Beeld

Beeld 2006 04 April

ALEXANDER; Christina Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witfontein, Pretoria, 15/04/2010, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 14/04/2010)

BOTHA; Alta, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wonderboom, Pretoria, 29/04/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 29/04/2010)

CILLIé; Elsie Catharina, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Haakdoornboom, Pretoria, 21/04/2010, 10:00. Privaat Verassing. (Beeld – 20/04/2010)

CILLIERS; Nicci * 11/08/1997. {Mnr} M VAN ZYL, biologiese vader van Nicci, kontak dringend {Mevr} M HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van Nicci. (Beeld – 10, 14, 15, 16/04/2010)

COETZEE; {Mnr} Louis Frederick, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: PPK, Nigel, 09/04/2010, 14:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 09/04/2010)

CRONJé; {Dr} Pieter, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Groenkloof, van Wouwstraat 75, Pretoria, 28/04/2010, 11:00. Donasies: Sungardens Hospice. (Beeld – 26/04/2010)

DE JAGER; Marchand * 23/12/1983 + 08/04/2009. Ons treur nog oor sy heengaan en sal altyd verlang van jou Ouers en Suster. [Foto met berig]. (Beeld – 08/04/2010)

DE SOUSA; {Mnr} J Moreira, ID-981127 5120 088. {Mnr} A J V MOREIRA kontak dringend vir {Mevr} J E DE LA ROIVIERE of {Mnr} P B DE LA ROIVIERE by 084-380-7952 oor aanneming van {Mnr} J Moreira. (Beeld – 20, 21, 22/04/2010)

DREYER; Juanieta Nadine. Deborah Gertruida STENGEL en Rupert DREYER kontak dringend 073-371-5823 oor aanneming van Juanieta Nadine. (Beeld – 16, 30/04/2010)

DU PLOOY; Maria Magdalena, in lewe van Dalview, Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Woord en Lewe, h v Trichardt- en Kingfisherstraat, Boksburg, 28/04/2010, 12:00 # Suidpark Begraafplaas, Boksburg. (Beeld – 26/04/2010)

EHLERS; Simone * 16/10/2004. {Mnr} Leon RADEMEYER kontak dringend vir Allen NORTJE by 084-603-6548 oor aanneming van Simone. (Beeld – 26, 27, 28/04/2010)

ERASMUS; Koos, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Silvertonkruin, Pretoria, 16/04/2010, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 16/04/2010)

ESTERHUIZEN; {Mevr} Catharina Magdalena, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Alfa & Omega Pinkstergemeente, Nigel, 14/04/2010, 12:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 14/04/2010)

FOURIE; Johannes Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Noord, 21/04/2010, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 20/04/2010)

FOURIE; Stefanus Abraham (Faan). Gedenkdiens: NG Kerk, Valleisig, h v Tipperaryweg en Mayosteeg, Faerie Glen, Pretoria, 16/04/2010, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 15/04/2010)

GEORGIO; Pearl Ryan, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: St John Fisher Parish Catholic Church, Borderweg 321, Lynnwood, Pretoria, 29/04/2010, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 28, 29/04/2010)

GRIESEL; {Mnr} J P GRIESEL kontak dringend die Potchefstroom Kinderhof by 018-294-1656, oor aanneming. (Beeld – 20/04/2010)

HOLLENBACH; Eugene * 01/03/1934 + 28/04/2010, in lewe van Valhalla, Pretoria. Gedenkdiens: St John's Methodist Church, h v Andries Pretorius- en Piet Retiefstraat, Voortrekkerhoogte, Pretoria, 03/05/2010, 11:00. (Beeld – 30/04/2010)

JANSEN VAN RENSBURG; Marius, in lewe van Leeukuil, Sannieshof, Pretoria. Begrafnisdiens: AP Kerk, Sannieshof, Pretoria, 22/04/2010, 10:00 # Sannieshof Begraafplaas. (Beeld – 20/04/2010)

JANSEN VAN VUUREN; Pieter Willem Adriaan, in lewe van Johannesburg. Gedenkdiens: Presbiteriaanse Kerk, h v Malibongwerylaan en Elisestraat, Ruiterhof, Johannesburg, 16/04/2010, 14:00. Privaat Verassing. (Beeld – 15/04/2010)

JORRISEN; Willemina Wijnanda, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 29/04/2010, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 26/04/2010)

JOUBERT; Hazel Kathleen, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Rebeccastraat Krematorium Kapel, Pretoria, 30/04/2010, 10:00. (Beeld – 30/04/2010)

KOEKEMOER; Jacob Frederik, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Bergsig, 28/04/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 26/04/2010)

KOTZé; Hilda Hendrina Johanna. Roudiens: Huis Eikelaan Kapel, Peter Mokabastraat 73, Potchefstroom, Noordwes provinsie, 07/04/2010, 11:00. (Beeld – 07/04/2010)

LUDEKE; Bianca * 02/01/1997. {Mnr} J LUDEKE kontak dringend vir Alet by 082-335-7763 oor aanneming van Bianca. (Beeld – 23/04/2010)

MATTHEE; Theo Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Waverley, Dertigstelaan, Villeria, Pretoria, 01/04/2010, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 01/04/2010)

MOLLETT; Hester Margretha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 23/04/2010, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 22/04/2010)

NAUDé; {Kol} Eric Michael, in lewe van Theresapark, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wonderpark, Berglaan, Amandasig, Pretoria, 23/04/2010, 11:00. Privaat Verassing. Donasies aan: Gideon Laers Akasia, Posbus 12827, Onderstepoort, 0110. (Beeld – 21/04/2010)

NN [LUDEKE?]; Bianca * 02/01/1997. {Mnr} J LUDEKE kontak dringend vir Anet by 082-335-7763 oor aanneming van Bianca. (Beeld – 01, 09, 16/04/2010)

PEENS; Jacobus, in lewe van Pretoria. Roudiens: VEK, Hermanstad, Pretoria, 09/04/2010, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 08/04/2010)

PREISS; Henry Joseph + 26/04/2010. Marie sadly wishes to inform family and friends of the passing of her beloved husband Henry. (Beeld – 30/04/2010)

REYNEKE; Adam Bruce * 20/10/1992 + 06/04/2010, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Choose Live Church, 25º 49' 126'' S & 28º 17' 31'' E, Rubensteinrylaan 589, Moreletapark, Pretoria, 13/04/2010, 14:30. (Beeld – 12/04/2010)

RHEDERS; Andre * 05/10/1992. Gerhard RHEDERS, ID-661018 5084 001, kontak dringend vir L DE BEER by 082-346-9582 paspoort inligting van Andre. (Beeld – 05, 06, 07/04/2010)

ROSSOUW; Lourens Marthinus Daniel * 15/08/1957 + 31/03/2010, in lewe van Murrayfield, Pretoria. Begrafnisdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 06/04/2010, 14:00. (Beeld – 05/04/2010)

ROUX; Elizabeth Annie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Petronella, Pretoria, 09/04/2010, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 08/04/2010)

SKEEN; Susanné * ROSSOUW. Dankdiens: NG Kerk, Wierdapark, Pretoria, 23/04/2010, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 22/04/2010)

SNYMAN; Hannetjie (88) + 27/04/2010, in lewe van Hartebeestfontein, Brits, Noordwes provinsie. Gedenkdiens: NG Kerk, Krokedilrivier, Ludorfstraat, Brits, 30/04/2010, 11:00. (Beeld – 29/04/2010)

STEYN; Aletta Magdalena (Lettie). Begrafnisdiens: Geref Kerk, Waterkloofrand, h v Lange- en Deystraat, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 23/04/2010, 11:30 # 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 20/04/2010)

STRYDOM; René, in lewe van Cullinan, distrik Pretoria. Dankdiens: Lewende Woord, Brummeria, Pretoria, 06/04/2010, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 01/04/2010)

SWART; Francois. Jan Jacobus SWART kontak dringend vir Tereza Shiela SWART by 076-351-2377 oor aansoek om 'n paspoort vir Jurgens. (Beeld – 10/04/2010)

VAN ASWEGEN; Jannie * 08/07/1949 + 24/04/2010, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, h v Kirkness- & Jorrisonstraat, 30/04/2010, 10:00. (Beeld – 29/04/2010)

VAN DER MERWE; Dave, in lewe van Riverclub, Randburg, Gauteng provinsie. My eggenoot, ons Vader en Oupa, jy sal gemis word deur Helen, Johan, Erika, Bianka, Tasca, Gawie en Claudia. Gedenkdiens: NH kerk, h v Dove- en Kerklaan, Ferndale, 19/04/2010, 11:00. Privaat Verassing. Aanwysings: www.funeralinfo.co.za. (Beeld – 15/04/2010)

VAN DER WALT; Neels – 03/01/1943 + 15/04/2010 en Susan * 31/03/1946 + 11/04/2010, in lewe van Bloemfontein, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bloemheuwel, Westdene, 21/04/2010, 11:00 # Bainsvlei Begraafplaas. [Foto van beide in Beeld]. (Beeld – 20/04/2010)

VAN HEERDEN; M C (Marin) * 10/02/1978 + Pine Haven –kruising, Krugersdorp, Gauteng provinsie. Ons gaan jou mis van Moekie Nelma, Jacques, Tian, Oumie Mercia en Oupa Martin, Henri, Michell, Matthew en Adam, familie en vriende. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Park-Oos deur {Ds} Braam KLOPPER, 06/04/2010, 13:00, h v High- en Eurekaweg, Kempton Park. Privaat Verassing. (Beeld – 01/04/2010)

VAN NIEKERK; Jana Ester, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 30/04/2010, 13:00 # Pretoria-Oos begraafplaas. (Beeld – 29/04/2010)

VAN ROOYEN; Petrus Adriaan, in lewe van Carltonville, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, h v Paul Kruger- en Vierdestraat, Boksburg-Noord, Gauteng provinsie, 20/04/2010, 11:00. Privaat Verassing. (Beeld – 19/04/2010)

VISSER; Paul. Roudiens: NH Kerk, Lorethastraat, Van Riebeeckpark, Kempton Park, Gauteng provinsie, 10/04/2010, 11:00. (Beeld – 08/04/2010)

WELKEN; Jurgens * 27/03/1949 + 19/03/2010. Ons Boetie ons sal jou baie mis, van jou susters Mariette en Rita WELKEN. Kontak: 082-576-4306. (Beeld – 10/04/2010)

WESSELS, Llevelyn Grant (Liev) * 09/10/1989 + 11/04/2010. Ons sal altyd aan jou dink Mom, Eddie, Ouma, Pierre, Rayno en Christine. [Foto met berig]. (Beeld – 15/04/2010)

Print Email

2000 to 2029