Beeld

Beeld 2007 04 April

ASKELAND; Phil. Dankdiens: Sungardens Hospice Kapel, Twigstraat 18, Lynnwoodrif, Pretoria, 14/04/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 12/04/2007)

BACKER; Hilmer (Bakkies), voormalige vlieënier vir BA Comair. Dankdiens: NG Gemeente, Valhalla-Suid, Hugostraat 11, Pretoria, 11/04/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 11/04/2007)

BARNARD; Gabriël Francois (71), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Elim Kerk, Duxburyweg, Pretoria, 17/04/2007, 13:00. (Beeld – 13/04/2007)

BEKKER; Adriaan Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Villieria, Pretoria, 11/04/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 11/04/2007)

BERNING; Pieter Willem, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Derdepoort, Pretoria, 07/04/2007, 09:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 05/04/2007)

BEUKES; Agatha Maria Margaretha Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: EG Kerk, Wonderboom, Pretoria, 25/04/2007, 12:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 24/04/2007)

BIANCHINA; Andre. Kontak dringend vir Colette DE BEER by 084-854-4862 of 017-638-0081 oor aanneming van jou seun. (Beeld – 24/04/2007)

BIANCHINA; Andre. Kontak dringend vir Colette DE BEER by 084-854-4862 of 017-638-0081 oor aanneming van jou seun. (Beeld – 24, 25, 26/04/2007)

BLIGNAUT; Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 13/04/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 12/04/2007)

BOOYSEN; Magdalena Gertbrecht, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 20/04/2007, 09:30. Kerkdiens: Geref Kerk, Akasia, Pretoria daarna. (Beeld – 19/04/2007)

BOTHA ; Steven. Ons meegevoel met die familie en sy seun Steven BOTHA {jnr} van Liesleen Bianka. (Beeld – 12, 13/04/2007)

BOTHA; Frank (81), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Tygerpoort, Pretoria, 26/04/2007, 10:00. (Beeld – 25/04/2007)

BOUWER; Delene * 20/08/1949 + 21/04/2005. Verlang nog steed na jou, van jou man Raymond. (Foto met berig). (Beeld – 21/04/2007)

BREYTENBACH; Gerhardus Cornelius, in lewe van Muckleneuk, Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Bronberg, h v Esselen en Bourke, Sunnyside, Pretoria, 05/04/2007, 10:00. Veras. Donasies: Kansa, Posbus 275, Pretoria, 0001. (Beeld – 04/04/2007)

BRINK; Dirk (58) + 20/04/2007, voormalige eienaar van Ngomyama Lion Lodge, Krugersdorp, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Roudiens: Ngomyama Lion Lodge, Krugersdorp, 25/04/2007, 14:00. (Foto met berig). (Beeld – 24, 25/04/2007)

BRITZ; Willem (78). Baie geluk aan 'n dierbare Pa en Oupa, van almal wat u liefhet. (Foto met berig). (Beeld – 14/04/2007)

BURGER; Ann Constance, in lewe van Pretoria. Begrfanisdiens: NG Kerk, Riviera, Pretoria, 19/04/2007, 13:30 # 12:00, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 18/04/2007)

CAMPHER; Johann, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AGS Lofdal, Gezina, Pretoria, 20/04/2007, 10:00. (Beeld – 20/04/2007)

DE BEER; Johann, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Gemeente Môrewag, Patriclaan, Homestead, Germiston, 04/04/2007, 10:00 (Beeld – 03/04/2007)

DE KOCK; Petrus Stefanus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Villeisig, Pretoria, 13/04/2007, 13:00. (Beeld – 12/04/2007)

DE LANGE; Grace Edith, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria, 26/04/2007, 13:00. (Beeld – 25/04/2007)

DE VILLIERS; Chris * 07/01/1919 + 02/04/2007. Ons dank aan die personeel by Edelweiss Tehuis vir die ondersteuning tydens Chris se afsterwe van Betsie, kinders en kleinkinders. (Foto met berig). (Beeld – 21/04/2007)

DELPORT; Elsabe Petro, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg Park, Andrewsweg, Libradene, 17/04/2007, 10:00. (Beeld – 16/04/2007)

DORMEHL ; Anna Catherina * GERICKE (92), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: APK Kerk, Pretoria-Oos, 10/04/2007, 14:00. (Beeld – 09/04/2007)

DU PLESSIS; Rens. Dankdiens: Geref Kerk, Pretoria-Alkantrand, Koelmanweg 168, Ashley Gardens, 12/04/2007, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 11/04/2007)

DU PREEZ; Emerentia Petronella Maria, in lewe van Dawnview, Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, h v Galway- en Spruitstraat, Germiston, 10/04/2007, 10:00 # Primrose Begraafplaas. (Beeld – 05/04/2007)

DU PREEZ; Magrietha Magdalena, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Ons Tuis Kapel, Pretoria, 14/04/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 12/04/2007)

ELS; Lida. Dankdiens: NH Kerk, Swartkop, Irelandweg, Pretoria, 12/04/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 11/04/2007)

ENGELBRECHT; Fertenantis, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Herlewingsentrum, Pretoria, 13/04/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 12/04/2007)

FABER; Johan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wes-Moot, Pretoria Tuine, 10/04/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 09/04/2007)

FOUCHé; SJ (17) + Margate (doodgeskok), voormalige leerling van Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, in lewe van Bloemfontein, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Olifantshoek, 13/04/2007, 11:00. Oorleef deur sy ouers Stephan en Liefie, suster Anandia (21) en broer Bernie (23). (Beeld – 09/04/2007)

FUHRI; Joey * 12/12/1999. Nicholaas en Laura BOTHA verklaar die aanneming van Joey, vir besonderhede kontak 082-868-2205. (Beeld – 16/04/2007)

GERBER; Paul Johannes, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Benoni-Noord, Elfdelaan, Northmead, Benoni, 13/04/2007, 12:00. (Beeld – 12/04/2007)

GERRYTS; Jan Petrus Francois, in lewe van Murrayfield, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Silverton Kampus, De Boulevardstraat, Silverton, Pretoria, 25/04/2007, 11:00. (Beeld – 24/04/2007)

GREYLING; Madelyn, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 03/04/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 02/04/2007)

GROBLER; Andries Francois Hendrik, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 21/04/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 20/04/2007)

HONIBALL; Wilhelmina Johanna, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 16/04/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 14/04/2007)

JOUBERT; Helena Dorothea * VAN NIEKERK (72), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Suid-Oos, Pretoria, 26/04/2007, 10:00. (Beeld – 25/04/2007)

KAPP; Frederick Andries, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg Park, Andrewsweg, Libradene, Boksburg, Gauteng provinsie, 25/04/2007, 10:00 # Boksburg Substreeklikse Begraafplaas. (Beeld – 24/04/2007)

KELFKENS; {Dr} Willem + 18/04/2007, in lewe van Florida, Roodepoort, Gauteng provinsie. Word diep betreur deur sy eggenote Ada, kinders Renus, Helene en Claude, kleinkinders en familie. (Beeld – 24/04/2007)

KILFOIL; Anna Jacoba Louisa, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 04/04/2007, 11:00. (Beeld – 03/04/2007)

KRAUSE; Susan Cathleen, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Kloofsig, Pretoria, 20/04/2007, 14:00. (Beeld – 18/04/2007)

KRUGER; Clemence Frederick Rose, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Doxa Deo Kerk Noord Kampus, Pretoria, 05/04/2007, 10:00. (Beeld – 04/04/2007)

KüHN; Amelius, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Shelanti-Kapel, Jeanlaan, Centurion, Pretoria, 17/04/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 13/04/2007)

LE GRANGE; Daniël Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Eenheidkerk, Pretoria-Noord, 16/04/2007, 10:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 14/04/2007)

LE ROUX; Andreas Koch, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Hatfield, Kerkstraat 1217, 05/04/2007, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 02/04/2007)

LESSING; Francois Du Toit (50), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Andrew Murray Kerk, Baileys Muckleneuk, Pretoria, 13/04/2007, 09:30. (Beeld – 13/04/2007)

LOMBARD; Johannes Stephanus, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Arconpark, Vereeniging, 19/04/2007, 11:00 # Meyerton Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld – 18/04/2007)

LOOCK; Cornelius Marthinus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 14/04/2007, 10:30. Veras. (Beeld – 13/04/2007)

LOWE; Terry X {Dr} Adéle FRISBY, 17/02/2007. Geluk met troudag. (Vanderbijl Ster – 02>06/04/2007)

MOLLENTZE; Natasha * 03/02/1991. Edward Ashburner MOLLENTZE, ID-660916 5068 083 kontak dringend vir Matilda DU TOIT by 083-383-2089 of 011-764-4643 oor aanneming van Natasha. (Beeld – 26/04/2007)

MOOLMAN; David Jacobus * 22/09/1938 + 15/04/2007. Roudiens: NG Kerk, Sesmylspruit, Von Willighstraat, Clubview, Centurion, Pretoria, 19/04/2007, 11:00 # 10:00, Ou Centurion Begraafplaas. Donasies: Sungadens Hospice, Pretoria, ABSA-3490147828. (Foto met berig). (Beeld – 18/04/2007)

NEL; Hendrik Christoffel, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Schweizer-Reneke, Noord-Wes provinsie, 20/04/2007, 11:00 # Schweizer-Reneke Begraafplaas. (Beeld - 20/04/2007)

NEL; Johanna Susanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pretoria-Wes, 26/04/2007, 09:30. # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 24/04/2007)

NIEUWENHUIS; Enne, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Geref Kerk, Die Kandelaar, Codonia en Dickerson, Waverley, Pretoria, 04/04/2007, 15:30 # 14:00, Pretoria-Oos Bagraafplaas. Donasies: Kansa, Pretoria, Absa rek. 1013470908. (Beeld – 04/04/2007)

NORTON; Ivy Alice * 06/101936 + 02/04/2007. Verassingsdiens: 11/04/2007. (Beeld – 05/04/2007)

O'GRADY; John Redmond, in lewe van Lochvaal, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Roudiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, Gauteng provinsie, 14/04/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 13/04/2007)

OELOFSE; Charles Christiaan, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Emmanuel, 13/04/2007, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 12/04/2007)

OOSTHUIZEN; Anna Susanna Cornelia, in lewe van Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: AGS Kerk, Bedworthpark, Vereeniging, Gauteng provinsie, 13/04/2007, 09:00. Veras. (Beeld – 13/04/2007)

OOSTHUYZEN; Shay-Ann, ID-021230 0158 087. Haar moeder is Manina OOSTHUYZEN (NEL) en haar vader is Herman. Kan Herman dringend {mevr} L VAN ZWEEL kontak by 084-822-3513 oor aanneming van Shay-Ann. (Beeld – 24, 25, 26/04/2007)

OTTO; Johanna Martina, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: GBA Kapel, h v Cecil- en Spilburystraat, Germiston, 13/04/2007, 15:00. (Beeld – 11/04/2007)

PAGE; Daniël Edward (oom Daan), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Van Dykpark, Keurboomstraat, Boksburg, 19/04/2007, 11:30 # Boksburg Sudstreek Begraafplaas. (Beeld – 18/04/2007)

PIETERSE; Matheus Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: OA Kerk, Voortrekkerhoogte, Pretoria, 13/04/2007, 13:00. (Beeld – 12/04/2007)

PORRILL; John Michael, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 04/04/2007, 11:00. (Beeld – 03/04/2007)

PRETORIUS; Francois. Kan Natalie Desereè PRETORIUS, ID-721229 0048 085 dringend {Mevr} A ROUX kontak by 012-664-5837 oor aanneming van Francois. (Beeld – 19, 23/04/2007)

PRETORIUS; Machel Margaretha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Grootvlei, Pretoria, 19/04/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 18/04/2007)

ROOS; Laurissa * 01/08/2001. Kan W LOUW vir N ROOS skakel by 012-377-1476 oor aanneming van Laurissa. (Beeld – 11, 12, 13/04/2007)

ROTHMANN; Heila Johanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wonderboom-Suid, Pretoria, 16/04/2007, 10:00. (Beeld – 13/04/2007)

SCHOOMBEE; Gilliam Andries, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Monumentpark, Pretoria, 21/04/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 20/04/2007)

SMIT; Cecile, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Swartkop, Irelandweg, Pretoria, 25/04/2007, 11:00 # 09:45, Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 25/04/2007)

SMIT; Willem Jacobus (Willie) * 27/09/1969 + 28/04/2005. Word nog steed gemis deur jou ouers, susters en seun. (Beeld – 28/04/2007)

SNYMAN; Maria Zuidmeer (69) * SANDER, in lewe van Kokanja. Verassingsdiens: NG Kerk, Waterberg, Pretoria, 23/04/2007, 11:00. (Beeld – 21/04/2007)

SNYMAN; Natasha, in lewe van Northcliff, Johannesburg. Begrafnisdiens: NH Kerk, h v Sewendestraat en Watervalweg, Newlands, Johannesburg, 11/04/2007, 13:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 10/04/2007)

STOCKWELL; Helena Jacoba, in lewe van Midrand, Johannesburg. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaret, Kempton Park, Gauteng provinsie, 23/04/2007, 11:00. (Beeld – 20/04/2007)

STRYDOM; André, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Rietfontein-Suid, Pretoria, 13/04/2007, 10:00. (Beeld – 13/04/2007)

SWART; Maureen Eleanor, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk Noord, Fiskaalstraat, Kempton Park, 02/05/2007, 12:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 30/04/2007)

SWART; Nicolaas Barend, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Universiteitsoord, Pretoria, 14/04/2007, 11:00. (Beeld – 12/04/2007)

THIRION; Frederik Johannes, in lewe van Bela-Bela (Warmbad), Limpopo provinsie. Roudiens: Sungardens Hospice Kapel, Pretoria, 23/04/2007, 13:00. Veras. (Beeld – 21/04/2007)

VAN BAALEN; Edzard John Adolf, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Zesfontein, Bothastraat, Petit, Benoni distrik, 03/04/2007, 11:00 # Crystal Park Begraafplaas, Benoni distrik. (Beeld – 02/04/2007)

VAN DEN BERG; Anton (62), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 10/04/2007, 10:00. (Beeld – 05/04/2007)

VAN DER MERWE; Brenda + 04/04/2007. My Vrou, ons Mamma, Dogter en Suster sal gemis word. (Beeld – 11/04/2007)

VAN DER MERWE; Elizabeth Magdalena (Bettie), in lewe van Springs, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bothastraat, Elsburg-Suid, Gauteng provinsie, 16/04/2007, 13:00 # Ou Springs Begraafplaas. (Beeld – 13/04/2007)

VAN DER SCHYFF; Lucas Petrus Daniel, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Capellastraat, Primrose, Germiston, 26/04/2007, 15:00. (Beeld – 24/04/2007)

VAN DER WESTHUIZEN; Charmain, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Irene Village Privaat Begraafplaas, Village View Estate, Albert Weg, Pretoria, 15/04/2007, 14:00. (Beeld – 13/04/2007)

VAN DER WESTHUIZEN; Daniel, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Eloffsdal-Wes, Pretoria, 02/05/2007, 10:30. (Beeld – 30/04/2007)

VAN DYK; Alex * 15/07/2003. Enige navrae ivm aanneming van Alex kontak Elaine KOTZE by 012-331-3644. (Beeld – 23, 24, 25/04/2007)

VAN HEERDEN; Hendrik Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Het plaasgevind, 12/04/2007, 13:00. (Beeld – 13/04/2007)

VAN NIEKERK; L J P (Vicus/Doc) + 30/03/2007. Diep betreur deur Barbara, Elmaré, Louis George en Liesel, Gerhard en Annen♪0 en kleinkinders. (Beeld – 04/04/2007)

VAN STRAATEN; Andries Jacobus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Boksburg-Noord, Championstraat, 05/04/2007, 11:00. (Beeld – 05/04/2007)

VENTER; Angelo Dimitri ID-010826 5358 086. Susanna VENTER, ID-811114 0670 081 en Louis VENTER, ID-720120 5050 088 kontak Santa DE JAGER by 013-243-3745(kantoorure) oor aanneming van Angelo. (Beeld – 26/04/2007)

VENTER; Paraskavon, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria, 18/04/2007, 11:00. (Beeld – 16/04/2007)

VENTER; Petronella Wilhelmina, in lewe van Sunnyridge, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Primrose, Germiston, 23/04/2007, 10:00 # Primrose Begraafplaas. (Beeld - 21/04/2007)

VERMAAK; Martha Susanna Wessels, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wes-Moot, Pretoria, 04/04/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 03/04/2007)

WIDDICOMBE; Sarah. Dankdiens: St Stephens Gemeente, Cradoclaan 210, Lyttelton, Pretoria, 17/04/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 14/04/2007)

WOEKE; Johann Sebastiaan Deetlefs, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wonderpark, Berglaan, Amandasig, Pretoria, 03/04/2007, 12:00. (Beeld – 02/04/2007)

Print Email

2000 to 2029