Beeld

Beeld 2006 03 March

AGRELLA; Nathan en Chanté. {Mnr} L TITMUS kontak dringend vir C VOSTER by 084-302-6330 of {Mevr} KOCK by die Vanderbijlpark Kinderhof oor die aanneming van Nathan en Chanté. (Beeld – 30/03/2010)

ALBERTS; Anna Maria Elizabeth (Bettie) * 16/02/1919 + 19/03/2010, in lewe van Pretoria. Sy sal onthou word deur haar man Van Zyl ALBERTS, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Verassingsdiens: Die Groenkloof Aftree-oord, 25/03/2010, 13:30. Private Verassing. (Beeld – 24, 25/03/2010)

AURET; Levina Catharina Magdalena (Vina). Gedenkdiens: NG Kerk, h v Lynnwoodweg en Kirknesstraat, Pretoria-Oos, 29/03/2010, 14:30. Privaat Verassing. (Beeld – 27/03/2010)

BARNARD; Shaun * 14/04/1992. Neels BARNARD kontak dringend vir Monique BARNARD ivm Shaun, by 083-332-4112. (Beeld – 16/03/2010)

BEUKES; Baby + 07/03/2010. Ons sal jou altyd in ons harte koester van jou suster Girly VISAGIE, broers Meyer en Johny BENCE en familie. (Beeld – 10/03/2010)

BEYERS; Frederik Willem (Frikkie), in lewe van Emmarentia, Johannesburg. Roudiens: Afrikaanse Presbiteriaanse Kerk, h v Malibongwe- en Elise straat, Randburg, Johannesburg, 09/03/2010, 11:00. (Beeld – 05, 06, 08, 09/03/2010)

BOELEMA; {Dr} Bernard Henri * 19/03/2010. Geliefde pa van Bernard Alle en skoondogter Christa. E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. (Beeld – 30/03/2010)

BOTES; André, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Elarduspark, Frelonstraat 547, Pretoria. Verassing privaat. (Beeld – 01/03/2010)

BREYTENBACH; Talitha Koemi + 24/02/2010. Moeder en ouma sal altyd in ons gedagtes wees, Marianne, Vernon, Tanya en Jan. Roudiens: Safarie Kwekery Kapel, Lynnwoodweg, Lynnwoodrif, Pretoria, 03/03/2010, 11:00. Verassing privaat. (Beeld – 03/03/2010)

CONRADIE; M * 05/03/2003. C CONRADIE is op soek na die biologiese vader van M CONRADIE vir aannemings doeleindes. (Beeld – 01, 02, 03/03/2010)

DE VILLIERS; Johannes Jacobus van Eeden. Begrafnisdiens: Vergenoeg Aftree-oord, Dienssentrumsaal, 03/03/2010, 13:30 # 12:00, Thaba Tswane (Voortrekkerhoogte) Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 03/03/2010)

ELS; Paul Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria-Tuine, 10/03/2010, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 09/03/2010)

FöLCHER; Catharina. Cornelia GOUWS, voorheen van Waterbok Hof 16, Bellavistastraat, Turffontein, Johannesburg OF Linda Charmaine GOUWS kontak dringend vir Rita KRAUSE by IDH by 011-812-1050 met verwysing H1102. (Beeld – 26/03/2010)

FUTCHER; Barbara, in lewe van Rustenburg, Noordwes provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Northmead, Cypresstraat, Benoni, Gauteng provinsie, 17/03/2010, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 16/03/2010)

GRAUPNER; Carol-Anne * 19/01/2010. {Mnr} V WEBB (38) kontak dringend vir {Br} M KRUGER by 011-679-4474 of 083-272-8902 ivm toestemming tot aanneming van u biologiese kind Carol-Anne. (Beeld – 03, 04, 05/03/2010)

GREEFF; Jan Hendrik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 12/03/2010, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 12/03/2010) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria-Noord, 012-565-4269.

HANSEN; Elke + 27/02/2010. Ons dank aan almal bedank wat vir Elke, Brigitte, Hans bygestaan tydens haar siekte. Ons sal haar baie mis Brigitte, Hans, Pippa en Sandy. Verassingsdiens: Dit sal privaat plaas vind. Dankie Brigitte HANSEN en Hans WEISS. (Beeld – 04/03/2010)

HEUNIS; Emily Hobhouse * 09/06/1927 + 13/03/2010, in lewe van Strubenkop, Lynnwood, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussex Laan, Pretoria, 19/03/2010, 11:00. Privaat Verassing (Beeld – 18/03/2010)

HEUNIS; Ernest Alfred (Basie) * 23/05/1923 + 02/03/2010 (voormalige besturende direkteur van Silverton Tannery, kranige kantman van Suidwestelike Distrikte teen 1949 All Blacks, die Maties en Rhodes Universiteite) in lewe van Strubenkop, Lynnwood, Pretoria. Ons sal jou baie mis, van jou vrou Emily *ROSSOUW, kinders Linda, Ernest, Chris en Marie-Louise en agt kleinkinders. Ons sal jou met liefde onthou van Dolf, Mariette, Suzette, Corne, Phillip-Rossouw, Jean-Marie, Emily, Jan-Hendrik en Sebastiaan. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwood, 08/03/2010, 14:00. Sy assa sal by die Boesmanrivier gestrooi word. (Beeld – 04, 05/03/2010)

KAPP; Aletta Catharina (Kappie). Roudiens: NG Kerk, Boksburg Park, Gauteng provinsie, Andrew Straat, Libradene, 13/03/2010, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 10/03/2010)

KEMP; Cecile * 21/03/1925 + 07/03/2010, in lewe van Pretoria, vroeër van Bloemfontein. Dankdiens: NG Kerk, Valleisig, Faery Glen, Pretoria, 12/03/2010, 12:00. [Foto met berig}. (Beeld – 11/03/2010)

LE ROUX; Petronella Maria * 09/06/1936 + 24/02/2010. Foto met berig. (Beeld – 02/03/2010)

LEE; Tommy + 02/03/2010. Ons sal Tommy se vriendskap mis, van Leon, Sharron, die VAN DER VYVER familie en direkteure en personeel van African Kingdom Holdings & Serengeti. (Beeld – 09/03/2010)

LOTTERING; Gerhardus Petrus Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 02/03/2010, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 01/03/2010)

LYONS; Mark Petrus (Seun), in lewe van Elspark, Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 04/03/2010, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Boksburg. (Beeld – 03/03/2010)

NIENABER; Maria Jacoba (Babsie), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wapadrand, Pretoria, 19/03/2010, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 19/03/2010)

NN (LUDEKE?); Bianca * 02/01/1997. {Mnr} J LUDEKE kontak dringend vir Anet by 082-335-7763 oor aanneming van Bianca. (Beeld – 26/03/2010)

NN; Bianca * 02/01/1997. {Mnr} J LUDEKE kontak dringend vir Anet by 082-335-7763 oor aanneming van Bianca. (Beeld – 19/03/2010)

NN; Nicci. M. VAN ZYL kontak dringend 072-671-6650 oor aanneming van Nicci. (Beeld – 08/03/2010)

OOSTHUIZEN; {Ds} Wessel C, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 12/03/2010, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 11/03/2010)

OOSTHUIZEN; Brain, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Eastgate Christian Church, 09/03/2010, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 08/03/2010)

OOSTHUIZEN; G C (Pippen/ Gert) * 18/06/1922 + 20/03/2010, van Patterson, Bulawayo, Queenstown, Alice, Westville/ Durban en De Oude Westhof in Bellville. Ons sal hom altyd onthou van Carel, Sonja en kinders, Cornel, Alex en Nikki; Rudolf en Rens en kinders Rudolf, Ruan en Chaira; Gerdus, Petro en kinders Gerdus, Retha en Nelia. Dankdiens: De Oude Westhof Aftree-oord, 26/03/2010, 10:30. (Beeld – 24/03/2010)

PAGE; Andries Roodt (André). Begrafnisdiens: NG Kerk, Lanciastraat 269, Lynnwoodrif, Pretoria, 19/03/2010, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 18/03/2010)

RADEMEYER; Joyce (87) * 13/02/1923 + 07/03/2010, in lewe van De Wetsdorp, Vrystaat provinsie, voorheen Rustenburg, Noordwes provinsie. Begrafnisdiens: NG Gemeente Magaliesburg, 13/03/2010, 10:00 # Magaliesburg Begraafplaas, Noordwes provinsie. [Foto met berig}. (Beeld – 10, 09/03/2010)

SMIT; Lewies * 12/02/1950 + 12/03/2010. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Spioenkop, Walkerville, Meyerton distrik, Gauteng provinsie, 17/03/2010, 11:00. Begrafnis op Familieplaas. (Beeld – 16/03/2010)

SMIT; Walter + 04/03/2010, in lewe van Willows, Pretoria. Ons sal Pappa altyd onthou Shaughnie, Clive, Peter-John, Shaughn en Eugene. Gedenkdiens: Willow Methodist Kerk, Willow, 08/03/2010, 11:00. (Beeld – 06/03/2010)

STANDER; Marki. {Mnr} Anton STANDER * 02/03/1989, kontak dringend die CMR Johannesburg, Geneva ANDREWS by 011-942-1023 oor aanneming van Marki. (Beeld – 22, 23, 24/03/2010)

VAN DEN BERGH; Marilise Wema. Begrafnisdiens: Lewende Woord Westerlig, 13/03/2010, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 12/03/2010)

VAN GELDER; Hilda (Moeke) * LEEMANS, 03/10/1924 + 09/03/2010. Ons innige meegevoel van jou man en kinders, Gê, Trudy, Jerry, David, Nicci, Vincent, Tarryn en Sasha. (Beeld – 11/03/2010)

VAN NIEKERK; Julie. Roudiens: Metodiste Kerk, Murreystraat, Brooklyn, Pretoria, 29/03/2010, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 26/03/2010)

VAN WYK; Willem Petrus Johannes * 26/06/1934 + 09/03/2010, voorheen van Panorama, huidig van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Doornpoort Kapel, Boababstraat, Doornpoort, Pretoria, 16/03/2010, 11:00. Verassing privaat. (Beeld – 15/03/2010)

VISAGIE; Catherina Magdalena (Rina) * JOUBERT, 03/08/1934 + 27/02/2010. Roudiens: Geref Kerk, Pretorius Straat 12, Heidelberg, Gauteng provinsie, 04/03/2010, 14:00. Teraardbestelling privaat. Kontak: Madelien 016-349-2834. (Beeld – 03, 04/03/2010)

VON ALLEMANN; Trudie * DE WAAL, 13/07/1962 + 26/02/2010, in lewe van Gezina, Pretoria. Gedenkdiens: AGS Moot, Veertiendestraat, 05/03/2010, 11:00. (Beeld – 04/03/2010)

WECK; Immo * 17/05/1944 + 20100320. Pa ons almal mis jou innig, Joan, Gabi, Rene, Vena, Charles, Alexis en Nikita. (Beeld – 24/03/2010)

Print Email

2000 to 2029