Beeld

Beeld 2006 02 February

AMBROGIO; Lynette, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, Kempton Park, 06/02/2006, 11:00. Veras. (Beeld - 04/02/2006)

AREND; Manuels +05/02/2005. Word onthou deur Ruthie, Henk, Jean, Magda, Soekie en kleinkinders. (Beeld - 04/02/2006)

ARLOW; Hennie, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Greymont, 25/02/2006, 10:00. (Beeld - 23/02/2006)

BAKER; Gert Johannes, in lewe van Waverley, Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Totiusdal, Pretoria, 24/02/2006, 11:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 22/02/2006)

BALT; Christiaan Beyers, in lewe van Waverley, Pretoria. Verassingsdiens: Grobbelaars & Church Street Kapel, Riviera, Pretoria, 13/02/2006, 10:00. (Beeld - 10/02/2006)

BASSON; Tannie Japie, in lewe van Palms Renaissance, Silverton, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Skuilkrans, Jan Albertstraat, Val de Grace, 17/02/2006, 15:00 # 14:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 16/02/2006)

BEKKER; Marie + 21/02/2006. Oorleef deur dogter Hendi, skoonseun Jannie, kleinkinders Rudolph en Monja. [Donasies:] Acres of Love. (Beeld - 24,25/02/2006)

BEZUIDENHOUT; Marthinus Martens Willem Johannes, in lewe van Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo provinsie. Begrafnisdiens: PPK Kerk, Zeilerlaan, Pretoria-Wes, 20/02/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 20/02/2006)

BLOMERUS; Pieter Marius, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Edenvale, distrik Germiston, Gauteng provinsie, 08/02/2006, 14:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 07/02/2006)

BOSHOFF; (ds) Hercules (Cules) (28) + 15/02/2006 (vliegongeluk) naby Secunda-lughawe, Mpumalanga provinsie. Oorleef deur ouers (ds) Frans en (mevr) Theodora BOSHOFF. (Beeld - 16/02/2006)

BOTHA; Charles (72) en Joey (70) + ±07/02/2006, vermoor op hul Plaas tussen Vaalwater en Mookgopong (Naboomspruit), Limpopo provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Vaalwater, 17/02/2006 # Kaalvallei Familiebegraafplaas. (Beeld - 18/02/2006)

BOUWER; Tilana, ID-800209 0010 081, asook die biologiese Vader van Imanual Martiens BOUWER, kontak dringend vir Charmaine FOURIE van die Ondersteuningsraad Pretoria by 012-325-2320. (Beeld - 03,04,06/02/2006)

BRUNNETTE; Agnes, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Christ The King Parish, Wrenstraat, Queenswood, Pretoria, 24/02/2006, 10:00. Veras. (Beeld - 24/02/2006)

CAMPBELL; George, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Monumentpark, h v Eland- en Okapiweg, Pretoria, 02/02/2006, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 01/02/2006)

COETZEE; Gertruida Elizabeth (84) * DU PLESSIS, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elarduspark, Pretoria, 10/02/2006, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 08/02/2006)

COUSINS; Mike, in lewe van Centurion, Pretoria. Dankdiens: Lewende Woord, Centurion, Riverviewstraat, Clubview, Pretoria, 24/02/2006, 11:00. Veras. (Beeld - 23/02/2006)

CRAUSE; Robin, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, Kempton Park, 24/02/2006, 11:00. Veras. (Beeld - 23/02/2006)

DE KOKER; Sarel Gabriel Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Pinkster Christen Kerk, Parktown, Pretoria, 24/02/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 23/02/2006)

DE LA ROUVIERE; Louis, ID-720317 5190 084, kontak Suzette by 082-414-6996 oor aanneming van Leo-andre * 30/07/1997. (Beeld - 27,28/02/2006)

DE SWARDT; Amanda Magdalena, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Park-Wes, 02/03/2006, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 28/02/2006)

DE VILLIERS; Gideon, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 22/02/2006, 09:30. (Beeld - 21/02/2006)

DIPPENAAR; Natasha, kontak (mevr) PIENAAR by 016-323-2207 oor aanneming van Katelynn DIPPENAAR * 27/01/2002. (Beeld - 09,10/02/2006)

DU PLESSIS; Elizabeth Anna Maria, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Vereeniging, 10/02/2006, 14:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld - 09/02/2006)

DU PLESSIS; Neethling + 15/02/2005. Onthou deur jou Ouers. (Beeld - 15/02/2006)

DU PREEZ; Richard, oor aanneming van genoemde, skakel Peet en Wilma by 082-459-4781. (Beeld - 17,24/02/2006)

DU TOIT; Johnny * 01/04/1926 + 01/02/2006, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Primrose Heuwel, 07/02/2006, 13:00 # Primrose Begraafplaas. [Donasies:] Hospice. Oorleef deur Jeria (sr), Jeria (jr), Tony, Alicia en Neilen. [Kontak no:] 011-482-8837. (Beeld – 04,07/022006)

ERASMUS; Margaret Elizabeth + 05/02/2006, in lewe van Blairgowrie, Johannesburg. Verassingsdiens: Doves Fourways Kapel, 09/02/2006, 13:00. Oorleef deur Erasmus- en Stander families. (Beeld - 07,08,09/02/2006)

ESTERHUIZEN; Petronella, in lewe van Pretoria-Noord. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 06/02/2006, 13:00. Roudiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria-Noord , 06/02/2006, 14:00. (Beeld - 04/02/2006)

ESTERHUYSEN; Nicolaas Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Emmanuel, Kempton Park, 02/02/2006, 11:00 # Bredell Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 01/02/2006)

FOURIE; Jacques, kontak vir Joan NATHANSON by 011-341-0687 oor aanneming van sy kind. (Beeld - 07,08,09/02/2006)

GOOSEN; Martie (Koekie), in lewe van Primrose, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Teraardbestelling: Wespark Begraafplaas, Johannesburg, 08/02/2006, 10:00. Roudiens: Geref Kerk, h v Churchill- en Roosstrate, Primrose, distrik Germiston, 08/02/2006, 12:00. (Beeld - 07/02/2006)

GREYLING; Johan Coenraad, in lewe van Brackendowns, Alberton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Turffontein, Johannesburg, h v Biccard- en Presidentstraat, 23/02/2006, 10:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld –22/02/2006)

HAUPTFLEISCH; Norma Jennings, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Birchleigh, Kempton Park , 03/02/2006, 10:30. (Beeld - 02/02/2006)

HEUNIS; Chris * 20/04/1927 + 27/01/2006, Ons dank aan almal vir hul ondersteuning met Chris se afsterwe, Alida, kinders en kleinkinders. (Beeld - 27/02/2006)

HOFMEYR; Phillis Getrude, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Oosgemeente, Nigel, 15/02/2006, 13:30 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 11/02/2006)

JACOBS; Jan Antonie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Garsfontein, Pretoria, 17/02/2006, 13:00 # Pretoria-Oos. (Beeld - 16/02/2006)

JANSE VAN RENSBURG; Pinkie, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Voortrekkermonument Kapel, Pretoria, 25/02/2006, 11:00. Veras. (Beeld - 22/02/2006)

JANSE VAN VUUREN; Anna Christina, in lewe van Groblersdal, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens:.NH Kerk, Groblersdal, 21/02/2006, 11:00 # Groblersdal Begraafplaas. [Donasies:] Wenakker Werksentrum. (Beeld - 17/02/2006)

KRUGER; Jan, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Lyttelton-Noord, Monumentlaan, Pretoria, 22/02/2006, 11:00. (Beeld - 21/02/2006)

KRUGER; Marius, ID-720714 5011 080, kontak vir Annelie by 012-804-1928 oor aanneming van Gerald KRUGER * 13/02/1999 en Morne KRUGER * 28/08/2000. (Beeld - 07,08,09/02/2006)

LAAS; Elizabeth Francina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Gezina, Pretoria, 17/02/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria-Wes. (Beeld - 16/02/2006)

LE ROUX; Frederick Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Villieria-Oos, Pretoria, 16/02/2006, 09:30 # 11:00, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 15/02/2006)

LOURENS; Nicolaas Gerhardus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 21/02/2006, 09:30. (Beeld - 20/02/2006)

LOUW; Adrie en Hendrik, kontak (mevr) PIENAAR by 016-363-2207 oor aanneming van Hein LOUW * 07/04/2000. (Beeld - 09,10/02/2006)

LOUW; Dries + 12/02/2005. Gedenkdiens: Krantz-kloof NG Kerk, Long-wood weg 17, Kloof, Durban, KwaZulu Natal provinsie, 17/02/2006, 14:00. (Beeld - 16/02/2006)

LOUW; Leon Pieter, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Arconpark, Vereeniging, 11/02/2006, 12:00. (Beeld - 11/02/2006)

MARAIS; Nic, in lewe van De Wildt, Noord-Wes provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Renéstraat, Akasia, Pretoria, 09/02/2006, 12:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 08/02/2006)

MARé; Margaret, in lewe van Bethal, Mpumalanga provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Montana, Pretoria-Noord, 27/02/2006, 14:00. (Beeld - 25/02/2006)

MAUER; Antonette Marlene (22) * 02/04/1985 + 10/02/2006, in lewe van Gerhardsville, Erasmia, Centurion, Pretoria. Begrafnisdiens: Baptiste Kerk, Jack Hindonstraat, Pretoria-Noord, 21/02/2006, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Andeon, Pretoria. Oorleef deur haar moeder Joey COETZER, stiefpa Deon COETZER & haar vriend Anton BERGSMAN. (Beeld - 13,20/02/2006)

McDONALD; Baby, in lewe van Dalview, Brakpan, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Betesda Gemeente, Queens in Brakpan, 21/02/2006, 10:00 # Brakpan Begraafplaas. [Kontak:] Louis 011-742-2145. (Beeld - 20/02/2006)

MEYER; Gerhardus Johannes Andries, in lewe van Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Thom Kight Kapel, sestiendestraat, Vrededorp, Johannesburg, 07/02/2006, 13:00. [Navrae:] Christo of Sonja by 082-921-8213. (Beeld - 02/02/2006)

MOOLMAN; Louis, Very sad loss of rugby colleage and friend. Ray and Cheryl MORDT. (Beeld - 15/02/2006)

MOORE; Rhona Lynne (70) * UEKERMANN, in lewe van Pretoria. Onthou deur Mike, Sue, Sean, Cathy, Patrick, Sherelle, Peter, Surita en kleinkinders. Verassingsdiens: Baptist Church, Constantia Park, Pretoria, 13/02/2006. (Beeld - 10/02/2006)

MORKEL; Hendrik Johannes, in lewe van Amandasig, Pretoria. Begrafnisdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 25/02/2006, 10:30. (Beeld - 24/02/2006)

NEEB; Eddie (CAE), in lewe van Silverton, Pretoria. Begrafnisdiens: Union Caterers Ethopia Place 840, h v Lynnwood- en Curaweg, Willow Glen, Pretoria, 15/02/2006, 13:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 14/02/2006)

NEL; (dr) J P (Jan), in lewe van Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Weslaan 300, Randburg, 06/02/2006, 11:00. (Beeld - 03,06/02/2006)

NEL; Louis Petrus Philippus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 15/02/2006, 13:00. Veras. (Beeld - 14/02/2006)

NEL; Niklaas Johannes, in lewe van Olifantsfontein, distrik Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Olifantsfontein, 24/02/2006, 11:00. (Beeld - 24/02/2006)

OBERHOLSTER; Martha Elizabeth, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Môrester, Kempton Park, 01/02/2006, 11:30. (Beeld - 30/01/2006)

ODENDAAL; Annemarie * MOOLENBEEK, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk Wonderboom, Pretoria, 14/02/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 13/02/2006)

OLIVIER; Elizabeth Johanna (Liz), word onthou deur Mervin, Reneé en Jeandré. (Beeld - 22/02/2006)

OOSTHUIZEN; Cornelius Johannes (Oosie) (86) + 22/02/2006, Medi-Clinic Hospitaal, Vereeniging, Gauteng provinsie. [Voormalige onderwyser en Hoof van die Hoër Tegniese Skool Vereeniging. Hy was ook 'n keurder vir die Rugby Cravenweek]. Dankdiens: Arconpark Gemeenskapskerk, Lawnlaan, Arconpark, Vereeniging, 24/02/2006, 10:00. Hy laat sy vrou Louie, dogters Sonja en Linda na. [Donasies:] Unitaspark Versorgingsoord, Vereeniging, 016-428-3049. (Beeld - 23/02/2006) (Vaal Ster - 20-24/03/2006)

OOSTHUIZEN; Leon Gerhardus, woonagtig te Springs, Gauteng provinsie, kontak (mevr) Lofti-Eaton by 011-763-1129 oor aanneming van Leon Gerhardus OOSTHUIZEN, ID-020304 5180 080 en Nevette Susan OOSTHUIZEN, ID-010501 0134 085. (Beeld - 23,24,25/02/2006)

PEENS; Sarel Francois + 09/02/2006, in lewe van Lyttelton Manor, Centurion, Pretoria. Rosemary en familie bedank almal vir hul ondersteuning met die afsterwe van Sarel. Roudiens: St Stephens Anglikaanse Kerk, Cradocklaan 203, Lyttelton, Centurion, 14/02/2006, 10:00. Veras. [Donasies:] SA Heart Foundation, Posbus 28903, Kensington, 2101. (Beeld - 14,18,20/02/2006)

PELSER; Willem Petrus (63), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wapadrand, Pretoria, 13/02/2006, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 10/02/2006)

POTGIETER; Jacoba Margeretha (92) * DU PLESSIS, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 14/02/2006, 15:00 # 14:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 13/02/2006)

PRETORIUS; Christina Maria Susanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wonderboom-Suid, Pretoria, 03/02/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 02/02/2006)

PRETORIUS; Johanna Catharina Sophia (71) [voorheen RHODA], in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wapadrand, Pretoria, 06/02/2006, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 03/02/2006)

PRETORIUS; Karen, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 22/02/2006, 11:00. (Beeld - 21/02/2006)

PRETORIUS; Paul Hermanus * 13/07/1917 + 17/02/2006, in lewe van Amandasig Aftree-oord, Pretoria. Oorleef deur sy eggenote Lettie, 3 kinders, 10 kleinkinders en 9 agterkleinkinders. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, Akasia, Pretoria, 22/02/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 22/02/2006)

QUADLING; Anthony Sherwood (Tony), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Lyttelton, Burgerlaan 95, Pretoria, 23/02/2006, 11:00. Veras. (Beeld - 23/02/2006)

ROSSIER; (sers) Jacobus. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Sesmylspruit, Von Willichstraat 208, Clubview, 17/02/2006, 10:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Monavoni, Centurion, Pretoria. (Beeld - 16/02/2006)

ROUSSOUW; Amanda, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Park-Oos, 17/02/2006, 11:00. (Beeld - 16/02/2006)

ROUX; Heila Magdalena, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Jan Niemandpark, Pretoria, 15/02/2006, 09:30 # 11:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 14/02/2006)

ROUX; Machteld Cecilia, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Schanshoogte, Pretoria, 09/02/2006, 15:00. (Beeld - 08/02/2006)

SCHOURIE; Johannes Cornelius + 02/02/2006, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Doves Kapel, h v Van Wyk- en Curriestrate, Roodepoort, 08/02/2006, 12:00. (Beeld - 07,13/02/2006)

SMIT; Ann Miriam Helen, in lewe van Dunnottar, distrik Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Dunnottar, 16/02/2006, 12:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 16/02/2006)

SMIT; Susanna, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Drie Riviere-Oos, Vereeniging, 27/02/2006, 15:00. (Beeld - 25/02/2006)

SMUTS; Gertruida Johanna + 07/02/2006, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Jackson Memorial Chapel, Jacksonstraat, Silverton, Pretoria, 10/02/2006, 11:00. Word onthou deur Mike, Thea, Garth, Brigitta, Aidan, Hannes, Sunelle, Miko, Bila, Carin, Alain, Malie en Hanneli. (Beeld – 09,10/02/2006)

SNYMAN; Johanna Catherina, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Pretoria Sungardens Kapel, Twigtraat 18, Lynnwood Glen, Pretoria, 13/02/2006, 10:00. Veras. (Beeld - 11/02/2006)

SPIES; Anna Elizabeth (73) * VIVIER, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Suidoos-Pretoria, 16/02/2006, 10:30. (Beeld - 14/02/2006)

STANDER; Jo-een, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Pierre van Ryneveld, Baltimoreweg 14, Pretoria, 03/02/2006, 11:00. Veras. (Beeld - 01/02/2006)

STEYN; Augusta Hanna Döhne, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Mothwa Haven Kapel, 02/02/2006, 09:30 # 11:00, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 01/02/2006)

SWANEPOEL; Muriel Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Verwoerdburgstad, Pretoria, 28/02/2006, 12:00 # 11:00, Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld - 28/02/2006)

SWART; Emma Maria, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Kempton, 09/02/2006, 14:00. (Beeld - 07/02/2006)

SWART; Henk (23), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Meyerspark, Pretoria, 09/02/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 08/02/2006)

TERREBLANCHE; Thomas Jacobus (Tom). Word onthou deur Pa Tom, Ma Ansie, Christiaan, Magdalena, Pierre, Vulna, Lurea, Des en Ben. Simone, Gerhard, Jackie, Phil, Werner, Ronel, Chantell en Charmaine. (Beeld - 18,21/02/2006)

VAN DEN BERG; (mevr) Jacobus Frederick Arnoldus (80) * STEYN, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Moederkerk, Theunissen, Vrystaat provinsie, 08/02/2006, 11:00 # Theunissen Begraafplaas. (Beeld - 07/02/2006)

VAN DEN BERG; Francois en Santi kondig die geboorte van hul dogter Marissa, (3.6kg) * 20/01/2006, aan. Ons dank aan (dr) MÖLLER en verpleegpersoneel van die Olivedale Kliniek. (Beeld - 06/02/2006)

VAN DER MERWE; Daniel Johannes * 11/06/1975, kontak dringend Charmaine FOURIE van die Ondersteuningsraad, Gauteng by 012-325-2320 insake sy kind Evert VAN DER MERWE. (Beeld - 30,31/01/ & 01,03/02/2006)

VAN DER MERWE; Isabella Louisa, in lewe van Dorandia, Pretoria. Begrafnisdiens: Evangelies Geref Kerk, Wonderboom, Pretoria, 20/02/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 18/02/2006)

VAN DER MERWE; Loudina Adriana Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bergtuin, Pretoria, 23/02/2006, 11:15 # 10:00, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 22/02/2006)

VAN DER SANDT; Mario, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pretoria-Noord, 18/02/2006, 09:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 17/02/2006)

VAN DER WALT; Aletta Johanna, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Noord-Oos Rand, 13/02/2006, 11:00 # Bredell Begraafplaas, distrik Kempton Park, Gauteng provinsie. (Beeld - 11/02/2006)

VAN HEERDEN; Leon, in lewe van Sinoville, Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Sinoville, 06/02/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 04/02/2006)

VAN MAZIJK; Maria Jacoba (83) * VAN NIEKERK, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Rosendal Aftree-oord, Pretoriusstraat, Pretoria, 15/02/2006, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 14/02/2006)

VAN MOLENDORF; Willem Petrus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Park, 21/02/2006, 11:00 # Bredell Begraafplaas, Kempton Park . (Beeld - 21/02/2006

VAN RENSBURG; Jack + 10/02/2006, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Horison, Mountonweg, Horison, Roodepoort, 15/02/2006, 11:00. (Beeld - 14/02/2006)

VAN SCHALKWYK; James (73), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Garsfontein, Pretoria, 27/02/2006, 10:00. (Beeld - 25/02/2006)

VAN TONDER; Megan, as die Ouers van genoemde kind besware het teen aanneming, kontak 018-771-2017/8. (Beeld - 18/02/2006)

VAN TONDER; R Z, kontak (mevr) KOEKEMOER by Springs, Gauteng provinsie, se Kinderhof Tel. 011-811-2180 oor aanneming van Floré en Peet VAN TONDER . (Beeld - 22/02/2006)

VAN WILLING; Wanda en Mathuis Johannes Rudolph kontak dringend 011-812-2345 of 011-360-3021 of 082-902-7996 oor die aanneming van jul dogter Tracey-Lee VAN WILLING. (Beeld - 06/022006)

VENTER; Frederick Johannes, ID-680406 5090 081, kontak Amanda DU TOIT van Roodepoort Kindersorg by 011-763-1139, oor aanneming van jou seun Frik Frans VENTER. (Beeld - 28,30,31/01/ & 01/02/2006)

VERWEY; Johanna Susanna Elizabeth, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hoogland, Kempton Park, 16/02/2006, 13:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 15/02/2006)

VILJOEN; Maria Johanna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Woodhill Gholfklub, 17/02/2006, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 16/02/2006)

VORSTER; Frikkie, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Verwoerdburgstad, h v Hippolaan en Hendrik Verwoerdrylaan, Pretoria, 10/02/2006, 11:00. Veras. (Beeld - 01/02/2006)

VOSLOO; Petrus Gehardus, in lewe van Lyttelton, Centurion, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moedergemeente, Lyttelton, 10/02/2006, 11:00 # 10:00, Ou Verwoerdburg (Monovani) Begraafplaas, Centurion. (Beeld - 08/02/2006)

WAKFER; Richard Webb, in lewe van Eklisiapark, Blairgowrie, Randburg, Gauteng provinsie [voorheen Magaliesburg, Gauteng provinsie]. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Owistraat, Milpark, Johannesburg, 10/02/2006, 14:00 # Wespark, Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 10/02/2006)

WEBER; Diana Beata, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Rooms Katolieke Kerk, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie, 22/02/2006, 12:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas. (Beeld - 2202/2006)

WOLMARANS; Adele * 16/02/1977, (vorige adres Paarl woonstel 302, Wes-Kaapprovinsie), Schoemansstraat 726, Arcadia, Pretoria, kontak dringend Elize SAUER van S.A. Vrouefederasie, in kantoor ure, by 012-325-3920 oor aanneming van haar baba seun * 17/10/2005. (Beeld - 30,31/01/ & 01,03/022006)

Print Email

2000 to 2029