Beeld

Beeld 2006 10 October

ATKINSON; Martin, in lewe van Hestea Park, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Doornpoort, Pretoria, 09/10/2006, 13:00. Veras. (Beeld – 07/10/2006)

BARNARD; Grace * WHITLOCK (87jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Riviera, Pretoria, 27/10/2006, 10:00. (Beeld – 26/10/2006)

BASSON; {Dr} Fanie, in lewe van Cunninghamlaan, Waverley, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Waverley-Oos, Dickensonlaan, Pretoria, 13/10/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 12/10/2006)

BENEKE; Emmerentia Margaretha, in lewe van Deutches Altersheim, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussexlaan 439, Pretoria, 21/10/2006, 10:00. (Beeld – 18/10/2006)

BEZUIDENHOUT: Andre. Sal Ronel PERIE * BEZUIDENHOUT, ID-7008270 0130 085[ID so in berig] dringend vir {mevr} JONKER by 011-763-5644 skakel oor aanneming van Andre. (Beeld – 24/10/2006)

BOOYSEN; Willem Wouter (35jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wapadrand, Pretoria, 19/10/2006, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 18/10/2006)

BOSHOFF; Christina Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lyttelton, Pretoria, 26/10/2006, 09:30 # Monavoni (Ou Verwoerdburg) Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 25/10/2006)

BOTHA; Britney. Phyllis BOTHA kontak {mevr} SCHNEIDER by 083-431-5093 oor aanneming van Britney. (Beeld – 20/10/2006)

BOTHA; Cornelius Andries * 11/05/1941 + 04/10/2006, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Tuinrand, Pretoria, 10/10/2006, 10:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 09/10/2006)

BUCHAN; Anne, in lewe van Linden, Johannesburg. Word betreur deur John, Piet, Leon, Linda en Anita. (Beeld – 06/10/2006)

CHIPPS; Dorothy Jacoba * BECKLEY 05/03/1937 + 09/10/2006 (Ouma Tos of tannie Dot). Sal onthou word deur Lucia, Eddie, Melinda, Didi, Miugnet en Dou. (Beeld – 13/10/2006)

COETZEE; Albert Myburgh, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 09/10/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 07/10/2006)

COETZEE; Daniël Jacobus (67jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 14/10/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 13/10/2006)

COETZEE; Marianne Christi. Enige besware dat {mnr} en {mevr} ALLERS vir Marianne aanneem, kontak Elizma by 076-685-1771. (Beeld – 19/10/2006)

CONRADIE; Daniel Jacobus Johannes, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Moreletapark, Rubensteinweg, Moreletapark, Pretoria, 04/10/2006, 12:00. Veras. Donasies: EE3 by NG Kerk, Moreletapark. (Beeld – 03/10/2006)

CUNZE; Aletta Elizabeth Jacoba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Brooklyn, Pretoria, 04/10/2006, 09:30 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria-Wes. (Beeld – 03/10/2006)

DE BRUYN; Magdalena Isabella, in lewe van Môregloed, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Môregloed, h v Benswart- en Leseandrastraat, Môregloed, 03/10/2006, 11:00. (Beeld – 03/10/2006)

DE KOCK; Dollie, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Huis Hermon, Genl de Wetstraat, Pretoria-Noord, 14/10/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 14/10/2006)

DE VILLIERS; Ben, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Schanshoogte, van Riebeeckstraat, Thaba Tshwane (Pretoria), 19/10/2006, 12:00 # Thaba Tshwane Begraafplaas. (Beeld – 19/10/2006)

DE WAAL; Daniël Johannes Hendrik, in lewe van Pretoria, voorheen Port-Nolloth, Noord-Kaapprovinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Swartkop, Pretoria, 11/10/2006, 10:30. (Beeld – 10/10/2006)

DE WAAL; Jessie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Evangeliese Geref Kerk, Maranata, Pretoria-Noord, 18/10/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 17/10/2006)

DIPPENAAR; Anna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 01/11/2006, 11:00. (Beeld – 31/10/2006)

DREYER; Jacobus Barend * 02/06/1987 + 24/10/2006. Teraardbestelling: 14:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Erediens: Lewende Woord Kerk, Brumeria, Pretoria, 15:00. (Beeld – 30/10/2006)

DU PLESSIS; Amelia Margaretha * COETSEE (88jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Garsfontein, Pretoria, 27/10/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 25/10/2006)

DU PLESSIS; Daniel Frederik Hermanus Flemming (86jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 18/10/2006, 10:00. (Beeld – 17/10/2006)

DU PREEZ; Magda (53jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, 06/10/2006, 11:30 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 05/10/2006)

DU TOIT; Daniel Rudolf, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Klipkerk, 27/10/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 27/10/2006)

ELS; Cynthia Ida, in lewe van Johannesburg. Verassingsdiens: Doves-Wes Kapel, Jorrissenstraat 10, Braamfontein, Johannesburg, 20/10/2006, 11:00. (Beeld – 18/10/2006)

EMMS; Charles Edward (80jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Silverton Kruin, Pretoria, 06/10/2006, 14:00. (Beeld – 05/10/2006)

ENGELBRECHT: Stephanie. Die biologiese Ouers van Stephanie moet dringend vir Elize by 012-386-1049 OF Carol by 082-894-4626, kontak. (Beeld – 17,18,19/10/2006)

ENGELBRECHT; Madelaine (41jr) + tydens veldbrand 17/10/2006, in lewe van Boveneind-Groenfontein, Noord-Oos Pretoria,. Verassings-roudiens: Boveneind-Groenfontein. Tyd sal nog berig word. (Beeld – 19/10/2006)

ERASMUS; Willem Nicolaas, in lewe van Edenvale, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lambton, 05/10/2006, 13:30 # Elspark Begraafplaas, Germiston. (Beeld – 05/10/2006)

ERASMUS; Zacharia Gertruida * ERASMUS (89jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Prestige Parksaal, 30/10/2006, 11:00 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/10/2006)

ESTERHUYSEN; Lindie. Dankdiens: Mooikloof Kapel, Bo Art Singel, 01/11/2006, 11:00 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 31/10/2006)

ESTERHUYSEN; Trudie, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: OA Kerk, Lindestraat, Vanderbijlpark, 19/10/2006, 14:00. (Beeld – 18/10/2006)

FRONEMAN; Christoffel Cornelius, in lewe van Peacehaven, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Peacehaven, 24/10/2006, 12:00 # Meyerton Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 24/10/2006)

FRY; Martha Louisa, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Vereeniging, 26/10/2006, 11:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 26/10/2006)

GEERDTS; Petro Magda * DU TOIT 10/12/1961 + 27/09/2006, in lewe van Westlake 58, Hartbeespoortdam, Brits, Noord-Wes provinsie. Gedenkdiens: NG Kerk, Skeerpoort, Brits, 03/10/2006, 11:00. Veras. Kontak: Andre COETZEE (Stompie), 083-458-8667. (Beeld – 02/10/2006)

GENNISSEN; Willem Phillip, ID-950302 5107 081. Patrick GENNISSEN, ID-721005 5028 086 kontak ASB 082-921-0134 binne sestigdae vanaf 18/10/2006 oor aanneming van Willem Phillip. (Beeld – 18,19,20/10/2006)

GREYLING; Hendrik Johannes (Hennie) + 09/10/2006 (70jr), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Gemeente Waverley-Oos, h v Trumper- en Dickensonstraat, Waverley, Pretoria, 11/10/2006, 12:00. Veras. (Beeld – 11/10/2006)

GROBBELAAR; Charl, ID-720818 5219 088 kontak Maryna VAN SCHALKWYK by 082-903-3692 ivm aanneming. (Beeld – 12,13,14/10/2006)

HECKROODT; Pieter Henri, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Mooifontein, Kempton Park, 24/10/2006, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 23/10/2006)

HERION; Pieter, in lewe van Parkhurst, Johannesburg. Roudiens: NG Kerk, Parkkruin, h v Dundalk- en Kilkennystraat, Parkview, Johannesburg, 18/10/2006, 12:00. Veras. Donasies: DBV. (Beeld – 18/10/2006)

HILL: A J J, ID-980709 0099 085. Ek D S N FERREIRA, ID-610406 5333 183 doen aansoek vir die aanneming van kind HILL. Enige besware kontak Elisma FOUCHé by 082-469-7589. (Beeld – 11,12,13,14,16/10/2006)

JACOBS; Aletta Johanna, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Klipkerk, Vereeniging, 26/10/2006, 15:00. Veras. (Beeld –26/10/2006)

JANSE VAN RENSBURG; Benjamin Bekker, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valeisig, Pretoria, 04/10/2006, 10:30. (Beeld – 03/10/2006)

JONKER; Estelle, in lewe van Deutziaweg 19, Wychwood, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Primrose Heuwel, Reginaldweg 29, Primrose, Germiston, 06/10/2006, 14:00. (Beeld – 04,05/10/2006)

JOOSTE; Nina Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Grootvlei, Pretoria, 01/11/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 31/10/2006)

JORDAAN: Louis Cornelius. Sal Louis Hosia JORDAAN dringend die volgende no skakel 083-351-1649 ivm aansoek om paspoort vir sy seun Louis. (Beeld – 25,26/10/2006)

JORDAAN: Louis Cornelius. Sal Louis Hosia JORDAAN dringend die volgende no skakel 083-351-1649 ivm aansoek om paspoort vir sy seun Louis. (Beeld – 25,26,27/10/2006)

KEARNS; Johannes Frederik Hendrik, in lewe van Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klip Kerk, Vereeniging, 03/10/2006, 14:00 # 09:30, Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld – 03/10/2006)

KNOETZE; Wilhelmina Johanna, in lewe van Pretoria. Roudiens: AGS Herlewings Sentrum, Mayville, Pretoria, 05/10/2006, 09:30. Veras. (Beeld – 04/10/2006)

KOK; Johannes Francois, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Herlewingsentrum, 06/10/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 05/10/2006)

KOTZENBERG; Celeste, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Eldoraigne, Hanristraat, Pretoria, 13/10/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 12/10/2006)

KRüGEL; Alida Gertruida (Aal), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: PPK Kerk, Winnie Havelohstraat, Tedstoneville, Germiston, 01/11/2006, 11:00. (Beeld – 31/10/2006)

LA ROSA; Liesl Karen, ID-671125 0044 084. Liesl is van voorneme om van Mark Anthony Stephan LA ROSA, ID-651226 5224 087 te skei aangesien hulle sedert 04/08/2001 vervreemd van mekaar is. Liesl kan gekontak word by 083-417-4966. (Beeld – 19,27/10/2006)

LABUSCHAGNE; Aletta Hendrina, in lewe van Johannesburg. Verassingsdiens: NH Kerk, Du Toitstraat, Kibler Park, Johannesburg, 23/10/2006, 11:00. (Beeld – 21/10/2006)

LABUSCHAGNE; Gerhardus Jacobus Albertus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Montana, Pretoria, 31/10/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 31/10/2006)

LABUSCHAGNE; John Christopher * 03/01/1945, ID-450103 4583 083, laaste bekende adres, Kinross 2, Germiston, Gauteng provinsie. Skakel Maxie by 072-515-7725. (Beeld – 20,21,23,24,25/10/2006)

LEMMER; Petrus Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Faerie Glen, 08/10/2006, 14:00. (Beeld – 07/10/2006)

LOURENS; Anton (56jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria-Suidoos, Stellastraat, 16/10/2006, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 13/10/2006)

LOUW; {Ds} Stefan. Ons dank aan die volgende instansies vir hulle ondersteuning tydens die afsterwe van Stefan, Kruisgemeente Melville, Doves Begrafnisdienste, Die Pers, Gemeenskappe van Johannesburg en Pretoria, Van Brenda, die LOUW's Willem, Louisa, Johan, Marié-Louise en Willem, die BURGERS Adriaan, Mossie, Riaan en Anelle, die STEYN's Hermanus, Riette, Daniël en André. (Beeld – 07/10/2006)

MALAN; Sarel Francois, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 13/10/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 12/10/2006)

MALHERBE; Jacoba Elizabeth * JORDAAN (85jr), in lewe van Bela Bela (Warmbad), Limpopo provinsie. Verassingsdiens: AP Kerk, Bela Bela, 17/10/2006, 11:00. (Beeld – 17/10/2006)

MAMMOSZER; Christiaan Von Bosse, in lewe van Pretoria. Roudiens: AGS Pinkster Christen Kerk, Les Marais, 05/10/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 04/10/2006)

MARAIS; Elizabeth Susanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pretoria-Oos, 03/10/2006, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 02/10/2006)

MARAIS; Johanna Christina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 12/10/2006, 14:00 # 13:00, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 11/10/2006)

MARAIS; Sebastina Catharina Maria (Sibs) * BOTHA (93jr), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 03/10/2006, 10:30. Veras. (Beeld – 02/10/2006)

MARINCOWITZ; Girolemo (Klona) * 03/07/1925 + 13/10/2006. Begrafnisdiens: Vrolikheid, 21/10/2006, 16:00. Sal onthou word deur Kinders, Kleinkinders en Familie. (Beeld – 19,20/10/2006)

MARITZ; Magrietha Elizabeth (Mollie) + 26/10/2006, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Wierdapark, Pretoria, 01/11/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 31/10/2006)

MC QUIRK; Catharina Maria Magdalena, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Methodiste Kerk, Benoni, Gauteng provinsie, 17/10/2006, 11:00 # Rynsoord Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 17/10/2006)

MELVILLE; Cliff. Roudiens: Metodiste Kerk, Monumentlaan, Lyttelton, Pretoria, 12/10/2006, 10:00. Donasies: Wetnose society. Veras. (Beeld – 11/10/2006)

MINNIE; Catharina Susanna * BESTER (61jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Ons Tuis Kapel, Pretoria, 20/10/2006, 10:00. (Beeld – 19/10/2006)

MUDAU: Angus James. Kontak {Mevr} TROUCHET by 082-469-7589 oor aanneming van Angus James. (Beeld – 03,04,10,11/10/2006)

MüLLER; Lodewyk Josef Jurgens, in lewe van Pretoria-Noord. Verassingsdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria-Noord, 10/10/2006, 10:00. Donasies: Pretoria Sungardens Hospice, Posbus 90554, Garsfontein, Pretoria. (Beeld – 10/10/2006)

MULLER; Melissa Denise, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wapadrant, Pretoria, 28/10/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 26/10/2006)

NAUDé; Frederik Andries Jacobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Glen Avonweg, Aston Manor, Kempton Park, 13/10/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 12/10/2006)

NAUDé; Johannes Hendrik (94jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 23/10/2006, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 20/10/2006)

NEL; Cecilia Hendrina, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Zuurfontein, Kempton Park, 10/10/2006, 15:00. (Beeld – 09/10/2006)

NEL; Johannes Louis (Johan) * 07/07/1972 + 10/10/2006. Roudiens: Koningkryk Bediening-sentrum, h v Tempest- en Arraratweg, Welkom, Vrystaat provinsie, 17/10/2006, 10:00. Johan word oorleef deur Marlien, Leré en ongebore seuntjie. (Beeld – 14,16/10/2006)

NIEUWOUDT; Christina Jacoba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Rietfontein-Noord, Pretoria, 12/10/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 11/10/2006)

NOLTE; Willem Abraham Du Plessis, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: PPK Kerk, Boksburg-Noord, h v Trichardt- en Kraynauwstraat, 21/10/2006, 10:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 20/10/2006)

ODENDAAL; Jacques(16) + motorfietsongeluk, Melodi, Hartbeespoortdam omgewing, Brits, Noord-Wes provinsie, 26/10/2006, voormalige gr. 9 leerling van Hoërskool Hartbeespoort. Word oorleef deur vader Jacques, moeder Ester, DA-raadslid, suster Elryn (matriek leerling). Begrafnisdiens: NH Kerk, Schoemansdal, Schoemansville, Brits, 01/11/2006, 14:00. (Beeld – 31/10/2006)

OOSTHUIZEN; Johanna Hendrika Petronella, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Park-Oos, Gauteng provinsie, 05/10/2006, 11:00. (Beeld – 05/10/2006)

PARSONS; Frans Stephanus + 05/10/2006. Met liefde van eggenote Rita, seuns Frans {jnr} en Marius, broers, susters, familie en vriende. (Beeld – 13/10/2006)

PIETERSE; Charles Onslow, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: Sewendedag Aventiste Kerk, Drie Riviere, 04/10/2006, 12:00. Veras. (Beeld – 03/10/2006)

PRETORIUS; Marthinus Wessel, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 26/10/2006, 10:30. (Beeld – 26/10/2006)

PRINSLOO; Lulu. Verassingsdiens: NG Kerk, Waterberg-Modimolle(Nylstroom) Limpopo provinsie, 12/10/2006, 12:00. (Beeld – 11/10/2006)

PULLEN; Cecilia Jacoba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Alfred Booysenstraat 11, Andeon, 19/10/2006, 12:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 18/10/2006)

RAHL; Marinda, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente Valhalla-Suid, Hugoweg, Pretoria, 27/10/2006, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 26/10/2006)

RIDGARD; William Taylor Benjamin (78jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Doxa Deo Kerk, Ooskampus, 24/10/2006, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 24/10/2006)

RIES; George Alfred Friend + Johannesburg, 26/10/2006, in lewe van Bellville, Kaapstad, Wes-Kaapprovinsie. Roudiens: NG Kerk, Randburg-Suid, Gauteng provinsie, 31/10/2006, 10:30. Veras. (Beeld – 28,29,31/10/2006)

ROODT; {Mevr} Attie. Dankdiens: Geref Kerk, Rietvallei, Umgenistraat 359, Erasmuskloof, Pretoria, 11/10/2006, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Donasies: Sungardens Hospice, ABSA rek-3490147828. (Beeld – 10/10/2006)

ROSSOUW; Anna Wilhelmina (Minnie) + 18/10/2006. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Lambton, Germiston, Gauteng provinsie, 26/10/2006, 10:30. Donasies: Hospice Oos-Rand, 011-422-1531. (Beeld – 25/10/2006)

ROSTOLL; Enrico, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg Park, Andrewsweg, Libradene, Boksburg, 19/10/2006, 10:00. (Beeld – 17/10/2006)

ROSTOLL; Margaretha Susanna, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Woord en Lewe Gemeente, h v Trichardt- en Kingfisherstraat, Sunwardpark, Boksburg, 20/10/2006, 14:00. (Beeld – 17/10/2006)

SCHOEMAN; Christelle, in lewe van Delmas, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Delmas, 04/10/2006, 11:30 # 11:00, Delmas Begraafplaas. Donasies: Alzheimers SA, ABSA Rek – 405 540 2536, Northcliff Takkode 334705. Navrae: 013-665-7700. (Beeld – 03/10/2006)

SIEBöRGER; Esmé * VAN WYK (85jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Susan Strydom Kapel, Pretoria, 27/10/2006, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 25/10/2006)

SMIT; Daniël Johannes * 26/07/1949 + 06/10/2006. Gedenkdiens: NG Kerk, Wonderboom, h v Parsley- en Rosemarystraat, Annlin, Pretoria, 18/10/2006, 10:00. (Beeld – 18/10/2006)

SMIT; Jeanette, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Birchleigh, Kempton Park, 17/10/2006, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 17/10/2006)

SMIT; Nicolaas Wilhelmus, in lewe van Arconpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Arconpark, 18/10/2006, 13:00. Veras. (Beeld – 17/10/2006)

SMITH; Christiaan Rudolf + 25/06/1985. Word nog na 21jr onthou deur eggenote Johanna, kinders, kleinkinders en drie agterkleinkinders. (Beeld – 25/10/2006)

SPENCE; Kathryn * 27/11/1990 en Jimmone Bianca * 28/04/2001. Kan die biologiese Vader van genoemde kinder vir Marietjie HATTING by 012-344-1291 dringend kontak oor aanneming van genoemde kinders. (Beeld – 23,24,25/10/2006)

STRAUSS; Jacobus. Ons mis jou nog steed na tien jaar, Paps, Mams en Frederik. (Beeld – 06,07/10/2006)

STRYDOM; Johannes Mathys, in lewe van Redan, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NH Kerk, Duncanville, Vereeniging, 27/10/2006, 14:00. Veras. (Beeld –27/10/2006)

STRYDOM; Susanna Magrieta, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Witfield, Lowtherstraat, Boksburg, 19/10/2006, 13:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 18/10/2006)

SWANEPOEL; Hendrik Jacobus (Swanie). Verassingsdiens: Lig en Lewe Kerk, Jacobastraat 105, North Small Farms, Albemarle, 04/10/2006, 14:00. (Beeld – 03,04/10/2006)

TALJAARD; Michelle, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Birchleigh, Kempton Park, Gauteng provinsie, 01/11/2006, 14:00. (Beeld – 31/10/2006)

THERON; Christiaan André * 06/09/2002. Enige besware oor aanneming van Christiaan kontak 083-292-2833. (Beeld – 19,20,21/10/2006)

V D BERG; H J. Kontak dringend vir E v d BERG by 011-679-5901 x 218 ivm jou dogter. (Beeld – 30,31/10/2006)

VAN DEN BERG; Hendrick Johannes Christoffel, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Stellastraat, h v Olivier- en Stellastraat, Waterkloof, Pretoria, 18/10/2006, 09:00. Veras. (Beeld – 17/10/2006)

VAN DER MERWE; Martha Magdalena * NEL (52jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elarduspark, Pretoria, 19/10/2006, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 18/10/2006)

VAN DER WALT; Josias Johannes, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 13/10/2006, 14:00. (Beeld – 12/10/2006)

VAN DER WALT; Petrus Tjaart Stephanus, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk Noord-Oos Rand, 05/10/2006, 11:00 # Bredell Begraafplaas, Kempton Park, Gauteng provinsie. (Beeld – 04/10/2006)

VAN DER WESTHUIZEN: David. Shaun en Sonica KLAUDARUS kontak Ansie LOUW by 011-746-8301 oor aanneming van David. (Beeld – 12/10/2006)

VAN DER WESTHUIZEN; Etienne * 01/10/1966 + 30/07/2006, fratsgolf op visvanguitstappie te Lagos, Nigerië. Sal onthou word deur die VAN DER WESTHUIZEN familie(Beeld – 02/10/2006)

VAN DER WESTHUIZEN; Rina + 28/10/2002. Word nog onthou deur jou man Frank, dogters Suzette ne Jenny, kleinkinders Janine, Julian en Justin. (Beeld – 28/10/2006)

VAN DIJK; Jacob (82jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: De Meerpaal Aftree-Oord Saal, Pretoria, 30/10/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 27/10/2006)

VAN STADEN; {Dr} Hansie, voormalige viserektor van die NKP. Dankdiens: NH Kerk, Swartkop, Irelandlaan, Eldoraigne, Pretoria, 11/10/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 10/10/2006)

VAN STADEN; Gerrit Lukas, in lewe van Kempton Park-Oos, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, Kempton Park, 06/10/2006, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park-Oos. (Beeld – 05/10/2006)

VAN WEZEL; Gerty, in lewe van Darrenwood, Johannesburg. Roudiens: Village Retirement Complex, Linden, Johannesburg, 06/10/2006, 14:30. Veras. (Beeld – 03,04,05/10/2006)

VAN ZYL; Louis, in lewe van Northriding, Johannesburg. Verassingsdiens: NG Kerk, h v Vine- en Doverstraat, Ferndale, Randburg, Gauteng provinsie, 11/10/2006, 11:00. Donasies: DBV. (Beeld – 10/10/2006)

VENTER; Jacob, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Eloffsdal, Pretoria, 17/10/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 17/10/2006)

VILJOEN; Ann Louisa, in lewe van Jeffreysbaai, Oos-Kaapprovinsie (voorheen Kempton Park, Gauteng provinsie). Begrafnisdiens: Geref Kerk, Jeffreysbaai, 19/10/2006, 15:00. Sal onthou word deur Francois, kinders en kleinkinders. (Beeld – 19/10/2006)

VISAGIE; Ada Elise * GREYLING (81jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 11/10/2006, 14:00. Groot leemte gelaat by Carien, Servaas, Danie en familie. (Beeld – 10,11/10/2006)

VORSTER; Cornelius, in lewe van L1, Golden Grafe, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Mimosastraat 47, Van Dyk Park, Boksburg, Gauteng provinsie, 01/11/2006, 12:00. (Beeld – 31/10/2006)

WALKINSHAW; Phyllis Izra * MEIRING. Moeder, ouma en oumagrootjie word vandag 30/10/2006 na een jaar nog onthou deur Ben, Phillip, Cosette, Daniel, Die MEIRING-, HEYNS- EN NELL families. (Beeld – 30/10/2006)

WIID; Daniël Petrus (85jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Protea Aftree-Oord, Lyttelton, Pretoria, 19/10/2006, 10:00. (Beeld – 18/10/2006)

Print Email

2000 to 2029