 14:00. (Beeld – 05/05/2007)

REYNEKE; Kobus, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elsburg, Germiston, 28/05/2007, 10:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 24/05/2007)

ROSSLEE; Samuel Pieter Marthinus (Sampie), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Methodiste Kerk, h v President- en Lady Duncanstraat, Germiston, 12/05/2007, 12:00. (Beeld – 12/05/2007)

SAUNDERS; Christa, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lyttelton-Oos, Pretoria, 21/05/2007, 14:00. (Beeld – 21/05/2007)

SCHOEMAN; Stephanus Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk (moeder), Lyttelton, Pretoria, 11/05/2007, 11:00. (Beeld – 09/05/2007)

SERFONTEIN; Johanna, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Arcadia, h v Wessel- en Kerkstraat, Pretoria, 26/05/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 25/05/2007)

SLABBERT; Victor Ludevikus + 27/04/2007. Sal gemis word deur jou drie seuns, moeder Ursula, familie en vriende. Begrafnisdiens: Old Apostolic Church, Crosby, Johannesburg, 04/05/2007. (Beeld – 03/05/2007)

SMUTS; {Regter} Frank * 26/04/1922 + 13/05/2007, in lewe van Bloemfontein, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: NG Hugenote Kerk, Bloemfontein, 16/05/2007. Eggenoot van wyle Mudie, vader van Dene, Lyn en Helene en oupa van Frances, Marbeus, Nc'na, Christiaan, Julia, Nina en Katrien. (Beeld – 15/05/2007)

SNYMAN; Barend Hendrik, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg-Oos, h v Paul Krugerstraat en Veertiendelaan, 17/05/2007, 11:00. (Beeld – 16/05/2007)

SPIES; Jakob Johannes, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 18/05/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 17/05/2007)

SPIES; Johannes Jacobus (Jannie), in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Nigel, 25/05/2007, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 24/05/2007)

STANDER; Coenraad Martinus (Coen) * 05/08/1942+07/05/2007, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Piet Hugostraat, Wierdapark, Pretoria, 11/05/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 10/05/2007)

STOLTZ; Gabriel Coenraad Daniël, in lewe van Wonderboom-Suid, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Rietfontein-Suid, 91S, Sestiendelaan Rietfontein, Pretoria, 04/05/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 04/05/2007)

STRYDOM; Rosa * 14/02/1941 + 18/05/2007, in lewe van Darling, Wes Kaapprovinsie, voorheen Bloemfontein, Vrystaat provinsie, Pretoria en Klerksdorp, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Darling, 28/05/2007, 11:30 # Darling Begraafplaas. (Beeld – 23/05/2007)

VAN DE WETERING; Marijke, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Die Kandelaar, h v Codonia- en Dickensonlaan, Waverley, Pretoria, 10/05/2007, 16:00 # 14:00, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 09/05/2007)

VAN DER MERWE; Jan Adriaan Petrus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Witfield, Lowtherstraat, Boksburg, 22/05/2007, 11:00. (Beeld – 21/05/2007)

VAN ECK; Theophilis Marcelis + 12/03/2007, in lewe van Valhalla, Pretoria. Begrafniskennisgewing: (Beeld – 18/05/2007)

VAN NIEKERK; Adrian Pieter, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wonderboompoort, Pretoria, 18/05/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 17/05/2007)

VAN NIEKERK; Carl Daniël, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kruin, 07/05/2007, 14:00. (Beeld – 04/05/2007)

VAN NIEKERK; Johanna Hendrika, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Rooihuiskraal, Pretoria, 24/05/2007, 13:00 # Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 23/05/2007)

VAN RENSBURG; Anna, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Voortrekkermonument Kapel, Eeufeesweg, Pretoria, 10/05/2007, 14:30. Veras. (Beeld – 09/05/2007)

VAN WYK; Johanna Christina Berdina (Tina), in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Mosaïek Kerk, Daniellestraat, 17/05/2007, 14:00. Donasies: Kankervereniging. (Beeld – 16/05/2007)

VENTER; Natasha * 31/07/2002. Joey VENTER ID-760414-6125-081, neem kennis dat {Mnr} & {Mevr} S.J. VENTER, Van Jaarsveldstraat, Danville, Pretoria van voorneme is om Natasha aan te neem, enige navrae kontak 012-386-3230. (Beeld – 07, 08, 14/05/2007)

VERMAAK; Jannie, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, h v Rigel- en Plutostraat, Primrose, 29/05/2007, 12:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 25/05/2007)

VILJOEN; Elsie Catharina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Zambesie Aftree-oord, 25/05/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 24/05/2007)

VILJOEN; Ria, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: GBA Kapel, h v New- en Joubertstraat, Germiston, 10/05/2007, 12:00. (Beeld – 08/05/2007)

VORSTER; Caroline Elizabeth, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Parkrand, Slaterstraat, Boksburg, 14/05/2007, 11:00. (Beeld – 11/05/2007)

Print Email

2000 to 2029