Beeld

Beeld 2006 06 June

ANGELOPULO; Pelops Basil. Funeral Service: Greek Orthodox Church, c o Lynnwood- and Roper Street, Pretoria 26/06/2010, 09:30. (Beeld – 25/06/2010)

BEKKER; Jeanette Silvia (Nettie), in lewe van Pretoria. Roudiens: Geref Kerk, Brooklyn, Pretoria, 03/07/2010, 11:00. (Beeld – 28/06/2010)

BENEKE; Victoria Maria * 07/03/1937 + 17/06/2010, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Voortrekkerhoogte Begraafplaas, Pretoria, 26/06/2010, 10:00. Roudiens: NG Kerk, Pierre van Ryneveld, Pretoria, 26/06/2010, 11:00. (Beeld – 24, 25/06/2010)

BESTER; Jurie Johannes Hugo, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Wonder Villas Aftree-oord, Pretoria, 07/06/2010, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 04/06/2010)

BLUNDEN; Thomas, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Witfield, Lowtherstraat, Boksburg, 17/06/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 1506/2010)

BOOYSEN; Alida * 02/03/1955 + 29/05/2010, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 04/06/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 03/06/2010)

BOOZEN; Anna Maria Magdalena, ID-770530 0031 082 kontak dringend vir Joel Johannes HART, ID-560331 5766 085 by 079-486-0793 oor afhandeling van egskeiding. (Beeld – 09/06/2010)

CARNIE; Alexander Taylor * 30/09/1920 + 27/06/2010.Verassings: St Columbas's Prebiteriaanse Kerk, Hildastraat 327, Hatfield, Pretoria, 02/07/2010, 10:00. (Beeld – 30/06, 01/07/2010)

CILLIERS; Richard (Wollie), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 02/07/2010, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 01/07/2010)

COETZEE; {Dr} Loutjie * 25/02/1925. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 17/06/2010, 09:30. Erediens: Geref Kerk, Waterkloofrand, h v Dey- en Langestraat, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 17/06/2010, 11:00. (Beeld – 15/06/2010)

COETZER; Cornelus Johannes (oom Nollie), in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Rooihuiskraal, Hofsangerweg 142, Pretoria, 04/06/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 02/06/2010)

DE VILLIERS; Maria Johanna Magdalena (Dalene), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 10/06/2010, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 10/06/2010)

DEMPERS; Elizabeth Magaretha, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 07/06/2010, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 05/06/2010)

DENYSSCHEN; Rachel Catharina, in lewe van Danville, Pretoria. Grafdiens: Silverton Begraafplaas, Pretoria, 17/06/2010, 13:00. Kerkdiens: APK Kerk, Wes-Moot, Pretoria, 17/06/2010, 15:00. (Beeld – 15/06/2010)

DIAS; Dominic Shane. David DIAS kontak dringend 072-738-6652 ivm die verandering van Dominic Shane se Van. (Beeld – 02/06/2010)

DU TOIT; {Sersant} Gert Johannes. Roudiens: NG Kerk, Holstraat, Forest Hill, Kwazulu Natal provinsie, 14/06/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 11/06/2010)

DU TOIT; André (S A) * 14/10/1949 + 22/06/2009. In Memoriam: Maatjie jy is vir altyd deel van my, Ammo en almal wat jou lief het. [Foto met berig]. (Beeld – 22/06/2010)

DU TOIT; Joey, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 10/06/2010, 12:30. Teraardbestelling privaat. (Beeld – 09/06/2010)

DURANDT; Louis Christiaan DURANDT, ID-740518 5067 083. Louise * BADENHORST, ID-750828 0174 082, laaste bekende adres was Stilfontein en voorheen Brakpan, kontak dringend vir Louis by 074-918-4410 ivm met hulle egskeidinsprosedures by Heidelberg, Gauteng provinsie. (Beeld – 30/06, 01/07/2010)

ERASMUS; Jochemus Rasmus (Emus) * 27/02/1930 + 17/06/2010. Hy laat na Connie, Carl, Berni en kleinseuns Kent en Emus. Gedenkdiens: NG Kerk Oosterlig, h v Judith- en Leastraat, Waterkloof Glen, Pretoria, 24/06/2010, 11:00. (Beeld – 23/06/2010)

ERASMUS; Theunis Christiaan Cronjé. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Totiusdal, h v Spioenkopstraat en Starkeylaan, Waverley, Pretoria, 03/06/2010, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 02/06/2010)

FERRIERA; Daniel Jacobus + 19/06/2005, in lewe van Brits, Noordwes provinsie. Ons mis Pappie baie, Magda TERRY, kleinkind Owen TERRY en agterkleinkind Chloe. (Beeld – 19/06/2010)

GERBER; Conrad Erasmus. Gedenkdiens: Sungardens Hospice Kapel, Pretoria, 26/06/2010, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 25/06/2010)

GRYLING; {Mnr} Hennie. Kontak dringend vir Crystel GRYLING, ID-900126 0217 087 by 079-010-2785 of 011-768-732 ivm egskeidingbriewe. (Beeld – 30/06, 01/07/2010)

JORDAAN; Johannes Stephanus Francois, in lewe van Capital Park, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Concordia, Capital Park, Pretoria, 02/06/2010, 10:00. Dit was 'n private Verassing. (Beeld – 07/06/2010)

KRUGER; Gerthardis (Grootjie). Roudiens: Geref Kerk, Eerstelaan verlenging, Edenvale, dist Germiston, Gauteng provinsie, 15/06/2010, 13:00. (Beeld – 14/06/2010)

LARKIN; Trevor Richard + 20/06/2010. Begrafnisdiens: NG Kerk Lynnwood, Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria, 24/06/2010, 14:00. Dankbetuiging: Ons dank aan Sungardens Hospice vir hulle liefde en sorg. Donasies: Hospice. (Beeld – 23/06/2010)

LE ROUX; {Adv} S C (Seef) (63) * 29/05/2010. Met liefdevolle herinnering aan Seef van Ina, kinders en kleinkinders. (Beeld – 11/06/2010)

MOUTON; Susanna Jacoba * 06/06/1913 + 19/06/2010, voorheen van Lynnwood Aftree-Oord, Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Hermanus, Wes-Kaap provinsie, 24/06/2010, 10:00. (Beeld – 22/06/2010)

OCHSE; William Lennox * 29/10/1957 + 22/06/2010. Memorial Service: Voortrekkerhoogte, Pretoria, 25/06/2010, 1000. (Beeld – 25/06/2010)

PELSER; Hester Maria , in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Primrose-Oos, Boksburg, Belhambrastraat, Germiston, Gauteng provinsie, 24/06/2010, 14:00. (Beeld – 23/06/2010)

PHEIFFER; Joachem Hendrik (Hennie), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, Pretoria, 11/06/2010, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 10/06/2010)

POTGIETER; Justin Alexander * 18/11/2009. Martie POTGIETER, ID-840212 0319 082 en die natuurlike Vader kontak dringend vir {Mej} J MEIRING van CMR Wonderboom by 012-567-4551 of 076-094-3702 oor aanneming van Justin. (Beeld – 28/06/2010)

RENS; Duglas Stephan + 25/06/2010, in lewe van die plaas Mareheki Ranch, Rietfontein, Hammanskraal, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: Capital City Church (3CI), Saalstraat 56, Swaelpoort, 02/07/2010, 11:00. Navrae: Yvonne, 083-739-9115. (Beeld – 29, 30/06/2010)

RETIEF; Alma Kruger * 22/02/1927 + 10/06/2010. Haar heengaan word diep betreur deur haar kinders, kleinkinders, broer, familie en vriende. Simpatie-betuigings: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. [Foto met berig]. (Beeld – 18, 19, 21/06/2010)

ROODT; Gerrie * 17/03/1943 + 06/06/2010. Ons sal jou altyd liefhê Anne-Marie, Sumarie en Mienkie. Gedenkdiens: NG Kerk, Waterkloof, Pretoria, 11/06/2010, 11:00. (Beeld – 09/06/2010)

ROOS; Johan. Kontak dringend vir S WASSERMAN by 083-268-6650 oor jou dogter gebore 08/03/2010 vir aanneming. (Beeld – 21, 22/06/2010)

ROOS; Paulus. Begrafnisdiens: Nuwe Apostoliese Kerk, Brentwood Park, Kempton Park, Gauteng provinsie, 02/07/2010, 12:00. (Beeld – 01/07/2010)

RUTHVEN; Pieter Boumerus, in lewe van Alberton, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Alberton-Wes, Foreststraat 11, Newe Redruth, 29/06/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 29/06/2010)

SCHOEMAN; Johanna Wilhelmina, in lewe van Elandspoort, Pretoria. Begrafnisdiens: Apostoliese Kerk, Apostel Eenheid, Mayville, Pretoria, 25/06/2010, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 24/06/2010)

SCOTT; P J. C J SCOTT * 04/01/1980 en R SCOTT * 23/05/1984, kontak dringend vir S WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van P J SCOTT. (Beeld – 04/06/2010)

SIEBERT; Pieter William, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Trinity Metodiste Kerk, 25/06/2010, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 24/06/2010)

STEYL; Jacob Hartogh (Jack), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hartbeespruit, Queenswood, Pretoria, 10/06/2010, 10:00 # 15:00, Alberton Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 09/06/2010)

STEYN; M E * 22/08/2006. F S STEYN * 20/03/1977 kontak dringend {Mevr} S WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van M.E. STEYN. (Beeld – 16, 17, 28/06/2010)

STEYN; S S * 05/07/2005. F S STEYN * 20/03/1977 kontak dringend {Mevr} S WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van S.S. STEYN. (Beeld – 16, 17, 28/06/2010)

STEYN; Wilhelmse Johannes Wessels. Liefdesdiens: Rebeccastraat Kapel, 01/07/2010, 12:00. Private Verassing. (Beeld – 30/06/2010)

TERBLANCHE; Hans. Kontak dringend 011-886-6067 ivm jou dogter * 11/05/2009. (Beeld – 22, 23, 24/06/2010)

THEART; Caitlin Maggie, ID-000628 0155 085. Frederik Hendrik THEART, ID-600507 5039 084 kontak dringend vir Ansie LOUW by 011-746-8300 oor aanneming van Caitlin Maggie. (Beeld – 09/06/2010)

THERON; Leo. Dankdiens: Geref Kerk, Wapadrand, Hoewe 3, Olympus, Pretoria, 04/06/2010, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 03/06/2010)

VAN BEMMEL; Gerrit, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pretoria-Oos-Moot, 11/06/2010, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 09/06/2010)

VAN COLLER; Elsie Catharina + 11/06/2010. Vrywillige Donasies aan Helpmekaarfonds by die Dienssentrum, Huis Herfsblaar. (Beeld – 1606/2010)

VAN DER WALT; Dirk Cornelis * 04/06/2010. Baie geluk aan DC en Karesa VAN DER WALT met die geboorte van Dirk Cornelis, van Vader, Moeder, Jana, Stefan en Jaconette. (Beeld – 09, 11/06/2010)

VAN DER WALT; Susanna Catharina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 11/06/2010, 09:30 # Silverton Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 10/06/2010)

VAN EEDEN, Julie. Dankie vir jou toegewydheid aan Edelstein en Bosman. Ons innige meegevoel aan familie en vriende met haar afsterwe 23/06/2010. (Beeld – 25/06/2010)

VAN HEERDEN; Verena, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 08/06/2010, 09:30. Kerkdiens: Geref Kerk, Montanapoort, Pretoria, 11:00. (Beeld – 08/06/2010)

VAN ROOYEN; Petronella, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 04/06/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 03/06/2010)

VAN SAND WYK; Sarel Gerhardus. Sarel OLIVIER kontak dringend vir Marietjie HATTING by 012-344-1291 oor aanneming van Sarel Gerhardus. (Beeld – 09, 10, 11/06/2010)

VAN ZYL; Johanna * POSTMA 16-03-1917 + 26/06/2010, voorheen BOLTMAN. (Beeld – 29/06/2010)

VORSTER; Sylvia Millicent (80) * ACHTERBERG, in lewe van Johannesburg. Verassingsdiens: Mosaik Kerk, Fairlands, 01/07/2010, 10:30. (Beeld – 30/06/2010)

WHITEHEAD; Laurence Alexander * 09/06/1931 + 27/05/2010. Gedenkdiens: Metodiste Kerk, Sunnyside, Pretoria, 04/06/2010, 12:00. (Beeld – 03/06/2010)

Print Email

2000 to 2029