Beeld

Beeld 2006 12 December

ALERS; Catharina Elizabeth, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Drie Riviere-Oos, Vereeniging, 07/12/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 06/12/2006)

BEETGE; Willem Gerhardus, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Lizemorestraat, Kenmare, Krugersdorp, 06/12/2006, 10:00. (Beeld – 06/12/2006)

BERTELSMANN; Brigitte * SCHUEFERSTEIN te Dortmund, Duitsland + Johannesburg. In Herinnering van Uberhard, Helmut, Richard, skoondogters, kleinkinders, agterkleinkinders en familie in Duitsland. Gedenkdiens: Lutherse Kerk, CR Swartweg, Wilropark, Wes-Rand, Johannesburg, 21/12/2006, 11:00. Besonderhede: 083-448-5099. (Beeld – 18/12/2006)

BEZUIDENHOUT; Jacobus Diedericks (25jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pierre van Ryneveld, Pretoria, 29/12/2006, 13:00. (Beeld – 29/12/2006)

BOTHA; Johanna Hendrina Petronella (86jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Silverton, Pretoria, 06/12/2006, 11:00. (Beeld – 06/12/2006)

BOTMA; Johan. Dankdiens: Shelanti Kapel, Jeanlaan, Centurion, Pretoria, 19/12/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 16/12/2006)

BOURMAN; Martha Petronella (Terry), in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, h v Owl- en Froststraat, Milpark, Johannesburg, 22/12/2006[geen tyd genoem]. (Beeld – 20/12/2006)

BREWER; Elani * PISTORIUS (Nanna). Word nou na twee jaar nog onthou deur Fritz, Marieke, Alita, Frizelna, Patrick en Jordan. (Beeld – 20/12/2006)

CILLIERS; Pieter Francois (Piet), in lewe van Pretoria. Sal onthou word deur vrou Rita, dogter Liezl en kleindogter Charlene. Simpatie aan sy familie: Marlene, sy pa Marius, en André, Marius en Lorinda, van die personeel by Stortech. Begrafnisdiens: NG Kerk (Kerksondermure), Verwoerdburgstad, Pretoria, 05/12/2006, 11:00 # 10:00,Olievernhoutbosch Begraafplaas, Monavoni Landbouhoewes, Centurion, Pretoria. (Beeld – 30/11/2006, 01,02/12/2006)

COETZEE; Johannes Jacobus, in lewe van Rissiville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 29/12/2006, 08:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 28/12/2006)

CORNELISSEN; Johan Hendrik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 04/01/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 29/12/2006)

CORNELIUS; Frederik Petrus (Frikkie), in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, h v Genevieve – en Daffodilstraat, Farramere, Benoni, 04/12/2006, 11:00 # Benoni-Rynsoord Begraafplaas. (Beeld –02/12/2006)

CRONJE; Johanna Wilhelmina (Jana), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moreletapark, Rubensteinweg, Pretoria, 29/12/2006, 10:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. Donasies: Sungardens Hospice, Posbus 90554, Garsfontein, 0042. (Beeld – 28/12/2006)

DE BEER; Jeannette, in lewe van Pretoria. Roudiens: Lede in Christus Kerk, Pretoria-Noord, 13/12/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 12/12/2006)

DE KLERK; Cheryl Dawn, in lewe van Pretoria. Roudiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 03/01/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 29/12/2006)

DE KLERK; Nickie, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Dankdiens: NG Kerk, Horison, h v Mouton en Andries Bruynstraat, Roodepoort, 21/12/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 20/12/2006)

DE KOCK; Denise, ID-930819 0018 083. Hiermee verklaar Jacobus Christoffel BESTER en Mara Elizabeth BESTER dat hulle vir Denise gaan aanneem. Vir besonderhede kontak; 082-370-6870. (Beeld – 13,14,15/12/2006)

DE VILLIERS; Pierre, seun van {Kapt} Johan DE VILLIERS (Fighting Ace) van tweede Wêreld Oorlog + 02/12/2006. Sal onthou word deur sy kinders Sharon, Karen en Quinten. Begrafnisreëlings: Quinten, 082-920-7177 of Sue, 084-589-8603. (Beeld – 05,06/12/2006)

DE WAAL; Mabel Serah * REYNOLDS, 03/04/1916 + 29/11/2006, in lewe van Stelienoord, Stellenbosch, Wes-Kaapprovinsie, voorheen Uniondale, Wes-Kaapprovinsie. Sal onthou word deur Koos en Juliana, Louis, Jani en Stephan, Arend en Retseh, Bertus en Stellie, Jacelize en Hendrik en agterkleinkinders. Dankdiens: NG Moederkerk, Stellenbosch, 08/12/2006, 12:00. Veras. (Foto by berig) (Beeld – 02/12/2006)

DREYER; Gert Petrus, in lewe van Arconpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Arconpark, 14/12/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 14/12/2006)

DU PLESSIS; {Ds} Sarel Petrus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Voortrekker Kerk, Charl Celliersstraat, Boksburg-Noord, 05/12/2006, 11:00 # Boksburg Sub Streeklike Begraafplaas. (Beeld – 04/12/2006)

DU PREEZ; Belinda, in lewe van Sunward Park, Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Woord en Lewe Kerk, h v Trichard en Kingfisherstraat, Sunward Park, 21/12/2006, 11:00 # Fourways Memorial Park Begraafplaas, distrik Randburg, Gauteng provinsie. (Beeld – 20/12/2006)

DU PREEZ; Carol, in lewe van Sunward Park, Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Woord en Lewe Kerk, h v Trichard en Kingfisherstraat, Sunward Park, 21/12/2006, 11:00 # Fourways Memorial Park Begraafplaas, distrik Randburg, Gauteng provinsie. (Beeld – 20/12/2006)

DU PREEZ; Hannes. Dankdiens: NG Gemeente, Potchefstroom-Oos, Bremnerstraat, Potchefstroom, Noordwes provinsie, 06/12/2006, 12:00. Veras. (Beeld – 05/12/2006)

EBERSOHN; Jeanettha (Oumie). Ons Moeder, Ouma en Oumagrootjie het rustig heengegaan op 21/12/2006. Begrafnisdiens: Apostoliese Geloofsending, Weltevredenpark, Roodepoort, Gauteng provinsie, 05/01/2007, 10:00. Donasies: CHOCK. (Beeld – 29/12/2006)

ENDRES; Wilhelm Vicktor, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 06/12/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 05/12/2006)

ESPAG; Veronica + 03:00, 17/12/2006. Haar heengaan word betreur deur Bevan en Donovan, familie en vriende. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboom-Suid, De Beerstraat, Pretoria, 21/12/2006, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 19,21/12/2006)

ESTERHUIZEN; Daniella (5jr) + (doodgeskiet in rooftog) Riebeeckmeer, Randfontein, Gauteng provinsie. Betreur deur haar ouers Diederick (36jr) en Anel van NIEKERK, broer Andrico (3jr), oom Gert ESTERHUIZEN (43jr), oupa en ouma Seun en Petra VAN NIEKERK. Begrafnisdiens: Goudrif Evangeliese Geref Kerk, Silverfields, Krugersdorp, Gauteng provinsie, 28/12/2006, 11:00 deur {Ds} Johan BOSHOFF # Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp. (Beeld – 22,23/12/2006)

FIDLER; Estelle, in lewe van Pretoria. Roudiens: VEK Kerk, Lofdal, Pretoria-Noord, 02/01/2007, 13:00. Veras. (Beeld – 29/12/2006)

FORRESTER; Lennard Herbert, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: PPK Kerk, Winnie Havelohstraat, Tedstoneville, Germiston, 03/01/2007, 10:00 # Suidpark Begraafplaas, Elspark, Germiston. (Beeld – 29/12/2006)

GELDENHUYS; Christiaan (Iaan). Ons innige meegevoel met Iaan se familielede Michèle, Andrew, Jason, Devin STUART en Phillip MORIN. Laudate Dominium. (Beeld – 21,22/12/2006)

GREEFF; Ivy Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Ebenhaezer Tehuis, Pretoria, 29/12/2006, 11:00 # 09:30, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 29/12/2006)

GREVELINK; Johanna Elizabeth * BOSMAN (86jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, 08/12/2006, 11:00. (Beeld – 07/12/2006)

GROBLER; Louret. Dankdiens: NH Kerk, Rooihuiskraal, Konstantynstraat 41, The Reeds, distrik Centurion, Pretoria, 02/12/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 01/12/2006)

HAMBURGER; {Dr} Ursula Frieda Bertha Helene, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Evangelisch-Johannesgemeente, Pretoria-Oos, Vivianweg 31, Willowpark, Pretoria, 08/12/2006, 11:00. Veras. Donasies: Uberlebenskette-Johannes Gemeinde, Pretoria-Oos. (Beeld –02,04/12/2006)

HAVENGA; Dewald Craig, ID-991124 5011 084. {Mnr} Lelandu NIEMAND kontak dringend vir Liesel by 083-292-7726 oor aanneming van Dewald. (Beeld – 18,19,20/12/2006)

HENDRIKSE; Trijnte, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Pierneef, Pretoria, 18/12/2006, 10:00. (Beeld – 18/12/2006)

HERRMANN; Ruth Magarete Marie Martha, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Duitse Lutherse Kerk, 05/12/2006, 09:30. (Beeld – 05/12/2006)

HIGGS; Martha Magdalena * VAN EEDEN (67jr), in lewe van Rooiberg, distrik Thabazimbi, Limpopo provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 14/12/2006, 10:00 # 15:00, Naboomspruit Begraafplaas, Limpopo provinsie. (Beeld – 13/12/2006)

HOLTZHAUSEN; Yvonne, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Wierdapark, Piet Hugostraat, Pretoria, 29/12/2006, 10:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 29/12/2006)

HUISAMEN; Johannes Gideon, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 15/12/2006, 13:00. Kerkdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 15/12/2006, 14:00. (Beeld – 14/12/2006)

JOUBERT; Petrus Jacobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Fiskaalstraat, Kempton Park, 06/12/2006, 11:00 # Bredell Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 05/12/2006)

KOCK; Martha Hendrina, in lewe van Oranjeville, distrik Heilbron, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Oranjeville, 18/12/2006, 10:00 # Oranjeville Begraafplaas. (Beeld – 15/12/2006)

KüHN; anna Christina (Annetjie), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pierre van Ryneveld, Pretoria, 02/01/2007, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 29/12/2006)

LAUBSCHER; Rudi, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boekenhoutstraat, Dalpark, Brakpan, Gauteng provinsie, 15/12/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 13/12/2006)

LE ROUX; Martiens * 30/05/1951 + 15/10/2006. Ons dank aan almal wat ons bygestaan het met afsterwe van Martiens van Judy, Jana & Nicolaas. {Foto met berig} (Beeld – 12/12/2006)

LOURENS; Maria Alletta Petronella, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 05/12/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 04/12/2006)

LUBBE; Carel Erasmus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Oostvallei Aftreeoord, Pretoria, 02/01/2007, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 29/12/2006)

MAARSCHALK; Petronella, in lewe van Johannesburg. Verassingsdiens: NG Kerk, Shannonweg, Ridgeway, Johannesburg, 22/12/2006, 10:00. (Beeld – 21/12/2006)

MEY; Petrus Andreas (41jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Reveira, Pretoria, 11/12/2006, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 08/12/2006)

MOLLER; Yvonne Winifred * MYBURGH, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Mooikloof Kapel, 05/12/2006, 10:00. (Beeld – 05/12/2006)

NEL; Alta Mercia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Brooklyn Methodiste Kerk, Pretoria, 02/01/2007, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 29/12/2006)

NEL; Johannes Hendrik. Begrafnisdiens: OP Kerk, Germiston, h v Angus en Victorstraat, Gauteng provinsie, 05/12/2006, 09:30 # Alberton-Noord Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 04/12/2006)

NOTHNAGEL: Madaleen * VAN GRAAN, 02/01/1975 + 20/12/2006, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, h v Bashee- en Wilgestraat, Drie Riviere, Vereeniging, 22/12/2006, 10:00. Sy laat haar eggenoot Danie en dogter Bianca (5jr), haar ouers Piet en Leana, broer Carl en suster Aneke na. (Persoonlik – 20/12/2006)

OOSTHUIZEN; Dorothea Regina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Meyerspark, Pretoria, 06/12/2006, 13:00. (Beeld – 05/12/2006)

OOSTHUIZEN; Gert Barend, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Rasslouw, Pretoria, 18/12/2006, 10:00. (Beeld – 18/12/2006)

OPPERMAN; Jacobus Francois (44jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 20/12/2006, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 18/12/2006)

OPPERMAN; Jan Daniël, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Bronberg, Pretoria, 02/01/2007, 13:00. (Beeld – 30/12/2006)

PRETORIUS; Christine, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NA Kerk, h v Brenda- en Sargentlaan, Lilianton, Boksburg, Gauteng provinsie, 29/12/2006, 15:00. (Beeld – 29/12/2006)

PRETORIUS; Deon, in lewe van Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Meyerton, Gauteng provinsie, 15/12/2006, 11:00 # Meyerton Begraafplaas. (Beeld – 15/12/2006)

PRINS; Frans Edward Frederick, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 30/12/2006, 10:00. (Beeld – 29/12/2006)

ROOS; Andries Francois van Dyk, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Meyerspark, Pretoria, 03/01/2007, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 29/12/2006)

ROOS; Frederik Antonie (Daisy), in lewe van Elsburg, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kerkstraat, Elsburg, 11/12/2006, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg. (Beeld – 07/12/2006)

SCHEFFER; Hendrina Cecilia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Meyerspark, Pretoria, 12/12/2006, 11:00 # 09"30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 11/12/2006)

SLATER; George Henry, in lewe van Pretoria-Wes. Begrafnisdiens: Eenheid Kerk, Wesstraat 332, Pretoria, 06/12/2006, 12:30. (Beeld – 05/12/2006)

SMIT; Andries Johannes, in lewe van Hartbeespoort, Brits, Noordwes provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Drie Riviere-Oos, Vereeniging, Gauteng provinsie, 08/12/2006, 09:30 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 07/12/2006)

SMITH; Helena Magrietha Maria, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, h v Eerstelaan en Eerstestraat, Lambton, Germiston, Gauteng provinsie, 06/12/2006, 11:00. (Beeld – 05/12/2006)

SMITH; Johanna Martina * VAN ROOYEN (86jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Monumentpark, Pretoria, 11/12/2006, 14:00. (Beeld – 09/12/2006)

SMITH; Johannes Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Jan Albertstraat 1, Val-de-Grace, Pretoria, 12/12/2006, 10:00. (Beeld – 11/12/2006)

STEYN; Elizabeth Hendrina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lyttelton, Pretoria, 08/12/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 06/12/2006)

STRUWIG; Barend Mattheus Griesel, in lewe van Alberton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, South Crest, Alberton, Meyerstraat 66, 15/12/2006, 11:00 # 14:00, Carltonville Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 14/12/2006)

STRYDOM; Donovan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Nuwe Lewe, Raslouw, Pretoria, 08/12/2006, 09:30 # Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 07/12/2006)

SWANEPOEL; Johanna Francis (Joey) + 30/11/2006, in lewe van Johannesburg. Sal onthou word deur kinders Gabriel, Suzi, Nerine, Adriaan, Bianca, Divan en Shelaine, ook van Attie en Joey, asook die Van Heerden familie van Hillcrest, KZN, 082-653-6799. Erediens: Methodiste Kerk, h v Vierdestraat en Vierdelaan, Melville, Johannesburg, 06/12/2006, 11:00. (Beeld – 02,04,06/12/2006)

VAN DER BANK; Maria Aletha Fredrika, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Annlyn, Pretoria, 06/12/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 06/12/2006)

VAN DER WESTHUIZEN; John Snow, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 07/12/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 06/12/2006)

VAN EEDEN; Gesiena Cornelia * OOSTHUIZEN (60jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, 13/12/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 13/12/2006)

VAN GRAAN; Elsa (60jr) + 19/11/2006, Medi-Clinic, Vereeniging, Gauteng provinsie, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: NG Kerk Driehoek, Vanderbijlpark, 24/11/2006. Oorleef deur haar man {Prof} Joppie VAN GRAAN, kinders {Mevr} Elrie BOTHA (36jr) en Johan (32jr), skoonseun Jaco, kleinkinders Marelie, Biance en Twané. Ons dank aan almal met hul belangstelling en hulp met Elsa se afsterwe, in besonder {Drr} Frank PERSON, Karien DU PLESSIS, Johan MELLET en {Dr} Johan DAHMS. (Vanderbijlpark Ster - 04>>08/12/2006)

VAN RHEDE VAN OUDSHOORN; Nico (33jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Doornpoort, Pretoria, 09/12/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 08/12/2006)

VERCUEIL; Gida, in lewe van Maroelana, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk Luk Mundi gemeente, Florisstraat 685, Garsfontein, Pretoria, 12/12/2006, 14:00. Veras. Donasies: Pretoria Sungardens Hospice, ABSA # 3490147828, kode 630193. {Foto met berig} (Beeld – 11/12/2006)

VERMEULEN; Jaco. Dankdiens: Kerksondermure Gemeente, Hippolaan, Zwartkop, Pretoria, 08/12/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 06/12/2006)

VILJOEN; Gert Petrus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Kameeldrif-Oos, Pretoria, 13/12/2006, 14:00. (Beeld – 12/12/2006)

VILJOEN; Margaretha Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Noordelike Pretoria, Twaalfdelaan 512, Gezina, 22/12/2006, 09:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. ((Foto met berig)). (Beeld – 21/12/2006)

VISAGIE; Hannes + 27/12/2006, Oud LPR en LV van Nigel, Heidelberg en omgewing, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Moedergemeente, Nigel, Gauteng provinsie, 03/01/2007, 10:00. (Beeld – 30/12/2006)

VISAGIE; Judith Elizabeth, in lewe van Pretoria. Roudiens: OA Kerk, Pretoria-Noord, 02/01/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 29/12/2006)

VISSER; Martha Aletta * 02/02/1916 + 27/12/2006. Mammie ons sal u baie mis, Charles en Antoinette. (Beeld – 29,30/12/2006)

VISSER; Martie Martha. Begrafnisdiens: Fourways Memorial Park Kapel, Randburg, Gauteng provinsie, 04/01/2007, 11:00 # Fourways Memorial Park Begraafplaas. (Beeld – 29/12/2006)

WEBBER; Myra, in lewe van Sunnyside, Pretoria. Gedenkdiens: Geref Gemeente, Troyestraat, Sunnyside, 07/12/2006, 14:00. Veras. Donasies: Kankervereniging, Posbus 275, Pretoria, 0001. (Beeld – 06/12/2006)

WHEELER; Maria, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 13/12/2006, 12:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 13/12/2006)

WHITE; Jopie Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Selrose Aftree-oord Saal, Pretoria, 08/12/2006, 09:30. (Beeld – 0712/2006)

WILLIAMS; Elizabeth, in lewe van Elsburg, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: VEK Kerk, Freeway Park, h v Elsenburg- en Morgensterstraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 07/12/2006, 12:00. (Beeld – 06/12/2006)

WILLIAMS; Neeltje Elizabeth (83jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: El-Shadai Tehuis Kapel, 08/12/2006, 09:30. (Beeld – 07/12/2006)

WOLMARANS; Paul Johannes, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Benoni-Oos, Kerkstraat, Putfontein, 09/12/2006, 10:00 # Lala Nxogolo[Slaap rustig], Begraafplaas, Crystal Park, Benoni. (Beeld – 09/12/2006)

Print Email

2000 to 2029