Beeld

Beeld 2005 08 August

(NN); Braam & Janis, kondig geboorte van Ethan Jacob (nn) * 24/04/2005, broer van Monique, Jaques en Joshua aan. (Beeld - 10/08/2005)

ACKERMANN; John Evans, in lewe van Fontainebleau, distrik Randburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Gemeenskap Kerk, Fountainebleau, h v Rabiestraat en Vierdelaan, 26/08/2005, 11:00. (Beeld – 24 & 25/08/2005)

ADAMS; Harry Eric, in lewe van Impala Park, distrik Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: OAK Kerk, Bonaero Park, distrik Kempton Park, 12/08/2005, 14:00. (Beeld - 11/08/2005)

AYLWIN; Victor Ivison, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk '95 , Vereeniging, 03/08/2005, 12:00. (Beeld - 03/08/2005)

BARKHUIZEN; Hester Cornelia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Theresapark, distrik Pretoria, 02/08/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 02/08/2005)

BEESLAAR; Rita, in lewe van Randfontein, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Sionspoort Gemeente, Randpoort, 19/08/2005, 14:00 # Green Hills Begraafplaas, distrik Randfontein. (Beeld - 18/08/2005)

BERNARD; Steven en Wendy BOTHA, kontak {mnr of mevr} BOND by 011-822-5481, oor aanneming van manlike Baba * 26/12/2002. (Beeld – 29 & 30/08/2005)

BEUKES; Isabella Hester Cecilia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Nigel, Gauteng provinsie, 03/08/2005, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 02/08/2005)

BOTHA; Emmarentia (Thea) + 08/08/2005. Onthou deur jou (Cuzzie) Steve, Lorain en Julian. (Beeld - 11/08/2005)

BOTHA; Maria Magdalena (Max), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Woord en Lewe, h v Trichard- en Kingfisherstrate, Sunward Park, Boksburg, 25/08/2005, 14 :30 # Boksburg Substreek Begraafplaas. (Beeld - 24/08/2005)

BOTHA; Pieter, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Krag, 25/08/2005, 14:00. (Beeld - 24/08/2005)

BOTHA; Victor (69), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Doxa Deo-Oos-Kampus h v Atterbury- en Olympusweg, 05/08/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 03/08/2005)

BOUWER; Eugene, in lewe van Ferndale, Randburg, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, h v Dover- en Vinestrate, Ferndale, Randburg, 04/08/2005, 12:00 # 10:30, Fourways Gedenkpark, Permstraat, Witkoppen, distrik Johannesburg. (Beeld - 03/08/2005)

BOUWER; Simon Christoffel, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Bergtuin, 19/08/2005, 14:00. (Beeld - 18/08/2005)

BREDENHANN; Abraham Andreas Johannes, in lewe van Kameeldrif-Wes, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wesmoot, 10/08/2005, 13:00 # Bredenhann Familie Begraafplaas, Kameeldrif-Wes. (Beeld - 09/08/2005)

BREYTENBACH; Dolphina Johanna, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Nigel, 26/08/2005, 10:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 25/08/2005)

BRUWER; Abram Barnard, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Vereeniging-Oos, 16/08/2005, 11:00. (Beeld - 17/08/2005)

CALITZ; Johannes + 24/07/2005. Oorleef deur Familie en Vriende. (Vaalster – 01tot 05/08/2005)

CALITZ; Maria Susanna (Marie). Dankdiens: NG Kerk, Verwoerdburgstad, Hippolaan, distrik Pretoria, 11/08/2005, 14:00. Veras. (Beeld - 11/08/2005)

CAMERON; Izak (Sakkie), in lewe van Boksburg-Noord, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NA Kerk, Derdeweg, Boksburg-Noord, 05/08/2005, 15:00. (Beeld - 04/08/2005)

CARROL; Hester + 21/08/2005, Ontnou deur Ian en Roy. (Beeld – 23 & 24/08/2005)

CLAASSENS; Judith Jacoba Catharina (77)* BESTER, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: APK Kerk, Pretoria-Oos, 04/08/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 03/08/2005)

COETZEE; Nico, Oorleef deur sy vrou Loye, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders en familie. (Vaalster – 01tot 05/08/2005)

COETZER; Cornelia, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Nigel Tehuis vir Bejaardes Saal, 31/08/2005, 10:00. (Beeld - 31/08/2005)

DE CLERCG; Gerhard, geluk met jou 21ste herdending, van Lise. (Beeld - 16/08/2005)

DE MEILLON; Jacoba Magdalena Aletta, in lewe van Huis Kosmos. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan 29, Kempton Park, Gauteng provinsie, 05/08/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 05/08/2005)

DE WAAL; Marie, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Teraardbestelling: Olievenhoutbosch Begraafplaas, Monavoni, Centurion, 10/08/2005, 11:00. Erediens: NG Kerk, Lyttelston-Noord, distrik Pretoria, 12:30. Kontak: 083-650-0252. (Beeld - 10/08/2005)

DIPPENAAR; Susanna Margaretha * 18/02/1906 + 08/08/2005 (OTTO, MARSHALL). Langslewende kind van die OTTO Pionierfamilie van Soutpansberg. Begrafniesdiens: AVBOB, DF Malanrylaan 294, Pretoria-Wes, 13/08/2005, 09:00. Tel: 012-341-2368. (Beeld – 11, 12 & 13/08/2005)

DIPPENAAR; Susanna Margaretha * 18/02/1906 + 08/08/2005, Ouma we miss you Alison, Natalie & Chris. (Beeld - 11/08/2005)

DU PLESSIS; Maria Gesina Christina, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Kempton Park-Oos, 23/08/2005, 11:00 # Bredell Begraafplaas, distrik Kempton Park. (Beeld - 23/08/2005)

DU PLOOY; Jacob Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Doves Kapel, Pretoria-Wes, 10/08/2005, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 08/08/2005)

DUVENHAGE; Frederik Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 26/08/2005, 13:00. (Beeld - 25/08/2005)

EGGEL; Anthony Otto, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Hatfield Christian Church, Pretoria-Noord, 19/08/2005, 14:00. (Beeld - 18/08/2005)

ELS; Jan Hendrik, in lewe van Clubview, Centurion, distrik Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Sesmylspruit, 16/08/2005, 14:00. (Beeld - 16/08/2005)

ERASMUS; Carel Stephanus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 25/08/2005, 10:00 # 14:00, Donkerhoek Begraafplaas, Rustenburg. [Donasies:] Sungardens Hospice. (Beeld - 24/08/2005)

ESTERHUIZEN; Leonora * JANEKE (56), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Lanciaweg, distrik Pretoria, 10/08/2005, 14:30 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 08/08/2005)

FERRIERA; Salmon Stephanus, in lewe van Groblersdal, Mpumalanga provinsie. Verassingsdiens: APK Kerk, Rietfonteinweg, Kempton Park, Gauteng provinsie, 29/08/2005, 14:00. (Beeld - 27/08/2005)

FILTER; Johann. Dankdiens: Lutherse Kerk, Johannesgemeinde, Pretoria-Oos, Vivianstraat 31, Willow Park, 19/08/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 18/08/2005)

FRYLINCK; Jesiah Andries Thomas, in lewe van Elsburg, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Elsburg-Suid, Bothastraat, Elsburg, Germiston, 23/08/2005, 11:00. (Beeld - 22/08/2005)

GAZENDAM; Laurna Helen, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Brumeria, Pretoria, 26/08/2005, 15:00. (Beeld - 25/08/2005)

GRIEBENOW; Helena + 18/08/2005, suster van Gertruida. Onthou deur Familie. (Beeld - 22/08/2005)

GROBLER; Kate Noeline, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Garsfontein, distrik Pretoria, 31/08/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 30/08/2005)

GROENEWALD; Louis, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Dunamis International Family Church, Hanger 2, Rand Airport, 05/08/2005, 13:00 # Kromvlei Begraafplaas. (Beeld - 02/08/2005)

HALL; Mynhardt Daniel {mnr} * 01/05/1973 en {me} MULLER; Aletta Johanna * ROETS, 12/11/1980, kontak {me} E PIENAAR by CMR Noord, 012-460-9272 oor aanneming van Dominique MULLER * 26/04/2002. (Beeld – 24, 25, 29 & 30/08/2005)

HAVENGA; Ria, voormalige werknemer van Azo-Chem, Pretoria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Monumentpark, h v Eland- en Okapistrate, distrik Pretoria, 27/08/2005, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 26/08/2005)

HEINEMANN; Martha Maria Aletta, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pierre van Ryneveld, 19/08/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Onthou deur Kinders en Kleinkinders. (Beeld – 18/08/2005)

HILDEBRAND; Jan * 02/08/1966 + 26/06/2004. Onthou deur Ouers, Broers en Kinders. (Vaalster – 01tot 05/08/2005)

HOLTZHAUSEN; Pieter James, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Wonderboom, Pretoria, 29/08/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 27/08/2005)

INGHAM; Charles. Onthou deur Familie, Vriende en Personeel en Bestuur van SA Warranties. (Beeld - 17/08/2005)

JACOBSON; Desire Eleanor * 12/07/1972, kontak Hartzenberg Prokureurs by Suite 1A, Hatfield, Pretoria, 0181 (012-362-8994) oor aanneming van Nikita JACOBSON * 03/11/1998 en Xena Fury HOWELL * 23/10/2000. (Beeld – 01, 02 & 03/08/2005)

JANSE VAN RENSBURG; Elsie Maria, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Lynnwood, Pretoria, 01/08/2005, 14:00. (Beeld - 01/08/2005)

JANSE VAN RENSBURG; Johannes Erasmus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Karmel Kapel, Troystraat, 25/08/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 24/08/2005)

JANSE VAN VUUREN; David Edward, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 25/08/2005, 10:00. (Beeld - 25/08/2005)

JONKER; Christo & Maxie van Kiblerpark, Johannesburg. Vier hulle 60 ste Huweliksherdenking. Van Retha, alle kleinkinders en agterkleinkinders. (Beeld - 04/08/2005)

JOUBERT; Charles, in lewe van Zwawelpoort, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moreletaprk, Rubensteinweg 589, Moreletapark, distrik Pretoria, 03/08/2005, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Voormalige werknemer van Jet Park Mini Factory, Connaight Properties. (Beeld - 03/08/2005)

KACHEHOFFER / TORR; Gerhard en Meagan, geluk met verlowing. (Beeld - 16/08/2005)

KELDERMAN; Peter + 04/08/2005, oorleef deur Helma, Jeroen, Danielle en Michael. (Beeld – 09/08/2005)

KIES; Johanna Christina, in lewe van Meyerton, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie . Verassingsdiens: NH Kerk, Meyerton Suid, 30/08/2005, 14:00. (Beeld - 31/08/2005)

KLOPPER; Albert Daniël, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Park-Oos, Gauteng provinsie, 19/08/2005, 13:00 # Bredell Begraafplaas, distrik Kempton Park. (Beeld - 19/08/2005)

KNOETZE; Belinda {mej} ID-790929 0077 085, kontak {mev} Elsa PIENAAR by 012-460-9272 oor aanneming van Jennifer Lee-Ann * 24/12/2002. (Beeld – 16,17 & 18/08/2005)

KRUGER; Renier Adriaan Christoffel, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Silverton, distrik Pretoria, 03/08/2005, 14:30. (Beeld - 02/08/2005)

KUKKUK; Will C, contact social worker at 011-640-6685 with regards to the adoption of the female child * 24/04/1999?. (Beeld – 13, 15 & 16/08/2005)

LAAS; Elizabeth Johanna Dorothea, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Harmonie, 25/08/2005, 13:00 # Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld - 24/08/2005)

LOMBARD; Jan Machiel {prof}, in lewe van Queenswood, distrik Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Noordoos Pretoria, 31/08/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 31/08/2005)

LOMBARD; Jochi {dr}, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 31/08/2005, 12:00. Veras. (Beeld - 31/08/2005)

LOWIES; Lodewyk Jacobus (60), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Geref Kerk, Alkantrant, 18/08/2005, 10:00. (Beeld - 16/08/2005)

LOWNE-HUGHES; Oscar Binstead, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 12/08/2005, 11:00. (Beeld - 12/08/2005)

MARAIS; Louisa Catherina W (Louise), in lewe van Pretoria. Grafdiens: Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 05/08/2005, 12:00. Kerkdiens: Pretea Aftreeoord, Swaardleliestraat, weste-ingang, Die Wilgers, Pretoria, 05/08/2005, 14:00. (Beeld - 04/08/2005)

MCMILLAN; Agatha, Alexander, ID-21106013086 + 07/08/2005. (Beeld - 16/08/2005)

MIENIE; Sophia Ferdinandina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Marble Hall, Mpumalanga provinsie, 26/08/2005, 11:00 # Marble Hall Begraafplaas. (Beeld - 26/08/2005)

MINNAAR; Anna Margaretha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Valhalla, 27/08/2005, 09:30 # Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld - 26/08/2005)

MOOLMAN; Susanna Elizabeth (Baby). Dankdiens: NG Kerk, Riviera, h v Rose- en Blakestrate, 03/08/2005, 14:00. Veras. (Beeld - 02/08/2005)

MOPP; Henry James, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 05/08/2005, 09:30. (Beeld - 04/08/2005)

NAGEL; Izak Petrus Cornelius, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kloofsig, 17/08/2005, 09:30 # Verwoerdburg Begraafplaas. (Beeld - 16/08/2005)

NEETHLING; Adel. Contact A M GROENEWALD or B J GROENEWALD at 012-344-5901, with regard to her adoption. (Beeld - 06/08/2005)

NEL; Andries Stefanus, in lewe van Robindale, Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Aasvoëlkop, Northcliff, h v Alida- en Lawleystrate, 26/08/2005, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 25/08/2005)

NEL; Johannes Frederick Coenraad Fick, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Rietfontein-Noord, 20/08/2005, 10:00 # Pretoria-Noord Begraafplaas. (Beeld - 19/08/2005)

NELLMAPUIS; Hannah + 04/08/2005, oorleef deur kinders Ernest en Peter, kleinkinders Karina, Jeanine, Phillip en Karin. Diens: United Church, Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie, 10/08/2005, 15:00. (Beeld - 06/08/2005)

NORTJE; Japie (Bokka), in lewe van Burgersfort, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, h v Paul Kruger- en Vierdelaan, Boksburg-Noord, Gauteng provinsie, 04/08/2005, 12:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston, Gauteng provinsie. (Beeld - 03/08/2005)

OLIVIER; Susanna Sophia, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 18/08/2005, 14:00. (Beeld - 17/08/2005)

OOSTHUIZEN; Hermanus Barend. Begrafnisdiens: NG Kerk, Villieria, Pretoria, 31/08/2005, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 31/08/2005)

PETERS; Willem. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moreletapark, Pretoria, Rubensteinweg, 19/08/2005, 12:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 18/08/2005)

PFUHL; Hettie. Dankdiens: Susan Strijdom Tehuis Kapel, 05/08/2005, 10:30 # 09:00, Centurion Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 05/08/2005)

PIEK; Johannes Hermanus Jacobus, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Northmead, tweedestraat Northmead, 29/08/2005, 10:00. (Beeld - 26/08/2005)

PIENAAR; Es. Dank aan almal vir omgee tydens Es se siekte en afsterwe. Van Hansie en familie. (Beeld - 19/08/2005)

PRETORIUS; Anna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Sinoville, 12/08/2005, 09:30. (Beeld - 11/08/2005)

REGENASS; Fred. Meegevoel aan Elna en kinders van Bertie en Marina MULLER, Jaco, Othelie, Arina en Vos. (Beeld - 30/08/2005)

REGENASS; Friedrich Wilhelm, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 26/08/2005, 11:00. (Beeld - 25/08/2005)

RETIEF; Arno, ID-770 123 5128, kontak Elize MORENROOD by 011-679-44744 of 083-659-1012 oor anneming van jou seun. (Beeld – 11, 15 & 16/08/2005)

REYNEKE; Jaun Ludwig, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bonaero Park, distrik Kempton Park, Gauteng provinsie, 26/08/2005, 12:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 25/08/2005)

RHEEDER; Hendrik Hertsog, in lewe van Henley-on Klip, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Privaat. (Beeld - 12/08/2005)

RICHARDS; Melanie, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Norken Park, Gauteng provinsie, 25/08/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 24/08/2005)

ROSSLEE; Christoffel Jakobus, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Tiendelaan 33, Boksburg, 22/08/2005, 11:00 # nuwe Boksburg Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld - 18/08/2005)

ROSSOUW; Andries Jacobus (96), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Meyerspark, Pretoria, 04/08/2005, 09:30. (Beeld - 03/08/2005)

ROUX; Josefus Hendrikus Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Petronella, 04/08/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 03/08/2005)

SCHEEPERS; Frederik Coenraad, in lewe van Meyerton, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moedergemeente, Meyerton, 26/08/2005, 11:00 # Meyerton Begraafplaas. (Beeld - 26/08/2005)

SEPHTON; Raymond Carel, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref kerk, Rietvallei, Umgenistraat 359, Erasmuskloof, Uitbr 4, distrik Pretoria, 05/08/2005, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 05/08/2005)

SLAZUS; Aletta Dorothea, in lewe van Linden, distrik Johannesburg. Begrafnisdiens: NH Kerk, Melville, 12/08/2005, 11:00 # 12:20, Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 10/08/2005)

SLOANE; Dennis, in lewe van Modderfontein, distrik Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan 29, Kempton Park, 18/08/2005, 11:00. (Beeld - 17/08/2005)

SMITH; Ampie, in lewe van Sunrise View Aftreeoord, Rietvalleirand, distrik Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Elarduspark, Frelonstraat 547, Elarduspark, distrik Pretoria. (Beeld - 05/08/2005)

SMITH; Jo, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 12/08/2005, 12:00. (Beeld - 12/08/2005)

SMITH; Vandré (32), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, h v Dertiende Laan en Ben Swartstraat, 11/08/2005, 14:00 # 12:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 10/08/2005)

STEAD; Pieter Salomon {dr}. Begrafnisdiens: AGS Nuwe Lewe, Alettastraat, Raslouw, 19/08/2005, 10:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 18/08/2005)

STEENKAMP; Helga Paula, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Lyttelton, Pretoria, 19/08/2005, 13:00. (Beeld - 18/08/2005)

STEVENS; Kenneth, in lewe van Glen Haven Aftree-Oord, Garsfontein, distrik Pretoria. Verassingsdiens: St Wilfred's Anglikaanse Kerk, Duxburyweg 96, Hillcrest, Pretoria, 04/08/2005, 10:30. (Beeld - 03/08/2005)

STOLS; Gideon Petrus, in lewe van Arconpark, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Duncanville, distrik Vereeniging, 26/08/2005, 12:00. (Beeld - 26/08/2005)

STRYDOM; Johannes Noël, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Overkruin, distrik Pretoria, 08/08/2005, 14:00. (Beeld – 06/08/2005)

STRYDOM; Wynand Johannes {prof}, in lewe van Tambotie 38, Besembiesieweg, Magalieskruin, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Overkruin, Kameeldoringlaan, 28/08/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 23/08/2005)

SWANEPOEL; Hester, in lewe van Primrose, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, h v Rigel- en Castorstrate, Primrose, 30/08/2005, 11:00. (Beeld - 29/08/2005)

SWART; Johanna Roux, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, distrik Pretoria, 12/08/2005, 14:00. (Beeld - 11/08/2005)

TAUTE; Johanna Cathelean (Joey), in lewe van Middelburg, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk Corpus Christi, Middelburg, 05/08/2005, 11:00. Onthou deur haar man Johan, kinders, kleinkinders, familie en vriende. (Beeld - 04/08/2005)

THURZO; David Anton, word aangeneem deur Dr. Robert GOODHART, enige navrae kontak, 083-316-0414.( Beeld - 03/08/2005)

TROMP; Jan Kemp. Begrafnisdiens: NG kerk, Parkkruin, distrik Johannesburg, 08/08/2005, 10:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 06 & 08/08/2005)

TRUTER; Frederick Christoffel, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Bonaero Park, distrik Kempton Park, 16/08/2005, 11:00. (Beeld - 15/08/2005)

VAN BILJON; Johanna Magdalena(Magda). Dankdiens: Voortrekkermonument Kapel, Eeufeesweg, Pretoria, 16/08/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 15/08/2005)

VAN BUREN - SCHELE; Hendrik Frederik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Theresapark, Pretoria, 01/09/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 31/08/2005)

VAN DER MERWE; Aletta Maria, in lewe van Randvaal, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 19/08/2005, 14:00 # Meyerton Begraafplaas, distrik Vereniging. (Beeld - 19/08/2005)

VAN DER MERWE; Johannes Stephanus, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, h v Eerstestraat en Eerstelaan, Lambton, Germiston, 05/08/2005, 12:00. (Beeld - 04/08/2005)

VAN DER MERWE; Schalk Wilhelm (83), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Fearie Glen, distrik Pretoria, 05/08/2005, 11:00. (Beeld - 04/08/2005)

VAN DER SPUY; Andre Wahl, voorheen Phalaborwa en Siemens Pretoria + 29/08/2005, Rayton. Onthou deur sy vrou Annette, vader Roy, suster Niesje, broers Wessie, Roy en Louise. (Beeld - 31/08/2005)

VAN DER WESTHUIZEN; Maria Magdalena, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, 25/08/2005, 10:00. (Beeld - 24/08/2005)

VAN DEVENTER; Francina Getruida, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Onderstepoort, distrik Pretoria, 31/08/2005, 10:00. (Beeld - 30/08/2005)

VAN NIEKERK; Martha Ryna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Protea Aftree-Oord ontspanningsaal, 26/08/2005 # 09:30, Pretoria=Oos (Beeld - 25/08/2005)

VAN RENSBURG; Jacoba Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Geref Kerk, Pretoria-Oos, 17/08/2005, 15:00. (Beeld - 16/08/2005)

VAN RENSBURG; Magrietha Susanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AGS Oospoort Gemente, distrik Pretoria, 24/08/2005, 11:00. (Beeld - 23/08/2005)

VAN TONDER; Frederika Magrietha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pretoria-Oos, 03/08/2005, 13:00 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 03/08/2005)

VAN VOLLENSTEE; Gideon Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Ebenhaeser Gemeente, Pretoria, 01/09/2005, 14:00. (Beeld - 31/08/2005)

VAN WYK; Hester Magrita, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Waterkloof, distrik Pretoria, 03/08/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 02/08/2005)

VAN ZYL; Gerrit Aldert. Teraardbestelling: 31/08/2005, 14:00, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. Kerkdiens: NG Kerk, Villieria, Pretoria. (Beeld - 31/08/2005)

VENTER; Johannes Jacobus Cornelis, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Lewende Woord Kerk, 02/08/2005, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 01/08/2005)

VERHOEF; {ds} Anné (sr), in lewe van Wellington, Wes-Kaapprovinsie. Diens: NG Kerk, Moedergemeente, Wellington, 09/08/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 06/08/2005)

VORSTER; Cornelia Jacoba, in lewe van Johannesburg. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Kempton Park, Gauteng provinsie, 23/08/2005, 11:00. (Beeld - 22/08/2005)

WELGEMOED; William Preston John, in lewe van Silverton, distrik Pretoria. Verassingsdiens: AGS Houtkruis, h v Paul Kruger- en Vierdelaan, Boksburg-Noord, Gauteng provinsie, 04/08/2005, 12:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston, Gauteng provinsie. (Beeld - 04/08/2005)

WHEELER; Johannes Liebenhardus, in lewe van Pretoria. Begrafniesdiens: NH Kerk, Witfontein, 15/08/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 13/08/2005)

ZONNEVELD; Adrian Hans Peter, in lewe van Bonaero Park, distrik Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 26/08/2005, 12:00. (Beeld - 25/08/2005)

Print Email

2000 to 2029