Beeld

Beeld 2006 07 July

ANNANDALE; Cornelius Johannes, in lewe van Arconpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Evangeliese Geref Kerk, Vereeniging, 25/07/2006, 12:00 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld – 25/07/2006)

BADENHORST; Maria Petronella Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Totiusdal, 10/07/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 10/07/2006)

BASSON; Elizabeth Carolina (Bets), in lewe van Pretoria. Grafdiens: Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria-Wes, 19/07/2006, 10:00. (Beeld - 18/07/2006)

BELL; Anna Sophia, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: PPK Kerk, Van Dykpark, h v Mimosa- en Rooibosstraat, Boksburg, 21/07/2006, 11:00. (Beeld – 20/07/2006)

BENECKE; Veronica Hester, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 21/07/2006, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 20/07/2006)

BESTER; Colin William, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Montana Aftree-Oord Saal, Pretoria, 05/07/2006, 14:00. (Beeld - 05/07/2006)

BEZUIDENHOUT; Coen + 27/07/2005. Word onthou deur Rikie. (Beeld – 28/07/2006

BIDLINGMAIER; Rita Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Magaliesfort NG Kerk, 24/07/2006,13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 22/07/2006)

BLOM; {Sr Supt} Jacob Jougemies (Blommie), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: SAP Kollege Kerk, Rebeccastraat 1, Pretoria-Wes, 31/07/2006, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Donasies: Die Weduwee Wese Fonds, SAP. (Beeld – 28/07/2006)

BODENSTEIN; Johan Wilhelm + 09/07/2006, Sungardens Hospice, Pretoria, in lewe van Pretoria. Ons dank aan die Hospice personeel van die familie en vriende. (Beeld - 12/07/2006)

BOOYSEN; Dawid (59jr) + Unie-Hospitaal, Alberton, Gauteng provinsie, voormalige Springbok in gewigstoot en diskusgooi in die sestigerjare. Roudiens: NG Kerk, Alberton-Wes, 21/07/2006, 10:00. Oorleef deur sy eggenote Annellie (56jr), seuns Ivan, Cor en Henk, sy vader Hannes (85jr). Sal ook onthou word deur jou vriend Alexus en Truitjie BASSON. (Beeld – 18,19/07/2006)

BOSHOFF; Willem Hendrik (82jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Heuwelsig Aftree-Oord, Pretoria, 01/08/2006, 10:00. (Beeld – 31/07/2006)

BOTES; Baby + 04/07/2006. Sal onthou word deur kinders, kleinkinders en familie. (Beeld –13/07/2006)

BOTES; Johanna Dorethea, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Moedergemeente, 12/07/2006, 11:30. (Beeld - 11/07/2006)

BOTHA; Phillipus Rudolph, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 13/07/2006, 11:00. (Beeld -12/07/2006)

BRONKHORST; Daniel Hendrik Oldenkamp, in lewe van Pretoria. Roudiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 06/07/2006, 10:00. Veras. (Beeld - 05/07/2006)

BURGERHOF; Jeanne, in lewe van Pretoria. Dankdiens: La Vie Aftree-Oord, Northstraat, Lyttelton, Pretoria, 07/07/2006, 11:00. Veras. (Beeld - 06/07/2006)

CATO; Carl. Dankdiens: Herlewingsentrum, Mayville, Pretoria, 28/07/2006, 12:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 28/07/2006)

CLAERHOUT; (Father) (OMI) Frans * 15/02/1919 + 04/07/2006. Requim mass: Sacred Hert Cathedral, Bloemfontein, Freestate province, 12/07/2006, 11:00 # Memoriam Cemetery, Bloemfontein. (Beeld – 08,10/07/2006)

CLEMONS; Charles Pierneef, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 27/07/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 26/07/2006)

COETSEE; Johannes Büchner (82jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lux Mundi, Garsfontein, Pretoria, 07/07/2006, 15:00. (Beeld - 06/07/2006)

COETZEE; Johannes Cornelius, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG kerk, Bergtuin, Pretoria, 14/07/2006, 10:00. (Beeld - 13/07/2006)

COETZEE; Lukas Marthinus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 05/07/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 05/07/2006)

COETZEE; Rudolph Daniel Jacobus, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: Geref Kerk, Vereeniging-Oos, 28/07/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 27/07/2006)

COMBRINK; Johan Jacob, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wonderboom, Pretoria, 19/07/2006, 10:30. (Beeld - 17/07/2006)

CRONJé; Maryna, in lewe van Waverley, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Waverley, h v Spioenkop- en Cunninghamlaan, Waverley, 07/07/2006, 12:00 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 05/07/2006)

DE BRUYN; Stephanus Hermanus, in lewe van De Deur, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG De Deur, 11/07/2006, 14:00. (Beeld -11/07/2006)

DE KOCK; Alexander Floris, in lewe van Pretoria. Verasingsdiens: NH Kerk, Derdepoort, Pretoria, 31/07/2006, 13:00. (Beeld – 31/07/2006)

DE VILLIERS; Abraham Michiel (Mike) (91jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Lynnwood Oord, The Hillside, Pretoria, 31/07/2006, 10:00. (Beeld – 29/07/2006)

DEKKER; Johann, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Môregloed, Pretoria, 21/07/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 21/07/2006)

DRAYLWARD; Norval James, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Evangeliese Geref Kerk, Wonderboom, Pretoria, 26/07/2006, 13:00 # Zandfontein Begraafplas, Pretoria. (Beeld – 25/07/2006)

DU PREEZ; Daniel & Cyrene contact 011-822-5481 in connection with the adoption of your baby girl * 21/06/2005. (Beeld – 03,04,07,10,11/07/2006)

DU PREEZ; Philip J, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, 27/07/2006, 11:30 # 11:00, Edenvale Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 28/07/2006)

ELS; Carl Jacobus (Wollie), in lewe van Boksburg-Wes, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Woord en Lewe Kerk, Rutterweg, Parkrand, Boksburg, 20/07/2006, 11:0 # Nuwe Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 18,19/07/2006)

ESTERHUIZEN; Colette, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kempton Kruin, 21/07/2006, 11:00. (Beeld – 20/07/2006)

FOURIE; Nellie Margaretha, in lewe van Pretoria. Verasingsdiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 06/07/2006, 10:00. (Beeld - 05/07/2006)

FRITZ; Willem Petrus, in lewe van Hoewe 14, Vierdestraat, Naboomspruit, Limpopo provinsie. Begrafnisdiens: Metodiste Kerk, Naboomspruit, 20/07/2006, 12:00 # Naboomspruit Begraafplaas. (Beeld – 19/07/2006)

FRONEMAN; Philippus Albertus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hoogland, Kempton Park, 24/07/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 22/07/2006)

GERBER; George (67jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 18/07/2006, 10:30. (Beeld – 18/07/2006)

GREYLING; Judith Maria, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Norkempark, Kempton Park, 20/07/2006, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 19/07/2006)

GRIESEL; Maria Catharina * VAN HEERDEN + 26/06/2006. Sal onthou word deur Kinder en Kleinkinders. (Beeld – 20,21/07/2006)

GROBLER; Fredrieka Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Mooikloof Kapel, 20/07/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 18/07/2006)

GROBLER; Johannes George Hammann, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Noord-Oos, 21/07/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 20/07/2006)

HANSMA; Johannes (74jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Rietvallei, Pretoria, 05/07/2006, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 04/07/2006)

HAUPTFLEISH; Jodi * 03/05/2004. Gerhardus Wilhelmus VAN NIEKERK kontak Ansu WORTHINTON by 082-879-2226 oor aanneming van Jodi. (Beeld – 26/07/2006)

HENNING; Marita * VAN AARDE (63jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, 19/07/2006, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 18/07/2006)

HEYNS; Maria Magdalena, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Rebeccastraat Kapel, Pretoria, 12/07/2006, 10:00. (Beeld - 11/07/2006)

HORN; Barend Christoffel, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Bonaero Park, Kempton Park, 20/07/2006, 11:00. (Beeld – 19/07/2006)

HUIJZERS; Jozef Petrus Hermanus, in lewe van Pretoria. Roudiens: Ons Tuis Dienssentrum, 19/07/2006, 13:00. Veras. (Beeld – 19/07/2006)

INES; Cicoria + 30/06/2006. Remembered by Adolf, Rae, Kim, Sharon and Warren. (Beeld – 04,05/07/2006)

JACOBS; Maria Aletha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Lofdal-Noord, Pretoria, 27/07/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/07/2006)

JACOBSOHN; Susara Johanna Francina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 08/07/2006, 09:30 # Pretoria-Noord Begraafplaas. (Beeld - 06/07/2006)

JANSE VAN VUUREN; Phillip Johan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Charis Christelike Kerk, Wonderboom, Pretoria, 07/07/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 06/07/2006)

JANSEN VAN RENSBURG; Rudolf Phillippus, ID-461114 5097 085, * 14/11/1946 + 08/06/2006. Sal onthou word deur sy Eggenote, Kinders, Broer, Kollega en Eksekuteur, 011-893-3299. (Beeld – 20/07/2006)

JOUBERT; Anna Johanna * VILJOEN (85jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Meyerspark, Pretoria, 14/07/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 12/07/2006)

JOUBERT; Johannes Christiaan Cornelius, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Kempton-Oos, 12/07/2006, 11:00. (Beeld - 11/07/2006)

KATZKE; Julius (85jr), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NH Kerk, Meyerspark, Pretoria, 21/07/2006, 10:00. Veras. (Beeld –20/07/2006)

KEMP; Jeanette, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Gezina, Pretoria, 26/07/2006, 09:30 # 13:00, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 25/07/2006)

KERR; Henry Oswald, in lewe van Bryanston, Johannesburg. Begrafnisdiens: NH Kerk, h v Main- en Grosvenorstraat, Bryanston, 17/07/2006, 12:00. (Beeld - 15/07/2006)

KOTZé; Stoffie, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Geref Kerk, Lyttelton, Stasiestraat, Pretoria, 07/07/2006, 12:00 # 11:00, Ou Centurion Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 05/07/2006)

KRIEL; Gertruida Jacoba, in lewe van Unitaspark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: AGS Kerk, Duncanville, Vereeniging, 27/07/2006, 12:00. Veras. (Beeld – 27/07/2006)

KROEP; Hendrik Jan, in lewe van 4 Van Wouwsingel, Naboomspruit, Limpopo provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Naboomspruit, 20/07/2006, 11:00. (Beeld – 19/07/2006)

KRUGER; Martha Jacoba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Theresapark, Pretoria, 14/07/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 13/07/2006)

KRUGER; Marthinus Johannes Fouché (Tiens). Gedenkdiens: NG Kerk, Grabouw, Wes Kaapprovinsie, 28/07/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 27/07/2006)

KRUGER; Tolla (Klein Tolla), in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: OA Kerk van Afrika, Raathstraat, Horison, Roodepoort, 15/07/2006, 11:00. (Beeld - 14/07/2006)

KUHRAU; Jacobus, in lewe van Vaalpark, Vrystaat provinsie. Roudiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 12/07/2006, 10:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld - 11/07/2006)

LA GRANGE; Anna Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 27/07/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/07/2006)

LACHMANN; Alanta * VAN NIEKERK (65jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 10/07/2006, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 07/07/2006)

LAHNER; Bettie, in lewe van Mayville, Pretoria. Verassingsdiens: Grobbelaars & Church Street Begrafnisdienste Kapel, h v Annie Botha- en Unionstraat, 31/07/2006, 10:00. (Beeld – 28/07/2006)

LANGENHOVEN; Hester Johanna, in lewe van Brenth(w)ood Park, Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Noordoos-Rand, 17/07/2006, 11:00 # Bredell Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 15/07/2006)

LAWRIE; Gary Hugh * 21/05/1968 + 10/07/2006. Ons pappa en vriend, Isabel, Daniëlla en Jared Jacobs. (Beeld –13/07/2006)

LE GRANGE; Jeremiah Jesaja (Jerry), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Parkrand, Slaterstraat, Boksburg, 20/07/2006, 14:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld - 19/07/2006)

LE GRANGE; Susanna Wilhelmina, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Oranjeville, distrik Heilbron, Vrystaat provinsie, 28/07/2006, 12:00 # Oranjeville Begraafplas. (Beeld – 27/07/2006)

LE ROUX; Pieter Andries, in lewe van Sandton, Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg-Oos, h v Paul Kryger en Veertiendelaan, Gauteng provinsie, 06/07/2006, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld - 05/07/2006)

LINDENBERG; Ernst. Sal onthou word deur Katja, Karen, Nicolette en Greta. (Beeld - 06/07/2006)

LUBBE; Gideon. (me) Maria Magdalena LUBBE kontak (me) Heiltje Maria BASSON by 012-996-1047 oor aanneming van Gideon. (Beeld - 30/06,01,03/07/2006)

LUBBE; Johannes Cecil, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Noordelike Pretoria, 06/07/2006, 14:00 # 13:00, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 05/07/2006)

MALAN; Jacob Jacobus (73jr), in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: APK Kerk, Nigel, 11/07/2006, 12:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 10/07/2006)

MARAIS; Abraham Johannes (Awie) (57jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Hatfield, Pretoria, 26/07/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 25/07/2006)

MARAIS; Ria. Dankdiens: Wesleyan Church, Serenestraat, Garsfontein, Pretoria, 12/07/2006, 14:00 # 12:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld –11/07/2006)

MEIRING; Albertina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Daspoort, Pretoria, 14/07/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld –13/07/2006)

MINKLEY; Martha Sophia (63jr), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: VE Kerk, Elofsdal, 21/07/2006, 14:00. Veras. (Beeld – 21/07/2006)

MINNY; Rhona. Verassingsdiens: Lutherse Kerk, Pioneerstraat, New Germany, Kwazulu Natal provinsie, 14/07/2006. Suster van Lillian en Betty. (Beeld -15/07/2006)

MURPHY; Kevin Michael (56jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Garsfontein, Pretoria, 19/07/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 17/07/2006)

ODENDAAL; Helena Johanna, in lewe van Peace Haven, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Peace Haven, 26/07/2006, 10:00. Veras. (Beeld – 25/07/2006)

OLDEWAGE; Leané * 18/03/2002. Sarel Carel HÖLL kontak Hanti VAN EYK by 079-213-1861 oor aanneming van Leané. (Beeld – 18,19,20/07/2006)

PIENAAR; Marthinus Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Hartebeeshoek, 13/07/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld -13/07/2006)

PIETERSE; Joan, in lewe van Johannesburg. Verassingsdiens: Rosebank Uniekerk, 27/07/2006, 11:30. (Beeld – 27/07/2006)

POTGIETER; Aletta Johanna Susanna (85jr) * SMITH, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Susan Strijdom Aftree-Oord, Colbyn, Pretoria, 05/07/2006, 14:00. (Beeld - 04/07/2006)

POTGIETER; Anita * STEYN (45jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Monumentpark, Pretoria, 07/07/2006, 10:00. (Beeld - 05/07/2006)

POTGIETER; Johannes Dawid, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Cypress, Benoni, Gauteng provinsie, 20/07/2006, 14:00. (Beeld – 19/07/2006)

PRETORIUS; Johannes Lodewicus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Herlewing Sentrum, Mayville, Pretoria, 19/07/2006, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 19/07/2006)

PRETORIUS; Marie-Madeleine Yvonne, in lewe van Pretoria. Heilige Mis: Catholic Church of the Presentation, Veronica straat, Montana, Pretoria, 26/07/2006, 11:00. Veras. Donasies: Pretoria Sungardens Hospitium, Posbus 90554, Garsfontein, Pretoria. (Beeld – 24/07/2006)

QUASS; Ferdie (58jr), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Suid-Oos Pretoria, Stellastraat, 20/07/2006, 14:00. Ons dank aan almal met die ondersteuning na Ferdie se afsterwe, van Hannelie, Sunelle, Fransie en Marie-Louise. (Beeld – 19,28/07/2006)

RETIEF; Johannes Petrus, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Roudiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, Gauteng provinsie, 05/07/2006, 11:00. Veras. (Beeld - 05/07/2006)

RETIEF; Margaretha, in lewe van Boksburg-Noord, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NA Kerk, Boksburg-Noord, Derdestraat, 10/07/2006, 11:00. Voordiens: Sesdestraat 70, Boksburg-Noord, 09:30. (Beeld - 07/07/2006)

ROBERTS; Maria Johanna, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Birchleigh, Kempton Park, 21/07/2006, 10:00. (Beeld – 21/07/2006)

ROSEMA; Anna + 01/07/2006, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Geref Kerk, Alkantrant, Koelmanweg 168, Ashley Gardens, Pretoria, 06/07/2006, 11:00 # 10:00, Pretoria-Oos, Begraafplaas. Betreur deur Dick en Maxine ROSEMA, Roelie en Dientjie ROSEMA, Hennie en Tieneke LE ROUX, Carl en Ankie ROUX, kleinkinders en agterkleinkinders. (Beeld – 04,05/07/2006)

ROUX; Marthunis Crous (Tienie), in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Faerie Glen, Glenwoodweg 429, Faerie Glen, Pretoria, 11/07/2006, 10:00. Veras. (Beeld -10/07/2006)

SAAIMAN; Izak, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 05/07/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 04/07/2006)

SCHÄFER; Genny. Dankdiens: AGS Centurion, Alethaelaan 145, Lyttelton, Pretoria, 21/07/2006, 13:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 19/07/2006)

SCHEEPERS; Olga Hölting, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: St Hildas Anglican Church, H F Verwoerdrylaan, Gezina, Pretoria, 14/07/2006, 13:00. (Beeld - 13/07/2006)

SCHNACKENBERG; Johannes. Dankdiens: Lutherse Kerk, h v Arcadia- en Eastwoodstraat, Arcadia, Pretoria, 07/07/2006, 14:00. Donasies: Welsyn van u keuse. Kontak: Aldo, 082-619-1377(Beeld - 07/07/2006)

SCHOLTZ; Isabella Maria, in lewe van Avondrus, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk Vereeniging, 21/07/2006, 13:00 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld - 20/07/2006)

SCHREUDER; Corrie, in lewe van Fleurenville Aftree-Oord, Pretoria. Begrafnisdiens: Fleurenville Aftree-Oord, 07/07/2006, 14:00 # 12:30, Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 07/07/2006)

SHARPE; Petronella Margarita (Patsy), in lewe van Pretoria. Roudiens: Rebeccastraat Kapel, Pretoria, Rebeccastraat, Pretoria-Wes, 18/07/2006, 11:00. Veras. Donasies: Louis Botha Kinderhuis, Posbus 11411, Queenswood, Pretoria, 0121. (Beeld – 15/07/2006)

SMIT; Martin, in lewe van Paradysstrand, Oos-Kaapprovinsie. Aan al die familie en vriende, dankie dat u daar was met die afsterwe van my Vader. (Beeld – 14/07/2006)

SMITH; {Brigadier} Christoffel Johannes (70jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 25/07/2006, 10:00. (Beeld – 25/07/2006)

SÖHNGE; {Prof} A P G (Gerrie) (92jr), Dedda sal onthou word deur Eugénie en Estelle. Gedenkdiens: Talani, Helderberg Village, Somerset-Wes, Wes Kaapprovinsie, 21/07/2006, 10:30. Veras. (Beeld – 20/07/2006)

STEENKAMP; Nivana Michyla. Jacques Fritzichalt STEENKAMP, ID-760830 5023 080, kontak dringend vir Yvette by 012-470-7526 k/u oor Van verandering van Nivana Michyla. (Beeld – 18,19,20/07/2006)

STEGMANN; Matthys Cornelius (77jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 25/07/2006, 13:00. (Beeld – 25/07/2006)

STEYN; Danette (27jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Stellastraat, 07/07/2006, 11:00. (Beeld - 06/07/2006)

STEYN; William, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NAK Sentraal, 18/07/2006, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 15/07/2006)

SWANEPOEL; Muriel Boyd * DU TOIT 14/01/1928 + 23/07/206 (78jr). Sal onthou word deur Ester, Annette, Muriel, hul gades en kleinkinders. (Beeld – 25,26/07/2006)

URION; Debra Naomi, ID-950306 0254 087. (mej) Anna URION, ID-700304 0937 085 kontak Pieter Johannes TALJAARD, ID-620205 5088 088 oor aanneming van dogter Debra. (Beeld - 03/07/2006)

VAN DEN BERG; {Ds} Jacobus Marthinus, in lewe van Jasmyn Aftree-Oord, Pretoria. Teraardbestelling: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 24/07/2006, 09:30 gevolg deur Roudiens te NG Kerk, Wonderboom, Pretoria. (Beeld – 21/07/2006)

VAN DEN BERG; Jane Petronella, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Booysens, Pretoria, 06/07/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 05/07/2006)

VAN DER MERWE; Johannes Hendrik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Waverley-Oos, Pretoria, 10/07/2006, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 10/07/2006)

VAN DER MERWE; R. Benjamin VAN DER MERWE, ID-550730 5051 087, kontak dringend L CORNELIUS by 083-783-1809 oor die afteken van jou seun R van der MERWE. (Beeld – 03,04,10,11,12,13,14/07/2006)

VAN DER WALT; Johanna Fredrika, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Derdepoort, Pretoria, 29/07/2006, 09:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 27/07/2006)

VAN DER WESTHUIZEN; Lalie, in lewe van Wonderboom-Suid, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Magaliesford, Killicklaan 734, Mayville, Pretoria, 18/07/2006, 12:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 17/07/2006)

VAN EMMENIS; Christiaan Albertus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Witfield, Lowtherstraat, Boksburg, 20/07/2006, 12:00. (Beeld – 19/07/2006)

VAN HEERDEN; Maria Elizabeth (95jr), in lewe van Pretoria. Begrafnissdiens: Huis Annezel, Pretoria, 12/07/2006, 14:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 11/07/2006)

VAN LEERSUM; Johannes Antoni (Johan) * 08/12/1949 + 24/07/2006, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Lyttelton, Pretoria, 01/08/2006, 10:00 # Ou Irene Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 28,29/07/2006)

VAN NIEKERK; Jan Albert, in lewe van Pretoria. Roudiens: AGS Ben Swart Lofdal, Gezina, Pretoria, 13/07/2006, 11:00 # 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 12/07/2006)

VAN NIEWENHUIZEN; Petrus Bernardus (Pieter), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Rietfontein-Suid, Pretoria, 10/07/2006, 13:00. Donasies: NG Kerk, Rietfontein-Suid vir die sendingwerk in Laudium. (Beeld - 10/07/2006)

VAN ZYL; Cornelia Elizabeth (Bibi) (60jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Andrew Murry Gemeente, Muckleneuk, Pretoria, 07/07/2006, 10:00. (Beeld - 06/07/2006)

VAN ZYL; Dennis Eugene + Nelspruit, Limpopo provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Westergloed, Koraalboomstraat, West Acres, Nelspruit, 06/07/2006, 11:00. Sy kollegas van Forest Fire Association en Working on Fire dink aan sy vrou Annelie en familie. (Beeld - 06/07/2006)

VENTER; Jan Hendrik Visse, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wapadrand, Pretoria, 28/07/2006, 14:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/07/2006)

VERMAAK; Solomon Jacobus (Sollie) * 04/03/1932 + 21/07/2006, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Geref Kerk, Wapadrand, Pretoria, 25/07/2006, 11:00. Veras. (Beeld – 25/07/2006)

VICTOR; Jacques * 31/03/1981 + 26/07/1996. Word nog onthou deur Mamma en Jean-Pierre. (Beeld – 26/07/2006)

VILJOEN; Juanita Belinda, ID-900409 0033 005. Adel VILJOEN * KRUGER, ID-720407 0007 084 kontak dringend die Ondersteuningsraad te Modimolle (Nylstroom), Limpopo provinsie, by 014-717-3594 oor die aanneming van jou dogter Juanita. (Beeld – 12,19/07/2006)

WAGNER; Anna Christina Petronella * ROUX (78jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waterkloofrif, Pretoria, 12/07/2006, 10:00. (Beeld – 11/07/2006)

WAGNER; Mathilda Emilie, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Riviera, Pretoria, 07/07/2006, 13:00. (Beeld - 06/07/2006)

WESSELS; Susanna Magdalena * VAN JAARSVELD, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: APK Kerk, Vanderbijlpark, 19/07/2006, 14:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas. (Beeld – 18/07/2006)

WIEGAND; Maria Magdalena, in lewe van Huis Meyerton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Drie Riviere-Oos, Vereeniging, Gauteng provinsie, 21/07/2006, 10:00 # Meyerton Begraafplaas. (Beeld – 2/07/2006)

WINDE; Elsie Aletta, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg-Oos h v Paul Krugerstraat en Veertiendelaan, 28/07/2006, 10:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 27/07/2006)

WISE; Harry, in lewe van Alberton, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Sun Gardens Kapel, 14/07/2006, 10:00. (Beeld –12/07/2006)

Print Email

2000 to 2029