Beeld

Beeld 2006 09 September

APPELGRYN; Maria Magdalena, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wes-Moot, Pretoria, 21/09/2006, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 20/09/2006)

BARNARD; Adam (86jr) + 29/08/2006. Sal onthou word deur sy Eggenote, kinders en kleinkinders. (Beeld – 01/09/2006)

BESTER; Pieter, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg-Oos, h v Paul Krugerstraat en Veertiendelaan, Gauteng provinsie, 05/09/2006, 11:00. (Beeld – 05/09/2006)

BEZUIDENHOUT; Bokkie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Herlewingsentrum, 08/09/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 07/09/2006)

BOSHOFF; Johannes Jacobus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 15/09/2006, 13:00. (Beeld – 14/09/2006)

BOTHA: Albertus Johannes, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Sonlandpark, Vereeniging, 21/09/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 22/09/2006)

BOTHA; Jan. Na 'n jaar onthou jou kollegas van Express Air Services jou nog. (Beeld – 09/09/2006)

BREWIS; Anna * SMIT, in lewe van Montani Villas 4, Braam Pretoriusstraat 892, Montana Park, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Joycelaan 81, Montana, Pretoria, 05/09/2006, 11:00. Donasies: Sungardens Hospice, Posbus 90554, Garsfontein, 0042. (Beeld – 05/09/2006)

BRUMMER; Warren, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Magaliesfort, Pretoria, 29/09/2006, 10:00. (Beeld – 28/09/2006)

BUCAS; Lizelle. Dankdiens: AGS Gemeente, Meyersdal, Alberton, Gauteng provinsie, 03/10/2006/ 14:00. Teraardbestelling: Privaat. Donasies: Sungardens Hospice, ABSA Bank, Woodlands, Rek-349 014 7828. (Beeld – 30/09/2006)

BURGER; David Jacobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Zuurfontein, Kempton Park, 04/09/2006, 11:00. (Beeld – 02/09/2006)

CILLIERS; George Michael, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 26/09/2006, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 22/09/2006)

COETZEE; Hendrik Petrus Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 11/09/2006, 14:30 # 13:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 08/09/2006)

COETZEE; Willem Christoffel Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 21/09/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 20/09/2006)

COETZER; Francois Daniël (60jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 22/09/2006, 14:00. Donasies: Casa Caritis, Kempton Park. (Beeld – 20/09/2006)

COETZER; Maria Catherina * LANDMAN, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley-Oos, Pretoria, 13/09/2006, 11:00. (Beeld – 13/09/2006)

CRONJE; Stephanus Tertius (39jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Waterkloof Baptiste Kerk, 14/09/2006, 14:00. (Beeld – 13/09/2006)

DE BEER; David Willem, in lewe van Northcliff, Johannesburg. Roudiens: NG Kerk, Waterval, 06/09/2006, 14:00. Donasies: Hospice Houghton, Johannesburg. (Beeld – 06/09/2006)

DE JAGER; Jurgens Human, in lewe van Hyde Park, Johannesburg. Gedenkdiens: NG Kerk, h v Kilkenny en Dundalk, Parkview, 22/09/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 21/09/2006)

DE VILLIERS; Christiaan Silvino (Divvie), in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, Queenswood, Pretoria, 27/09/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 26/09/2006)

DE WAAL; Danie(77jr). Word na een jaar nog onthou deur jou eggenote Corrie, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. (Beeld – 28/09/2006)

DELPORT; Willem Jacobus * 13/05/1975 + 17/09/2006, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Hatfield Christian Church, h v Willem Cruywagenlaan en Britsweg, Pretoria-Noord, 22/09/2006, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 21/09/2006)

DU PLESSIS; Freda Dorothea. Dankdiens: AVBOB Kapel, D F Malanrylaan, Pretoria, 04/10/2006, 13:00 # Pretoria-Wes Begraafplaas. (Beeld – 30/09/2006)

DU PLESSIS; Maria Dorithea, in lewe van Pretoria. Roudiens: AGS Aanbiddingsetrum, Pretoria-Noord, 08/09/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 07/09/2006)

DU PREEZ; Estelle, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, 07/09/2006, 10:00. (Beeld – 06/09/2006)

DU PREEZ; Jackie, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Verenigde Geref Kerk in SA, h v Steenkamp- en Masonstraat, Eersterust, Pretoria, 22/09/2006, 10:00. Verassing: 12:00, Rebeccastraat Krematorium, Pretoria. (Beeld – 20/09/2006)

DU TOIT; Maria Francina * JOUBERT (81jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Noord-Oos, Pretoria, 28/09/2006, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/09/2006)

DUNSBERGEN; Willem, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Silverton, Pretoria, 08/09/2006, 13:00 # Mooiplaas Begraafplaas op Plot, Pretoria. (Beeld – 05/09/2006)

EHLERS; Daniel Mathys Christoffel, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg Park, Andrewsweg, Boksburg, 06/09/2006, 10:00. (Beeld – 05/09/2006)

EMERICH; Chris, in lewe van Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Edwardstraat, Triomf, Johannesburg, 04/09/2006, 12:00. (Beeld – 02,04/09/2006)

ERWEE; Anna Johanna * JANSE VAN RENSBURG (92jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Monumentpark, Pretoria, 11/09/2006, 10:00. (Beeld – 08/09/2006)

ESTERHUIZEN; Martha Wilhelmina * KLEYNHANS (63jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Zwartkop, Pretoria, 26/09/2006, 09:30 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 23/09/2006)

FERREIRA; Kobie + 17/09/2006. Memorial Service: NG Kerk, Onderstepoort, Eeufees Street, Pretoria-North, 22/09/2006, 14:00. Will be remembered by daughter Adeline & son-in-law Teddy GRACE. (Beeld – 20,21/09/2006)

FOURIE; Elizabeth Francina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Eldoraigne, Pretoria, 15/09/2006, 14:00. (Beeld – 15/09/2006)

GEERDTS; Petro Magda * DU TOIT 10/12/1961 + 27/09/2006, in lewe van Westlake 58, Hartbeespoortdam, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Skeerpoort, Pretoria, 03/10/2006, 11:00. Veras. Kontak: Andre COETZEE (Stompie) 083-458-8667. (Beeld – 29/09/2006)

GELDENHUIS; Bettie * LöTTER, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Evangeliese Geref Kerk, Ebenhaeser-gemeente, Gloverlaan, Lyttelton, Pretoria, 13/09/2006, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 13/09/2006)

GELDENHUYS; Margaret Rose, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Afrikaans Baptiste Kerk, Rietfontein, Pretoria, 06/09/2006, 14:00. (Beeld – 06/09/2006)

GIBBONS; Johanna Magdalena (Dana) * DE KOCK + 17/09/2006, 75jr, suster van Wilma KOOIJ en Reyntjie UYS. In lewe van Palms Renaissance Aftree-Oord, Pretoria. Sal onthou word deur kinders Barry, Willem, en Sonja, susters Ryntjie, Vys, Wilma KOOIJ en hul gesinne. Gedenkdiens: Palms Renaissance Saal, Pretoriusstraat, Silverton, Pretoria, 21/09/2006, 12:00. Veras. (Beeld – 20, 21/09/2006)

GREEN; Susanna Elizabeth * VAN DEN BERG, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Wesleyan Kerk, Sirenestraat, 04/09/2006, 13:00 # Silverton Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 02/09/2006)

GROBLER; Johannes Roedolf, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Vereeniging-Oos, 22/09/2006, 12:00. Veras. (Beeld – 22/09/2006)

GROBLER; Paul, in lewe van Hercules, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Daspoort, Keeromstraat, Daspoort, Pretoria, 04/09/2006, 12:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 01/09/2006)

HAARHOFF; Izaak Gerrit (79jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: APK Kerk, 14/09/2006, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 13/09/2006)

HECHTER; Martha Elena Eliza * BOUWER (82jr), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Woord en Lewe, Elarduspark, Pretoria, 29/09/2006, 13:00. Veras. (Beeld – 28/09/2006)

HILL: A A J, ID-980709 0099 085. Ek D S N FERREIRA, ID-610406 5333 183 doen aansoek vir wettige aanneming van A A J HILL. Enige besware kontak Elisma FOUCHé by 011-412-1035. (Beeld – 21/09/2006)

HUMAN; Mike, in lewe van Westdene, Johannesburg. Gedenkdiens: NG Kerk, Vierdelaan, Westdene, 02/09/2006, 11:30. Veras. (Beeld – 01/09/2006)

JANSE VAN RENSBURG; Christo, in lewe van Springs, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 27/09/2006, 10:30 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 26/09/2006)

JANSE VAN RENSBURG; Maria Elfrieda, in lewe van Henley Aftreeoord, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Vereeniging-Oos, 18/09/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 19/09/2006)

JANSE VAN VUUREN; {Baba} Larushka (15 maande) + 10/09/2006. Sal jou baie mis van Pappa Wayne, Mamma Pikkie, oupa Pierre, ouma Gertie, oupa James, ouma Lyn en familie. Begrafnisdiens: Auckland Park Baptiste Kerk, Sunburyweg 5, Auckland Park, 14/09/2006, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 14/09/2006)

JOOSTE; Hericus Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Methodist Church, Wilgers, Pretoria, 07/09/2006, 13:00. (Beeld – 064/09/2006)

JOYCE; Magdalena Catharina * FOURIE (96jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: De Groenkloof Aftree-Oord, Pretoria, 21/09/2006, 15:00 # 14:00, Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 20/09/2006)

KHUMALO; Harold (Boy) * 23/10/1936 + 21/09/2006. Sal onthou word deur jou vrou, kinders en kleinkinders. (Beeld – 22/09/2006)

KNOBEL; Emmarentia Johanna * MEYER 02/07/1913 + 02/08/2006. Sal onthou word deur kinders en kleinkinders. (Beeld – 21/09/2006)

KOK; Anna Catriena Magrieta * COETZEE (83jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Silverton Kruin, Pretoria, 30/09/2006, 10:00. (Beeld – 28/09/2006)

KOK; Bernardus Willem Frederik (67jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Lewende Woord, Elardus Park, Pretoria, 08/09/2006, 10:00. (Beeld – 07/09/2006)

KOK; Gert Stephanus, in lewe van Rosevelt Park, Johannesburg. Roudiens: NG Kerk, Aasvoëlkop, Johannesburg, 05/09/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 05/09/2006)

LABUSCHAGNE; Nicolaas Willem (Nico) + 02/09/2006. Funeral service: Twenty Four Seven Christian Church, premises of Printing Industries Training and Conference Centre Auditorium, 1050 Printech Street, Laser Park, Honeydew, Johannesburg, 08/09/2006, 12:30. Cremation. (Beeld – 06/09/2006)

LANDMAN & VENTER: Geluk aan Jacqueline LANDMAN en Martin VENTER met hul verlowing op 25/08/2006 deur hul ouers Andre en Rosaleen LANDMAN van Potchefstroom, Noorwes provinsie en Okkie en Petro VENTER van Oos-Driefontein, distrik Carltonville, Gauteng provinsie. (Beeld – 19/09/2006)

LANGUAGE: Dewie en Fransie BOTHA * 22/09/1911. Geluk met jul 95 ste verjaarsdag op 22/09/2006 van die Standerton Ouetehuis personeel en tannie Fransie se dogter Ena KOEN. (Beeld – 23/09/2006)

LE ROUX; Jacoba Elizabeth (Elsabé), in lewe van New Redruth, Alberton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: [NG Kerk, h v Fore- en Ringpad Wes, Alberton], 06/09/2006, 11:00 # Alberton Begraafplaas. (Beeld – 05/09/2006)

LOOTS; Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Bergsig, h v Karel Trichardt- en Leonidestraat, Mountainview, Pretoria, 12/09/2006, 11:00. (Beeld – 07/09/2006)

LOOTS; Petrus Johannes (67jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 29/09/2006, 10:00. (Beeld – 22/09/2006)

LOTTER; Deon, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Verwoerdburg, Pretoria, 15/09/2006, 09:30 # Thabatswane (Voortrekkerhoogte) Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 14/09/2006)

MALGAS; Joseph. Please contact Marietjie BEZUIDENHOUT at 082-339-8988 regarding adoption. (Beeld – 28,30/09/2006)

MARé; Izak Johannes (78jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Groenkloof, Pretoria, 15/09/2006, 10:00. (Beeld – 14/09/2006)

MCCAULEY; Mary May + 26/09/2006 (92jr). Memorial Service: Doves Chapel Boksburg, Gauteng province, 30/09/2006, 10:00. Will be missed by nieces Vivienne, Paddy and families. (Beeld – 29/09/2006)

MERRICK: Herbert Wilson (Bert), in lewe van Elspark, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Kingfisherstraat, Elspark, 21/09/2006, 12:00 # Suidpark Begraafplaas, Elspark, distrik Germiston. (Beeld – 20/09/2006)

MITTON; Daniel Jacobs (Dan), in lewe van Elandspoort, Pretoria. Verassingsdiens: Grobbelaars & Church Street Begrafnisdienste Kapel, Riviera, Pretoria, 14/09/2006, 12:00. (Beeld – 13/09/2006)

MOLLENTZE; Johanna Petronella, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: APK Kerk, Fiskaalstraat, 15/09/2006, 11:00. (Beeld – 14/09/2006)

MULLER; Dorothy May * KENHARD (70jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lyttelton-Oos, Pretoria, 20/09/2006, 09:30 # Verwoerdburg Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 19/09/2006)

MYBURGH; Johannes Hendrik, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg-Suid, Jubileeweg, 08/09/2006, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 074/09/2006)

NEETHLING; {Dr} Dirk Cornelius (73jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 13/09/2006, 10:00. (Beeld – 13/09/2006)

NEL; Aristo Keenan, ID-000406 5023 089. Biologiese vader van Aristo Keenan kontak dringend die maatskaplike werker, Charmaine FOURIE by 012-325-2320 in verband met u seun. (Beeld – 06,07,08/09/2006)

NINOW; Ivan, in lewe van Kensington, Johannesburg. Verassingsdiens: OA Kerk, Miniolaweg 3, Symhurst, 02/10/2006, 14:00. (Beeld – 30/09/2006)

NORTJè; Michèlle, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Rooihuiskraal, Hofsangerweg, Pretoria, 08/09/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 05/09/2006)

OFFENBERG; Truus, in lewe van Koningin Wilhelminalaan, Muckleneuk, Pretoria. Gedenkdiens: St Pius X Catholic Church, Waterkloof, Pretoria, 22/09/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 21/09/2006)

PATRICK; Max Eric * 20/09/1969 + 27/05/2006. Word op jou verjaarsdag onthou deur jou moeder Jenny, susters Vanessa en Melissa, broers Quinton en Wentzel. (Beeld – 20/09/2006)

PATRICK; Sephiri * 23/03/1945 + 29/09/2005. Word onthou deur eggenote, kinders en familie. (Beeld – 29/09/2006)

PAXINOS; Laetitia * VAN RENSBURG 12/12/1938 + 20/09/2006, aan huis van vriendin Meryl HOEFIG. Dankdiens: Albertstraat 289, Waterkloof, Pretoria, 23/09/2006, 11:00. (Beeld – 22,23/09/2006)

PAZDERA; Veronique, in lewe van Pretoria. "Requiem Mass": Lynwood Katolieke Kerk, Borderweg 321, Lynnwood, Pretoria, 15/09/2006, 15:00. (Beeld – 13,14,15/09/2006)

PIENAAR; Geziena Levina Fredrika Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Hartebeeshoek, Pretoria, 08/09/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 07/09/2006)

POTGIETER; {Prof} Fritz * 25/12/1919 + 21/09/2006. Sal onthou word deur Chris, Dana, Corrie, Riana en Christine POTGIETER. (Beeld – 23/09/2006)

RAATH; Gerald Desmond, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Beyerspark, Edgarweg, Boksburg, 28/09/2006, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 27/09/2006)

ROLLANDI; Fesie, in lewe van Capital Park, Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Noordelike Pretoria, Twaalfdelaan, Gezina, Pretoria, 07/09/2006, 12:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 06/09/2006)

ROSSOUW; Petrus Johannes Bartolomeus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg-Oos, h v Paul Kruger en Veertiendelaan, Boksburg, 08/09/2006, 12:00. (Beeld – 07/09/2006)

SCHLEICHER; Catharina Maria Magdalena (Kate), in lewe van Waverley, Pretoria. Verassingsdiens: Valley Metodiste Kerk, h v Ben Swartstraat en Nege- en-Twintigste Laan, Villieria, Pretoria, 15/09/2006, 11:00. Donasies: DBV, Posbus 185, Silverton, Pretoria, 0127. (Beeld – 14/09/2006)

SCHMIDT; Aletta Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: APK Kerk, Tuinplaas, 14/09/2006, 11:00 # Tuinplaas Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/09/2006)

SCHOEMAN; Jurgens Beyers (Jurg) * 23/09/1916 + 24/09/2006, in lewe van Eldoraigne Park Aftree-Oord, De Hoeweweg 402, Eldoraigne, Pretoria. Gedenkdiens: Kiepersol Gemeenskap Sentrum, De Hoeweweg 402, Eldoraigne, 28/09/2006, 10:30. Veras. Kontak: Beyers SCHOEMAN, 083-267-8115. (Beeld – 27/09/2006)

SCHURING; Antionette Madeleine, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 07/09/2006, 13:00. Roudiens: Geref Kerk, Die Kandelaar, Codonialaa, Pretoria. (Beeld – 06,07/09/2006)[Regstelling van haar VAN in deur Beeld]

SCHWAB; Abrahama (Henkie) * 02/08/1930 + 05/09/2006, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Dankdiens: Evangeliese Geref Kerk, Eriksonstraat, Vanderbijlpark , 08/09/2006, 10:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas. Sal onthou word deur jou eggenote, Coen, kinders, kleinkinders, familie en vriende. (Beeld – 07/09/2006)

SCHWARTZ; Susanna Johanna Aletta (San), in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: GBA Kapel, h v Cicel- en Spilburystrate, Germiston, 11/09/2006, 10:00. (Beeld – 08/09/2006)

SHURING; Antionette Madeleine, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 07/09/2006, 13:00. Roudiens: Geref Kerk, Die Kandelaar, Codonialaa, Pretoria. (Beeld – 06/09/2006)

SLABBERT; Lynessa Judy. Biologiese moeder van Lynessa kontak dringend vir Yolandi SLABBERT, ID-861221 0007 088, by 076-668-5433.(Beeld – 21/09/2006)

SMITH; Emmarentia Marie (Ouma Mickey) * VAN WYK (78jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 21/09/2006, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 18/09/2006)

SMITH; Ignatius Joël * 08/12/1935 + 20/09/2006, in lewe van Rustenburg, Noordwes provinsie, voorheen Kuilsrivier en Malmesbury, Wes-Kaapprovinsie. Roudiens: NG Kerk Bergsig, Rustenburg, 23/09/2006, 11:00. Kontak: Joey by 014-592-9223 of 084-681-8481. (Beeld – 23/09/2006)

STANDER; Caroline. Regarding the adoption of Caroline please contact {mr} Dirk Cornelius BASSON, 084-503-9944. (Beeld – 19,25/09/2006)

STEYN; {Kol} W J (Wyn) (67jr) * 11/06/1939 + 25/09/2006. Behgrafnisdiens: NG Kerk, Philadelphia, Pretoria, 29/09/2006, 14:00 # Philadelphia Begraafplaas. Sal onthou word deur Marietha, Kinders, kleinkinders en familie(Beeld – 27/09/2006)

STEYNBERG; Nicolaas Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wes-Moot, Pretoria, 05/09/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 04/09/2006)

STRYDOM; Magrietha Maria * BRONKHORST (58jr), in lewe van Rustenburg, Noordwes provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Kloof, 28/09/2006, 11:00. Donasies: Kankervereniging. (Beeld – 26/09/2006)

SWANEPOEL; Mispa Istelle en Patrick John. Jacques SWANEPOEL kontak dringend vir Mispa LUBBE, ID-750707 0017 089 by 084-621-3030 oor aanneming van bogenoemde kinders. (Beeld – 12,13,14/09/2006)

THIEBAUT; Thomas (49jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 13/09/2006, 10:00. (Beeld – 13/09/2006)

TIMMER; Johan Christiaan * 05/02/1926 + 14/09/2005. Word nog onthou deur Salome, kinders Renate, Nelisjan, Brenda en kleinkinders. (Beeld – 14/09/2006)

TREDOUX; Martin en Henriette Lizette RIEKERT, kontak dringend vir Elize SAUER by 012-325-3920 oor aanneming. (Beeld – 22,25/09/2006)

TROLLIP; Helena Leviena, in lewe van Elsburg, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kerkstraat, Elsburg, 08/09/2006, 14:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg. (Beeld – 07/09/2006)

UNDERHAY; Elize Cissie * 27/07/1941 + 26/06/2006. Sal onthou word deur jou eggenoot, kinders en kleinkinders. (Beeld – 22/09/2006)

VAN BILJON; Kayla. S G VAN BILJON, ID-701211 5529 081 kontak dringend vir Belinda SANS, ID-770722 0004 082, by 072-193-8643 oor aanneming van jou kind Kayla. (Beeld – 06,07,08/09/2006)

VAN DALSEN; Hans, in lewe van Larmenier Village Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Waterkloof, h v Dey- en Giovanettistraat, Nieu-Muckleneuk, Pretoria (oorkant Laerskool Anton van Wouw), 04/09/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 01/09/2006)

VAN DER LINDEN; Susanna Marthina Elizabeth, in lewe van Pretoria. Roudiens: Geref Kerk, Akasia, Pretoria, 07/09/2006, 11:15 # 10:00, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 06/09/2006)

VAN DER SCHYFF; Catharina Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 01/09/2006, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 01/09/2006)

VAN DER SCHYFF; Martha Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 04/09/2006, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 02/09/2006)

VAN DER WALT; Jacoba Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 21/09/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 20/09/2006)

VAN DER WALT; Marthinus Jacobs, in lewe van Waterkloof, Pretoria. Gedenkdiens: Geref Kerk, Waterkloofrand, Deystraat, Nieu-Muckleneuk, Pretoria, 19/09/2006, 14:00. (Beeld – 16,19/09/2006)

VAN NIEKERK; Hester Carolina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witfontein, Pretoria, 28/09/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 26/09/2006)

VAN NIEKERK; Jacob Gerhard, in lewe van Viljoensdrift, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Viljoensdrift, 22/09/2006, 11:00 # Modderfontein Plaas Begraafplaas, Vrystaat provinsie. (Beeld – 22/09/2006)

VAN NIEKERK; Johanna Isabella, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Olympiastraat, Primrose-Oos, Germiston, 08/09/206, 11:00 # Boksburg Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 07/09/2006)

VAN RENSBURG; Hester Aletta * BOTHA, ID-351121 0067 081. Kontak dringend Jan Abraham VAN DER MERWE, ID-330111 5090 085 by 082-377-0035 oor egskeiding.. (Beeld – 01,08,15/09/2006)

VAN SCHALKWYK; Daleen, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Eldoraigne, Henristraat, Pretoria, 07/09/2006, 11:00 # 10:00, Ou Centurion Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 05/09/2006)

VAN SCHALKWYK; Johan Desmond, in lewe van Risiville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NH Kerk, Drie Riviere, Vereeniging, 05/09/2006, 15:00. Veras. (Beeld – 06/09/2006)

VAN TONDER; Linette, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, De Beerstraat, Dinwiddie, Germiston, 22/09/2006, 10:00. (Beeld – 19/09/2006)

VAN VUUREN; Martin., kontak dringend die maatskaplike werker by 082-494-5181. (Beeld – 12,13,14/09/2006)

VAN WYK; Jan Andries Geldenhuys, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 26/09/2006, 14:00. Donasies: Sungardens Hospice. (Beeld – 26/09/2006)

VENTER; Maria Hendrika (Marie), in lewe van voormalig Roodepoort en Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Doves Kapel, Kinross Straat, Germiston, 26/09/2006, 12:00. (Beeld – 22/09/2006)

VISAGIE; {mevr} L C, in lewe van Springs, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: Huis Hoëveld Ouetehuis, Pleinstraat 13, Albertsville, Johannesburg, 14/09/2006, 12:00. (Beeld – 12/09/2006)

VORSTER; Pieter, in lewe van Brakpan, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Kempton Park, Gauteng provinsie, 04/09/2006, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 02/09/2006)

VORSTER; Sarel Johannes, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria-Noord, 04/09/2006, 13:00. Veras. (Beeld – 02/09/2006)

VOSLOO; Bannie Breedt (65jr 5m 20d) + 09/09/2006. Herdenkingsdiens: {ds} Willie STRYDOM, NH Kerk, Kiblerpark, 15/09/2006, 12:00. (Beeld – 14/09/2006)

WEBB; Catharina Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Meyerspark, Erasmusstraat 221, Meyerspark, Pretoria, 18/09/2006, 10:00 # 23/09/2006, 10:00 [Privaat Begraafplaas in Kaapprovinsie]. (Beeld – 15/09/2006)

WEIDEMAN; Dawie, in lewe van Wonderboom-Suid, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Rietfontein-Suid, h v Ben Swartstraat en Sestiendelaan, Rietfontein, Pretoria, 15/09/2006, 13:00. (Beeld – 14/09/2006)

WOLHUTER; {Adv} Carel, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Pierre van Ryneveld, Baltimorestraat, Pretoria, 21/09/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 21/09/2006)

Print Email

2000 to 2029