Beeld

Beeld 2006 11 November

ANDREWS; Christina Carolina Wilhelmina, in lewe van Edenvale, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Edenvale, 10/11/2006, 12:00. (Beeld – 09/11/2006)

BADENHORST; Barend Jacobus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 09/11/2006, 13:00. (Beeld – 08/11/2006)

BARNARD; Henry Gerald (Gerry), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Bothastraat, Elsburg-Suid, Germiston, 10/11/2006, 14:00. (Beeld – 09/11/2006)

BEHR; Christiaan Johannes, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 21/11/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 21/11/2006)

BEKKER; Marthinus Johannes (Tienie) * 05/04/1924 + 07/11/2006. Ter gedagtenis aan ons vader, oupa en grootoupa van Jannie, Veronica en familie, Thinus, Riana en Carle LOUW, Marietjie VAN DER VYVER en familie, Gemus, Charmaine MARAIS en familie. (Beeld – 09/11/2006)

BEZUIDENHOUT; Hennie, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Rhema Suid Kerk, Plot 56, Summitstraat, Patlynn A H, 03/11/2006, 11:00. (Beeld – 02/11/2006)

BöHMER; Dorothea Cecilia * VAN ASSEN (64jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 09/11/2006, 10:00. (Beeld – 08/11/2006)

BOTES; Adriaan Antonie, Johannes, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Woord en Lewe Kapel, h v Trichardt- en Schreinerstraat, Parkrand, Boksburg, 24/11/2006, 11:00 # Boksburg Substreek Begraafplaas. (Beeld – 23/11/2006)

BOTHA; Louis Pieter, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 16/11/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 15/11/2006)

BURGER; {Dr} Frikkie. Diens: Parkkruin Gemeente, Dunkalk Ln, Parkview, Johannesburg, 04/11/2006, 12:00. (Beeld – 01,02/11/2006)

CALITZ; Johannes Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 28/11/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 27/11/2006)

CILLIERS; Piet. Our thoughts to Piet's family, Marlene, Dad-Marius, André, Marius & Lorinda, from Stortech personnel. (Beeld – 30/11/2006)

COETZEE; Barend Frederick (Fred) (73jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Tygerpoort, Pretoria, 28/11/2006, 14:00. (Beeld – 28/11/2006)

COMBRINCK; Pieter Johan * 28/08/1998 en Anri * 09/10/2002. Pieter Johan COMBRINCK, ID-661230 5089 083, kontak dringend vir Elmarie by 083-656-1038 oor aanneming van Pieter en Anri. (Beeld – 13,14,15/11/2006)

CRAFFORD; Christiaan (Craffy), in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Valhalla-Suid, Hugostraat 11, Pretoria, 30/11/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 29/11/2006)

DAVEL; Hendrika Cornelia * OOSTHUIZEN, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AGS Sunnyside Kerk, Pretoria, 24/11/2006, 10:30. (Beeld – 22/11/2006)

DE BEER; Hans. Our condolences to all the Family, from the Action Cricket Team Mica's Men. (Beeld – 24/11/2006)

DE JAGER; Engela Margaretha, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 15/11/2006, 10:00. (Beeld – 15/11/2006)

DE JONGH; Luitha, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bothastraat, Elsburg-Suid, distrik Germiston, 29/11/2006, 14:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg. (Beeld – 28/11/2006)

DE LANGE; Jacques (15jr) + h v Devenish- en Dorpstraat, Polokwane (ex-Pietersburg), Limpopo provinsie 5.11.2006, kort na 'n motorongeluk. In lewe 'n leerder aan die Piet Joubertskool, Polokwane. Neef van mede-oorlede Dawid Raaths en vriend van mede-oorlede Nadine Myburgh. Begrafnisdiens: AGS-Oos Kerk, Bekkerstraat, Polokwane, 10/11/2006, 13:00. (Beeld – 10/11/2006)

DE VILLIERS; Jan Christoffel David, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Park-Oos, Gauteng provinsie, 10/11/2006, 14:00. (Beeld – 09/11/2006)

DE VILLIERS; Johan Zulch (96jr), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Tuis, Regulusstraat 173, Waterkloofrif, Pretoria, 17/11/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 17/11/2006)

DRIESSEN; Johan (Mannie, Pappa, Oupalief) * 12/04/1913 + 20/11/2006. Dankdiens: United Kerk, Hermanus, Wes-Kaapprovinsie, 23/11/2006, 10:30. Veras. Sal onthou word deur Lassie, Lettie, Rhé, Piet, Gerrit, Johann, Machelle en Weeby. (Beeld – 22/11/2006)

DU PLESSIS; Alphonso Malan (86jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Lewende Woord, Brummeria, Pretoria, 22/11/2006, 14:00. (Beeld – 21/11/2006)

DU PLESSIS; Cornelius Jacobus, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Môrewag, Patricklaan, Homestead, Germiston, 17/11/2006, 13:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg, Germiston. (Beeld – 16/11/2006)

DU PREEZ; Johanna Gwendoline (91jr) * KENNEDY, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Palms Renaissance Aftreeoord, Silverton, Pretoria, 28/11/2006, 14:30 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/11/2006) AVBOB, Pretoria-Oos, 012-460-3745.

DUVENHAGE; Radine. Koos DUVENHAGE kontak dringend die Phalaborwe Maatskaplike Dienste by 015-781-3521 oor aanneming van Radine. (Beeld – 10/11/2006)

EHLERS; Ester Sophia Gwendoleen * OOSTHUIZEN, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 17/11/2006, 14:00. (Beeld – 16/11/2006)

ETSEBETH; Joe, in lewe van Johannesburg-Noord. Begrafnisdiens: The Barn, Kellyweg, Bromhof, Johannesburg, 04/11/2006, 09:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. Donasies: Diabetesvereniging. (Beeld – 04/11/2006)

FAURé; Alexander, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 03/11/2006, 11:00. (Beeld – 02/11/2006)

FERREIRA; Minnie Martin, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Noord-Oos, Pretoria, 10/11/2006, 10:00. (Beeld – 09/11/2006)

FORGET; André William, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Hoogland, 02/11/2006, 12:00. (Beeld – 01/11/2006)

FORSTER; Dietmar Manfred, in lewe van Sasolburg, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Sasolburg, 17/11/2006, 10:00 # Sasolburg Begraafplaas. (Beeld – 17/11/2006)

FOUCHé; Petro Hester, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Oos-Moot, Pretoria, 03/11/2006, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 02/11/2006)

FRONEMAN; Christina. Grant Rennaut FRONEMAN kontak dringend vir Sue KRAWITS by 011-640-6685, ivm Christina. (Beeld – 07,08,09,10,11/11/2006)

GOUWS; Matthias Jorrisen, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: Methodiste Kerk, Vereeniging, 29/11/2006. Veras. (Beeld – 29/11/2006)

GRABE; Vasilo Jacoba, in lewe van Ostendstraat 32, Klippoortjie, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Afrikaanse Baptiste Kerk, Pretoriaweg 181, Primrose, Germiston, 03/11/2006, 14:00. (Beeld – 02/11/2006)

GRIJSEELS; Xander. Dankdiens: Hatfield Christian Church-Kapel, Corobaylaan, Waterkloof, Pretoria, 08/11/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 08/11/2006)

GROBLER; Pieter Willem, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Nazareth House Kapel, 04/12/2006. (Beeld –30/11/2006).

HAMMOND; Frederick Charles (Charlie), in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, h v Castor- en Plutolaan, Fisher's Hill, 22/11/2006, 15:00. Donasies: Hervormde Kerk, Tel. 011-828-1649. (Beeld – 21/11/2006)

HISCOCK; Betsie * KOTZé + 16/11/2006. Begrafnisdiens: NG Kerk, Greylaan, Tableview, Wes-Kaapprovinsie , 23/11/2006, 10:00. Donasies: St Luke's Hospice, West Coast. Betreur deur dogter Charlène, skoonseun en kleinseun AJ. (Beeld – 22/11/2006)

JONCK; J J (Johan), (voorheen van Transversekeringsmakelaars) in lewe van Lynnwoodpark, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Fearie Glen Gemeente, Glenwoodweg 429, Faerie Glen, Pretoria, 10/11/2006, 12:00. (Beeld – 10/11/2006)

JOUBERT; Reinhold + Johannesburg, 18/11/2006. Roudiens: Trinity Metodiste Kerk, Linden, Johannesburg, 23/11/2006, 14:00. Donasies: Endagered Wildlife Trust. (Beeld – 23/11/2006)

JUNICKE; Margarete, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, Kempton Park, 30/11/2006, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 29/11/2006)

LOEVE; Gerrit, in lewe van Waterkloofrif, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Waterkloofrif h v Ridgeview- en Kierieklapperstraat, 23/11/2006, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 22,23/11/2006)

LOTTRIET; Helena Dorothea, in lewe van Alberton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, h v Voortrekker- en Olivierstraat, Elsburg, Germiston, 13/11/2006, 12:00. (Beeld – 10/11/2006)

LOUPAS; Debbie * 25/05/1966 + 23/11/2006. Begrafnisdiens: Pretoria Hellenic Orthodox Church, h v Lynnwoodweg en Roperstraat, Pretoria, 29/11/2006, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 28/11/2006)

MARé; {Dr}S S (Siegfried) * 28/04/1922 + 26/11/2006, in lewe van Pretoria. Roudiens: Pretoria Sungardens Hospice Kapel, h v Lynnwood- en Genl Louis Bothaweg, Lynnwood Glen, Pretoria, 30/11/2006, 11:00. Veras. Sal onthou word deur André, Sian, Leon, Marge, vriende en pasiënte. (Beeld – 28/11/2006)

MARé; Barbara Christina Jacoba, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 15/11/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 14/11/2006)

MARITZ; Hester Susanna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 02/11/2006, (tyd nie berig nie) # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 01/11/2006)

MCDONALD; Pierre Cecil, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Wonderboom, Pretoria, 03/11/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 03/11/2006)

MYBURGH; Nadine (15jr) + h v Devenish- en Dorpstraat, Polokwane (ex-Pietersburg), Limpopo provinsie 5.11.2006, tydens 'n motorongeluk. In lewe ' n Graad 7-leerder aan die Hoërskool Noorderland, Polokwane. Vriendin van mede-oorledenes Dawid Raaths en Jacques de Lange. Begrafnisdiens: AGS-Oos Kerk, Bekkerstraat, Polokwane, 10/11/2006, 13:00. (Beeld – 10/11/2006)

NEL; Cornelia Susanna (Tannie Ous), in lewe van Andries Scribante Oord, Boksburg, Gauteng provinsie. Roudiens: Geref Kerk, Boksburg-Noord, h v Paul Kruger en Vierdestraat, Boksburg, 27/11/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 24/11/2006)

NEL; Cornelius Johannes, in lewe van Edenvale, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: East Side Kerk, Edenvale, 11/11/2006, 13:00 # Edenvale Begraafplaas. (Beeld – 09/11/2006)

NEL; Juanita,(2van 2) in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Sesmylspruit, Von Willighstraat, Clubview-Oos, Pretoria, 24/11/2006, 11:00 # 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 23/11/2006)

NEL; Karel Christiaan, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bonaero Park, Kempton Park, 20/11/2006, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 18/11/2006)

OOSTHUIZEN; Jacobus Johannes * 14/11/1936 + 28/10/2006. Verassingsdiens: NG Kerk, Horison-Noord, Roodepoort, Gauteng provinsie, 03/11/2006, 14:00. Bedankings: My dank aan alle familie, vriende en kollegas vir hul ondersteuning tydens die afsterwe van my eggenoot, Hanelé OOSTHUIZEN. (Beeld – 07/11/2006)

OTTO; Michael Albertus (53jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Pretoria, Garsfontein, distrik Pretoria, 29/11/2006, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 28/11/2006)

PIENAAR; Wernich. Dankdiens: NG Gemeente, Lyttelton-Oos, Moltenoweg, Pretoria, 13/11/2006, 11:00. (Beeld – 10/11/2006)

PIENAAR; Willem, in lewe van Northcliff, Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Aasvoëlkop, h v Alida- en Hokeystrate, Northcliff, 09/11/2006, 10:00. (Beeld – 09/11/2006)

PIETERS; Anthony, ID-941112 5098 087. Sal die biologiese Pa van Anthony ASB die klerk van die Kinderhof skakel by 018-786-1154, oor aanneming van Anthony. (Beeld – 02/11/2006)

PITERS; Elridge Shaun * 05/03/2001. Die biologiese vader {mnr} Jeffrey GINDEN, kontak dringend vir {mevr} Sandra CHRISTIANS, die maatskaplike werker verbonde aan Saron Gemeenskapdiens by 023-240-0822 oor aanneming van Elridge Shaun. (Beeld – 20,21,24/11/2006)

PRETORIUS; Ella Maria in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Harmonie, Pretoria, 23/11/2006, 11:00. (Beeld – 23/11/2006)

PRETORIUS; Johan (JP). Dankdiens: Kerksondermuure Gemeente, Hippolaan, Zwartkop, Pretoria, 20/11/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 18/11/2006)

PRINSLOO; Reinard Renier * 15/10/1996 en Morné * 20/07/1999. Renier PRINSLOO, ID-720201 5086 080 kontak dringend vir Collet by 082-260-9232 oor aanneming van genoemde twee kinders. (Beeld – 22/11/2006)

RAATHS; Dawid (15jr) + Limpopo Medi-Clinic, Polokwane (ex-Pietersburg), Limpopo provinsie 5.11.2006, na 'n motorongeluk op die h v Devenish- en Dorpstraat, Polokwane. In lewe s v Elize Raaths van Polokwane. Neef van mede-oorlede Jacques De Lange en vriend van mede-oorlede Nadine Myburgh. Begrafnisdiens: AGS-Oos Kerk, Bekkerstraat, Polokwane, 10/11/2006, 13:00. (Beeld – 10/11/2006)

RENSBURG; Andrew Peter, in lewe van Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Methodiste Kerk, Vereeniging, 21/11/2006, 14:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 20/11/2006)

REYNEKE; Margaretha, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Montana, Pretoria, 22/11/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 21/11/2006)

RICHTER; Johan + 10/11/2006, in lewe van Bryanston, Johannesburg. Roudiens: Methodiste Kerk, Grosvenorweg, Bryanston, 17/11/2006, 11:00. Sal onthou word deur jou vrou Lydia en Gideon. Donasies: Kankervereniging. (Beeld – 15/11/2006)

ROSSOUW; Isabel, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Lede van Christus Kerk, Bothastraat, Elsburg, Germiston, 10/11/2006, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 09/11/2006)

ROUX; Andries Barend, in lewe van Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Duncanville, 01/11/2006, 14:00 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld – 01/11/2006)

ROUX; Philippus Dewald Arnoldus (80jr) * 17/09/1923 + 23/11/2006, in lewe van Centurion, Pretoria, (voorheen Florida, distrik Roodepoort, Gauteng provinsie. Dankdiens: NH Kerk, Doornkloof, Leoniestraat, Doornkloof, Pretoria, 27/11/2006, 14:00. (Beeld – 25/11/2006)

SCHEEPERS; Devon * 04/03/1997 and Wesley * 27/02/2000. If the father of Devon & Wesley has any grievance against adoption of mentioned children, contact {mrs} S DE BEER at 018-771-2017/8. (Beeld – 03/11/2006)

SHARPER; Frederick William Thomas (Freddie) * 01/11/1947 + 08/11/2006. Sal onthou word deur sy vrou Martie, familie en vriende. (Beeld – 14/11/2006)

SNYMAN; Nicolaas Marthinus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, Kempton Park, 10/11/2006, 13:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 09/11/2006)

STEYN; {Prof} Willem Johannes Abraham (85jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Selrose Park, Aftreeoord Kapel, Pretoria, 13/11/2006, 14:30. (Beeld – 08/11/2006)

STEYN; Hennie * 22/11/1941 + 11/11/2006 (64jr). Dankdiens: NG Kerk, Stellenbosch, Welgelegen, Dalsig, Wes-Kaapprovinsie, 17/11/2006, 11:00. (Beeld – 16/11/2006)

STOLS; Willem Frederick, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Sonlandpark, 10/11/2006, 13:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 10/11/2006)

THERON; Jan Abraham Du Plessis (72jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria Oosterlig, 30/11/2006, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 29/11/2006)

THEUNISSEN; Jaun Trevor, in lewe van Dinwiddie, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: OA Kerk, h v Cleator- en Suidrandweg, Hazeldene, Germiston, 17/11/2006, 12:00 # Kromvlei Begraafplaas, Alberton-Suid, Gauteng provinsie. (Beeld – 15/11/2006)

THOMPSON; Carlouw, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk-Noord, Fiskaalstraat, 24/11/2006, 10:00. Verassings was privaat. (Beeld – 29/11/2006)

TONKIN; Douglas, in lewe van Cullinan, distrik Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Rayton, Pretoria, 22/11/2006, 14:00. (Beeld – 22/11/2006)

V D BERG; H J. Kontak dringend vir E v d BERG by 011-679-5901 x 218 ivm jou dogter. (Beeld – 30,31/10,01,02,03,04,06,07,08,09,10,11,13,14/11/2006)

VAN BILJON; {mevr} S * ELS + 08/06/2006, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Kontak: 083-362-4228. (Beeld – 28/11/2006)

VAN COLLER; Cas + 23/11/1999. Word nog onthou deur Leoni, Adri, Jacques, Dore en Yolande. (Beeld – 23/11/2006)

VAN DEN BERG; Jan Johannes Hepburn, (voormalige werker by Sasol Secunda) in lewe van Secunda, Mpumalanga provinsie. Dankdiens: NG Kerk, Elarduspark, Frelonstraat 547, Elarduspark, Pretoria, 29/11/2006, 14:00. Veras. Donasies: Kankervereniging, ABSA Rek No.101 347 0908. (Beeld – 29/11/2006)

VAN DER VELDEN; Christianus Johannes, in lewe van Sasolburg, Vrystaat provinsie. Roudiens: NG Kerk, Vanderbijlpark-Oos, Gauteng provinsie, 07/11/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 07/11/2006)

VAN DER WALT; Casper Jan Hendrik, ID-710413 3051 087, kontak dringend vir Sonja BOTHMA by 013-665-2421 ivm die kinders. (Beeld – 09/11/2006)

VAN DER WESTHUIZEN; Burgert Daniel, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Eldoraigne, Pretoria, 16/11/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 15/11/2006)

VAN DYK; Hendriena Gertina Johanna, in lewe van Oranjeville, Vrystaat provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, Kempton Park, Gauteng provinsie, 21/11/2006, 11:00. (Beeld – 20/11/2006)

VAN DYK; Letitia. Dankdiens: OA Kerk van Afrika, Benoni-Noord Gemeente, h v Louisa en High Road, Gauteng provinsie, 06/11/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 04/11/2006)

VAN HEERDEN; Susanna Petronella, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 08/11/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 08/11/2006)

VAN HEYNINGEN; Danie + 07/11/2006. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Randburg, Gauteng provinsie, 10/11/2006, 13:00. (Beeld – 09,10/11/2006)

VAN NIEKERK; Johannes Zagaria (Johann) * 24/01/1932 + 31/10/2006. Dankdiens: Heatherdale Begraafplaas, 03/11/2006, 14:00. Troosdiens: Geref Kerk, Oos-Moot, Pretoria, 03/11/2006, 15:00. (Beeld – 02/11/2006)

VAN NIEKERK; Rudo, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Wesmoot, Pretoria, 27/11/2006, 10:00. (Beeld – 24/11/2006)

VERMAAK; Louis Jordaan, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Gemeente, Overkruin, Pretoria, 09/11/2006, 10:00. (Beeld – 08/11/2006)

WALKER; Edward, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NH Kerk, Sonlandpark, Vereeniging, 10/11/2006, 15:00. Veras. (Beeld – 10/11/2006)

WASSENAAR; Annie Susan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 03/11/2006, 09:30. (Beeld – 02/11/2006)

WATSON; Daniël Sarel, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Primrose-Oos, h v Lucy- en Sherwoodstrate, distrik Germiston, Gauteng provinsie, 07/11/2006, 14:00. (Beeld – 03/11/2006)

WESSELS; Chris * 01/06/1936 + 05/11/2006. Dankdiens: NG Kerk, Lyttelton-Noord, 213 Monumentstraat, Pretoria, 09/11/2006, 11:00. Verassing. Sal jou altyd onthou, van jou eggenote Mare-elize, kinders Christelle, Irene, Janine en Christo. (Beeld – 09/11/2006)

WHITE; Pieter + 29/10/2006, in lewe van Pretoria-Noord. Dankdiens: AP Kerk, Wonderboom, Pretoria, 03/11/2006, 12:00. (Beeld – 03/11/2006)

WHITEHEAD; Maria Danielliena, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie en Parys, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sunwardpark, h v Jaguar- en Mossiestraat, Boksburg, 08/11/2006, 10:00 # Parys Begraafplaas. (Beeld – 07/11/2006)

ZWARTS; Henk,(1van 2) in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Sesmylspruit, Von Willighstraat, Clubview-Oos, Pretoria, 24/11/2006, 11:00 # 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 23/11/2006)

Print Email

2000 to 2029