Beeld

Beeld 2006 01 January

BESTER; Petrus Wilhelmus Daniel, in lewe van Unitaspark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 16/01/2006, 14:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld - 14/01/2006)

BOTHA; Douw, ID-711205 5186 080, kontak dringend vir R A PLANCK by 012-331-8664 of 082-214-9995 of J H W PLANCK by 082-928-2554 oor aanneming van jou seun Renier BOTHA , ID-920128 51110 081. (Beeld –28,30,31/01/2006)

BOTHA; Johannes Christoffel Petrus, in lewe van Modimolle (Nylstroom), Limpopo provinsie. Roudiens: Prestige Park Aftree-Oord, Pretoria, 12/01/2006, 10:00. (Beeld - 11/01/2006)

BUITENBOS; Rieuwert Jan, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Kempton Park, Nuggetstraat, 20/01/2006, 14:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 19/01/2006)

BUITENDAG; Maria Johanna Magdalena, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Zuurfontein, Kempton Park, 13/01/2006, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas. (Beeld - 11/01/2006)

CILLIERS; Marius Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretria-Wes, 25/01/2006, 14:00. (Beeld -24/01/2006)

COERTZEN; Elizabeth Dorothea. Word onthou deur kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. (Beeld - 24/01/2006)

DE BEER; Herculas Phillipus, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 26/01/2006, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 25/01/2006)

DE KOCK; Christoffel Phillipus, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 06/01/2006, 09:30. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kameeldrift, Pretoria, 06/01/2006, 11:15. (Beeld - 05/01/2006)

DE KOKER; Francois Melchoir (Mel) + 14/01/2006, oorleef deur sy dogter Valenti, sy Ma, drie susters, broer en familie. Verassingsdiens: Lewende Woord Gemeente, Brummeria, Pretoria, 20/01/2006, 12:00. (Beeld - 21/01/2006)

DE LANGE; Dalene (49) * GREYLING. in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 06/01/2006, 10:00. (Beeld - 05/01/2006)

DERCKSEN; Johanna Sophia (62), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Die Poort, Derdepoort, Pretoria, 12/01/2006, 14:00. (Beeld - 11/01/2006)

DOBROWSKY; Frantz. Begrafnisdiens: Church On The Rock, Elmstraat, Edenvale, Germiston, Guateng provinsie, 27/01/2006, 11:00. (Beeld - 26/01/2006)

DU PLESSIS; Anna Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kwaggaspoort, Pretoria, 01/02/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 31/01/2006)

DU PLESSIS; John David, ID-640126 5126 080, kontak (mej) S COETZER by 011-422-3926 oor aanneming van Petrus Jacobus DU PLESSIS * 10/11/1992 en Melindri DU PLESSIS * 12/02/1996. (Beeld - 26,27/01/2006)

DUVENHAGE; Jan George, in lewe van Lynnwood, Pretoria. Gedenkdiens: NG Lynnwood, Sussexlaan 439, 19/01/2006, 10:00. Veras. (Beeld - 19/01/2006)

ELS; Hester Salomina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Noord-Oos, Pretoria, 25/01/2006, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld -25/01/2006)

ELS; Pearl Doreen. Verassingsdiens: All Saints Kerk, Montgomeryweg, Montrose, Pietermaritzburg, KwaZulu-natal provinsie, 06/01/2006, 10:00. (Beeld - 06/01/2006)

ENDEMANN; Jacomina Jacoba, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Pierneef, 25/01/2006, 10:00. (Beeld -25/01/2006)

ENGELBRECHT; Hester Hendrina van der WALT, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Queenswood, 27/01/2006, 11:30 # 09:00, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 26/01/2006)

FABER; Susanna Johanna, in lewe van Annlin, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 25/01/2006, 13:00. Veras. (Beeld - 25/01/2006)

FERRIERA; Susanna Magdalena, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, Kempton Park, 20/01/2006, 11:00. (Beeld - 19/01/2006)

FICK; Deon Erich + 21/01/2006. Begrafnisdiens: Evangeliese Geref Kerk, Commercialstraat 875, Claremont, Pretoria-Tuine, Pretoria, 26/01/2006, 09:00. (Beeld - 25/01/2006)

FICK; Jan * 03/07/1937 + 12/01/2006, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NH Kerk, Noordelike-Pretoria, Twaalfdelaan, Gezina, Pretoria, 16/01/2006, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria-Wes. (Beeld - 14,16/01/2006)

FOUCHÉ; Aletta Fredrika (Alta) * 05/08/1928 + 24/01/2006, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Rebeccastraat Kapel, Pretoria-Wes, 30/01/2006, 12:00. Dank aan Pretoria Akademiese Hospitaal en Hospice Kempton Park. (Beeld -27/01/2006)

FRASER; Willem Johannes, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kerkstraat, Pitfontein, 06/01/2006, 13:00 # Bredell Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 05/01/2006)

GERBER; Freek * 20/09/1938 + 11/01/2006. Sal onthou word deur kinders Beryl, Rhona, Mark, Karen en Tasha, kleinkinders Jared, Eric en Megan. (Beeld - 20/01/2006)

GRIESEL; (mev) J, kontak dringend (mev) BUTRYMOWICZ by 012-732-0903 of 082-417-0809 ivm Simonyé OOSTHUISEN * 21/07/2002. (Beeld - 16,17,18/01/2006)

GROBLER; Cornelius Jacobus, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Nigel, 27/01/2006, 11:00 # Nigel Bregraafplaas. (Beeld - 26/01/2006)

GROENEWALD; P J, in lewe van Pretoria. Danksdiens: NG Gemeente, Valleisig, Tipperarystraat, Faerie Glen, Pretoria, 13/01/2006, 11:00. Veras. (Beeld - 12/01/2006)

HERBST; Freda Dorothy, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Noord Begraafplaas, 11/01/2006, 09:30. Begrafnisdiens: Pinkster Christen Kerk, Mayville, Pretoria, 11/01/2006, 11:00. (Beeld - 10/01/2006)

HERMAN; Fanie (75), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: APK Kerk, Pretoria-Oos, 24/01/2006, 10:30. (Beeld - 20/01/2006)

HEUNIS; Chris (78) + 27/01/2006, voormalige minister vanaf 1965 tot 1989 en waarnemende President in 1986, in lewe van Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie. Gedenkdiens: NG Kerk, Hottentots-Holland, 01/02/2006, 11:00. [Donasies:] Helderberg-vereniging vir Bejaardes. (Beeld - 28/01/2006)

HINSBEECK; Haiti + 30/12/2005. Vaarwelbyeenkoms: 3Ambergate, Bramley Weg, Bluff, 03/01/2006. [Kontak:] 072-218-2858. (Beeld - 04/01/2006)

HOFFMAN; Martha Margaritha, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 11/01/2006, 09:30. Begrafnisdiens: NG Kerk, Riviera, Pretoria, 11/01/2006, 11:00. (Beeld - 10/01/2006)

HUISKAMP; Erica + 07/01/2006. Word oorleef deur haar man Stan, haar ma Retha, ma Dienkie, pa Johan, Alien, Stuart en Sybrandte. Roudiens: AVBOB Kapel, D F Malanrylaan 294, Pretoria-Wes, 18/01/2006, 11:00. (Beeld - 10,16/01/2006)

IZATT; Michéle + 09/01/1991. Word onthou deur jou man James, kinders Wayne, Tracey, Wendy, Ruby en Jonah. (Beeld - 09/01/2006)

J VAN VUUREN; Erika Tersia Mariana, ID-790320 0154 084 en Johan DRAKE, ID-631007 5227 089, kontak die maatskaplike werker by NG Welsyn, Krugersdorp, Gauteng provinsie, Rina DE CLERCQ, 011-660-3183, oor aanneming van Melissa DRAKE, ID-030430 0170 087. (Beeld - 11,12,13,14/01/2006)

JACOBS; Johanna Hendrina, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Pretoria-Wes, 19/01/2006, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas. (Beeld - 18/01/2006)

JANSE VAN RENSBURG; Deon, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Herlewingsentrum, h v Baan- en Mortimerstrate, Mayville, Pretoria, 16/01/2006, 11:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 13/01/2006)

JANSE VAN RENSBURG; Esté (13) + 12/01/2006 (selfmoord), voormalige leerling van Hoër Volkskool, Heidelberg, Gauteng provinsie. Laat haar ouers Riaan en Coreen na. (Beeld - 14/01/2006)

JONKER; James George, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kruin, Kempton Park, 20/01/2006, 11:00. (Beeld - 19/01/2006)

JORDAAN; Anne * 26/01/1917 + 17/01/2006. Gedenkdiens: Witpoortjie Senior Park Ouetehuis, Roodepoort, Gauteng provinsie, 20/01/2006, 14:00. (Beeld - 20/01/2006)

JOUBERT; Jacoba Maria Dirkia, in lewe van Florauna, Pretoria-Noord. Verassingsdiens: NG Kerk, Florauna, 13/01/2006, 14:00. (Beeld – 09,10,11/01/2006)

KLEINGELD; Hendrik Lukas Marthinus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 18/01/2006, 10:00. (Beeld - 17/01/2006)

KRUGER; (ds) L S, in lewe van Mondeor, Johannesburg. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Johannesburg-Suid, Victoriastraat, Oakdene, 18/01/2006, 10:00. (Beeld - 14/01/2006)

KRUGER; Amori, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Lyttelton, Pretoria, 18/01/2006, 12:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 17/01/2006)

KRUGER; Cornelia Johanna, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Delportstraat, Elsburg, Germiston, 20/01/2006, 11:00. (Beeld - 19/01/2006)

KRUGER; Pieter, in lewe van Fairland, Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Fairland, Smitstraat, 05/01/2006, 11:00. (Beeld - 04/01/2006)

KRUGER; S J (mnr), ID-780218 5012 087, kontak (mev) E B VLOK by 073-194-2407 of (mnr) F VLOK by 083-367-5053 oor aanneming van Caitlen CAMBELL, ID-000504 0098 088. (Beeld – 18,19,20/01/2006)

LAUBSCHER; Dirkie Johanna, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Reaperstraat, Farrarmere, Benoni, 06/01/2006, 11:00. (Beeld - 06/01/2006)

LESSING; Anna Maria Margaretha (Annie), in lewe van Huis Herfsblaar, Queenswood, Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 10/01/2006, 10:00. Begrafnisdiens: NG Kerk, Queenswood, 10/01/2006, 11:30. (Beeld - 05/01/2006)

LINDEQUE; Billy Peet. in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg -Oos, h v Paul Krugerstraat en Veertiendelaan, Boksburg, 26/01/2006, 12:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld - 24/01/2006)

LLOYD; Maria + 15/01/2006. Onthou deur kinders en kleinkinders. Gedenkdiens: NG Kerk, Groenweide, Augulhasstraat 57, 18/01/2006, 13:00. (Beeld - 18/01/2006)

LOOTS; Johanna Maria Moulyn, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Parkrand, Slaterstraat, Boksburg, 27/01/2006, 14:00. (Beeld - 26/01/2006)

LOUW; (dr) Kobus, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Lanciastraat 269, Pretoria, 25/01/2006, 13:30. Veras. (Beeld - 24/01/2006)

LOUWRENS; Tommie, kontak Elize MORGENROOD by 083-569-1012 oor aanneming van Casey Lane CRONJE. (Beeld – 23,24/01/2006)

LOUWRENS; Tommy, kontak Eliza MORENROOD by 083-659-1012 oor aanneming van Casey Lana CRONJE. (Beeld - 30/01/2006)

LUBBE; Christoffel Hendrik. in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Vereenigin-Oos, 25/01/2006, 12:00. (Beeld - 26/01/2006)

MACPHERSON; Brain, in lewe van Dormielaan 161, Clubview-Wes, Centurion, Pretoria. Roudiens: Elim Kerk, Duxburylweg, Brooklyn, Pretoria, 20/01/2006, 12:00. (Beeld - 19/01/2006)

MASUREIK; Maria Dorethea + 30/12/2005, in lewe van Wapadrand, Pretoria. Roudiens: Brooklyn Methodist Church, Murraystraat 209, Brooklyn, Pretoria, 09/01/2006, 11:00. Veras. (Beeld - 06/01/2006)

MOUTON; Johannes Petrus (73), in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplas, 09/01/2006, 09:30. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moreletapark, Pretoria, 09/01/2006. (Beeld - 06/01/2006)

MULLER; Hendrik Cornelius Wilhelm, in lewe van Riviera, Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 12/01/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 11/01/2006)

MULLER; Ruben * 15/01/1981 + 18/09/2002. Onthou deur Pa Wikus, Ma Shirley, Wessel en Natasha. (Beeld - 16/01/2006)

MURPHY; Johanna Susanna Sophia, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, East Lynn, Pretoria, 18/01/2006, 10:00. (Beeld - 17/01/2006)

MYBURGH; Nic + 19/01/2004. Onthou deur Ria, Johann, Herman en Maryke. (Beeld -19/01/2006)

NAUDé; Eileen + 06/01/2006, in lewe van Companystraat, Sunnyside, Pretoria. Betreur deur haar man Hans, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Roudiens: Pretoria-Oos Kerk, Kirknesstraat, [oorkant Loftus], 16/01/2006, 10:00. (Beeld – 12,13/01/2006)

NAUDE; Stefanus Cornelis, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: APK Kerk, Kempton Park, 24/01/2006, 11:00. (Beeld - 23/01/2006)

NELL; Noel, in lewe van Bela-Bela (Warmbad), Limpopo provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 17/01/2006, 10:30. (Beeld - 14/01/2006)

NIENABER; Jacobus Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Silverton, Pretoria, 17/01/2006, 10:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 17/01/2006)

NORTJE; Hercules Albertus Johannes Hertzog, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Hoogland, Kempton Park, 18/01/2006, 14:30. (Beeld - 18/01/2006)

OPPEL; Johan Hendrik Claasens, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Birchleigh, Kempton Park, 13/01/2006, 14:00 # Zuurfontein Begraafplaas. (Beeld - 11/01/2006)

PIENAAR; Naomi Susanna Petronella, in lewe van Akasia, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Akasia, 25/01/2006, 10:00. Veras. (Beeld -24/01/2006)

PIENAAR; Sylvia Beatrix * PITOUT, 01/08/1940 + 13/01/2006 , in lewe van Eldoraigne, Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Swartkops, Pretoria, 17/01/2006, 13:00. Sal onthou word deur haar Moeder, Maureen, Brenda & Twyeford, Henry, Una en Robyn en familie. (Beeld – 17,18/01/2006)

PIETERSE; Johannes Lukas, in lewe van Bredell, Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Kempton Park-Noord, 30/01/2006, 10:00 # Bredell Begraafplaas. (Beeld - 28/01/2006)

PLATT; Anna, in lewe van Glenvista, Johannesburg. Roudiens: Renaissance Village Kapel, h v Comaro- en Bellairsrylane, Glenvista, 20/01/2006, 15:00. Veras. (Beeld - 20/01/2006)

POTGIETER; Christiaan Wilhelmus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Noordelike Pretoria, 30/01/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 27/01/2006)

POTGIETER; Vivian Jeanette, in lewe van Edenvale, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, h v Sewende Laan en Vierde Straat, 11/01/2006, 10:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park, Gauteng provinsie. (Beeld - 09/01/2006)

PRETORIUS; Andries Lodewikus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Booysens, Pretoria, 30/01/2006, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 27/01/2006)

PRETORIUS; Hendrihetta Helena Jacoba (53), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Moeder Kerk, Valhalla, Pretoria, 31/01/2006, 10:30 # 09:30, Olievenhoutbos Begraafplaas, Monavoni, Centurion, Pretoria. (Beeld - 30/01/2006)

PRETORIUS; Johannes Lodewikus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Villeria, Pretoria, 17/01/2006, 10:00. (Beeld - 17/01/2006)

PRETORIUS; Willem Hermanus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Mooifontein, Kempton Park, 06/01/2006, 14:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 05/01/2006)

RAUBENHEIMER; Martha Magdalena Johanna, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Evangeliese Geref Kerk, Meyerton, distrik Vereeniging, 20/01/2006, 14:00 # Meyerton Begraafplaas. (Beeld - 20/01/2006)

RAUTENBACH; Maria Magdalena (76) * VAN NIEKERK, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Garsfontein, Pretoria, 17/01/2006, 10:00. (Beeld - 14/01/2006)

RIENTJES; Neeltje (voorheen BOLWEG) + 02/01/2006, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Hollandiasaal, De Meerpaal, 05/01/2006, 10:00, diens word gelei deur (ds) Jan VAN DER VLOED. (Beeld - 05/01/2006)

ROSSOUW; Doulina (52) + (fratsongeluk) Tarlton pad (R24), naby Krugersdorp-natuurreservaat, Gauteng provinsie, 15/01/2006.Oorleef deur haar man Casper(52). (Beeld - 17/01/2006)

RUDOLPH; Ann Louisa, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Edenvale, Germiston, 26/01/2006, 11:00 # Edenvale Begraafplaas. (Beeld - 25/01/2006)

RUPERT; Anthony Edward (Anton) * 04/10/1916 + 18/01/2006, in lewe van Kaapstad, Kaapprovinsie. Dankdiens: NG Moederkerk, Stellenbosch, Kaapstad, 25/01/2006, 15:00 # Private Begraafplaas. Oorleef deur Johann, Gaynor en kinders, Hanneli, Hein en kinders, broer Koos. [Donasies:] Peace Parks Foundation, Milenniapark, Stellenbosch. (Beeld - 20,21,23,24/01/2006)

SCHEUN; Willem Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Lede van Christus Kerk, Edleen, Kempton Park, 20/01/2006, 13:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 19/01/2006)

SCHIPPER; Pieter + 16/01/2004. Onthou deur eggenote, kinders en kleinkinders. Private afskeid en verassing. (Beeld - 2001/2006)

SMIT; Jan Hendrik, in lewe van Doornpoort, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Doornpoort, 19/01/2006, 13:00. (Beeld - 18/01/2006)

STAPELBERG; Elsie Rachel. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 09/01/2006, 10:00. Dankdiens: NG Kerk, Pretoria Oosterlig, h v Lea- en Hugostrate, Waterkloof Glen, 09/01/2006, 11:00. (Beeld - 05/01/2006)

STRYDOM; Johanna Katharina Jacoba, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 11/01/2006, 14:00. (Beeld - 10/01/2006)

SWANEPOEL; Jean-Leroy, kontak dringend (mev) BOTHA by 034-413-1538 of 082-735-0510 ivm aanneming van jou kind. (Beeld - 04,05,06/01/2006)

TRICHARD; Mary (93)+ 31/12/2005. Remembered by your children Joan, Louis & Dawn, grandsons Charles, Mark & Ryan. Memorial Service: Zeekoeivlei farm, 07/01/2006, 15:00. [Contact:] Joan, 082-729-1538. (Beeld - 04/01/2006)

TRUTER; Martin Francois, in lewe van Doornpoort, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 12/01/2006, 13:00. (Beeld - 11/01/2006)

VAN DE WETTERING; Gré. Dankdiens: Geref Kerk, Die Kandelaar, h v Codonia- en Dicksonlane, Waverley, Pretoria, 26/01/2006, 15:00 # 13:00, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. [Donasies:] Centurion Hospice, ABSA Lyttelton, rek nr 600 158 317. (Beeld – 25,26/01/2006)

VAN DEN BERG; Elsje Magdalena, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Mooifontein, Kempton Park, 16/01/2006, 13:00 # Zuurfontein Begraafplaas. (Beeld - 11/01/2006)

VAN DER MERWE; Catharina Maria (67) * DU PREEZ, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sunrise View Saal, Elarduspark, Pretoria, 04/01/2006, 14:00. (Beeld - 04/01/2006)

VAN DER MERWE; Daniel Johannes * 11/06/1975, kontak dringend Charmaine FOURIE van die Ondersteuningsraad, Gauteng by 012-325-2320 insake sy kind Evert VAN DER MERWE. (Beeld – 30,31/01/2006)

VAN DER WALT; Louis August, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Noord-Oos, Pretoria, 19/01/2006, 11:30 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 18/01/2006)

VAN DER WESTHUIZEN; Magrietha Johanna, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Nigel, 13/01/2006, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 11/01/2006)

VAN ECK; Benjamin * 04/08/1918 + 09/01/2006. Gedenkdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, h v Duncan- en Pretoriusstrate, 17/01/2006, 11:00. (Beeld - 13,14,16/01/2006)

VAN EEDEN; Johannes Andries, in lewe van Akasia, Pretoria. Begrafnisdiens: APK Kerk, Wonderboom, Pretoria, 27/01/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld -26/01/2006)

VAN HEERDEN; Willem Schalk Jacobus en Madeline, in lewe van Blyelaan 153, Sinoville Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Overkruin, Kameeldoringlaan, Pretoria, 16/01/2006, 11:00. (Beeld - 12/01/2006)

VAN NIEKERK; Lina. Dankdiens: NG Gemeente, Doornkloof, Leoniestraat 143, Doringkloof, Pretoria, 25/01/2006, 12:00. Veras. [Donasies:] NG Gemeente Doornkloof Voedongsskema, 012-667-4071. (Beeld - 25/01/2006)

VAN REENEN; Riaan * 1969 + 2006. Oorleef deur sy vrou en kinders Deirdré, Dirk, Desiré en Johan, ouers Dirk & Betty, skoonouers Johan & Desiré, broer van Erika, Lou, Dionne, Estelle, Johan en Lynette. Gedenkdiens: Sparta Polo-klub, 08/01/2006, 11:00. (Beeld - 06/01/2006)

VAN SCHALKWYK; Mary. Begrafnisdiens: Andrew Murry Gemeente, Oaklandsweg 17, Orchards, Johannesburg, 06/01/2006, 10:00. (Beeld - 05/01/2006)

VAN STADEN; Martina Maria, in lewe van Dorandia, Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witfontein, Pretoria, 13/01/2006, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 11/01/2006)

VAN VUUREN; Nicolaas Albertus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria Tuine, 25/01/2006, 12:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 25/01/2006)

VAN WYK DE VRIES; Blossem (mevr), in lewe van Pretoria. Roudiens: Prestige Park Aftree-Oord, Pretoria, 12/01/2006, 10:00. (Beeld - 11/01/2006)

VAN WYK; Isabella Elizabeth, in lewe van Unitaspark Oord, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Duncanville, Vereeniging, 12/01/2006, 12:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld - 11/01/2006)

VAN ZYL; Dorathea Petronella(64) [voorheen PIENAAR], in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Parkkruin, Parkview, Johannesburg, 13/01/2006, 14:00. [Donasies:] Abraham Kriel Kinderhuis. (Beeld - 12/01/2006)

VENTER; Frederick Johannes, ID-680406 5090 081, kontak Amanda DU TOIT van Roodepoort Kindersorg by 011-763-1139, oor aanneming van jou seun Frik Frans VENTER. (Beeld – 28,30,31/01/2006)

VENTER; Frederick Johannes, ID-68046 5090 081, contact Amanda DU TOIT at Roodepoort Child Family Welfare Organization on 011-763-1139, in connection with the adoption of Shiriska, Sanay & Lee VENTER. (Beeld – 09,10,11/01/2006)

VENTER; Leigh Anthea. Diens: NG Kerk, Vyfdestraat, Linden, Johannesburg, 06/01/2006, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 05/01/2006)

VISSER; Elizabeth, in lewe van Sinoville, Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 23/01/2006, 09:30. Roudiens: Geref Kerk, Annlin, 23/01/2006, 11:00. (Beeld - 21/01/2006)

VIVIERS; Gert Jacobus, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 20/01/2006, 10:00. (Beeld - 19/01/2006)

VIVIERS; René, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Riebeeckpark, Kempton Park, 26/01/2006, 15:00. (Beeld - 25/01/2006)

VON MALTITZ; Gerda, in lewe van Westcliff, Johannesburg. Begrafnisdiens: Pallinghurststraat 28, Westcliff, 27/01/2006, 15:00. Veras. (Beeld -24/01/2006)

VUYK; Frik (74) + 30/12/2005 [na aanval in sy huis te Montana, Pretoria op 23/11/2005] [Sy vrou Martie(72) het op 23/11/2005 gesterf en is op 01/12/2005 begrawe te Pretoria-Oos Begraafplaas.] Oorleef deur dogter Lynn DU TOIT. (Beeld - 03/01/2006)

WELGEMOED; (mnr), die vader van Shanay WELGEMOED * 22/01/1995, kontak (mev) S DE BEER by 018-771-2017/8 indien besware teen aanneming. (Beeld - 24,26,27,28/01/2006)

WOLMARANS; Adele * 16/02/1977, vorige adres te Paarl woonstel 302, Schoemansstraat 726, Arcadia, Pretoria, kontak dringend Elize SAUER van S.A. Vrouefederasie, in kantoor ure, by 012-325-3920 oor aanneming van haar baba seun * 17/10/2005. (Beeld – 30,31/01/2006)

ZILLEN; Betsie Isabella, late resident of Rynpark 4, Benoni, Gauteng province. Cremation Service: Northfield Methodist Church, Benoni, 31/01/2006, 11:00. (Beeld - 30/01/2006)

Print Email

2000 to 2029