Beeld

Beeld 2005 11 November

ARBER; Dorothy Joy * MULLAN + 26/10/2005, Tarkio, Missouri, USA. Laid to rest in Tarkio on 11/11/2005, 14:00, [US Central Time]. She and her Husband Bod, served as ministers of God's Word with the Assemblies of God in South Africa and the United States of America for the last 48 years. [Local Address:] cnr Shane Arber Suite 103, Private Bag x 23, Parow, Cape Town, 7499. (Vaal Ster - 07 tot 11/11/2005)

BARKHUIZEN; Andries Carel Stephanus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboom-Suid, Pretoria, 03/11/2005, 13:00. (Beeld - 03/11/2005)

BASSON; Barry, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria-Noord, h v Azanza- en Jan Bantjiesstrate, 17/11/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 16/11/2005)

BASSON; Francina, in lewe van Queenswood, Pretoria. Teraardbestelling: 15/11/2005, 13:00, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Queenswood, 15/11/205, 15:00. (Beeld - 14/11/2005)

BASSON; Johan Albert, in lewe van Mooilande, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Drie Riviere, Vereeniging, 02/11/2005, 11:00. (Beeld - 01/11/2005)

BOOYENS; Zacharia Petronella (Sarie), in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Evangeliese Geref Kerk, Nigel, 24/11/2005, 11:00 # Heidelberg Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld - 23/11/2005)

BOOYSEN; Jannie. Dank aan almal met die bystand by afsterwe van Jannie. Familie, vriende, {dr} NIEMAND, saal 2 verpleegpersoneel van Montana-hospitaal, {dr} E T HOBBS, Lex, Hanneke, Bennie, Ina, die VAN SCHALKWYK'S en Dreesia. (Beeld – 15/11/2005)

BOTHA; Johannes Mathys, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NAK Kerk, Akasia, Pretoria, 09/11/2005, 13:00 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 08/11/2005)

BOTHA; Maria Elizabeth, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: AGS Herlewingsentrum, 22/11/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 21/11/2005)

BRITZ; Nic, in lewe van Elsburg, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bothastraat, Elsburg, 03/11/2005, 14:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, Germiston. (Beeld - 02/11/2005)

CLEMONS; Charles Martin, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 22/11/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 21/11/2005)

COETZEE; Luann (17)[ ± 1,75 meter, ± 68 kg] woonagtig te Wierdapark, word vermis sedert 03/11/2005. Enige inligting kontak Inspekteur DEETLEFTS by 082-782-1851 of 084-500-4401. (Beeld -14/11/2005)

COETZER; Theunis Christoffel, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 22/11/2005, 14:00. (Beeld - 22/11/2005)

CREMER; Karel (Kima) (85) X 1943, Wanda, Suid-Westelike, Vrystaat , Vrystaat provinsie, met sy Baby (85) het onlangs hul 62 ste Huweliksherdenking gevier. Tans woonagtig by hul seun Karel CREMER te Jan Niemand Park, Pretoria. (Beeld - 21/11/2005)

CRONJE; Marynie, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: 07/11/2005,10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboom-Suid, Pretoria, 07/11/2005, 11:00. (Beeld - 04/11/2005)

CRUYWAGEN; Paul Hougaard, in lewe van Lyttelton, Pretoria. Dankseggingsdiens: Geref Kerk, Moedergemeente, Burgerlaan, Lyttelton, Pretoria, 15/11/2005, 15:00. Veras. (Beeld –12, 14/11/2005)

DE BEER; Yvonne Cathleen Magdalene, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Vanderbijlpark-Oos, 23/11/2005, 11:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas. (Beeld - 22/11/2005)

DE JAGER; Johannes Izak (62), in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: 17/11/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Begrafnisdiens: NG Kerk, Monumentpark, Pretoria, 17/11/2005, 10:30. (Beeld - 16/11/2005)

DE LANGE; Leonarda, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Verwoerdburgstad, Pretoria, 08/11/2005, 14:30 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 07/11/2005)

DE WET; Johannes Marthinus Jacob (Jan), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Impalapark, Canadastraat, Boksburg, 11/11/2005, 14:00 # Boksburg Begraafplaas. Sal onthou word deur jou boers Willie, Francis, Jannie, Charles en Heinrich, jou Moeder, Drien, Janno', Mathilda, Desmond, Leana, Ouma Duppie, en kleinseuns, bloubul vriende Gerhardù, De Wet, "Jou Heavy" en suster. (Beeld - 11/11/2005)

DIEDERICKS; {mnr} L F P, ID-711015 5263 080, kontak Gideon VAN NIEKERK by 072-403-8133 oor aanneming van Marie-Louise GILL. (Beeld - 22/11/2005)

DIPPENAAR; Maria Johanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Safari Kwekery Kapel, Lynnwoodweg, Pretoria, 24/11/2005, 10:30. (Beeld - 23/11/2005)

DOBSON; Robert Charles, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Mooifontein, Kempton Park, 01/12/2005, 10:00. (Beeld - 30/11/2005)

DODDS; Bessie (90), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Universiteitsoord, Duxburyweg, Pretoria, 01/12/2005, 11:00. (Beeld - 30/11/2005)

DU PLESSIS; Carel Johannes, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Andrew Murrey, 09/11/2005, 11:00. (Beeld - 09/11/2005)

DU PREEZ; Susanna Sophia, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Evangeliese Geref Kerk, Nigel, 29/11/2005, 13:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 23/11/2005)

DU TOIT; Maria Louisa Petronella, in lewe van Parklaan 651, Lyttelton, Pretoria. Teraardbestelling: 30/11/2005, 11:00 # Verwoerdburg Begraafplaas. Begrafnisdiens: NG Kerk Moedergemeente, 30/11/2005, 12:00. (Beeld - 29/11/2005)

DU TOIT; Philippus Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Concordia, Capital Park, Pretoria, 01/11/2005, 09:30. (Beeld - 01/11/2005)

ECKERSLEY; M G, kontak S WASSERMAN by 083-268-6650 ivm aanneming. (Beeld – 31/10, 01, 02, 03, 05, 07, 08, 09, 10/11/2005)

ELS; Jacobus Albertus Heliena (Dienk) * 22/06/1943 + 07/11/2005. Sy word onthou deur haar Eggenoot, Kinders, Kleinkinders, Familie en Vriende. (Beeld – 11/11/2005)

ENGELBRECHT; Jakes, kontak die maatskaplike werkster van SAVF, {me} Natalie STAVAST by 012-325-3920 ivm J P VAN NIEKERK. (Beeld - 23, 24, 25/11/2005)

FAUL; {prof} Max Anthony, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: APK Kerk, h v Stokroos- en Oakstrate, Northmead, Uitbr. 4, Benoni, 01/11/2005, 14:00. (Beeld - 01/11/2005)

FELIX; Nic, in lewe van Faerie Glen, Pretoria. Dankdiens: Methodist Church, Brooklyn, Murraystraat, Pretoria, 16/11/2005, 15:00. Veras. (Beeld - 16/11/2005)

FITCHAT; Catharina Maria Johanna, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: 04/11/2005, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Rietfontein-Suid, Pretoria, 04/11/2005, 13:00 (Beeld - 03/11/2005)

FOURIE; Elna, in lewe van Noordheuwel, Krugersdorp, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Rant-en-Dal, 21/11/2005, 13:00. Veras. (Beeld - 18/11/2005)

GAUCHÉ; Jacoba Fredrika, in lewe van Pretoria-Noord. Roudiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 18/11/2005, 13:00. Veras. (Beeld - 17/11/2005)

GERBER; Pieter, in lewe van Ninapark, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 25/11/2005,14:00. (Beeld - 24/11/2005)

GOTTSCHIK; Maria Elizabeth, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Noord-Oos Pretoria, 16/11/2005, 14:00. Veras. (Beeld - 16/11/2005)

GROENEWALD; Wildrich, Sal onthou word deur die Jurgens CI bestuur en Personeel. (Beeld – 09 & 10/11/2005)

GüSE; Kitty + 16/11/2005. Oorleef deur kinders Willie, Anton en Familie. (Beeld - 18/11/2005)

HAUPT; Alfred John, in lewe van Azaleastraat 7, Theresapark, Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Lofdal Kerk, Ben Swartstraat, Pretoria, 04/11/2005, 12:00 # Heathedale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 02/11/2005)

HAUPT; Natasha Naomi * SWANEPOEL (24), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Safari Kwekery Kapel, Lynnwoodweg, Pretoria, 23/11/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 22/11/2005)

HOFMEYER; {dr} Wynand Louw (Lou), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 11/11/205, 14:00. (Beeld - 10/11/2005)

HÖLL; Benita, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: 24/11/2005, 12:15 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Dankdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Lanciastraat 269, Pretoria, 24/11/2005,14:00. (Beeld - 22/11/2005)

HUGO; Petrus Paulus (Monty), in lewe van Harmoniehof, Pretoria, voorheen Brakpan - Gauteng provinsie, Welkom -Vrystaat provinsie en Nelspruit - Mpumalanga provinsie. Betreur deur kinders Frederick, Nicolaas en Paula, skoonkinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Teraardbestelling: 10/11/2005, 14:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Gedenkdiens: Harmonie NG Kerk, Sunnyside, Pretoria, 10/11/2005, 15:30. (Beeld - 10/11/2005)

HUGO; Wouter {oud-lt.-kol}, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Lyttelton-Noord, Monumentlaan, Pretoria, 17/11/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 16/11/2005)

JACOBSON; {me} Desiré Eleanor * 12/06/1972 OF Clinton HOWELL * 08/08/1973 kontak Hartzenberg Prokureurs by 012-362-8994[Suite 1A Hatfield Gables, Hildastraat 474, Hatfield, Pretoria, 0181] oor aanneming van Nikita JACOBSON * 03/11/1998 en Xena Fury HOWELL * 23/10/2000. (Beeld -14, 15, 16/11/2005)

JANSE VAN RENSBURG; Irene Louisa (Rene), in lewe van Lynnwood, Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Pretoria-Oos, 02/11/2005, 10:00. (Beeld - 01/11/2005)

JORDAAN; Louis Hosia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Meyerspark, Pretoria, 17/11/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 16/11/2005)

JOUBERT; Cornelis Jacobus, in lewe van Midrand, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: St Saviours Kerk, Willowweg 10, Randjiesfontein, 04/11/2005, 10:00. (Beeld - 03/11/2005)

JOUBERT; Gideon Johannes, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 29/11/2005,11:00. (Beeld - 29/11/2005)

JOUBERT; Tienie * ESTERHUYSEN 23/06/1920. Teraardbestelling: 09/11/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, 09/11/2005, 14:00. [Navrae:] Chris JOUBERT, 082-458-8380. (Beeld – 08, 09/11/2005)

KEYSER; Abraham Zacharias, in lewe van Ladysmith, Kwazulu-Natal provinsie, voorheen Heidelberg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Suikerbosrand, Heidelberg, Gauteng provinsie, 28/10/2005, 10:30. (Beeld - 02/11/2005)

KNIGHT; Susanna, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: PPK Kerk, Michellestraat, Randhart, Kempton Park, 14/11/205, 10:00 # Alberton Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld - 12/11/2005)

KOEKEMOER; Ronald William, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valhalla-Suid, Pretoria, 21/11/2005, 10:00. (Beeld - 21/11/2005)

KRAMM; Dawn Veronica, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Gemeente van Christus, Ashley Gardens, Pretoria, 10/11/2005, 14:00. (Beeld - 09/11/2005)

KRUGEL; Cornelius Johannes (Connie) * 03/04/1936 + 24/11/2005, [Lyttelton Cycle & Toys]. Begrafnisdiens: NH Kerk, Verwoerdburg, Pretoria, 30/11/2005, 11:30 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld - 28/11/2005)

KUSTNER; Madelief, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: St Patricks Katolieke Kerk, Woburnlaan, Benoni, 24/11/2005, 14:00. (Beeld - 23/11/2005)

LE ROUX; Ella Smit + 01/11/2005. Roudiens: NG Kerk, Lorraine, Port Elizabeth, Ooskaap provinsie, 09/11/2005, 11:00. Veras. Sal onthou word deur kinders, kleinkinders, agterkleinkinders en familie. [SMIT kan moontlik nooiensvan wees] (Beeld - 08/11/2005)

LESCH; Joachim Paulus (81), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Silverton, Pretoria, 09/11/2005, 10:00. (Beeld - 07/11/2005)

LINTVELT; Willemien, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, h v Lucy- en Sheerwoodlane, Primrose-Oos, 10/11/2005, 11:00 # Primrose Begraafplaas. (Beeld - 09/11/2005)

LOMBARD; Hermanus Adriaan, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Rynpark 6, Aftree-Oord, Strubenstraat, Rynfield, Benoni, 11/11/2005, 10:00. (Beeld - 10/11/2005)

LOMBARD; Hester Margaretha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Groenkloof, Pretoria, 02/11/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 01/11/2005)

LOMBARD; Louis, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussexlaan 439, Pretoria,14/11/2005, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 11/11/2005)

LOUW; Dries, in lewe van Pretoria [voormalige Prokureur/Advokaat]. Dankdiens: NH Kerk, Swartkop, Irelandweg, Eldoraigne, Pretoria, 04/11/2005, 15:00. Veras. [Donasies:] Centurion Hospice, ABSA kode 632005. Rek 600 158 317(Beeld - 02/11/2005)

LOUW; Johanna Sophia (Ester) + 08/11/2005. Oorleef deur drie kinders en agt kleinkinders. (Beeld - 16/11/2005)

LOUW; Mathilda Christina. Grafdiens: Rebeccastraat Begraafplaas, 08/11/2005, 09:00. Kerkdiens: NG Kerk, Queenswood, Garretlaan 249, Queenswood, Pretoria, 08/11/20058, 10:00. (Beeld - 07/11/2005)

LUBBE; Frederick Sadie, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 17/11/2005, 13:00. Begrafnisdiens: NG Kerk, Noord-Oos Pretoria, 17/11/2005, 14:30. (Beeld - 16/11/2005)

LUYT: Cindy, previously FOURIE is looking for Wynand DU TOIT regarding the adoption of their 10jr old son * 19/06/1995. Contact 083-300-3959 or 083-449-0317. (Beeld - 02, 03, 05/11/2005)

MALLETT; Anthony George to adopt Sacha-Lee BREYDENBACH. Any objections contact 083-600-1225. (Beeld - 09/11/2005)

MARITZ; Andries Engelbertus * 08/06/1936 + 26/10/2005, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Vanderbijlpark-Oos, 03/11/2005, 11:00. Kontak no: 082-787-5649. (Beeld - 02/11/2005)

MARTIN; John Oswald + 15/11/205, Polokwane (Pietersburg), Limpopo provinsie. Begrafnisdiens: Methodiste Kerk, Pietersburg, 18/11/2005, 11:30. (Beeld - 17/11/2005)

MASON; Barbara, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Wonderboom-Suid, Pretoria, 08/11/2005, 13:00. (Beeld - 08/11/2005)

McSWEENEY; Gavin Christopher David + 31/10/2005 [tragically]. Will be missed by Anke, Gaelen, Kyle, Elsje, Jack, Claire and colleagues of Graphicor. (Beeld - 03/11/2005)

MEYER; Otto August Ludolph, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Hoogland, Kempton Park, 12/11/205, 10:00. (Beeld - 12/11/2005)

MISKE; Annie * LIJNZAAD. Dankdiens: Vrye Geref Kerk, h v agt-en-twintigstes Laan en Louis Trichardtstraat, Rietfontein, Pretoria, 25/11/2005, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 23, 24/11/2005)

MOLL; Hendrik Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Deo Gloria, Baptiste Kerk, 11/11/2005, 11:00. (Beeld - 10/11/2005)

NEL; Johannes Daniël (Hans), in lewe van Fairland, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Fairland, 26/11/2005,10:00. (Beeld - 25, 26/11/2005)

NELL; Christa, in lewe van Queenswood, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Queenswood, 249 Garrettlaan, Queenswood, 11/11/2005, 11:00. (Beeld - 10/11/2005)

NELL; Mathilda, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: PPK Kerk, Silverton, Pretoria, 10/11/2005. (Beeld - 09/11/2005)

NIENABER; Steven, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: PPK Kerk, Vanderbijlpark-Suid, Gauteng provinsie, 17/11/2005, 11:00. (Beeld - 17/11/2005)

NORVAL; Hilda Sophie (97) * LÖDDING, voorheen DU PLESSIS, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, 11/11/2005, 10:00. (Beeld - 09/11/2005)

O'NIELL; Alan, kontak Hannelie TALJAARD by 011-886-6067 oor aanneming van Connor, Kayla en Lakyn. (Beeld - 01, 02, 03, 05/11/2005)

OLIVIER; Jan Adriaan, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: 05/11/2005, 10:00 # Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wierdapark, Pretoria, 05/11/2005, 11:00 (Beeld - 04/11/2005)

OOSTHUIZEN; Elizabeth Annie (Koekie), in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Methodiste Kerk, Drie Riviere, Vereeniging, 14/11/2005, 14:00. (Beeld - 12, 14/11/2005)

OOSTHYUSEN; Gustav, contact {mrs} Colette HEEKES on 082-773-8044 in connection with adoption of Danielle OOSTHUYSEN. (Beeld - 09/11/2005)

PAINTER; Quinton Baily + Princess, Roodepoort, Gauteng provinsie 23/11/2005, in lewe van Witpoortjie, Corlettlaan, Roodepoort . Betreur deur eggenote Maureen, kinders Ridley, Gerhard and Elaine, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens: NG Kerk, Witpoortjie, 30/11/2005, 14:00. (Beeld - 25, 28, 29, 30/11/2005)

PATRICK; Max Eric * 21/06/1935 +11/11/2003. Word onthou deur sy eggenote Jenny, kinders Max, Marius, Melissa en Quinton, Wentzel en Vanessa. (Beeld - 11/11/2005)

PIETERSE; Wessel Louis, ID-721101 504 088 van Frankstraat 7, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, Weskaap provinsie, kontak Lizel VAN NIEKERK (voorheen PIETERSE) van 227 Veertiendelaan, Riviera, Pretoria by 072-468-5419 oor aanneming van Jeandre Manie PIETERSE. (Beeld - 18/11/2005)

PITZER; Henry John, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, 24/11/2005, 10:00. (Beeld - 23/11/2005)

POTGIETER; Jacobus Hertzog, ID-710626 5045 086 is van voorneme om vir Barend Daniël * 13/10/1991 en Johan David * 28/10/1994 aan te neem. (Beeld - 10, 14/11/2005)

PRETORIUS; Deon, kontak Jaco GROBLER by 012-326-7244 oor aanneming van jou biologiese minderjarige kind Amberlee. (Beeld - 18, 19/11/2005)

PRETORIUS; Johanna Maria, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 11/11/2005, 14:00. (Beeld - 10, 11/11/2005)

PRETORIUS; Louw. Verjaarsdagwense van Naldi, Tommie, Lara en al die dierekinders. (Beeld -12/11/2005)

ROOS; Elsa Marie, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: APK Kerk, Pretoria-Moot Sentraal, 30/11/2005,10:00. (Beeld - 29/11/2005)

ROOS; Gideon Johan * 28/02/1961 kontak Carin ROOS dringend by 072-919-0832 ivm egskeiding. (Beeld - 16, 17, 18/11/2005)

ROSE; Mason Murry, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AGS Herlewingssentrum, 30/11/2005, 10:00. (Beeld - 29/11/2005)

ROUX; Maria, in lewe van Bashewahoewes, Pretoria-Oos. Roudiens: NG Kerk, Welbekend, [op Delmas-pad], 09/11/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 08, 09/11/2005)

RUDLING; Theunis Louis, in lewe van Magaliesburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Church of the Ascension, Redthornstraat, Rangeview Uit 4, 07/11/2005, 11:00. (Beeld - 04/11/2005)

SCHOEMAN; Stefan Nicol, ID-720726 5114 086 verklaar dat ek Nicholas Kyle WILLIAMS * 28/12/1994, wettig aanneem. [Inligting:] 082-322-5608. (Beeld - 28, 29/11/2005)

SCHÜRMANN; Ernst Friedrich Carl (60), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Wapadrand, 10/11/2005, 10:00. (Beeld - 09/11/2005)

SCOTT; Johan Herman (Scotty), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, Queenswood, Pretoria, 15/11/205, 10:00. (Beeld - 14/11/2005)

SINCLAIR; Tom + 03/11/2005, in lewe van Capital Park, Pretoria. Begrafnisdiens: Trinity Metodiste Kerk, 08/11/2005, 14:00. Veras. Sal onthou word deur Ronny, Dot, Maria, Chippy, Spookie, familie en vriende [Navrae:] Ronny, 082-322-1845. (Beeld - 08/11/2005)

SMIT; Hanna Catharina Dorothea (72), in lewe van Centurion, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sesmylspruit, Pretoria, 09/11/2005, 09:30 # Monavoni Begraafplaas, Centurion. (Beeld - 08/11/2005)

SMIT; Marinda * WATSON, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: 03/11/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Rietfontein-Noord, Pretoria, 14:00. (Beeld - 03/11/2005)

SMITH; Gertruida Anna Susanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Ermelo, Mpumalanga provinsie, 28/11/2005, 10:00 # Ermelo Begraafplaas. (Beeld - 26/11/2005)

SMITH; Rosemarie, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Safari Kwekery Kapel, Pretoria, 09/11/2005, 14:00. Veras. (Beeld - 09/11/2005)

SNYMAN; Francina Susanna, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 15/11/2005, 13:00. Begrafnisdiens: NG Kerk, Rietfontein-Noord. (Beeld - 15/11/2005)

SPANGENBERG; Maria Engela (Marie) * 23/02/1941 + 19/11/2005. Roudiens: Geref Kerk, Stasiestraat, Lyttelton Manor, Pretoria, 23/11/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 23/11/2005)

STEYN; Mick. Gedenkdiens: Martin's Kapel, Ontdekkersweg 564, distrik Roodepoort, Gauteng provinsie, 23/11/2005, 15:00. [Kontak:] 011-475-3763. (Beeld - 23/11/2005)

STEYN; Sarah Zenzile * MAHLANGU, ID-650204 0365 081 X 09 Julie, Hans Jurgens STEYN, ID-301024 4500 086 + 27/10/2005. Kontak J F JORDAAN by 082-824-3730 of Posbus 298, Menlyn, 0063. Faks: 086-686-5187. (Beeld - 02/11/2005)

STOLS; Jan * 20/09/1952 + 25/09/2005. Maria STOLS bedank almal wat boodskappe en medelye getoon het met die afsterwe van Jan, ook {ds} VAN WYK wat die diens te Modimolle (Nylstroom), Limpopo provinsie waargeneem het. (Vaal Ster - 07 tot 11/11/2005)

STOPFORD; Roland Frank + 25/10/2005. Missed by your wife Babsie, children and grandchildren. (Vaal Ster - 14 tot 18/11/2005)

STRYDOM; Steve * 26/03/1938 + 29/10/2005. Dankie aan almal wat omgegee het Ema, Joubert, Uvain, Corli en STRYDOM familie. (Beeld - 24/11/2005)

STUTTERHEIM; {dr} Niko, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Trinity-Presbiteriaanse Kerk, Lovers Walk 549, Lynnwood, Pretoria, 26/11/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 24/11/2005)

SWART; Adriaan Hendrik, in lewe van Wonderboom, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 24/11/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 23/11/2005)

TEXEIRA; Dominique (Nicky) * 01/09/1981 + 08/11/2003. Your love and memory will always last, from your family. (Vaal Ster - 07 tot 11/11/2005)

THERON-PIETERSE; {dr} Ansie + Oudsthoorn, Weskaap provinsie, voorheen Meyerspark en Cederberg, Pretoria. [Navrae:] 044-272-7171. (Beeld - 05/11/2005)

TRENT; Leatitia Johanna, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Lady of Loreto Kerk, 03/11/2005, 11:00. [Donasies:] Hospice Benoni, Gauteng provinsie. (Beeld - 02/11/2005)

UYS; Jurie Johannes, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 18/11/2005, 09:30. Begrafnisdiens: APK Kerk, Pretoria-Oos, 18/11/2005, 11:00. (Beeld - 17/11/2005)

VAN AARDE; Hendrik Phillipus, in lewe van Doornpoort, Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Magaliesmoot, Kameeldrif-Wes, Pretoria, 09/11/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 08/11/2005)

VAN DER MERWE; Martin, kontak Ansie LOUW by 011-744-3530 oor aanneming van Zjack VAN DER MERWE. (Beeld - 28/11/2005)

VAN DER MERWE; Willem Adriaan Pieter (61), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moreletapark, Pretoria, 08/11/2005 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 08/11/2005)

VAN DER SANDT; Willem Schalk * 01/07/1954 + (motorongeluk)26/10/2005, in lewe van Pretoria. Begrafnis: Gemeente van Christus, Pretoria-Noord, President Steynstraat, 02/11/2005, 11:00. Sal onthou word deur sy Eggenote, kinders en kleinkinders. [Inligting:] Antoinette VAN DER SANDT, 012-379-0249. (Beeld - 01/11/2005)

VAN DER VYVER; Olefrah Dorothea, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, De Duin, Port Elizabeth, Ooskaap provinsie, 11/11/2005, 14:00 # Forest Hill Begraafplaas. (Beeld - 10/11/2005)

VAN DER WALT; Iris, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: 24/11/2005, 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboom, 24/11/2005, 10:00. (Beeld - 23/11/2005)

VAN DER WALT; Magrita, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 10/11/2005, 13:00 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 08/11/2005)

VAN DER WESTHUIZEN; Elizabeth Hermina Petronella (Bettie) (99) * 07/09/1906 + 11/11/2005, in lewe van Paarl, Weskaap provinsie, voorheen Pretoria. Begrafnisdiens: Pretoria-Wes Krematorium, Rebeccastraat, Pretoria-Wes, 18/11/2005, 13:00 # Pretoria-Wes Begraafplaas. (Beeld - 16/11/2005)

VAN EEDEN; Dorothea Mary Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Hatfield, Pretoria, 08/11/2005, 10:30 # 09:30, Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 07/11/2005)

VAN HEERDEN; Johan Hendrik Christoffel (Christo), in lewe van Amandasig, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, 30/11/2005,13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 29/11/2005)

VAN ROOYEN; Hendrik Landsberg (Henco), in lewe van Ninapark, Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Theresapark, Pretoria, 04/11/2005, 14:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 04/11/2005)

VAN STADEN; Jan Harm, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Boksburg-Noord, Championstraat, Boksburg, 30/11/2005,11:00. (Beeld - 29/11/2005)

VAN TONDER; Renier Johannes Nicolaas, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Dalehamstraat 30, Alan Manor, Mondeor, 03/11/2005, 10:00 # Kromvlei Begraafplaas. (Beeld - 02/11/2005)

VAN ZYL; Gerhardus Saaiman (Gerrie) +13/11/2005. Begrafnisdiens: NG Kerk, Karantara, 17/11/2005, 11:00. Oorleef deur sy Vrou, kinders en familie. [Donasies:] KANSA. (Beeld - 16/11/2005)

VENTER; Jacobus Johannes, in lewe van Villieria, Pretoria. Teraardbestelling: 03/11/2005, 14:00, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Innesdale, Pretoria, 03/11/2005, 15:00. (Beeld - 02/11/2005)

VENTER; Marthinus Petrus (Tienie), in lewe van Woodlands rylaan, Queenswood, Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pretoria-Meintjieskop gemeente, Queenswood, 11/11/2005, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 10, 11/11/2005)

VENTER; Sophia Susara, in lewe van Alberton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Olympiastraat, Primrose-Oos, Germiston, Gauteng provinsie, 15/11/2005, 13:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, Germiston. (Beeld - 12/11/2005)

VERHOEF; Mattheus Johannes Daniel * 28/09/1964, in lewe van Greenways, Laguna Beach, K56, Stellenbosch, Weskaap provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan 29, Kempton Park, Gauteng provinsie, 18/11/2005, 12:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 17/11/2005)

VISAGIE; Christoffel Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Noord-Oos, Kilnerpark, Pretoria, 24/11/2005, 14:00. (Beeld - 23/11/2005)

VUYK; Martie (72) + 23/11/2005 [vermoor in haar huis in Montana, Pretoria], in lewe van Magalieskruin, Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Braam Pretoriusstraat, 01/12/2005, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 30/11/2005) (03/01/2006)

WANNENBURG; Richard John, in lewe van Cullinan, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Booysens, Pretoria, 17/11/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 16/11/2005)

WEBSTER; Hermanus Johannes * 31/05/1974 kontak {mev} VAN DEVENTER by 012-325-2320 ivm jou seun Jaun Marco WEBSTER * 01/02/1998. (Beeld - 15, 16, 17/11/2005)

WHITTAL; George Francis (84) * 30/07/1921 + (Mosselbay, Western Cape province) 06/10/2005, in life from Stillbaai, Western Cape province, previously from Vereeniging, Gauteng province[ Founder member of Vereeniging Foundries in 1964]. He will be missed by his family and friends. (Vaal Ster – 31/10 tot 04/11/2005)

WINTERBACH; Christiaan Willem Hougaard, in lewe van Crowthorn, Midrand, Johannesburg. Verassingsdiens: NG Kerk, Bryanston, h v Main- en Grosvenorstrate, Bryanston, Johannesburg, 02/12/2005,11:30. (Beeld - 30/11/2005)

WULFSE; Jan Willem, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 17/11/005, 10:00. (Beeld - 16/11/2005)

Print Email

2000 to 2029